Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Cosatu waarsku oor tolhek-protes op Kersdag
Cosatu waarsku oor tolhek-protes op Kersdag Die vakbondfederasie Cosatu het gesê hy gaan sy protesaksie by die Swartruggens-tolhek op Kers- en Nuwejaarsdag voortsit.
Saterdag, 24 November 2012, 13:07:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'DA is party vir wit madams' – Blade
'DA is party vir wit madams' – Blade Die Demokratiese Alliansie is die wittes se party, het die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande, gesê.
Saterdag, 24 November 2012, 12:51:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'DA moet land regeer' – Zille
'DA moet land regeer' – Zille Die DA kan slegs sy beleidspunte implementeer indien hy die regerende party word, het die partyleier, Helen Zille, gesê.
Saterdag, 24 November 2012, 11:24:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in busongeluk op Ben Schoeman
Man sterf in busongeluk op Ben Schoeman 'n Man is dood en sewe mense is beseer toe 'n luukse passasiersbus op die Ben Schoeman-snelweg tussen Pretoria en Johannesburg omgeslaan het.
Saterdag, 24 November 2012, 09:43:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soektog na vermiste prof. duur voort
Soektog na vermiste prof. duur voort Die soektog na 'n Poolse professor wat op die Mariepskop-berg naby Hoedspruit in Mpumalanga vermis geraak het, duur voort, het die polisie gesê.
Saterdag, 24 November 2012, 08:16:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kettingbotsing in Vrystaat eis 3
Kettingbotsing in Vrystaat eis 3 Drie mense is dood en vyf is beseer in 'n kettingbotsing op die R59 naby Sasolburg waarin ses motors betrokke was, het paramedici gesê.
Saterdag, 24 November 2012, 07:00:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Matriekleerder verdrink in Ballito
Matriekleerder verdrink in Ballito 'n Agtienjarige matriekleerling het by die La Mercy-strandmeer in Ballito, KwaZulu-Natal verdrink, het paramedici gesê.
Saterdag, 24 November 2012, 05:31:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Adriaan se liefde vir span is swart op wit
Adriaan se liefde vir span is swart op wit Die Springbok-haker Adriaan Strauss is só ernstig oor die Cheetahs se welslae op die rugbyveld dat hy ’n belofte daaroor in sy kontrak laat aanbring het.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ina se getuienis stem nie ooreen met tydskrifartikel
Ina se getuienis stem nie ooreen met tydskrifartikel Ina Bonnette het met haar toegeplakte mond die drie “swart mans” in die kamer met haar oë gesmeek om haar te help, want sy kon sien hulle is óók nie “gemaklik met die situasie nie”.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Smit deel staaltjies toe hy truie uitdeel
Smit deel staaltjies toe hy truie uitdeel Die man wat die inspirasie was van Suid-Afrika se grootste sege op Twickenham het gister die Springbokke se truie aan hulle oorhandig met die boodskap om die druk van vandag se toets teen Engeland “te omhels”.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Roos die eerste keer in SA genoem na ’n ...perd
Roos die eerste keer in SA genoem na ’n ...perd Die eerste keer in Suid-Afrika se geskiedenis spog ’n perd nou met sy eie roos.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hofgeveg oor krag begin Maandag
Hofgeveg oor krag begin Maandag Die aansoek waarvoor duisende Bloemfonteinse verbruikers van elektrisiteit in meenthuis- en woonstelkomplekse en tehuise vir bejaardes wag, begin Maandag in die Vrystaatse hooggeregshof.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie aangekeer ná rooftog op plaas
Drie aangekeer ná rooftog op plaas Drie mans wat na bewering ’n boer en sy vrou in hul plaashuis by Rouxville oorval en beroof het, het glo motors gekoop met die geld wat hulle uit die plaashuis se kluis gebuit het.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Taakspanne help met benoemingsprosesse
Taakspanne help met benoemingsprosesse Drie taakspanne wat uit lede van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) bestaan, staan behoorlik bont om probleme met takke se benoemingsprosesse in die aanloop tot sy 53ste konferensie in Mangaung op te los.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Silikonvervaardiger gaan bewerings oor fabrieke ondersoek
Silikonvervaardiger gaan bewerings oor fabrieke ondersoek Die silikonvervaardiger Silicon Smelters sê hy gaan ondersoek instel na die bewerings dat die houtskoolfabrieke wat hom voorsien sonder lisensies en dus onwettig bedryf word.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een uit vyf in SA het ’n slimfoon
