Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Raadslid in KZN ontvoer
Raadslid in KZN ontvoer Sowat 1 000 mense het na die KwaMashu-polisiestasie opgemars na 'n raadslid in die gebied deur vyf mense ontvoer is, het die polisie bevestig.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 13:03:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun steek boetie dood oor speletjie
Seun steek boetie dood oor speletjie 'n Minderjarige is in hegtenis geneem ná hy sy jonger boetie oor 'n speletjie doodgesteek het, het die polisie in die Noordwes gesê.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 13:03:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sishen-staking duur voort
Sishen-staking duur voort 'n Staking deur werkers by Kumba Iron Ore se Sishen-myn duur voort terwyl die myn se bedrywighede steeds opgeskort is.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 12:02:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma vind dogter se lyk in vullisdrom
Ma vind dogter se lyk in vullisdrom Die lyk van 'n 21-jarige vrou is in 'n vullisdrom in die spaarkamer van haar huis gevind ná haar ma haar nie per telefoon in die hande kon kry nie.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 10:57:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Afgedankte Amplats-werkers kom byeen
Afgedankte Amplats-werkers kom byeen Sommige van die 12 000 Amplats-mynwerkers wat weens 'n onwettige staking afgedank is, het by 'n stadion byeengekom.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 09:24:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vroueliga steeds agter Zuma
Vroueliga steeds agter Zuma Dit wil voorkom of die meerderheid lede van die ANC-vroueliga Jacob Zuma steeds as die party se president verkies.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 09:02:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bejaarde (91) in haar huis verkrag
Bejaarde (91) in haar huis verkrag Die polisie het sy teenwoordigheid in die Hayfields-gebied van Pietermaritzburg verhoog ná 'n 91-jarige vrou in haar huis verkrag is.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 07:58:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Myne 'ruggraat van die ekonomie' – Zuma
Myne 'ruggraat van die ekonomie' – Zuma Pres. Jacob Zuma het gesê alles moet in die stryd gewerp word om die lewensomstandighede van mynwerkers dringend te verbeter.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 06:50:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Korrupsie in Limpopo oopgevlek
Korrupsie in Limpopo oopgevlek Die munisipale werkersvakbond Samwu het dokumente wat inligting oor korrupsie in munisipaliteite in Limpopo bevat, aan die polisie oorhandig.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 05:39:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Sluipmoord' op Marikana-takleier
'Sluipmoord' op Marikana-takleier 'n Takleier van die National Union of Mineworkers (NUM) is by sy huis in Marikana doodgeskiet, het dié vakbond gesê.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 05:39:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tweeling sterf toe motor rol
Tweeling sterf toe motor rol 'n Vier maande oue tweeling is dood en vyf volwassenes is beseer in 'n gru-ongeluk in Sebokeng, het paramedici said.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 05:39:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vraestelle vir matrieks in Dinsdag se Volksblad
Vraestelle vir matrieks in Dinsdag se Volksblad As ’n hulpmiddel aan vanjaar se matrieks wat amper met hul eindeksamen begin, verskaf Volksblad die volgende twee Dinsdae oefenvraestelle.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 03:55:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gerrie Coetzee wel vervolg oor valstande
Gerrie Coetzee wel vervolg oor valstande Gerrie Coetzee gaan wel deur die direkteur van openbare vervolging vervolg word nadat hy glo valstande gemaak het terwyl hy nie as tandtegnikus geregistreer was nie.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 03:55:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grey se sewe ewenaar Bok-rekord
Grey se sewe ewenaar Bok-rekord Dit is nie ’n nuwe Springbok-rekord nie. Maar die sewe oud-leerlinge van Grey-kollege ewenaar wel die Bok-rekord vir die getal spelers van dieselfde skool in ’n rugbytoets teen die All Blacks.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 03:55:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sakelui wag steeds op betaling
