Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
VIDEO: Botox ‘nie rede’ vir jonger Kallis, Warne
VIDEO: Botox ‘nie rede’ vir jonger Kallis, Warne Shane Warne het gister knap vir sy paaltjies gekeer teen bewerings dat hy Botox gebruik of aan sy gesig laat sny het.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:10:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: ‘Marthella het nog geleef, oom...
VIDEO: ‘Marthella het nog geleef, oom... Dramatiese gebeure die aand van die Griekwastad-moorde is gister deur ds. Piet Otto geskets toe hy getuig het oor die woorde van die minderjarige beskuldigde in dié moordverhoor.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:10:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie in ‘volslae gemors’
Polisie in ‘volslae gemors’ ’n Lid van die polisie se topbestuur het gister erken dat hulle “in ’n gemors” is wat die gebruik van konsultante betref.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zimbabwiërs sê oorweldigend ja vir grondwet
Zimbabwiërs sê oorweldigend ja vir grondwet Sowat 95% van die Zimbabwiërs wat die afgelope naweek aan ’n referendum deelgeneem het oor die vraag of hulle die land se nuwe grondwet wil aanvaar, het ten gunste daarvan gestem.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Oscar steel harte
  ’n Roerende verhaal van ’n sjimpansee-kleintjie se wel en weë wat byna tragies geëindig het toe sy ma van hom geskei is, is op film vasgelê.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zille tuis deur rot
Zille tuis deur rot Dit is nie net vir Leeuwenhof se berugte spoke dat Helen Zille, Wes-Kaapse premier, in die donker ure in haar ampswoning moet ligloop nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Landbou ‘sál transformeer’
Landbou ‘sál transformeer’ Boere sal hul eie toekoms moet verseker. Dié waarskuwing is gister deur Cornie Swart, president van Agri Wes-Kaap, by ’n streekkongres van dié organisasie in die Eden-gebied aan die landbougemeenskap gerig.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hulle verdien om te sterf, sê konstabel
Hulle verdien om te sterf, sê konstabel “Hulle verdien om te sterf,” het ’n polisiekonstabel op 16 Augustus verlede jaar by Marikana gesê nadat hy glo ’n skoot afgevuur het op ’n beseerde mynwerker wat reeds op die grond gelê het.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oefenlopie gehou vir Kaap-beurtkrag
Oefenlopie gehou vir Kaap-beurtkrag Eskom sal vandag ’n “beurtkrag-oefening” in die stad onderneem. Die oefenlopie sal deur Eskom se nasionale kantoor en Eskom se Kaapstadse kantoor gekoördineer word.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor ‘gejaagde proses’
Vrae oor ‘gejaagde proses’ Die SAUK se nuwe tussentydse direksie is gister aangewys sonder dat een onderhoud gevoer is of een CV bekyk is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seriti-kommissie ontken bewerings
Seriti-kommissie ontken bewerings Die Seriti-kommissie wat die omstrede wapenskandaal ondersoek, het gister bewerings ontken dat hy nie die ANC gaan ondersoek nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma moet vandag vrae beantwoord
Zuma moet vandag vrae beantwoord Pres. Jacob Zuma antwoord vandag vrae in die parlement, ondanks vroeëre aanduidings dat hy dit nie in dié sitting sal doen nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nóg geboue verrys glo op Nkandla
Nóg geboue verrys glo op Nkandla Nog inligting oor die koste van die president se peperduur Nkandla-landgoed is gister in die parlement oopgevlek.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plan ‘nie uitvoerbaar’
Plan ‘nie uitvoerbaar’ Om die ouderdom waarop mense alkohol kan gebruik na 21 jaar op te stoot, gaan nie in Suid-Afrika uitvoerbaar wees nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Baie boere in W-Kaap ‘kan lone nie betaal’
Baie boere in W-Kaap ‘kan lone nie betaal’ Wes-Kaapse boere oorheers die aansoeke om vrygestel te word van die nuwe minimum loon vir plaaswerkers.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 21:08:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vraag oor lyk, hitte, drank
Vraag oor lyk, hitte, drank Kan hitte die bloedalkoholinhoudvlak van ’n lyk verander? Dit is die enigste uitstaande sleutelvraag wat landdros Ernst du Plooy beantwoord wil hê in die geregtelike ondersoek na die helikopterongeluk op 23 Julie 2010 waarin sewe polisielede dood is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Bom' ontwrig skool
'Bom' ontwrig skool Aktiwiteite by die Hoërskool Erasmus in Bronkhorstspruit is ontwrig ná ’n bomdreigement.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: Hy ís al 'n yster
  Pieter “Supa Piet” du Preez is ’n kwadrupleeg wat rugslag kan swem, handfiets ry én in Mei die eerste man ter wêreld gaan word wat met C4 tot C7-nekwerwelbeserings aan ’n half-Ysterman-kompetisie deelneem.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA dokter in Aboe Dhabi vrygespreek
SA dokter in Aboe Dhabi vrygespreek “Dit is fantasties en verdomp tyd.” Só het prof. Cyril Karabus gister gereageer nadat dit bekend geword het dat hy in Aboe Dhabi vrygespreek is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Doornpoort is nie vir diewe
Doornpoort is nie vir diewe ’n Dief is gister dood nadat twee mense in Doornpoort in die noorde van Pretoria op hom geskiet het.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gautengse winter 'begin 15 Mei'
Gautengse winter 'begin 15 Mei' Die datum waarop die maksimum temperature in Gauteng dikwels finaal onder die 20?ºC-merk begin daal, is 15 Mei.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
1ste snelbus-stasie open in Pretoria
1ste snelbus-stasie open in Pretoria Die burgemeester van Pretoria, Kgosientso Ramokgopa, het gister die eerste snelbus-stasie oorkant die Gautrein-stasie in Hatfield geopen.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kyk net wat kry jy nou alles op TV!
