Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Metrolid sterf ná motoris hom skiet
Metrolid sterf ná motoris hom skiet ’n Tshwane-metropolisielid is gisteroggend op die operasietafel dood nadat hy eergisteraand naby GaRankuwa deur ’n motoris in die kop geskiet is.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:46:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Trein ry skoolseun dood
Trein ry skoolseun dood ’n Trein het ’n 15-jarige skoolseun gister op ’n treinspoor by die Bosmont-stasie, wes van Johannesburg, doodgery.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:46:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
5 van raad in hof oor bedrog van R10 m.
5 van raad in hof oor bedrog van R10 m. Vyf beamptes by die Johannesburg-metroraad se departement vir ontwikkelingsbeplanning en stedelike ontwikkeling is gister weens bedrog van meer as R10 miljoen in hegtenis geneem.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:46:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sensus: 3,8 m. woon alleen
Sensus: 3,8 m. woon alleen Sowat 3,8 miljoen mense in Suid-Afrika bly alleen. Dit blyk uit Statistieke Suid-Afrika se 2011-sensusverslag wat eergister bekend gemaak is.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:46:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Unie red ondernemings só
Unie red ondernemings só Sannieshof se Inwoners- en Belastingbetalersunie (Sibu) het gister ingegryp om die dorp se sakeondernemings van ondergang te red omdat dit die munisipaliteit glo ses tot agt weke gaan neem om ’n uitgebrande transformator te herstel.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:53© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘NW-padsake kort ingryping’
‘NW-padsake kort ingryping’ Noordwes se portefeuljekomitee vir openbare werke, paaie en vervoer is dit eens met die DA dat die nasionale regering moet ingryp om die departement van openbare werke in die provinsie reg te ruk.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:53© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ál meer druk op Ramaphosa
Ál meer druk op Ramaphosa Druk uit ANC-takke is besig om op te bou dat die sakeman Cyril Ramaphosa hom vir die onder­leierskap van die ANC beskikbaar moet stel as adj.pres. Kgalema Motlanthe dit nie doen nie.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Zombieland
VIDEO: Zombieland Talle mense het gister aan die Zombie-staptog in Johannesburg deelgeneem om geld vir die Marang-kinderhuis in te samel.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Steve vir ’n verandering nie skurk
VIDEO: Steve vir ’n verandering nie skurk Vir ’n verandering speel Steve Hofmeyr nie ’n skurk in ’n fliek nie en dis vir hom lekker.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vervolger hou bande
Vervolger hou bande Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sal die sogenaamde Zuma-spioenasiebande en gepaardgaande dokumentasie nie sonder die toestemming van pres. Jacob Zuma se regspan aan die DA oorhandig nie.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
R6 m. weg: Hof bevries 15 rekeninge
R6 m. weg: Hof bevries  15 rekeninge Die Moses Kotane-munisipaliteit in Noordwes het die bankrekeninge van 15 mense en entiteite laat bevries nadat meer as R6 miljoen in vier dae uit dié munisipaliteit se bankrekening verdwyn het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dwaling om duiwel prominent te maak’
‘Dwaling om duiwel prominent te maak’ Met die prominensie wat party kerkmense aan die duiwel gee, maak hulle hulself vandag skuldig aan ’n eeue oue dwaling waarteen die kerkhervormers al in die 1500’s gewaarsku het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 myners dood in botsing met wagte
2 myners dood in botsing met wagte Twee mynwerkers is gister in die noorde van KwaZulu-Natal doodgeskiet ná ’n botsing tussen stakers en veiligheidswagte by ’n steenkoolmyn.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marikana: Toneel is dalk ‘versteur’
Marikana: Toneel is dalk ‘versteur’ Die tonele van die skietery by Marikana op 16 Augustus is moontlik versteur, het die Farlam-kommissie van ondersoek gehoor.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Perde verwyder, van kant gemaak
Perde verwyder, van kant gemaak ’n Man van Barberton word van dieremishandeling verdink nadat die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in die Laeveld vandeesweek 13 perde op sy hoewe gekonfiskeer het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Liedere: VF+ sê bevel sou beter wees
Liedere: VF+ sê bevel sou beter wees Die VF+ sou eerder ’n hofbeslissing oor haatspraak in die Julius Malema-haat­spraaksaak verwelkom het omdat dit afdwingbaar sou wees.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee doodgeskiet wat glo wil stroop
Twee doodgeskiet wat glo wil stroop Twee vermeende renosterstropers is eergisteraand naby die Letaba-ruskamp in die Krugerwildtuin doodgeskiet.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
12 j. ná hy vrou in eetplek doodskiet
12 j. ná hy vrou in eetplek doodskiet ’n Lydenburgse man wat sy vrou gewond en haar beste vriendin doodgeskiet het, is gister vir 12 jaar tronk toe gestuur.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Gekaapte’ op borgtog vrygelaat
‘Gekaapte’ op borgtog vrygelaat Leon van Rensburg, die man wat onlangs ’n grootskaalse soektog veroorsaak het toe hy na bewering voorgegee het hy is gekaap, is in die Pinetown-landdroshof op borgtog vrygelaat.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tatane: MRK sal hof toe
Tatane: MRK sal hof toe Sou die polisie die Menseregtekommissie (MRK) ignoreer, sal die MRK sy bevindinge oor die dood van Andries Tatane na die parlement en die howe neem.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa en seun met vliegtuig vermis
Pa en seun met vliegtuig vermis Die lugmag, die bergklub van Suid-Afrika en nog vrywilligers het gister in Mosambiek onverpoosd gesoek na ’n Suid-Afrikaanse ligte vliegtuig met ’n pa en sy seun aan boord.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Billy is SA se koning van onthou
Billy is SA se koning  van onthou Hy het gedink stadsjapies weet meer en leer makliker as ouens soos hy wat van die platteland af kom.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onnosel nie ’n veilige wagwoord
Onnosel nie ’n veilige wagwoord Diegene wat dieselfde wagwoord gebruik vir Facebook, Twitter en hul e-pos gebruik, is onnosel.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 20:18:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Trein ry tiener dood in Jhb
Trein ry tiener dood in Jhb 'n Vyftienjarige seun is deur 'n trein by die Bosmont-stasie, wes van Johannesburg, doodgery, het paramedici gesê.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 16:09:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieminister wil Zille-kommissie in hof betwis
