soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus

Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop Stories
Voertuignagmerrie by Mangaung-kongres
Voertuignagmerrie by Mangaung-kongres Busse, vragmotors en die voertuie van afgevaardigdes staan in 'n ry van sowat 'n kilometer lank by die Tempe-weermagbasis in Bloemfontein.
Saterdag, 15 Desember 2012, 12:22:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dokters vry ná bewerings oor onwettige oorplantings
Dokters vry ná bewerings oor onwettige oorplantings Aanklagte teen ses dokters wat na bewering betrokke was by 'n komplot om onwettige nieroorplantings te doen, is teruggetrek.
Saterdag, 15 Desember 2012, 11:11:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba steeds in hospitaal, bevestig presidensie
Madiba steeds in hospitaal, bevestig presidensie Oudpres. Nelson Mandela word 'n week ná hy opgeneem is, steeds in 'n hospitaal in Pretoria behandel, het die presidensie gesê.
Saterdag, 15 Desember 2012, 10:06:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Calitz bieg oor daggagebruik
Calitz bieg oor daggagebruik Debbie Calitz, wat 'n Somaliese gyseldrama oorleef het, het volgens berigte erken dat sy dagga gebruik het.
Saterdag, 15 Desember 2012, 09:37:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sekerheidsmaatreëls opgeskerp vir Mangaung-kongres
Sekerheidsmaatreëls opgeskerp vir Mangaung-kongres Sekerheidsmaatreëls by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein is opgeskerp vir die ANC se verkiesingskongres.
Saterdag, 15 Desember 2012, 08:24:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moegheid dalk oorsaak van noodlottige ongeluk
Moegheid dalk oorsaak van noodlottige ongeluk 'n Vrou is dood ná 'n bestuurder in Germiston vermoedelik weens moegheid beheer oor sy voertuig verloor het.
Saterdag, 15 Desember 2012, 06:40:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Roudiens vir slagoffers van Dakota-ongeluk gehou
Roudiens vir slagoffers van Dakota-ongeluk gehou Familielede van sewe van die slagoffers van 'n vliegtuigongeluk in die Drakensberg, het 'n gedenkdiens ter ere van hulle geliefdes bygewoon.
Saterdag, 15 Desember 2012, 06:13:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dokters sê nie wanneer Madiba ontslaan word
Dokters sê nie wanneer Madiba ontslaan word Dokters het geen inligting verskaf oor wanneer oudpres. Nelson Mandela uit die hospitaal ontslaan word nie, het die presidensie gesê.
Vrydag, 14 Desember 2012, 15:44:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Howe kan nie sê wie gaan Mangaung toe – ANC
Howe kan nie sê wie gaan Mangaung toe – ANC Suid-Afrikaanse howe kan nie bepaal wie sy nasionale verkiesingskongres in Mangaung bywoon nie, het Gwede Mantashe gesê.
Vrydag, 14 Desember 2012, 15:44:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jaagduiwel in BMW op 228 km/h betrap
Jaagduiwel in BMW op 228 km/h betrap 'n Motoris is in hegtenis geneem nadat hy op 228 km/h op die N4 in Mpumalanga betrap is, het die departement van gemeenskapveiligheid gesê.
Vrydag, 14 Desember 2012, 15:44:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mees gesoekte man in Noordwes vasgetrek
Mees gesoekte man in Noordwes vasgetrek 'n 20-jarige man is vir moord, verkragting en kaping in Zeerust vasgetrek, het 'n polisiewoordvoerder in die Noordwes gesê.
Vrydag, 14 Desember 2012, 14:58:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gevangene ontsnap in Oos-Kaap
Gevangene ontsnap in Oos-Kaap 'n 29-jarige gevange by die St. Albans-gevangenis in die Oos-Kaap het ontsnap, het die departement van korrektiewe dienste gesê.
Vrydag, 14 Desember 2012, 13:56:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Benoemings vir ANC-topses gou bekend
Benoemings vir ANC-topses gou bekend Die ANC sal binnekort die name bekendmaak van lede wat die benoeming vir die topses-posisies aanvaar het, sê 'n woordvoerder.
Vrydag, 14 Desember 2012, 13:04:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Getroude onnie geskors oor verhouding met seun
Getroude onnie geskors oor verhouding met seun 'n Hoërskool in Mafikeng het 'n onderwyseres geskors wat na bewering 'n seksuele verhouding gehad het met 'n 16-jarige skoolseun.
Vrydag, 14 Desember 2012, 12:54:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba nié ontslaan, sê presidensie
Madiba nié ontslaan, sê presidensie Oudpres. Mandela is nié uit die Mediclinic Harthospitaal in Pretoria ontslaan nie, het Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, gesê.
Vrydag, 14 Desember 2012, 12:24:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Blou Bul vas vir beweerde bedrog
Blou Bul vas vir beweerde bedrog 'n Voormalige rugbyspeler vir die Blou Bulle is in verband met bedrog in hegtenis geneem en het reeds in die hof verskyn.
Vrydag, 14 Desember 2012, 14:12:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mangaung: Jeugliga wil nasionalisering bespreek
Mangaung: Jeugliga wil nasionalisering bespreek Die ANC-jeugliga wil resolusies oor die nasionalisering van sekere mynmaatskappye by die ANC se nasionale verkiesingskongres voorstel.
