Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
BMW herroep 5 000 voertuie in SA
BMW herroep 5 000 voertuie in SA BMW Suid-Afrika het gesê hy gaan meer as 5 000 luukse voertuie, wat tussen 2006 en 2012 vervaardig is, weens 'n tegniese fout herroep.
Saterdag, 8 Desember 2012, 12:44:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou sien 'verkragters' by optog teen geweld
Vrou sien 'verkragters' by optog teen geweld 'n Vrou wat deur 'n groep mans verkrag is, het haar vermeende aanvallers by 'n optog oor vrouemishandeling in Port Elizabeth gesien.
Saterdag, 8 Desember 2012, 12:44:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sakereus betaal R50 000 vir 'n plek langs Zuma
Sakereus betaal R50 000 vir 'n plek langs Zuma Patrice Motsepe het glo R50 000 betaal om tydens 'n gala-ete op die vooraand van die ANC se verkiesingskongres langs pres. Jacob Zuma te sit.
Saterdag, 8 Desember 2012, 12:44:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man smeek sy pa om sy kinders uit te los
Man smeek sy pa om sy kinders uit te los 'n Man het sy pa gesmeek om sy kinders uit te los terwyl hulle in dieselfde huis bly, omdat die pa teregstaan op aanklagte van molestering.
Saterdag, 8 Desember 2012, 12:23:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Duisende by UV weggewys
Duisende by UV weggewys Sowat 13 000 voornemende studente wat hul studies by die Universiteit van die Vrystaat wil voortsit, kan nie geakkommodeer word nie.
Saterdag, 8 Desember 2012, 11:11:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man pleit sy pa om sy kinders uit te los
Man pleit sy pa om sy kinders uit te los 'n Man het sy pa gesmeek om sy kinders uit te los terwyl hulle in dieselfde huis bly, omdat die pa teregstaan op aanklagte van molestering.
Saterdag, 8 Desember 2012, 11:10:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou sterf ná bus teen huis bots
Vrou sterf ná bus teen huis bots 'n Vrou is dood en 19 ander mense, waaronder 18 skoolkinders, is beseer nadat 'n skoolbus teen 'n huis in Krugersdorp gebots het.
Saterdag, 8 Desember 2012, 10:38:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans uit motor geslinger op N1
Mans uit motor geslinger op N1 Drie mans is dood en nog een beseer nadat hul motor naby die Grasmere-tolhek op die N1 gerol het, het paramedici gesê.
Saterdag, 8 Desember 2012, 09:39:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man tronk toe ná hy hom aan studente ontbloot
Man tronk toe ná hy hom aan studente ontbloot 'n Gewoonte-ontbloter van Pretoria is ná sy derde hofverskyning vir dié oortreding tot 18 maande tronkstraf gevonnis.
Saterdag, 8 Desember 2012, 09:36:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Duisende voornemende studente by UV weggewys
Duisende voornemende studente by UV weggewys Sowat 13 000 voornemende studente wat hul studies by die Universiteit van die Vrystaat wil voortsit, kan nie geakkommodeer word nie.
Saterdag, 8 Desember 2012, 07:50:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man val van krans af toe hy op polisie skiet
Man val van krans af toe hy op polisie skiet 'n Man is dood en nog een is gewond nadat 'n groep mans in Asherville, Durban, betrokke was in 'n skietgeveg met die polisie.
Saterdag, 8 Desember 2012, 06:10:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Kaapse klub ‘gáán Flugtag wen’
VIDEO: Kaapse klub ‘gáán Flugtag wen’ Drie motte en ’n tier en siedaar – die Kaapstadse Tiger Moths-span wat môre in die V&A Waterfront aan die Red Bull Flugtag gaan deelneem, meen hulle gaan die rekord-“vlieg”afstand van 69m ver oortref.