Kyk net wat kry jy nou alles op TV! ’n Nuwe Afrikaanse kanaal onder die kyk­NET-vaandel is van volgende maand af op DStv beskikbaar.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Talle van 'Beeld' vir toekennings benoem
Talle van 'Beeld' vir toekennings benoem Berigte, foto’s en video’s oor die jong brandslagoffer Pippie Kruger het drie benoemings in vanjaar se Standard Bank Sikuvile-joernalistiektoekennings vir Beeld besorg.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Krag weer aan ná druk en hofbevel
Krag weer aan ná druk en hofbevel Druk van die DA en AfriForum het gehelp dat talle mense in die Madibeng-omgewing wie se kragtoevoer die afgelope week sonder behoorlike kennisgewing afgesny is, herstel is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAUK se nue direksie tydelik
SAUK se nue direksie tydelik ?Die SAUK se nuwe tussentydse raad is gister aangewys sonder dat een onderhoud gevoer of een CV bekyk is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
M'langa gee meeste aan artse, onnies
M'langa gee meeste aan artse, onnies Die swak ekonomiese vooruitsigte het die regering van Mpumalanga genoop om vir byna geen groei in hul 2012-’13-boekjaar te begroot nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kleiner getal ruiters skok
Kleiner getal ruiters skok Die gewone ruiter, ’n waadvoëltjie wat aan die oewers van damme of strome hou, is vinnig besig om die “ongewone ruiter” te word.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sluit hierdie myne, sê MRK
Sluit hierdie myne, sê MRK Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) vra die regering in ’n verslag om onmiddellik alle myne sonder waterlisensies te sluit.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Visarend wat gif inkry, veg terug
Visarend wat gif inkry, veg terug ?’n Boer van die distrik het ’n skokkende ontdekking gedoen toe hy na vermiste kalwers gesoek het.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Bewyse bly daar as jy tref en trap’
‘Bewyse bly daar as jy tref en trap’ Net meer as twee weke ná Chann van den Berg se dood weet sy vrou, Saartjie, steeds nie hoekom haar man langs die hoofweg was nie. Sy weet ook nie wie hom getref het en waarom die persoon weggejaag het nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seekoei Herbie kuier weer op landgoed
Seekoei Herbie kuier weer op landgoed Veldwagters en veiligheidspersoneellede van die Serengeti-gholflandgoed by Kempton Park aan die Oos-Rand het gister allerhande tekens gekry dat Herbie die seekoei wel weer daar kuier.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 19:21:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kinderseks-verhoor uitgestel
Kinderseks-verhoor uitgestel Vyf mense wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n jong meisie vir seks verkoop het het in die landdroshof in Kaapstad verskyn.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 16:00:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee mans soek ná moord op onnie
Twee mans soek ná moord op onnie Twee verdagtes word deur die polisie gesoek nadat 'n onderwyser in Kabokweni naby Witrivier in Mpumalanga doodgeskiet is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 16:00:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ethiopiër vas vir vrou se skietdood
Ethiopiër vas vir vrou se skietdood 'n Ethiopiese burger is in hegtenis geneem nadat hy na bewering 'n 19-jarige vrou van Elliotdale in die Oos-Kaap doodgekiet het.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 15:19:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dept. ontken 'satanisme probleem'
Dept. ontken 'satanisme probleem' Die Gautengse departement van onderwys het bewerings ontken dat voorvalle van satanisme onder skoolkinders in dié provinsie aan die toeneem is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 15:04:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema sy plaas kwyt
Malema sy plaas kwyt Die batebeslagleggingseenheid het beslag gelê op 'n plaas in Limpopo wat glo aan die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, behoort.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 14:03:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: Twiets (dag 7)
Griekwastad: Twiets (dag 7) Volksblad se verslaggewers is op dag sewe weer in die hof waar die minderjarige seun wat teregstaan op aanklagte dat hy Marthella Steenkamp verkrag en vermoor het en haar ouers, Deon en Christel Steenkamp, vermoor het, verskyn. Volg hier die twiets.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 13:18:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marthella 'in sy arms dood'
Marthella 'in sy arms dood' Die minderjarige aangeklaagde (16) in die Griekwastad-verhoor het gesê die vermoorde Marthella Steenkamp (14) is in sy arms dood, het die Noord-Kaapse hooggeregshof in die stad vandag gehoor.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 12:50:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SABC-raad amptelik ontbind
SABC-raad amptelik ontbind Die SABC-raad is amptelik ontbind ná 'n gespanne vergadering van die parlement se portefeuljekomitee oor kommunikasie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 12:48:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Phiyega onder skoot by Marikana-ondersoek
