Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Gemoedere loop hoog by Cosatu-optog
Gemoedere loop hoog by Cosatu-optog Die polisie moes bondspring toe twee groepe tydens die Cosatu-optog in Rustenburg mekaar getakel het, en later rubberkoeëls op die skare gebruik.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 12:56:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende stroper se renosters kry nuwe baas
Vermeende stroper se renosters kry nuwe baas Renosters wat aan die vermeende smokkelaar Dawie Groenewald behoort het, is van sy grond verwyder.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 10:37:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Amplats-stakers kry almal hul werk terug
Amplats-stakers kry almal hul werk terug Al 12 000 Amplats-werkers wat afgedank is ná hulle nie vir ’n dissiplinêre verhoor opgedaag het nie, sal weer aangestel word.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 09:46:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Amplat-stakers kry almal hul werk terug
Amplat-stakers kry almal hul werk terug Al 12 000 Amplats-werkers wat afgedank is ná hulle nie vir ’n dissiplinêre verhoor opgedaag het nie, sal weer aangestel word, mét ’n R2 500-bonus.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 09:43:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma kry nog R20 milj vir regsfooie
Zuma kry nog R20 milj vir regsfooie Pres. Jacob Zuma sal 'n ekstra R20 miljoen uit staatskoffers ontvang om sy regs- en administratiewe kostes te dek.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 08:26:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
500 soldate kry trekpas, sê vakbond
500 soldate kry trekpas, sê vakbond Die weermag het 500 soldate afgedank weens hul deelname aan ’n onwettige opmars na die Uniegebou in 2009, sê die weermagvakbond Sandu.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 07:01:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe tolfooi ‘nie laer’
Nuwe tolfooi ‘nie laer’ Die meeste van die hersiene tolfooie wat vandeesweek in die staatskoerant gepubliseer is, is dieselfde as die vorige bedrae, meen kritici van die Gautengse e-tolstelsel.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 05:43:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lonmin-moordverdagtes vry
Lonmin-moordverdagtes vry Die saak teen vyf Lonminmynwerkers wat vermoedelik met moorde by die Marikana-mynhostelle verbind kan word, is teruggetrek.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 05:33:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boere kry weer lus vir plantery wat voorlê
Boere kry weer lus vir plantery wat voorlê Boere in die Vrystaat is nou sommer weer opgewonde nadat hul gebede vir reën verhoor is.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Phosa sê oor Mbeki-kritiek
Phosa sê oor Mbeki-kritiek Mathews Phosa, tesourier-generaal van die ANC, het oudpres. Thabo Mbeki se omstrede kritiek op die Zuma-regering verwelkom.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Genomika kan deurbraak wees vir uitdagings
Genomika kan deurbraak wees vir uitdagings Die wêreld bevind hom tans in ’n genomika-revolusie wat besig is om die studievelde van onder meer medisyne en landbou totaal te verander.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dawid takel weer vir Goliat as Haaie vandag vir WP aanvat
Dawid takel weer vir Goliat as Haaie vandag vir WP aanvat Dit is vandag weer hier op Kingspark Dawid teen Goliat in die Curriebeker-eindstryd tussen die Haaie en Westelike Provinsie.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Leerlinge mors glo met vla om te spog
Leerlinge mors glo met vla om te spog Vla is deur die Hoërskool Brebner in Bloemfontein verbied omdat leerlinge dit op mekaar uitgooi en daarmee mors om te wys hulle kan dit bekostig.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brittz se geloof ‘sterker as ooit’
Brittz se geloof ‘sterker as ooit’ Hettie Brittz, vrou van die gospelsanger Louis Brittz, se geloof is nou sterker as ooit.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Niekie en ander vier RSG se 75 j.
Niekie en ander vier RSG se 75 j. Afrikaanse radio is vandag 75 jaar oud en selfs Niekie van den Berg, deesdae ’n parlementslid, het gekoller en getaai Johannesburg toe gevlieg om weer ná drie jaar sy plek agter die mikrofoon in te neem vir die okkasie.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Grieselrige’ uitstalling na SA
‘Grieselrige’ uitstalling na SA Die wêreldbekende anatomie-uitstalling waarin spesiaal gepreserveerde liggame van mense en diere in tyd vasgevang is, kom hierheen.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boer bestendig nadat pyp hom deurboor
Boer bestendig nadat pyp hom deurboor Die ysterpyp wat eergister in ’n fratsongeluk die skouer van ’n 68-jarige boer van Viljoenskroon deurboor het, is later dieselfde aand in ’n operasie in die Milpark-hospitaal in Johannesburg verwyder.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Laster op net bly probleem
Laster op net bly probleem “’n Sosiale netwerk word beskou as ’n private forum waar mense hul mening vrylik kan lug, tog word ál meer mense afgedank weens lasterlike opmerkings.”
