Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
NUM veroordeel aanval op voorsitter
NUM veroordeel aanval op voorsitter Die National Union of Mineworkers het die aanval op sy voorsitter van die Anglo Platinum Khomanani-tak veroordeel.
Sondag, 30 September 2012, 21:04:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
17 beseer in KZN-ongeluk
17 beseer in KZN-ongeluk Sewentien mense is in 'n trompop-botsing op die Edendale-pad in Pietermaritzburg beseer, het paramdeci gesê.
Sondag, 30 September 2012, 20:03:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wapens lê 10 j. onder grond
Wapens lê 10 j. onder grond ’n Plaaswerker in Noordwes het toevallig afgekom op ammunisie uit voormalige Oosbloklande wat moontlik langer as tien jaar onder die grond begrawe was.
Sondag, 30 September 2012, 19:24:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bakkie-seun: ‘Ons groet nie’
Bakkie-seun: ‘Ons groet nie’ Die familie van Reiner le Roux wat verlede Maandag in Mosambiek van sy pa se bakkie af geval het, is die naweek na die pediatriese hoësorgeenheid laat kom om hom te kom groet.
Sondag, 30 September 2012, 19:24:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man se lyk op hoewe in Benoni gekry
Man se lyk op hoewe in Benoni gekry Die polisie soek steeds na die moordenaar(s) van ’n man wie se lyk Vrydagoggend op ’n hoewe by Cloverdene in Benoni gekry is. Die man is doodgeskiet.
Sondag, 30 September 2012, 19:24:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
R4 mjd. se kontrakte vir huise ondersoek
R4 mjd. se kontrakte vir huise ondersoek Behuisingsubsidies wat wanaangewend is, is ook in Maart ondersoek en ’n finale verslag daaroor word voorberei.
Sondag, 30 September 2012, 19:24:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
5 verkool, jong vrou sterf in botsing
5 verkool, jong vrou sterf in botsing Vyf mans het onherkenbaar verkool en ’n jong vrou het gesterf in ’n gru-ongeluk vroeg Saterdagaand op die pad tussen Klerksdorp en Hartbeesfontein in Noordwes.
Sondag, 30 September 2012, 19:24:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Net geloof en genade
Net geloof en genade “In April het ons voorspel ons het net genoeg geld om ons vir nog ’n maand te dra. Vyf maande later oorleef ons nog. Die Here het ’n doel met die Centurion-hospies.”
Sondag, 30 September 2012, 19:24:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hoofde van skole nie by evaluerings
Hoofde van skole nie by evaluerings Talle hoofde was die afgelope jaar afwesig of by distriksvergaderings tydens besoeke van departementele moderators wat die gehalte van onderwys in skole evalueer.
Sondag, 30 September 2012, 19:24:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swak paaie kom boere duur te staan
Swak paaie kom boere duur te staan Boere in dié afgeleë deel van Noordwes ly maandeliks elk tussen R60 000 en R100 000 se skade omdat provinsiale grondpaaie nie behoorlik in stand gehou word nie.
Sondag, 30 September 2012, 19:24:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hy boer vooruit ná plan vir geld
Hy boer vooruit ná plan vir geld Tiro Mongkawetsi se oë het groot gerek toe sy mentor drie jaar gelede aan hom gesê het hy moet ’n boerderybegroting opstel.
Sondag, 30 September 2012, 19:24:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Groot Vyf is groot geld
Groot Vyf is groot geld Suid-Afrika se Groot Vyf is vir die land baie meer werd as wat voorheen gemeen is. ’n Luiperd kan in sy leeftyd van 15 jaar meer as R85 miljoen tot die staatskas bydra.
Sondag, 30 September 2012, 19:24:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee vas vir sjebien-moorde
Twee vas vir sjebien-moorde Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle in twee aparte moorde in Soweto geïmpliseer is, het die polisie in Gauteng gesê.