Vrydag, 14 Desember 2012, 11:51:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brits-slagter vermoor, seun gewond
Brits-slagter vermoor, seun gewond Die eienaar van ‘n slaghuis is in ‘n rooftog doodgeskiet en twee mense is in die voorval by die winkel in Brits gewond.
Vrydag, 14 Desember 2012, 10:40:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA soek referendum oor e-tol
DA soek referendum oor e-tol Die DA het 'n beroep op Gauteng se premier gedoen om 'n referendum te hou sodat mense hul sê kan sê oor die e-tolstelsel.
Vrydag, 14 Desember 2012, 10:40:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Shaik se miljoene 'was vir Zuma se kinders'
Shaik se miljoene 'was vir Zuma se kinders' Die miljoene rande wat Schabir Shaik vir pres. Jacob Zuma gegee het, was na bewering vir “die onderhoud en onderrig” van sy kinders.
Vrydag, 14 Desember 2012, 09:36:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Little Spirit’ klaar baklei teen breinkanker
‘Little Spirit’ klaar baklei teen breinkanker Die kankerlyer Gesie Theron (19), of “Little Spirit”, soos prof. Jonathan Jansen haar genoem het, is gisteroggend by haar huis in Oakglen hier oorlede.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maharaj hou vol Mandela reageer goed op behandeling
Maharaj hou vol Mandela reageer goed op behandeling Oudpres. Nelson Mandela is nie ontslaan nie en word na verneem word steeds in die Mediclinic Harthospitaal in Pretoria behandel.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DBV se klagtes oor perd ‘is bog’
DBV se klagtes oor perd ‘is bog’ Die Perderuitersvereniging en die DBV kap mekaar nou oor die herrie wat ontstaan het ná die wedloop tussen Oscar Pisto­rius en ’n arabierperd.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dakota: Lugmaglede op diens gegroet
Dakota: Lugmaglede op diens gegroet Hartseer familielede van sewe van die lugmaglede wat in die Dakota-vliegtuigongeluk in die Drakensberg gesterf het, het gister in Pretoria op ’n gedenkdiens rose voor foto’s van hul geliefdes neergelê.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dele van woestyn beskadig deur span
Dele van woestyn beskadig deur span Die vervaardigers van die fliek Mad Max 4: Fury Road is in die moeilikheid oor die toestand waarin hulle ’n gedeelte van die woestyn in Namibië agtergelaat het.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Suidkus opgeruim ná vloede
Suidkus opgeruim ná vloede Munisipale werkers en vrywilligers aan die KwaZulu-Natalse suidkus het die afgelope week ingespring om ná stormreën en vloede op te ruim voordat duisende vakansiegangers die naweek vir die feestyd begin opdaag.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman nog soek ná vriendin en haar ma se skietdood
Polisieman nog soek ná vriendin en haar ma se skietdood ’n Polisieman van Carnarvon wat Donderdagoggend na bewering sy vriendin en haar ma doodgeskiet en toe op die vlug geslaan het, is nog soek.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Diewe sit glo motoralarm af
Diewe sit glo motoralarm af Diewe het na bewering die alarmstelsel van ’n Bloemfonteinse man se motor by ’n winkelsentrum gedeaktiveer en by die voertuig ingebreek.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pastoor oorleef tien omleidings
Pastoor oorleef tien omleidings Sonder dat hy bewus daarvan was, het pastoor Herman Viljoen (63) verskeie hartaanvalle gehad. Ná een ernstige hartaanval het hy tien hartomleidings gehad.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Voormalige Celtic-speler weer volgende jaar voor oor petrolbom
Voormalige Celtic-speler weer volgende jaar voor oor petrolbom Die verhoor van Cecil Oerson wat na bewering sy speurder-vrou met ’n petrolbom in haar motor gegooi het, is gister in die Bloemfonteinse landdroshof uitgestel.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sal jy met my trou, Tanya?
Sal jy met my trou, Tanya? Die model Tanya van Graan is Donderdag op haar verjaardag met ’n huweliksaanbod verras. “Ek is oorstelp van vreugde. Dit is ’n groot oomblik vir my.”
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gay gemeenskap kies die sexyste
Gay gemeenskap kies die sexyste Die land se gay gemeenskap het Tyrone Keogh (30), akteur in The Wild, as Suid-Afrika se sexyste man gekroon.
Saterdag, 15 Desember 2012, 03:55:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meer vliegongelukke in Afrika
Meer vliegongelukke in Afrika Iata het gister gesê 2012 was tot dusver die jaar met die minste vliegtuigongelukke oor die wêreld heen, behalwe vir Afrika, waar ongelukke skerp toegeneem het.
Vrydag, 14 Desember 2012, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hof sal sê oor diere en pret
Hof sal sê oor diere en pret Hoofregter Mogoeng Mogoeng het beveel dat die grondwethof sal besluit of die gebruik van diere vir “mense se pret en plesier, al is daar wreedheid betrokke”, langer toegelaat moet word of nie.
Vrydag, 14 Desember 2012, 03:55:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klagtes stroom in ná Oscar se ren teen perd
Klagtes stroom in ná Oscar se ren teen perd Talle mense het by die DBV gekla nadat ’n perd teen wie die lemnaeler Oscar Pistorius in Katar resies gehardloop het, glo herhaaldelik geslaan is.
