Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
'Vandag se onnies is lui'
'Vandag se onnies is lui' Nontsikelelo Qwelane, die oudste onderwyser in Suid-Afrika het gesê vandag se onderwysers is lui en leerders is ongeïnspireerd.
Saterdag, 23 Maart 2013, 12:53:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou oorleef vier gewelddadige aanvalle
Vrou oorleef vier gewelddadige aanvalle 'n Bejaarde vrou van die Zulu- koninklike familie het vier verkragtingspogings deur seuns in Mtubatuba, KwaZulu-Natal, oorleef.
Saterdag, 23 Maart 2013, 12:53:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Premier sê jammer ná vrou op straat kraam
Premier sê jammer ná vrou op straat kraam Die Noord-Kaapse kabinet het 'n vrou van Rietfontein om verskoning gevra nadat sy twee weke gelede in die straat gekraam het.
Saterdag, 23 Maart 2013, 12:00:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Helikopter val in KZN
Helikopter val in KZN Vier mense is beseer nadat hul helikopter in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, neergestort het, het paramedici gesê.
Saterdag, 23 Maart 2013, 12:00:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man se lyk gevind; ma in badkamer toegesluit
Man se lyk gevind; ma in badkamer toegesluit 'n Man het meer as ’n week lank dood in sy plaashuis gelê terwyl sy 78-jarige ma, wat Alzheimer se siekte het, in ’n badkamer toegesluit was.
Saterdag, 23 Maart 2013, 11:00:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
12 beseer ná taxi omslaan
12 beseer ná taxi omslaan Altesaam 12 mense, waarvan ses ernstig, is beseer nadat hul taxi op die M4 in Durban omgeslaan het, het paramedici gesê.
Saterdag, 23 Maart 2013, 11:00:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swart dokter mag glo nie man op toneel help
Swart dokter mag glo nie man op toneel help 'n Dokter beweer paramedici en omstanders was oneerbiedig teenoor haar toe sy probeer het om 'n ongelukslagoffer in Johannesburg te help.
Saterdag, 23 Maart 2013, 11:00:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ventersdorp-aanval: Vrou in hoësorgeenheid
Ventersdorp-aanval: Vrou in hoësorgeenheid Die vrou van 'n vermoorde boer van Ventersdorp is weer in die hospitaal opgeneem nadat sy siek geword het, het haar dogter gesê.
Saterdag, 23 Maart 2013, 09:15:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sanral ontken planne vir Kaapse tolpad
Sanral ontken planne vir Kaapse tolpad Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) kan met die omstrede N1- en N2-Wynland-tolprojek begin nie, sê 'n woordvoerder.
Saterdag, 23 Maart 2013, 09:15:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Ontvoerde' skoolseuns landwyd gesoek
'Ontvoerde' skoolseuns landwyd gesoek ’n Landwye soektog is begin na 'n 15-jarige en 17-jarige skoolseuns van Kroonstad wat na bewering ontvoer is, is berig.
Saterdag, 23 Maart 2013, 07:47:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dié kuierplekke bedien dalk nie meer drank
Dié kuierplekke bedien dalk nie meer drank Sommige eet- en kuierplekke by bekende toerisme-bestemmings, soos die V&A Waterfront en Constantia Village, kan hul dranklisensies kwyt wees.
Saterdag, 23 Maart 2013, 06:05:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sakeman vas ná moord op Welkom-man
Sakeman vas ná moord op Welkom-man Die vermeende opperbrein agter die moord op die ontvoerde Tony Teixeira van Welkom is saam met drie van sy huurlinge in hegtenis geneem.
Saterdag, 23 Maart 2013, 06:05:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baba steeds kritiek
Baba steeds kritiek ’n Babameisie was gister steeds in ’n kritieke toestand in ’n Bloemfonteinse hospitaal nadat sy in ’n motorongeluk was waarin haar negejarige suster, haar oppasser en haar pa se kollega dood is.
Saterdag, 23 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tatane-saak: Staat vra regter vir uitstel
Tatane-saak: Staat vra regter vir uitstel ’n Uitspraak in die verhoor waarin sewe polisiemanne teregstaan weens die dood van Andries Tatane kan binnekort hier verwag word.