Sondag, 30 September 2012, 19:04:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie vermeende swendelaars gearresteer
Drie vermeende swendelaars gearresteer Drie vermeemde swendelaars is in hegtenis geneem vir kitsbankbedrog in Mosselbaai in die Suid-Kaap, het die polisie gesê.
Sondag, 30 September 2012, 19:01:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas vir verkragting van 14-jarige
Man vas vir verkragting van 14-jarige 'n Man is in Snake Park, Soweto, in hegtenis geneem nadat hy glo 'n tienermeisie verkrag het, het die Gautengse polisie gesê.
Sondag, 30 September 2012, 18:03:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA nader OB oor opknappings by Zuma se huis
DA nader OB oor opknappings by Zuma se huis Die Openbare Beskermer is versoek om ondersoek in te stel oor bewerings dat belastinggeld gebruik gaan word om die president se huis op te knap
Sondag, 30 September 2012, 17:03:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meer as 200 vas vir dronkbestuur
Meer as 200 vas vir dronkbestuur Meer as 200 motoriste is die afgelope naweek in Gauteng in hegtenis geneem vir dronkbestuur, het die provinsiale verkeerspolisie gesê.
Sondag, 30 September 2012, 16:03:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee vas vir moord op man
Twee vas vir moord op man Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo 'n man in Zola, Soweto, doodgeskiet het, het die Gautengse polisie gesê.
Sondag, 30 September 2012, 16:01:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma se seun skuld steeds R1,5 milj. vir troue
Zuma se seun skuld steeds R1,5 milj. vir troue Die oudste seun van pres. Jacob Zuma skuld steeds R1,5 miljoen vir sy troue wat in 2011 plaasgevind het, is in 'n berig bekendgemaak.
Sondag, 30 September 2012, 15:03:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Valke stil oor bewerings van Limpopo-premier
Valke stil oor bewerings van Limpopo-premier McIntosh Polela, woordvoerder van die Valke, het geweier om kommentaar te lewer oor berigte dat Cassel Mathale ondersoek word.
Sondag, 30 September 2012, 14:01:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
NUM-voorsitter kritiek beseer in aanval
NUM-voorsitter kritiek beseer in aanval Die voorsitter van die National Union of Mineworkers se Anglo Platinum Khomanani-tak is kritiek beseer ná ‘n aanval by sy huis in Rustenburg.
Sondag, 30 September 2012, 12:51:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cele afgedank weens sy 'oneerlike' rol in kontrak
Cele afgedank weens sy 'oneerlike' rol in kontrak Pres. Jacob Zuma het Bheki Cele afgedank as gevolg van sy “oneerlike” rol in die toekenning van ‘n kontrak van R1,7 miljoen vir ‘n polisiegebou.
Sondag, 30 September 2012, 11:48:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie ondersoek tweede moordbende in KZN
Polisie ondersoek tweede moordbende in KZN Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek gerugte dat ‘n tweede polisie-moordbende in KwaZulu-Natal aan die werk is.
Sondag, 30 September 2012, 10:46:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Valke se visier op Limpopo-premier
Valke se visier op Limpopo-premier Die Valke beplan glo om die premier van Limpopo, Cassel Mathale, in verband met tender-onreëlmatighede in die provinsie in hegtenis te neem.
Sondag, 30 September 2012, 09:45:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema nié my politieke bondgenoot – Mbalula
Malema nié my politieke bondgenoot – Mbalula Filile Mbalula, die minister van sport, het ontken dat Julius Malema, die geskorste leier van die ANC-jeugliga, sy politieke bondgenoot is.
Sondag, 30 September 2012, 08:43:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moenie mynwerkers uitbuit – politikus
Moenie mynwerkers uitbuit – politikus 'n Besoekende politikus van die Verenigde Koninkryk het 'n beroep op die Suid-Afrikaanse mynsektor gedoen om nie mynwerkers uit te buit nie.
Sondag, 30 September 2012, 07:37:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mynwerkers beplan optog na Uniegebou
Mynwerkers beplan optog na Uniegebou Leiers vir stakende werkers in Rustenburg het ‘n beroep op mynwerkers oor die land gedoen om deel te neem aan ‘n massa-optog na die Uniegebou.