Een uit vyf in SA het ’n slimfoon Sowat 40% van alle selfone wat in die derde kwartaal van 2012 verkoop is, is slimfone.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Charlize en haar ma teug aan sjampanje van R9 000
Charlize en haar ma teug aan sjampanje van R9 000 Hoender, kingklip en oesters...en ’n bottel sjampanje van R9 000 is wat Charlize Theron en haar ma in ’n restaurant hier genuttig het toe Volksblad hulle gister opgespoor het.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man met sy eie kapmes aangeval
Man met sy eie kapmes aangeval ’n Inwoner van Bloemspruit is so amper met sy eie kapmes deur ’n inbreker gekap.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gasheerstede ‘sal gehelp word’
Gasheerstede ‘sal gehelp word’ Die Suid-Afrikaanse gasheerstede van die Afrikabeker-sokkertoernooi in 2013 hoef nie alleen pa te staan vir die koste van dié sportgebeurtenis nie.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Prys hoog om die beste te wees
Prys hoog om die beste te wees Ouers, afrigters en skole plaas deesdae druk op jong atlete om uit te blink in sport.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC wil Combrinck onttroon
ANC wil Combrinck onttroon ANC-raadslede in die stad gaan moontlik al Maandag probeer om die pas verkose DA-burgemeester te onttroon.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dís dalk Riaan se laaste sin [video]
Dís dalk Riaan se laaste sin [video] Riaan Cruywagen het nog nie gedink wat sy laaste sinnetjie Maandagaand gaan wees nie, maar hy reken hy sal sy heel laaste nuusbulletin afsluit met iets in die lyn van: “My taak is afgehandel. Goeie-nag.”
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beloning vir terugvind van ring
Beloning vir terugvind van ring ’n Swanger vrou van die stad het slapelose nagte oor ’n kosbare ring wat sy verloor het.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Waterkrisis sloer voort
Waterkrisis sloer voort Inwoners hier sukkel al meer as ’n jaar met waterprobleme en dit gaan minstens nog ’n jaar duur.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Matie-rugby salueer groot legende van Coetzenburg
Matie-rugby salueer groot legende van Coetzenburg “Ons het hom hier met Springbok-klere sien aankom. Maar ons het hom Sondag met Matieklere sien gaan.”
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-Bloemfonteiner vermis
Oud-Bloemfonteiner vermis Familielede van ’n oud-Bloemfonteiner is rasend van bekommernis nadat hy Woensdag van sy huis in Pretoria verdwyn het.
Saterdag, 24 November 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Amasone bring avonturier tot nuwe insigte
VIDEO: Amasone bring avonturier tot nuwe insigte Die feit dat hy geskiet is, was net nóg ’n teleurstelling nadat hy gesien het hoeveel van die Amasone-oerwoud reeds verwoes is.
Saterdag, 24 November 2012, 00:53:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sportjoernalis terug op sy pos ná omstrede twiet
Sportjoernalis terug op sy pos ná omstrede twiet ’n Sportjoernalis van eNCA is terug in sy pos nadat hy oor ’n uitlating op sy Twitter-profiel geskors is. Lance Witten het Donderdag sy pligte hervat en gister weer op die kassie verskyn.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meer speelgoed gesoek vir Toy Run
Meer speelgoed gesoek vir Toy Run As jy môre duisende motorfiets-entoesiaste op die pad sien, moet jy weet dit is vir ’n goeie doel.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
McNamara wil dwelmsaak laat skrap
McNamara wil dwelmsaak laat skrap Dave McNamara (48), voormalige direkteur van die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ontwikkeling, gaan vertoë aan die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV) rig om ’n saak teen hom te laat vaar.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Legendariese Matie gegroet
Legendariese Matie gegroet “Ons het hom hier met Springbok-klere sien aankom. Maar ons het hom Sondag met Matie-klere sien gaan.” Die Matie-rugbyklub van die Universiteit Stellenbosch (US) het gister hul gentleman Ian Kirkpatrick (82), oud-Springbokspeler wat jare lank op Stell
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Teleurstelling ná oud-rugbyspeler se eis verwerp is
Teleurstelling ná oud-rugbyspeler se eis verwerp is Regsverteenwoordigers van Charles Oppelt (26), ’n voormalige rugbyspeler van Mam­re, het gister hul teleurstelling te kenne gegee nadat sy eis van die hand gewys is.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek het hulle met my oë gesmeek’
‘Ek het hulle met my oë gesmeek’ Ina Bonnette het met haar toegeplakte mond die drie “swart mans” in die kamer met haar oë gesmeek om haar te help, want sy kon sien hulle is óók “nie gemaklik nie”.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou (27) gesteek, verwurg