Saterdag, 8 Desember 2012, 04:22:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee vas wat dokumente glo vervals
Twee vas wat dokumente glo vervals Die polisie het vandeesweek op vermeende lede van ’n dokumentvervalsingsindikaat op Somerset-Wes toegeslaan en twee Nigeriese burgers in hegtenis geneem.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Studie oor nuwe TB-entstof en babas begin
Studie oor nuwe TB-entstof en babas begin ’n Kliniese studie om ’n nuwe tuberkulose-entstof in pasgebore babas van MIV-positiewe ma’s te toets, het hier begin. Dit is nóg ’n studie van die Suid-Afrikaanse Tuberkulose-entstofinisiatief (Satvi), in samewerking met die Desmond Tutu TB-sentr
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Politici moet jeug ernstig opneem’
‘Politici moet jeug ernstig opneem’ Geen politieke party in Suid-Afrika, ook nie die ANC nie, moet dink sy steunbasis vir die 2014-verkiesings is ’n uitgemaakte saak nie.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gesprekke oor nuwe satelliet vir SA vorder
Gesprekke oor nuwe satelliet vir SA vorder Ná drie jaar se gesloer het samesprekings nou gevorder om Suid-Afrika se volgende satelliet die ruimte in te stuur. Dit volg nadat die departement van wetenskap en tegnologie hom in 2009 verbind het tot ’n nuwe satellietontwikkelingsprojek, die African
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dronkryers in die visier
Dronkryers in die visier Bloedalkoholvlakke gaan nie meer die enigste oorweging wees vir die aankeer van dronkbestuurders by padblokkades in die Wes-Kaap nie. Verkeersbeamptes gaan voortaan baie meer klem lê op bestuurders se oordeelsvermoë en liggaamstaal – of hulle die spre
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Mej. SA se glans verdof’
‘Mej. SA se glans verdof’ Noudat elke hier jy deesdae ’n glanspersoonlikheid is, het die glans van die Mej. Suid-Afrika-kompetisie verdof. Die rubriekskrywer Dana Snyman het gesê een van die redes waarom mense nie meer omgee oor Mej. Suid-Afrika nie, is omdat daar ná dese te v
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verslag oor rampskip dui op foute
Verslag oor rampskip dui op foute Dit was ’n navigasiefout wat die vragskip MS Oliva by Nightingale-eiland naby Tristan da Cunha op die rotse laat beland en grootskaalse besoedeling veroorsaak het.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
WP-rugby is eerste prys, sê stadsraad
WP-rugby is eerste prys, sê stadsraad Al skuif die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) sy hoofkwartier na die Kaapstad-stadion, gaan daar nié net rugby in die stadion gespeel word nie.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Olifant trap ’n diep spoor
Olifant trap ’n diep spoor Foto’s van ’n vars olifantspoor en ’n hoop olifantmis is vandeesweek tussen Brackenhill en die Veldmanspad in die Knysna-bos geneem. ’n Groepie fietsryers het Dinsdag glo op die olifantspoor en die hoop mis afgekom. Een van die fietsryers, Berend
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaapse klub ‘gáán Flugtag wen’
Kaapse klub ‘gáán Flugtag wen’ Drie motte en ’n tier en siedaar – die Kaapstadse Tiger Moths-span wat môre in die V&A Waterfront aan die Red Bull Flugtag gaan deelneem, meen hulle gaan die rekord-“vlieg”afstand van 69m ver oortref.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:58:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Eetplek ontstig blinde leraar
Eetplek ontstig blinde leraar ’n Blinde predikant van Potchefstroom en sy vrou is erg ontstig nadat ’n bestuurder by ’n kitskosrestaurant in Bloemfontein hulle vanweë sy gidshond die deur wou wys.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Matriekklas spog met 9 artse
Matriekklas spog met 9 artse Nege oudleerlinge van die ­Hoër Meisieskool Eunice in Bloemfontein het vandeesweek op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se lentegradeplegtigheid met hul uitsonderlike mediese prestasies geskitter.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Corrie Sanders se wildplaas vir miljoene opgeveil
