Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Boere sus gaste oor krokodille
Boere sus gaste oor krokodille “As daar nog is, kruip hulle goed weg. Ons het lanklaas ’n krokodil gesien.”
Sondag, 18 November 2012, 22:42:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onderhoude vir adjunk-OB
Onderhoude vir adjunk-OB Onderhoude met vyf kandidate vir die pos van adjunk-openbare beskermer (OB) begin vanoggend in die parlement.
Sondag, 18 November 2012, 22:42:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stropery het vóór beamptes plaasgevind
Stropery het vóór beamptes plaasgevind Die onwettige jag van renosters in Noordwes het in die teenwoordigheid van natuurbewaringsbeamptes van dié provinsie plaasgevind.
Sondag, 18 November 2012, 22:42:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Toetse vir verbode middels verwelkom
Toetse vir verbode middels verwelkom Wes-Kaapse skole verwelkom die inisiatief van die Suid-Afrikaanse Instituut teen Verbode Middels in Sport (Saids) om aanstaande jaar vrywillige toetse vir verbode middels by skole te doen.
Sondag, 18 November 2012, 22:42:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou (43) beseer toe sy gly en val in Jonkershoek
Vrou (43) beseer toe sy gly en val in Jonkershoek ’n Vrou (43) wat Saterdag hier in die Jonkershoek-natuurreservaat in die berge gaan stap het, het ernstige hoofbeserings opgedoen nadat sy geval het.
Sondag, 18 November 2012, 22:42:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dot Serfontein met handafdrukke vereer
Dot Serfontein met handafdrukke vereer Dot Serfontein is ’n mens wat ruimtes oopmaak waarin jy jouself kan soek en kan vind.
Sondag, 18 November 2012, 22:42:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou ‘is reg’ om teen Modimolle-monster te getuig
Vrou ‘is reg’ om teen Modimolle-monster te getuig Ina Bonnette het haarself geestelik voorberei en “is reg” om teen haar eks-man, Johan Kotzé, te getuig.
Sondag, 18 November 2012, 22:42:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Skerpioene is afgepers’
‘Skerpioene is afgepers’ Nuwe inligting rondom die sogenaamde Zuma-spioenasiebande het die naweek gewys die destydse Skerpioene “het geglo pres. Jacob Zuma het hulle probeer afpers om klagte teen hom te laat vaar”.
Sondag, 18 November 2012, 22:21:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
7 renosters in ‘bloedbad’ dood
7 renosters in ‘bloedbad’ dood ’n Jagplaas-eienaar het die stropery van sewe renosters, onder meer ’n drie maande oue kalfie, op sy plaas as ’n “bloedbad” beskryf.
Sondag, 18 November 2012, 22:21:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC ‘wil gebreke wysig’
ANC ‘wil gebreke wysig’ Die slaggate wat die ANC in die hantering van Julius Malema se tugverhoor laat water trap het, gaan na verwagting met nuwe wysigings aan sy grondwet toegestop word.
Sondag, 18 November 2012, 22:21:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie moet joernalis derduisende uitbetaal
Polisie moet joernalis derduisende uitbetaal Die polisie gaan die Sunday Times-joernalis wat in hegtenis geneem is nadat hy in 2010 berig het oor ongerymdhede met die huurkooptransaksie vir ’n nuwe polisiehoofkwartier, R100000 betaal.
Sondag, 18 November 2012, 22:21:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC-lede steun ook mosie-debat
ANC-lede steun ook mosie-debat Dit is nié net opposisiepartye wat ’n debat oor die mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma voorstaan nie, maar ook top-ANC-lede.
Sondag, 18 November 2012, 22:21:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malatsi toe na verkeerde tronk
Malatsi toe na verkeerde tronk David Malatsi het homself wel verlede week by ’n gevangenis aangemeld, maar by die verkeerde een.
Sondag, 18 November 2012, 22:21:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reservaat verwyder renosters
Reservaat verwyder renosters Die Borakalalo-natuurreservaat naby Brits in Noordwes verwyder tans al sy renosters uit die reservaat.
Sondag, 18 November 2012, 22:21:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Trollip meen Zille se tyd is verby
Trollip meen Zille se tyd is verby Athol Trollip, Oos-Kaapse leier van die DA, meen hoewel Helen Zille nie vanjaar om die partyleierskap uitgedaag gaan word nie, behoort dit by die volgende partykongres te gebeur.
Sondag, 18 November 2012, 22:21:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ian Kirkpatrick (82) in sy slaap oorlede
Ian Kirkpatrick (82) in sy slaap oorlede Ian Kirkpatrick (82), oud-Springbokspeler wat jare lank op Stellenbosch by rugby betrokke was, is Saterdagnag in sy slaap oorlede.