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Labrador weer viets nadat hy en baas vasbyt
Labrador weer viets nadat hy en baas vasbyt Nemo, ’n tienjarige Labrador, het nog altyd geweet net hoe om sy mens-familie ore aan te sit om sy gunsteling-lekkernye te kry.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wilna Snyman in botsing in Bfn beseer
Wilna Snyman in botsing in Bfn beseer Wilna Snyman, ’n doyenne van die Afrikaanse teater, is gister in ’n botsing in Curielaan in Bloemfontein beseer.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA-raadslid dalk beboet oor k-woord
DA-raadslid dalk beboet oor k-woord ’n DA-raadslid van Mosselbaai gaan moontlik ’n boete betaal en in die openbaar verskoning moet vra nadat sy gesê het dat sy ’n “bus vol k*****s” na ’n vergadering sou bring.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie maak plan bekend vir besige feestyd
Polisie maak plan bekend vir besige feestyd Met die feestyd en die ANC se nasionale konferensie wat vanjaar saamval, gaan honderde polisiebeamptes in Desember in Bloemfontein ontplooi word.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rowers het eers drank gekoop
Rowers het eers drank gekoop Een van die rowers wat eergisteraand ’n drankwinkel in Bloemfontein beroof het, het glo vroeër by die drankwinkel gekoop en is deur ’n werker herken.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cheetahs moes veg
Cheetahs moes veg Daar moet dalk tog plek gemaak word vir die OP-Kings in die Curriebeker-reeks se Premier-afdeling, het Naka Drotské, afrigter van die Cheetahs, gister gesê.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Dié groepe minag die kerkorde en besluite’
‘Dié groepe minag die kerkorde en besluite’ Dit is nie die Hervormde Kerk wat die Bybels-reformatoriese pad verlaat nie, maar die groepe wat nou van die kerk af wegbreek.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA se SR-lede is terug in raad
DA se SR-lede is terug in raad Sewe studente­leiers van die DA-studenteorganisasie (Daso) is ná ’n suksesvolle appèl terug in die nuwe studenteraad (SR) van die Universiteit van Kaapstad (UK).
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Stropers’ op N2 by Grabouw aangekeer
‘Stropers’ op N2 by Grabouw aangekeer Amptenare van die departement van landbou, bosbou en visserye het vandeesweek in twee voorvalle op nagenoeg 8700 perlemoene beslag gelê.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie soek man wat ‘lesbiërs’ aanval
Polisie soek man wat ‘lesbiërs’ aanval Die polisie soek na ’n man wat glo verlede Sondag twee vroue by ’n vulstasie in Guguletu aangeval het.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Departement staak ondersoek na Van Niekerk
Departement staak ondersoek na Van Niekerk Die provinsiale onderwysdepartement het sy ondersoek na die voormalige hoof van die Hoërskool Jan van Riebeeck gestaak.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bewerings oor higiëne in Pollsmoor 'is vals'
Bewerings oor higiëne in Pollsmoor 'is vals' Die Pollsmoor-gevangenis is silwerskoon. Die media, nieregeringsorganisasies en die inspekterende regter van tronke is welkom om die tronk onaangekondig te besoek om dit met hul eie oë te sien.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man vas wat hond glo slag en braai
Man vas wat hond glo slag en braai ’n Man (43) van Woodlands wat na bewering ’n klein hondjie geslag en oor die kole gebraai en geëet het, verskyn Maandag in die Mitchells Plain-landdroshof op aanklagte van dieremishandeling.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geliefde honde uit erf in Boston gesteel
Geliefde honde uit erf in Boston gesteel ’n Egpaar van Boston, Bellville wie se twee honde Dinsdag uit hul erf gesteel is, glo ’n sindikaat sit daaragter.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oorlewende beoog regstappe ná bootongeluk
Oorlewende beoog regstappe ná bootongeluk Minstens een van die passasiers wat op die Miro­shga was toe dit op 13 Oktober naby Duiker-eiland omgeslaan het, beoog regstappe.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Toeriste beseer toe golf boot tref
Toeriste beseer toe golf boot tref ’n Paar toeriste is gister beseer toe ’n groot golf veroorsaak het dat hulle hul balans op ’n walvisbesigtigingsboot verloor het.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vyfjarige berispe kaper–en oorleef