Corrie Sanders se wildplaas vir miljoene opgeveil Die voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders se wildplaas in Limpopo, Patrysvly, is gister opgeveil en vir R8,4 miljoen (BTW uitgesluit) deur ’n trust gekoop.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oudskoolhoof van Heidedal begrawe
Oudskoolhoof van Heidedal begrawe ’n Bekende onderwyser en oud-skoolhoof van Heidedal word môre ter ruste gelê nadat hy ná ’n lang siekte oorlede is.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
UV vereer drie met doktorsgrade
UV vereer drie met doktorsgrade Prof. Martha Nussbaum, een van die wêreld se voorste filosowe, was een van drie mense wat Donderdag eredoktorsgrade op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se somergradeplegtigheid in Bloemfontein ontvang het.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skokkende feite oor vlieënier van lugmag bekend
Skokkende feite oor vlieënier van lugmag bekend Met die verlies van 11 menselewens en twee vliegtuie rou in die geheue van die lugmag, meen kenners die tyd is reg om nou onbevange na probleme in die lugmag te kyk.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boeliery: Groot probleem in SA [video]
Boeliery: Groot probleem in SA [video] Nuwe voorvalle van meisies wat mekaar afknou, verneder, slaan en skop het weer die groeiende probleem van boelies in skole aan die lig gebring.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boer wreed aangerand in sy huis op plaas
Boer wreed aangerand in sy huis op plaas ’n Afgetrede boer van dié distrik is gister in die vroeë oggendure deur vier mans op sy plaas aangeval en beroof.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Masekela vir Grammy benoem
Masekela vir Grammy benoem Die legendariese jazzmusikant Hugh Masekela is vir een van die wêreld se gesogste musiekpryse benoem.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jolige matrieks laat wêreldrekord lê-lê spat
Jolige matrieks laat wêreldrekord lê-lê spat ’n Jolige atmosfeer het geheers terwyl matrieks Woensdag by die Plet Rage in die gees van “liefde” die wêreldrekord vir lepellê verbeter het.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Racheltjie de Beer verfilm
Racheltjie de Beer verfilm Racheltjie de Beer, mitiese volksheldin, is ’n blonde, sieklike meisietjie met ’n swak hart.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aanklaer vir renosterstryd vereer
Aanklaer vir renosterstryd vereer Adv. Antoinette Ferreira, aanklaer in die Vrystaatse kantoor van die direkteur van openbare vervolging (DOV) en van die Groen Skerpioene, is vereer vir haar stryd in die bewaring van renosters.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tronkvoëls nog langer agter tralies
Tronkvoëls nog langer agter tralies Vyf tronkvoëls het hul verblyf in die tronk met ’n paar jaar verleng toe hulle ’n selmaat in die storte van die Groenpunt-tronk verkrag het. Van hulle het nie meer baie tyd gehad om uit te dien nie.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stropers stil-stil dopgehou
Stropers stil-stil dopgehou Renosterstropers sal binnekort met afstandbeheerde vliegtuigies dopgehou kan word.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nie ’n enkele blondine is ’n finalis
Nie ’n enkele blondine is ’n finalis Blondines het beslis nie meer pret as donkerkoppe nie. Só het Simone de Kock (21), ’n Mej. Suid-Afrika-finalis, gesê oor die feit dat daar nie ’n enkele blondine onder die 12 Mej. SA-finaliste is nie.
Saterdag, 8 Desember 2012, 03:39:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma kry ’n F by die DA
Zuma kry ’n F by die DA Met ’n F-simbool, is pres. Jacob Zuma vanjaar een van die swakste presteerders in die DA se jaarlikse oorsig van kabinetslede se werkverrigting.
Vrydag, 7 Desember 2012, 20:15:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Mej. SA se glans verdof’
‘Mej. SA se glans verdof’ Noudat elke hierjy deesdae ’n “glanspersoonlikheid” is, het die glans van die Mej. Suid-Afrika-kompetisie verdof.
Vrydag, 7 Desember 2012, 20:09:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wits wil Adam Habib as sy visekanselier hê
Wits wil Adam Habib as sy visekanselier hê Die Universiteit van die Witwatersrand het die pos van visekanselier en rektor van die universiteit aan prof. Adam Habib aangebied.