Sondag, 18 November 2012, 22:02:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kwaai stappe gevra sou Zuma parlement mislei
Kwaai stappe gevra sou Zuma parlement mislei Opposisiepartye het gister ’n beroep gedoen om “ernstige optrede”, strafregtelike gevolge of selfs ’n politieke sanksie sou bevind word pres. Jacob Zuma het verlede week die parlement oor sy Nkandla-landgoed mislei.
Sondag, 18 November 2012, 22:02:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wagte pas Bolandse plase en mense op
Wagte pas Bolandse plase en mense op Boere van Ceres wat miljoene rande se skade weens die onlangse protesoptogte gely het, is steeds op ’n gereedheidsgrondslag en het private veiligheidsmaatskappye vir ’n onbepaalde tyd aangestel.
Sondag, 18 November 2012, 22:02:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Vrou reg vir getuig teen die ‘monster’
VIDEO: Vrou reg vir getuig teen die ‘monster’ Ina Bonnette het haar geestelik voorberei en is “reg” om teen haar eks-man, Johan Kotzé, te getuig.
Sondag, 18 November 2012, 20:15:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Steroïede op skool: Seuns glip deur net
Steroïede op skool: Seuns glip deur net Die gebruik van verbode middels in skolerugby is ’n groter probleem as wat gedink word en in sommige gevalle is ouers die oorsaak.
Sondag, 18 November 2012, 19:57:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SEB ‘gaan dan juis oor swárt hulp’
SEB ‘gaan dan juis oor swárt hulp’ Die voorgestelde nuwe kodes vir swart ekonomiese bemagtiging is nié bedoel om sake te bemoeilik vir liefdadigheidsorganisasies nie, het die departement van handel en nywerheid gesê.
Sondag, 18 November 2012, 19:56:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geldkrisis dreig by hospitale, maan DA
Geldkrisis dreig by hospitale, maan DA Gautengse staatshospitale kan teen vroeg volgende jaar ernstige probleme ondervind weens ’n geldtekort.
Sondag, 18 November 2012, 19:56:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nathan wen ‘goggos’ se aanslag
Nathan wen ‘goggos’ se aanslag Nathan Jansen van Rensburg (7) is besig om die stryd teen die “goggos” in sy lyf te wen, maar hy is ’n baie gelukkige seuntjie.
Sondag, 18 November 2012, 19:56:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staat vat huis, bakkies oor onwettige dobbelspel
Staat vat huis, bakkies oor onwettige dobbelspel ’n Huis in Groblersdal waaruit ’n groep Chinese ’n dobbelaryspul bedryf het, asook kontant en sewe Toyota Hilux-bakkies, is deur die hooggeregshof in Pretoria aan die staat verbeurd verklaar.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou reg vir getuig teen die ‘monster’
Vrou reg vir getuig teen die ‘monster’ Ina Bonnette het haar geestelik voorberei en is “reg” om teen haar eks-man, Johan Kotzé, te getuig.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dooie onnies kry nog salaris
Dooie onnies kry nog salaris Die onderwysdepartement in Limpopo het onderwysers wat dood is steeds hul salaris betaal.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma pers glo tóé af
Zuma pers glo tóé af Nuwe inligting oor die sogenaamde Zuma-spioenasiebande het die naweek volgens ’n koerantberig gewys die destydse “Skerpioene het geglo pres. Jacob Zuma het hulle probeer afpers om aanklagte teen hom te laat vaar”.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Trollip oor Zille se pos: Nie nou nie, maar gou
Trollip oor Zille se pos: Nie nou nie, maar gou Athol Trollip, Oos-Kaapse leier van die DA, meen hoewel Helen Zille nie vanjaar om die partyleierspos uitgedaag gaan word nie, behoort dit by die volgende partykongres te gebeur.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC wil nóg Malema-sages met wysigings van grondwet keer
ANC wil nóg Malema-sages met wysigings van grondwet keer Die slaggate wat die ANC in die hantering van Julius Malema se dissiplinêre verhoor laat water trap het, gaan na verwagting met nuwe wysigings van sy grondwet toegestop word.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie dok op oor hy joernalis aanhou
Polisie dok op oor hy joernalis aanhou Die polisie gaan die Sunday Times-joernalis wat in hegtenis geneem is nadat dié in 2010 berig het oor ongerymdhede in die huurkooptransaksie vir ’n nuwe polisiehoofkwartier R100 000 betaal.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gestremde leerlinge ly dalk dáárom
Gestremde leerlinge ly dalk dáárom Honderde gestremde leerlinge in Gauteng sal nie die onderrig kry waarop hulle geregtig is as die onderwysdepartement voortgaan om poste vir spesiale skole af te skaal nie.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Heyneke vat enige wen, mooi of morsig