Vrydag, 14 Desember 2012, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma in Bloem ‘ontbloot’
Zuma in Bloem ‘ontbloot’ Pres. Jacob Zuma en sy familie gaan in sy vyfjaar-ampstermyn die belastingbetaler meer as R750 miljoen uit die sak jaag.
Vrydag, 14 Desember 2012, 03:55:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sanger wil jong mense hoop gee met sy musiek
Sanger wil jong mense hoop gee met sy musiek Ná meer as ’n dekade op straat, hoop ’n Bloemfonteinse man om met sy eerste opgeneemde liedjie ’n inspirasie en hoop vir jong mense te wees.
Vrydag, 14 Desember 2012, 03:55:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man breek glo by oom se huis op hoewe in
Man breek glo by oom se huis op hoewe in ’n Jong man van Bloemfontein is agter tralies nadat hy glo by sy oom se huis op ’n kleinhoewe buite die stad ingebreek en van sy buit aan ’n Nigeriër verkoop het.
Vrydag, 14 Desember 2012, 03:55:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nog reën verwag tot Sondag
Nog reën verwag tot Sondag Die reën wat gister oor groot dele van die Vrystaat uitgesak het, sal waarskynlik tot Sondag voortduur.
Vrydag, 14 Desember 2012, 03:55:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Water sleur ambulans mee
Water sleur ambulans mee ’n Kritiek siek pasiënt van Ladybrand het by sy aankoms by ’n hospitaal in Bloemfontein gesterf nadat vloedwater die ambulans waarin hy vervoer is buite die stad op pad na die hospitaal meegesleur het.
Vrydag, 14 Desember 2012, 03:55:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gesie Theron sterf ná ’n dapper stryd
Gesie Theron sterf ná ’n dapper stryd “Little Spirit” is oorlede. Die kankerlyer Gesie Theron (19), of “Little Spirit”, soos prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, haar genoem het, is gisteroggend ná ’n inspirerende stryd teen die siekte hier oorlede.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:31:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DBV-klagtes oor perd in Oscar-ren is ‘bog’
DBV-klagtes oor perd in Oscar-ren is ‘bog’ Die Perderuitersvereniging en die Dierebeskermingsvereniging (DBV) kap mekaar nou oor die herrie wat ontstaan het ná die wedloop tussen Oscar Pistorius en ’n arabierperd.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:32:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister swyg oor vrae oor die SAUK
Minister swyg oor vrae oor die SAUK Vrae word gevra oor die gebrek aan reaksie van die SAUK-raad en die minister van kommunikasie ná ’n rits omstrede gebeure by die openbare uitsaaier.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:47:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Woestyn ly skade ná fliek
Woestyn ly skade ná fliek Die vervaardigers van die fliek Mad Max 4: FuryRoad is in die moeilikheid oor die toestand waarin hulle ’n gedeelte van die woestyn in Namibië agtergelaat het.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:26:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man beboet oor daad met meisie (12)
Man beboet oor daad met meisie (12) ’n Man van dié Suid-Kaapse dorp is gister ’n boete van R5000 of drie jaar gevangenisstraf opgelê weens ’n aanklag van ’n seksuele misdryf teenoor ’n minderjarige. Arnold Prins (44) se vonnis in die landdroshof op Riversdal is moontlik gemaak n
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:40:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regspan wys op flaters in prosedure
Regspan wys op flaters in prosedure Ludwick Mamabolo, die wenner van vanjaar se Comrades-wedloop, sal middel Januarie weet of die opkikker-saak teen hom laat vaar gaan word.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:41:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sewes-toernooi ‘nog in kinderskoene’
Sewes-toernooi ‘nog in kinderskoene’ Minder toeskouers as wat verwag is, het gisteroggend die nuwe internasionale Sewes-rugbytoernooi, die NBM 7’s Premierliga, hier bygewoon.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:27:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Visse vrek dalk oor tekort aan suurstof
VIDEO: Visse vrek dalk oor tekort aan suurstof Visse vrek in groot getalle in die Sonstraaldam in Durbanville. Met ’n besoek gister aan dié dam het talle dooie karpe op die water gedobber of dood onder die water gelê. Hier en daar het visse na die oppervlak gekom op soek na suurstof.
Saterdag, 15 Desember 2012, 05:27:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Streef Madiba se waardes na’
‘Streef Madiba se waardes na’ Graduandi van die Universiteit van Kaapstad is gister aangespoor om die waardes van oudpres. Nelson Mandela na te streef. “Madiba het ons ’n unieke soort waagmoed geleer,” het Maria Ramos, uitvoerende hoof van Absa, gesê.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:43:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verslag oor NGV by Mangaung gelewer
Verslag oor NGV by Mangaung gelewer ’n Vorderingsverslag oor die Nasionale Gesondheidsversekeringstelsel (NGV) gaan by Mangaung aan afgevaardigdes gelewer word.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:21:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Ryk ’n voorbeeld vir asmalyers
VIDEO: Ryk ’n voorbeeld vir asmalyers Ryk Neethling (35) ly al 25 jaar aan asma, maar sê indien ’n mens dié siekte reg bestuur, keer niks jou om selfs in sport uit te blink nie.