Vrydag, 7 Desember 2012, 20:08:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seun (2) val in swembad, sterf
Seun (2) val in swembad, sterf ’n Tweejarige seuntjie het verdrink nadat hy eergister in ’n swembad in Primrose, Germiston, geval het.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:59:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seun vra pa om sy kinders uit te los, hoor hof
Seun vra pa om sy kinders uit te los, hoor hof Toe sy pa by hom kom bly het, het hy hom “baie mooi gevra” om sy kinders uit te los.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:43:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema-sakevennoot sy plaas kwyt
Malema-sakevennoot sy plaas kwyt Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se batebeslagleggings­eenheid het gister beslag gelê op ’n plaas in Limpopo wat aan ’n medebeskuldigde van die oud-ANC-jeugleier Julius Malema behoort.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:38:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hof looi minister wat watertribunaal afskaf
Hof looi minister wat watertribunaal afskaf ’n Regter van die hooggeregshof in Pretoria het die minister van waterwese gister erg gekritiseer omdat sy die watertribunaal “eensydig” afgeskaf en die mynhuis Exxaro dus die geleentheid ontneem het om teen twee direktiewe (bevele) te appelleer.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:38:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video by skool wys hoe diewe rekenaars wegdra
Video by skool wys hoe diewe rekenaars wegdra Rekenaardiewe wat gisteroggend rekenaars by die soveelste skool in die Vaaldriehoek gesteel het, se gesigte is op veiligheidskameras vasgevang.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:38:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skikking met Coal ‘is dood’
Skikking met Coal ‘is dood’ Die memorandum van verstandhouding (MVV) tussen ’n koalisie van nie-regeringsorganisasies (NRO’s) en Coal of Africa
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:38:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dokters, hospitale ‘sal kry wat SA kan bekostig’
Dokters, hospitale ‘sal kry wat SA kan bekostig’ Daar gaan elke jaar ’n beperkte begroting vir die nasionale gesondheidsversekeringstelsel (NGV) wees.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:38:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Borgtog vir vyf wat glo stroop
Borgtog vir vyf wat glo stroop Vyf vermeende renosterstropers aan wie se hand agt renosters glo gesterf het, is gister in die Brits-landdroshof op borgtog van R10 000 elk vrygelaat.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:38:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drie vas ná dood van sewe wat veediefstal bekamp
Drie vas ná dood van sewe wat veediefstal bekamp Drie mense is aangekeer weens die moord op sewe lede van ’n groep wat veediefstal bekamp toe inwoners van die Pomeroy-omgewing in KwaZulu-Natal op hulle toegesak het.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:38:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Metro-hoë in hof op moordklag
Metro-hoë in hof op moordklag Hlula Msimang, hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, het gister vlugtig in die Wynbergse streekhof in Johannesburg verskyn op aanklag van moord.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:38:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tronk toe oor hy hom ontbloot
Tronk toe oor hy hom ontbloot ’n 40-jarige gewoonte-ontbloter is tot tronkstraf gevonnis.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:38:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Duimafdruk laat rower aan die pen ry
Duimafdruk laat rower aan die pen ry ’n Rower is op grond van sy duimafdruk wat op ’n sigaretboksie gekry is, op tien aanklagte skuldig bevind in ’n voorval waarin ’n polisieman in 2008 by ’n vulstasie in ’n koeëlreën doodgeskiet is.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:37:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Permit vir SA verblyf vol foute
Permit vir SA verblyf vol foute ’n Vermeende dwelmhandelaar se permit vir permanente verblyfreg in Suid-Afrika is so vol spelfoute dat die egtheid daarvan eers ondersoek moet word voordat hy om borgtog aansoek kan doen.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:37:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Robottuie bespied stropers
Robottuie bespied stropers Renosterstropers sal binnekort met robotvliegtuigies dopgehou word.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:37:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
R6 000 kon haar lewe red
R6 000 kon haar lewe red Die dag voordat sy siek geword het, het Katelin nog soos ’n regte narretjie haar tande vir die kamera gewys.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:37:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sandra en Andries Botha terug uit Praag
Sandra en Andries Botha terug uit Praag Die politici Andries en Sandra Botha is terug op hul plaas naby Viljoenskroon in die Vrystaat ná Sandra se termyn van drie jaar as Suid-Afrika se ambassadeur in Praag.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:37:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Corrie se wildplaas op veiling verkoop
Corrie se wildplaas op veiling verkoop Patrysvly, die voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders se wildplaas in Limpopo, is gister opgeveil en vir R8,4 miljoen (BTW uitgesluit) deur ’n trust gekoop.
Vrydag, 7 Desember 2012, 19:37:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma-verslag 'niks met enigiemand te doen' – ANC
Zuma-verslag 'niks met enigiemand te doen' – ANC Die ANC het geweier om kommentaar te lewer op berigte wat beweer dat pres. Zuma van verskeie mense geld ontvang het om sy uitgawes te dek.
Vrydag, 7 Desember 2012, 16:01:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma vas oor moord op baba
Ma vas oor moord op baba 'n Vrou van Butterworth is in hegtenis geneem ná sy na bewering haar twee maande oue babaseun verwurg het.
Vrydag, 7 Desember 2012, 15:57:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Zuma is goeie voorbeeld' – Motlanthe
'Zuma is goeie voorbeeld' – Motlanthe Adj.pres. Kgalema Motlanthe het pres. Jacob Zuma tydens 'n toespraak in Potchefstroom as ‘n goeie voorbeeld van ‘n leier beskryf.