Saterdag, 23 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Mense sal altyd ’n maat wil hê’
‘Mense sal altyd ’n maat wil hê’ Die hunker na verhoudings sal altyd daar bly, ongeag of die samelewing verander of nie.
Saterdag, 23 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Baie te sien by Expo
VIDEO: Baie te sien by Expo Die Indiese Expo by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum loop die naweek ten einde.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:58:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Die pyn is nog te erg om nog te kan haat'
‘Die pyn is nog te erg om nog te kan haat' Die pyn is vir haar só erg dat daar nie nog tyd vir haat is nie, het Valerie Phillips, ma van Jody wat in 2010 gesterf het toe die taxi waarin sy was voor ’n trein beland het, gesê.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vriende is vanaand vyande op Nuweland
Vriende is vanaand vyande op Nuweland Hulle het die Wêreldbeker as vriende en kollegas in 2007 saam verower, maar vanaand is die voormalige Springbok-afrigter Jake White en sy destydse assistent Allister Coetzee vyande.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hofsaak dreig teen regter
Hofsaak dreig teen regter Crawford-Browne is een van verskeie getuies wat ontsteld is, omdat Seriti in ’n brief aan sy regspan gesê het hy het geen bewyse wat die ANC by die wapenskandaal betrek nie.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Taalwaghond se situasie verbeter nie, sê OG
Taalwaghond se situasie verbeter nie, sê OG Die land se taalwaghond, PanSAT, is stééds bleek om die kiewe. Dít ondanks Paul Mashatile se drastiese ingryping verlede jaar toe hy die hele raad van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad ontbind het.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
KKNK as land se gewildste fees bekroon
KKNK as land se gewildste fees bekroon Die Absa KKNK – wat oor minder as ’n week regmaak vir sy 19de fees – spog met die prys vir die gewildste fees in die land.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Raad hoop Kapenaars sal Bafana steun
Raad hoop Kapenaars sal Bafana steun Die stadsraad hoop dat die Kaapstad-stadion vol gaan wees wanneer Bafana Bafana vanaand die Sentraal-Afrikaanse Republiek aandurf in ’n kwalifiserende wedstryd vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2014 in Brasilië.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Heining-plan teen koperdiefstal by basis
Heining-plan teen koperdiefstal by basis Die Suid-Afrikaanse Weermag het geen idee wanneer die stukkende heining om ’n antenna-veld by die Silwermyn-vlootbasis waar 5000 m koperkabels gesteel is, vervang sal word nie.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jeugraad ‘staan by ANC-trog’
Jeugraad ‘staan by ANC-trog’ ’n Nuwe raad vir die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) is gister goedgekeur toe pres. Jacob Zuma die finale groen lig gegee het. Die Nyda is reeds bykans ’n jaar sonder ’n raad.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Agentskap gaan dwelms beveg
Agentskap gaan dwelms beveg Die stryd teen dwelms en dwelmmisbruik is nie net die regering se stryd nie. Dit is elke Suid-Afrikaner se plig om by die stryd betrokke te raak.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swart mamba dalk gesteel
Swart mamba dalk gesteel Die vermiste swart mamba van die Nasionale Dieretuin hier is dalk gesteel. Craig Allenby, bemarkings­bestuurder van die dieretuin, het gister gesê die dieretuin ondersoek nou dié moontlikheid.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Reus van skrywers in Afrika’ oorlede
‘Reus van skrywers in Afrika’ oorlede Chinua Achebe (82) was een van die groot skrywers en gewetes van moderne Afrika.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zille pak seks, drank en dwelms
Zille pak seks, drank en dwelms Seks tussen mense van verskillende generasies grens aan pedofilie.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oscar se borg-appèl volgende week in hof
Oscar se borg-appèl volgende week in hof Oscar Pistorius se appèl teen sekere van sy borgtogvoorwaardes sal Donderdag hier in die Noord-Gautengse hooggeregshof aangehoor word.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staat gekap oor min vonnisooreenkomste