Sakelui wag steeds op betaling Verskeie Goudveldse sakelui wat in 2010 betrokke was by die Nascar-tipe wedrenbyeenkoms op die Phakisa-renbaan is steeds nie betaal nie.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 03:55:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bok-kaptein vrees dié rekord
Bok-kaptein vrees dié rekord Jean de Villiers vrees die rekord wat die All Blacks uiteindelik kan opstel as hulle vandag se kragmeting in die Rugby-kampioenskap in Soweto wen.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 03:55:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mynwerkers sê 12000 afdankings maak hulle nie bang
Mynwerkers sê 12000 afdankings maak hulle nie bang Anglo American Platinum (Amplats) het gister sowat 12000 stakende mynwerkers afgedank wat nie hul tugverhore bygewoon het nie.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VGK klim in onder politici
VGK klim in onder politici Die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) se algemene sinode het hier onder oneerlike politici ingeklim weens die voortslepende armoede waaronder sy lidmate in Suid-Afrika ly.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grondwethof sê hoekom hy Simelane se aanstelling verwerp
Grondwethof sê hoekom hy Simelane se aanstelling verwerp Pres. Jacob Zuma en Jeff Radebe, minister van justisie, se “ongelukkige” hantering van die aanstelling van Menzi Simelane as nasionale vervolgingshoof, het die proses in irrasionaliteit “gekleur”.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 03:55:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Waaghalsige rower wyd gesoek
Waaghalsige rower wyd gesoek ’n Waaghalsige, gemaskerde rower het helder oordag ’n handsak vol geld gegryp en boonop ’n man, wat die slagoffer te hulp gesnel het, se motorruit met ’n vuurwapen stukkend geslaan.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regsman gedagvaar vir R390m. in skema-geding
Regsman gedagvaar vir R390m. in skema-geding ’n Bloemfonteinse regsman word in die hooggeregshof vir meer as R390miljoen gedagvaar vir sy aandeel in die omstrede Spitskop Village-skema waarin mense oor die land heen miljoene rande belê het.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man van Strand nie skuldig aan bedrog in saak oor transaksie
Man van Strand nie skuldig aan bedrog in saak oor transaksie Die veroordeelde bobaas-bedrieër van die Strand Andries Marais (71), is gister onskuldig bevind op aanklagte van bedrog en regsverydeling.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 02:36:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Voël ‘vir eerste keer in Afrika’
Voël ‘vir eerste keer in Afrika’ ’n Voël wat oënskynlik duisende kilometers van koers af is, het gister vir groot opwinding onder voëlkykers en -kenners gesorg.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 02:36:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stryd om Sauerbeker ’n grote
Stryd om Sauerbeker ’n grote Die stryd om die Sauerbeker is omtrent so oud soos die Eikestad se berge self, maar die passie waarmee koshuisrugbyspanne ná al die jare steeds meeding, was gister duidelik.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 02:36:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kouefront staan soos ’n kobra wat wil pik
Kouefront staan soos ’n kobra wat wil pik Weerhaan: Die nimlike Danie Venter van Dieprvier SMS aan ons om nou maar te erken die weerpatroon het vanjaar “julle voorspellers” aan die nekhare beet. Wolke, wolke, wolke en hier sit ons lang die swembad en sonbaai.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 02:36:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boucher ‘leer nog nuwe dinge’
Boucher ‘leer nog nuwe dinge’ Baie mense vra hom wat hy nou, ná sy krieketloopbaan, gaan doen. Hy is nog nie heeltemal seker nie, maar Mark Boucher weet een ding: Hy wil renosters help beskerm.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 02:36:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hofgeveg wag op oudbokser
Hofgeveg wag op oudbokser ’n Gewese swaargewig-bokskampioen gaan wel deur die direkteur van openbare vervolging (DOV) vervolg word. Gerrie Coetzee het gister in die Kaapstad-landdroshof gehoor dat ’n aansoek om die aanklag teen hom te laat vaar deur die DOV van die hand gewys
Saterdag, 6 Oktober 2012, 02:36:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boere ‘word nie méér aangeval’
Boere ‘word nie méér aangeval’ Boere is nie méér kwesbaar vir gewapende aanvalle as die res van Suid-Afrika se inwoners nie. Dít is die mening van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) ná ’n vergelyking wat hulle getref het tussen die nasionale moord- en aanv
