Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
SA ster sing vir Obama
SA ster sing vir Obama Lira het pas gehoor sy sal een van die kunstenaars wees wat vir pres. Barack Obama sing tydens die amptelike inhuldigingsbal vir die president in Washington DC op 21 Januarie.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:58:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Daar is komplot teen my, sê Vavi
Daar is komplot teen my, sê Vavi Terwyl hy skerp uitgevaar het teen korrupsie in Suid-Afrika, het Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu en voorsitter van die nasionale anti-korrupsie-forum, gister in Pretoria sydelings verwys na ’n beweerde komplot om hom om die lewe te bring.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:57:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kerkleiers se brief haal regering oor kole
Kerkleiers se brief haal regering oor kole Kerkleiers het in ’n sterk bewoorde brief ’n beroep op pres. Jacob Zuma en ander politieke leiers gedoen om die huidige “ongesonde” situasie in die land met “radikale” verandering teen te werk.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:57:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dagbesoeke beperk oor Kerstyd
Dagbesoeke beperk oor Kerstyd Net 750 dagbesoekers per dag sal tydens die feestyd deur die Krugerwildtuin se Krugerhek naby Hazyview toegelaat word.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:57:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Bekyk tog politieke inmenging by SAUK’
‘Bekyk tog politieke inmenging by SAUK’ Cope en die DA het die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika (Okosa) gevra om ondersoek in te stel na moontlike politieke inmenging by die SAUK.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:57:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man vas oor moord op vyfjarige
Man vas oor moord op vyfjarige ’n Man wat glo sê hy is ’n san­goma is in hegtenis geneem nadat die lyk van die vyfjarige dogter van een van sy bure in die suide van KwaZulu-Natal in ’n ongebruikte put vir ’n toilet gekry is.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:57:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Premier het plan vir gesondheid
Premier het plan vir gesondheid ’n Gesondheidsprosesseringsentrum om korrupsie in die departement van gesondheid aan bande te lê, is een van Nomvula Mokonyane, Gautengse premier, se planne om die sukkelende departement reg te ruk.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:57:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié wet beperk húl rol, sê Eloff
Dié wet beperk húl rol, sê Eloff Universiteitsbesture is baie bekommerd oor die implikasies wat die wysigingswetsontwerp op hoër onderwys en opleiding op die outonomie en algemene bestuur van dié sektor in die land gaan hê.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:57:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gematigdes wil debat oor grond inkort
Gematigdes wil debat oor grond inkort Ernstige pogings is agter die skerms aan die gang om die debat oor grondbeleid by die ANC se nasionale konferensie in te kort, in die lig van die huidige politieke klimaat.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:57:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geen toekoms’ in mooi dorp
Geen toekoms’ in mooi dorp Inwoners van Zeerust is al so moedeloos oor swak dienslewering dat hulle twyfel of daar nog vir hulle ’n toekoms is in dié dorp, wat omring word deur van die mooiste natuurskoon in die land.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:56:55© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man wen eis ná naald in sy buik
Man wen eis ná naald in sy buik Die LUR vir gesondheid en maatskaplike ontwikkeling in Limpopo en ’n dokter van ’n staatshospitaal in dié provinsie is aanspreeklik vir ’n pasiënt se skade nadat ’n chirurgiese naald tydens ’n operasie in sy buik agtergelaat is.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:56:54© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
R380 m. vir werk aan NWU se drie kampusse
R380 m. vir werk aan NWU se drie kampusse Die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan binne die volgende drie jaar ’n hele paar nuwe bates van sowat R380 miljoen bykry in die vorm van onder meer nuwe koshuise, akademiese geboue en ’n biblioteek.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:56:54© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seun in ontploffing beseer: LUR moet opdok, sê hof
Seun in ontploffing beseer: LUR moet opdok, sê hof ’n Vrou moet R218 764 skadevergoeding by die LUR vir onderwys in Mpumalanga kry nadat haar tienerseun in ’n ontploffing buite ’n skoolterrein beseer is.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:56:53© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie verloor wapens in toilette
Polisie verloor wapens in toilette Polisiebeamptes het in die vorige boekjaar nie minder nie as ses vuurwapens in kleinhuisies verloor.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:56:53© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Klagte oor Tina se uitlatings in Boland
Klagte oor Tina se uitlatings in Boland Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, se gedrag gaan wéér onder die vergrootglas geplaas word.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:56:53© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bieber-kaartjies stel rekord op
Bieber-kaartjies stel rekord op Al 62 000 kaartjies vir Justin Bieber se konsert volgende jaar in die ENB-stadion in Johannesburg is gister binne ’n uur uitverkoop.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:56:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Raadbaas en vriendin doodgekap
Raadbaas en vriendin doodgekap Die waarnemende munisipale bestuurder van die Dipaleseng-munisipaliteit in Balfour is die naweek in ’n oënskynlike liefdesdriehoek vermoor.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:56:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regsman, gesin sterf op N1
Regsman, gesin sterf op N1 ’n Staatsaanklaer van Pretoria, sy vrou en hul twee kinders is op slag dood toe hul motor gisteroggend op die N1 buite Ventersburg in ’n botsing betrokke was.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:56:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dewani-uitlewering sloer onnodig’
‘Dewani-uitlewering sloer onnodig’ Die uitleweringsverhoor van Shrien Dewani duur selfs langer as die strafsake van drie van die beskuldigdes in die Anni Dewani-saak.
Maandag, 10 Desember 2012, 19:56:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mandela ondergaan nóg toetse
Mandela ondergaan nóg toetse Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, het gesê oudpres. Nelson Mandela, wat die afgelope naweek gehospitaliseer is, sal nóg toetse ondergaan.