Saterdag, 15 Desember 2012, 05:19:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Marikana leer polisie lesse’
‘Marikana leer polisie lesse’ Die lesse wat geleer is by Marikana toe 34 stakende mynwerkers op 16 Augustus doodgeskiet is, kan gebruik word om soortgelyke situasies in die toekoms te vermy, het ’n kundige van die polisie gister hier by die Farlam-kommissie van ondersoek gesê.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:36:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hoof ondersoek ná ‘bedrog’
Hoof ondersoek ná ‘bedrog’ Die hoof van die Hoërskool Hantam op Calvinia en gewese burgemeester word ondersoek weens beweerde bedrog van R500000 se ontwikkelingsgeld.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:38:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC rep niks oor vriende
ANC rep niks oor vriende Terwyl die ANC in sy beleidsvoorstelle oor internasionale betrekkinge krities is oor menseregtevergrype wêreldwyd, rep dié voorstelle geen woord oor sy “vriende” Zimbabwe en China nie.
Saterdag, 15 Desember 2012, 04:20:14© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Beste van 2012: Jaagduiwels en haaie
VIDEO: Beste van 2012: Jaagduiwels en haaie Die Burger se top VIDEO-oomblikke van 2012: Jaagduiwels, haaie, en die langste paaie
Vrydag, 14 Desember 2012, 11:10:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrystaat-ANC verkiesingskonferennsie ongeldig
Vrystaat-ANC verkiesingskonferennsie ongeldig Maar Vrystaat-verteenwoordigers kan nog steeds die Mangaung konferensie bywoon.
Vrydag, 14 Desember 2012, 13:06:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Media in groot getalle buite Madiba se hospitaal
Media in groot getalle buite Madiba se hospitaal 'n Groot groep joernaliste het buite die Mediclinic-harthospitaal in Pretoria saamgetrek nadat die nuus dat oudpres. Nelson Mandela daar behandel word soos 'n veldbrand onder lede van die media versprei het.
Vrydag, 14 Desember 2012, 10:04:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘VVV’ toe tuig van VSA
‘VVV’ toe tuig van VSA Die vreemde voorwerp wat Kapenaars noudieaand gesien het, was toe 'n tuig van VSA
Vrydag, 14 Desember 2012, 08:54:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
"Genesing" van gays: SA arts in Kanada verhoor
Rand glo mans aan ’n Voormalige hoofpsigiater van die weermag in die apartheidsera word tans in Kanada verhoor op aanklagte van seksuele aanranding op tien van sy manlike pasiënte.
Vrydag, 14 Desember 2012, 08:40:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa geskiet voor seun
Pa geskiet voor seun ‘My pa is dood, my pa is dood.” Só het ’n seun (13) geskree nadat sy pa en broer voor hom geskiet is tydens ’n rooftog by ’n slaghuis in Geluk buite Brits.
Vrydag, 14 Desember 2012, 22:21:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dakota: Roudiens vir 7 gehou
Dakota: Roudiens vir 7 gehou Familielede van sewe van die lugmaglede van die Dakota-vliegtuigongeluk in die Drakensberg het gister in Pretoria by ’n gedenkdiens rose voor foto’s van hul geliefdes neergelê.
Vrydag, 14 Desember 2012, 22:21:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kunsterapie help arm kinders in Jhb
Kunsterapie help arm kinders in Jhb Vir arm kinders uit die Johannesburgse middestad wat byna daagliks aan geweld en mishandeling blootgestel word, bied kunsterapie ’n veilige hawe.
Vrydag, 14 Desember 2012, 22:21:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC-hoë in NW vermoor
ANC-hoë in NW vermoor ’n Streeksekretaris van die ANC in Noordwes is vroeg gisteroggend hier in vermoedelik ’n politieke sluipmoord voor sy huis doodgeskiet.
Vrydag, 14 Desember 2012, 22:21:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
KZN ruim op vir toeriste
KZN ruim op vir toeriste Munisipale werkers en vrywilligers aan die KwaZulu-Natalse suidkus het die afgelope week ingespring om ná stormreën en vloede op te ruim voordat duisende vakansiegangers die naweek vir die feestyd begin opdaag.
Vrydag, 14 Desember 2012, 22:21:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geen oop vensters, toe sterf hondjies
Geen oop vensters, toe sterf hondjies Mense wat by ’n winkelsentrum in die ooste van Pretoria gaan inkopies doen het, moes staan en toekyk terwyl twee babahondjies in ’n motor doodgaan.
Vrydag, 14 Desember 2012, 22:21:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jong sjef beken moord ná 11 jaar
Jong sjef beken moord ná 11 jaar ’n Man van hier wat glo 11 jaar gelede ’n moord gepleeg het en nooit aangekeer is nie, het hom aan die polisie oorgegee.
Vrydag, 14 Desember 2012, 22:21:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tanya wil ‘Kerstyd as verloofde paartjie’ vier
Tanya wil ‘Kerstyd as verloofde paartjie’ vier Die model Tanya van Graan is Donderdag op haar verjaardag met ’n huweliksaanbod verras.
Vrydag, 14 Desember 2012, 22:21:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dwelm: Atleet later ingelig
Dwelm: Atleet later ingelig Ludwick Mamabolo, die wenner van vanjaar se Comrades-wedloop, sal middel Januarie weet of die opkikker-saak teen hom laat vaar gaan word.