Sondag, 30 September 2012, 06:38:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer sterf ná hy boom tref
Motorfietsryer sterf ná hy boom tref ‘n Man is dood nadat sy motorfiets in Klerksdorp van die pad afgegaan en ‘n boom getref het, het paramedici gesê.
Sondag, 30 September 2012, 05:38:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onwettige verbindings kos miljarde rande
Onwettige verbindings kos miljarde rande Die minister van openbare ondernemings het die publeik gevra om krag te spaar en onwettige verbindings aan te meld.
Saterdag, 29 September 2012, 20:46:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses sterf toe Polo, Audi buite Klerksdorp bots
Ses sterf toe Polo, Audi buite Klerksdorp bots Ses mense het gesterf nadat hul voertuie trompop op die R503 naby Klerksdorp in die Noordwes gebots het, het paramedici gesê.
Saterdag, 29 September 2012, 20:44:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisie verdrink in Umdloti
Meisie verdrink in Umdloti ‘n Sestienjarige meisie is op ‘n KwaZulu-Natalse strand dood verklaar nadat paramedici ‘n uur lank gespook het om haar by te bring.
Saterdag, 29 September 2012, 19:53:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
20 vas vir misdaad in Wes-Kaap
20 vas vir misdaad in Wes-Kaap Altesaam 20 verdagtes is die naweek vir verskeie misdrywe in Mitchells Plain in die Wes-Kaap in hegtenis geneem.
Saterdag, 29 September 2012, 19:10:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kleuter enigste oorlewende ná ongeluk
Kleuter enigste oorlewende ná ongeluk Ses mense is dood toe twee voertuie op die N1 tussen Polokwane en Makhado in Limpopo teen mekaar gebots het.
Saterdag, 29 September 2012, 18:56:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vakbondlede nie agter geweld, sê Satawu
Vakbondlede nie agter geweld, sê Satawu Die gewelddadige optrede tydens die padvervoerstaking kan nie voor die deur van Satawu se lede gelê word nie, het die vakbond gesê.
Saterdag, 29 September 2012, 18:07:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vakbonde kan harder baklei weens petrolstyging
Vakbonde kan harder baklei weens petrolstyging Cosatu sê die jongste styging in die petrolprys sal waarskynlik vakbonde harder laat baklei vir salarisverhogings vir werkers.
Saterdag, 29 September 2012, 18:05:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Veldbrande kwel VS
Veldbrande kwel VS Drie mense het reeds vanjaar in veldbrand-verwante voorvalle in die Vrystaat gesterf, het die departement van landbou gesê.
Saterdag, 29 September 2012, 18:05:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hof: Beurse slegs vir blankes ís wettig
Hof: Beurse slegs vir blankes ís wettig Dit is binne iemand se reg om ’n beurs slegs aan studente van een rassegroep beskikbaar te stel, het die appèlhof beslis.
Saterdag, 29 September 2012, 11:16:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geldwagte weer agter die wiel
Geldwagte weer agter die wiel Die vakbond MTWU het ’n loonooreenkoms met die RFEA gesluit en só geldwagte se deelname aan die padvervoerstaking beëindig.