Maandag, 10 Desember 2012, 15:50:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eks 'voel jammer' vir Calitz
Eks 'voel jammer' vir Calitz Bruno Pelizzari, wat byna twee jaar saam met Debbie Calitz deur seerowers in Somalië aangehou is, het gesê hy voel jammer vir haar.
Maandag, 10 Desember 2012, 15:50:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Ondersoek minister oor plaaswerkerstaking'
'Ondersoek minister oor plaaswerkerstaking' Die optrede van Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, tydens die onlangse plaaswerkerstaking in die Wes-Kaap moet ondersoek word.
Maandag, 10 Desember 2012, 15:50:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gesin van vier sterf in botsing op N1
Gesin van vier sterf in botsing op N1 'n Gesin van vier is dood in 'n ongeluk op die N1 nadat hul BMW teen 'n Toyota Raider-dubbelkajuitbakkie gebots het.
Maandag, 10 Desember 2012, 14:30:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Calitz 'wou kinders beskerm'
Calitz 'wou kinders beskerm' Debbie Calitz wou verhoed dat sy in hegtenis geneem word om haar kinders te beskerm, het 'n familielid in 'n onderhoud gesê.
Maandag, 10 Desember 2012, 14:30:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Absa: Huispryse gaan agteruitboer in 2013
Absa: Huispryse gaan agteruitboer in 2013 Absa verwag dat huispryse aanstaande jaar relatiewe lae nominale (sonder inflasie inaggenome) groei gaan toon.
Maandag, 10 Desember 2012, 13:47:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Huispryse gaan agteruitboer in 2013
Huispryse gaan agteruitboer in 2013 Absa verwag dat huispryse aanstaande jaar relatiewe lae nominale (sonder inflasie inaggenome) groei gaan toon.
Maandag, 10 Desember 2012, 13:42:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa red seun voor skietdood
Pa red seun voor skietdood 'n Pa het sy seun onder 'n bed ingedruk sekondes voordat hy koelbloedig deur gewapende aanvallers in die gesin se huis geskiet is.
Maandag, 10 Desember 2012, 13:20:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hek-kwotastelsel by Krugerwildtuin ingestel
Hek-kwotastelsel by Krugerwildtuin ingestel Die Nasionale Krugerwildtuin sal tydens die feestydperk 'n hek-kwotastelsel bedryf, het William Mabasa, 'n woordvoerder, gesê.
Maandag, 10 Desember 2012, 13:20:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verkeer neem vandeesweek drasties toe
Verkeer neem vandeesweek drasties toe ‘n Woordvoerder vir die N3 se tolkonsessie sê die komende naweek is gewoonlik die besigste tyd op Suid-Afrika se paaie.
Maandag, 10 Desember 2012, 12:23:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Borgtog vir Debbie Calitz
Borgtog vir Debbie Calitz Debbie Calitz en agt ander mense is borgtog toegestaan nadat hulle op dwelm-verwante aanklagte in die Hatfield-streekhof verskyn het.
Maandag, 10 Desember 2012, 12:23:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vermoor glo swanger meisie
Man vermoor glo swanger meisie 'n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo sy swanger meisie met 'n mes gesteek en sy later gesterf het, het die polisie gesê.
Maandag, 10 Desember 2012, 12:23:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba: 'Hy is in goeie hande'
Madiba: 'Hy is in goeie hande' Oudpres. Nelson Mandela het 'n "goeie nagrus" gehad, sê die presidensie in 'n verklaring wat in Pretoria uitgereik is.
Maandag, 10 Desember 2012, 12:07:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Paaie in Jhb met klippe, rotse versper
Paaie in Jhb met klippe, rotse versper Betogings deur inwoners van ‘n informele nedersetting het verkeer tussen Krugersdorp en Roodepoort se sakedistrik ontwrig.
Maandag, 10 Desember 2012, 11:21:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motlanthe: SA nog in duister oor benoeming
Motlanthe: SA nog in duister oor benoeming Dit is steeds nie bekend of adj.pres. Kgalema Motlanthe ‘n benoeming om die regerende party te lei, aanvaar het nie.
Maandag, 10 Desember 2012, 11:21:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inwoners oorval polisie 'om bende te beskerm'
Inwoners oorval polisie 'om bende te beskerm' Twee polisiebeamptes is deur 'n oproerige groep oorval nadat hulle ‘n oproep oor ‘n skietery op die Kaapse Vlakte opgevolg het.
Maandag, 10 Desember 2012, 11:00:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba 'in goeie hande'
Madiba 'in goeie hande' Daar is geen rede tot kommer oor oudpres. Nelson Mandela se gesondheid nie, het die presidensie se woordvoerder, Mac Maharaj, gesê.
Maandag, 10 Desember 2012, 10:20:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inwoners sit dwelm-wenke in kerk se kollektebord
Inwoners sit dwelm-wenke in kerk se kollektebord Inwoners van ’n dwelm-geteisterde buurt het aan ‘n blink plan vorendag gekom om inligting oor handelaars aan die polisie verskaf.
Maandag, 10 Desember 2012, 10:12:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba: 'Geen rede tot paniek'
Madiba: 'Geen rede tot paniek' Daar is geen rede om paniekerig te raak oor oudpres. Nelson Mandela se gesondheid nie.
Maandag, 10 Desember 2012, 09:50:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Trein ry tiener dood ná hy skooljaar slaag
Trein ry tiener dood ná hy skooljaar slaag ‘n Tienerseun het in die hospitaal gesterf nadat ‘n trein hom in Tongaat, KwaZulu-Natal, raakgery het, het paramedici gesê.