Vyfjarige berispe kaper–en oorleef ’n Vyfjarige meisie wat saam met ’n motor gekaap is, het vir die kaper gesê hy “is stout” en moet die motor weer terugvat. Boonop wou klein Angie Lombart niks daarvan weet dat die kaper haar langs die pad los nie. Sy wou met alle geweld saamry so
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
RDK beveel ook drie wit mans aan
RDK beveel ook drie wit mans aan Die Regterlike Dienskommissie (RDK) het drie wit mans by pres. Jacob Zuma aanbeveel vir aanstelling as regters in die land se hooggeregshowe.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma vereer agt buitelanders
Zuma vereer agt buitelanders Pres. Jacob Zuma het gister die Nasionale Orde van Kamerade van O.R. Tambo aan agt buitelanders toegeken.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Staak tenders om hofuitsprake te fynkam’
‘Staak tenders om hofuitsprake te fynkam’ Opposisiepartye en burgerlike organisasies het gister weer gevra dat die assessering van konstitusionele hofuitsprake permanent gestaak word.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Senior ANC-lid mik dwarsklap na regbank
Senior ANC-lid mik dwarsklap na regbank Nóg ’n senior ANC-lid het eergister in die parlement ’n kwalik bedekte klap na die regbank en sy beslissings teen die regering gemik.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:37:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brönn-moordsaak uitgestel ná beskuldigde nuwe regshulp kry
Brönn-moordsaak uitgestel ná beskuldigde nuwe regshulp kry Achmat Toffa, die derde beskuldigde in die Bruno Brönn-moordsaak, het ’n verteenwoordiger van die Regshulpraad aangestel nadat hy in September aangedui het hy wil ’n private prokureur aanstel.
Saterdag, 27 Oktober 2012, 03:33:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: 75 j. se luistergenot
Video: 75 j. se luistergenot Niekie van den Berg het vertel Afrikaanse radio het oor die jare heen van baie formeel en gewigtig verander na ’n stasie waarop mense meer informeel praat.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 22:45:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jeugliga vies omdat Zuma massavergadering in Transkei hou
Jeugliga vies omdat Zuma massavergadering in Transkei hou Die ANC-jeugliga is diep beswaard nadat pres. Jacob Zuma besluit het om môre ’n massavergadering toe te spreek in dieselfde Transkeise gehuggie waar die jeugliga vandag ’n massavergadering sou hou.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 22:23:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vraag oor Nkandla nou wel toegelaat
Vraag oor Nkandla nou wel toegelaat ’n Skriftelike vraag oor die opknappings aan pres. Jacob Zuma se landgoed by Nkandla wat aanvanklik deur die parlement verwerp is, sal nou beantwoord word.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 22:23:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Betogings oor dienslewering in Wes-Kaap in kollig
Betogings oor dienslewering in Wes-Kaap in kollig Ongelykheid in gemeenskappe speel ’n reuserol in diensleweringsbetogings, het Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, gister in die provin­siale parlement gesê.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 22:23:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Arbeidsberaad ontstel werkloses
Arbeidsberaad ontstel werkloses Talle hoopvolle werklose Wes-Kapenaars was gister woedend omdat hulle ure lank in lang rye gestaan het en weer sonder werk huis toe is.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 22:23:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kritici kap e-tol-besluit
Kritici kap e-tol-besluit Moedeloos, teleurgesteld, gefrustreerd en kwaad is maar net ’n paar woorde wat kritici van die omstrede e-tolstelsel gister gebruik het nadat “nuwe” tariewe gister in die Staatskoerant gepubliseer is.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 22:23:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Duisende Amplats-mynwerkers weer aangestel
Duisende Amplats-mynwerkers weer aangestel Anglo American Platinum (Amplats), die grootste platinumprodusent ter wêreld, het ingestem om 12000 afgedankte werkers wat aan ’n onwettige staking deelgeneem het weer aan te stel, het die National Union of Mineworkers (NUM) gesê.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 22:23:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tolgeld: ‘Maar dis nie laer!’