Saterdag, 29 September 2012, 09:56:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA se jong mense wil nie Zuma as leier hê
SA se jong mense wil nie Zuma as leier hê Altesaam 61% van Suid-Afrika se jong mense wil nie hê pres. Jacob Zuma moet vir ’n tweede termyn tot president verkies word nie.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DOV gaan nie jong All Black vervolg nie
DOV gaan nie jong All Black vervolg nie ’n Haker van die All Blacks se o.20-rugbyspan wat na bewering vroeër vanjaar ’n 22-jarige Suid-Afrikaanse vrou verkrag het, gaan nie vervolg word nie.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Driejarige nog kritiek ná val van bakkie
Driejarige nog kritiek ná val van bakkie Die driejarige seuntjie wat ’n kopbesering opgedoen het toe hy in Mosambiek van sy pa se bakkie afgeval het, was gistermiddag steeds in ’n baie kritieke toestand.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boere, landboukundiges vereer
Boere, landboukundiges vereer ’n Bekroonde boer van Dewetsdorp wat allerweë as een van die beste beesboere in Suid-Afrika beskou word, is Landbouskrywers SA Sentraal se boer van die jaar vir die Vrystaat.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grondwethof-beslissing ’n tree vorentoe vir mediavryheid
Grondwethof-beslissing ’n tree vorentoe vir mediavryheid ’n Bepaling in die Wet op Rolprente en Publikasies dat tydskrifartikels oor seks eers voor publikasie vir goedkeuring voorgelê moet word, is ongrondwetlik, het die grondwethof gister beslis.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motlanthe-hulle nie betrokke by heli-kontrak, sê OB
Motlanthe-hulle nie betrokke by heli-kontrak, sê OB Adj.pres. Kgalema Motlanthe was nié betrokke by ’n saketransaksie om helikopters aan Iran te verskaf nie.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Leierstryd in DA word strawwer
Leierstryd in DA word strawwer Die mededinging om leiersposte in die DA raak nou straf met Athol Trollip wat vandeesweek met Mmusi Maimane vergader het in die aanloop tot stemdag.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Groot vyf baie werd
Groot vyf baie werd Suid-Afrika se groot vyf is vir die land baie meer werd as wat voorheen gemeen is. ’n Luiperd kan in sy leeftyd van 15 jaar meer as R85 miljoen tot die staatskas bydra.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou in hof ná padwoede-voorval
Vrou in hof ná padwoede-voorval Elizabeth Prinsloo was glo so kwaad dat sy Jan du Plessis na bewering langs sy motor in die straat in die voet geskiet het.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SAL-direksie kry vinnig nuwe lede
SAL-direksie kry vinnig nuwe lede Die dag nadat agt van die Suid-Afrikaanse Lugdiens se direksie bedank het, het die minister van openbare ondernemings reeds nuwe direksielede aangewys.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oorwinning nóú nodig vir Bokke
Oorwinning nóú nodig vir Bokke Daardie ontluikende skerp kant van Springbok-rugby is waarvoor daar vandag op Loftus Versfeld gevra word.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rowers kry meer as 140 jaar elk
Rowers kry meer as 140 jaar elk Vier rowers wat aan ’n mislukte transitoroof tussen Bloemfontein en Petrusburg deelgeneem het, is elk meer as 140 jaar tronkstraf en lewenslange vonnisse opgelê.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onderwyshoof mag nie sê oor swangerskapbeleid
Onderwyshoof mag nie sê oor swangerskapbeleid Die onderwyshoof van die Vrystaat het in die appèlhof lelik op sy baadjie gekry omdat hy sy neus onregmatig in die sake van twee skole se beheerliggame gesteek het.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ace Magashule kry salarisverhoging van 5,5%
Ace Magashule kry salarisverhoging van 5,5% Die Vrystaatse wetgewer het ’n salarisverhoging van 5,5% vir premier Ace Magashule goedgekeur. Dit styg van R1,79miljoen tot R1,88 miljoen.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stuart Berry beseer in ongeluk
Stuart Berry beseer in ongeluk Een van Suid-Afrika se voorste rugbyskeidsregters was gisteroggend in ’n motorongeluk toe hy op pad na die King Shaka- Internasionale Lughawe buite Durban was.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Renmotor se vuurpyl eerste keer getoets
Renmotor se vuurpyl eerste keer getoets Die Bloodhound- supersoniese renmotor, wat volgende jaar op Hakskeenpan in die Noord-Kaap ’n snelheidsrekord gaan probeer opstel, gaan sy vuurpyl van 80000 perdekrag vir die eerste keer laat brand.