Maandag, 10 Desember 2012, 09:21:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Haelstorm beskadig honderde huise
Haelstorm beskadig honderde huise Meer as 450 huise is in Ladysmith in KwaZulu-Natal beskadig nadat haelkorrels so groot soos appels op die stad toegesak het.
Maandag, 10 Desember 2012, 09:21:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
"Verlaag ANC Jeugliga-ouderdom na 30"
Die tesourier-generaal van die ANC Jeugliga, Pule Mabe het gevra dat die ouderdom van die liga se lidmaatskap van 35 na 30 verlaag word.
Maandag, 10 Desember 2012, 09:13:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brief waarsku oor 'politieke inmenging' by SABC
Brief waarsku oor 'politieke inmenging' by SABC 'n Anonieme brief wat glo deur werknemers van die SABC geskryf is, het kommer oor politieke inmenging by die uitsaaier beklemtoon.
Maandag, 10 Desember 2012, 08:20:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kleuter kritiek ná botsing op berugte pad
Kleuter kritiek ná botsing op berugte pad ‘n Kleuter is uit ‘n motor geslinger nadat die kind se gesin in ‘n ongeluk op die berugte Moloto-pad in Pretoria betrokke was.
Maandag, 10 Desember 2012, 08:17:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ballito-ongeluk eis 2
Ballito-ongeluk eis 2 Twee mense het gesterf en twee ander is beseer toe twee motors op die R102 naby Ballito in KwaZulu-Natal teen mekaar gebots het.
Maandag, 10 Desember 2012, 08:17:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
210 km/h, want sy wil nie vlug verpas
210 km/h, want sy wil nie vlug verpas Een was laat vir ’n werkgeleentheid; nog een moes hom haas na ’n mediese noodgeval; en nog een moes jaag om nie ’n vlug te verpas nie.
Maandag, 10 Desember 2012, 08:15:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Debbie Calitz vas vir dwelms
Debbie Calitz vas vir dwelms ‘n Suid-Afrikaanse vrou wat ‘n gyselaarsdrama in Somalië oorleef het, is tydens ‘n klopjag in hegtenis geneem.
Maandag, 10 Desember 2012, 07:55:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Debbie Calitz het glo dagga gekweek
Debbie Calitz het glo dagga gekweek Debbie Calitz, wie se vrylating in Somalië saam met haar vriend Bruno Pelizzari ses maande gelede groot nuus was, is na wat berig word deur die polisie in 'n klopjag op haar woning in Pretoria in hegtenis geneem.
Maandag, 10 Desember 2012, 07:31:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brandbestryder sterf in padongeluk
Brandbestryder sterf in padongeluk ‘n Man wat vermoedelik ‘n brandbestryder was, het gesterf toe ‘n motor teen sy motorfiets in Turffontein vasgery het.
Maandag, 10 Desember 2012, 07:13:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Armes is slagoffers van korrupsie' – Sisulu
'Armes is slagoffers van korrupsie' – Sisulu Armes ly elke dag as gevolg van dienslewering wat deur staatsamptenare se korrupsie in die gedrang kom, het Lindiwe Sisulu gesê.
Maandag, 10 Desember 2012, 07:13:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa in hof ná hy dogter ontvoer
Pa in hof ná hy dogter ontvoer ‘n Man wat na bewering sy dogter ontvoer het, verskyn binnekort saam met sy vermeende medepligtige in die hof.
Maandag, 10 Desember 2012, 07:13:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Weerlig slaan vyf perde dood
Weerlig slaan vyf perde dood ’n Weerligstraal het eergister vyf wilde perde tydens ’n donderstorm op Kaapsehoop in Mpumalanga doodgeslaan.
Maandag, 10 Desember 2012, 06:52:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: "Bittersoet-oorwinning" -nuwe Mej. SA
VIDEO: Spieëltjie spieëltjie aan die wand, Marilyn Ramos (21) van Klerksdorp is die mooiste in die land!
Maandag, 10 Desember 2012, 06:20:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA vrou wat gyseldrama oorleef, met dwelms betrap
SA vrou wat gyseldrama oorleef, met dwelms betrap Debbie Calitz, wat ‘n gyselaarsdrama in Somalië oorleef het, is tydens ‘n klopjag vir die besit van dwelms in hegtenis geneem.
Maandag, 10 Desember 2012, 06:14:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kruger-rande uit huis gesteel, gesin aangehou
Kruger-rande uit huis gesteel, gesin aangehou Die polisie is op soek na twee mans wat ‘n gesin van onder andere Kruger-rande, juwele en skootrekenaars geroof het.
Maandag, 10 Desember 2012, 06:14:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lichtenburg: Man in poel bloed gevind
Lichtenburg: Man in poel bloed gevind 'n 38-jarige man is in Blydeville, Lichtenburg gevind waar hy in 'n poel bloed gelê het, en is later deur nooddienspersoneel dood verklaar.
Maandag, 10 Desember 2012, 05:26:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meningitis eis Puk-student
Meningitis eis Puk-student ’n Student van Potchefstroom wat breindood verklaar is nadat hy ’n dodelike soort bakteriële breinvliesontsteking opgedoen het, is in die Unie-hospitaal in Alberton dood.
Maandag, 10 Desember 2012, 05:11:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tatane-verdagtes weer in die hof
Tatane-verdagtes weer in die hof Die polisielede wat daarvan aangekla word dat hulle verantwoordelik is vir die dood van die betoger Andries Tatane, verskyn weer in die hof.