Vrou (27) gesteek, verwurg Drie weke nadat sy by ’n spoghotel in Seepunt begin werk het, is die lyk van Veronique Dickson (27) Donderdag gevind in ’n kamer wat sy in Woodstock gehuur het.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Amasone bring avonturier tot nuwe insigte
Amasone bring avonturier tot nuwe insigte Die feit dat hy geskiet is, was net nóg ’n teleurstelling nadat hy gesien het hoeveel van die Amasone-oerwoud reeds verwoes is. Só het Davey du Plessis (24),, ’n Kaapse avonturier wat ­vroeër vanjaar vermoedelik deur ’n dwelmkartel op die Amason
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Peuter val een verdieping ver
Peuter val een verdieping ver ’n Tweejarige kind word in die Cape Gate Mediclinic se noodeenheid behandel nadat hy gistermiddag een verdieping ver by die ­Cape Gate-winkelsentrum geval het.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vraestel ‘weerspieël SA kuns goed’
Vraestel ‘weerspieël SA kuns goed’ Kubisme, simbolisme, seksisme en selfs die invloed van multimedia op die kunste was van die temas in die visuelekunste-vraestel wat matrieks gister geskryf het.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boere ‘het nog tyd nodig’ oor lone
Boere ‘het nog tyd nodig’ oor lone Die gemoedere het gister by tye hoog geloop toe boere ’n kans gekry het om hul sê te sê oor die moontlike verhoging van minimum lone vir plaaswerkers.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oesters vir Charlize
Oesters vir Charlize Hoender, koningklipvis en oesters ... en ’n bottel sjampanje van R9000 is wat Charlize Theron en haar ma gister in ’n restaurant in die Moederstad genuttig het toe Die Burger hulle gister opgespoor het.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Negentien mans met R1,2m. se perlemoen betrap
Negentien mans met R1,2m. se perlemoen betrap Negentien mans wat Dinsdag in verband met die onwettige besit van perlemoen in hegtenis geneem is, het Donderdag in die landdroshof op Bredasdorp verskyn.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Koppie is heilige plek nou, sê biskop
Koppie    is heilige plek nou, sê biskop Die koppie by Marikana waar die polisie 34 mynwerkers in Augustus doodgeskiet het, behoort tot ’n monument verklaar te word, het die president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke gister gesê.
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek tree uit, nie af nie’
‘Ek tree uit, nie af nie’ Hy is nie hartseer nie – eerder nostalgies. Só het Riaan Cruywagen gister sy gevoelens beskryf oor sy laaste nuusuitsending Maandag.“Ek is die heel laaste lid van die oorspronklike span wat televisienuus in Suid-Afrika begin het.” Cruywagen lees Ma
Saterdag, 24 November 2012, 00:24:15© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cosatu oor e-tol: ‘Ons sal hulle wys’
Cosatu oor e-tol: ‘Ons sal hulle wys’ “Miskien moet die vernietiging van huise in Lenasia na die tolpoorte skuif. Ons bied aan om die tolpoorte gratis vir die regering te vernietig,” het Dumisani Dakile, Cosatu se Gautengse sekretaris, gister gesê.
Vrydag, 23 November 2012, 21:11:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skud lei tot baba se dood, getuig kundige
Skud lei tot baba se dood, getuig kundige ’n Kundige het gister in die Johannesburgse landdroshof getuig ’n babameisie se beserings wys daarop dat sy weens babaskud-sindroom dood is.
Vrydag, 23 November 2012, 21:10:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Soldaat se woonstel verwoes in brand
Soldaat se woonstel verwoes  in brand Die weermag onderhandel met die departement van openbare werke om ’n hele weermagwoonstelkompleks te laat herbedraad nadat een van die woonstelle die afgelope week afgebrand het.
Vrydag, 23 November 2012, 21:10:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jou motor word gou-gou ’n oond
Jou motor word gou-gou ’n oond Babas en jong kinders wat in ’n voertuig gelos word, kan baie vinniger sonsteek opdoen as ’n volwassene omdat hul liggame drie tot vyf keer vinniger warm word.
Vrydag, 23 November 2012, 21:02:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Jy gaan langer reis’
‘Jy gaan langer reis’ Die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid het gister gesê vakansiegangers moet in Desember minstens twee uur by hul reisplanne voeg, want daar gaan meer padversperrings in die provinsie wees.
Vrydag, 23 November 2012, 21:01:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wet oor regbank, bestuur van hof geloof
Wet oor regbank, bestuur van hof geloof Belangrike wetgewing wat veral in opposisie­kringe vandeesweek bestempel is as ’n sege vir die onafhank­likheid van die regbank, is ­eenparig in die parlement ingestem.