Heyneke vat enige wen, mooi of morsig Hy sal tevrede wees met ’n “lelike sege”, solank die Springbokke net wen.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:56© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Getroue’ werkers red Bok ­ uit vlamhel
‘Getroue’ werkers red Bok ­ uit vlamhel Twee plaaswerkers het die voormalige Springbok- en Vrystaat-rugbyslot Johan de Bruyn (65) eergisteroggend vroeg op sy plaas in die Noord-Kaap van ’n vlamdood gered.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:56© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
11 dood toe taxi, kar bots
11 dood toe taxi, kar bots ’n Driejarige seuntjie is een van die 11 mense wat eergisteraand in ’n gru-ongeluk naby Chuenespoort, sowat 20 km buite die stad, dood is.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:56© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vir oupa, vir ma, vir alle mans
Vir oupa, vir ma, vir alle mans Claiven Scott (10) van Suiderberg in Pretoria het eergister rooiwang en natgesweet die 5 km-wedloop eerste voltooi.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:55© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Oom Kirkie’ het grotes help slyp
‘Oom Kirkie’ het grotes help slyp Ian Kirkpatrick (82), oud-Springbokspeler wat jare betrokke was by rugby in Stellenbosch, is in sy slaap oorlede.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:55© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
In uniform, met ’n glimlag, by ’n karkas
In uniform, met ’n glimlag, by ’n karkas Renosters in Noordwes is in die teenwoordigheid van natuurbewaringsbeamptes onwettig gejag.
Sondag, 18 November 2012, 19:55:55© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANCJL skuld miljoene
ANCJL skuld miljoene AAN die vooraand van die nasionale Mangaung-kongres sukkel ’n diensverskaffer reeds vier jaar lank om al sy geld uit dié party se jeugliga te kry.
Sondag, 18 November 2012, 19:30:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'G'n verband op Zuma se Nkandla'
'G'n verband op Zuma se Nkandla' Daar is geen verband op president Jacob Zuma se Nkandla-landgoed in KwaZulu-Natal geregistreer nie, het die City Press-koerant berig.
Sondag, 18 November 2012, 13:02:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-Springbok in veldbrand beseer
Oud-Springbok in veldbrand beseer Die oud-Springbok Johan de Bruyn is in 'n hospitaal in Bloemfontein opgeneem nadat hy ernstige beseer is in 'n veldbrand.
Sondag, 18 November 2012, 11:30:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kinders sterf in Vrystaat ná hulle gif inasem
Kinders sterf in Vrystaat ná hulle gif inasem Twee kinders in Tumahole naby Parys in die Vrystaat is dood nadat hulle vermoedelik 'n giftige stof ingeasem het.
Sondag, 18 November 2012, 10:30:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ongeluk in Limpopo eis elf
Ongeluk in Limpopo eis elf Elf mense is dood en sewe is ernstig beseer in 'n botsing tussen 'n minibus-taxi en 'n motor tussen Polokwane en Lebowakgomo in Limpopo.
Sondag, 18 November 2012, 09:12:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Paaie in Jhb vir 94.7-fietsren gesluit
Paaie in Jhb vir 94.7-fietsren gesluit Verkeer in Johannesburg word herlei vir die 94.7-fietswedren wat Sondagoggend in Woodmead, Johannesburg begin het.
Sondag, 18 November 2012, 08:03:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou ernstig ná val in Jonkershoek-berge
Vrou ernstig ná val in Jonkershoek-berge 'n Vrou is in 'n kritieke toestand in die hospitaal ná sy tydens 'n stapuitstappie in Jonkershoek by Stellenbosch gegly en geval het.
Sondag, 18 November 2012, 07:00:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bevelvoerder se kop geëis ná plaaswerker se dood
Bevelvoerder se kop geëis ná plaaswerker se dood Die vakbond Fawu eis dat die stasiebevelvoerder van 'n Wes-Kaapse polisiestasie in hegtenis geneem word ná die dood van 'n betoger.
Sondag, 18 November 2012, 05:49:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
NVG hofaansoek misluk
NVG hofaansoek misluk Die nasionale vervolgingsgesag het misluk in sy hofaansoek om die verskyning van Sondag se Sunday Times-koerant te verhoed.
Sondag, 18 November 2012, 05:32:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf ná vrou hom met skelmpie betrap
Man sterf ná vrou hom met skelmpie betrap 'n Man het in die hospitaal gesterf nadat sy lewensmaat van die afgelope ses jaar, vermoedelik sy plakkershut aan die brand gesteek het.