Vrydag, 7 Desember 2012, 15:05:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Taximan kry tronkstraf vir padwoede-aanval
Taximan kry tronkstraf vir padwoede-aanval 'n Taxibestuurder wat 'n hawelose man in 'n padwoede-voorval in Bloemfontein aangeval het, is tot drie jaar tronkstraf gevonnis.
Vrydag, 7 Desember 2012, 14:18:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma betreur lugmag-vliegongeluk
Zuma betreur lugmag-vliegongeluk Pres. Jacob Zuma het sy meegevoel betuig met die families van die 11 mense wat dood is toe 'n lugmagvliegtuig in die Drakensberge neergestort het.
Vrydag, 7 Desember 2012, 13:00:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sewejarige seun verdrink in dam
Sewejarige seun verdrink in dam ‘n Sewejarige seun het in Mamatsha Dam by Ga Moleopo in Limpopo verdrink, het 'n polisiewoordvoerder in 'n verklaring gesê.
Vrydag, 7 Desember 2012, 12:19:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
FW de Klerk-stigting vlieg Ehrenreich in die hare
FW de Klerk-stigting vlieg Ehrenreich in die hare Die F.W. de Klerk-stigting het Cosatu se Wes-Kaapse leier, Tony Ehrenreich, van onverskilligheid beskuldig oor die moontlikheid dat duisende plaaswerkers hul werk weens stakings kan verloor.
Vrydag, 7 Desember 2012, 11:28:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie ondersoek seun se dood
Polisie ondersoek seun se dood Die polisie is op soek na ‘n man wat die laaste mens was wat saam met ‘n driejarige seun gesien is voordat die kind se lyk gevind is.
Vrydag, 7 Desember 2012, 11:14:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Diewe afgeneem wyl hulle steel
  Rekenaardiewe wat rekenaars by ’n skool in die Vaaldriehoek gesteel het, se gesigte is op sekuriteitskameras vasgevang. (Foto's binne)
Vrydag, 7 Desember 2012, 10:50:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Prosedure dalk ondersoek
Prosedure dalk ondersoek Die “stamsel-operasie” wat hier op ’n verlamde man uitgevoer is, is nie deur die Medisynebeheerraad goedgekeur nie én ’n ondersoek is pas oor die prosedure aangevra.
Vrydag, 7 Desember 2012, 10:09:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mangaung maak gereed vir kongres
Mangaung maak gereed vir kongres Die Vrystaat is gereed om meer as 20 000 mense wat die ANC se verkiesingskonferensie gaan bywoon, te huisves.
Vrydag, 7 Desember 2012, 10:05:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dakota-ongeluk: Gure weer kon tot ramp lei
Dakota-ongeluk: Gure weer kon tot ramp lei Die baas van Springbok Classic Air sê hy vermoed gure weer kon bydra tot die ongeluk waarin die C47 Dakota-vliegtuig neergestort het.
Vrydag, 7 Desember 2012, 09:03:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Marikana-ondersoek nie neutraal, sê outeur
Marikana-ondersoek nie neutraal, sê outeur Die kommissie van ondersoek na die dood van 44 mense by Marikana, is nie neutraal nie, het die skrywer van ‘n nuwe boek gesê.
Vrydag, 7 Desember 2012, 09:03:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cosatu wil ekonomie 'tot stilstand ruk'
Cosatu wil ekonomie 'tot stilstand ruk' Cosatu het by die protesoptog teen die die omstrede e-tolstelsel gewaarsku dat dié betoging slegs die begin is van wat hy beplan.
Vrydag, 7 Desember 2012, 08:04:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Potch-burgemeester sál ontsetel word'
'Potch-burgemeester sál ontsetel word' Die ANC sê die DA se prof. Annette Combrink sal drie maande lank as burgemeester van die Tlokwe-stadsraad regeer voordat sy ontsetel word.
Vrydag, 7 Desember 2012, 08:02:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba help Zuma met skuld, lui verslag
Madiba help Zuma met skuld, lui verslag ‘n Ouditeursverslag onthul hoe verskeie weldoeners, waaronder oudpres. Mandela, Jacob Zuma se lewenstyl met meer as R7 miljoen befonds het.
Vrydag, 7 Desember 2012, 08:02:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mandela se medisyne op noodlottige vlug
Mandela se medisyne op noodlottige vlug Oudpres. Nelson Mandela se mediese span was nie op die rampspoedige Dakota-vlug nie, maar sy medisyne wel.