Vrydag, 23 November 2012, 20:50:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Net een vraestel wag nog voor vakansie begin
Net een vraestel  wag nog voor vakansie begin Die Afrikaans-stelwerkvraestel gister was “op standaard en maklik”.
Vrydag, 23 November 2012, 20:50:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hoogste hof sal beslis in stryd oor swanger skoliere
Hoogste hof sal beslis in stryd oor swanger skoliere Daar is regtens geen manier waarop skole se beheerliggame en hoofde toegelaat kan word om ’n ongrondwetlike en onregmatige beleid ten opsigte van swanger leerlinge uit te voer nie, voer die hoof van die Vrystaatse onderwysdepartement aan.
Vrydag, 23 November 2012, 20:50:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Te laat vir mosie teen Combrinck’
‘Te laat vir mosie teen Combrinck’ ANC-raadslede in dié stad gaan moontlik al Maandag probeer om die pas verkose DA-burgemeester te onttroon.
Vrydag, 23 November 2012, 20:50:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Voortrekker-beeld skuif
Voortrekker-beeld skuif Dit kos die Erfenisstigting etlike duisende rande om die standbeeld van die Voortrekkerleier Andries Pretorius van ’n bedreigde standplaas in Graaff-Reinet na die Camdeboo- nasionale park 1 km verder noord te skuif.
Vrydag, 23 November 2012, 20:50:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC – Absolutely No Consequence’
ANC – Absolutely No Consequence’ Zwelinzima Vavi, Cosatu-leier, het gister gesê die ANC moet ophou om ’n party te wees van Absolutely No Consequence.
Vrydag, 23 November 2012, 20:50:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA-kongres sal tendense wys
DA-kongres sal tendense wys Helen Zille, DA-leier, sal vanoggend die party se nasionale kongres in Boksburg open met ’n toespraak wat sterk sal fokus op groeiplanne om die ANC te onttroon.
Vrydag, 23 November 2012, 20:50:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA gebore skrywer Courtenay oorlede
SA gebore skrywer Courtenay oorlede Die Suid-Afrikaans gebore Bryce Courtenay (79), topverkoper-skrywer van onder meer The Power of One, is dood.
Vrydag, 23 November 2012, 20:50:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geskorste twieter is terug by werk
Geskorste twieter is terug by werk ’n Sportjoernalis van eNCA is terug in sy pos nadat hy geskors is oor ’n uitlating wat hy op Twitter gemaak het.
Vrydag, 23 November 2012, 20:50:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leierstryd: Provinsies gaan laat wees met hul keuses
Leierstryd: Provinsies gaan laat wees met hul keuses Drie taakspanne wat uit lede van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) bestaan, staan behoorlik bont om probleme met takke se benoemingsprosesse in die aanloop tot sy 53ste konferensie in Mangaung op te los.
Vrydag, 23 November 2012, 20:50:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
BHP Billiton bekyk weens besoedeling
BHP Billiton bekyk weens besoedeling Die Groen Skerpioene het met ’n strafregtelike ondersoek teen BHP Billiton se mangaan-aanleg in Meyerton begin weens omgewingsoortredings.
Vrydag, 23 November 2012, 20:49:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
5 in arres oor 19 renosters
5 in arres oor 19 renosters Die Valke het vyf vermeende renosterstropers gearresteer wat moontlik betrokke was by twee onlangse voorvalle in Noordwes.
Vrydag, 23 November 2012, 20:49:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou gooi petrol in haar motor, vat vlam
Vrou gooi petrol in haar motor, vat vlam ’n Roudiens word vandag in die Paarl gehou vir ’n vrou wat dood is nadat haar klere aan die brand geraak het nadat sy petrol in haar motor gegooi het.
Vrydag, 23 November 2012, 20:49:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kind wat al 2 weke in koma is, laat dokters kopkrap
Kind wat al 2 weke in koma is, laat dokters kopkrap ’n Laerskoolmeisie van Tzaneen is al twee weke lank in ’n koma weens ’n onbekende siekte wat dokters laat kopkrap.
Vrydag, 23 November 2012, 20:49:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
17 in een skool verwag
17 in een skool verwag Sewentien leerlinge aan die Barolong High School in Mahikeng is swanger. Vyf is in matriek.