Saterdag, 17 November 2012, 12:45:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Respekteer Zuma – ANC
Respekteer Zuma – ANC Pres. Jacob Zuma moet gerespekteer word as die leier van Suid-Afrika, het die voorsitter van die ANC in die eThekwini-streek gesê.
Saterdag, 17 November 2012, 12:45:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
22 meisies ontvoer; gedwing om te trou
22 meisies ontvoer; gedwing om te trou Altesaam 22 meisies in die Bergville-distrik in KwaZulu-Natal is ontvoer en gedwing, om ingevolge 'n praktyk bekend as Ukuthwala, te trou.
Saterdag, 17 November 2012, 12:45:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Honderde studente gestraf oor 'siekbriewe'
Honderde studente gestraf oor 'siekbriewe' Honderde studente van die Universiteit van Johannesburg wat vervalste doktersbriewe gebruik het om nie hul eksamen af te lê nie.
Saterdag, 17 November 2012, 11:15:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pastoriemoord: Seun vra vergifnis uit tronk
Pastoriemoord: Seun vra vergifnis uit tronk Martin Brits (28), wat van die moord op sy aanneempa beskuldig word, het uit die tronk aan sy gesin gevra om hom te vergewe.
Saterdag, 17 November 2012, 09:37:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tutu vra vir 'n Midde Ooste-skietstilstand
Tutu vra vir 'n Midde Ooste-skietstilstand Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het diegene wat verantwoordelik is vir die onlangse geweld in die Midde Ooste gevra om hul wapens neer te lê.
Saterdag, 17 November 2012, 09:36:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plaasgebiede gemonitor
Plaasgebiede gemonitor Verkeersowerhede in die Wes-Kaap het gesê geen berigte van geweld of onrus is langs enige paaie aangemeld nie, berig RSG.
Saterdag, 17 November 2012, 09:30:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VF+ skors voorsitter oor gelddispuut
VF+ skors voorsitter oor gelddispuut Die voorsitter van die VF+ se finansiële komitee is geskors voordat hy ’n toespraak voor die party se federale raad kon maak.
Saterdag, 17 November 2012, 09:30:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA, ANC in bekgeveg oor plaaswerkerstaking
DA, ANC in bekgeveg oor plaaswerkerstaking Die Demokratiese Alliansie en die ANC blameer mekaar vir aanhitsing van spanning in plaasgemeenskappe in die Wes-Kaap.
Saterdag, 17 November 2012, 07:50:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Landbou stig forum vir gesprek
Landbou stig forum vir gesprek Die land se vernaamste landbou-organisasies het gister in Pretoria ’n eenheidsforum gestig wat in die toekoms oor beleid- en regsake met onder meer die regering sal skakel.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisievrou se motor glo gebruik in veediefstal
Polisievrou se motor glo gebruik in veediefstal Die kêrel van ’n polisievrou op Marquard het gister in die landdroshof verskyn op ’n aanklag van veediefstal.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zille en Buthelezi steun nou ook Gauntlett se RDK-aanstelling
Zille en Buthelezi steun nou ook Gauntlett se RDK-aanstelling Helen Zille en Mangosuthu Buthelezi het gister vir adv. Jeremy Gauntlett, SC, benoem om as regter in die grondwethof aangestel te word.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mbeki maan oor hidrobreking
Mbeki maan oor hidrobreking Afrika moet versigtig wees om nie sy kroonjuwele prys te gee net om agterna met die gemors van praktyke soos hidrouliese breking te sit nie.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bekende maatskappy moet dalk deure sluit
Bekende maatskappy moet dalk deure sluit Die bekende private opleidingsentrum Unique Training Solutions, met sy hoofkantoor in Bloemfontein, is in die Vrystaatse hooggeregshof bankrot verklaar.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vergewe my!
Vergewe my! Dít was gister Martin Brits (28) se boodskap uit die tronk aan sy gesin wat sy pa, ds. Willem Brits (60), se roudiens in die NG kerk Kerkenberg bygewoon het.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Afname in patrollies kwel inwoners
Afname in patrollies kwel inwoners Inwoners van die Ngwathe-munisipaliteit sê misdaad in hul gebied het toegeneem omdat die hoofwegpatrollie van die Parys-polisie na die Kroonstad-polisie geskuif is.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beste voetjie voor in Vegas
Beste voetjie voor in Vegas Oor ’n paar weke is dit weer net skit-terwit glimlagge, hemelhoë hakke en glansende hare wanneer die mooistes in die wêreld om die Mej. Heelal-kroon in Las Vegas meeding.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gewese ambassadeursvrou sterf ná lang siekte
Gewese ambassadeursvrou sterf ná lang siekte Susie Terblanche (84), vrou van Gert Terblanche, ’n voormalige Volksraadslid vir Bloemfontein-Noord, ambassadeur en nuusredakteur van Volksblad, is in die Mediclinic Bloemfontein ná ’n lang siekte dood.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VF+-man geskors voor toespraak
VF+-man geskors voor toespraak Die voorsitter van die VF+ se finansiële komitee is eergister geskors – twee dae voordat hy vanoggend ’n opspraakwekkende toespraak voor die party se federale raad kon maak.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eikestad oproeriges se jongste teiken
Eikestad oproeriges se jongste teiken Die Eikestad is die jongste teiken van oproeriges in die Wes-Kaap, terwyl dit lyk of die situasie op die meeste ander dorpe na normaal teruggekeer het.