Vrydag, 14 Desember 2012, 22:21:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
E-tolwinkels is weer oop ná hofuitspraak
E-tolwinkels is weer oop ná hofuitspraak Alle e-tolwinkels is sedert gister weer oop vir motoriste om vir e-skyfies te registreer.
Vrydag, 14 Desember 2012, 22:21:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Beamptes het minister mislei oor Madiba'
'Beamptes het minister mislei oor Madiba' Lunga Ngqengelele, woordvoerder van die departement van binnelandse sake, sê die beamptes van dié departement het Naledi Pandor, minister van binnelandse sake, mislei om te dink dat oudpres. Nelson Mandela in 1 Militêre Hospitaal in Pretoria behandel w
Vrydag, 14 Desember 2012, 11:50:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: Sit jou geld op Mej. SA
Video: Sit jou geld op Mej. SA Melinda Bam, Mej. Suid-Afrika, het Vrydagoggend vroeg aan die swemklere-uitdunne van die Mej. Heelal-kompetisie in Las Vegas in die VSA deelgeneem.
Vrydag, 14 Desember 2012, 10:09:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mandela 'nie ontslaan'
Mandela 'nie ontslaan' Oudpres. Nelson Mandela is nié uit die Mediclinic-harthospitaal in Pretoria ontslaan nie, sê die presidensie nadat gerugte die ronde begin doen het dat Mandela moontlik die pasiënt in ‘n kavalkade met ‘n noodmediese bussie was wat teen ‘n hoë sp
Vrydag, 14 Desember 2012, 11:49:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meisietjie gebore om 12:12 op 12/12/12
Meisietjie gebore om 12:12 op 12/12/12 Noelle Joy Klinker se ouers het haar in die lewe verwelkom om 12:12 op 12/12/12 nadat haar ma 12 uur lank in kraam was.
Vrydag, 14 Desember 2012, 08:49:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Motlanthe sê nee vir plan
Motlanthe sê nee vir plan Pres. Jacob Zuma se planne om eenparig deur ’n eensgesinde ANC tot leier herkies te word, het misluk toe Kgalema Motlanthe ’n streep in die sand getrek het.
Vrydag, 14 Desember 2012, 05:22:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verdeeldheid in die party onder die loep
Verdeeldheid in die party onder die loep Ernstige probleme wat groot verdeeldheid in die party veroorsaak sal volgende week onder die vergrootglas geplaas word tydens die ANC se nasionale konferensie in Mangaung.
Donderdag, 13 Desember 2012, 20:27:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regbank gaan ook bekyk word
Regbank gaan ook bekyk word Maatskaplike aktivisme kan ’n vereiste word vir die aanstelling van regters, indien die ANC sy sin kry.
Vrydag, 14 Desember 2012, 04:15:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Naakte rassisme’ om vrou nie te bevorder
‘Naakte rassisme’ om vrou nie te bevorder Die besluit om die destydse kaptein (nou lt.kol) Renate Barnard nié te bevorder nie, is deur die polisie geneem op grond van “maatskaplike ingenieurswerk wat gegrond was op naakte rassisme”.
Donderdag, 13 Desember 2012, 20:27:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dokter vas: nie ’n ginekoloog
Dokter vas: nie ’n ginekoloog Die Valke het ná ’n derde probeerslag ’n dokter vasgetrek wat glo onwettig as ’n ginekoloog gepraktiseer het.
Donderdag, 13 Desember 2012, 20:27:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lughawe-plan ‘is ’n siek grap’
Lughawe-plan ‘is ’n siek grap’ Die DA in Noordwes meen die provinsiale regering se plan om die Mahikeng-lughawe met sowat R50 miljoen op te knap, is ’n “siek grap”.
Donderdag, 13 Desember 2012, 20:27:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Peperduur sjampanje vloei by ANC-gala-ete
Peperduur sjampanje vloei by ANC-gala-ete Bottels peperduur Moët-sjampanje het in emmers voor die ingang gestaan van die saal waar die ANC se Progressive Business Forum-sakegala gehou is.
Sondag, 16 Desember 2012, 06:05:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mandela: Galstene verwyder
Mandela: Galstene verwyder Oudpres. Nelson Mandela het 'n prosedure ondergaan om galstene te verwyder.
Sondag, 16 Desember 2012, 06:11:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC-verkiesingskonferensie skop af
ANC-verkiesingskonferensie skop af Afgevaardigdes het Sondag by die Universiteit van die Vrystaat aangekom vir die ANC se nasionale verkiesingskonferensie.
Sondag, 16 Desember 2012, 06:35:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC-afgevaardigdes lugtig vir media
ANC-afgevaardigdes lugtig vir media Afgevaardigdes wat die ANC se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung bywoon, was huiwerig om die media te praat.
Sondag, 16 Desember 2012, 07:45:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Manuel sê nee vir ANC-benoeming
Manuel sê nee vir ANC-benoeming Trevor Manuel, minister van beplanning, het ’n benoeming geweier vir die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK).
Sondag, 16 Desember 2012, 07:45:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Begin van ANC-konferensie vertraag
Begin van ANC-konferensie vertraag 'n Uur nadat die ANC se nasionale konferensie veronderstel was om in Bloemfontein te begin, het afgevaardigdes steeds tougestaan.