Staat gekap oor min vonnisooreenkomste ’n Senior advokaat en bekende in strafregkringe is “siek en sat” vir wat hy noem die staat se onwilligheid om pleit- en vonnisooreenkomste met beskuldigdes in strafsake te sluit.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Macia-gesin wil buite hof skik
Macia-gesin wil buite hof skik Die familie van Mico Macia, die Mosambiekse taxibestuurder wat dood is nadat hy agter ’n polisievangwa aangesleep is, wil probeer om ’n siviele eis met die Suid-Afrikaanse regering te skik voordat hulle met ’n uitgerekte hofsaak begin.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kuierplekke dranklisensie dalk kwyt
Kuierplekke dranklisensie dalk kwyt Sommige eet- en kuierplekke by internasionaal bekende toerisme-bestemmings, soos die V&A Waterfront en Constantia Village, kan hul dranklisensies kwyt wees as hulle nie gou spring nie.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oproer by hof ná vier se dood
Oproer by hof ná vier se dood Chaos het gister by die Mitchells Plainse landdroshof uitgebreek toe lede van die gemeenskap toegang tot die hof geweier is.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vishoek kry keernette teen grootwithaaie
Vishoek kry keernette teen grootwithaaie Die eerste keernette is gister by die Vishoek-strand in die see gespan om te sien of dit swemmers teen haaie sal beveilig.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vonke spat oor tolprojek
Vonke spat oor tolprojek Die skote klap behóórlik in die veldslag oor die N1- en N2-Wynland-tolprojek in die Wes-Kaap – en die Kaapse stadsraad en Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het mekaar in die visier.
Saterdag, 23 Maart 2013, 03:09:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Afrikaners plesierig, dus brei kykNet uit
Afrikaners plesierig, dus brei kykNet uit “Ons wil ’n platform bied vir kunstenaars, sangers, akteurs en gewone mense om dit saam met ons te doen.”
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:44:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sy gril vir E’s, F’s
Sy gril vir E’s, F’s Nontsikelelo Qwelane (92) sê gr. 12’s moenie dink hulle slaag as hulle ’n F kry nie. Sy sê vir haar gr. 12’s hulle moet niks minder as ’n D kry nie.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:44:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
JZ keur nuwe raad goed vir jeuggroep
JZ keur nuwe raad goed vir jeuggroep Pres. Jacob Zuma het gister ’n nuwe raad vir die nasionale jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) goedgekeur. Die Nyda is al bykans ’n jaar sonder ’n raad.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Terry wil hof toe oor Seriti en ANC
Terry wil hof toe oor Seriti en ANC Crawford-Browne is een van verskeie getuies wat uiters ontsteld is omdat Seriti in ’n brief aan sy regspan gesê het hy het geen bewyse wat die ANC by die wapenskandaal betrek nie.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Eie grond ná 14 j. se gewag
Eie grond ná 14 j. se gewag ’n Vrou wat gister ná 14 jaar haar eie stuk grond gekry het, kon van opgewondenheid nie praat nie, maar sy kon dáns.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Groot fout met waardasies van Jhb-eiendomme
Groot fout met waardasies van Jhb-eiendomme “Ek kan wel bevestig dat, weens al die foute op die huidige waardasierol, baie eiendoms­eienaars baie laer munisipale tariewe gaan betaal terwyl ander selfs ’n tariefvakansie gaan kry.”
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kluis verdwyn uit polisie se kantore
Kluis verdwyn uit polisie se kantore Polisielede het gisteroggend verleë by die Alberton-polisiekantoor rondgestaan nadat dit bekend geword het dat ’n kluis oornag hier verdwyn het.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vier dood in roof: Oproer by hof
Vier dood in roof: Oproer by hof ’n Chaos het gister by die Mitchells Plain-landdroshof uitgebreek toe lede van die gemeenskap toegang tot die hof geweier is waar die vermeende moordenaar van vier Pakistanse mans verskyn het.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Aanval: Angs tref haar nou
Aanval: Angs tref haar nou Die angs wat haar ma beleef het toe haar man naby haar doodgegaan het terwyl sy aangerand en verkrag is, het haar op die rand van ’n hartaanval gebring.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nathi wil met LP’s praat oor ‘wrede polisie’
Nathi wil met LP’s praat oor ‘wrede polisie’ “Ek weet nog nie wat die beleid gaan sê nie, maar ons verwelkom enigiets wat riglyne aan die polisie sal verskaf oor hoe om op te tree.”