Vrydag, 7 Desember 2012, 07:24:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Petrolbom: Celtic-speler kry borgtog
Petrolbom: Celtic-speler kry borgtog ‘n Voormalige Bloemfontein Celtic-sokkerspeler wat ‘n petrolbom in sy vrou se motor gegooi het, is borgtog toegestaan.
Vrydag, 7 Desember 2012, 07:02:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma het jaar gedruip, sê DA
Zuma het jaar gedruip, sê DA Pres. Jacob Zuma het weer ‘n F-simbool op die Demokratiese Alliansie se “kabinet-rapportkaart” gekry, het die opposisieparty gesê.
Vrydag, 7 Desember 2012, 07:02:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plaasmoorde minder in 2012
Plaasmoorde minder in 2012 Daar was vanjaar reeds 40 meer plaasaanvalle as verlede jaar, maar tien minder plaasmoorde, toon statistieke van TLU SA.
Vrydag, 7 Desember 2012, 06:40:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Metropolisiehoof in hof vir moord
Metropolisiehoof in hof vir moord Hlula Msimang, hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, sal na verwagting op aanklag van moord in die hof verskyn, is bevestig.
Vrydag, 7 Desember 2012, 06:01:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rampvliegtuig onlangs opgradeer
Rampvliegtuig onlangs opgradeer Die Suid-Afrikaanse Lugmag sê die C47 Dakota-vliegtuig wat in die Drakensberge neergestort en die lewe van 11 mense geëis het, is onlangs opgradeer.
Vrydag, 7 Desember 2012, 06:01:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermiste seun (3) se lyk gevind
Vermiste seun (3) se lyk gevind Die lyk van 'n driejarige seun wat 'n week gelede in Thembalethu spoorloos verdwyn het, is deur familielede in George gevind.
Vrydag, 7 Desember 2012, 05:00:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hof sê gou oor SA arts in Doebai
Hof sê gou oor SA arts in Doebai Uitspraak in die hofsaak waarin die Suid-Afrikaanse dokter prof. Cyril Karabus in Doebai op aanklagte van manslag en die vervalsing van dokumente teregstaan, sal op 13 Desember gelewer word.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plaaswerker-koalisie wil Cosatu uitskop oor ‘eensydige’ besluit om staking uit te stel
Plaaswerker-koalisie wil Cosatu uitskop oor ‘eensydige’ besluit om staking uit te stel Cosatu het ondemokraties opgetree en het die bloed van plaaswerkers op sy hande deurdat hy eensydig aangekondig het hul staking is voorlopig verby.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plankblitse pak mekaar by Pringlebaai
Plankblitse pak mekaar by Pringlebaai “Op julle merke!” Vier skaatsplankryers met dik leeroorpakke en valhelms staan vorentoe en neem hul posisies by die wegspringpunt in.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ergste verkeer al van vanmiddag verwag
Ergste verkeer al van vanmiddag verwag ’n Groot toename in verkeer word die naweek op Wes-Kaapse paaie verwag met die skole wat vandag sluit. Yasir Ahmed, hoof van die Veilig Tuis-veldtog, het gesê die verkeer gaan van vanmiddag tot môreaand op sy ergste wees.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
AWB-lid met wapen kry borgtog
AWB-lid met wapen kry borgtog ’n Korporaal van die AWB in die Wes-Kaap het gister vlugtig in die landdroshof hier op aanklagte van die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie verskyn.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Droomreis’ na Antarktika begin
‘Droomreis’ na Antarktika begin “Ek kan nie sê wat ek die meeste van hom gaan mis nie. Ek gaan hóm mis,” het ’n hartseer Salomé Groenewald gesê toe sy van haar man, Wian, moes afskeid neem.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Basson se tugverhoor eers in April ná getuie siek raak
Basson se tugverhoor eers in April ná getuie siek raak Die tugverhoor van dr. Wouter Basson is weer uitgestel omdat nog een van die getuies siek geword het. Dit is die derde keer dat siektetoestande van partye in die saak die verrigtinge kniehalter.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sportinstituut herskik ná R1 m. verdwyn
Sportinstituut herskik ná R1 m. verdwyn Ná meer as twee maande van onsekerheid oor die toekoms van Suspi, die Universiteit Stellenbosch se Sportprestasie-instituut, word dié maatskappy nou geherstruktureer.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Matriekuitslae ‘sal beter wees’
Matriekuitslae ‘sal beter wees’ Die laaste skooldag het aangebreek en Wes-Kaapse leerders kan nou uitsien na ’n vakansie van langer as ’n maand.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hulle was trotse lede van lugmag’
‘Hulle was trotse lede van lugmag’ Sers. Eric Boes sou vandag 40 jaar oud geword het.Sy kollega, sers. Boy Baloyi (30), is maar twee weke gelede getroud en sy vrou is swanger met hul eersteling. Dié sal sy of haar pa nooit ken nie.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:00© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regses wou by minister kla oor ANC
Regses wou by minister kla oor ANC Nathi Mthethwa, minister van polisie, het gister hier geweier om die ANC met die Geloftevolk Republikeine en die Afrikaner-Weerstandsbeweging (AWB) te bespreek.