Polisieminister wil Zille-kommissie in hof betwis Die minister van polisie gaan die totstandkoming van 'n kommissie van ondersoek, wat deur Helen Zille aangekondig is, in die hof betwis.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 16:08:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regering sal met 11-jarige se begrafnis help
Regering sal met 11-jarige se begrafnis help Die regering sal 'n familie van Soweto met hul elfjarige dogtertjie, wat tydens 'n polisie-jaagtog doodgeskiet is, se begrafnis bystaan.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 16:08:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Winkel in Bela Bela beroof
Winkel in Bela Bela beroof Vyf mans het ‘n winkel in Bela Bela, Limpopo, beroof terwyl hulle die klante met vuurwapens aangehou het, het die polisie gesê.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 14:45:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoolseun in motorfietsongeluk beseer
Skoolseun in motorfietsongeluk beseer ‘n Skoolleerling is in ‘n ernstige toestand nadat sy motorfiets onder 'n motor beland het, het paramedici in 'n verklaring gesê.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 14:45:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie 'moet beter opgelei word'
Polisie 'moet beter opgelei word' Die Suid-Afrikaanse polisiediens moet voortaan beter opleiding verskaf aan polisiebeamptes wat openbare byeenkomste moet hanteer.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 13:21:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisie vermis ná sy in drein beland
Meisie vermis ná sy in drein beland Daar is steeds geen teken van 'n meisie wat ná skool in ‘n stormwaterdrein in Ivory Park, noord-oos van Johannesburg, geval het nie.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 13:10:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg mynwerkers kry trekpas
Nóg mynwerkers kry trekpas Die Xstrata-myn in die Noordwes het bevestig dat hy sommige van sy stakende werkers afgedank het nadat twee ultimatums verstryk het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 13:04:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman aan diens doodgeskiet
Polisieman aan diens doodgeskiet ‘n Metropolisiebeampte het gesterf toe hy in Hebron, in Pretoria, geskiet is terwyl hy aan diens was, het Tshwane se metropolisie gesê.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 11:56:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grafmoordenaar binnekort gevonnis
Grafmoordenaar binnekort gevonnis Die man wat aangekla word van die moord op Michael van Eck het in die hof gehuil toe sy slagoffer se ma die getuiebank betree het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 11:53:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Slange in pakkie laat werkers by poskantoor skarrel
Slange in pakkie laat werkers by poskantoor skarrel Werkers by die Sabie-poskantoor het ‘n onaangename verrassing gekry toe slange uit ‘n pakkie in hul sorteerkamer geseil het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 11:05:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Werkloosheid vererger in SA
Werkloosheid vererger in SA Suid-Afrika se hoë werkloosheidsyfer is volgens die onlangse sensusuitslae aansienlik hoër as wat kenners aanvanklik gedink het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 10:51:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skiet die boer: AfriForum tevrede met skikking
Skiet die boer: AfriForum tevrede met skikking Die ANC, Julius Malema, AfriForum en TLU SA het ‘n “historiese skikkingsooreenkoms” in die omstrede politikus se haatspraak-saak onderteken.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 10:51:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Strydbyl oor 'Skiet die boer' begrawe
Strydbyl oor 'Skiet die boer' begrawe Julius Malema, die ANC en AfriForum het besluit om ‘n einde te bring aan hul vete oor die struggle-lied “Skiet die boer.”
Woensdag, 31 Oktober 2012, 09:53:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man wen eis teen hospitaal
Man wen eis teen hospitaal ’n Man wat met malaria in die Mediclinic Nelspruit opgeneem is, maar verlam in ’n rolstoel is nadat hy in die hospitaal bedsere opgedoen het, het gister ’n hofgeding teen Mediclinic Beperk gewen.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 09:51:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grafmoord 'uniek', getuig Dap Louw
Grafmoord 'uniek', getuig Dap Louw Prof. Dap Louw, ’n forensiese sielkundige, het vanoggend in die rondgaande hooggeregshof op Virginia getuig dat dit die eerste keer in sy loopbaan van 35 jaar is dat hy só ’n misdaad ondersoek.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 09:25:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mosiuoa Lekota uit parlement geskop
Mosiuoa Lekota uit parlement geskop ‘n Politieke storm het losgebars oor Mosiuoa Lekota, Cope-LP, se onlangse uitlatings oor pres. Jacob Zuma, wat hy nie wou terugtrek nie.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 08:42:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Limpopo-skole wag steeds op handboeke
Limpopo-skole wag steeds op handboeke 'n Nie-regeringsorganisasie het sy frustrasie uitgespreek omdat sommige skole in Limpopo steeds nie handboeke het nie.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 08:42:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onmin oor miljoene vir godsdiens-saamtrek
Onmin oor miljoene vir godsdiens-saamtrek Die hoofsweep van die DA het teen sy ANC-eweknie uitgevaar oor 'n godsdiens-saamtrek wat teen 'n koste van R2,1 miljoen aangebied is.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 08:42:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Parapleeg dagvaar Mediclinic vir nalatigheid
Parapleeg dagvaar Mediclinic vir nalatigheid 'n Man het 'n hofgeding teen Mediclinic gewen nadat hy, weens bedsere wat hy opgedoen het, verlam geraak het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 08:30:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kat voor Welkom-grafmoord gekruisig [video]
Kat voor Welkom-grafmoord gekruisig [video] Grusame getuienis oor hoe Maartens van der Merwe en Chané van Heerden (22) katte doodgemaak en afgeslag en selfs een gekruisig het, is ter versagting aangebied.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 08:20:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grafmoord: Michael se ma getuig
Grafmoord: Michael se ma getuig Henriëtte van Eck het vanoggend ter verswaring van Maartens van der Merwe se vonnis in die rondgaande hof op Virginia getuig. Volg hier die twiets van Volksblad se verslaggewers in die hof.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 08:05:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maharaj lieg, sê Zapiro
Maharaj lieg, sê Zapiro “Dit is ongelooflik teleurstellend dat dieselfde mense wat nou druk op die media toepas die einste mense is wat so hard geveg het om ons demokratiese regte in te stel.”
