Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Beeskarkas in Ermelo-dam gevind
Beeskarkas in Ermelo-dam gevind Die erge waterprobleme wat Ermelo se inwoners al ’n jaar teister, het nóg ’n kinkel gekry toe ’n beeskarkas in die dorp se opgaardam aangetref is.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 21:48:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
JZ: ‘Madiba sal in hospitaal bly tot dokters tevrede is’
JZ: ‘Madiba sal in hospitaal bly tot dokters tevrede is’ Oudpres. Nelson Mandela sal in die hospitaal bly totdat dokters tevrede is dat hy genoeg vordering gemaak het, het pres. Jacob Zuma gister gesê.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 21:48:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DBV kry hofbevel sodat leër se perde ordentlike sorg kry
DBV kry hofbevel sodat leër se perde ordentlike sorg kry Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het toegesien dat verskeie van die leër se perde ná ’n hofbevel behoorlike mediese sorg kry.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 21:48:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Uraan in water: Tande ontleed
Uraan in water: Tande ontleed Die antwoord op die uraanbesmetting van Potchefstroom se kraanwater lê dalk opgesluit in inwoners se verstandtande.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 21:48:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hy is baie lief vir mense’
‘Hy is baie lief vir mense’ Met ’n reënboogkleurige pruik en breë glimlag het Sebe Shange (32) gister uitbundig gedans buite die tent waar daar gister aangekondig is pres. Jacob Zuma sal vir ’n tweede termyn die ANC lei.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 21:48:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC gaan binne tien jaar skeur, sê DA se Helen Zille
ANC gaan binne tien jaar skeur, sê DA se Helen Zille Die huidige ANC-kongres in Bloemfontein “gaan ’n keerpunt beteken en ons moet dit uitbuit”.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 21:48:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Baba se geboorte oplaas erken
Baba se geboorte oplaas erken Enkele dae voor Kersfees het hy uiteindelik sy eie naam present gekry. Die departement van binnelandse sake het Abraham Jacobus (Jaco) Smith se geboorte nou ná drie maande erken.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 21:48:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hoë kry bonus, ondanks steelklag
Hoë kry bonus, ondanks steelklag Adv. Hugh Mbatha, munisipale bestuurder van die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit (EDM) hier, gaan ’n R140 000- bonus kry. Dít ten spyte daarvan dat ’n strafregtelike diefstalklag teen hom hangend is.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 21:48:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Predikantsvrou se sig aangetas ná bylaanval
Predikantsvrou se sig aangetas ná bylaanval Dorothea Britz, die predikantsvrou van Harrismith wat vroeër vanjaar saam met haar man en skoonseun in die pastorie met ’n byl aangeval is, is in hierdie stadium blind.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 21:48:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nóg ’n operasie sal Pippie gou help
Nóg ’n operasie sal Pippie gou help “Ek is nou banger as voor enige van die vorige operasies.” So het Pippie Kruger se ma, Anice, gister gesê voordat Pippie in ’n hospitaal in Johannesburg geopereer is om die letsel onder haar linkerarm te verwyder wat beweging belemmer.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 21:48:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Herverkiesing van Zuma nie goeie nuus vir SA'
'Herverkiesing van Zuma nie goeie nuus vir SA' Die Demokratiese Alliansie het gesê die herverkiesing van Jacob Zuma as president van die ANC is nie goeie nuus vir Suid-Afrika nie.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 16:03:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Voortvlugtige moordverdagte vasgetrek
Voortvlugtige moordverdagte vasgetrek 'n Vermeende moordenaar wat vier maande lank op vrye voet was, is in Ngwelezane naby Empangeni, KwaZulu-Natal, in hegtenis geneem.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 16:02:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou vas vir dagga
Vrou vas vir dagga 'n Vrou is in Orange Farm in hegtenis geneem vir die besit van dagga, het die Gautengse polisie gesê.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 16:02:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma vra vir eenheid
Zuma vra vir eenheid Jacob Zuma, herverkose president van die ANC, het 'n beroep op afgevaardigdes gedoen om na eenheid in die regerende party te strewe.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 15:02:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Dis Zuma en Ramaphosa - hier's al die uitslae
  Pres. Jacob Zuma sal vir nóg 'n termyn die ANC lei, dié keer sonder adj.pres. Kgalema Motlanthe aan sy sy.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 14:05:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Raadslid in hof oor IVP-moord
Raadslid in hof oor IVP-moord 'n Raadslid van die Nasionale Vryheidsparty het in die hof verskyn nadat hy na bewering 'n ondersteuner van die Inkatha Vryheidsparty doodgeskiet het.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 14:03:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tiener by musiekfees met mes doodgesteek