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Uitspraak in Andries Tatane-saak kom gou
Uitspraak in Andries Tatane-saak kom gou ’n Uitspraak in die verhoor waarin sewe polisielede teregstaan weens die dood van Andries Tatane kan binnekort hier verwag word.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ver reis met 3-poot-hond
Ver reis met 3-poot-hond “Ek het my huis, motor, als verkoop. Nou is dit net ek, Tripod, my tent en die pad. Ons het op 17 Januarie uit Kaapstad vertrek en is nog sterk op pad na Pretoria."
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ma toegesluit terwyl vermoorde ’n week lê
Ma toegesluit terwyl vermoorde ’n week lê ’n Bekende hondeteler van Noordwes het meer as ’n week lank dood in sy plaashuis gelê terwyl sy 78-jarige ma, wat Alzheimer se siekte het, in ’n badkamer toegesluit was.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
AB en Danielle trou glo dán
AB en Danielle trou glo dán Suid-Afrika se eendagkrieketkaptein kry na verneem word volgende naweek die strop om die nek.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Trapsuutjies Neels se CD én toneelstuk kom
Trapsuutjies Neels se CD én toneelstuk kom Jy moet ’n trapsuutjies wees om dit in die vermaakbedryf te maak, meen die akteur Neels van Jaarsveld.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dieretuin se swart mamba dalk gesteel
Dieretuin se swart mamba dalk gesteel Craig Allenby, bemarkings­bestuurder van die dieretuin, het gister gesê die dieretuin ondersoek nou dié moontlikheid.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Busse verbied blinde en hond
Busse verbied blinde en hond ’n Blinde student gaan met AfriForum se hulp om beter busdienste by die Tshwane-universiteit van Tegnologie (TUT) baklei.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA whisky aangewys as wêreld se beste
SA whisky aangewys as wêreld se beste Distell se Bain’s Cape Mountain Whisky is in Londen as die beste graanwhisky ter wêreld aangewys.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Advokaat vaar uit teen staat
Advokaat vaar uit teen staat ’n Senior advokaat en bekende in strafregkringe is “siek en sat” vir wat hy noem die staat se teësinnigheid om pleit- en vonnisooreenkomste met beskuldigdes in strafsake te sluit.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oscar: Appèl teen voorwaardes dán
Oscar: Appèl teen voorwaardes dán Oscar Pistorius se appèl teen sekere van sy borgtogvoorwaardes sal Donderdag 28 Maart in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor word.
Vrydag, 22 Maart 2013, 20:27:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gautengse hospitale die beste, wys oudit
Gautengse hospitale die beste, wys oudit Die gehalte van Gauteng se gesondheidsorgfasiliteite is die beste in die land, het die provinsiale departement van gesondheid gesê.
Vrydag, 22 Maart 2013, 15:25:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Burry Stander: Ondersoeke nog nie klaar
Burry Stander: Ondersoeke nog nie klaar ‘n Minibustaxibestuurder wat die bergfietslegende Burry Stander se dood veroorsaak het, het vroeër in die hof verskyn.
Vrydag, 22 Maart 2013, 15:24:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende moordenaar ná 2 jaar vasgetrek
Vermeende moordenaar ná 2 jaar vasgetrek Volgens die polisie is 'n man in Bramfischerville, Soweto, in hegtenis geneem nadat hy twee jaar lank voortvlugtig was.
Vrydag, 22 Maart 2013, 14:34:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sleepdood: Familie se prokureurs afgedank
Sleepdood: Familie se prokureurs afgedank Die familie van die taxibestuurder Mido Macia sal nie meer deur ‘n plaaslike prokureursfirma verteenwoordig word nie.