Tolgeld: ‘Maar dis nie laer!’ Moedeloos, teleurgesteld, gefrustreerd en kwaad. Dit is van die woorde wat kritici van die Gautengse e-tolstelsel gister gebruik het nadat “nuwe” tariewe in die Staatskoerant gepubliseer is.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:59:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hond soos soldaat ná dood vereer
Hond soos soldaat ná dood vereer Hy het die meeste landmyne en plofstof van enige Britse snuffelhond ooit in Afganistan uitgeruik, maar toe sy geliefde hanteerder doodgeskiet word, was dit te veel vir Theo.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:42:12© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
3 wittes op regterslys
3 wittes op regterslys Die Regterlike Dienskommissie (RDK) het drie wit mans by pres. Jacob Zuma aanbeveel vir aanstelling as regters in die land se hooggeregshowe.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:42:12© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Anglo prospekteer náby Mapungubwe
Anglo prospekteer náby Mapungubwe Anglo Coal prospekteer nou ook vir kookssteenkool op die voorstoep van Mapungubwe, ’n Wêrelderfenisgebied.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:42:12© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jeugliga stel byeenkoms af waar Zuma praat
Jeugliga stel  byeenkoms af waar Zuma praat “Ons stel die saamtrek uit omdat ons die tradisie van die ANC as onaantasbaar beskou. Ons het ons O.R. Tambo-gedenksaamtrek meer as twee maande gelede beplan."
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:42:12© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
5-jarige vat nie twak van skurk
5-jarige vat nie twak van skurk ’n Vyfjarige meisie wat in ’n gekaapte motor ontvoer is, het aan die kaper gesê hy “is stout” en moet die motor terugvat.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:42:12© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hervormers wat wegbreek ‘minag die kerkorde’
Hervormers wat wegbreek ‘minag die kerkorde’ Dit is nie die Hervormde Kerk wat die Bybels-reformatoriese pad verlaat nie, maar die groepe wat nou van die kerk af wegbreek.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:42:11© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boer se renosters in bewaring
Boer se renosters in bewaring Die nasionale vervolgingsgesag se batebeslagleggingseenheid wil die waarde van die ondernemings en bates, soos eiendom en wild, dus bewaar.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Been ‘bars’ toe lorrie 7-jarige tref
Been ‘bars’ toe lorrie 7-jarige tref ’n Sewejarige meisie se regter- bobeen het “gebars” toe sy deur ’n vragmotor teen ’n muur vasgepen is.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nemo klop nooi met 11 kg
Nemo klop nooi met 11 kg Nemo, ’n tienjarige labrador, het nog altyd geweet net hoe om sy mensfamilie ore aan te sit om sy gunsteling- lekkernye te kry.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skok oor virus jonge se lewe eis
Skok oor virus jonge se lewe eis Die gemeenskap van Ma­khado is in skok en rou ná die skielike dood van ’n oudleerling van die Hoërskool Louis Trichardt.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Springkasteel-dood: Regstappe oorweeg
Springkasteel-dood: Regstappe oorweeg “Ons gaan ’n prokureur sien oor die ongeluk. Dit gaan nie oor die geld nie, maar iemand moet verantwoordelikheid aanvaar vir my kind se dood.”