Woensdag, 31 Oktober 2012, 07:45:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Herskryf, bekyk SA geskiedenis'
'Herskryf, bekyk SA geskiedenis' Die geskiedenis van Suid-Afrika moet nie net herskryf en herinterpreteer word nie, dit moet ook nagevors en opgeteken word, sê die minister van hoër onderwys en opleiding,
Woensdag, 31 Oktober 2012, 07:37:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man van BFN sterf in fratsongeluk
Man van BFN sterf in fratsongeluk ‘n Man het gesterf en 19 ander is beseer toe ‘n boom op hul vragmotor in Bloemfontein geval het, het paramedici gesê.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 07:35:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grafmoord-slagoffer se ma in hof
Grafmoord-slagoffer se ma in hof Die ma van die jong man wat verlede jaar in ‘n begraafplaas in Welkom vermoor is, se ma sal na verwagting die getuiebank betree.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 06:32:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba-banknote binnekort beskikbaar
Madiba-banknote binnekort beskikbaar Nuwe banknote wat pres. Nelson Mandela vertoon sal binnekort begin sirkuleer, het Suid-Afrika se Reserwebank gesê.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 06:32:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Werkers op hol oor slange in possak
Werkers op hol oor slange in possak Werkers by die Sabie-poskantoor het Maandag ’n onaangename verrassing gekry toe hulle ’n possak oopmaak en vier lewendige slange daarin sien rondwriemel.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 05:33:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dewani-moord: Slotbetoë skop af
Dewani-moord: Slotbetoë skop af Slotbetoë in die verhoor van die man wat van die moord op Anni Dewani aangekla word, sal in die hof aangehoor word.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 05:22:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rekordjaar vir renosterstropery
Rekordjaar vir renosterstropery Die departement van omgewingsake sê meer renosters is tot dusver vanjaar vir hulle horings doodgemaak as die totaal vir 2011.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 05:22:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hond aan Oos-Rand gekry met jagpyl in skouer
Hond aan Oos-Rand gekry met jagpyl in skouer “Ek het hom opgetel en agter in my kar gesit. Hy het niks gedoen nie, nie gehuil of probeer byt nie. Dit was verskriklik."
Woensdag, 31 Oktober 2012, 04:32:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minke: Talle kapings ná moord
Minke: Talle kapings ná moord ’n Polisietaakspan is in Springs op die been gebring om ’n vlaag van kapings hok te slaan wat verlede week met die moord op ’n matriekleerling begin het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 04:17:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: Sy kan gou hardloop
Video: Sy kan gou hardloop “Haai, kyk daai bene.” So het Peter Croucamp (2) uitgelate geskree toe hy sy sussie, Megan, se nuwe pienk been sien.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 04:10:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kat voor Welkom-grafmoord gekruisig
Kat voor Welkom-grafmoord gekruisig Grusame getuienis oor hoe Maartens van der Merwe en Chané van Heerden (22) katte doodgemaak en afgeslag en selfs een gekruisig het, is ter versagting aangebied.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rower wys in hof wie pa skiet
Rower wys in hof wie pa skiet ’n Rower wat 15 jaar tronkstraf uitdien, het Pleasure Mokoena in die hooggeregshof in Pretoria uitgewys as die man wat Jan Engelbrecht geskiet het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 03:55:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Min in VS se huistaal Afrikaans, wys sensus
Min in VS se huistaal Afrikaans, wys sensus Daar is nog net 340 490 mense in die Vrystaat oor wie se eerste taal Afrikaans is. Dit is 12,7% van die provinsie se inwoners.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boom val man op vragmotor dood [foto's]
Boom val man op vragmotor dood [foto's] ’n Man is dood en sewentien beseer toe ’n boom in Bloemfontein afgebreek en op ’n bewegende vragmotor vol konstruksiewerkers geval het.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inligtingstegnologie ‘nie maklik’
Inligtingstegnologie ‘nie maklik’ Rekenaarfoendi’s van die toekoms het gister geleentheid gekry om hul slag in die matriekeindeksamen te wys.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Faure-ongeluk ‘nie voorsien nie’
Faure-ongeluk ‘nie voorsien nie’ Niemand sou die gru-ongeluk kon voorsien het waarin 19 mense in 2006 by die Faure-spooroorgang gesterf het nie. Só het ’n regsverteenwoordiger gister in die Wes-Kaapse hooggeregshof aangevoer in ’n siviele geding wat twee oorlewendes van die ongeluk
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drie mans vasgetrek ná moorde en skietery
Drie mans vasgetrek ná moorde en skietery Die polisie in ­Nyanga het gister ’n groot slag teen misdaad geslaan toe hulle drie mans in hegtenis geneem het wat met verskeie ernstige misdade in die buurt Kosovo in Samora Machel verbind word.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Redes waarom Gauntlett nie gekies is ‘mettertyd’ bekend
Redes waarom Gauntlett nie gekies is ‘mettertyd’ bekend Adv. Jeremy Gauntlett SC het die Regterlike Dienskommissie (RDK) toestemming gegee om die redes bekend te maak waarom die RDK hom nie vir aanstelling as regter in die Wes-Kaapse hooggeregshof aanbeveel het nie.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verloofdes week hul ringe in bloed