Tiener by musiekfees met mes doodgesteek 'n Tienerseun is in 'n hospitaal in Port Elizabeth dood nadat hy vermoedelik met 'n mes by 'n musiekfees in Uitenhage aangeval is.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 13:01:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regses aangekla oor 'sluipmoord-plan'
Regses aangekla oor 'sluipmoord-plan' Vier mans is van hoogverraad aangekla vir 'n beweerde komplot om tente by die ANC-kongres in Mangaung op te blaas en Jacob Zuma tereg te stel.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 12:11:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma, Ramaphosa vat ANC-topposte
Zuma, Ramaphosa vat ANC-topposte President Jacob Zuma is by die ANC se konferensie in Mangaung met 'n oorweldigende meerderheid as leier van die regerende party herverkies.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 11:09:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dis Zuma en Ramaphosa - hier's al die uitslae
  Pres. Jacob Zuma sal vir nóg 'n termyn die ANC lei, dié keer sonder adj.pres. Kgalema Motlanthe aan sy sy.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 10:57:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma herverkies as leier van ANC
Zuma herverkies as leier van ANC President Jacob Zuma is by die ANC se konferensie in Mangaung met 'n oorweldigende meerderheid as leier van die regerende party herverkies.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 10:48:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Regters moet vakansietyd werk'
'Regters moet vakansietyd werk' Regters in KwaZulu-Natal is deur hul regterpresident beveel om uitstaande hofbeslissings tydens die vakansietyd te voltooi.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 10:45:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mangaung: stemme getel
Mangaung: stemme getel Die stemmery vir die ses topposte in die ANC het vandag op die party se Mangaung-konferensie gesluit nadat dit eers omstreeks middernag begin het. Adj. pres. Kgalema Motlanthe se politieke toekoms is in die weegskaal as hy vandag die wedloop om die leiers
Dinsdag, 18 Desember 2012, 09:58:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mangaung: Rand staan steeds sterk
  Die rand het 'n tienweek-hoogtepunt bereik nadat die ANC se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung geen verrassings opgelewer het nie.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 09:34:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Joernalis bedank oor Ramaphosa-storie
Joernalis bedank oor Ramaphosa-storie 'n Politieke redakteur van die Independent-koerantgroep het bedank ná 'n berig in The Star oor die sakeman Cyril Ramaphosa.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 09:19:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie waak by regses se verskyning
Polisie waak by regses se verskyning 'n Sterk polisie- en mediateenwoordigheid heers by die Bloemfontein-landdroshof voor die verskyning van vier vermeende regse ekstremiste.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 08:59:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA-boer in hof oor grond in Zim
SA-boer in hof oor grond in Zim 'n Bejaarde Suid-Afrikaanse boer wat al 50 jaar lank in Zimbabwe boer, sal binnekort weet of hy van sy plaas afgesit gaan word.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 08:37:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mangaung moet fokus op beleid – Manuel
Mangaung moet fokus op beleid – Manuel Te min tyd word spandeer op beleid by die ANC se Mangaung-konferensie en te veel op individue en leierskap, het Trevor Manuel gesê.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 08:32:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mangaung: stemme getel
Mangaung: stemme getel Die stemmery vir die ses topposte in die ANC het Dinsdag op die party se Mangaung-konferensie gesluit nadat dit eers omstreeks middernag begin het. Adj. pres. Kgalema Motlanthe se politieke toekoms is in die weegskaal as hy vandag die wedloop om die leier
Dinsdag, 18 Desember 2012, 07:34:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hof werp lig op Vrystaat-uitspraak
Hof werp lig op Vrystaat-uitspraak Die konstitusionele hof sal lig werp op die gevolge van die uitspraak wat die Vrystaat se verkiesingskonferensie onwettig verklaar het.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 07:30:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema sal hof toe oor heraanstelling
Malema sal hof toe oor heraanstelling Julius Malema het daarop gesinspeel dat hy hom tot die hof sal wend indien die party se kongres nie sy heraanstelling oorweeg nie.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 07:30:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier 'regses' verskyn in hof
Vier 'regses' verskyn in hof Die vier mense wat in verband met beweerde terreurplanne in hegtenis geneem is, gaan in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 06:25:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie dood in liefdestwis
Drie dood in liefdestwis 'n Liefdesdriehoek het vermoedelik tot die dood van drie mense op Midoroni buite Makhado in Limpopo gelei, het die polisie gesê.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 05:43:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
D-dag vir ANC-topposte
D-dag vir ANC-topposte Afgevaardigdes by die ANC se verkiesingskonferensie in Mangaung het vir die benoemdes vir die topses-poste in die party begin stem.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 05:18:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Video's: Mangaung - méér as praat . . .
