Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Taxidrywer steek, lid van polisie skiet
Taxidrywer steek, lid van polisie skiet Die polisie in Noordwes ondersoek twee sake van poging tot moord nadat ’n taxibestuurder ’n polisielid eergister in Klerksdorp in Noordwes met ’n mes aangeval het. Die polisielid het hom daarna in die bors geskiet.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 kleuters verdrink; veiligheid ontbreek
2 kleuters verdrink; veiligheid ontbreek Twee klein seuntjies het sedert Vrydag in afsonderlike voorvalle verdrink toe hulle in onbeveiligde swembaddens beland het.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Koperdiefstal laat vloot ‘half doof’
Koperdiefstal laat vloot ‘half doof’ Koperdiefstal by die Suid-Afrikaanse vloot se Silwermyn-kommunikasiesentrum op die Kaapse Skiereiland is só voos gesteel dat dit nie meer die vloot se radiokommunikasie kan rugsteun nie.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Niks kan kinders terughou
Niks kan kinders terughou 13 kinders met kunsledemate het gister die War­rior Race, ’n hindernis-resies in Irene, Centurion, gepak om te wys hulle skrik vir niks.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staking in howe is onwettig – justisie
Staking in howe is onwettig – justisie Landdroste wat vandag aan ’n beplande staking deelneem, moet onthou die werk­ooreenkoms van landdroste word nie deur die Wet op Arbeidsverhoudinge gereguleer nie, en arbeidsoptrede is daarom onwettig.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vuil Vaal: 15 NRO’s verenig teen Edna
Vuil Vaal: 15 NRO’s verenig teen Edna Lede van 15 nie-regeringsorganisasies (NRO’s) het eergister hier kragte saamgesnoer om Edna Molewa, minister van waterwese, tot verantwoording te roep oor die “afgryslike” toestand waarin die Vaalrivier tans is.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skool in die knyp ná bus gesteel is
Skool in die knyp ná bus gesteel is Die Sonitus-skool vir gehoor­gestremdes in Pretoria sukkel steeds met ’n vervoerprobleem nadat die skool se tweede bussie verlede jaar gesteel is.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meer swart jonges lees boeke as wittes – studie
Meer swart jonges lees boeke as wittes – studie ’n Onlangse peiling onder Suid-Afrikaanse jongmense het bevind swart mense is die geesdriftigste boeklesers in die land.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Baba dalk wees ná busongeluk
Baba dalk wees ná busongeluk ’n Drie maande oue baba is dalk wees ná die De Doorns-busongeluk. Pumzile Papu, woordvoerder van die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement, het gister bevestig die baba se pa is in Vrydag se ongeluk dood.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Voertuie tref meer op paaie as in 2012
Voertuie tref meer op paaie as in 2012 Aansienlik meer voetgangers is al in die eerste drie maande van 2013 op die land se paaie raak gery teenoor die eerste kwartaal van 2012.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Weermag-toerusting amper opgeveil
Weermag-toerusting amper opgeveil Vliegtuigonderdele van die lugmag wat vir versiening in die buiteland was, is byna op ’n openbare veiling verkoop weens ’n vertraging met die permitte om dit weer in te voer.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Retief se ouma word 103 vandag
Retief se ouma word 103 vandag Sy vier vandag haar 103de verjaardag en sê nog elke dag dankie vir al haar seëninge.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisielede rand man glo aan wat eetplek beskadig
Polisielede rand man glo aan wat eetplek beskadig Polisielede van Wierdabrug in Centurion kan aangekla word van aanranding nadat hulle glo ’n man in die hospitaal laat beland het.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regsman wil nie sê oor inspuiting
Regsman wil nie sê oor inspuiting Adv. Jaap Cilliers het gesê hy wil nie bespiegel oor wie hom Woensdag buite die hooggeregshof in Pretoria met ’n onbekende middel ingespuit het nie.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
1+1 = 6 vir derde van matrieks
1+1 = 6 vir derde van matrieks Een uit drie, oftewel 74538 van die 225874 matrikulante wat verlede jaar wiskunde geskryf het, het minder as 20% in dié vak behaal.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:54:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onderdele vir vliegtuie so byna opgeveil
Onderdele vir vliegtuie so byna opgeveil Vliegtuigonderdele van die lugmag, wat vir versiening in die buiteland was, is byna op ’n openbare veiling verkoop weens ’n vertraging in die uitreiking van permitte om dit weer in te voer.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:54:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Haai kry Kaapse onnie beet by kompetisie
Haai kry Kaapse onnie beet by kompetisie Dit was minder van ’n haai-aanval as ’n mens-aanval op ’n haai, en dié keer het hy tweede gekom.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:54:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Valbyl hang oor premier