Verloofdes week hul ringe in bloed Hy en sy verloofde het hul ringe in ’n bakkie met van sy bloed geweek “om te wys ons behoort aan mekaar”, het die Welkomse grafmoordenaar, Maartens van der Merwe (26), gister hier snikkend in die rondgaande hof getuig.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaapse taptoe ‘die klank van SA’
Kaapse taptoe ‘die klank van SA’ Kapenaars kan hulle by vanjaar se Kaapse militêre taptoe weer voorberei vir ’n skouspelagtige uitvoering deur verskillende militêre orkeste.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gesinne verloor stryd oor verblyf
Gesinne verloor stryd oor verblyf ’n Dringende hof-aansoek van 23 gesinne om die Kaapstadse stadsraad te dwing om alternatiewe huisvesting aan hulle te verskaf, is gister van die hand gewys.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Getuies ‘was opreg, eerlik’ in seks-saak
Getuies ‘was opreg, eerlik’ in seks-saak Johannes Kleinhans, ’n vermeende pedofiel van Parow, het regdeur sy verhoor net klem gelê op die goeie dade wat hy gedoen het en homself probeer verontskuldig.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Vir wat dit werd is, ek is jammer’
‘Vir wat dit werd is, ek is jammer’ “Ek is baie jammer oor wat ek gedoen het. Niks wat ek nou doen, kan Michael van Eck terugbring nie,” het die veroordeelde Welkomse moordenaar Maartens van der Merwe gister in die rondgaande hof hier getuig.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staat se saak in moordsaak ‘swak’
Staat se saak in moordsaak ‘swak’ Twee van die mans wat van die moord op ’n ma van Claremont aangekla word, is op borgtog van R300 vrygelaat nadat die landdros bevind het die staat se saak teen hulle is swak.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Afrikaans is meer mense se huistaal
Afrikaans is meer mense se huistaal SENSUS 2011: Die Suid-Afrikaanse bevolking het die afgelope dekade met byna 7miljoen mense gegroei, van wie meer as 871000 Afrikaanssprekendes is.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Korrupsie nie altyd suksesvol gepak'
‘Korrupsie nie altyd suksesvol gepak' Dit bekommer die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, dat baie beheermaatreëls teen korrupsie nie werk nie. Só het sy gister gesê nadat die provinsiale staande komitees oor openbare rekeninge (Skoor) en oor die premier, gender, jeug en mense met gestremdhe
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:45:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Slimfoon-ontploffing’ in SA
‘Slimfoon-ontploffing’ in SA SENSUS 2011: ’n Slimfoon-ontploffing het Suid-Afrika die afgelope twee jaar getref, maar hoewel dit die internet meer toeganklik maak, kan twee derdes van die bevolking steeds nie Google nie.
Woensdag, 31 Oktober 2012, 01:40:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onderrig in W-Kaap ‘is nie probleemvry’
Onderrig in W-Kaap ‘is nie probleemvry’ SENSUS 2011: Ofskoon die sensusdata ’n rooskleurige onderwysprentjie in die Wes-Kaap skets, moet ’n mens versigtig wees om te aanvaar dat daar geen rede tot kommer is nie.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 23:31:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Tydbom tik’ oor onderwys
‘Tydbom tik’ oor onderwys Die regering verdien groot lof vir die massiewe toename in die aantal jong kinders wat in vergeleke met ’n dekade gelede skoolgaan. Tog sit die land steeds op ’n “tikkende tydbom” van ’n groeiende aantal jong mense wat nie skool voltooi of verde
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 23:31:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kirstenbosch het groot planne vir verjaardag
Kirstenbosch het groot planne vir verjaardag Sonder ’n besoek aan Kampsbaai, Kaappunt of Kirstenbosch is ’n toer van die Moederstad nie volledig nie. Die gerekende Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin vier volgende jaar sy 100ste verjaardag en beplan ’n reeks aanbiedinge om die geleentheid te
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 23:31:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Vergelyk groepe se inkomste liewer só’
‘Vergelyk groepe se inkomste liewer só’ SENSUS 2011: Die aantal wit Suid-Afrikaners wat in ’n hoër inkomstegroep val, het nie naastenby so vinnig gegroei soos swart mense in dieselfde inkomstegroep nie.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 23:31:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
W-Kaap soek groter hap van SA begroting
W-Kaap soek groter hap van SA begroting SENSUS 2011: Die Wes-Kaapse regering kyk of hy nie ’n groter deel van die nasionale begroting kan beding nie.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 23:31:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leër bekyk nóg ’n hoë
Leër bekyk nóg ’n hoë Die weermag ondersoek nou nóg ’n regimentsbevelvoerder weens ’n verdagte verlede.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:24:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rower wys in hof wie pa in Pta skiet
Rower wys in hof wie pa in Pta skiet ’n Rower wat 15 jaar tronkstraf uitdien, het Pleasure Mokoena in die hooggeregshof in Pretoria uitgewys as die man wat Jan Engelbrecht geskiet het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:24:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bendelede tronk toe
Bendelede tronk toe ’n Jong bendelid van die dorp, Kabelo Motsumi (25), is hier in die hof 15 jaar tronk toe gestuur omdat hy by ’n hoftolk se huis ingebreek en haar onsedelik aangerand het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:23:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skikking met raad ná riool-voorval