Video's: Mangaung - méér as praat . . . Kyk na ons verslagspan se video's en beleef iets van die atmosfeer in Bloemfontein tydens die ANC se Mangaung-konferensie.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 04:37:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video's: Mangaung méér as bloot 'n konferensie
Video's: Mangaung méér as bloot 'n konferensie Kyk na ons verslagspan se video's en beleef iets van die atmosfeer in Bloemfontein tydens die ANC se Mangaung-konferensie.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 04:09:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dorpe dalk só heringedeel
Dorpe dalk só heringedeel Inwoners van sommige dorpe in die Noord-Vrystaat moet gereed wees om van die volgende munisipale verkiesing af miskien deel van ander munisipaliteite te word.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onderwysers weerhou punte
Onderwysers weerhou punte ’n Klag van diefstal staar vier onderwysers van die private skool Castle­bridge in Bloemfontein in die gesig omdat hulle verskeie leerlinge se skoolpunte “gesteel” het.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Juju glo in Bfn, maar sy naam is taboe in tent
Juju glo in Bfn, maar sy naam is taboe in tent Julius Malema se naam word om elke hoek en draai op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) gehoor, behalwe in die reuse-tent waar die amptelike dinge gebeur.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beswaardes wil dalk weer hof toe
Beswaardes wil dalk weer hof toe Die ANC sal ’n hernude poging van ’n groep beswaarde lede beveg om besluite op die nasionale partykonferensie in Bloemfontein nietig verklaar te kry.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Trevor ontlok gemengde reaksie
Trevor ontlok gemengde reaksie Afgevaardigdes op die ANC se nasionale konferensie het gemengde gevoelens gehad oor Trevor Manuel, minister in die presidensie, se openbare uitlatings oor hoekom hy nie meer in die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) wil dien nie.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie soek steeds na Chinese sakeman
Polisie soek steeds na Chinese sakeman Die polisie hier was gister steeds op soek na die Chinese sakeman van Kroonstad wat Saterdag in die vroeë oggendure vermis geraak het nadat hy die Goldfields Casino verlaat het.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Woedende Ace vaar uit
Woedende Ace vaar uit Premier Ace Magashule het die howe uitgedaag om “sy provinsiale konferensie” aan te bied.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie slaan glo op perseel toe om na plofstof te soek
Polisie slaan glo op perseel toe om na plofstof te soek Beamptes van die polisie se plofstof- en K9-eenhede het gister op ’n perseel in Bainsvlei, Bloemfontein, toegeslaan en die perseel na bewering vir plofstof en wapens deurgesoek.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inwoner ontstoke oor lawaai in park
Inwoner ontstoke oor lawaai in park “Talle jong mans het hulself sonder enige skaamte net hier voor my stoep ontbloot.”
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rykes betaal duisende, armes bly op straat
Rykes betaal duisende, armes bly op straat Terwyl sommige afgevaardigdes tot R35?000 per dag vir ’n gemaklike blyplek in Bloemfontein tydens die ANC se Mangaung-konferensie betaal, woon ander in studentebehuising en sommiges slaap selfs in busse en op straat.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kovsies se pluimbalsaal doen diens as hospitaal
Kovsies se pluimbalsaal doen diens as hospitaal Die pluimbalsaal op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus word dikwels as ’n eksamenlokaal gebruik, maar vir die ANC se Mangaung-konferensie is dit in ’n tydelike hospitaal omgeskep.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kommunisme... hoe nou?
Kommunisme... hoe nou? Sondagmiddag dwaal ek oudergewoonte weer doelloos rond in die restaurant wat ek tans bestuur. Dit was nog stil.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lede nie platgeslaan
Lede nie platgeslaan ANC-lede wat Kgalema Motlanthe steun vir die ANC-presidentskap is nié platgeslaan deur die oordonderende steun wat pres. Jacob Zuma sover op die ANC se nasionale kongres in Mangaung kry nie.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
D-dag vir ANC vandag
D-dag vir ANC vandag Adj.Pres. Kgalema Motlanthe se politieke toekoms is in die weegskaal as hy vandag die wedloop om die leierskap teen pres. Jacob Zuma verloor, soos algemeen verwag word.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dronkes en roekeloses gewaarsku
Dronkes en roekeloses gewaarsku Dronk of roekelose motoriste gaan dié Kerstyd hoegenaamd nie geduld word nie. Só sê die Padverkeerbestuurskorporasie (PVBK).
