Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Uitstaande handboeke in Limpopo afgelewer
Uitstaande handboeke in Limpopo afgelewer Alle uitstaande handboeke is by skole in die Limpopo-provinsie afgelewer, het die departement van basiese onderwys gesê.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 13:05:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sokkerspeler vas wat jaag
Sokkerspeler vas wat jaag 'n Moroka Swallows-sokkerspeler is in hegtenis geneem nadat hy op die R21 naby die Olifantsfontein-afrit gejaag het, het die verkeerspolisie gesê.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 13:02:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou sterf in ongeluk aan Oos-Rand
Vrou sterf in ongeluk aan Oos-Rand 'n Vrou is dood nadat haar motor in 'n trompop-botsing met 'n vragmotor op die N3 in Edenvale betrokke was, het paramedici gesê.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 13:01:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Alle uitstaande handboeke in Limpopo afgelewer
Alle uitstaande handboeke in Limpopo afgelewer Alle uitstaande handboeke is by skole in die Limpopo-provinsie afgelewer, het die departement van basiese onderwys gesê.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 11:56:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een dood in brand in Kaapstad
Een dood in brand in Kaapstad Een persoon is dood en minstens 150 plakkershutte is in brande in Kaapstad verwoes, het 'n beampte van die stad Kaapstad gesê.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 09:01:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Voormalige DA-LP se seun deur polisiebeampte aangerand
Voormalige DA-LP se seun deur polisiebeampte aangerand Die voormalige DA-LP Douglas Gibson se seun is deur 'n polisiebeampte buite die FNB-stadion in Soweto aangerand het die Saturday Star berig.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 09:01:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf vas ná hulle vragmotor aan die brand steek
  Vyf mense is in hegtenis geneem nadat hulle 'n vragmotor op die N4 naby Dinokana, Noordwes, aan die brand gesteek het.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 08:00:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee vas vir Marikana-moord
Twee vas vir Marikana-moord Twee mans wat verbind word met die "sluipmoordaanval" op die sekretaris van NUM, is by Lonmin se platinum-myn in Marikana in hegtenis geneem.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 07:01:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende bendelid in Kaapstad doodgeskiet
Vermeende bendelid in Kaapstad doodgeskiet 'n Vermeende bendelid is in Elsiesrivier, Kaapstad doodgeskiet en twee ander is beseer, is in 'n berig bekendgemaak.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 07:01:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie dood in KZN-ongeluk
Drie dood in KZN-ongeluk Drie mense is dood nadat hul motor met 'n vragmotor op die R102 op die KwaZulu-Natalse Noordkus gebots het, het paramedici gesê.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 06:00:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa, seun vas ná plofstowwe gevind word
Pa, seun vas ná plofstowwe gevind word 'n Pa en sy seun is in hegtenis geneem nadat plofstowwe, vuurwapens en ammunisie by hul huis in Hillcrest, naby Durban, gevind is.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 06:00:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Subsidielose poskantore kan dalk sluit
Subsidielose poskantore kan dalk sluit Talle plattelandse poskantore sal dalk moet sluit omdat die Suid-Afrikaanse Poskantoor nie meer ’n subsidie van die regering gaan kry om dié takke te bedryf nie.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
WB se koolstofspoor nie so groot
WB se koolstofspoor nie so groot Die Wêreldbekersokkertoernooi wat Suid-Afrika in 2010 aangebied het, het baie minder druk op die aarde geplaas as wat aanvanklik gemeen is.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bevelvoerder ondersoek ná medalje-herrie
Bevelvoerder ondersoek ná medalje-herrie Die aangewese nuwe bevelvoerder van die Durban Light Infantry (DLI), wat vervolg word omdat hy glo ’n gestorwe kameraad se medaljes gedra het, is van dié eenheid verplaas.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Goue roeispan gee gewigtige raad
Goue roeispan gee gewigtige raad Twee teelepels Nutella, M&M-neute of ’n stomende bad is nuttige wenke om van ’n paar ekstra gramme ontslae te raak sonder om enige energie prys te gee.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Haai trek ver suid vir die somer
Haai trek ver suid vir die somer Een van die grootwithaaie wat vroeër vanjaar naby Gansbaai met ’n satellietsender gemerk is, swem al so ver suid as Marioneiland.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vandag D-dag vir Cheetahs
Vandag D-dag vir Cheetahs Duik hulle dood en gebruik elke geleentheid om punte aan te teken.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Helpende hande samel geld in vir Kersfonds