Saterdag, 17 November 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geskiedenisvrae ‘verg heelwat insig’
Geskiedenisvrae ‘verg heelwat insig’ Matrieks moes gister heelwat insig en kennis oor die “Nuwe Suid-Afrika” gebruik om die geskiedenisvraestel suksesvol te beantwoord.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vloot beëindig honderde kontrakte
Vloot beëindig honderde kontrakte Die kontrakte van nagenoeg 300 van die vloot se huidige inname van diensvrywilligers en blykbaar nog etlike honderde in die ander weermagsdele gaan nie verleng word nie.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verrassingsbesoeke ‘lei tot beter diens’
Verrassingsbesoeke ‘lei tot beter diens’ Die presidensie se departement van monitering en evaluering het die afgelope 18 maande sowat 400 verrassingsbesoeke aan staats-, provinsiale en munisipale departemente gebring om toe te sien dat dienslewering aan die publiek verbeter.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pamflet ‘beloof geld’ vir stakende werkers
Pamflet ‘beloof geld’ vir stakende werkers ’n Pamflet van onbekende oorsprong het gister die spanning tussen die DA en die ANC oor die voortslepende oproerigheid in die Boland verder verhoog.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vleis-etikette bekyk
Vleis-etikette bekyk Maniere om te voorkom dat vleis met verkeerde etikette op die winkelrak beland, word deur die departement van landbou, bosbou en visserye ondersoek.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Beskerm ons, dan woeker ons’
‘Beskerm ons, dan woeker ons’ Die Dutoit-groep van Ceres besin verdere belegging in die landbou tensy die regering wys hy is ernstig om boere en plaaswerkers se veiligheid en eiendom te waarborg. Francois Williams berig.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Die tier, die Afrikaner en die skilpad
Die tier, die Afrikaner en die skilpad Een van Fred Mouton se spotprente is in die geskiedenisvraestel gebruik. Hy verduidelik waarna hulle moes kyk.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vakbondleier het belange in wynbedryf
Vakbondleier het belange in wynbedryf Een van die mensewat ’n beroep op Wes-Kaapse plaaswerkers gedoen het om in opstand te kom teen hul werkgewers het self beduidende belange in die wynbedryf.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Situasie op byna alle dorpe het na normaal teruggekeer’
‘Situasie op byna alle dorpe het na normaal teruggekeer’ Die krete van stakende plaaswerkers was gister vir eers stil, klippe is onaangeraak gelaat, pakhuise, wingerde en landerye is nie vernietig deur brande nie en strate in Bolandse dorpe was nie afgesper nie.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Politieke onrus’ op Swellendam bedaar
‘Politieke onrus’ op Swellendam bedaar Die N2 verby Swellendam is oop vir verkeer, maar skole en die meeste sakeondernemings op die dorp is steeds gesluit. Sestig mense is ook reeds deur die polisie aangekeer sedert oproer Woensdagaand op die dorp uitgebreek en skade van etlike miljoene rande
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Buthelezi en Zille sê ook ja vir Gauntlett
Buthelezi en Zille sê ook ja vir Gauntlett Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, en Mangosuthu Buthelezi, leier van die IVP, het gister vir adv. Jeremy Gauntlett SC benoem om as regter in die konstitusionele hof aangestel te word.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Moenie kroonjuwele opgee’
‘Moenie kroonjuwele opgee’ Afrika moet versigtig wees om nie sy kroonjuwele prys te gee net om agterna met die gemors van praktyke soos hidrouliese breking te sit nie. Só het oudpres. Thabo Mbeki gister gewaarsku by die Wêreldnatuurfonds se Living Planet-konferensie op Somerset-W
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skok oor jong verdagtes in moordsaak
Skok oor jong verdagtes in moordsaak Die gemeenskap, polisie en die DA in Limpopo is geskok nadat ses minderjarige seuns in hegtenis geneem is weens die moorde op drie weeskinders van Mookgophong (Naboomspruit).