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Al wat nog kort vir afskeid, is Chad
Al wat nog kort vir afskeid, is Chad Só het Melanie Olhaus op die vooraand van haar matriekafskeid gesê. Chad le Clos, die Olimpiese held, is haar matriekmetgesel
Saterdag, 29 September 2012, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skrywer op ‘dankdag’ gehuldig
Skrywer op ‘dankdag’ gehuldig Hy is nie ’n man wat na geld, grootheid, mag, rykdom, eer of roem gestreef het nie. Hy wou nie eens dat mense hom ’n skrywer noem nie, eerder ’n storieverteller op papier. Só het ds. Ben du Toit, ’n jare lange vriend van die skrywer Theunis Uys,
Vrydag, 28 September 2012, 23:14:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bloodhound wil myl binne 3,6s. afblits
Bloodhound wil myl binne 3,6s. afblits Die Bloodhound supersoniese renmotor gaan sy vuurpyl van 80000 perdekrag vir die eerste keer laat brand.
Vrydag, 28 September 2012, 23:14:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee vas ná Kadalie se skootrekenaar gesteel is
Twee vas ná Kadalie se skootrekenaar gesteel is ’n Skootrekenaar met jare se harde werk, navorsing en ’n dagboek van die rubriekskrywer en voormalige menseregtekommissaris Rhoda Kadalie, is in die V&A Waterfront gesteel.
Vrydag, 28 September 2012, 23:14:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sonskyn is om die draai
Sonskyn is om die draai Hoewel daar nog reën vir vanaand voorspel word, sal die laaste paar dae se nat weer môre begin opklaar. Teen Maandag kan Kapenaars ’n mooiweersdag te wagte wees, het die Kaapstadse weerkantoor gister gesê.
Vrydag, 28 September 2012, 23:14:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vragmotorbestuurder-staking knou Wes-Kaap nog nie
Vragmotorbestuurder-staking knou Wes-Kaap nog nie Die Wes-Kaap was gister nog grotendeels ongeskonde deur die staking van vragmotorbestuurders wat in die noorde verlammende nagevolge het.
Vrydag, 28 September 2012, 23:14:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Geweld in huwelike nie wat hy predik’
‘Geweld in huwelike nie wat hy predik’ “Ek haat dit om te hoor vroue word verbaal of fisiek mishandel omdat mans die kat aan die stert beet het.” Só het Angus Buchan, leier van die Mighty Men-konferensies, gister gereageer op kritiek dat dié byeenkomste tot huishoudelike geweld bydra.
Vrydag, 28 September 2012, 23:14:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Maatskappy lisensie kwyt oor skema
Maatskappy  lisensie kwyt oor skema Die lisensie van die beleggingsmaatskappy Premier Life van Durbanville is deur die Raad op Finansiële Dienste (RFD) teruggetrek nadat amper 400 beleggers geld in ’n onwettige skema verloor het.
Vrydag, 28 September 2012, 23:14:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skaliegasbron ‘enorm’
Skaliegasbron ‘enorm’ Hoe gouer Suid-Afrika die moratorium op hidrouliese breking ophef, hoe gouer sal kundiges dié “moontlik enorme” hulpbron kan bestudeer en beter verstaan.
Vrydag, 28 September 2012, 23:14:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swemheld Chad gaan sy woord hou oor matriekafskeid
Swemheld Chad gaan sy woord hou oor matriekafskeid Die rok, hare, grimering en kar is reeds gereël. Al wat kort is Chad. Só het Melanie Olhaus, ’n matriekleerling aan Glenvista High School in die suide van Johannesburg, op die vooraand van haar matriekafskeid gesê. Haar metgesel is die Olimpiese held
Vrydag, 28 September 2012, 23:14:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Houston, het ons ’n probleem?’
‘Houston, het ons ’n probleem?’ Die dag nadat agt van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se direksielede bedank het, het die minister van openbare ondernemings reeds nuwe direksielede aangewys
Vrydag, 28 September 2012, 23:14:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou wat man slaan, ‘is vreeslik’
Vrou wat man slaan, ‘is vreeslik’ ‘Geen mens besef hoe vreesaanjaend dit is om deur ’n vrou aangerand te word nie.”