Skikking met raad ná riool-voorval Die Matjhabeng-munisipaliteit en die bestuur van die Oppenheimer-gholfbaan in die stad het ’n skikking bereik oor riool wat op die gholfbaan gestroom en skade van miljoene rande aangerig het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:23:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maartens van der Merwe is ‘baie jammer’
Maartens van der Merwe is ‘baie jammer’ “Ek is baie jammer oor wat ek gedoen het. Niks wat ek nou doen, kan Michael van Eck terugbring nie,” het Maartens van der Merwe gister getuig.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:23:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Staking kos myn miljoene
Staking kos myn miljoene Die onwettige staking van sowat vier weke by Goldfields se Beatrix-goudmyn het die myngroep sowat R400miljoen gekos.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:23:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maartens skuldig op drie aanklagte
Maartens skuldig op drie aanklagte Maartens van der Merwe is gister skuldig bevind op al drie die aanklagte waarop hy tereggestaan het, waaronder moord. Hy het skuld op die aanklagte beken.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:23:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Katjie gekruisig, geslag om sy meisie ‘op te beur’
Katjie gekruisig, geslag om sy meisie ‘op te beur’ Maartens van der Merwe het gister getuig dat ’n klein swart katjie gekoop, gekruisig en later doodgemaak is om sy meisie op te beur omdat sy begin depressief raak het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:23:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rugbyram terug op sy pos
Rugbyram terug op sy pos Reitz se rugbyram wat ná ’n kwaadwillige klapperontploffing snoetloos was, is herstel en klaar wit en blou geverf ná die WP se Curriebeker-sege oor die Haaie.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:23:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou 1ste keer leier in streek vir AGS
Vrou 1ste keer leier in streek vir AGS Nog ’n kerklike glasplafon het in die slag gebly met die verkiesing van ’n vrou in ’n leierskapposisie wat vroeër net vir mans beskore was.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC’s slaan DA-raadslid
ANC’s slaan DA-raadslid ’n ANC-ondersteuner in Ventersdorp het tydens ’n bakleiery by die dorp se raadsaal glo na ’n DA-raadslid gewys en aan hom gesê: “Terre’Blanche is dood, maar jy nie.”
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Posstakings se verliese tref sakelui landwyd erg
Posstakings se verliese tref sakelui landwyd erg Die posstakings is wel verby, maar eienaars van ondernemings in verskeie dele van die land sluk steeds swaar aan die verliese wat hulle gely het weens posstakings vanjaar.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
10% meer woon in formele huis
10% meer woon in formele huis Die sensus oor huishoudings en basiese dienste toon ’n verbetering in baie se lewe die afgelope tien jaar.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wet oor hoër onderwys kry groen lig in NV
Wet oor hoër onderwys kry groen lig in NV Die Nasionale Vergadering het gister die omstrede wysigingswetsontwerp oor hoër onderwys goedgekeur teen die besware in van die DA, OD en Cope.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Parlement-chaos
Parlement-chaos Ongekende chaos het gister in die parlement geheers toe opposisielede die adjunkspeaker, die ANC se Nomaindia Mfeketo, openlik van partydigheid beskuldig het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vergelyk van swart en wit ‘is soos appels, pere’
Vergelyk van swart en wit ‘is soos appels, pere’ Die getal wit Suid-Afrikaners wat in ’n hoër inkomstegroep val, het nie naastenby so vinnig gegroei soos swart mense in dieselfde inkomstegroep nie.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Poskantoorwerkers op hol oor slange in possak
Poskantoorwerkers op hol oor slange in possak Werkers by die Sabie-poskantoor het Maandag ’n onaangename verrassing gekry toe hulle ’n possak oopmaak en vier lewendige slange daarin sien rondwriemel.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verlam ná bedsere: Hy wen eis
Verlam ná bedsere: Hy wen eis ’n Man wat met malaria in die Mediclinic Nelspruit opgeneem is, maar verlam in ’n rolstoel is nadat hy in die hospitaal bedsere opgedoen het, het gister ’n hofgeding teen Mediclinic Beperk gewen.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skoolverlaters ‘ ’n tydbom’
Skoolverlaters ‘ ’n tydbom’ Die regering verdien groot lof vir die massiewe toename in die aantal jong kinders wat in vergeleke met ’n dekade gelede skoolgaan.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meeste kry nie klaar met vraestel
Meeste kry nie klaar met vraestel Die oorgrote meerderheid matriekleerlinge het gister gesukkel om die praktiese vraestel in inligtingstegnologie klaar te maak.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Baba in rivier gegooi
Baba in rivier gegooi ’n 20-jarige vrou van Slovo Park in Springs moet binnekort weer in die hof verskyn nadat sy glo haar baba in die Blesbokspruit laat verdrink het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rugbyunies wat nie transformeer, ‘sal agterbly’
Rugbyunies wat nie transformeer, ‘sal agterbly’ Transformasie op grondvlak en veral in skole is die prioriteit van die transformasieplan wat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) op sy indaba in Johannesburg met die regering bespreek.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Spotprent: Maharaj lieg, sê Zapiro
Spotprent: Maharaj lieg, sê Zapiro “Dit is ongelooflik teleurstellend dat dieselfde mense wat nou druk op die media toepas die einste mense is wat so hard geveg het om ons demokratiese regte in te stel.”