Maandag, 10 Desember 2012, 05:07:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Bid vir Madiba'
'Bid vir Madiba' Terwyl die wêreld wag op nuus oor oudpres. Mandela se gesondheid, het adjunkpres. Motlanthe die land gevra om vir dié ikoniese leier te bid.
Maandag, 10 Desember 2012, 05:07:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Video: Dit is ’n keerpunt, sê nuwe Mej. SA
Video: Dit is ’n keerpunt, sê nuwe Mej. SA Marilyn Ramos (21) van Klerksdorp is die mooiste in die land! Dié student in binnenshuise argitektuur is gisteraand uit 12 finaliste as die nuwe Mej. SA in Sun City se Superbowl gekroon.
Maandag, 10 Desember 2012, 04:20:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: Chad le Clos se pa sing vir SuperSport
Video: Chad le Clos se pa sing vir SuperSport SuperSport het ’n video van ’n minuut lank op hul Facebook-blad gesit waarin Bert le Clos as sanger ontpop. (Skakel na video binne).
Maandag, 10 Desember 2012, 03:51:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Laaste vlieënde boot na VSA
Laaste vlieënde boot na VSA Suid-Afrika gaan vandeesweek nog ’n stukkie lugvaartgeskiedenis verloor.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meningitis eis Puk-student
Meningitis eis Puk-student ’n Student van Potchefstroom wat breindood verklaar is nadat hy ’n dodelike soort bakteriële breinvliesontsteking opgedoen het, is gisteraand in die Unie-hospitaal in Alberton oorlede.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Armes gedwing om ondergronds te gaan om te oorleef
Armes gedwing om ondergronds te gaan om te oorleef ’n Politieke aktivis van Kaapstad se verhaal oor hoe sy en 11 gesinne hul “huise” – plastieksakke – begrawe sodat die polisie dit nie afbreek nie, het ’n gehoor in Bloemfontein diep geraak.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC laat gastehuise glo wag op oornaggeld
ANC laat gastehuise glo wag op oornaggeld Omgekrapte eienaars van gastehuise in Bloemfontein beskuldig die ANC daarvan dat die party weier om betalings van meer as R7 miljoen te doen vir verblyf wat vir sy nasionale konferensie bespreek is.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tatane-verhoor hervat vandag
Tatane-verhoor hervat vandag Die verhoor van die sewe polisiemanne wat weens die dood van Andries Tatane teregstaan, word vandag hier in die streekhof hervat.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ramos mooiste in SA
Ramos mooiste in SA Spieëltjie-spieëltjie aan die wand, toe is Marilyn Ramos (21) van Klerksdorp die mooiste donkerkop in die land!
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
IVP-oorwinning lakmoestoets vir Zuma se leierskap
IVP-oorwinning lakmoestoets vir Zuma se leierskap Die munisipale tussenverkiesing by Nkandla waarin die IVP ’n wyk by die ANC afgeneem het, word wyd as ’n lakmoestoets vir die leierskap van pres. Jacob Zuma beskou en die uitslag van dié toets lyk nie goed nie.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Protesoptogte gaan meer word’
‘Protesoptogte gaan meer word’ Meer en erger protesoptogte en burgerlike opstand in die land volg op die ANC se nasionale konferensie in Mangaung, waarsku die politieke ontleder Prince Mashele.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man in maag geskiet
Man in maag geskiet ’n Man van Sasolburg is in die maag geskiet in die soveelste gewapende huisrooftog op dié misdaadgeteisterde dorp.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wilde perde doodgeslaan
Wilde perde doodgeslaan ’n Weerligstraal het eergistermiddag vyf wilde perde in ’n donderstorm op Kaapsehoop in Mpumalanga met een slag doodgeslaan.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moontlike reeksbrandstigter?
Moontlike reeksbrandstigter? Vrae oor die moontlikheid dat ’n reeksbrandstigter op die dorp aan die werk is, word hier gevra en teleurstelling en bekommernis loop hoog oor die oënskynlike onvermoë van die polisie om iets aan die saak te doen.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba voorspoed toegewens
Madiba voorspoed toegewens Suid-Afrikaners oor grense heen het gister oudpres. Nelson Mandela onderskraag en vir hom gebid. Dit het teen gisteraand gelyk of dit so goed met hom gaan as wat dit met ’n verswakte bejaarde van 94 jaar kan gaan.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meeste kinders ken misdadigers
Meeste kinders ken misdadigers Altesaam 71% van jong mense in die Vrystaat voer aan dat hulle persoonlik ’n professionele misdadiger ken.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ramaphosa se belange sal bots
Ramaphosa se belange sal bots As die magnaat Cyril Ramaphosa na die politiek terugkeer en adjunkpresident van die land word, sal sy sakeryk verweef wees in ’n web van botsende belange.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Welsynsminister bly 166 nagte in luukse hotelle
Welsynsminister bly 166 nagte in luukse hotelle Bethabile Dhlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, het binne twee jaar 166 nagte in luukse hotelle deurgebring.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vakbonde, boere verskil oor loonaanpassings vir werkers
Vakbonde, boere verskil oor loonaanpassings vir werkers Die departement van arbeid het Saterdag hier begin met ’n toer oor die land heen om insette van boere, plaaswerkers en vakbonde te kry oor onder meer die voorgestelde minimum loon vir werkers van R150 per dag.
Maandag, 10 Desember 2012, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Meester van die muurkuns
VIDEO: Meester van die muurkuns Ons gesels met Falko One, een van Kaapstad se bekendste graffiti-kunstenaars.