Helpende hande samel geld in vir Kersfonds Die een hand was die ander... Daarom het lede van die projek Helpende Hande Thusano ’n koekverkoping ten bate van Volksblad se Kersfonds gehou.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reg of weg vir die Cheetahs in stryd
Reg of weg vir die Cheetahs in stryd Die Cheetahs speel vandag vir baie meer as ’n plek in die halfeindstryd van die Curriebeker-reeks.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SKA het nie gelyke, sê Fanaroff
SKA het nie gelyke, sê Fanaroff Die Square Kilometre Array (SKA) is “baie, baie groter as enige iets wat nog ooit bestaan het en die meeste mense besef dit nóú eers”.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong ma verloor saak oor kind
Jong ma verloor saak oor kind ’n Jong ma van Sedgefield naby George in die Wes-Kaap se laaste desperate poging om haar vyfjarige kind in Suid-Afrika te hou, het gister misluk toe die grondwethof die deur vir haar toegemaak het.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boere kán die ‘grondhervormingswedstryd’ wen
Boere kán die ‘grondhervormingswedstryd’ wen Agri SA se lede gaan nie die “grondhervormingswedstryd” wen deur net aan te hou om te verdedig nie.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plan vir hotel al jaar agter
Plan vir hotel al jaar agter Die beplanning vir die oprigting van die luukse hotel in die Malelane-ruskamp in die Krugerwildtuin is meer as ’n jaar agter skedule.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Armstrong skok, stel SA sportsterre teleur
Armstrong skok, stel SA sportsterre teleur Voormalige Suid-Afrikaanse sportsterre het met teleurstelling en skok gereageer op die bom wat om die fietsryer Lance Armstrong gebars het.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man swaar gestraf ná moord op sy vrou
Man swaar gestraf ná moord op sy vrou Die man van Heidedal wat die ma van sy tweelingbabas ernstig aangerand en skaars ’n week later vermoor het, is gister in die Vrystaatse hooggeregshof vir 19 jaar tronk toe gestuur.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Leerkrag versprei glo stoute foto’s van kind
Leerkrag versprei glo stoute foto’s van kind ’n Jong onderwyser aan die Laerskool Ladybrand het bedank nadat hy glo foto’s van ’n skrapsgeklede gr.7-leerling onder sy vriende versprei het.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Juffrou prop 19 kleuters in haar motor
Juffrou prop 19 kleuters in haar motor Hoeveel kleuters kan ’n mens in ’n Renault Clio kry? ’n Onderwyseres van die Rietfontein-kleuterskool in die Pretoriase Moot het dit reggekry om 19 kleuters in dié klein motor in te kry.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Volksblad kry nuwe redakteur
Volksblad kry nuwe redakteur Die direksie van Media24 het vandeesweek die aanstelling van Johanna (Jo) van Eeden as redakteur van Volksblad goedgekeur.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Verwonder jou eerder aan Jesus’
‘Verwonder jou eerder aan Jesus’ Mense stry te veel oor Christenskap, pleks daarvan om hulle te verwonder aan Jesus.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 03:45:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Advokaat in hof oor ‘diefstal’
Advokaat in hof oor ‘diefstal’ ’n Senior staatsaanklaer van die kantoor van die direkteur van openbare vervolging (DOV) het gister op aanklag van diefstal in die hof verskyn. Adv. Esna Erasmus (44) het in die Bellville-landdroshof verskyn.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 02:38:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Speaker moet Nkandla oopvlek’
‘Speaker moet Nkandla oopvlek’ Die onus rus nou op die speaker van die Nasionale Vergadering (NV), Max Sisulu, om die Nkandla-vraagstuk tot op die been oop te vlek, sê die opposisie.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 02:38:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA se nuwe provinsiale leier verkies
DA se nuwe provinsiale leier verkies Theuns Botha, Wes-Kaapse leier van die DA, is die “grootste ondersteuner” van sy opvolger. Hy oorhandig die aflosstokkie in die leierskapwedloop vandag op die party se provinsiale kongres aan dr. Ivan Meyer, een van drie nasionale ondervoorsitters van
Saterdag, 13 Oktober 2012, 02:38:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Haffajee soek versoening ná herrie op Twitter
Haffajee soek versoening ná herrie op Twitter Sy wil volgende week as ’n versoeningsgebaar weer met die joernalistiekstudente van die Universiteit Stellenbosch gaan praat. Só het Ferial Haffajee, redakteur van City Press, gisteraand by navraag gereageer nadat ’n ligte storm losgebars het oor haa
Saterdag, 13 Oktober 2012, 02:38:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rekordsprong weer aangedurf
Rekordsprong weer aangedurf Solank hy nog ’n spaarballon en goeie weer aan sy kant het, sál Felix Baumgartner sy rekordsprong aandurf. Die Oostenryker het sy aanhangers met dié woorde gerusgestel nadat hy sy plan om ’n vryvalsprong van 36,5km bo Roswell in die VSA aan te durf
Saterdag, 13 Oktober 2012, 02:38:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nóg mense dalk by plaasmoord betrek