Vrydag, 22 Maart 2013, 13:34:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motor tref seun (7) op N2
Motor tref seun (7) op N2 'n Sewejarige seun het op die N2 naby Ndabakazi Junction, Butterworth, gesterf, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
Vrydag, 22 Maart 2013, 13:34:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tiener ure ná roof by hotel vasgetrek
Tiener ure ná roof by hotel vasgetrek 'n Tiener is twee ure nadat hy 'n paartjie in 'n hotel in Port Alfred beroof het, in hegtenis geneem, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
Vrydag, 22 Maart 2013, 12:00:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun vertel hoof van onnie se 'seksdade'
Seun vertel hoof van onnie se 'seksdade' 'n Onderwyser van 'n skool in Melmoth sal in die hof verskyn nadat hy na bewering vyf leerders onsedelik aangerand het.
Vrydag, 22 Maart 2013, 12:00:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Taximan se vonnis verminder ná gru-ongeluk
Taximan se vonnis verminder ná gru-ongeluk Die vonnis van 'n Wes-Kaapse taxibestuurder wat op 10 aanklagte van moord skuldig bevind is ná 'n ongeluk, is verminder.
Vrydag, 22 Maart 2013, 12:00:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jacob Humphreys se tronkstraf korter
Jacob Humphreys se tronkstraf korter Die Appèlhof in Bloemfontein het die aanklagte van moord teen die Kaapstadse minibusbestuurder Jacob Humphreys, tot strafbare manslag gewysig.
Vrydag, 22 Maart 2013, 11:45:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dokters verlig oor Karabus
Dokters verlig oor Karabus Dokters het 'n beslissing verwelkom dat prof. Cyril Karabus nie verantwoordelik is vir die dood van 'n kankerpasiënt wat hy versorg het nie.
Vrydag, 22 Maart 2013, 11:00:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou sterf toe motor naby Kimberley rol
Vrou sterf toe motor naby Kimberley rol 'n Vrou het gesterf nadat haar motor op die R64, sowat 20 km buite Kimberley in die Noord-Kaap, gerol het, het paramedici gesê.
Vrydag, 22 Maart 2013, 11:00:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tentatiewe datum vir Oscar-aansoek
Tentatiewe datum vir Oscar-aansoek Die Nasionale Vervolgingsgesag sê 'n datum is "tentatief" bepaal vir Oscar Pistorius se aansoek om sy borgtog-voorwaardes te wysig.
Vrydag, 22 Maart 2013, 10:34:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hoe kón julle Jake laat gaan?’
‘Hoe kón julle Jake laat gaan?’ Beste professor in Australië; uitgeworpene in Suid-Afrika. Dít is die storie van die Brum­bies se voormalige Springbok-afrigter, Jake White, wat die Stormers se ondergang beplan.
Vrydag, 22 Maart 2013, 10:07:15© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee by internetkaffee vasgetrek oor dwelms
Twee by internetkaffee vasgetrek oor dwelms Twee mans is in hegtenis geneem nadat die polisie 'n dwelmtransaksie by 'n internetkaffee in Elsburg aan die Oos-Rand, onderbreek het.
Vrydag, 22 Maart 2013, 09:56:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses sterf ná motor 'n trop koeie tref
Ses sterf ná motor 'n trop koeie tref Ses mense is dood in 'n ongeluk waarin 'n trop koeie en drie voertuie betrokke was, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
Vrydag, 22 Maart 2013, 09:56:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seriti dalk hof toe gesleep vir antwoorde
Seriti dalk hof toe gesleep vir antwoorde Willie Seriti kan hof toe gesleep word indien hy nie verduidelik hoekom die ANC nie gedagvaar is vir dokumente en getuienis nie.
Vrydag, 22 Maart 2013, 09:05:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ongeluksvoël verwoes brandweerstasie se bakkie
Ongeluksvoël verwoes brandweerstasie se bakkie 'n Werknemer van die Msunduzi-brandweer, wat al teen 'n muur en 'n brandkraan gebots het, het dié brandweerstasie se enigste bakkie afgeskryf.
Vrydag, 22 Maart 2013, 08:50:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoolhoof wys glo pornografie aan leerder
Skoolhoof wys glo pornografie aan leerder 'n Gr. 10-leerder by 'n skool in Kagiso beweer haar skoolhoof het pornografie aan haar gewys en 'n onderwyser het haar 'n ontkleedanseres genoem.