Saterdag, 6 Oktober 2012, 02:36:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gebou is te haglik om in te werk, sê Sisulu
Gebou is te haglik om in te werk, sê Sisulu Stukkende toilette, water wat deur die mure syfer en stukkende lugversorging en kragproppe is glo van die redes waarom die nuut aangestelde minister vir die staatsdiens en administrasie weier om by haar nuwe werkplek in Pretoria in te trek.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 02:36:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bougroep kap stad oor boetes
Bougroep kap stad oor boetes Die Wes-Kaapse Meesterbouersvereniging het in die bresse getree vir mense wat aanbou terwyl hulle wag dat die Kaapse stadsraad hul bouplanne goedkeur.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 02:36:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAUK ‘moet sy sake eers regruk’
SAUK ‘moet sy sake eers regruk’ Die SAUK se 24-uur-nuuskanaal gaan R180miljoen in sy eerste jaar kos en sowat R240miljoen per jaar teen sy vyfde jaar – dit is nou ás die tesourie instem om dit te finansier.
Saterdag, 6 Oktober 2012, 02:36:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gesoek: Miljoene vir 24 uur-kanaal
Gesoek: Miljoene vir 24 uur-kanaal Die SAUK se 24 uur-nuuskanaal gaan R180 miljoen in sy eerste jaar kos en omstreeks R240 miljoen per jaar teen sy vyfde jaar – dis nou ás die tesourie instem om dit te finansier.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 20:05:56© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie skors net 8% van lede oor klagte
Polisie skors net 8% van lede oor klagte Slegs 8% van die polisiebeamptes wat in die 2011-’12-boekjaar van korrupsie, regsverydeling, bedrog, hulpverlening tot ontvlugting, omkopery en afpersing aangekla is, is geskors.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 20:05:55© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oë rek oor skielike styging in dié ANC-ledetal
Oë rek oor skielike styging in dié ANC-ledetal Met net twee maande oor voor die ANC se nasionale kongres in Mangaung is daar ál meer vrae oor die skielike toename in ANC-lidmaatskapsyfers in sommige pro-Zuma provinsies.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 20:05:55© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Handboeke: DG se gedrag bekyk
Handboeke: DG se gedrag bekyk Pres. Jacob Zuma het besluit dat die Staatsdienskommissie Bobby Soobrayan, direkteur-generaal (DG) van basiese onderwys, se gedrag in die handboek-debakel in Limpopo moet ondersoek.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 20:05:55© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Destyds sy held, vandag sy kaptein
Destyds sy held, vandag sy kaptein ’n Foto van die Springbok-losskakel Johan Goosen toe hy nog ’n kannetjie was saam met die huidige Bok-kaptein, Jean de Villiers, het Facebook en Twitter aan die gons.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 20:05:54© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jy kan nog kaartjies kry vir Bokke-stryd
Jy kan nog kaartjies kry vir Bokke-stryd Rugbyondersteuners kan vandag nog kaartjies koop vir die wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks later vandag.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 20:05:54© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Samewerking laat misdaad daal’
‘Samewerking laat misdaad daal’ Die polisie doen gemiddeld twee arrestasies vir elke drie gesteelde of gekaapte voertuie wat teruggekry word danksy hul verhouding met die Tracker-opsporingsmaatskappy.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 20:05:54© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gestraf ná kookwater op honde gegooi is
Gestraf ná kookwater op honde gegooi is ’n Vrou van Vanderbijlpark wat ’n ketel kookwater op twee jong honde uitgegooi het, moet 300 uur gemeenskapsdiens in die plaaslike tak van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) verrig.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 20:05:54© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ruk op’ oor Pta-naam
‘Ruk op’ oor Pta-naam Die slag van Pretoria begin vandag wanneer die ANC-beheerde Tshwane-metro, opposisiepartye, inwoners en belangegroepe oor die hoofstad se naam in die loopgrawe stelling inneem.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 20:05:53© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
JZ-huis kos dalk meer as R203 m.