Valbyl hang oor premier Inwoners van Limpopo sal na verwagting vandag weet of hulle ’n nuwe premier kry nadat die ANC se topleierskap die naweek oor probleme in verskeie provinsies vergader het.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Fietsryers gereed vir ‘beste ren ter wêreld’
Fietsryers gereed vir ‘beste ren ter wêreld’ Deelnemers aan die Absa Cape Epic-bergfietswedren het gister deur Meerendal se historiese herehuis se agterdeur gery, by die voordeur uitgekom en twee stelle steil trappe afgery.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cilliers vermoed wie hom inspuit
Cilliers vermoed wie hom inspuit Hoewel hy sy vermoedens het, wou adv. Jaap Cilliers SC nie gister bespiegel oor wie hom Woensdag ná ’n siviele saak buite die Noord-Gautengse hooggeregshof met ’n spuitnaald aangeval het nie.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vloot ‘doof in een oor’ ná koperdiefstal
Vloot ‘doof in een oor’ ná koperdiefstal Koperdiefstal by die Suid-Afrikaanse Vloot se Silwermyn-kommunikasiesentrum is so erg dat dit nie meer die vloot se radiokommunikasie kan rugsteun nie.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staking by howe ‘sal ‘onwettig wees’
Staking by howe ‘sal ‘onwettig wees’ Landdroste wat vandag aan ’n beplande staking deelneem moet onthou: Die werk-ooreenkoms van landdroste word nie deur die Wet op Arbeidsverhoudinge gereguleer nie, en arbeidsoptrede is daarom onwettig.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Inwoners bou weer ná brand
Inwoners bou weer ná brand Inwoners van Khayamandi by Stellenbosch het gisteroggend hul huise herbou nadat ’n brand Vrydag 1357 plakkershutte vernietig het.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man beseer toe steier val
Man beseer toe steier val ’n Man wat glo probeer het om sy vrou te beskerm, is Saterdagaand in die V&A Waterfront beseer toe ’n deel van ’n steier op hom geval het terwyl werknemers dit afgetakel het.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hitte, en nie olie, straks rede vir dooie visse by Milnerton
Hitte, en nie olie, straks rede vir dooie visse by Milnerton Sowat 5ton dooie visse het sedert Vrydagoggend in die Milnerton-omgewing op die strand uitgespoel.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Werkshonde jaag streektitels
Werkshonde jaag streektitels ’n Boer van Swellendam en sy skaaphond, Jill, het die naweek in die hoogste klas as wenners in die streekskaaphondkompetisie weggestap.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Baba oorleef, maar ouers dalk oorlede
Baba oorleef, maar ouers dalk oorlede ’n Drie maande oue baba is moontlik wees gelaat nadat albei ouers Vrydag in die busongeluk by De Doorns gesterf het.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brug eis sy 88ste slagoffer
Brug eis sy 88ste slagoffer Die organisasie Vriende van Van Stadens het mense versoek om op die uitkyk te wees vir mense wat moontlik hul eie lewe wil neem of aan depressie lei.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kernkrag-nuus ontstel Thyspunt
Kernkrag-nuus ontstel Thyspunt Onlangse uitlatings van ’n hooggeplaaste amptenaar van die departement van energie dat ’n besluit oor die beoogde kernkragsentrale by Thyspunt binne drie weke verwag word, is deur die Thyspunt-alliansie verwerp.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC laat val valbyl op jeugliga
ANC laat val valbyl op jeugliga Die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) het gister die ANC-leierskap in Limpopo en die nasionale leierskap van die ANC-jeugliga ontbind.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Duisende stroom na karnaval
Duisende stroom na karnaval Twee handsakke. Een horlosie. Een motorsleutel. Dít is wat beamptes Saterdagaand ná die Kaapstad-karnaval op die Lekkerloop-roete opgetel het.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Beseerde vrou (63)
Beseerde vrou (63) ’n Boervrou wat in ’n plaasaanval hier met ’n bofbalkolf geslaan is, het daarna met ’n gebreekte arm na ’n buurplaas gery om hulp te ontbied.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:53:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma mag SC-status aan advokate toeken
Zuma mag SC-status aan advokate toeken Pres. Jacob Zuma mag nou weer die status van senior consultus (SC) aan advokate toeken.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:02:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zille waarsku oor meer landbou-onrus
Zille waarsku oor meer landbou-onrus Dit is nou net die stilte tussen storms wat landbou-onrus betref, het Helen Zille, Wes-Kaapse premier en nasionale DA-leier, in haar nuusbrief gewaarsku.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:02:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hengelaar kry operasie ná haai hom byt
Hengelaar kry operasie ná haai hom byt Die nasionale seereddingsinstituut sê ‘n haai het ‘n hengelaar in vlak water op De Mond buite Struisbaai in die Wes-Kaap gebyt.