Vrydag, 22 Maart 2013, 07:49:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gautengse skubaduiker sterf
Gautengse skubaduiker sterf ’n Gautenger (25) is tydens ’n duikekspedisie naby Umkomaas aan die KwaZulu-Natalse suidkus dood, het 'n woordvoerder van Netcare 911 gesê.
Vrydag, 22 Maart 2013, 07:33:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar se appèl oor borgtog gou aangehoor
Oscar se appèl oor borgtog gou aangehoor Die nasionale vervolgingsgesag het gesê 'n datum vir die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se appèl teen sy borgtogvoorwaardes is bespreek.
Vrydag, 22 Maart 2013, 07:33:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jhb-man gebroke ná buurman sy kat doodslaan
Jhb-man gebroke ná buurman sy kat doodslaan ’n Man van Johannesburg is gebroke nadat ’n buurman sy kat, wat hy as ’n kind beskou het, doodgeslaan het, is berig.
Vrydag, 22 Maart 2013, 06:31:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Karabus bly nog twee weke in VAE
Karabus bly nog twee weke in VAE Die 77-jarige pediatriese onkoloog prof. Cyril Karabus sal sowat twee weke moet wag voor hy na Suid-Afrika kan terugkeer.
Vrydag, 22 Maart 2013, 06:31:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Só vreet smelters SA se bronne
Só vreet smelters SA se bronne Suid-Afrika het niks van die grondstowwe wat vir die maak van aluminium gebruik word nie – alles buiten die elektrisiteit vir Hillside en Mozal, Billiton se twee reusagtige smelters, word ingevoer.
Vrydag, 22 Maart 2013, 06:05:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jaagduiwel op 179 km/h betrap
Jaagduiwel op 179 km/h betrap 'n Man van Krugersdorp is in hegtenis geneem nadat hy op die N1-hoofweg gejaag het, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Vrydag, 22 Maart 2013, 05:10:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Ná 70 jaar saam blom liefde nog vir egpaar
VIDEO: Ná 70 jaar saam blom liefde nog vir egpaar Dit was liefde met die eerste opslag toe oom Jan Fourie (92) die meisie teen die muur by die partytjie sien staan het.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Só proe ’n skaaptjop!
Só proe ’n skaaptjop! Die meeste Vrystaters dink mos ’n skaaptjop is net ’n skaaptjop. Allermins.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Frons jy oor Botox?
Frons jy oor Botox? Dit is nie net ouer mense wat Botox-behandeling oorweeg nie en ook nie net vroue nie.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma en Zille laat kollig val op polisie
Zuma en Zille laat kollig val op polisie Polisiewreedheid was gister ’n tema van die Menseregtedagtoesprake van sowel pres. Jacob Zuma as Helen Zille, DA-leier, in die nadraai van die Marikana-slagting en onlangse gevalle van polisiewreedheid.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beplande tolpad in WK gaan steeds voort
Beplande tolpad in WK gaan steeds voort Die omstrede N1- en N2-Wynland-tolprojek in die Wes-Kaap gaan onverwags voort en die Kaapse stadsraad wil nou ’n dringende interdik kry om dié planne te stuit.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mamba heet nou Houdini
Mamba heet nou Houdini Die Nasionale Dieretuin hier se ontsnapte swart mamba is steeds soek.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onkoloog se onskuld bekragtig
Onkoloog se onskuld bekragtig ’n Hof in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) het gister ’n beslissing van die mediese raad bekragtig dat ’n Suid-Afrikaanse onkoloog onskuldig is aan manslag en die vervalsing van dokumente.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vergeet van volmaakte ouerskap
Vergeet van volmaakte ouerskap Daar bestaan nie iets soos volmaaktheid as dit by ­ouerskap kom nie.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Breek eers aanspraak-kultuur af’
‘Breek eers aanspraak-kultuur af’ Maatskaplik-ekonomiese regte was gister ’n deurlopende tema toe partyleiers die mense op Menseregtedagvieringe in Mbekweni, Paarl, toegespreek het.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Blinde student nr.1 op dekaan-lys