JZ-huis kos dalk meer as R203 m. Die regering het prakties ’n blanko tjek uitgereik vir opgraderings en verbeterings aan pres. Jacob Zuma se private woning in KwaZulu-Natal.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 20:05:53© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vragmotorstaking: Nóg 'n interdik toegestaan
Vragmotorstaking: Nóg 'n interdik toegestaan Die arbeidshof het nóg 'n interdik toegestaan wat daarop gemik is om verdere geweld in die vragmotorstaking te verhoed.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 16:08:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Noord-Kaap: Onnies steeds geïntimideer
Noord-Kaap: Onnies steeds geïntimideer Onderwysers wat na 41 skole in die Noord-Kaap teruggekeer het wat weens diensleweringsbetogings gesluit was, word steeds geïntimideer.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 16:05:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vergadering oor e-tolstelsel volgende week hervat
Vergadering oor e-tolstelsel volgende week hervat 'n Vergadering deur die inter-ministriële komitee oor die e-tolstelsel en Cosatu sal volgende week weer hervat word.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 16:03:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sangoma vas wat oorskot in die nag steel
Sangoma vas wat oorskot in die nag steel 'n Sangoma en sy bestuurder is in hegtenis geneem vir die skending van 'n graf by 'n begraafplaas in Mmabatho, in die Noordwes.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 15:03:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Standard Bank waarsku oor onderbrekings
Standard Bank waarsku oor onderbrekings Onderhoudswerk op Standard Bank se bankfasiliteite kan party van dié maatskappy se kliënte hierdie naweek hoofbrekens besorg.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 15:01:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man gooi vrou met suur oor sy wil skei
Man gooi vrou met suur oor sy wil skei 'n Man van Jabulani, Soweto, het na bewering suur oor sy vrou uitgegooi toe hy hoor sy wil van hom skei, het die polisie in Gauteng gesê.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 15:00:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stakings: 12 000 mynwerkers afgedank
Stakings: 12 000 mynwerkers afgedank Die wêreld se nommer een platinumprodusent, Anglo Platinum (Amplats), het Vrydagmiddag gesê hy het 12 000 werkers afgedank.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 13:55:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nkandla: Besonderhede oor projek 'vertroulik'
Nkandla: Besonderhede oor projek 'vertroulik' Die departement van openbare werke het gesê hy sal nie bekendmaak presies hoeveel pres. Zuma bygedra het tot opknappingswerk by Nkandla nie.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 13:50:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Padvragvereniging hof toe oor staking
Padvragvereniging hof toe oor staking Die Padvragvereniging sal begin met argumente vir 'n interdik om die voortslepende staking deur vragmotors tot stilstand te bring.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 12:25:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans vas wat vuurwapens op stakers rig
Mans vas wat vuurwapens op stakers rig Twee mans van Qwaqwa is in hegtenis geneem ná hulle 'n vuurwapen op stakende tekstielwerkers gerig het.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 12:25:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mynwerker van Amplats glo doodgeskiet
Mynwerker van Amplats  glo doodgeskiet ‘n Mynwerker by die Anglo American Platinummyn in Rustenburg se lyk is op ‘n heuwel by die Nkaneng- informele nedersetting gevind.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 11:20:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stakers moet vasgevat word, meen jeug
Stakers moet vasgevat word, meen jeug Sowat 54% van jong mense in die land dink die polisie moet strenger optree teen stakers, het 'n nuwe peiling getoon.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 11:20:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dokter wat glo aanrand kan 'niks onthou' nie
Dokter wat glo aanrand kan 'niks onthou' nie 'n Voormalige Suid-Afrikaanse militêre psigiater, wat tereg staan op 10 aanklagte van mishandeling, sê hy kan dit nie onthou nie.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 10:17:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motlanthe kap ANC in nuwe boek