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hewitt uit heldesaal geskors
Hewitt uit heldesaal geskors Die regspan van Bob Hewitt, wat die afgelope week uit die Internasionale Tennisheldesaal geskors is, is “heeltemal ontevrede hieroor en gaan beslis terugbaklei”.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gaga-protes lok min
Gaga-protes lok min ’n Groepie van 20 mense het gisteroggend buite Big Concerts se kantore in Montague Gardens oor Lady Gaga se optrede in Suid-Afrika betoog.
Saterdag, 17 November 2012, 02:35:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malatsi meld nie by tronk aan
Malatsi meld nie by tronk aan Die voormalige Wes-Kaapse minister van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning het hom glo nie gister by die Goodwood-gevangenis aangemeld nie.
Saterdag, 17 November 2012, 02:34:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zille en Buthelezi benoem Gauntlett
Zille en Buthelezi benoem Gauntlett Me. Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, en Mangosuthu Buthelezi, IVP-leier, het gister vir adv. Jeremy Gauntlett, SC, benoem om as regter in die konstitusionele hof aangestel te word.
Vrydag, 16 November 2012, 20:46:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blinde onnie se hulpmiddels geroof
Blinde onnie se hulpmiddels geroof ’n Blinde vrou en haar twee dowe kinders is eergistermiddag saam met haar man in die Pretoriase middestad beroof.
Vrydag, 16 November 2012, 20:30:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hewitt wil baklei
Hewitt wil baklei Die regspan van Bob Hewitt, wat die afgelope week uit die Internasionale Tennisheldesaal geskors is, is “heeltemal ontevrede hieroor en gaan beslis terugbaklei”.
Vrydag, 16 November 2012, 20:10:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dokters se tariewe opnuut ondersoek
Dokters se tariewe opnuut ondersoek Die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA) het besluit om sy voorgestelde nuwe riglyne vir konsultasietariewe vir mediese praktisyns en tandartse te herroep.
Vrydag, 16 November 2012, 20:06:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bokke soek wraak
Bokke soek wraak Dit sal vir 12 van die Springbokke in vandag se groep vir die rugbytoets teen Skotland op Murrayfield ’n wraakstryd én ’n kans op verlossing wees.
Vrydag, 16 November 2012, 19:58:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Libanees in hof omdat hy glo 220 diamante landuit wou smokkel
Libanees in hof omdat hy glo 220 diamante landuit wou smokkel ’n Baie bleek Libanees wat glo tydens sy arrestasie sowat 220 diamante gesluk het, het gisteroggend vlugtig in die Kempton Park-streekhof verskyn.
Vrydag, 16 November 2012, 19:52:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bloedtoets vir prostaatkanker nie voldoende
Bloedtoets vir prostaatkanker nie voldoende Mans moenie dink ’n bloedtoets vir prostaatkanker is genoeg nie.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Departemente verras om dienslewering te bekyk
Departemente verras om dienslewering te bekyk Die presidensie se departement van monitering en evaluering het die afgelope 18 maande sowat 400 verrassingsbesoeke aan staats-, provinsiale en munisipale departemente gebring om toe te sien dat dienslewering aan die publiek verbeter.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Insig in geskiedenisvraestel getoets
Insig in geskiedenisvraestel getoets Matrieks wat gister die tweede geskiedenisvraestel in die eindeksamen geskryf het, moes bietjie meer insig as gewoonlik aan die dag lê.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geen beamptes kan sê oor rassistiese voorval
Geen beamptes kan sê oor rassistiese voorval ’n “Komitee van ondersoek” van die Gautengse wetgewer wat meer as ’n kwartmiljoen rand kos, kon gister nie ’n enkele polisieman oplewer wat kla dat rassistiese opmerkings in ’n “compound” buite Pretoria waar “wit mense bly” teenoor hul
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Landbouverenigings praat uit een mond
Landbouverenigings praat uit een mond Die land se vernaamste landbou-organisasies het gister in Pretoria ’n eenheidsforum gestig wat in die toekoms oor beleid- en regsake met onder meer die regering sal skakel.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reklame vir jag ontlok woede
Reklame vir jag ontlok woede Die vonke spat oor ’n safari-onderneming wat ’n witrenoster in die buffergebied by die Krugerwildtuin wil laat jag.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Klimaatsverandering bedreig kinders hiér’
‘Klimaatsverandering bedreig kinders hiér’ Kinders in Limpopo kan binnekort in ’n noodtoestand verkeer weens die uitwerking wat klimaatsverandering in dié gebied op hul gesondheid het.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Bakterie lei tot griep’: Firma gekap