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:00© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Padvragreus is op sy knieë
Padvragreus is op sy knieë Die ekonomiese afswaai sedert 2008 asook die vlaag landwye stakings die laaste twee jaar het die Kaapse padvragreus Slabbert Burger Transport (STB) genoop om om vrywillige likwidasie aansoek te doen, met die gevolg dat 750 werknemers van vandag af nie mee
Vrydag, 7 Desember 2012, 04:40:00© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oorledene sou vandag 40ste verjaardag vier
Oorledene sou vandag 40ste verjaardag vier Sers. Eric Boes sou vandag 40 jaar oud geword het. Sy kollega, sers. Boy Baloyi (30), is maar twee weke gelede getroud en dié se vrou is swanger met hul eersteling.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hier kom Zuma ook tweede
Hier kom Zuma ook tweede Die ANC-strukture in Limpopo en die Wes-Kaap het hulle by die Gautengse ANC aangesluit en pres. Jacob Zuma met die kous oor die kop huis toe gestuur.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bokke kom volgende jaar na Bfn
Bokke kom volgende jaar na Bfn Die Vrystaatse Rugbyunie (VRU) het gister ’n vroeë Kersgeskenk gekry toe die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) ’n Springbok-toets in 2013 aan hom toegeken het.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plaasmoorde in 2012 minder
Plaasmoorde in 2012 minder Daar was vanjaar reeds 40 meer plaasaanvalle as verlede jaar, maar tien minder plaasmoorde.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Dankie, dankie,’ sê bedelaarpa oor hulp
‘Dankie, dankie,’ sê bedelaarpa oor hulp ’n Bloemfonteinse pa van twee kinders, wat twee keer ’n dag in die stad gestaan en bedel het, kon gister nie genoeg dankie sê vir al die hulp en skenkings wat hy en sy gesin van mense gekry het nie.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:55:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vonnisse skokkend swaar, sê regters
Vonnisse skokkend swaar, sê regters Die appèlhof het in drie verskillende uitsprake geweldenaars se effektiewe vonnisse van onderskeidelik 36, 55 en 49 jaar tronkstraf aansienlik versag.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ramp-slagoffers ‘op slag dood’
Ramp-slagoffers ‘op slag dood’ Die 11 slagoffers van die lugmagvliegongeluk in die Drakensberg is blykbaar op slag dood.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:55:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ondersoek na operasie gevra
Ondersoek na operasie gevra Die “stamseloperasie” wat hier op ’n verlamde man uitgevoer is, is nie deur die Medisynebeheerraad goedgekeur nie, én ’n ondersoek is pas oor die prosedure aangevra.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Redakteur en bekende in hengelkringe sterf
Redakteur en bekende in hengelkringe sterf Die joernalis Etienne Kriel, ’n legende in Suid-Afrikaanse hengelkringe, is gisteroggend in Centurion aan kanker oorlede.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:45:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Help die Volksblad-Kersfonds
Help die Volksblad-Kersfonds Vir soveel meer mense is hierdie Kersopwinding nie beskore nie. Elke dag is ’n stryd om oorlewing.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:45:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC buig knie voor IVP in Nkandla-wyk
ANC buig knie voor IVP in Nkandla-wyk Die ANC het ’n wyk in die Nkandla-munisipaliteit, tuiste van pres. Jacob Zuma, aan die IVP afgestaan.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Opgewondenheid groot oor tog suidwaarts
Opgewondenheid groot oor tog suidwaarts “Ek kan nie sê wat ek die meeste van hom gaan mis nie. Ek gaan hóm mis,” het ’n hartseer Salomé Groenewald gesê toe sy van haar man, Wian, moes afskeid neem.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
LUR vir paaie moet opdok
LUR vir paaie moet opdok Die LUR vir paaie in die Vrystaat gaan die helfte van ’n man se skade betaal nadat hy glo slaggate op ’n provinsiale pad getref en ernstig beseer is toe sy motor die pad verlaat en teen bome vasgery het.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Marnus Steyl dalk van plaas afgesit
Marnus Steyl dalk van plaas afgesit Die wildboer van Winburg wat vandeesweek op Vryburg op borgtog van R100 000 vrygelaat is, het nog verdere probleme deurdat die nuwe eienaar van sy plase in die Winburg-distrik vir hom en sy vrou daarvan wil afsit.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stank laat werkers wegbly
Stank laat werkers wegbly Werknemers? van die Tokologo-munisipaliteit se kantoor op Boshof het vir die afgelope twee dae van die werk af weggebly weens riool wat Dinsdag deur oproerige inwoners in hul werkplek uitgesmyt is.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regstellende aksie dalk deur VN ondersoek
Regstellende aksie dalk deur VN ondersoek Dr. Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, gaan versoek word om ’n feitesending na Suid-Afrika te stuur om hom te vergewis van die “netelige situasie waarin minderhede hulle in die land bevind”.