Vrydag, 28 September 2012, 20:19:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaart dalk vereis as honde reis
Kaart dalk vereis as honde reis Gautengse motoriste sal dalk hul honde se dierekliniekkaarte moet saamvat as hulle in ander provinsies saam met hul troeteldiere wil vakansie hou.
Vrydag, 28 September 2012, 20:19:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staking: OTM’e het dalk nie geld
Staking: OTM’e het dalk nie geld Capitec Bank Holdings het kliënte per SMS gewaarsku sekere kitsbanke kan dalk weens die staking van vragmotorbestuurders landwyd ’n tekort aan kontant hê.
Vrydag, 28 September 2012, 20:19:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Chris Brown kom na SA
Chris Brown kom na SA Die Grammy-wenner Chris Brown (23) bring sy Carpe Diem-toer in Desember na Suid-Afrika.
Vrydag, 28 September 2012, 20:19:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rugbyspeler nie vervolg ná verkragklag
Rugbyspeler nie vervolg ná verkragklag ’n Haker van die All Blacks se o.20-rugbyspan wat ’n 22-jarige Suid-Afrikaanse vrou glo verkrag het, gaan nie vervolg word nie.
Vrydag, 28 September 2012, 20:19:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stryd om 5 hoë poste in die DA raak warm
Stryd om 5 hoë poste in die DA raak warm Die mededinging om leiersposte in die DA raak nou straf. Athol Trollip, Oos-Kaapse leier, het vandeesweek met Mmusi Maimane, nasionale woordvoerder, vergader namate stemdag nader kom.
Vrydag, 28 September 2012, 20:19:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hulp in Mali ‘sal SA weermag finaal knak’
Hulp in Mali ‘sal SA weermag finaal knak’ As die regering die weermag nou ook by ’n vredesending in Mali gaan betrek, gaan dit beteken dat die weermag homself finaal gaan verteer.
Vrydag, 28 September 2012, 20:19:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC-kampe verskil oor Juju
ANC-kampe verskil oor Juju Die leiersverkiesing in die ANC kan bepaal of Julius Malema sy politieke loopbaan binne of buite die ANC voortsit.
Vrydag, 28 September 2012, 20:19:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Top-rugbyskeidsregter beseer in botsing
Top-rugbyskeidsregter beseer in botsing Stuart Berry, een van Suid-Afrika se voorste rugbyskeidsregters, is in ’n motorongeluk in Durban beseer.
Vrydag, 28 September 2012, 20:19:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Bisar’ dat 8 van SAL se direksie bedank – Gigaba
‘Bisar’ dat 8 van SAL se direksie bedank – Gigaba Die dag nadat agt lede van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se direksie bedank het, het die minister van openbare ondernemings reeds nuwe direksielede aangewys.
Vrydag, 28 September 2012, 20:19:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man gestraf ná sy vrou se dood
Man gestraf ná sy vrou se dood As Fanie Terblanche, wat sy vrou doodgery het, verantwoordelik opgetree het, sou hy nie effektief ses jaar tronkstraf gekry het nie.
Vrydag, 28 September 2012, 03:55:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Faksie teen Ace ruk op na hof
Faksie teen Ace ruk op na hof Met ’n boodskap dat hy in vrede moet rus en beledigings op ’n “doodskis” geskryf vir die Vrystaatse premier het die faksie vir verandering in die ANC gister hul gevoelens voor die hooggeregshof in Bloemfontein geuiter.
Vrydag, 28 September 2012, 03:55:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘ANC was nog nooit só swak’
‘ANC was nog nooit só swak’ Die ANC is nou die swakste in sy bestaan van 100 jaar. ’n Verdere probleem is dat die ANC regeer, maar hy lei nie die land nie, het Ferial Haffajee gesê.
Vrydag, 28 September 2012, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.