‘Bakterie lei tot griep’: Firma gekap ’n Vitamienverkoper se aanspraak dat griep deur ’n bakterie veroorsaak kan word, het hom by die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde (GRS) in die sop laat beland.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Moenie kroonjuwele opgee’
‘Moenie kroonjuwele opgee’ Afrika moet versigtig wees om nie sy kroonjuwele prys te gee net om agterna met die gemors van praktyke soos hidrouliese breking te sit nie.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rowers steek 25 keer
Rowers steek 25 keer Hy gaan nie toelaat dat 25 steekwonde hom keer om in Maart aan die uitmergelende Cape Epic-bergfietstoer deel te neem nie.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Senior polisielid kan slagting nie verklaar
Senior polisielid kan slagting nie verklaar ’n Senior polisielid wat in opleiding spesialiseer kon nie gister aan die Farlam-kommissie van ondersoek verduidelik wat op 16 Augustus by Marikana fout gegaan het nie.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stellenbosch nou in oproeriges se visier
Stellenbosch nou in oproeriges se visier Die Eikestad is oproeriges in die Wes-Kaap se jongste teiken, terwyl dit lyk of die situasie in die meeste ander dorpe weer normaal is.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Uzi by Pta-skool: Seun ‘kry dit in veld’
Uzi by Pta-skool: Seun ‘kry dit in veld’ Die 14-jarige-seun wat glo met ’n masjienpistool by sy skool betrap is, beweer hy het die Uzi die vorige dag in die veld opgetel.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa, baba sterf in botsing
Pa, baba sterf in botsing ’n Man en sy twee maande oue baba is gister op slag dood toe hul motor teen dié van ’n buitelandse egpaar gebots het.
Vrydag, 16 November 2012, 19:41:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marikana: Vrae oor polisie-opleiding
Marikana: Vrae oor polisie-opleiding 'n Polisie-opleidingskoördineerder was nie in staat om vrae oor die polisie se optrede ten tye van die Marikana-tragedie te beantwoord nie.
Vrydag, 16 November 2012, 15:52:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boere moet self teen werkers optree – Agri SA
Boere moet self teen werkers optree – Agri SA Boere wie se werkers onwettig staak moet toegelaat word om self te besluit wat die mees geskikte optrede teen hulle sal wees, sê Agri SA.
Vrydag, 16 November 2012, 14:44:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verkragter sit lewenslank
Verkragter sit lewenslank 'n Bejaarde vrou het in die Pietermaritzburg-hooggeregshof inmekaargesak ná sy gehoor het hoe haar verkragter 'n lewenslange vonnis kry.
Vrydag, 16 November 2012, 13:31:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wolseley-plaaswerkers keer terug werk toe
Wolseley-plaaswerkers keer terug werk toe Sowat 300 plaaswerkers in Wolseley het teruggekeer werk toe, het die SA National Civic Organisation (Sanco) in die provinsie gesê.
Vrydag, 16 November 2012, 13:31:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Veertig in hegtenis in Swellendam
Veertig in hegtenis in Swellendam Die polisie moes rubberkoeëls gebruik toe betogers laasnag winkels in Swellendam geplunder het. Sommige plaaswerkers op Wolseley het teruggekeer werk toe.
Vrydag, 16 November 2012, 12:59:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sittings oor e-tol 'noodsaaklik'
Sittings oor e-tol 'noodsaaklik' Tiyani Rikhotso, woordvoerder vir die departement van vervoer, sê die openbare sittings oor die e-tolstelsel was noodsaaklik.
Vrydag, 16 November 2012, 12:27:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Witbank-tiener in hof vir losprysmoord
Witbank-tiener in hof vir losprysmoord 'n Tiener wat daarvan aangekla word dat hy ‘n 14-jarige meisie vermoor het, het in die Witbank-landdroshof verskyn.
Vrydag, 16 November 2012, 12:27:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swellendam: 40 betogers vasgetrek
Swellendam: 40 betogers vasgetrek Die polisie in die Wes-Kaap het bevestig dat 40 mense in verband met die gewelddadige betogings in Swellendam in hegtenis geneem is.
Vrydag, 16 November 2012, 12:09:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Harrismith-dominee ter ruste gelê
Harrismith-dominee ter ruste gelê Ds. Willem Brits van Harrismith is ter ruste gelê nadat hy en sy aanstaande skoonseun in sy pastoriehuis vermoor is.
Vrydag, 16 November 2012, 11:34:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Parapleeg stoei met inbreker
Parapleeg stoei met inbreker ‘n Man in ‘n rolstoel het met ‘n inbreker gestoei toe hy in sy huis in Humansdorp naby Jeffreysbaai oorval en aangerand is.