Sondag, 16 Desember 2012, 08:22:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man, vrou sterf ná motors bots
Man, vrou sterf ná motors bots Twee mense is dood en vyf ander ernstig beseer nadat twee motors op die N12-Oos naby Benoni gebots het, het paramedici gesê.
Sondag, 16 Desember 2012, 09:30:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma gereed vir leierskapstryd
Zuma gereed vir leierskapstryd Daar is "niks verkeerd" met ANC-lede wat benoemings aanvaar en meeding om posisies in die party se leierskap nie, het pres. Jacob Zuma gesê.
Sondag, 16 Desember 2012, 09:30:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou sterf ná motor teen boom bots
Vrou sterf ná motor teen boom bots 'n Vroulike passasier is dood nadat 'n motor teen 'n boom in Chatsworth, Durban, gebots het, het paramedici gesê.
Sondag, 16 Desember 2012, 11:00:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mandela ondergaan endoskopie
Mandela ondergaan endoskopie Oudpres. Nelson Mandela het 'n endoskopie ondergaan om galstene te laat verwyder en sterk aan, het die presidensie gesê.
Sondag, 16 Desember 2012, 11:03:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC toon 'fenomenale' groei, sê Zuma
ANC toon 'fenomenale' groei, sê Zuma Die ANC het fenomenale groei getoon sedert die laaste nasionale konferensies, het pres. Jacob Zuma in Mangaung gesê.
Sondag, 16 Desember 2012, 11:20:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma veroordeel geweld
Zuma veroordeel geweld Jacob Zuma het lede veroordeel wat geweld gebruik om politieke verskille te besleg en diegene wat die party hof toe sleep as hulle ongelukkig is.
Sondag, 16 Desember 2012, 12:03:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma praat oor verdeeldheid in ANC
Zuma praat oor verdeeldheid in ANC Die aanloop tot die ANC se laaste nasionale konferensie vyf jaar gelede was deurtrek van verdeeldheid, het pres. Jacob Zuma gesê.
Sondag, 16 Desember 2012, 12:03:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie in KZN vasgetrek oor dwelms
Drie in KZN vasgetrek oor dwelms Twee vermeende dwelmhandelaars en nog 'n man is in Durban in hegtenis geneem, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Sondag, 16 Desember 2012, 12:03:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tenderstelsel 'n kwesbare saak – Zuma
Tenderstelsel 'n kwesbare saak – Zuma Die tenderstelsel is kwesbare saak in die regering, het pres. Jacob Zuma tydens die opening van die ANC se nasionale konferensie gesê.
Sondag, 16 Desember 2012, 13:00:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou in die hospitaal ná slang haar pik
Vrou in die hospitaal ná slang haar pik 'n Vrou is in 'n bestendige toestand nadat 'n slang – vermoedelik 'n pofadder – haar gepik het terwyl sy gestap het.
Sondag, 16 Desember 2012, 13:00:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC betaal R14 milj. om fasiliteite te huur
ANC betaal R14 milj. om fasiliteite te huur Die ANC se rekening vir die gebruik van die Universiteit van die Vrystaat se fasiliteite vir die verkiesingskongres in Mangaung, is vereffen.
Sondag, 16 Desember 2012, 13:00:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisiebeampte ontvoer, beroof glo man
Polisiebeampte ontvoer, beroof glo man Drie mense, insluitend 'n polisiebeampte, is in hegtenis geneem nadat hulle glo 'n man in Taung ontvoer, aangerand en beroof het.
Sondag, 16 Desember 2012, 13:00:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong breinkankerlyer sterf
Jong breinkankerlyer sterf Medelye het op Twitter ingestroom vir Gesie Theron, ’n jong breinkankerlyer wat vandag oorlede is.
Vrydag, 14 Desember 2012, 12:58:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Staalraam eis seun (5) se lewe
Staalraam eis seun (5) se lewe Enkele minute nadat hy vir sy ouma ’n bossie grashalms gepluk, dit in ’n bottel gedruk en aan haar gegee het, is Gerrie Kruger (5) van Badplaas dood.
Vrydag, 14 Desember 2012, 12:11:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mej. SA in aksie [video]
Mej. SA in aksie [video] Melinda Bam, Mej. Suid-Afrika, was vanoggend in aksie tydens die eerste uitdunne van die Mej. Heelal-kompetisie.
Vrydag, 14 Desember 2012, 08:14:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC moet ‘terugkeer na God’
ANC moet ‘terugkeer na God’ ’n ANC-lid en belydende Christen het sy stem gevoeg by dié van nasionale kerkleiers en by pres. Jacob Zuma en die ANC gepleit om na God terug te keer of onder te gaan.
Vrydag, 14 Desember 2012, 03:55:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zapiro se mond weer deur die SAUK gesnoer
Zapiro se mond weer deur die SAUK gesnoer Die spotprentkunstenaar Zapiro het eergister gehoor ’n SABC3-program waaraan hy deelgeneem het, gaan nie meer uitgesaai geword nie en dat dié besluit “van bo” kom.