Vrydag, 7 Desember 2012, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses vas vir bedrog by munisipaliteit
Ses vas vir bedrog by munisipaliteit Ses mense, wat die Buffalo City-munisipaliteit in die Oos-Kaap met R11,8 miljoen bedrieg het, is deur die polisie in hegtenis geneem.
Donderdag, 6 Desember 2012, 16:07:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wes-Kaap én Limpopo-ANC kies Kgalema Motlanthe
Wes-Kaap én Limpopo-ANC kies Kgalema Motlanthe Die Wes-Kaap asook die Limpopo-ANC het adjunkpresident Kgalema Motlanthe benoem as kandidaat vir die party se presidentsverkiesing in Mangaung.
Donderdag, 6 Desember 2012, 11:15:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dakota: niemand oorleef
Dakota: niemand oorleef Niemand het die ongeluk waarin ‘n Dakota van die lugmag by Giant's Castle in die Drakensberge neergestort het, oorleef nie.
Donderdag, 6 Desember 2012, 11:09:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dakota vermis!
Dakota vermis! ’n Dakota van die lugmag met 11 mense aan boord het gister in die Drakensberg vermis geraak.
Donderdag, 6 Desember 2012, 10:19:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Proteas terug in die land
Proteas terug in die land Lede van die seëvierende Protea-krieketspan het eergisteroggend met die wêreldkroon, maar sonder hul bagasie, op die O.R. Tambo-lughawe aangekom.
Donderdag, 6 Desember 2012, 10:19:50© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dogtertjie gevind na pa haar ontvoer
Dogtertjie gevind na pa haar ontvoer Die dogtertjie is gevind en die pa is in hegtenis. Vier buitelanders is ook gister gearresteer nadat ’n sewejarige meisie buite haar skool in Pretoria ontvoer is.
Donderdag, 6 Desember 2012, 09:33:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
"Mandela-mediese personeel nié aan boord"
Die wrak van ‘n Dakota van die lugmag wat gister vermis geraak het, is vroeg vanoggend in die Giant's Castle-gebied van die Drakensberge gevind.
Donderdag, 6 Desember 2012, 09:29:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
PADLANGS: Die kartetse fluit hier in die loopgrawe
PADLANGS: Die kartetse fluit hier in die loopgrawe Vandag wil ek ’n storie vertel. ’n Mooi storie, want dis die reine waarheid. En weet jy wat? Die ding gee ’n mens hoop. .
Donderdag, 6 Desember 2012, 07:47:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Park verwag nóg brande
Park verwag nóg brande Ná droë, winderige weer in November kan Kapenaars oor die volgende paar maande nog verskeie veldbrande teen die hange van Tafelberg verwag. Die Tafelberg Nasionale Park (TNP) het gister dié waarskuwing uitgereik nadat ’n veldbrand in die vroeë oggen
Donderdag, 6 Desember 2012, 03:15:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuwe treindienste vir Kaapstad beplan
Nuwe treindienste vir Kaapstad beplan Nuwe treinpassasiersdienste wat die lewe van derduisende Kapenaars aansienlik sal vergemaklik word vir die Moederstad beplan.
Donderdag, 6 Desember 2012, 03:15:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.