Phiyega onder skoot by Marikana-ondersoek Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, het erken dat sy nie spesifieke inligting het oor verlede jaar se skietery by die Marikana-myn nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 12:48:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Deurbraak in saak van prof. Karabus
Deurbraak in saak van prof. Karabus 'n Mediese komitee het bevind dat 'n Suid-Afrikaanse dokter nié nalatig was in sy behandeling van 'n kankerpasiënt wat in 2002 gesterf het nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 11:51:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
1,7 miljoen misdade nié aangemeld
1,7 miljoen misdade nié aangemeld Meer as 3,3 miljoen misdade word elke jaar gepleeg, maar slegs die helfte daarvan word aangemeld, toon 'n opname deur die SAIRR.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 11:40:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kuilsrivier-treinongeluk: vrou verloor bene
Kuilsrivier-treinongeluk: vrou verloor bene n Vrou is in 'n kritieke toestand na sy deur 'n trein getref is by die Kuilsrivier-stasie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 11:39:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié geld sou 400 skole kon bou
Dié geld sou 400 skole kon bou Meer as 400 nuwe skole kon met die R24,8?miljard gebou word wat provinsiale regerings volgens die ouditeur-generaal se jongste verslag onregmatig en ongemagtig bestee of verkwis het.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 11:15:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg 'n verdagte vas ná Ventersdorp-moord
Nóg 'n verdagte vas ná Ventersdorp-moord Nóg 'n man is in hegtenis geneem ná die moord op 'n boer van Ventersdorp, het die polisie in die Noordwes gesê.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 11:06:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: Boer getuig oor bloedkolle
Griekwastad: Boer getuig oor bloedkolle 'n Boer wat die Steenkamp-gesin goed geken het, het vertel hoe hy op die egpaar en hul dogter se lyke afgekom het.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 10:34:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende kinderverkragter wil borgtog hê
Vermeende kinderverkragter wil borgtog hê ‘n Twintigjarige man wat na bewering ‘n tweejarige meisie buite Tzaneen, Limpopo, verkrag het, wil aansoek om borgtog doen.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 10:34:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nog gru-getuienis in Griekwastad-moordsaak
Nog gru-getuienis in Griekwastad-moordsaak KIMBERLEY. - Honde op die plaas Naauwhoek by Griekwastad het bloedkolle tussen die skuur en huis gelek nadat lede van die Steenkamp-gesin vermoor is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 10:05:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
20 beseer in kettingbotsing
20 beseer in kettingbotsing Twintig mense is vroeër in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, beseer in ‘n ongeluk waarin agt voertuie betrokke was.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 09:46:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Doodstraf nie die antwoord, sê minister
Doodstraf nie die antwoord, sê minister ‘n Afgetrede regter het uitgevaar oor korrupsie op regeringsvlak, en ook gesê die doodstraf sal nie misdaadprobleme oplos nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 09:32:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema mis SAID-sperdatum
Malema mis SAID-sperdatum Julius Malema het die sperdatum gemis om die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aansoek om sy sekwestrasie teen te staan.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 09:32:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
4 voertuie bots op R25
4 voertuie bots op R25 Drie mense is beseer in 'n ongeluk waarby vier voertuie Dinsdag op die R25 in Garsfontein betrokke was.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 08:27:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nóg verdagtes vas ná Ventersdorp-moord
Nóg verdagtes vas ná Ventersdorp-moord Nóg twee mans is in hegtenis geneem ná die moord op 'n boer van Ventersdorp, het die polisie in die Noordwes gesê.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 08:25:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
20 beseer toe voertuie opeenhoop
20 beseer toe voertuie opeenhoop Twintig mense is vroeër in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, beseer in ‘n ongeluk waarin agt voertuie betrokke was.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 08:25:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa erken hy verkrag dogter (13)
Pa erken hy verkrag dogter (13) 'n Pa van Pietermaritzburg het erken dat hy sy 13-jarige dogter verskeie kere oor 'n tydperk van vier maande verkrag het.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 08:25:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moordenaars buit polisieman se dienspistool