Vrydag, 14 Desember 2012, 03:55:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kameraad Bushy slag die volkslied
Kameraad Bushy slag die volkslied Die ANC het sy eie Ras Dumisani-oomblik beleef toe ’n vrou die nasionale lied gesing het “soos ’n bok wat geslag word”.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swaarkry vir ruk vergete
Swaarkry vir ruk vergete Volgens Ilana voorsien baie organisasies in minderbevoorregte kinders se basiese behoeftes, maar min fokus daarop om kinders ’n kans te gee om die lewe te geniet.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
1 000 eiers lê is harde werk
1 000 eiers lê is harde werk Elke somer kruip leerskilpaaie en karetskilpaaie uit die Indiese Oseaan om hul eiers op die strande in die iSimangaliso-vleilandpark in KwaZulu-Natal te kom lê.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vergifnis nadat skoot hom strem
Vergifnis nadat skoot hom strem Dit het sowat sewe jaar geduur, maar hy het die polisieman vergewe wat hom in 1986 geskiet en vermink het.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dankie tog hul kon nie in huis inkom’
‘Dankie tog hul kon nie in huis inkom’ ’n Vrou van Germiston sal waarskynlik die res van haar lewe ’n koeël in haar been hê nadat rowers in Muldersdrift haar geskiet het.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Venda-universiteit kry R360 m.-vernuwing
Venda-universiteit kry R360 m.-vernuwing Die Universiteit van Venda (Univen) gaan infrastruktuurontwikkelings van sowat R340 miljoen op sy kampus aanpak.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:50© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Raaisel-simbole in huis geverf
Raaisel-simbole in huis geverf Enkele dae nadat ’n weermagkolonel weens sy betrokkenheid by die Boeremag uit die weermag ontslaan is, is sy weermaghuis in raaiselagtige omstandighede vol vreemde woorde en simbole gespuitverf.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:50© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lyding van 1838 se kinders in Pta gedenk
Lyding van 1838 se kinders in Pta gedenk Duisende besoekers het gister die Geloftediens by die Voortrekkermonument buite Pretoria bygewoon.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:50© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wapens deur lughawe-veiligheid
Wapens deur lughawe-veiligheid Pistole, messe en ammunisie was van die artikels wat die afgelope vier jaar verby die veiligheidsoffisiere by Suid-Afrikaanse lughawens geglip het.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:50© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cyril wys sy kaarte
Cyril wys sy kaarte Cyril Ramaphosa het ’n voet in die deur om eendag SA se president te word nadat sy aanvaarding van die benoeming vir onderleier van die ANC gister amptelik bevestig is.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wegbrekers vra hof dalk om konferensie te stuit
Wegbrekers vra hof dalk om konferensie te stuit “Ons is in groot, groot moeilikheid met hierdie konferensie. Ons verontagsaam ’n hofbevel heeltemal. Hierdie konferensie kan ongeldig verklaar word.”
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Kgalema hoort in drom’
‘Kgalema hoort in drom’ Dís hoe afgevaardigdes van Limpopo, die Noordwes en die Vrystaat gister voor die openingsessie van die leierskonferensie Motlanthe uit die leierstryd probeer dreunsing het.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skerp reaksie op Trevor se vertrek
Skerp reaksie op Trevor se vertrek Manuel en die kommunistiese strydros Jeremy Cronin het albei verklaar hulle gaan die tuig neerlê ná lang tydperke in die ANC se topbestuur.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plofplan vir ANC se tent: 7 in arres
Plofplan vir ANC se tent: 7 in arres Sewe vermeende regses wat na bewering ’n tent op die ANC se nasionale konferensie met plofstof wou opblaas, is gister oor die land heen deur ’n spe­siale polisietaakspan gearresteer.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma wys hy’s baas
Zuma wys hy’s baas Pres. Jacob Zuma het sy openingstoespraak by die ANC se nasionale konferensie gisteraand gebruik om te wys hy is baas van die plaas in die ANC, en ’n paar sterk beleidsvoorstelle aan die hand te doen.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma lig sluier oor 3 kwessies
Zuma lig sluier oor 3 kwessies Hy het onder meer die sluier gelig oor sy benadering tot drie kwessies op ’n manier wat oplettende toehoorders laat regop sit het.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blink toek-toekoms wag in Goudstad
Blink toek-toekoms wag in Goudstad Die toegeboude driewielmotorfiets het sy oorsprong in Thailand, waar dit uiters gewild is omdat dit tot drie insittendes kostedoeltreffend vervoer.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Studietrust vereer vir armes-hulp
Studietrust vereer vir armes-hulp Die F.W. de Klerk-stigting wil Versoeningsdag vandag vier met die aankondiging van die F.W. de Klerk-welwillendheidsprys.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Personeel gee funksie op vir kinderpartytjie
Personeel gee funksie op vir kinderpartytjie Gerings Prokureurs het die kinders se Kerspartytjie vanjaar vir die tweede keer gereël, terwyl groepe soos KFC onder meer kos geskenk het.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cliff ry in paal vas, twiet hy swaai uit vir ’n dier
Cliff ry in paal vas, twiet hy swaai uit vir ’n dier “Ná sowat 20 minute het hy saam met die twee mans in hul motor geklim en weggery. Hy was duidelik in skok.”