Motlanthe kap ANC in nuwe boek Adj.pres. Kgalema Motlanthe se nuwe biografie onthul hoe hy oor die ANC en sy leierskap voel, het die Mail & Guardian berig.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 10:17:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Simelane se aanstelling ongeldig
Simelane se aanstelling ongeldig Die Konstitusionele hof het die aanstelling van Menzi Simelane as Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging as ongeldig en ongrondwetlik verklaar. Hy moet die regskoste betaal.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 09:38:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaapstad verloor miljoene weens verkeersboetes
Kaapstad verloor miljoene weens verkeersboetes Die stad Kaapstad verloor sowat R7 miljoen elke maand in onbetaalde verkeersboetes, met slegs 40% tot 46% wat wel betaal word.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 09:13:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA ontdek nuwe dinosaurus, so groot soos huiskat
  ’n Nuwe dinosourus-fossiel van Suid-Afrika, so groot soos ’n huiskat en met ystervarkagtige stekels op die kop, is pas ontdek.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 09:00:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Simelane se aanstelling wél ongrondwetlik
Simelane se aanstelling wél ongrondwetlik Die grondwethof het bevestig dat Menzi Simelane se aanstelling as nasionale direkteur van openbare vervolging ongeldig is.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 08:51:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skole kan besluit oor verspreiding van kondome
Skole kan besluit oor verspreiding van kondome Die departement van onderwys het gesê elke skool kan in oorleg met ouers besluit of hy kondome by sy skole wil versprei.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 07:45:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oplossing met pikkewyne in sig
Oplossing met pikkewyne in sig ’n Oplossing is in sig nadat ’n inwoner van Bettysbaai maande lank by die Overstrand-munisipaliteit gekla het oor die woelige pikkewyn-kolonie by Stony Point.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:34© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Naamstryd kan Pta dalk verenig
Naamstryd kan Pta dalk verenig Die hoofstad se naamstryd is ’n gulde geleentheid om versoening en nasiebou te bevorder.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Dít dryf wig in’
‘Dít dryf wig in’ Geskiedenis-sillabusse word ontwerp om die waarheid van mense te weerhou, almal in onkunde te begrawe en aan politici genoeg ruimte te voorsien om mag en ’n plek op die soustrein na te jaag.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mo Ibrahim-stigting vereer Desmond Tutu
Mo Ibrahim-stigting vereer Desmond Tutu Die Mo Ibrahim-stigting gaan ’n eretoekenning en $1miljoen Desmond Tutu gee as erkenning van sy lewenslange toewyding om net die waarheid met owerhede te praat.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Families steeds gekwel deur vrae oor sterftes
Families steeds gekwel deur vrae oor sterftes Weduwees en ouers van die vyf protospanlede wat meer as twee jaar gelede hier in ’n ondergrondse ontploffing dood is, sê hulle kon nog nie afsluiting kry nie omdat daar te veel onbeantwoorde vrae is.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dinosourus-fossiel in Suid-Afrika ontdek
Dinosourus-fossiel in Suid-Afrika ontdek ’n Nuwe dinosourus-fossiel van Suid-Afrika, so groot soos ’n huiskat en met ystervark-agtige stekels op die kop, is pas ontdek.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kennis skort by rade
Kennis skort by rade Byna die helfte van die land se munisipaliteite het geen geregistreerde ingenieurs of stad- en streeksbeplanners nie.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dié Helen kan jou maak of breek
Dié Helen kan jou maak of breek Helen... Dit is een van die name wat al duisende mans – en dalk ’n paar vroue ook – se lewe gekos het.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Keer buitelanders om hier grond te koop’