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ringe in bloed wys ons is saam’
‘Ringe  in bloed wys ons is saam’ Hy en sy verloofde het hul ringe in ’n bakkie met van sy bloed geweek “om te wys ons behoort aan mekaar”.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hond gekry met jagpyl in skouer
Hond gekry met jagpyl in skouer ’n Hond is gisteroggend deur ’n veearts van Boksburg van kant gemaak nadat iemand hom met ’n jagpyl geskiet het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
100 kinderdrome verwesenlik
100 kinderdrome verwesenlik 14 kindertjies wie se lewensdroom Adele Hattingh van die organisasie Reik na ’n Droom verwesenlik het, is al dood.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 20:08:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sandy: SA gereed om te help
Sandy: SA gereed om te help Amptenare van die Suid-Afrikaanse konsulaat is gereed om Suid-Afrikaners te help wat weens Orkaan Sandy in die moeilikheid is.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 16:03:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inkomstegaping wek steeds kommer
Inkomstegaping wek steeds kommer Die skokkendste syfers in die Sensus 2011-dokument is die data oor die inkomstegapings tussen rasse- en geslagsgroepe, het Trevor Manuel gesê.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 16:01:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Weerlig slaan twee kinders dood
Weerlig slaan twee kinders dood Twee kinders van dieselfde familie is dood ná hulle in Ndwedwe, noord van Durban in KwaZulu-Natal, deur weerlig doodgeslaan is.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 15:26:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Busbestuurder verantwoordelik vir 23 se dood
Busbestuurder verantwoordelik vir 23 se dood 'n Man wat van die moord op 23 mense aangekla is, het skuldig gepleit op ‘n geringer aanklag van strafbare manslag.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 14:24:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meeste in SA is onder 35 jaar
Meeste in SA is onder 35 jaar Bykans 60% van die bevolking is onder die ouderdom van 35, en die persentasie kinders van vier jaar en jonger is groter as enige ander groep.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 13:27:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man in hof ná hy nig (10) glo verkrag
Man in hof ná hy nig (10) glo verkrag ‘n Man van Soweto wat van die verkragting van sy tienjarige nig aangekla word, het in die Protea-landdroshof verskyn.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 13:19:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Welkom-moord: Man pleit skuldig
Welkom-moord: Man pleit skuldig Die man wat daarvan verdink word dat hy Michael van Eck in ‘n begraafplaas vermoor en sy lyk vermink het, het skuldig gepleit.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 12:27:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grafmoord-slagoffer is met jagmes aangeval
Grafmoord-slagoffer is met jagmes aangeval Die man wat van die grusame moord op Michael van Eck aangekla is, het self in die getuiebank van die hof op Virginia verskyn.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 12:16:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sensus wys dat SA verbeter, meen Zuma
Sensus wys dat SA verbeter, meen Zuma Pres. Jacob Zuma sê dit is duidelik uit die sensusopname dat die lewens van gewone Suid-Afrikaners die afgelope 10 jaar verbeter het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 12:16:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg 15 jaar van buitengewoon hoë kragpryse
  Kragprysverhogings gaan waarskynlik vir die volgende 15 jaar nog bó inflasie wees.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 11:20:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'SA se geskiedenis moet herskryf word'
'SA se geskiedenis moet herskryf word' SA se geskiedenis moet herskryf word om die effekte van kolonialisme op intellektuele produksie, te korrigeer, het Blade Nzimande gesê.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 11:16:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skag by Amplats glo afgebrand
Skag by Amplats glo afgebrand Anglo American Platinum by Rustenburg in die Noordwes se Jabula-skag is volgens berigte deur stakende mynwerkers afgebrand.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 11:16:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
"Hondjie-braaier" voorlopig vry
  Die man wat na bewering sy hondjie van ses weke oud gebraai en geeët het is voorlopig vry.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 11:15:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA-bevolking amper 52 miljoen
  Die Suid-Afrikaanse bevolking het gegroei van 40,5miljoen in 1996 tot 51,7miljoen in 2011 volgens Statistiek Suid-Afrika (SSA) se resultate van die 2011-sensusopname wat Dinsdagoggend in Pretoria vrygestel is.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 10:18:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Gekaapte' pa in boeie, kry borgtog
'Gekaapte' pa in boeie, kry borgtog 'n Man wat sy kaping vroeër die maand vervals en kort voor sy beplande inhegtenisneming op die vlug geslaan het, is uiteindelik vasgetrek.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 10:15:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man loop vry ná hy hond braai, eet
Man loop vry ná hy hond braai, eet Die man wat na bewering sy ses weke oue hondjie gebraai het, se aanklag van dieremishandeling is voorwaardelik teruggetrek.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 10:15:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA se bevolking nou 51,8 milj.