Nóg mense dalk by plaasmoord betrek ’n Beloning word aangebied vir inligting wat die polisie op Groot-Brakrivier sal help in hul ondersoek na ’n plaasmoord wat verlede maand in die Klein-Brakrivier-omgewing gepleeg is.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 02:38:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Groter as enigiets wat ooit was’
‘Groter as enigiets wat ooit was’ Die Square Kilometre Array (SKA) is “baie, baie groter as enigiets wat nog ooit bestaan het en die meeste mense besef dit nóú eers”.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 02:38:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Britse regter beskou Dewani nou as vlugrisiko
Britse regter beskou Dewani nou as vlugrisiko Die gevaar neem toe dat Shrien Dewani kan vlug indien sy borgtogvoorwaardes verslap en hy na ’n hospitaalsaal verskuif word waar hy meer beweegruimte het.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 02:38:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staat moet nie inmeng – universiteite
Staat moet nie inmeng – universiteite Universiteite is nie te vinde vir staatsinmenging wanneer dit by die toelating en plasing van studente kom nie.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 02:38:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leërhoë ‘gepos’ ná skok oor medaljes
Leërhoë  ‘gepos’ ná skok oor medaljes Die aangewese nuwe bevelvoerder van die Durban Light Infantry (DLI), wat vervolg word omdat hy glo ’n gestorwe kameraad se medaljes gedra het, is van dié eenheid verplaas.
Saterdag, 13 Oktober 2012, 02:38:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Assistentredakteur van ‘Beeld’ lei ‘Volksblad’
Assistentredakteur van ‘Beeld’ lei ‘Volksblad’ Johanna (Jo) van Eeden (39), ’n assistentredakteur van Beeld, is die nuwe redakteur van Volksblad.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 19:09:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rioolvuil uit dorp beland in rivier
Rioolvuil uit dorp beland in rivier ’n Verstopte drein by ’n groot winkelsentrum het dié week veroorsaak dat rioolvuil in die Sabierivier beland het.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 19:09:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Handboeke: ‘Als is by skole’
Handboeke: ‘Als is by skole’ Die departement van basiese onderwys het gister in ’n opvolgverslag oor die handboek-chaos in Limpopo gesê alle agterstallige leer- en ondersteuningsmateriaal was teen eergister by skole afgelewer.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 19:09:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bulle veg om plek in halfeind
Bulle veg om plek in halfeind Die Blou Bulle kan vanaand een van die grootste herlewings in die 120-jarige geskiedenis van die Curriebeker-reeks inlui.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 19:09:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skouspel meer nostalgies
Skouspel meer nostalgies Niemand tune my tjom ’n tjol nie. Só het Sorina Erasmus, ook bekend as die Flooze, gister in Sun City gesê oor die nie-amptelike tema van vanjaar se Skouspel-konsert.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 19:09:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou wat foto neem, geslaan
Vrou wat foto neem, geslaan ’n Vrou van Pretoria is glo deur ’n toesighouer van die Waltloo-toets en -lisensiesentrum aangerand toe sy ’n foto van haar geneem het.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 19:09:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Grond: ‘Hou op verdedig’
Grond: ‘Hou op verdedig’ Agri SA se lede gaan nie die “grondhervormingswedstryd” wen deur net aan te hou om te verdedig nie.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 19:09:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Aansoeke om te studeer: ‘Staat nie welkom’
Aansoeke om te studeer: ‘Staat nie welkom’ Universiteite is nie te vinde vir staatsinmenging wanneer dit by die toelating en plasing van studente kom nie.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 19:09:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Medaljes: Hoof van eenheid verplaas
Medaljes: Hoof van eenheid verplaas Die aangewese bevelvoerder van die Durban Light Infantry (DLI), wat vervolg word omdat hy glo ’n gestorwe kameraad se medaljes gedra het, is uit dié eenheid verplaas.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 19:09:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blindes lei siendes op Witkierie-dag
Blindes lei siendes op Witkierie-dag Sowat 80 blindes het gister ter viering van Internasionale Witkierie-veiligheidsdag aan die jaarlikse pretloop in die Nasionale Botaniese Tuin in Pretoria deelgeneem.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 19:09:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man in hof wat driejarige verkrag
Man in hof wat driejarige verkrag 'n Man wat aangekla is van die verkragting van 'n driejarige dogtertjie het in die landdroshof in Nqamakwe verskyn, het die Oos-Kaapse polisie gesê.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 16:00:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier vas vir moord op jong vrou