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
In SA ‘dra 6% die res’
In SA ‘dra 6% die res’ Die mense wat belasting betaal en werklik tot die staatsbeursie bydra, sien nie dieselfde voordele as nie-belastingbetalers nie.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motlanthe oorleef dalk nie
Motlanthe oorleef dalk nie Adj.pres. Kgalema Motlanthe se politieke toekoms is in die weegskaal as hy vandag die wedloop om die leierskap teen pres. Jacob Zuma verloor, soos algemeen verwag word.
Dinsdag, 18 Desember 2012, 03:39:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kuier by Kersmark in Kompanjiestuin
Kuier by Kersmark in Kompanjiestuin ’n Kersmark in die Kompanjiestuin is beslis ’n besoek deur besoekers én inwoners werd.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Klein ruimtes floreer van lewe, wys studie
Klein ruimtes floreer van lewe, wys studie Hoeveel spesies kan op jou skoot pas? Dit blyk baie te wees. ’n Projek genaamd A World in One Cubic Foot, waaraan dr. Jasper Slingsby, ’n biodiversiteitsnavorser van die Suid-Afrikaanse Omgewing-observasie-netwerk (Saeon) deelgeneem het, wys juis hoev
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Die middag toe Kgalema plek gemaak het vir vriend Cyril
Die middag toe Kgalema plek gemaak het vir vriend Cyril NOTA UIT MANGAUNG: Verrassings is nie in die aard van adj.pres. Kgalema Motlanthe nie. Sy “dankie, maar nee dankie” gister vir die benoeming as adjunk-president van die ANC het egter almal onkant betrap en die party se 53ste verkiesingskonferensie beh
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC-lede, polisie bots
ANC-lede, polisie bots ’n Skermutseling tussen die polisie en sowat 150 ANC-lede van die Vrystaat en die Wes-Kaap wat verandering wil hê, het gistermiddag hier plaasgevind nadat die polisie die groep ingelig het hulle het nie toestemming om byeen te kom nie.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie soek plofstof ná regses vas is
Polisie soek plofstof ná regses vas is Beamptes van die polisie se bomopruimings- en K9-eenhede het gister op ’n perseel in Bainsvlei hier toegeslaan en die perseel na bewering vir plofstof en wapens deursoek.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Fabriek ontruim oor ammoniak
Fabriek ontruim oor ammoniak Twintig mense is gister vir die inaseming van ammoniakdampe by die nywerheidsgebied in Montague Gardens behandel.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Faksie dreig weer met hof
Faksie dreig weer met hof Die ANC sal ’n hernude poging van ’n groep beswaarde lede om besluite op die nasionale partykonferensie nietig verklaar te kry, beveg.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Einde dalk in sig vir Motlanthe
Einde dalk in sig vir Motlanthe Adj.pres. Kgalema Motlanthe se besluit om pres. Jacob Zuma aan te vat vir die presidentskap van die ANC het waarskynlik die einde van sy politieke loopbaan ingelui.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema ’n ‘taboe-onderwerp’
Malema ’n ‘taboe-onderwerp’ Julius Malema se naam word om elke hoek en draai op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) gehoor, behalwe in die reuse-tent waar die amptelike dinge gebeur.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Waar wil jy bly in Bloem?
  Verblyf in Mangaung: Terwyl sommige afgevaardigdes tot R35000 per dag vir ’n gemaklike blyplek in Bloemfontein tydens die ANC se Mangaung-konferensie betaal, woon ander in studentebehuising en sommiges slaap selfs in busse en op straat.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kerse en rose vir geliefdes gebring
Kerse en rose vir geliefdes gebring Die ondersoek na die Dakota-vliegongeluk waarin 11 lugmaglede op 5 Desember omgekom het, is reeds ver gevorder en die meeste gevolgtrekkings is reeds gemaak.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plaaswerkers kry eie tolvrye telefoonlyn
Plaaswerkers kry eie tolvrye telefoonlyn ’n Nuwe tolvrye telefoonlyn sal plaaswerkers voortaan in staat stel om hul griewe met die druk van ’n knoppie te lug.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Politieke wildernis’ wag op Kgalema
‘Politieke wildernis’ wag op Kgalema Terwyl adj.pres. Kgalema Motlanthe die politieke wildernis nader, gaan pres. Jacob Zuma na alle waarskynlikheid astrant en dapperder terugkeer as ANC-leier, het politieke kenners gister gesê.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dag van die twee vingers
Dag van die twee vingers Die bekendmaking van die benoemings het gister kort voor 13:00 begin, nadat dit vir Sondag om 21:45 op die program was. Jan-Jan Joubert en Jan Gerber.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man hang hom ná moord
Man hang hom ná moord ’n Gesinstragedie het hom verlede week in Black­heath afgespeel toe ’n man glo sy vrou herhaaldelik met ’n mes gesteek het voordat hy homself die volgende dag gehang het.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:30:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tjops, bier en Johnnie Walker...