SA se bevolking nou 51,8 milj. Altesaam 51,8 miljoen mense het verlede jaar in Oktober in Suid-Afrika gewoon, het die 2011 Sensus aangedui.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 09:52:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Durban-paaie gesluit ná swaar reën
Durban-paaie gesluit ná swaar reën Talle paaie in Durban en omliggende gebiede is gesluit nadat dit swaar gereën het, terwyl nog reën vir die Oos-Kaap voorspel word.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 09:16:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minder as derde in SA het matriek
Minder as derde in SA het matriek Minder as 'n derde van Suid-Afrikaners het matriek voltooi, maar meer mense het kwalifikasies as in die verlede, het die 2011 Sensus getoon.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 09:16:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaapse diewe teiken skouhuise
Kaapse diewe teiken skouhuise Misdadigers wat hulself as potensiële kliënte voorgee, is besig om al hoe meer skouhuise in Kaapstad te teiken, het 'n koerant berig.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 08:52:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sensus-statistieke bekend gemaak
Sensus-statistieke bekend gemaak Die Suid-Afrikaanse bevolking het gegroei van 40,5miljoen in 1996 tot 51,7miljoen in 2011 volgens Statistiek Suid-Afrika se resultate van die 2011-sensusopname wat Dinsdagoggend in Pretoria vrygestel is.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 08:22:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Byna 80% van SA bevolking is swart
Byna 80% van SA bevolking is swart Amper agt uit elke tien mense in Suid-Afrika is swart, het die uitslae van die 2011 Sensus vandag bekendgemaak.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 08:12:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sandy: SAA kom tot redding
Sandy: SAA kom tot redding Terwyl talle vlugte na en van New York gekanselleer is weens die superstorm Sandy, het SAA ingegryp om passasiers na Washington te neem.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 07:50:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rubberkoeëls spat weer by Amplats
Rubberkoeëls spat weer by Amplats Polisiebeamptes het rubberkoeëls, traangas en skokstokke gebruik om honderde stakende mynwerkers van Amplats uitmekaar te jaag.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 07:30:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Koerante wil Zuma só tot aksie dwing
Koerante wil Zuma só tot aksie dwing Net soos Sunday Times pres. Jacob Zuma tot ’n besluit gedwing het, so wil Willem de Klerk, regsverteenwoordiger van Rapport en Sunday Sun, instruksies aanvra om Zuma tot aksie te dwing.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 03:55:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onderbroekrower sluk pille met rum voor rooftog
Onderbroekrower sluk pille met rum voor rooftog ’n Jong vrou van Potchefstroom het Trepiline-tablette met rum afgesluk enkele ure voordat sy ’n supermark met ’n kombuismes en ’n onderbroek oor haar kop beroof het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 03:55:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grafmoord: Maartens beken dalk vandag skuld
Grafmoord: Maartens beken dalk vandag skuld Die vermeende moordenaar Maartens van der Merwe (26) wat daarvan aangekla word dat hy Michael van Eck vermoor het, was ’n alleenmens.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 03:55:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Terroriste-groepe span sigaretsmokkelary in
Terroriste-groepe span sigaretsmokkelary in Terroriste-groepe maak toenemend van georganiseerde misdaad, insluitend sigaretsmokkelary, gebruik om hul aanvalle en opleiding te finansier.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 03:55:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skok oor boeketekort in Vrystaat
Skok oor boeketekort in Vrystaat 40% van die skole in die Vrystaat het nie handboeke nie. Díe skokkende inligting het gister in die wetgewer aan die lig gekom.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 03:55:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Michael van Eck se moordenaar skilder in tronk
Michael van Eck se moordenaar skilder in tronk Die Welkomse grafmoordenaar Chané van Heerden skilder in die tronk en dit gaan goed met haar, sê ’n ingeligte.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 03:55:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Padskuld: Is antwoord brandstofheffing of e-tol?
Padskuld: Is antwoord brandstofheffing of e-tol? Is die brandstofheffing of die e-tolstelsel die doeltreffendste manier om geld in te samel vir die meer as R20miljard skuld wat aangegaan is om Gauteng se hoofweë te verbeter?
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 03:55:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Noorweër verander datums om Van Eck-verhoor by te woon
Noorweër verander datums om Van Eck-verhoor by te woon ’n Man van Noorweë wat gek is na hofverhore het sy vakansiedatums na Suid-Afrika só verander dat hy die verhoor van Maartens van der Merwe op Virginia kon bywoon.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 03:55:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dade laat kinders later só optree
Dade laat kinders later só optree Kindermishandeling en verwaarlosing het ’n langdurige uitwerking op slagoffers en kan veroorsaak dat hulle later seksuele geweld pleeg.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermoedelik gesteelde hondjies op lughawe gekry
Vermoedelik gesteelde hondjies op lughawe gekry Altesaam 13 vermoedelik gesteelde honde wat gisteroggend na Angola uitgevoer sou word, is op die Kaapstad- Internasionale Lughawe gekry.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verskeie amptelike wonings opgeknap
Verskeie amptelike wonings opgeknap Nege nasionale ministers en ses adjunkministers moes die afgelope jaar uit hul amptelike wonings trek omdat verbeterings en herstelwerk aan hul huise gedoen moes word.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Woedende plakkers steek 14 toilette aan die brand