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minke se skool rou saam
Minke se skool rou saam Matriekmaats van Minke Aucamp, wat koelbloedig in ’n motorkaping doodgeskiet is, het gisteroggend spontaan in die skoolsaal bymekaargekom om die pyn te verwerk.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tol kan lorries uit verkeer hou
Tol kan lorries uit verkeer hou Die nuwe tolstelsel vir swaar voertuie kan meebring dat daar in spitstye minder vragmotors op Gauteng se hoofweë sal wees.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meeste SA moorde met mes gepleeg
Meeste SA moorde met mes gepleeg Die meeste moorde in Suid-Afrika word nie met ’n vuurwapen gepleeg nie, maar met ’n skerp voorwerp.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pyp tref: Boer bestendig
Pyp tref: Boer bestendig Die ysterpyp wat die skouer van ’n 68-jarige boer in ’n fratsongeluk deurboor het, is later dieselfde aand in ’n operasie in die Milpark-hospitaal verwyder.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
R1,6 miljard ‘raak weg’
R1,6 miljard ‘raak weg’ Noordwes se departement van menslike huisvesting kan nie rekenskap gee van byna R1,6 miljard wat aan munisipaliteite betaal is om huise vir armes te bou nie.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma vereer buitelanders
Zuma vereer buitelanders Pres. Jacob Zuma het gister die nasionale orde van die Kamerade van O.R. Tambo aan agt buitelanders toegeken.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Mbeki-kritiek welkom’
‘Mbeki-kritiek welkom’ Mathews Phosa, tesourier-generaal van die ANC, het oudpres. Thabo Mbeki se omstrede kritiek op die Zuma-regering verwelkom.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 20:41:50© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verslag oor tronkkombuise 'misleidend'
Verslag oor tronkkombuise 'misleidend' ‘n Mondelinge verslag in die parlement oor die toestand van die Pollsmoor-tronk se kombuise, is "vals en misleidend".
Vrydag, 26 Oktober 2012, 16:09:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jeugliga woedend oor Zuma-toespraak
Jeugliga woedend oor Zuma-toespraak Die ANC-jeugliga het teen die ANC uitgevaar oor 'n beweerde plan om adjunkpres. Motlanthe en pres. Zuma "teen mekaar af te speel".
Vrydag, 26 Oktober 2012, 16:09:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA fokus op Malema-tenders
DA fokus op Malema-tenders Die DA sal regeringsamptenare van Limpopo by die Openbare Beskermer verkla vir die "onwettige" toekenning van tenders.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 15:21:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mynwerker sterf ná rotsstorting
Mynwerker sterf ná rotsstorting ‘n Man is ná ‘n rotsstorting by Village Main Reef se Tau Lekoa-myn in Orkney dood, het die myn in ‘n verklaring bekendgemaak.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 15:21:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verdagtes verskyn oor vangwa-bom
Verdagtes verskyn oor vangwa-bom Vier gevangenes wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n bom in ‘n vangwa laat afgaan het, het in Johannesburg se landdroshof verskyn.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 14:13:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kinderverkragter kry 11 jaar
Kinderverkragter kry 11 jaar Die streekhof in Vryheid het die verkragter Xolani Zulu tot 11 jaar tronkstraf gevonnis, het die KwaZulu-Natalse polisie gesê.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 14:13:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'E-tol sál voortgaan'
'E-tol sál voortgaan' Ben Martins, minister van vervoer, het op 'n mediakonferensie gesê Gauteng se e-tolstelsel sál geïmplementeer word.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 13:37:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
E-tol gaan jou beursie só raak
E-tol gaan jou beursie só raak Sanral het meer inligting beskikbaar gestel oor hoeveel die e-tolstelsel verskillende padgebruikers waarskynlik uit die sak sal jaag.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 13:05:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie soek inligting oor tref-en-trap
Polisie soek inligting oor tref-en-trap Die polisie is op soek na inligting oor ‘n tref-en-trap-ongeluk wat vroegoggend op die N1 in Bloemfontein plaasgevind het.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 13:02:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong seun verdrink in Oos-Kaap
Jong seun verdrink in Oos-Kaap ‘n Agtjarige seun wat saam met sy vriende gespeel het, het in ‘n dam in Joubertina in die Oos-Kaap verdrink.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 13:02:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ontstoke munisipale werkers drom saam
Ontstoke munisipale werkers drom saam Honderde munisipale werkers drom by die Currie's Fountain-sportstadion in Durban saam vir 'n protesoptog deur die middestad.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 11:56:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Advokaat in sop oor dagga
Advokaat in sop oor dagga 'n Advokaat van Soweto is in hegtenis geneem nadat hy na bewering met dagga handel gedryf het, het die polisie gesê.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 11:53:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
E-tol vir Kersfees?