Vrydag, 16 November 2012, 11:26:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hoërskoolleerder steek ander een dood
Hoërskoolleerder steek ander een dood ‘n Jeugdige is dood toe ‘n ander leerling hom na bewering by ‘n skool in die Oos-Kaap gesteek het, het die polisie gesê.
Vrydag, 16 November 2012, 10:24:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lughawens 'normaal' ná petrol-tekort
Lughawens 'normaal' ná petrol-tekort Acsa sê hy is op soek na ander brandstofverskaffers om sowat sewe miljoen liter onbruikbare brandstof, te vervang.
Vrydag, 16 November 2012, 09:24:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Proses om plaaswerkers se minimum lone aan te pas werk só
Proses om plaaswerkers se minimum lone aan te pas werk só Die minimum loon vir plaaswerkers is die eerste keer in Maart 2006 ingestel ná ’n ondersoek deur die Kommissie vir Diensstandaarde.
Vrydag, 16 November 2012, 04:23:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hoekom het ’n motor wiele?’
‘Hoekom het ’n motor wiele?’ Waar is Gert Vlok Nel se gedigte en Fokofpolisiekar se lirieke in die Afrikaanse letterkunde-vraestel? Dana Snymanhet dié vraestel van nader bekyk en met spyt onthou dat hy die vak nie as besonder belangrik geag het nie.‘‘
Vrydag, 16 November 2012, 04:20:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Letterkunde-vraestel meer toepaslik, sê skrywer
Letterkunde-vraestel meer toepaslik, sê skrywer Die matrieks se Afrikaanse letterkunde-vraestel van gister het iets vir elkeen gebied, het die skrywer Kerneels Breytenbach gesê.
Vrydag, 16 November 2012, 04:17:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Helen, Tony vlieg mekaar in die hare
Helen, Tony vlieg mekaar in die hare Cosatu het behoorlik onder die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, ingeklim omdat sy eergisteraand die parlementêre DA-koukus se jaareind-geselligheid bygewoon het, maar sy het hard teruggeslaan.
Vrydag, 16 November 2012, 03:55:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hond sterk aan ná ‘vliegongeluk’
Hond sterk aan ná ‘vliegongeluk’ Tessa, die basterhond wat Sondag in ’n fratsongeluk deur ’n vliegtuig getref is, sterk aan nadat sy vandeesweek ’n operasie ondergaan het.
Vrydag, 16 November 2012, 03:55:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Veldbrand onder beheer
Veldbrand onder beheer Die veldbrand wat duisende hektaar landbougrond in die Koopmansfontein-distrik verwoes het, was teen gistermiddag laat onder beheer.
Vrydag, 16 November 2012, 03:55:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skok oor dood van sakeman
Skok oor dood van sakeman Bethulie is geskok oor die dood van Dave Spence (52), ’n kleurryke sakeman en eienaar van Metani Eiendomme hier.
Vrydag, 16 November 2012, 03:55:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boikot kan regering miljarde kos
Boikot kan regering miljarde kos Wynboere in Suid-Afrika gaan moontlik in die toekoms etikette moet aanbring op hul wyne wat aandui die wyn word onder “geskikte arbeidstoestande” vervaardig.
Vrydag, 16 November 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boere slaap nog met een oog oop
Boere slaap nog met een oog oop Boere in die Hexriviervallei het gister die eerste keer in tien werksdae groot genoeg spanne werkers gehad om met dringende plaaswerk voort te gaan.
Vrydag, 16 November 2012, 03:55:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Fees is kersie op koek vir dorp
Fees is kersie op koek vir dorp “Ons sal ’n spookdorp sonder die Kersiefees word,” sê die voorsitter van die Kersiefees-komitee, Johan du Toit.
Vrydag, 16 November 2012, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar tydskrif se sexyste
Oscar tydskrif se sexyste Suid-Afrika se Paralimpiese sportheld Oscar Pistorius (25) is deur die Amerikaanse tydskrif People as een van die wêreld se sexyste mans aangewys.
Vrydag, 16 November 2012, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou vlug, trap op ystervark
Vrou vlug, trap op ystervark Sy het van ’n verkragter gevlug, toe trap sy op ’n ystervark en beland met ’n erg beseerde voet in die hospitaal.
Vrydag, 16 November 2012, 03:55:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boer ontslaan ná fratsongeluk
Boer ontslaan ná fratsongeluk Boet Roux wie se skouer drie weke gelede in ’n fratsongeluk deur ’n pyp deurboor is, is eergister uit die Milpark-hospitaal in Johannesburg ontslaan.
Vrydag, 16 November 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.