Tjops, bier en Johnnie Walker... “Talle jong mans het hulself sonder enige skaamte net hier voor my stoep ontbloot.” Só sê ’n inwoner van Hamiltonpark in die stad oor die lawaai wat Sondag hier vermoedelik deur ANC-lede ná die party se konferensie veroorsaak is.
Maandag, 17 Desember 2012, 23:29:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geliefdes neem afskeid van slagoffers
Geliefdes neem afskeid van slagoffers Die ondersoek na die Dakota-vliegongeluk, waarin 11 lugmaglede op 5 Desember dood is, is reeds ver gevorder en die meeste gevolgtrekkings is reeds gemaak.
Maandag, 17 Desember 2012, 20:07:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motlanthe gaan dalk nie oorleef
Motlanthe gaan dalk nie oorleef Adj.pres. Kgalema Motlanthe se politieke toekoms is in die weegskaal as hy vandag die wedloop om die leierskap teen pres. Jacob Zuma verloor, soos algemeen verwag word.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:30:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA het te min verkeerslede
SA het te min verkeerslede In groot dele van die land is daar tussen 22:00 en 06:00 geen verkeersbeamptes aan diens nie.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Myne wat só oortree ‘ ’n geheim’
Myne wat só oortree ‘ ’n geheim’ Eskom weier volstrek om die name bekend te maak van die myne, wat nie ’n waterlisensie het nie, maar die kragopwekker van steenkool voorsien.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stap is beste in stryd teen vet
Stap is beste in stryd teen vet Goeie nuus vir dié wat nou al benoud is oor die ekstra kilogram wat die Kersete op die middellyf gaan pak.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wolke en wrakstukke
Wolke en wrakstukke Die ondersoek na die Dakota-vliegongeluk waarin 11 lugmaglede op 5 Desember omgekom het, het al ver gevorder en die meeste gevolgtrekkings is al gemaak.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bobby-hulle nie ‘altyd kommin’
Bobby-hulle nie ‘altyd kommin’ Laat dit nooit gesê word die sanger Bobby van Jaarsveld weet nie hoe om partytjie te hou nie!
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tot 2 200 karre per uur deur tolhekke
Tot 2 200 karre per uur deur tolhekke Dronk of roekelose motoriste gaan dié Kerstyd hoegenaamd nie geduld word nie.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Groep mor oor lede kon stem
Groep mor oor lede kon stem Die ANC sal ’n hernude poging van ’n groep beswaarde lede beveg om besluite op die nasionale partykonferensie nietig verklaar te kry.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plofstof-plan: Polisie deursoek boumaatskappy
Plofstof-plan: Polisie deursoek boumaatskappy Lede van die polisie se plofstof- en K9-eenhede het gister op ’n perseel in Bainsvlei, Bloemfontein, toegeslaan en dit blykbaar vir plofstof en wapens deurgesoek.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jy hóór hoe en waarheen wind waai
Jy hóór hoe en waarheen wind waai As die geraasvlak in die benoemingsproses vir die ANC se ses leiersposte gister ’n aanduiding is, beklee pres. Jacob Zuma en sy trawante vir die volgende vyf jaar weer dié poste.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reën in KZN begin nou
Reën in KZN begin nou Diegene wat aan die KwaZulu-Natalse kus vakansie hou kan van vandag af elke middag reën verwag.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zim: SA boer hoor dán
Zim: SA boer hoor dán ’n 72-jarige Suid-Afrikaanse boer wat al byna 50 jaar lank in Zimbabwe boer, sal Vrydag – ná baie jare se druk – weet of hy permanent van sy grond afskeid moet neem.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mandela word gesonder
Mandela word gesonder “Ek is gerus,” het Maharaj gesê. Mandela (94) het Saterdag ’n endoskopie ondergaan om galstene te verwyder.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Juju se naam net in groot tent taboe
Juju se naam net in groot tent taboe Julius Malema se naam word om elke hoek en draai op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) gehoor, behalwe in die groot amptelike tent.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘So 40% sal vir Motlanthe stem’
‘So 40% sal vir Motlanthe stem’ ANC-lede wat Kgalema Motlanthe steun vir die ANC-leierspos is nié platgeslaan deur die oordonderende steun wat pres. Jacob Zuma tot dusver geniet nie.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Wildernis vir Kgalema’