Vrydag, 23 November 2012, 20:49:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gastehuis-eienaar in Kaap vermoor
Gastehuis-eienaar in Kaap vermoor Die gewilde eienaar van 'n gastehuis in Khayalitsha, die 39-jarige Nobantu Ntozini, is na bewering deur iemand na aan haar met 'n mes doodgesteek.
Vrydag, 23 November 2012, 16:02:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kommer oor Nelson Mandelabaai-bestuur
Kommer oor Nelson Mandelabaai-bestuur Die Oos-Kaapse LUR vir plaaslike regering het sy besorgdheid uitgespreek oor die doeltreffende bestuur van die Nelson Mandelabaai-metro.
Vrydag, 23 November 2012, 16:02:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brande in Noordwes woed voort
Brande in Noordwes woed voort Drie helikopters word ingespan in ’n poging om die brand in die Koopmansfontein-omgewing in die Noord-Kaap onder beheer te bring.
Vrydag, 23 November 2012, 16:02:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Modimolle-saak: Polisie 'martel' beskuldigde
Modimolle-saak: Polisie 'martel' beskuldigde Een van die mans wat van die gru-aanval op Ina Bonnette aangekla word, sê die polisie het hom gemartel en gedreig.
Vrydag, 23 November 2012, 16:01:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses vas ná hulle glo wiele steel
Ses vas ná hulle glo wiele steel Ses mense wat na bewering betrokke is by 'n sindikaat wat allooiwiele steel, is in Oos-Londen in hegtenis geneem, het die polisie gesê.
Vrydag, 23 November 2012, 15:59:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
WEERHAAN: Goed ontwikkelde front bring nat weer
  Dit verg mooi kyk om te verstaan wat die weerkantoor vandag met sy sinoptiese kaart vir ons sê.
Vrydag, 23 November 2012, 11:56:38© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema toegejuig by Lenasia-saak
  Die Menseregtekomissie en die Gautengse Departement van Behuising het ooreengekom om die sloping van huise in Lenasia te staak. Intussen het die geskorste ANC Jeugliga-leier Julius Malema 'n onverwagse besoek aan die hof waar die saak sou aangehoor word,
Vrydag, 23 November 2012, 11:25:38© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lenasia-drama: Juju ook in hof
Lenasia-drama: Juju ook in hof Inwoners van Lenasia het Julius Malema toegejuig toe die omstrede politikus die volgepakte hof binnegestap het.
Vrydag, 23 November 2012, 11:21:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg 3 vas vir stropings in Noordwes
Nóg 3 vas vir stropings in Noordwes Drie mans – tussen die ouderdomme van 36 en 58 – is in verband met renosterstropery in die Noordwes in hegtenis geneem.
Vrydag, 23 November 2012, 11:15:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC kan by ons leer, sê Vavi
ANC kan by ons leer, sê Vavi Die African National Congress kan by Cosatu leer hoe om ‘n suksesvolle nasionale kongres te bestuur, het die vakverbond gesê.
Vrydag, 23 November 2012, 11:15:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lenasia-slopings op ys geplaas
Lenasia-slopings op ys geplaas Gauteng se departement van behuising en die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het ooreengekom om die sloping van huise in Lenasia, te staak.
Vrydag, 23 November 2012, 10:40:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Laaste dag vir belastingopgawes
Laaste dag vir belastingopgawes Belastingbetalers moet hul opgawes teen die einde van vandag indien om boetes te vermy, het SA se Inkomstediens gesê.
Vrydag, 23 November 2012, 10:16:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Mangaung sal vreedsaam wees'
'Mangaung sal vreedsaam wees' Paul Mashatile, Gauteng se voorsitter van die ANC, sê die party se verkiesingskongres in Mangaung in Desember, sal georden wees.
Vrydag, 23 November 2012, 10:15:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Duisende bestee aan Zwelithini se reise
Duisende bestee aan Zwelithini se reise Meer as R800 000 word maandeliks bestee aan koning Goodwill Zwelithini en sy gevolg se reise regoor die land, is bekend gemaak.
Vrydag, 23 November 2012, 09:31:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dosente, studente vas vir korrupsie
Dosente, studente vas vir korrupsie Vyf dosente en vier studente is wees korrupsie by Mpumalanga se kollege vir verdere onderwys en opleiding vasgetrek.
Vrydag, 23 November 2012, 09:16:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Landbou-stakings: Afvaardiging besoek gebiede
Landbou-stakings: Afvaardiging besoek gebiede Die minister van landbou in die Wes-Kaap lei 'n afvaardiging na van die gebiede wat die ergste onder die onlangse stakings deurgeloop het.