E-tol vir Kersfees? Dertig-sent per kilometer. Dis die voorgestelde, verlaagde tarief vir motoriste met e-tolskyfies in Gauteng - en dit kan moontlik 'n dag voor Kersfees ingestel word.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 11:37:14© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaapse man in hof ná hy hond braai, eet
Kaapse man in hof ná hy hond braai, eet ‘n Man van Mitchells Plain sal binnekort in die hof verskyn nadat hy na bewering ‘n hondjie ontvel, gebraai en geëet het.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 10:42:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie op soek na matriekleerling se kapers
Polisie op soek na matriekleerling se kapers Die polisie is op soek na drie kapers wat Minke Aucamp, ‘n matriekmeisie in Springs aan die Oos-Rand, doodgeskiet het.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 09:57:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie gewond in rooftog by winkelsentrum
Drie gewond in rooftog by winkelsentrum Drie mense is in ‘n transito-rooftog by die Kaapstadse winkelsentrum N1 City Mall gewond, het ‘n koerant berig.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 09:39:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regering verwelkom kommentaar oor e-tol
Regering verwelkom kommentaar oor e-tol Die regering het 'n beroep gedoen op motoriste om hul kommentaar oor die voorgestelde e-tolstelsel in Gauteng in te dien.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 08:29:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Springs-leerling in kaping doodgeskiet
Springs-leerling in kaping doodgeskiet 'n Ondersoek is aan die gang nadat 'n matriekleerder van Springs aan die Oos-Rand in 'n kaping doodgeskiet is.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 08:09:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman by inbraak betrek
Polisieman by inbraak betrek Vier mans, waar onder ‘n polisiebeampte, is in hegtenis geneem toe hulle na bewering by ‘n huis in Johannesburg wou inbreek.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 07:22:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maties wil tekort aan dokters aanpak
Maties wil tekort aan dokters aanpak Die Universiteit van Stellenbosch se mediese fakulteit het met 'n inisiatief begin om die tekort aan dokters in landelike gebiede, aan te pak.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 07:22:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier in hof oor bom in vangwa
Vier in hof oor bom in vangwa Vier mans sal in die Johannesburg-landdroshof verskyn in verband met 'n ontploffing in 'n vangwa wat drie gevangenes se dood veroorsaak het.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 06:10:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Adjunk wil nie nog ’n termyn by OB hê nie
Adjunk wil nie nog ’n termyn by OB hê nie Adv. Thuli Madonsela se adjunk, adv. Mamiki Shai, het besluit om nie vir nog ’n termyn in dié pos aansoek te doen nie.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 05:08:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Maak só met grond’
‘Maak só met grond’ Al die plase in die Wes-Kaap is die buit van ’n volksmoord op Khoi- en San-mense, en die verhouding tussen boere en plaaswerkers kom van slawerny. Só het Max Ozinsky, ANC-LPP, gister onder ’n gebrom uit die DA-agterbanke in die provinsiale parlement
Vrydag, 26 Oktober 2012, 05:07:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA oorweeg regstappe oor Nkandla-sage
DA oorweeg regstappe oor Nkandla-sage Die DA oorweeg regsopsies om agter die kap van die byl te kom oor die opknappingswerk op die presidensiële landgoed Nkandla in KwaZulu-Natal.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 05:05:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Mans vrees toets vir kanker’
‘Mans vrees toets vir kanker’ “Die ergste ding wat met ’n man kan gebeur, is om impotent en inkontinent te wees. Dít kan ek jou belowe”. Só vertel dr. Marius Barnard, bekende hartchirurg wat aanstaande week 85 jaar word, oor sy 15 jaar lange stryd met prostaatkanker.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 04:16:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Herrie oor Gauntlett draai dalk in hof
Herrie oor Gauntlett draai dalk in hof ’n Bitter briefoorlog het gister tussen hoofregter Mogoeng Mogoeng en oud-appèlregter Louis Harms losgebars. Daar is selfs sprake van hofgedinge.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 04:16:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skote klap in rooftog by N1 Stad