‘Wildernis vir Kgalema’ Adj.pres. Kgalema Motlanthe gaan hom waarskynlik gou in die politieke wildernis bevind, terwyl pres. Jacob Zuma astranter en dapperder gaan terugkeer as ANC-leier, het politieke kenners gesê.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bees-organe is besmet – studie
Bees-organe is besmet – studie Die organe van beeste wat in die omgewing van die Wonderfonteinspruit aangehou word, is onder meer met uraan en kobalt besmet.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Buurman doodgeskiet toe 2 vlug
Buurman doodgeskiet toe 2 vlug ’n Man van Pretoria-Wes is gister koelbloedig in sy huis doodgeskiet nadat ’n buurvrou en haar vriendin sy huis binnegehardloop het om van rowers weg te kom.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Huisverband: Hof maan prokureurs
Huisverband: Hof maan prokureurs Die appèlhof het ’n ondubbelsinnige waarskuwing aan prokureurs gestuur wat huisverbande hanteer – hou sulke verbande met arendsoë dop of dra die gevolge as julle voete sleep.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sy boksklub hou jonges van strate af
Sy boksklub hou jonges van strate af Op ’n straathoek in Hillbrow is ’n bokskryt waar lede van die gemeenskap van 06:00 tot snags laat kan gaan leer boks.
Maandag, 17 Desember 2012, 19:17:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Presidensiële verkiesing 'bring hoop'
Presidensiële verkiesing 'bring hoop' Adj.pres. Kgalema Motlanthe se besluit om mee te ding vir president van die ANC bring hoop vir baie Suid-Afrikaners, het 'n kenner gesê.
Maandag, 17 Desember 2012, 16:07:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas wat teen 172 km/h jaag
Man vas wat teen 172 km/h jaag 'n Man is op die N1-suid in Midrand in hegtenis geneem nadat hy gejaag het terwyl hy onder die invloed van alkohol was.
Maandag, 17 Desember 2012, 16:02:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf ná bakkie omslaan
Man sterf ná bakkie omslaan 'n Man is dood en ses ander beseer nadat hul bakkie in Mabaalstad omgeslaan het, het die polisie in die Noordwes gesê.
Maandag, 17 Desember 2012, 16:01:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Regses' nie met Mangaung verbind
'Regses' nie met Mangaung verbind Die vier mense wat in hegtenis geneem is weens beweerde dade van terrorisme word nie met die ANC se nasionale konferensie in Mangaung verbind nie.
Maandag, 17 Desember 2012, 16:00:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman vas ná hy familielid doodskiet
Polisieman vas ná hy familielid doodskiet 'n Polisiekonstabel is in hegtenis geneem nadat hy na bewering 'n familielid met sy dienspistool in Potchefstroom in die Noordwes doodgeskiet het.
Maandag, 17 Desember 2012, 14:32:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Video: Mangaung: Groot vertoon . . . groot lawaai
Video: Mangaung: Groot vertoon . . . groot lawaai Le Roux Schoeman onderneem 'n rit saam met een van die meer luidrigtige ANC-ondersteuners by die Mangaung-konferensie.
Maandag, 17 Desember 2012, 14:01:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC-party ruk glo handuit naby Oranje-meisieskool
ANC-party ruk glo handuit naby Oranje-meisieskool “Talle jong mans het hulself sonder enige skaamte sommer net hier voor my stoep ontbloot,”
Maandag, 17 Desember 2012, 13:38:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regime Change wil na konstitusionele hof oor Vrystaat
  Bloemfontein. - Die faksie Regime Change gaan hom weer na die grondwethof wend nadat die ANC se nasionale konferensie besluit het om afgevaardigdes van die Vrystaat by die kongres toe te laat.
Maandag, 17 Desember 2012, 13:38:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ek sal my gedra, belowe Malema
Ek sal my gedra, belowe Malema Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, het gesê hy sal hom gedra indien hy heraangestel word in sy pos.
Maandag, 17 Desember 2012, 13:30:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC-nominasies: Motlanthe soek toppos
ANC-nominasies: Motlanthe soek toppos Die ANC het by sy nasionale konferensie in Mangaung bekendgemaak dat twee kandidate gaan meeding om as die party se president verkies te word.