Sondag, 17 Maart 2013, 12:30:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bethlehem-seun vermis
Bethlehem-seun vermis ‘n Polisiekaptein is vasberade om sy seun op te spoor nadat die tiener die naweek uit sy ouerhuis in Bethlehem, Vrystaat, vermis geraak.
Sondag, 17 Maart 2013, 11:27:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kerkdiens vir slagoffers van busramp gehou
Kerkdiens vir slagoffers van busramp gehou 'n Massa-kerkdiens word vandag by 'n gemeenskapsaal gehou vir die 24 slagoffers van die busongeluk op die Hexrivierpas naby De Doorns.
Sondag, 17 Maart 2013, 09:22:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mthethwa besoek nog 'n sleepslagoffer
Mthethwa besoek nog 'n sleepslagoffer Nathi Mthethwa, minister van polisie, besoek binnekort 'n man wat deur ‘n polisievoertuig in Setlopo Village gesleep is.
Sondag, 17 Maart 2013, 09:22:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Winnie geskok oor aantygings
Winnie geskok oor aantygings Winnie Madikizela-Mandela is geskok oor die NVG se aanmerkings dat sy moontlik vir die moord op twee mans vervolg gaan word.
Sondag, 17 Maart 2013, 08:30:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kayamandi-brand die DA se skuld – ANC
Kayamandi-brand die DA se skuld – ANC Die brand waarin twee mense gesterf het meer as 4 000 mense in Kayamandi, Stellenbosch, verplaas is, is die DA se skuld, het die ANC gesê.
Sondag, 17 Maart 2013, 06:28:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
N1-ongeluk: Slagoffers nog nie uitgeken
N1-ongeluk: Slagoffers nog nie uitgeken Die naasbestaandes van die slagoffers van die busongeluk naby De Doorns moet nog wag voordat hulle hul geliefdes se lyke sal kan identifiseer.
Sondag, 17 Maart 2013, 05:17:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Taxibestuurder steek polisiebeampte met mes
Taxibestuurder steek polisiebeampte met mes ‘n Taxibestuurder is geskiet en ‘n polisiebeampte is tydens ‘n onderonsie in Klerksdorp met ‘n mes gesteek, het die polisie gesê.
Saterdag, 16 Maart 2013, 12:46:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA kardinaal: Pedofiele is nie kriminele
SA kardinaal: Pedofiele is nie kriminele Die Katolieke aartsbiskop van Durban het groot omstredenheid veroorsaak nadat hy gesê het pedofilie is "nie ‘n kriminele toestand” nie.
Saterdag, 16 Maart 2013, 11:30:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vodacom beperk oproepe na inbelsentrum
Vodacom beperk oproepe na inbelsentrum Vodacom het ‘n beperking op die hoeveelheid kere wat ‘n kliënt die maatskappy se inbelsentrum kan bel, het ‘n berig gelui.
Saterdag, 16 Maart 2013, 08:54:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eskom moet sê oor Billiton
Eskom moet  sê oor Billiton Drie uit vyf appèlregters het beveel dat Eskom geheime inligting moet verskaf oor sy kontrakte met BHP Billiton, die wêreld se grootste mynmaatskappy.
Saterdag, 16 Maart 2013, 07:24:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Busongeluk: Zuma betuig medelye met families
Busongeluk: Zuma betuig medelye met families President Jacob Zuma het sy medelye betuig met die families van die 24 mense wat in ‘n busongeluk in die Wes-Kaap dood is.
Saterdag, 16 Maart 2013, 05:37:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Studente wil nie terugkom
Studente wil nie terugkom Drie Suid-Afrikaners wat medies in Kuba studeer en huis toe ontbied is, weier om terug te kom. Die studente is deur die minister van gesondheid ontbied en was deel van ’n groep van 187 studente in Kuba wat gestaak het, onder meer vir meer sakgeld van di
Saterdag, 16 Maart 2013, 04:06:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Zuma sloer aspris met SAUK’
‘Zuma sloer aspris met SAUK’ Pres. Jacob Zuma het nog steeds nie besluit of hy die bedankings van die SAUK se voorsitter en adjunk-voorsitter aanvaar nie. Die leier van Cope, Mosiuoa Lekota, het gister gesê Zuma se gesloer is polities gemotiveerd.