Maandag, 10 Desember 2012, 00:24:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Noord-Wester is nuwe Mej. SA
Noord-Wester is nuwe Mej. SA Spieëltjie spieëltjie aan die wand, Marilyn Ramos (21) van Klerksdorp is die mooiste in die land!
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dank omroepers af ná poets’
‘Dank omroepers af ná poets’ n Storm woed om die twee Australiese radio-omroepers wat in ’n poets-oproep uitgevind het hoe dit met die swanger Catherine, hertogin van Cambridge, gaan.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wes-Kaapse paaie eis reeds 19 lewens
Wes-Kaapse paaie   eis reeds 19 lewens Minstens 19 mense is die afgelope vier dae in motorongelukke op Wes-Kaapse paaie dood.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hond snuffel meer as halfmiljoen rand se dagga uit
Hond snuffel meer as halfmiljoen rand se dagga uit Die polisie van Oos-Londen het gisteroggend op meer as ’n halfmiljoen rand se dagga beslag gelê toe sy dwelmhond by ’n bussie in Komga snuf in die neus gekry het.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Chad se pa hou sy lyf sanger
Chad se pa hou sy lyf sanger Netjies uitgevat in ’n strikdas en ’n pak klere sing die pa van die bekende Suid-Afrikaanse swemsensasie Chad le Clos sy eie weergawe van Nat King Cole se klassieke “Unforgetable”, maar verander dit na “Unbe­lie­vable”.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kinders marsjeer ook in Kaapse protesaksie
Kinders marsjeer ook in Kaapse protesaksie ’n Groep van sowat 15 kinders, sommiges met T-hemde aan van die TAC, sluit heel voor aan by die ry, en bring die totaal op sowat 50 te staan. Rooi pette met Numsa se kenteken word uitgedeel.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisievrou vra spesiale appèl
Polisievrou vra spesiale appèl Die besluit om die eertydse kaptein (nou lt.kol.) Renate Barnard nié te bevorder nie, het die polisie geneem op grond van “maatskaplike ingenieurswerk wat gegrond was op naakte rassisme”.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
WP en Saru maak rusie
WP en Saru maak rusie Die rugbytoetse wat in 2013 en 2014 tussen die Springbokke en Australië in Kaapstad gespeel word, sál volgens die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) op Nuweland wees.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hengelaar (59) se lyk gevind
Hengelaar (59) se lyk gevind Die lyk van ’n hengelaar wat die naweek in Valsbaai van die rotse geslaan is en vermoedelik verdrink het, is gister tussen Bailey’s Cottage en Surfers’ Corner in Muizenberg gekry.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Minister bly in luuksheid om armes te sien’
‘Minister bly in luuksheid om armes te sien’ Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, het binne twee jaar 166 nagte in luukse hotelle oornag.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA se ‘laaste vlieënde boot’ vertrek na VSA
SA se ‘laaste vlieënde boot’ vertrek na VSA Suid-Afrika gaan vandeesweek nog ’n stukkie lugvaartgeskiedenis verloor wanneer vermoedelik die laaste PBY Catalina, oftewel vlieënde boot, op sy lang vlug na Amerika vertrek.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:49:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cope vier sy 4de bestaansjaar
Cope vier sy 4de bestaansjaar Cope het gister sy vierde verjaardag gevier én sy visier ingestel om “in 2014 by die ANC oor te neem”.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:48:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kerkleiers besorg oor Palestina
Kerkleiers besorg oor Palestina n Groep Suid-Afrikaanse kerkleiers het gister uit die Midde-Ooste teruggekeer waar hulle eerstehands die Palestynse besetting deur Israel ervaar het.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:48:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA-raadslede in Cederberg onder dwang uit lokaal
DA-raadslede in Cederberg onder dwang uit lokaal Nadat ’n mislukte raadsvergadering van die Cederberg-munisipaliteit Vrydag geëindig het met DA-raadslede wat “onder dwang gehelp is om die lokaal te verlaat”, meen die DA die skrif is aan die muur vir dié munisipaliteit.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:48:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sisulu wys tande teen korrupsie
Sisulu wys tande teen korrupsie Korrupsie moet met “baie skerp tande” gepak word, meen Lindiwe Sisulu, minister vir die staatsdiens en administrasie.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:48:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘ANC skuld blyplekke R7m.’
  Gastehuise hier beskuldig die ANC daarvan dat die party weier om meer as R7miljoen te betaal vir verblyf wat vir sy nasionale konferensie bespreek is.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:48:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vakbond takel DKD oor kwota vir bruines
  Die vakbond Solidariteit het sy aanslag op die departement van korrektiewe dienste (DKD) oor die nalating om bruin lede van die DKD te bevorder, aansienlik verskerp.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:48:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sterkte, Madiba!
Sterkte, Madiba! Suid-Afrikaners oor grense heen het gister oudpres. Nelson Mandela sterkte toegewens en vir hom gebid nadat hy Saterdag vir mediese toetse opgeneem is.