VIDEO: Blinde student nr.1 op dekaan-lys ’n Blinde regstudent van die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) wat die afgelope week as die topstudent in sy klas vereer is, wil eendag ’n sinvolle verskil maak.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:59:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kosbare ou dokumente gered
Kosbare ou dokumente gered ’n Spanpoging deur Kaapse bewaringslui het vandeesweek voorkom dat kosbare dokumente uit die VOC- en Britse tydperke aan die Kaap die Goeie Hoop op ’n Londense posstukveiling verkoop word.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Regering wil nie slagoffers betaal’
‘Regering wil nie slagoffers betaal’ Die regering hou asem op en hoop slagoffers van apartheidsmisdade sterf sodat die vergoeding wat hulle toekom vir iets anders gebruik kan word.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sharpeville moet nie vergeet word, sê leiers
Sharpeville moet nie vergeet word, sê leiers Dit maak nie saak wie die helde en heldinne van die Sharpeville-slagting was nie. Wat werklik saak maak, is dat dié dag onthou word en die gebeure nooit weer herhaal word nie.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Nie alle polisielede is wreed’
‘Nie alle polisielede is wreed’ Polisiewreedheid was gister ’n tema van die Menseregtedagtoesprake van pres. Jacob Zuma en Helen Zille, DA-leier in die nadraai van die Marikana-slagting en onlangse voorvalle van polisiewreedheid.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘SA gee nie genoeg aandag aan menseregte’
‘SA gee nie genoeg aandag aan menseregte’ Sosio-ekonomiese regte was gister ’n deurlopende tema toe partye ’n Menseregtedagviering hier in Mbekweni toegespreek het.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skildery haal R13,8m.
Skildery haal R13,8m. Een van die bekendste olieverfskilderye deur die Russies-Suid-Afrikaanse kunstenaar Vladimir Griegorovich Tretchikoff (1913-2006), Chinese Girl, is in Londen vir R13,8 miljoen, opgeveil.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Mense van SA moet respek vir mekaar hê’
‘Mense van SA moet respek vir mekaar hê’ Politieke leiers in die Suid-Kaap is dit eens dat Menseregtedag gevier moet word, maar het vrae oor hoe dit moet gebeur.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘WVK se aanbevelings nie waarlik in werking gestel’
‘WVK se aanbevelings nie waarlik in werking gestel’ Tien jaar nadat die Waarheids-en-Versoeningskommissie (WVK) sy bevindings aan oudpres. Thabo Mbeki oorhandig het, is weinig van die aanbevelings in werking gestel om ’n beter lewe vir almal te verseker.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek kan huis toe kom!’
‘Ek kan huis toe kom!’ Prof. Cyril Karabus (77) keer terug na Suid-Afrika nadat hy vir presies sewe maande en drie dae in ’n regsgeskil in Aboe Dhabi betrokke was.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Applous vir Fliek-komponis
Applous vir Fliek-komponis In die stadsaal hier waar Trevor Jones destyds as skoolleerder in Distrik Ses net agter in die saal mag gestaan het as die Kaapstadse Simfonieorkes speel, is hy gister met staande toejuiging op die verhoog verwelkom.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Só vreet smelters SA bronne
Só vreet smelters SA bronne Suid-Afrika het niks van die grondstowwe wat vir die maak van aluminium gebruik word nie – buiten die elektrisiteit vir Hillside en Mozal, Billiton se twee reusagtige smelters, word alles ingevoer.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA ‘rigtingloos oor vroueregte’
SA ‘rigtingloos oor vroueregte’ “Indien my oupa Govan Mbeki vandag hier was, sou ek vir hom gesê het ek en die ander Suid-Afrikaners voel magteloos. Ons is rigtingloos as dit kom by vroueregte.”
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rusie met bure oor verfwalms
Rusie met bure oor verfwalms Steurende verfwalms uit ’n duikkloponderneming in Erasmia, wes van Pretoria, het gelei tot ’n geveg tussen bure wat met snoekerstokke begin en in ’n skietery geëindig het.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘ ’n Lewe tot eer van God word gevier’
‘ ’n Lewe tot eer van God word gevier’ Daar was trane, daar was ’n gejubel en daar was berusting tydens die gedenkdiens van die oorledenes in verlede week se De Doorns-busongeluk.