Saterdag, 16 Maart 2013, 04:04:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuwe regulasies vir roomys
Nuwe regulasies vir roomys Die vervaardigers van eetbare ysprodukte sal in die toekoms aan streng voorwaardes moet voldoen.
Saterdag, 16 Maart 2013, 04:03:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Afrika-legendes vol kleur en geur
Afrika-legendes vol kleur en geur Kapenaars kan vanaand weer uitsien na ’n fees van kleur en geur op die Lekkerloop-roete in Somersetweg, Groenpunt, wanneer die Kaapstad-karnaval die vierde keer aangebied word.
Saterdag, 16 Maart 2013, 04:01:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Herrie oor olifantkalfies se nuwe Eden-tuiste
Herrie oor olifantkalfies se nuwe Eden-tuiste ’n Herrie het losgebars nadat vier olifantkalfies van ’n jagplaas naby Tosca in die Noordwes-provinsie van hul ma’s verwyder is en na ’n plaas in die Oos-Kaap vervoer is.
Saterdag, 16 Maart 2013, 04:00:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Bestuurder het nie keuse gehad nie’
‘Bestuurder het nie keuse gehad nie’ Die remme kon die bus nie stop nie. ’n Sandput vir swaarvoertuie waardeur die bestuurder gery het om dit tot stilstand te probeer bring, ook nie.
Saterdag, 16 Maart 2013, 03:58:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ongeluk vind plaas net 60m van 2010-ramptoneel wat 23 eis
Ongeluk vind plaas net 60m van 2010-ramptoneel wat 23 eis Bykans drie jaar gelede het 23 mense ook in die Hexrivierpas gesterf toe die bestuurder van ’n bus beheer daaroor verloor en dit gerol het.
Saterdag, 16 Maart 2013, 03:58:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kenner sê hoekom sandput nie rampbus se spoed breek nie
Kenner sê hoekom sandput nie rampbus se spoed breek nie Daar kon verskeie redes gewees het hoekom die sandput teen die rant van die pad nie die bus se spoed gebreek het nie, het ’n padrisiko-ontleder, Stan Bezuidenhout van IBF Investigations in Johannesburg, gister gesê.
Saterdag, 16 Maart 2013, 03:58:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Emosionele tonele by Worcester-hospitaal
Emosionele tonele by Worcester-hospitaal ’n Toer van ’n groep vroue na ’n byeenkoms wat hulle geesvervuld moes laat, het in ’n ramp geëindig.
Saterdag, 16 Maart 2013, 03:58:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verdagte kan dalk doodstraf kry in Zim
Verdagte kan dalk doodstraf kry in Zim Die vierde verdagte wat na Zimbabwe gevlug het nadat hy glo by die aanval op Corrie Sanders en sy familie betrokke was, kan dalk in sy eie land die doodstraf opgelê word.
Saterdag, 16 Maart 2013, 03:46:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ingewikkelde Alma ding nie mee met SKA
Ingewikkelde Alma ding nie mee met SKA Die mees ingewikkelde teleskoop op aarde wat pas in gebruik geneem is, ding nié mee met die Square Kilometre Array (SKA) nie.
Saterdag, 16 Maart 2013, 03:43:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SKA vra internasionale voorstelle vir bouprojek
SKA vra internasionale voorstelle vir bouprojek Die eerste oproep om betrokke te raak by die Square Kilometre Array (SKA) is gister die wêreld ingestuur.
Saterdag, 16 Maart 2013, 03:41:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Billiton moet sê oor kragtariewe
Billiton moet sê oor kragtariewe Media24, uitgewer van Die Burger, en Jan de Lange, spesialisverslaggewer van ­Sake24, het gister in die appèlhof ’n saak oor kragtariewe gewen wat beskryf is as “een van die belangrikste uitsprake nog in verband met die plig tot verantwoordbaarheid
Saterdag, 16 Maart 2013, 03:39:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vragmotors van bankrot vervoergroep het glo voete gekry
Vragmotors van bankrot vervoergroep het glo voete gekry Vragmotors van die bankrot Slabbert Burger Transport (SBT) het verdwyn. Johann Krynauw, ’n likwidateur wat betrokke is by die SBT-saak, het gesê likwidateurs het ’n lys van registrasienommers van dié vragmotors, maar hulle kon nog nie die voertuie b
Saterdag, 16 Maart 2013, 03:39:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Invoere kan boere knou, sê minister
Invoere kan boere knou, sê minister ’n Waarskuwing dat boere kan seerkry as gevolg van goedkoop ingevoerde landbouprodukte, is deur Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling, gerig.