Sondag, 9 Desember 2012, 22:48:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
210 km/h, want sy’s laat vir vlug
210 km/h, want sy’s laat vir vlug Een was laat vir ’n werkgeleentheid; nog een moes hom haas na ’n mediese noodgeval; en nog een moes jaag om nie ’n vlug te verpas nie.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:11:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Klik met kollekte
Klik met kollekte Wanneer inwoners van ’n dwelmgeteisterde buurt in dié stad Sondae kerk toe gaan, kan hulle hul tiendes in die kollektebordjie sit?–?én ’n koevertjie met inligting om dwelmsmouse aan die kaak te stel.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hy is slagoffer van komplot, sê ‘diamantdief’
Hy is slagoffer van komplot, sê ‘diamantdief’ Van Kerrebroeck beweer hy was die slagoffer van ’n sameswering en dat die skuld op hom geplaas is om belastingbedrog te pleeg.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bevorder, al is hy dalk ’n dief
Bevorder, al is hy dalk ’n dief ’n Amptenaar van die Tshwane-nooddienste is tot adjunkdirekteur bevorder, ondanks ’n hangende saak van diefstal teen hom.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Limpopo se boeke: G’n besluit oor DG
Limpopo se boeke: G’n besluit oor DG Die Staatsdienskommissie het nog nie ’n besluit oor optrede teen Bobby Soobrayan, direkteur-generaal van basiese onderwys, geneem nie.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man wen interdik oor plakkers op erf
Man wen interdik oor plakkers op erf ’n Inwoner van Fairland in Johannesburg het hom tot die hof gewend omdat plakkers op die erf langs syne ontlas, dronk raak en die rus verstoor.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Onthou hul hart en kry troos’
‘Onthou hul hart en kry troos’ Drie veiligheidswagte wat vroeër vanjaar in twee afsonderlike transitorooftogte in eMalahleni (Witbank) vermoor is, is postuum vir hul dapperheid vereer.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lug-strydros gou op pad na VSA
Lug-strydros gou op pad na VSA Suid-Afrika gaan vandeesweek nog ’n stukkie lugvaartgeskiedenis verloor wanneer vermoedelik die laaste PBY Catalina, oftewel “vlieënde boot”, op sy lang vlug na Amerika vertrek.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tuis in ‘God se doudruppel’
Tuis in ‘God se doudruppel’ Die personeel van Huis Talje vir fisiek en verstandelik gestremde kinders in Bela-Bela in Limpopo het ’n passie om ’n diens aan die gemeenskap te lewer.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Selfs Kersvader kry nou minder kaartjies
Selfs Kersvader kry nou minder kaartjies Dit word elke jaar minder omdat mense toenemend eerder e-pos, maar Suid-Afrikaners stuur stééds vir mekaar Kerskaartjies.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bankrot ambulanse kry maand se hulp
Bankrot ambulanse kry maand se hulp In nog goeie nuus vir Tromar het vyf vakansieoorde in die Waterbergstreek besluit om geld te skenk sodat hy tot ná Nuwejaar kan oopbly.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou sterf onder ’n wegholbus
Vrou sterf onder ’n wegholbus ’n Huiswerker wat saam met nog twee vroue op die sypaadjie langs ’n woonkompleks in Krugersdorp gesit het, is dood toe ’n bus hulle getref en sy onder die voertuig beland het.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sisulu kondig nuwe stappe aan teen korrupsie
Sisulu kondig nuwe stappe aan teen korrupsie Korrupsie moet met “baie skerp tande” gepak word, het Lindiwe Sisulu, minister van staatsdiens en administrasie, gesê.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Landdroste te min: Geld gegee
Landdroste te min: Geld gegee Die departement van justisie gaan gebuk onder ’n erge tekort aan landdroste in streek- en distrikshowe.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Klapper in bottel beseer twee seuns
Klapper in bottel beseer twee seuns Twee 12-jarige seuns is met glasskerwe in die bors en skouer na ’n hospitaal in Margate gehaas nadat hulle ’n groot klapper in ’n glasbottel op dié kusoord se strand laat ontplof het.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister van weelde
Minister van weelde Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, het binne twee jaar 166 nagte in luukse hotelle deurgebring.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dit is ’n keerpunt, sê nuwe Mej. SA
Dit is ’n keerpunt, sê nuwe Mej. SA Marilyn Ramos (21) van Klerksdorp is die mooiste in die land! Dié student in binnenshuise argitektuur is gisteraand uit 12 finaliste as die nuwe Mej. SA in Sun City se Superbowl gekroon.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kraker ontwrig regering-www’s
Kraker ontwrig regering-www’s ’n Kuberkraker beweer hy sit agter die ontwrigting van drie webwerwe van die regering.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Firma beboet wat vlei uitmyn
Firma beboet wat vlei uitmyn Vunene Mining is Vrydag in die streekhof in Ermelo met R3 miljoen beboet omdat hy ’n deel van ’n vlei in die Vaalrivier se opvangsgebied buite dié dorp uitgemyn het.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
IVP vat Nkandla-wyk: ‘Zuma word verwerp’
IVP vat Nkandla-wyk: ‘Zuma word verwerp’ Die IVP het middel verlede week 55% van die stemme in die tussenverkiesing in Nkandla se wyk 4 op hom verenig.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rowers skiet man in maag, vlug met juwele
Rowers skiet man in maag, vlug met juwele ’n Man van Sasolburg is in die maag geskiet tydens die soveelste gewapende huisrooftog in dié misdaadgeteisterde dorp.
Sondag, 9 Desember 2012, 20:05:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Chad se pa sing nou ook [video]
Chad se pa sing nou ook [video] Netjies uitgevat in ’n strikdas en ’n pak klere, sing die pa van die bekende Suid-Afrikaanse swemsensasie Chad le Clos sy eie weergawe van Nat King Cole se klassieke Unbelievable.
Sondag, 9 Desember 2012, 19:29:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba in hospitaal
  Oud-president Nelson Mandela is in 'n Pretoriase hospitaal opgeneem vir toetse, het pres. Jacob Zuma se kantoor Saterdag bekend gemaak.