Vrydag, 22 Maart 2013, 02:48:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man lewenslank tronk toe ná moord en rooftog
Man lewenslank tronk toe ná moord en rooftog ’n Man wat van die geroofde geld van ’n man wat hy help doodslaan het, gebruik het om vroue te onthaal, is gister in die Vrystaatse hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf vir moord en 15 jaar tronkstraf vir roof met verswarende omstandighede gevonni
Donderdag, 21 Maart 2013, 03:50:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Saak oor reuse-brandstofdiefstal uitgestel
Saak oor reuse-brandstofdiefstal uitgestel Die verhoor van tien mense wat daarvan aangekla word dat hulle derduisende liters brandstof van miljoene rande gesteel het, is in die Vrystaatse hooggeregshof tot 10 Mei uitgestel wanneer ’n finale verhoordatum gereël sal word.
Donderdag, 21 Maart 2013, 03:50:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verslag sal sê oor webwerf
Verslag sal sê oor webwerf Die Vrystaatse provinsiale regering (VPR) se multimiljoenrand- webwerf sal deel uitmaak van die ouditeur-generaal (OG) se jaarlikse verslag oor die provinsie se besteding.
Donderdag, 21 Maart 2013, 03:50:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tsopo moet hom môre vir tronkstraf aanmeld
Tsopo moet hom môre vir tronkstraf aanmeld Die man van die waarnemende speaker van die Vrystaatse wetgewer, Sandile Tsopo, moet hom teen môre aanmeld om drie jaar tronkstraf uit te dien nadat sy aansoek om verlof om na die grondwethof te appelleer gister van die hand gewys is.
Donderdag, 21 Maart 2013, 03:50:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Uitstalling van lyke lig mense in
Uitstalling van lyke lig mense in Die wêreldbekende Body Worlds-uitstalling van gepreserveerde menslike liggame is nou in Gauteng te sien nadat dit tot onlangs in Kaapstad was, waar meer as 100 000 mense dit gesien het.
Donderdag, 21 Maart 2013, 03:50:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gemengde gevoelens oor Menseregtedag
Gemengde gevoelens oor Menseregtedag Terwyl duisende Suid-Afrikaners vandag hul menseregte gaan vier, sien ander hierdie dag as ’n mors van tyd.
Donderdag, 21 Maart 2013, 03:50:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Omvattende plan bekend om Boks SA te red
Omvattende plan bekend om Boks SA te red ’n Omvattende plan om ’n vuisvoos Boks SA van die planke te kry is gister in die parlement bekend gemaak.
Donderdag, 21 Maart 2013, 03:50:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee se skietdood: Borgtog aan soldaat geweier
Twee se skietdood: Borgtog aan soldaat geweier Die soldaat wat na bewering verlede maand twee van sy makkers hier doodgeskiet het, is in die plaaslike landdroshof borgtog geweier.
Donderdag, 21 Maart 2013, 03:50:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swart lesers straks SA se geesdriftigste
Swart lesers straks SA se geesdriftigste ’n Onlangse peiling onder Suid-Afrikaanse jong mense wys dat swart mense die geesdriftigste boeklesers in die land is.
Donderdag, 21 Maart 2013, 03:50:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rot hap Zille aan die toon
Rot hap Zille aan die toon Dit is nie net vir Leeuwenhof se berugte spoke dat Helen Zille, Wes-Kaapse premier, in die donker ure in haar ampswoning moet ligloop nie.
Woensdag, 20 Maart 2013, 03:50:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tatane-verhoor: Aansoek om ontslag dalk Vrydag ingedien
Tatane-verhoor: Aansoek om ontslag dalk Vrydag ingedien ’n Aansoek om ontslag kan moontlik Vrydag by die streekhof ingedien word in die verhoor waarin sewe polisiemanne teregstaan weens die dood van Andries Tatane.
Woensdag, 20 Maart 2013, 03:50:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.