‘Keer buitelanders om hier grond te koop’ As hy sy sin kry, is daar eersdaags wetgewing wat buitelanders verhinder om grond en eiendom in Suid-Afrika te besit, het Gwede Mantashe gesê.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma knip lint van reuse-moskee
Zuma knip lint van reuse-moskee Die Turkse moskee en Nizamiye-kompleks in Midrand is simbolies van die goeie verhouding tussen Suid-Afrika en Turkye, het pres. Jacob Zuma gister gesê.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een verenigde kerk in vooruitsig
Een verenigde kerk in vooruitsig Een nuwe verenigde gereformeerde kerk met ’n nuwe naam word in die vooruitsig gestel in ’n ooreenkoms wat tussen die kerkleiers van die NG Kerk en die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) opgestel is.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beskuldigde in hof ná hoewe-aanval
Beskuldigde in hof ná hoewe-aanval Die man wat na bewering Woensdagoggend vir Johan (79) en Maria Greyling (74) in hul hoewehuis aangeval het, het gister vlugtig in die hof op die dorp verskyn.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beloftes glo nie nagekom
Beloftes glo nie nagekom Inwoners en mynwerkers het by die Petra-diamantmyn hier betoog oor beloofde aandele wat mynwerkers nog nie gekry het nie.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plante, slange verskuif uit nuwe reuse-dam
Plante, slange verskuif uit nuwe reuse-dam Die eerste water sal aanstaande week in dié reuse-dam in die Steelpoortrivier begin inloop.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pyne met lastige pikkewyne in tuine amper verby
Pyne met lastige pikkewyne in tuine amper verby ’n Oplossing is in sig nadat ’n inwoner van Bettysbaai maande lank by die Overstrand-munisipaliteit gekla het oor die woelige pikkewynkolonie by Stony Point.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 02:49:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Medialab hou oog op nuwe tegnologie
Medialab hou oog op nuwe tegnologie Rekenaars wat koerantberigte kan lees en vergelyk, projektors en tabletrekenaars wat die visuele wêreld rondom jou verryk met data en ’n sosialemedia-barometer vir demokrasie. Dít is van die interessante projekte waaraan studente van die MIH-medialabo
Vrydag, 5 Oktober 2012, 02:49:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Sy kan ’n verskil maak’
‘Sy kan ’n verskil maak’ Naledi Pandor, die nuwe minister van binnelandse sake, kan die land se migrasiestelsel ten goede verander. Só sê Braam Hanekom, koördineerder van die organisasie People Against Suffering, Oppression and Poverty (Passop).
Vrydag, 5 Oktober 2012, 02:49:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lot van Choo-Tjoe-trein steeds onduidelik
Lot van Choo-Tjoe-trein steeds onduidelik Transnet hou die agterdeur oop vir die private sektor om betrokke te raak by die bedryf van die Choo-Tjoe-trein en -spoorlyn.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 02:49:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geding met WP Krieket laat vaar
Geding met WP Krieket laat vaar ’n Dag voordat die plaaslike krieketseisoen hier begin, is ’n hooggeregshofgeding tussen ’n amateurklub en WP Krieket laat vaar.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 02:49:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAUK sit sy voet dwars oor Idol
SAUK sit sy voet dwars oor Idol Die Idols-wenner kan op enige ander SAUK-program verskyn, maar nie dié van Gareth Cliff of Unathi Msengana nie. Só het Kaizer Kganyago, SAUK-woordvoerder, gister gesê oor ’n besluit wat Cliff en Msengana verbied om met vanjaar se Idols-wenner ’n on
Vrydag, 5 Oktober 2012, 02:49:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Navorser kry ‘dik kaak van Afrika’
Navorser kry ‘dik kaak van Afrika’ ’n Nuwe dinosouriër-fossiel van Suid-Afrika, so groot soos ’n huiskat en met ystervarkagtige stekels op die kop, is pas ontdek.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 02:49:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tutu vereer oor hy magtiges ‘die waarheid vertel’
Tutu vereer oor hy magtiges ‘die waarheid vertel’ Die Mo Ibrahim-stigting gaan ’n eretoekenning en $1 miljoen (amper R8,5 miljoen) aan emeritus- aartsbiskop dr. Desmond Tutu gee uit erkenning vir sy lewenslange toewyding om die waarheid aan die owerhede te spreek.
Vrydag, 5 Oktober 2012, 02:49:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.