Vrydag, 23 November 2012, 09:15:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Niemand nog vas oor skietery by Harmony
Niemand nog vas oor skietery by Harmony Die polisie in Gauteng is steeds op die spoor van die moordenaars van twee mynwerkers by Harmony se Kusasalethu-myn naby Carletonville.
Vrydag, 23 November 2012, 09:15:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Harmony-botsing 'kan tot nuwe onrus lei'
Harmony-botsing 'kan tot nuwe onrus lei' Hernieude arbeidsonrus word in die mynbedryf gevrees nadat twee mense tydens gevegte by 'n Harmony Gold-myn gesterf het.
Vrydag, 23 November 2012, 08:15:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Houtbaai-ongeluk: Slagoffers sleep eienaar hof toe
Houtbaai-ongeluk: Slagoffers sleep eienaar hof toe Sommige mense wat beseer is toe die Miroshga in Houtbaai omgeslaan het, sê hulle wil regstappe teen die boot se eienaar doen.
Vrydag, 23 November 2012, 08:15:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baba verken wêreld só
Baba verken wêreld só Jou baba leer sy omgewing ken deur sy vel. Hy kruip, vat en voel aan alles wat hy teëkom en ontwikkel só sy begrip van wie hy is en hoe sy wêreld lyk.
Vrydag, 23 November 2012, 07:38:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe webtuiste vir vroetelpappies, -poppies
Nuwe webtuiste vir vroetelpappies, -poppies Volgens ’n onlangse meningspeiling is “’n fantastiese werk” een van die vyf topkwaliteite wat vroue in ’n man soek.
Vrydag, 23 November 2012, 07:38:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
E-tolstelsel nie vanjaar ingestel
E-tolstelsel nie vanjaar ingestel E-tol gaan beslis nié meer voor Kersfees ingestel word nie. Dit gaan eers ná 10 Februarie in die parlement bespreek word.
Vrydag, 23 November 2012, 07:36:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ondersoek tienerswangerskappe – premier
Ondersoek tienerswangerskappe – premier Die premier van die Noordwes sê die mate waartoe Suid-Afrika se maatskaplike toelaagstelsel tienerswangerskappe beïnvloed, moet ondersoek word.
Vrydag, 23 November 2012, 07:15:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verhoor van 'Modimolle-monster' duur voort
Verhoor van 'Modimolle-monster' duur voort Die verhoor van Johan Kotzé, wat daarvan beskuldig het dat hy die verkragting op sy eksvrou beplan en haar seun vermoor het, duur voort.
Vrydag, 23 November 2012, 06:15:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brandweerlid vloek glo inwoner
Brandweerlid vloek glo inwoner In ’n relletjie oor die Bloemfonteinse brandweer wat glo traag was om ’n veldbrand naby ’n meenthuiskompleks te blus, het ’n brandweerlid glo ’n inwoner gevloek en hom met die sterk straal water uit die brandslang gespuit.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bethlehem-tennisster speel nou in Amerika
Bethlehem-tennisster speel nou in Amerika Die 12-jarige Margo Landmann het gister in Miami, Amerika, geland waar sy vir die volgende maand haar skool en Suid-Afrika op die tennisbaan gaan verteenwoordig.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Hy is ’n siek man’
‘Hy is ’n siek man’ Johan Kotzé het glo tydens sy huwelik met Ina Bonnette op ’n vakansie aan haar gesê hy is ’n siek man en sy moet lief wees vir hom.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Susters in trane by watergat
Susters in trane by watergat Die trane het gister gevloei toe twee susters die watergat besoek het waar hul seuns meer as ’n jaar gelede verdrink het.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bloemfonteinse dwelmsmous 12j. tronk toe
Bloemfonteinse dwelmsmous 12j. tronk toe Een van Bloemfontein se grootste dwelmsmouse is in die landdroshof twaalf jaar tronk toe gestuur.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kotzé het hom met dood gedreig, sê beskuldigde
Kotzé het hom met dood gedreig, sê beskuldigde Johan Kotzé het aan Ina Bonnette gesê drie “swart mans” gaan met haar seks hê, “want sy kan klaarblyklik nie genoeg kry nie”.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sy het skieter vergewe, maar nie onderwysers, sê ouma
Sy het skieter vergewe, maar nie onderwysers, sê ouma “Ek het die seun vergewe maar nie die onderwysers nie. Sy bloed is op hul hande.”