Saterdag, 16 Maart 2013, 03:39:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sandput vir lorries rem bus nie
Sandput vir lorries rem bus nie Die remme kon die bus nie stop nie. ’n Sandput vir swaar voertuie waardeur die bestuurder gery het om dit tot stilstand te probeer bring, ook nie.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:58:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Herrie ná klein ollies van ma’s weggevat is
Herrie ná klein ollies van ma’s weggevat is Die departement van omgewingsake ondersoek ’n moontlike oortreding van die biodiversiteitswet teen die eienaars van ’n jagplaas in Noordwes nadat olifantkalwers van koeie verwyder en na die Oos-Kaap geneem is.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Los heldeverering’
‘Los heldeverering’ ’n Goeie fliek neem jou na ’n plek waar jy nie noodwendig wil wees nie. So het die fliekresensent Leon van Nierop oor die nuwe Afrikaanse fliek Verraaiers gesê.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Trae verslae ‘wys op chaos’ by wapenkommissie
Trae verslae ‘wys op chaos’ by wapenkommissie Die Seriti-kommissie, wat Suid-Afrika se multimiljardrand-wapentransaksies ondersoek, hou nie by die bepalings soos uiteengesit deur die president nie.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jongste slepery ‘dui op groter probleem in polisie’
Jongste slepery ‘dui op groter probleem in polisie’ Dat ’n lid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) betrokke was in nóg ’n sleepvoorval so kort ná die Daveyton-voorval dui op ’n groter probleem in die polisie.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seksklagte teen weermagoffisier bekyk
Seksklagte teen weermagoffisier bekyk ’n Weermagoffisier wat in die Krugerwildtuin gestasioneer was, word ondersoek weens bewerings van seksuele vergrype.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wonderboom-rocker sterf in ongeluk op pad
Wonderboom-rocker sterf in ongeluk op pad Die rockgroep Wonderboom se tromspeler is gisteroggend in ’n motorfietsongeluk op die Woodmead-afrit van die N1 in Johannesburg dood.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gemeenskapsdiens ná sy man vermoor
Gemeenskapsdiens ná sy man vermoor ’n Vrou wat haar man in 2008 in dié dorp doodgeskiet het, het gister in trane uit die hof gestap nadat sy tot gemeenskapsdiens gevonnis is.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek’s verkrag,’ bieg dr. Eve ná 11 j.
‘Ek’s verkrag,’ bieg dr. Eve ná 11 j. Die kliniese seksoloog bekend as dr. Eve het vir die eerste keer in die openbaar vertel sy is ook verkrag.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pta-ma sterf ná bussie nie stop
Pta-ma sterf ná bussie nie stop ’n Vrou is dood in ’n botsing met ’n Volkswagen-minibus waarin ses laerskoolkinders was.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swot wetenskap, sê ruimtetoeris
Swot wetenskap, sê ruimtetoeris Skoliere se oë was gister vol sterre toe een van die wêreld se ruimtetoeriste hulle aangemoedig het om loopbane in die wetenskap te volg sodat hulle ook die buitenste ruim kan sien.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kuba-terugroep: 3 weier
Kuba-terugroep: 3 weier Drie Suid-Afrikaners wat medies in Kuba studeer en na Suid-Afrika terug ontbied is, weier om terug te kom.