Vier vas vir moord op jong vrou Vier mans is in hegtenis geneem nadat 'n vrou in KwaMashu, noord van Durban, doodgeskiet is, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 16:00:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg 'n SA-dwelmmuil vasgetrek
Nóg 'n SA-dwelmmuil vasgetrek Nóg 'n vermeende Suid-Afrikaanse dwelmmuil is vasgetrek, dié keer in Indonesië, nadat sy glo metamfetamien na die vakansie-oord Lombok wou smokkel.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 16:00:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man pleeg selfmoord ná hy vrou skiet
Man pleeg selfmoord ná hy vrou skiet 'n Man in Khuma naby Stilfontein in die Noordwes-provinsie het selfmoord gepleeg nadat hy sy vrou geskiet het, het polisie gesê.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 16:00:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jub Jub-uitspraak wéér uitgestel
Jub Jub-uitspraak wéér uitgestel Landdros Brian Nemavhidi het sy uitspraak in Molemo "Jub Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala se hofsaak tot volgende week uitgestel.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 14:37:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf mans sterf in VS-ongeluk
Vyf mans sterf in VS-ongeluk Vyf mans het in ‘n botsing tussen Allanridge en Odendaalsrus in die Vrystaat gesterf, het die polisie in 'n verklaring gesê.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 14:26:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klein Corné se pa praat
Klein Corné se pa praat Corné Nel, die seuntjie wat weens ‘n raaiselagtige siekte gesterf het, se pa het vertel hoe hy en sy kind beste vriende was.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 14:26:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Honde probeer kind uit swembad red
Honde probeer kind uit swembad red Honde het tevergeefs probeer om ‘n tweejarige dogtertjie te red toe sy in ‘n swembad in Pietermaritzburg geval het, het paramedici gesê.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 13:49:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Shrien Dewani wéér nie in hof
Shrien Dewani wéér nie in hof Die uitleweringsaak van Shrien Dewani duur vandag voort, maar die moordbeskuldigde sal nie in die hof teenwoordig wees nie.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 13:16:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Satawu-leiers vir geweld vasgetrek
Satawu-leiers vir geweld vasgetrek Die polisie sê vyf prominente leiers van die vervoervakbond Satawu is in hegtenis geneem en van openbare geweld aangekla.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 13:16:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ooreenkoms - einde van vervoerstaking
Ooreenkoms  - einde van vervoerstaking Vakbondleiers in die vervoerbedryf en die werkgewersliggaam het 'n loonooreenkoms onderteken. Dit beteken 'n 27 persent verhoging oor die volgende drie jaar.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 12:03:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leon steun Zille
Leon steun Zille Tony Leon, voormalige leier van die opposisie, is terug van sy ambassadeurskap in Argentinië en steun pogings om die Suid-Afrikaanse opposisie te vergroot.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 03:45:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aansoek gaan voort oor natuurreservaat
Aansoek gaan voort oor natuurreservaat Die Dihlabeng-natuurbewaringsvereniging (DNV) gaan voort met sy dringende aansoek in die Vrystaatse hooggeregshof om toekomstige saamtrekke in die Wolhuterskop-natuurreservaat te verbied.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 03:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma sê berigte oor woning is kwaadwillig
Zuma sê berigte oor woning is kwaadwillig Pres. Jacob Zuma het nuusberigte rondom konstruksie aan sy private woning in Nkandla gisteraand beskryf as “kwaadwillig en onakkuraat”.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 03:45:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Optogte vir Zuma gehou
Optogte vir Zuma gehou Met die eerste ANC-takvergaderings wat Maandag begin in aanloop tot dié party se nasionale kongres in Desember, is optogte gister in Welkom en op Bethlehem gehou.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 03:45:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf mans sterf toe vragmotor motor tref
Vyf mans sterf toe vragmotor motor tref Vyf mans, vermoedelik almal mynwerkers, is gisteroggend hier op slag in ’n grusame motorongeluk dood.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 03:45:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Leerlinge sê met briefies dankie
Leerlinge sê met briefies dankie “JUF is awsem vir altyd!!!” Só het een gr.1-leerling aan die Laerskool Fichardtpark in Bloemfontein gister aan haar gunsteling-onderwyseres geskryf.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tesourie bewillig miljoene om korrupsie uit te roei
Tesourie bewillig miljoene om korrupsie uit te roei Die tesourie het pas miljoene rande aan die omstrede departement van openbare werke bewillig om korrupsie in dié departement uit te roei.