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hoftolk probeer klaer glo omkoop
Hoftolk probeer klaer glo omkoop Die dorp se hoftolk sit agter tralies nadat hy op klagte van korrupsie en intimidasie in hegtenis geneem is.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Vlamme het nou tande gekry’
‘Vlamme het nou tande gekry’ Die vier helikopters van Working on Fire en die lugmag wat gister opgedaag het om die verwoestende brande, wat oor meer as 40km strek, te bestry, gaan vandag ook voorbrande maak. FOTO'S
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vibrator bespreek
Vibrator bespreek ’n Vibrator wat glo die naam Blink Stefaans het, was gister weer eens ’n besprekingspunt in Johan Kotzé se verhoor.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou ‘byna perdfris’ ná breinoperasie
Vrou ‘byna perdfris’ ná breinoperasie Die Bloemfonteinse vrou wat ’n uitsonderlike breinoperasie in die stad ondergaan het, is byna perdfris en het nie haar sin vir humor saam met die kankeragtige gewas verloor nie.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lonmin verduidelik verweer
Lonmin verduidelik verweer Lonmin het redelik opgetree deur nié op 16 Augustus met stakende mynwerkers te onderhandel nie omdat hulle gewapen was en die koppie waar hulle bymekaar gekom het tot ’n veiligheidsgebied verklaar is.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Munisipaliteit het hof glo geminag
Munisipaliteit het hof glo geminag Die Matjhabeng-munisipaliteit in Welkom staar ’n skuldigbevinding van minagting van die hof in die gesig nadat hy glo ’n bevel van die Vrystaatse hooggeregshof verontagsaam het.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Predikantsvrou van Harrismith verder verdoof
Predikantsvrou van Harrismith verder verdoof Die predikantsvrou van Harri­smith wat wreed met ’n byl aangerand is, sal waarskynlik nie voor volgende week wakker gemaak kan word nie.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe bom bars oor adv. Gauntlett met klagte teen hom
Nuwe bom bars oor adv. Gauntlett met klagte teen hom ’n Klag van professionele wangedrag is by die Kaapse balieraad teen adv. Jeremy Gauntlett SC ingedien.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Robotman’ praat in SA
‘Robotman’ praat in SA Die skepper van van die wêreld se mees mensagtige robotte het gister by die Universiteit van Pretoria gesê die tyd kom nader wanneer robotte nie meer van mense onderskei sal kan word nie.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC ‘skaam’ oor DA-sege in Noordwes
ANC ‘skaam’ oor DA-sege in Noordwes Die ANC veroordeel en “skaam” hom oor die feit dat ’n DA-raadslid gisteroggend hier tot burgemeester in die ANC-beheerde Tlokwe-munisipaliteit verkies is.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tweetoringkerk kry model van kerkgebou
Tweetoringkerk kry model van kerkgebou ’n Model van die geskiedkundige Tweetoringkerk in Bloemfontein wat ’n boemelaar 18 jaar gelede aan ’n Kroonstadter gesmous het, is nou die kerk se trotse eiendom.
Vrydag, 23 November 2012, 03:55:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘SA dalk uit wêreldsport as bestuur nie verbeter’
‘SA dalk uit wêreldsport as bestuur nie verbeter’ Suid-Afrika sal oor 30 of 40 jaar nie meer toegelaat word om internasionale rugby en krieket te speel as die gehalte van sportbestuur in die land nie verbeter nie.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vermoorde regter ‘was bang vir sy vrou,’ hoor hof
Vermoorde regter ‘was bang vir sy vrou,’ hoor hof Die staat het gister ’n aansoek gebring dat die hoorsê-ge­tuienis van onder andere Jeff Radebe in die verhoor oor die moord op waarnemende regter Patrick Maqubela aanvaar moet word.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Predikantsvrou steeds onder verdowing ná pastorie-aanval
Predikantsvrou steeds onder verdowing ná pastorie-aanval Die predikantsvrou van Harrismith wat wreed met ’n byl aangerand is, sal waarskynlik nie voor volgende week wakker gemaak kan word nie.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Renoster-eienaar wil drie ‘stropers’ in die oë kyk
Renoster-eienaar wil drie ‘stropers’ in die oë kyk Hy het hof toe gekom om die drie mans wat na bewering agt van sy renosters gestroop het in die oë te kyk. Miles Lappeman, eienaar van die Klipkopspruit- private reservaat naby Sun City in Noordwes, het gedink hy gaan erge woede ervaar.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Eskom weer in die sop oor omgewing