Maandag, 17 Desember 2012, 12:41:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mandela se toestand verbeter
Mandela se toestand verbeter Oudpres. Nelson Mandela, wat vir 'n longinfeksie behandel is, se toestand verbeter, het die presidensie bekendgemaak.
Maandag, 17 Desember 2012, 12:19:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Spoggerief daar as nood druk
Spoggerief daar as nood druk Dit het 38 werkers drie dae se werk gekos om die 286m lange drein- en waterpype aan te lê na die netjiese, maar tydelike ablusielaer langs die hoofmarkiestent.
Maandag, 17 Desember 2012, 12:00:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reservis verhuur glo wapen aan misdadigers
Reservis verhuur glo wapen aan misdadigers 'n Polisiereservis is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vuurwapen aan misdadigers verhuur het, het 'n woordvoerder gesê.
Maandag, 17 Desember 2012, 11:50:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plaaswerkers dreig met nóg 'n staking
Plaaswerkers dreig met nóg 'n staking Plaaswerkers dreig met nóg 'n staking en Agri SA sê plaaswerkers se eis van 'n minimum daaglikse loon van R150 is onvolhoubaar.
Maandag, 17 Desember 2012, 11:47:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC se nominasie-proses begin
ANC se nominasie-proses begin ANC-afgevaardigdes by die verkiesingskongres in Mangaung het die geloofwaardigheid aanvaar van afgevaardigdes wat die topses-leiers gaan benoem
Maandag, 17 Desember 2012, 11:11:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mangaung-bomplan: 'Regses' vasgetrek
  Die polisie het vier vermeende regses in hegtenis geneem wat na bewering ’n tent op die ANC se nasionale konferensie in Mangaung wou opblaas.
Maandag, 17 Desember 2012, 10:01:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC wil politieke skool op plaas bou
ANC wil politieke skool op plaas bou Die ANC het grond gekry waar hy 'n politieke skool wil bou, het Gwede Mantashe, hoofsekretaris van die party, gesê.
Maandag, 17 Desember 2012, 09:47:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
16 beseer ná fratsstorm in Limpopo
16 beseer ná fratsstorm in Limpopo Altesaam 16 mense is ernstig beseer in 'n fratsstorm wat die Tzaneen-gebied van Limpopo getref het, het die SABC berig.
Maandag, 17 Desember 2012, 09:36:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mangaung: Malema vra pos terug
Mangaung: Malema vra pos terug Die geskorste Julius Malema en Floyd Shivambu het die ANC se kongres in Mangaung gevra om hulle in hul onderskeie jeugliga-posisies te herstel.
Maandag, 17 Desember 2012, 09:19:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lede se geldigheid op ANC-konferensie bespreek
Lede se geldigheid op ANC-konferensie bespreek Die ANC se nasionale konferensie het begin met besprekings oor die geloofwaardigheid van afgevaardigdes wat die party se topses-leiers gaan benoem.
Maandag, 17 Desember 2012, 08:59:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
UV-professor dood gevind
UV-professor dood gevind Die hoof van die mediese skool by die Universiteit van die Vrystaat is dood in sy huis deur nooddienspersoneel in Bloemfontein gevind.
Maandag, 17 Desember 2012, 08:43:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ramaphosa aanvaar benoeming vir onderleier
Ramaphosa aanvaar benoeming vir onderleier Die Johannesburgse sakeman Cyril Ramaphosa het bevestig dat hy 'n benoeming vir die pos van onderleier van die ANC aanvaar het.
Maandag, 17 Desember 2012, 08:42:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee van Vryheidsparty vas oor terreurkomplot
Twee van Vryheidsparty vas oor terreurkomplot Minstens twee van die vier mense wat in hegtenis geneem is vir beweerde terreurdade, is lede van die nuutgestigte Federale Vryheidsparty.
Maandag, 17 Desember 2012, 07:59:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier brand dood in minibus-ongeluk
Vier brand dood in minibus-ongeluk Vier mense het doodgebrand nadat die minibus-taxi waarin hulle gery het op die N4 buite Nelspruit omgeslaan en aan die brand geslaan het.