Vrydag, 12 Oktober 2012, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Grootste skandaal’ ruk fietsry-wêreld
‘Grootste skandaal’  ruk fietsry-wêreld Twee voormalige Suid-Afrikaanse sportsterre het gister met teleurstelling en skok gereageer op die jongste bom wat om die gewese fietsryer Lance Armstrong gebars het.
Donderdag, 11 Oktober 2012, 23:02:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuwe stelsel ontwikkel vir toelating
Nuwe stelsel ontwikkel vir toelating Wanneer die sentrale aansoekstelsel vir naskoolse opleiding ten volle in werking is, sal die situasie nie voortduur waar top-universiteite net die room van matrikulante toelaat nie.
Donderdag, 11 Oktober 2012, 23:02:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onnie pas 19 kleuters in motor
Onnie pas 19 kleuters in motor Hoeveel kleuters kan ’n mens in ’n klein Renault Clio vervoer? ’n Onderwyseres van die Rietfontein-kleuterskool in die Pretoriase Moot het dit gistermiddag reggekry om 19 kleuters in dié motortjie te kry.
Donderdag, 11 Oktober 2012, 23:02:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Satawu-hoës in Kaap vas ná openbare geweld
Satawu-hoës in Kaap vas ná openbare geweld Vyf prominente Satawu-leiers is gistermiddag in verband met openbare geweld in hegtenis geneem. Kapt. Frederick van Wyk, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê hulle sal binnekort op aanklagte van openbare geweld in die Philippi-landdroshof versk
Donderdag, 11 Oktober 2012, 23:02:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lulu wil geldpenarie só regruk
Lulu wil geldpenarie só regruk LP’s was gister sigbaar verlig toe die departement van vroue, kinders en gestremdes sy eie omkeerstrategie in die parlement kom voorlê het.
Donderdag, 11 Oktober 2012, 23:02:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Fransman kla oor DA-jeug en UK-studenteraadsverkiesing
Fransman kla oor DA-jeug en UK-studenteraadsverkiesing Die Wes-Kaapse ANC se versoek aan die Universiteit van Kaapstad om die DA-studenteorganisasie (Daso) op dié kampus te ondersoek, is as “politieke opportunisme” afgemaak.
Donderdag, 11 Oktober 2012, 23:02:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Herrie oor lasbriewe
Herrie oor lasbriewe Die polisie se besluit om nie meer lasbriewe vir die metropolisie te bekragtig nie, is kinderagtige, belaglike snert wat deur senior polisiebeamptes met ’n politieke doelwit gedryf word.
Donderdag, 11 Oktober 2012, 23:02:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Groep ‘stropers’ in hof
Groep ‘stropers’ in hof Die 18 vermeende perlemoenstropers wat Dinsdagaand naby Gansbaai aangekeer is, het gister vlugtig in die landdroshof hier verskyn.
Donderdag, 11 Oktober 2012, 23:02:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou wil nie antwoorde gee in hof
Vrou wil nie antwoorde gee in hof Menopouse is gister as ’n verskoning gebruik oor hoekom ’n vrou van Athlone nie ’n vraag kon beantwoord oor piramideskemas waarmee beleggers sowat R245miljoen kwyt is nie.
Donderdag, 11 Oktober 2012, 23:02:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.