Skote klap in rooftog by N1 Stad Daar heers kommer onder polisiebeamptes oor misdadigers wat oop en bloot by openbare plekke toeslaan. Lt.kol. André Traut, ’n Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, het gesê sigbare polisiëring gaan dus in die komende vakansietyd by sulke plekke verskerp wo
Vrydag, 26 Oktober 2012, 04:16:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Getuie word voorgesê’ in Dewani-saak
‘Getuie word voorgesê’ in Dewani-saak ’n Getuie in die Anni Dewani-moordverhoor is gister deur die staat daarvan beskuldig dat sy voorgesê word wat om te getuig.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 04:16:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Costa-moordenaars mag nie appelleer
Costa-moordenaars mag nie appelleer Die drie moordenaars van Alberto Costa se aansoek om verlof tot appèl teen hul skuldigbevinding is gister in die Wes-Kaapse hooggeregshof van die hand gewys.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 04:16:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Kyk, Mamma, al het ek pyn, glimlag ek nog steeds’
‘Kyk, Mamma, al het ek   pyn, glimlag ek nog steeds’ ’n Meisie (5) wat vandeesweek onder die mes deurgeloop het, het gister gekyk na die soort glimlag wat sy hoop om eersdaags te hê. Chris Rossouw (7) het ’n jaar gelede reanimasie-chirurgie – soortgelyk aan die operasie wat Cianliné van der Westhuiz
Vrydag, 26 Oktober 2012, 04:16:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skaars waterploeër gou weer vort
Skaars waterploeër gou weer vort Die swart waterploeër (Rynchops niger) wat vroeg in Oktober by Rietvlei gewaar is, is nou weer skoonveld. Dié klaarblyklik verdwaaldevoël, wat gewoonlik in Noord- en Suid-Amerika voorkom, het sy opwagting op Donderdag 4 Oktober by die vlei in Table Vie
Vrydag, 26 Oktober 2012, 04:16:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Giliomee-boek ‘help uitreik’
Giliomee-boek ‘help uitreik’ Hy hoop die boek sal ’n debat open wat baie welkom sal wees en uiteindelik daartoe help bydra dat Suid-Afrikaners meer na mekaar begin uitreik.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 04:16:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Duisende hof toe oor hul pensioen
Duisende hof toe oor hul pensioen Sowat 75000 pensioentrekkers van Transnet se tweedevastevoordeel-pensioenfonds (TVVPF), van wie die meeste armlastig is, beroep hulle nou op die hooggeregshof in Pretoria omdat hul pensioen met slegs 2% per jaar verhoog word.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 04:16:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
E-tol: 30 dae om op nuwe tariewe te reageer
E-tol: 30 dae om op nuwe tariewe te reageer Die publiek het van vandag 30 dae om hul stemme te laat hoor oor die nuwe e-toltariewe vir Gauteng se hoofweë wat vandag in die Staatskoerant gepubliseer word.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 04:16:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Suid-Afrikaners eet so lekker, want dit smaak so lekker’
‘Suid-Afrikaners eet so lekker, want dit smaak so lekker’ Suid-Afrikaners eet wat lekker smaak. As dit gesond is, is dit ’n bonus. Dít het aan die lig gekom in ’n gesondheidstudie wat deur Nes­tlé Suid-Afrika onder 3001 Suid-Afrikaners van verskillende agtergronde gedoen is.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:55:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seuntjie wys hoe glimlag lyk [video]
Seuntjie wys hoe glimlag lyk [video] Die vyfjarige meisie wat vandeesweek onder die mes deurgeloop het, het gister aandagtig gekyk na die soort glimlag wat sy hoop om eersdaags te hê.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kings slaag nie om OK-rugby te bevorder, sê Wiese
Kings slaag nie om OK-rugby te bevorder, sê Wiese Die hele idee agter die “vrye promosie” van die OP-Kings was om rugby in die Oos-Kaap te bevorder en spelers in die streek te hou, maar dit is nou allesbehalwe die geval.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beweerde moordlys glo in omloop
Beweerde moordlys glo in omloop ’n Beweerde moordlys met die name van plase wat volgende aangeval sou word, was glo hier in omloop.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Kings is ’n ander span wanneer hulle tuis speel’
‘Kings is ’n ander span wanneer hulle tuis speel’ Die OP-Kings gaan vanaand ’n perd van ’n ander kleur op hul tuisveld wees en sal baie by sy voormalige Vrystaat-spanmaat Darron Nell se leierskap baat vind.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou is beste stoetskaapteler