Vrydag, 15 Maart 2013, 21:20:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hof gevra om verkeersmanne te ontslaan
Hof gevra om verkeersmanne te ontslaan Die staatsaanklaer wat Eric Baba en Joseph Sefatsa aankla weens beweerde korrupsie en aanranding teen ’n boer van die dorp, het gister hier in die hof nie die verdediging se aansoek om ontslag van die twee beskuldigdes teengestaan nie.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:51:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoolseun dood ná mesgeveg
Skoolseun dood ná mesgeveg ’n Skoolseun is helder oordag in die woonbuurt Bedelia in ’n mesgeveg gesteek en op pad na die hospitaal dood.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:51:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisietragedies ‘krap ou wonde weer oop’
Polisietragedies ‘krap ou wonde weer oop’ Die Marikana-bloedbad en die dood van Mido Macia (27), die Mosambiekse taxibestuurder wat agter ’n polisievangwa aangesleep is, het weer ou wonde oopgekrap.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:51:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Só verlig NG Kerk nood
Só verlig NG Kerk nood Die maatskaplike dienste van die NG Kerkfamilie het in die afgelope finansiële jaar meer as 2% van Suid-Afrika se bevolking met formele hulp bereik.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:51:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klein ‘Rikkibeen’ veilig by huis
Klein ‘Rikkibeen’ veilig by huis ’n Vyfjarige seuntjie van Bloemfontein wat vir vyf dae lank vermis was, is gekry en veilig terug by sy ma.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:51:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Erfbelasting: Bom bars in Bfn
Erfbelasting: Bom bars in Bfn ’n Erfbelasting-bom het in Bloemfontein gebars met ’n hospitaal in die stad wat volgens die voorgestelde waardasierol tot 600% meer moet opdok
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:50:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-Cheetah in motorfietsongeluk beseer
Oud-Cheetah in motorfietsongeluk beseer Die voormalige Cheetah-rugbyspeler Phillip Burger is in ’n motorfietsongeluk beseer toe ’n afleweringsvoertuig glo voor hom ingery het.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:50:51© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wonderboom-lid sterf in ongeluk
Wonderboom-lid sterf in ongeluk Garth McLeod, tromspeler vir Wonderboom en Sugardrive, het in ‘n motorfietsongeluk gesterf, het plaaslike media berig.
Vrydag, 15 Maart 2013, 15:48:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: 1000 Papiervliegtuie oor Kaapstad
VIDEO: 1000 Papiervliegtuie oor Kaapstad Ongeveer 1000 papiervliegtuie is Vrydag vanaf 'n gebou oor die Kaapse se lugruim gegooi.
Vrydag, 15 Maart 2013, 15:48:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad-aanval het polisieman geskok
Griekwastad-aanval het polisieman geskok 'n Polisieman van Griekwastad het in die hof gesê hy was geskok oor die nuus van 'n plaasaanval tydens Paasnaweek verlede jaar.
Vrydag, 15 Maart 2013, 15:45:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun (2) verdrink in swembad by huis
Seun (2) verdrink in swembad by huis Nooddienswerkers sê ‘n tweejarige seuntjie het in ‘n residensiële swembad in Linden, Johannesburg, verdrink.
Vrydag, 15 Maart 2013, 15:45:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ontsnapte beskuldigde weer agter tralies
Ontsnapte beskuldigde weer agter tralies Een van vyf verhoorafwagtende gevangenes wat uit 'n hof ontsnap het, is weer in hegtenis geneem, het die polisie in KZN gesê.
Vrydag, 15 Maart 2013, 14:18:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
N1-ongeluk: Kinders tel ook onder oorledenes
N1-ongeluk: Kinders tel ook onder oorledenes Nóg twee sterftes het die dodetal van die busongeluk op die Hexrivierpas naby De Doors in die Wes-Kaap op 24 te staan gebring.
Vrydag, 15 Maart 2013, 14:18:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Agter die skerms by die Kaapse-Karnaval
VIDEO: Agter die skerms by die Kaapse-Karnaval Hulle swoeg al maande om die uitspattige uitrustings gereed te kry, maar vir die ontwerpers en kleremakers is die Karnaval opwindend.
Vrydag, 15 Maart 2013, 13:58:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee dood, duisende dakloos ná brand
Twee dood, duisende dakloos ná brand Twee mense is dood en 600 plakkershutte is verwoes in 'n brand in Kayamandi, het 'n brandweerbeampte gesê.
Vrydag, 15 Maart 2013, 13:52:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dooie tierwelpie voor Benoni-huis gevind
Dooie tierwelpie voor Benoni-huis gevind ‘n Dooie tierwelpie is Saterdag voor ‘n huis in Benoni aangetref – haar rugwerwels gebreek deur wat omgewingsbeamptes vermoed ‘n hou of ‘n skop moes wees.
Vrydag, 15 Maart 2013, 13:28:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verskeie mense sterf, vasgekeer, na ongeluk by De Doorns
Verskeie mense sterf, vasgekeer, na ongeluk by De Doorns 'n Busongeluk naby De Doorns op die N1 het die lewe geëis van ten minste 22 mense. Die bestuurder van die bus is een van minstens ses mense wat nog onder die bus vasgekeer is.