Woedende plakkers steek 14 toilette aan die brand Die Theewaterskloof-munisipaliteit het die skade wat inwoners van die Side Saviwa-woongebied buite Caledon Vrydag daar aangerig het by die polisie gaan aanmeld.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ou aanvalskip kry nuwe baadjie
Ou aanvalskip kry nuwe baadjie Die Suid-Afrikaanse Vloot kry binnekort “nuwe” patrollievaartuie wanneer drie van sy ou aanvalsvaartuie klaar herbou is. Die SAS Isaac Dyobha (P1565) is die eerste van die drie wat ’n nuwe baadjie kry. Die skip het verlede week in die Durban-hawe aa
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zille voltooi tweede fietstoer
Zille voltooi tweede fietstoer Sy was bang sy sal nie oor die eerste heuwel kon ry die dag toe sy ingestem het om fiets te ry nie, en het een oggend om 04:00 opgestaan net om seker te maak sy sal dit kan doen.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dis regtig nie so sleg om hier te werk'
‘Dis regtig nie so sleg om hier te werk' Die reëls is streng in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE), maar verpleegkundiges sê hulle “het geen klagtes om daar te werk nie”.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma jr. tot sy ore toe in skuld ná swierige troue
Zuma jr. tot sy ore toe in skuld ná swierige troue Besittings van Edward Zuma, seun van pres. Jacob Zuma, gaan eersdaags opgeveil word en ’n hofaansoek word voorberei om hom te laat sekwestreer om meer as R1,5miljoen se agterstallige skuld vir sy peperduur huweliksonthaal te delg.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
S-Kaapse boer skiet krokodil in rivier
S-Kaapse boer skiet krokodil in rivier ’n Jong Nylkrokodil is verlede Donderdag in die Palmietrivier, ’n boloop van die Klein-Brakrivier, geskiet – sowat 15km van die riviermond.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leerders koop dwelms op Parade
Leerders koop dwelms op Parade Dwelmmisbruik deur leerders in die omgewing van die Kaapstad-stasie en die Parade bekommer Dan Plato, Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, en Donald Grant, sy eweknie in die onderwysportefeulje.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kinderverkagter word môre gevonnis
Kinderverkagter word môre gevonnis ’n Man van Oudtshoorn wat vir minderjarige meisies danslesse gegee en hulle daarna verkrag het, sal môre in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis word.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dozi skel glo só op vrou ‘dat spoegdruppels in haar gesig spat’
Dozi skel glo só op vrou ‘dat spoegdruppels in haar gesig spat’ “Ek is nie ’n aggressiewe ou nie.” Só het die sanger Dozi gesê nadat ’n man hom na bewering Sondag by die Back to the Roots­kuierplek op sy plaas naby die Hartbeespoortdam teen die kop geslaan het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Eis oorweeg ná bootongeluk
Eis oorweeg ná bootongeluk Die naasbestaandes van die Britse toeris wat in die Houtbaai-bootramp gesterf het, beplan om regstappe teen die bootmaatskappy te doen.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Pedofiel’ sê sy gedrag walg hom
‘Pedofiel’ sê sy gedrag walg hom Die gedrag van ’n vermeende pedofiel van Parow, Johannes Kleinhans, wat foto’s van minderjarige meisies se geslagsdele geneem het, het homself so gewalg dat hy Christelike boeke vir hulle gekoop het.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dewani-sleutelgetuie ‘lieg’
Dewani-sleutelgetuie ‘lieg’ ’n Sleutelgetuie in die verhoor van Xolile Mngeni, wat van die moord op die toeris Anni Dewani aangekla word, het in haar getuienis gelieg, het die Wes-Kaapse hooggeregshof gister hier gehoor.
Dinsdag, 30 Oktober 2012, 00:01:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Die Burger-Kersfonds kan doen met meer as ’n miljoen
Die Burger-Kersfonds kan doen met meer as ’n miljoen Dit is sowat vyf weke sedert die geldinsameling vir Die Burger-Kersfonds begin het en te midde van ’nresessie kruip die fonds stadig nader aan die R300000-kerf.
Maandag, 29 Oktober 2012, 23:52:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Die lewe gaan aan ná Mangaung, sê Zuma
Die lewe gaan aan ná Mangaung, sê Zuma Die lewe gaan aan ná Mangaung. Die ANC sal sterker aan die ander kant uitkom, gereed om Suid-Afrika na voorspoed en samehorigheid te lei.
Maandag, 29 Oktober 2012, 23:52:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oorsig oor president noodsaaklik, sê DA
Oorsig oor president noodsaaklik, sê DA Die DA sal alles in die stryd werp om ’n “tweede Nkandla” te voorkom. Regstappe sal egter eers oorweeg word as alle parlementêre roetes uitgeput is.
Maandag, 29 Oktober 2012, 23:52:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nasionale normtoets wys kanse op sukses
Nasionale normtoets wys kanse op sukses Nuwe standaarde vir die nasionale normtoetse (NBT) wat studente aflê as deel van hul aansoeke om tot universiteite toegelaat te word, gaan in die toekoms duideliker aantoon wat kandidate se kanse op sukses in diploma- en graadkursusse is.
Maandag, 29 Oktober 2012, 23:52:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dinees laat ANC se beursie lekker bult
Dinees laat ANC se beursie lekker bult Die uitstalruimte by die ANC se nasionale kongres in Bloemfontein einde vanjaar is byna uitverkoop, wat vir die regerende party ’n inkomste van R10miljoen kan beteken.
Maandag, 29 Oktober 2012, 23:51:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skisofreen‘wou net ’n meisie hê’
Skisofreen‘wou net ’n  meisie hê’ Die vermeende moordenaar Maartens van der Merwe (26) wat daarvan aangekla word dat hy Michael van Eck (23) in April verlede jaar in die begraafplaas in Welkom vermoor het, was ’n alleenmens wat baie graag ’n meisie wou hê, is gister hier in die rondg
Maandag, 29 Oktober 2012, 23:51:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié ses klaskamers te gevaarlik – departement
Dié ses klaskamers te gevaarlik – departement Die departement van arbeid het gister ’n deel van ’n vervalle skoolgebou in Limpopo wat in gebruik is, onveilig verklaar.
Maandag, 29 Oktober 2012, 21:41:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.