Sondag, 9 Desember 2012, 14:55:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lyk van vermiste seun in vullisdrom gevind
Lyk van vermiste seun in vullisdrom gevind Die lyk van 'n kind van Soweto wat verlede week vermis geraak het, is in 'n vullisdrom in sy pa se motorhuis gevind.
Sondag, 9 Desember 2012, 12:09:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mandela 'gemaklik' ná nag in hospitaal
Mandela 'gemaklik' ná nag in hospitaal Nelson Mandela is "gemaklik", het pres. Zuma gesê ná die voormalige staatshoof die nag in die hospitaal deurgebring het vir mediese toetse.
Sondag, 9 Desember 2012, 11:47:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brand in Kaapstad laat 40 dakloos
Brand in Kaapstad laat 40 dakloos 'n Brand in Guguletu het 40 mense sonder heenkome gelaat ná 10 strukture vernietig is, het 'n amptenaar van Kaapstad gesê.
Sondag, 9 Desember 2012, 11:02:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC-leiers dalk 10 jaar in beheer
ANC-leiers dalk 10 jaar in beheer Die ANC in die Wes-Kaap sal vra dat die party se grondwet aangepas word om sy nuwe leiers 'n ononderbroke termyn van 10 jaar te gun.
Sondag, 9 Desember 2012, 09:51:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor Mandela se gesondheid
Vrae oor Mandela se gesondheid Van oudpres. Nelson Mandela se naasbestaandes, en selfs sy eie stigting, was in die duister ná hy in 'n hospitaal in Pretoria opgeneem is.
Sondag, 9 Desember 2012, 09:18:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boodskappe van ondersteuning vir Madiba
Boodskappe van ondersteuning vir Madiba Pres. Jacob Zuma en Cosatu het oudpres. Nelson Mandela, wat tans in 'n hospitaal is vir mediese toetse, alle sterkte toegewens.
Sondag, 9 Desember 2012, 08:49:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geld van Ratanang-trust direk na Malema
Geld van Ratanang-trust direk na Malema Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, het fondse van die Ratanang-familietrust na bewering tot sy eie voordeel gebruik.
Sondag, 9 Desember 2012, 08:48:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boere soek beskerming ná onrus
Boere soek beskerming ná onrus Honderde boere het gespring om hulle eiendom te verseker ná 'n vlaag gewelddadige protesaksies waarin wingerde en toerusting vernietig is.
Sondag, 9 Desember 2012, 07:25:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man verdrink naby Richardsbaai
Man verdrink naby Richardsbaai 'n Man het naby Richardsbaai verdink ná hy in die moeilikheid geraak het terwyl hy in die water was saam met 'n ander swemmer.
Sondag, 9 Desember 2012, 06:57:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motlanthe kanselleer glo besoek aan Madiba
Motlanthe kanselleer glo besoek aan Madiba Adj.pres. Kgalema Motlanthe het 'n besoek aan pres. Nelson Mandela by sy huis in Qunu dié week gekanselleer, het sy woordvoerder bevestig.
Sondag, 9 Desember 2012, 06:01:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
BMW herroep 5 000 voertuie in SA
BMW herroep 5 000 voertuie in SA BMW Suid-Afrika het gesê hy gaan meer as 5 000 luukse voertuie, wat tussen 2006 en 2012 vervaardig is, weens 'n tegniese fout herroep.
Saterdag, 8 Desember 2012, 12:44:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou sien 'verkragters' by optog teen geweld
Vrou sien 'verkragters' by optog teen geweld 'n Vrou wat deur 'n groep mans verkrag is, het haar vermeende aanvallers by 'n optog oor vrouemishandeling in Port Elizabeth gesien.
Saterdag, 8 Desember 2012, 12:44:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sakereus betaal R50 000 vir 'n plek langs Zuma
Sakereus betaal R50 000 vir 'n plek langs Zuma Patrice Motsepe het glo R50 000 betaal om tydens 'n gala-ete op die vooraand van die ANC se verkiesingskongres langs pres. Jacob Zuma te sit.
Saterdag, 8 Desember 2012, 12:44:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man smeek sy pa om sy kinders uit te los
Man smeek sy pa om sy kinders uit te los 'n Man het sy pa gesmeek om sy kinders uit te los terwyl hulle in dieselfde huis bly, omdat die pa teregstaan op aanklagte van molestering.
Saterdag, 8 Desember 2012, 12:23:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Duisende by UV weggewys
Duisende by UV weggewys Sowat 13 000 voornemende studente wat hul studies by die Universiteit van die Vrystaat wil voortsit, kan nie geakkommodeer word nie.
Saterdag, 8 Desember 2012, 11:11:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man val van krans af toe hy op polisie skiet
Man val van krans af toe hy op polisie skiet 'n Man is dood en nog een is gewond nadat 'n groep mans in Asherville, Durban, betrokke was in 'n skietgeveg met die polisie.
Saterdag, 8 Desember 2012, 11:05:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou sterf ná bus teen huis bots
Vrou sterf ná bus teen huis bots 'n Vrou is dood en 19 ander mense, waaronder 18 skoolkinders, is beseer nadat 'n skoolbus teen 'n huis in Krugersdorp gebots het.
Saterdag, 8 Desember 2012, 10:48:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans uit motor geslinger op N1
Mans uit motor geslinger op N1 Drie mans is dood en nog een beseer nadat hul motor naby die Grasmere-tolhek op die N1 gerol het, het paramedici gesê.