Vrydag, 15 Maart 2013, 13:23:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dodetal styg ná ongeluk op N1
Dodetal styg ná ongeluk op N1 Die dodetal ná 'n busongeluk op die Hexrivierpas naby De Doorns het tot meer as 20 gestyg, het verkeersowerhede bevestig.
Vrydag, 15 Maart 2013, 13:21:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Advokaat ontslaan ná aanval
Advokaat ontslaan ná aanval Die bekende advokaat Jaap Cilliers is Vrydag uit die hospitaal ontslaan nadat hy vroeër vandeesweek met 'n onbekende middel ingespuit is.
Vrydag, 15 Maart 2013, 13:14:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas ná moord op bejaarde paartjie
Man vas ná moord op bejaarde paartjie 'n Zimbabwiese man is in hegtenis geneem in verband met die moord op 'n bejaarde paartje van Morningside verlede jaar.
Vrydag, 15 Maart 2013, 13:13:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zim-man werp dalk lig oor Sanders-moordwapen
Zim-man werp dalk lig oor Sanders-moordwapen 'n Vierde verdagte wat van die moord op die boksheld Corrie Sanders beskuldig word, is in Zimbabwe opgespoor, het die Brits-landdroshof gehoor.
Vrydag, 15 Maart 2013, 11:54:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: Twiets (dag 5)
Griekwastad: Twiets (dag 5) Verslaggewers is op dag vyf weer in die hof waar die minderjarige seun (16) wat teregstaan op aanklagte dat hy Marthella Steenkamp verkrag en vermoor het en haar ouers, Deon en Christel Steenkamp, vermoor het, verskyn. Volg hier die twiets.
Vrydag, 15 Maart 2013, 11:40:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dr Eve praat ná 11 jaar oor verkragting
Dr Eve praat ná 11 jaar oor verkragting Die seksuoloog dr. Marlene Wasserman, ook bekend as Dr Eve, het vir die eerste keer in die openbaar gepraat oor haar verkragting 11 jaar gelede.
Vrydag, 15 Maart 2013, 11:34:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Advokaat stabiel ná aanval
Advokaat stabiel ná aanval Die bekende advokaat Jaap Cilliers is in 'n stabiele toestand nadat hy buite die hof met 'n onbekende middel ingespuit is.
Vrydag, 15 Maart 2013, 11:21:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: Informante gee nie inligting
Griekwastad: Informante gee nie inligting Polisie-informante kon nie inligting verskaf oor die moorde op die Steenkamp-gesin van Griekwastad nie, het ao. Sebastiaan Mofokeng getuig.
Vrydag, 15 Maart 2013, 11:04:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Busongeluk op N1 eis 10
Busongeluk op N1 eis 10 Minstens 10 mense is dood en verskeie mense is beseer nadat 'n bus op die N1 naby De Doorns by 'n wal afgerol het, is berig.
Vrydag, 15 Maart 2013, 10:22:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC besluit gou oor Limpopo, jeugliga
ANC besluit gou oor Limpopo, jeugliga Die ANC se nasionale uitvoerende komitee sal binnekort besin oor die party se leierskap in Limpopo, sowel as oor die toekoms van sy jeugliga.
Vrydag, 15 Maart 2013, 09:50:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bevelvoerder se 270 verlofdae ondersoek
Bevelvoerder se 270 verlofdae ondersoek Interne stappe word gedoen teen 'n stasiebevelvoerder wat sowat 300 verlofdae oor die afgelope drie jaar geneem het.
Vrydag, 15 Maart 2013, 09:50:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inwoners eis eie munisipaliteit
Inwoners eis eie munisipaliteit Inwoners van Ventersburg, Hennenman en Virginia het vanoggend na die munisipale kantore op Virginia opgeruk om ’n memorandum aan die speaker van die Matjhabeng-munisipaliteit te oorhandig waarin hulle eis om van die munisipaliteit afgebaken word.
Vrydag, 15 Maart 2013, 09:49:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dooie tierwelpie voor Benoni-huis gevind
Dooie tierwelpie voor Benoni-huis gevind ‘n Dooie tierwelpie is voor ‘n huis in Benoni aangetref – haar rugwerwels gebreek deur wat omgewingsbeamptes vermoed ‘n hou of ‘n skop moes wees.
Vrydag, 15 Maart 2013, 09:08:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sekspeste aan diens by ons skole
Sekspeste aan diens by ons skole Altesaam 45% van onderwysers wat skuldig bevind is aan seksuele wangedrag teen leerders, word steeds toegelaat om les te gee.