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dis nie vuurwapen se skuld’
‘Dis nie vuurwapen se skuld’ Suid-Afrika se vuurwapenwette kan nie met dié van die VSA vergelyk word nie, en selfs die verskillende deelstate in Amerika se vuurwapenwette verskil.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Firmas nie nalatig – hof
Firmas nie nalatig – hof ’n Motorfietsryer wat in die donker teen ’n hoop sand in die pad gebots het, kon nie bewys dat die maatskappye wat aan die pad gewerk het, nalatig was nie.
Sondag, 16 Desember 2012, 19:44:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hier klou en bid jy’
‘Hier klou en bid jy’ Al wat jy kan doen is klou vir al wat jy werd is. En bid dat jy nie te hard val nie.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:40:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Padda-studie kan tot nuwe medisyne lei
Padda-studie kan tot nuwe medisyne lei 'n Ou Russiese gebruik om ’n padda in ’n emmer melk te sit om te keer dat die melk suur word, het gelei tot die ontdekking van verskeie velafskeidings van die padda wat dalk as medisyne ontwikkel gaan word.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:40:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Moenie koes vir diere, sê Gareth
Moenie koes vir diere, sê Gareth “Moenie uitswaai vir honde of katte nie, maak nie saak hoe lief jy hulle het nie.”
Sondag, 16 Desember 2012, 22:40:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oudstryders én jong politici wys NUK af
Oudstryders én jong politici wys NUK af Afgevaardigdes by die ANC se nasionale konferensie het gister gemengde gevoelens gehad oor Trevor Manuel, minister in die presidensie, se openbare uitlatings oor hoekom hy nie meer in die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) wil dien nie.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gwede Mantashe wys tande vir Cosatu
Gwede Mantashe wys tande vir Cosatu Dis júl roep. Só het Gwede Mantashe, hoofsekretaris van die ANC, gisteraand aan die 4500 afgevaardigdes na die ANC se Mangaung-leierskonferensie beklemtoon.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
President wys hý is die baas van die ANC
President wys hý is die baas van die ANC Pres. Jacob Zuma het sy openingstoespraak op die ANC se nasionale konferensie gisteraand gebruik om te wys hy is baas van die plaas in die ANC deur ’n paar sterk beleidsvoorstelle aan die hand te doen.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ons moet harder werk teen misdaad’
‘Ons moet harder werk teen misdaad’ Daar moet harder gewerk word teen misdaad, het pres. Jacob Zuma gister op die leierskonferensie in Mangaung gemaan.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cyril sê ja vir nr.2!
Cyril sê ja vir nr.2! Sewe vermeende regses wat na bewering een van die tente op die ANC se nasionale konferensie wou opblaas, is gister deur ’n spesiale polisie-taakspan in hegtenis geneem.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:40:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC ril toe Bushy se stem begin tril
ANC ril toe Bushy se stem begin tril Die ANC het sy eie Ras Dumisani-oomblik beleef toe ’n vrou die nasionale lied gesing het “soos ’n bok wat geslag word”.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:40:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rekeninge ‘is hemelhoog’
Rekeninge ‘is hemelhoog’ Diensterekeninge van munisipaliteite het die afgelope vyf jaar onrealisties hoog gestyg en dit sal in die nabye toekoms aandag moet kry, het Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, gewaarsku.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA ‘wen al meer veld in die O-Kaap’
DA ‘wen al meer veld in die O-Kaap’ Nosimo Balindlela, oud-ANC-premier van die Oos-Kaap, sê die DA wen veld in dié provinsie in gevestigde ANC-gebiede.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Busdiens se kaartjiepryse styg
Busdiens se kaartjiepryse styg Die Golden Arrow-busdiens het aangekondig sy kaartjiepryse styg met 5,5% van 31 Desember.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hernu lisensies, maan drankraad
Hernu lisensies, maan drankraad Die Wes-Kaapse drankraad het ’n dringende beroep op dranklisensiehouers gedoen om hul lisensies voor 31 Desember te hernu.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
De Klerk-stigting vereer trust
De Klerk-stigting vereer trust Die F.W. de Klerk-stigting wil Versoeningsdag vandag vier met die aankondiging van die F.W. de Klerk-welwillendheidstoekenning.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cosas wil jonges in jeugliga sien
Cosas wil jonges in jeugliga sien Die Congress of South African Students (Co­sas) het op sy nasionale kongres besluit die uitvoerende komitee van die ANC-jeugliga het koers verloor en verteenwoordig nie meer die belange van jong mense nie.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Konferensie sou kon stop’
‘Konferensie sou kon stop’ Daar is planne om die ANC se nasionale konferensie in Mangaung vandag met ’n hofbevel te stop as die party se bestuur voortgaan om ’n bevel van die grondwethof te verontagsaam.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Toe praat JZ maar sonder toespraak...
Toe praat JZ maar sonder toespraak... Sakelui wat die Progressive Business Forum se spoggerige dinee bygewoon het, het ’n gulde geleentheid gekry om die president se gedagtegang in aksie te sien toe hy uit die vuis gepraat het.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma reken Marikana kon vermy gewees het
Zuma reken Marikana kon vermy gewees het Die Marikana-menseslagting kon vermy word as die ANC en die vakbonde in die gebied behoorlik gefunksioneer het, meen pres. Jacob Zuma.
Sondag, 16 Desember 2012, 22:39:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
 

2014-07-31 03:16:27 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 2.23008 sekondes vir 54.81.177.140