Saterdag, 8 Desember 2012, 10:45:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man tronk toe ná hy hom aan studente ontbloot
Man tronk toe ná hy hom aan studente ontbloot 'n Gewoonte-ontbloter van Pretoria is ná sy derde hofverskyning vir dié oortreding tot 18 maande tronkstraf gevonnis.
Saterdag, 8 Desember 2012, 09:36:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Studie oor nuwe TB-entstof en babas begin
Studie oor nuwe TB-entstof en babas begin ’n Kliniese studie om ’n nuwe tuberkulose-entstof in pasgebore babas van MIV-positiewe ma’s te toets, het hier begin. Dit is nóg ’n studie van die Suid-Afrikaanse Tuberkulose-entstofinisiatief (Satvi), in samewerking met die Desmond Tutu TB-sentr
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Eetplek ontstig blinde leraar
Eetplek ontstig blinde leraar ’n Blinde predikant van Potchefstroom en sy vrou is erg ontstig nadat ’n bestuurder by ’n kitskosrestaurant in Bloemfontein hulle vanweë sy gidshond die deur wou wys.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Matriekklas spog met 9 artse
Matriekklas spog met 9 artse Nege oudleerlinge van die ­Hoër Meisieskool Eunice in Bloemfontein het vandeesweek op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se lentegradeplegtigheid met hul uitsonderlike mediese prestasies geskitter.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Corrie Sanders se wildplaas vir miljoene opgeveil
Corrie Sanders se wildplaas vir miljoene opgeveil Die voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders se wildplaas in Limpopo, Patrysvly, is gister opgeveil en vir R8,4 miljoen (BTW uitgesluit) deur ’n trust gekoop.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oudskoolhoof van Heidedal begrawe
Oudskoolhoof van Heidedal begrawe ’n Bekende onderwyser en oud-skoolhoof van Heidedal word môre ter ruste gelê nadat hy ná ’n lang siekte oorlede is.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
UV vereer drie met doktorsgrade
UV vereer drie met doktorsgrade Prof. Martha Nussbaum, een van die wêreld se voorste filosowe, was een van drie mense wat Donderdag eredoktorsgrade op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se somergradeplegtigheid in Bloemfontein ontvang het.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skokkende feite oor vlieënier van lugmag bekend
Skokkende feite oor vlieënier van lugmag bekend Met die verlies van 11 menselewens en twee vliegtuie rou in die geheue van die lugmag, meen kenners die tyd is reg om nou onbevange na probleme in die lugmag te kyk.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boeliery: Groot probleem in SA [video]
Boeliery: Groot probleem in SA [video] Nuwe voorvalle van meisies wat mekaar afknou, verneder, slaan en skop het weer die groeiende probleem van boelies in skole aan die lig gebring.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boer wreed aangerand in sy huis op plaas
Boer wreed aangerand in sy huis op plaas ’n Afgetrede boer van dié distrik is gister in die vroeë oggendure deur vier mans op sy plaas aangeval en beroof.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Masekela vir Grammy benoem
Masekela vir Grammy benoem Die legendariese jazzmusikant Hugh Masekela is vir een van die wêreld se gesogste musiekpryse benoem.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jolige matrieks laat wêreldrekord lê-lê spat
Jolige matrieks laat wêreldrekord lê-lê spat ’n Jolige atmosfeer het geheers terwyl matrieks Woensdag by die Plet Rage in die gees van “liefde” die wêreldrekord vir lepellê verbeter het.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Racheltjie de Beer verfilm
Racheltjie de Beer verfilm Racheltjie de Beer, mitiese volksheldin, is ’n blonde, sieklike meisietjie met ’n swak hart.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aanklaer vir renosterstryd vereer
Aanklaer vir renosterstryd vereer Adv. Antoinette Ferreira, aanklaer in die Vrystaatse kantoor van die direkteur van openbare vervolging (DOV) en van die Groen Skerpioene, is vereer vir haar stryd in die bewaring van renosters.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tronkvoëls nog langer agter tralies
Tronkvoëls nog langer agter tralies Vyf tronkvoëls het hul verblyf in die tronk met ’n paar jaar verleng toe hulle ’n selmaat in die storte van die Groenpunt-tronk verkrag het. Van hulle het nie meer baie tyd gehad om uit te dien nie.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stropers stil-stil dopgehou
Stropers stil-stil dopgehou Renosterstropers sal binnekort met afstandbeheerde vliegtuigies dopgehou kan word.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma kry ’n F by die DA
Zuma kry ’n F by die DA Met ’n F-simbool, is pres. Jacob Zuma vanjaar een van die swakste presteerders in die DA se jaarlikse oorsig van kabinetslede se werkverrigting.
Vrydag, 7 Desember 2012, 20:15:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma-verslag 'niks met enigiemand te doen' – ANC
Zuma-verslag 'niks met enigiemand te doen' – ANC Die ANC het geweier om kommentaar te lewer op berigte wat beweer dat pres. Zuma van verskeie mense geld ontvang het om sy uitgawes te dek.
Vrydag, 7 Desember 2012, 16:01:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oorledene sou vandag 40ste verjaardag vier
Oorledene sou vandag 40ste verjaardag vier Sers. Eric Boes sou vandag 40 jaar oud geword het. Sy kollega, sers. Boy Baloyi (30), is maar twee weke gelede getroud en dié se vrou is swanger met hul eersteling.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hier kom Zuma ook tweede
Hier kom Zuma ook tweede Die ANC-strukture in Limpopo en die Wes-Kaap het hulle by die Gautengse ANC aangesluit en pres. Jacob Zuma met die kous oor die kop huis toe gestuur.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.