Vrydag, 15 Maart 2013, 08:32:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Slange sal nou ál meer voorkom
Slange sal nou ál meer voorkom ’n Pretoriase slangkenner sê mense gaan nou al hoe meer slange sien, tot omstreeks begin April.
Vrydag, 15 Maart 2013, 05:49:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Praghotel is nou soos seer vinger
Praghotel is nou soos seer vinger Die Carlton-hotel in die Johannesburgse middestad is deesdae net ’n spookagtige skaduwee van die glorieryke statussimbool wat dit vroeër was.
Vrydag, 15 Maart 2013, 05:32:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Almal se helper' vermoor
'Almal se helper' vermoor ’n Saggeaarde Johannesburger wat alles moontlik vir sy medemens en die omgewing sou doen, is in sy huis vermoor.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:57:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dooie tiertjie by huis: DBV vra hulp
Dooie tiertjie by huis: DBV vra hulp Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging probeer hard om die raaisel op te los van ’n dooie tierwelpie wat in die oprit van ’n Oos-Randse huis gevind is.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:45:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Phiyega neem verantwoordelikheid
Phiyega neem verantwoordelikheid Genl. Riah ­Phiyega, nasionale polisiehoof, aanvaar volle verantwoordelikheid vir die polisie se optrede by Marikana, maar dit beteken nie sy gaan bedank nie.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:21:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swerm bye pak gesin van sewe in Meyerton
Swerm bye pak gesin van sewe in Meyerton “Die familie is deur die bye gesteek nadat ’n byekorf naby die mense gesteur is toe iemand gras gesny het.”
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:05:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boer hou vol beamptes het hom aangerand
Boer hou vol beamptes het hom aangerand ’n Boer van die distrik wat sê hy is deur twee verkeersbeamptes aangerand en deur een met ’n mes gedreig nadat hy hulle weens hul beweerde korrupsie met sy selfoonkamera afgeneem het
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Adverteerders reik uit deur Twitter
Adverteerders reik uit deur Twitter Advertensies wat soos twiets in 140 karakters uitgeryg kan word, het die week oor Suid-Afrikaanse Twitter-gebruikers se rekenaar- en selfoonskerms begin flits.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Denel is ‘sterk op herstelpad’
Denel is ‘sterk op herstelpad’ Die staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel het ’n omkeerpunt met sy finansies bereik.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regering se Nkandla-plan skerp gekritiseer
Regering se Nkandla-plan skerp gekritiseer Die regering se jongste planne om ’n sluier van geheimhouding oor ’n bespreking van ’n verslag oor die omstrede Nkandla-landgoed te trek, loop deur onder skerp kritiek en word wyd veroordeel.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lugmag oor ou vliegtuie gemaan
Lugmag oor ou vliegtuie gemaan Die lugmag sal drasties moet begin planmaak om sy lugvervoervermoë te moderniseer, anders gaan hy binne enkele jare met ’n klomp nuttelose, stok-ou vliegtuie sit.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rockman ‘nie geskik nie’
Rockman ‘nie geskik nie’ Elzabe Rockman is nie geskik om die leier te wees oor die provinsie se geldsake nie, sê opposisiepartye.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rockman kán pos beklee, se ANC
Rockman kán pos beklee, se ANC Elzabe Rockman is gevra om op opposisiepartye se kritiek teen haar te reageer. Sy het die navrae na die provinsie se ANC-woordvoerder verwys.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyfjarige al vyf dae vermis
Vyfjarige al vyf dae vermis ’n Vyfjarige seuntjie van Bloemfontein word al vyf dae lank vermis.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee in hof ná tenderbeloftes
Twee in hof ná tenderbeloftes Twee vermeende lede van ’n misdaadsindikaat wat sakelui glo oor die land heen met beloftes van regeringstenders bedrieg en besteel het, se verhoor begin eersdaags hier in die streekhof.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skep só werk in landbou, sê DA
Skep só werk in landbou, sê DA As die jeugloonsubsisie in werking was, sou die minimum dagloon vir jong plaaswerkers boere slegs R61 per dag gekos het.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klag oor advertensie oor klimaat slaag nie
Klag oor advertensie oor klimaat slaag nie Die departement van omgewingsake het met ’n advertensie oor klimaatsverandering net sy plig gedoen om verbruikers in te lig oor wat hulle te wagte kan wees as Suid-Afrika se water opraak.
Donderdag, 14 Maart 2013, 20:17:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.