Maandag, 17 Desember 2012, 05:33:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gareth Cliff bots in vroeë oggendure
Gareth Cliff bots in vroeë oggendure “Moenie uitswaai vir honde of katte nie, maak nie saak hoe lief jy hulle het nie.” Só het Gareth Cliff Saterdagoggend getwiet.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Welsyn: Groepe kan asemskep
Welsyn: Groepe kan asemskep Welsynsorganisasies hoef hulle nie te bekommer oor strenger vereistes vir swart ekonomiese bemagtiging wat skenkings aan dié organisasies mag raak nie.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Navorsing bewys kaas kom ’n lang pad
Navorsing bewys kaas kom ’n lang pad Spoorelemente van melkvet dui daarop dat Europeërs reeds 7500 jaar gelede uitgevind het hoe om kaas te maak en daardeur die “leeftyd” en gebruik van melk verleng het.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Chaos heers in Bfn se strate
Chaos heers in Bfn se strate Chaos het gister in Bloemfontein geheers met die aanvang van die 53ste nasionale leierskapkonferensie van die ANC.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Afgevaardigdes begin koppe stamp
Afgevaardigdes begin koppe stamp Kgalema hoort in die vullisdrom. Dít is hoe afgevaardigdes van Limpopo, Noordwes en die Vrystaat gister voor die openingsessie van die leierskonferensie Motlanthe uit die leierstryd probeer dreunsing het.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Werk harder teen misdaad’
‘Werk harder teen misdaad’ Daar moet harder gewerk word teen misdaad, het pres. Jacob Zuma gister op die leierskonferensie in Mangaung gemaan.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Akkreditasieproses à la Afrika
Akkreditasieproses à la Afrika Sedert verlede week het die politieke temperatuur in Bloemfontein algaande begin styg voor die ANC se 53ste nasionale kongres wat gister begin het.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sanger laat ore tuit op opening
Sanger laat ore tuit op opening Die ANC het sy eie Ras Dumisani-oomblik beleef toe ’n vrou die nasionale lied gesing het “soos ’n bok wat geslag word”.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eskom gaan vasgevat word
Eskom gaan vasgevat word Die Blou en Groen Skerpioene sal waarskynlik reeds in Februarie meer slaankrag teen Eskom kry wanneer dié kragverskaffer omgewingsoortredings begaan.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Nageslag hét toekoms in SA’
‘Nageslag hét toekoms in SA’ Etlike duisende besoekers het gister die Geloftediens bygewoon en gehoor al treur hulle oor die land, moet hulle soos die Voortrekkers van ouds aan God vashou.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hoof van skool vir geneeskunde dood
Hoof van skool vir geneeskunde dood Prof. Raymond Smego (60) van Amerika het hom in September by die UV aangesluit en was in die proses om na Suid-Afrika te verhuis.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma reken Marikana kon vermy gewees het
Zuma reken Marikana kon vermy gewees het Die Marikana-menseslagting kon vermy word as die ANC en die vakbonde in die gebied behoorlik gefunksioneer het, meen pres. Jacob Zuma.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba herstel goed ná galstene
Madiba herstel goed ná galstene Oudpres. Nelson Mandela herstel goed ná sy endoskopie die naweek om galstene te verwyder. Mac Maharaj het gister gesê sy toestand bly onveranderd.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorwassery mag nie partytjie hou nie
Motorwassery mag nie partytjie hou nie ’n Dringende aansoek deur die Vrystaatse polisiekommissaris om die Mahungra-motorwassery in Bloemfontein te keer om ’n partytjie vir nagenoeg 5000 mense te hou, is eergister in die Vrystaatse hooggeregshof toegestaan.
Maandag, 17 Desember 2012, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pastoor oorleef tien omleidings
Pastoor oorleef tien omleidings Sonder dat hy bewus daarvan was, het pastoor Herman Viljoen (63) verskeie hartaanvalle gehad. Ná een ernstige hartaanval het hy tien hartomleidings gehad.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Little Spirit’ klaar baklei teen breinkanker
‘Little Spirit’ klaar baklei teen breinkanker Die kankerlyer Gesie Theron (19), of “Little Spirit”, soos prof. Jonathan Jansen haar genoem het, is gisteroggend by haar huis in Oakglen hier oorlede.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DBV se klagtes oor perd ‘is bog’
DBV se klagtes oor perd ‘is bog’ Die Perderuitersvereniging en die DBV kap mekaar nou oor die herrie wat ontstaan het ná die wedloop tussen Oscar Pisto­rius en ’n arabierperd.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sal jy met my trou, Tanya?
Sal jy met my trou, Tanya? Die model Tanya van Graan is Donderdag op haar verjaardag met ’n huweliksaanbod verras. “Ek is oorstelp van vreugde. Dit is ’n groot oomblik vir my.”
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.