Eskom weer in die sop oor omgewing Eskom is een van die land se grootste omgewingsoortreders, maar die Groen Skerpioene kan nie hardhandig teen dié kragreus optree nie omdat dit ’n semi-staatsinstelling is.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kotzé dreig drie glo
Kotzé dreig drie glo Johan Kotzé het aan Ina Bonnette gesê drie “swart mans” gaan met haar seks hê, “want sy kan klaarblyklik nie genoeg kry nie”. Dít het Paparona Andries Sithole gister deur sy advokaat, Jan van Rooyen, tydens die kruisondervraging van Bonnette i
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Instellings ‘moet Afrikatale ontwikkel’
Instellings ‘moet Afrikatale ontwikkel’ As die minister van hoër onderwys sy sin kry, sal universiteite se staatsfinansiering dalk afhang van hul bydrae om Afrikatale te ontwikkel.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Klag teen Gauntlett ingedien
Klag teen Gauntlett ingedien ’n Klag van professionele wangedrag is by die Kaapse Balieraad teen adv. Jeremy Gauntlett SC ingedien. Paul Ngobeni, wat onder meer weens beweerde bedrog in die Amerikaanse staat Connecticut ondersoek word, het die klag teen hom ingedien 24 uur voordat
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Konserte ‘bring ‘miljoene’ vir stad
Konserte ‘bring ‘miljoene’ vir stad Wêreldklas-konserte soos dié van U2, Lady Gaga en die beplande optrede deur Justin Bieber in 2013 sou nie in die Moederstad gehou kon word sonder die Kaapstad-stadion nie.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in ongeluk op N1
Man sterf in ongeluk op N1 ’n Konstruksiewerker is gistermiddag op die N1 dood en nog agt mense ernstig beseer toe ’n motoris teen ’n vragmotor gebots het. Die ongeluk het om 14:39 in die rigting van Kaapstad tussen die N7-afrit en Sableweg naby Century City plaasgevind.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Baanbreker in toerisme vermoor
Baanbreker in toerisme vermoor Die vyf verslae kinders van die eienaar van Vicky’s B&B in Site C, Khayelitsha, moes gister hul ma se wrede dood begin verwerk. Nobantu Ntozini (39), ook bekend as Vicky, is na verneem word Woensdag in die vroeë oggendure met ’n mes doodgesteek deur
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wes-Kaapse ekonomie ‘sál ’n knou kry’
Wes-Kaapse ekonomie ‘sál ’n knou kry’ Die vloed betogings in die landboubedryf die afgelope twee weke gaan nie die Wes-Kaapse ekonomie ongeskonde laat nie, het Alan Winde gister in sy mediumtermyn-begrotingsrede vir 2013 tot 2016 gesê.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ons moet hárd baklei teen muilbandwet’
‘Ons moet hárd baklei teen muilbandwet’ Haar knieë wil ná ’n week van toi-toi nie meer hop-hop op die eentonige reëlmaat van die dreunsang “geen geheime, geen leuens” nie.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vyftig brouers se bier by fees te kry
Vyftig brouers  se bier by fees te kry Vir diegene wat gedink het ’n koue bier kan jou nie platsak maak nie, dink weer. ’n Skotse brouer, Brew Dog, het ’n bier wat R350 per blikkie kos. Dié bier, genaamd Tactical Nuclear Penguin met 37% alkohol, is maar net een van die 150 wat die nawee
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Krieketdroom word waar vir blinde speler van die Kaap
VIDEO: Krieketdroom word waar vir blinde speler van die Kaap Een van Sergil January (26) van Retreat se drome gaan aanstaande week bewaarheid word wanneer hy Suid-Afrika in die T20-Wêreldbeker-kriekettoernooi vir blindes verteenwoordig.
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onderwys, gesondheid en paaie provinsie se prioriteit
Onderwys, gesondheid en paaie provinsie se prioriteit Onderwys, pad- en gesondheidsinfrastruktuur is drie van die Wes-Kaapse regering se hoofprioriteite vir die volgende drie jaar. Hiermee wil die Wes-Kaapse regering die ekonomie aan die groei kry en werksgeleenthede skep om die provinsie se uitdagings die h
Donderdag, 22 November 2012, 22:58:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Afrika se erfenis in 3D bewaar
VIDEO: Afrika se erfenis in  3D bewaar Die kamera neem jou tot binne en op erfenisterreine in Afrika wat soms nie vir toeriste toeganklik is nie, of dalk onmoontlik is om te sien.
Donderdag, 22 November 2012, 22:56:15© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Vrou vereer vir haar bydrae tot versoening
VIDEO: Vrou vereer vir haar bydrae tot versoening Olga Macingwane van Worcester het op 21 November 'n toekenning van die Instituut vir Geregtigheid en Versoening ontvang vir haar bydrae tot versoening in haar gemeenskap.
Donderdag, 22 November 2012, 22:55:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.