Vrou is beste stoetskaapteler ’n VROU wat heeltyds boer, moet dubbel so hard werk om haarself in dié bedryf te bewys, sê Erika Hanekom, wat as die land se beste stoetteler van skape bekroon is.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pyp deurboor boer
Pyp deurboor boer ’n Ysterpyp het ’n bekende Vrystaatse boer se skouer gister deurboor toe dit van ’n vragmotor geval en deur die bakkie wat hy bestuur het, se voorruit is.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Klipouma’ kuier by monument
‘Klipouma’ kuier by monument Toe Martso Stry­dom in 1945 as model opgetree het vir die beeldhouers wat die marmerfries vir die Voortrekkermonument gemaak het, het sy nooit gedink sy gaan eendag vir haar kleinkinders die “klipouma” wees nie.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe standaarde vir naskoolse studie
Nuwe standaarde vir naskoolse studie Nuwe standaarde vir die nasionale normtoetse (NBT) wat studente aflê as deel van hul aansoeke om tot universiteite toegelaat te word, gaan in die toekoms duideliker aantoon wat kandidate se kanse op sukses is.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Geen sinistere rede’ vir Kings se spankeuse
‘Geen sinistere rede’ vir Kings se spankeuse Géén druk nie, net die beste beskikbare spelers. Dít is die resep vir die OP-Kings se spankeuse volgens Cheeky Wat-son, president van die Oostelike Provinsie-Rugbyunie.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Snyerspak ’n moet in elke man se kas
Snyerspak ’n moet in elke man se kas Of jy nou elke dag ’n baadjiepak kantoor toe dra, na ’n formele geleentheid genooi is, of net daarvan hou om goed te lyk – ’n stylvolle pak hoort in enige man se klerekas.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skipper is in díép waters
Skipper is in díép waters Die skipper van die plesierboot Miroshga wat twee weke gelede by Duiker-eiland in Houtbaai omgeslaan het, het nie die nodige kwalifikasies gehad om aan die stuur van ’n klein passasiersboot te staan nie.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
G’n ramp op pad, sê Pravin
G’n ramp op pad, sê Pravin Pravin Gordhan, minister van finansies, het gister tong uitgesteek vir die kredietgraderingsagentskappe wat die land se kredietgradering onlangs afwaarts aangepas het.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Straler dans in lug oor Baai
Straler dans in lug oor Baai Die wêreld se felste oorlog kon in die Baaise lugruim gewoed het, maar g’n vegvlieënier sou Stu Davidson in sy Tsjeggiese vegvliegtuig afgeskiet kon kry nie.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Haaie ingenome met Peyper as blaser
Haaie ingenome met Peyper as blaser Jaco Peyper, die 31ste man op die veld in môre se Curriebeker-eindstryd hier op Kingspark tussen die Haaie en die Westelike Provinsie, hanteer die 15de keer sedert 2009 ’n wedstryd van die Durbaniete.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaper vermoor matrikulant
Kaper vermoor matrikulant ’n Matriekleerling wat met haar motor na skoolmaats toe wou ry om daar te gaan kuier en vir die eindeksamen te leer, is gister in Springs aan die Oos-Rand koelbloedig deur ’n kaper doodgeskiet.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pravin dapper, meen opposisie
Pravin dapper, meen opposisie Opposisiepartye het Pravin Gordhan, minister van finansies, se dapperheid gister aangeprys, maar sy invloed in die kabinet bevraagteken.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Weldoeners skenk geld vir hondehokke
Weldoeners skenk geld vir hondehokke Opgeleide polisiehonde van bykans R600 000 wat jare lank hier in haglike omstandighede aangehou is, kry nou behoorlike blyplek.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Haatmisdade moet beheer word’
‘Haatmisdade moet beheer word’ Haatmisdade, waar die slagoffers geteiken word weens hul ras, nasionaliteit of seksuele oriëntasie, kom meer dikwels in Suid-Afrika voor as wat die regering bereid is om te erken en strenger wetgewing is nodig om dit te beheer.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC-oorwinning dalk nie die einde
ANC-oorwinning dalk nie die einde Die Vrystaatse premier, Ace Magashule, en sy provinsiale uitvoerende komitee (PUK) het in die Vrystaatse hooggeregshof ’n klinkende oorwinning behaal toe ’n hofaansoek om hulle uit die saal te lig, van die tafel gevee is.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
NG Kerk in Vrystaat kry nuwe embleem
NG Kerk in Vrystaat kry nuwe embleem DIE NG Kerk Vrystaat het pas ’n nuwe, kleurvolle embleem gekry.
Vrydag, 26 Oktober 2012, 03:45:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.