Moordenaars buit polisieman se dienspistool 'n Polisieman is in die Nyanga Vlei- informele nedersetting in Kaapstad doodgeskiet, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 07:23:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man spring tronkstraf vry ná moord op dogter
Man spring tronkstraf vry ná moord op dogter ’n 76-jarige man van Alberton wat beken het dat hy sy dogter en haar man doodgeskiet het, het tronkstraf vrygespring.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 07:23:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Strenger regulasies kom vir rokers
Strenger regulasies kom vir rokers Die regering gaan vandeesweek strenger regulasies vir rokers bekendmaak, het Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gesê.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 06:26:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ventersdorp-aanval: Vrou praat uit hospitaal
Ventersdorp-aanval: Vrou praat uit hospitaal 'n Vrou wat saam met haar man op hul plaas naby Ventersdorp aangeval is, het uit haar hospitaalbed oor die voorval gepraat.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 06:24:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun verdrink in Kimberley
Seun verdrink in Kimberley 'n Vyfjarige seun het in 'n swembad by 'n huis in Kimberley verdrink, het Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare, gesê.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 05:24:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Toordokter vermoor boer, kook liggaamsdele
Toordokter vermoor boer, kook liggaamsdele ’n Selferkende toordokter was besig om liggaamsdele van ’n boer wat hy na bewering vermoor het gaar te maak toe hy in hegtenis geneem is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 05:24:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gevang toe hy vermoorde boer kook
Gevang toe hy vermoorde boer kook ’n Selferkende toordokter was glo besig om liggaamsdele van ’n boer wat hy na bewering vermoor het gaar te maak toe hy in hegtenis geneem is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 05:14:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kerke staan saam in TopTV-boikot
Kerke staan saam in TopTV-boikot "Om ’n kind bloot te stel aan pornografie op TV is so goed jy sit hom op kokaïen. Dit het dieselfde effek op die brein."
Dinsdag, 19 Maart 2013, 04:53:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
24 sterf: Bus had nie dié papiere
24 sterf: Bus had nie dié papiere Die bus wat Vrydag naby De Doorns in ’n gru-ongeluk betrokke was wat die lewe van 24 mense geëis het, het nie ’n geldige padwaardigheidsertifikaat gehad nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 04:49:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hy loop weer sonder krukke
Hy loop weer sonder krukke Vir die eerste keer in vier jaar kan ’n man (29) van Rietgat, noord van Pretoria, sonder krukke rondloop.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 04:37:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Druk op krag kan SA verlam
Druk op krag kan SA verlam Suid-Afrika is ’n haarbreedte weg van beurtkrag soos in 2008, toe huishoudings en nywerhede in donkerte gehul is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 04:36:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA roeispan sukkel met borge
SA roeispan sukkel met borge ’n Mediese toelaag, R10 000, tekkies en vier bokse ontbytpap.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meer jong mense aangestel as onderwysers
Meer jong mense aangestel as onderwysers Die departement van basiese onderwys se pogings om meer jong mense na die beroep te trek, begin vrugte afwerp met 6 200 onderwysers 30 jaar en jonger wat verlede jaar van Januarie tot September aangestel is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-speurhoof soek ook na Teixeira
Oud-speurhoof soek ook na Teixeira Die familie van Tony Teixeira (47) wat verlede Donderdag hier ontvoer is, het nou die hulp van ’n afgetrede speurhoof ingeroep om hulle met die ondersoek te help.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Handboektekort groot, wys opname
Handboektekort groot, wys opname Meer as die helfte van die land se kinders het nie al die handboeke wat hulle vir skool nodig het nie en 5% het glad nie handboeke nie.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Belangrikste’ haan mag eerste kraai
‘Belangrikste’ haan mag eerste kraai Almal ken die gevoel: ’n Mens slaap nog heerlik in die vroeë oggendure en dan laat waai die bure se haan: Koe-ke-roe-koe!
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gewone ruiter dalk eendag ‘ongewoon’
Gewone ruiter dalk eendag ‘ongewoon’ Die gewone ruiter, ’n waadvoëltjie wat aan die oewers van damme of strome hou, is vinnig besig om die “ongewone ruiter” te word.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verkwiste geld kon baie doen
Verkwiste geld kon baie doen Meer as 400 nuwe skole kon met die R24,8 miljard gebou word wat provinsiale regerings volgens die ouditeur-generaal se jongste verslag onregmatig en ongemagtig bestee of verkwis het.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
7de laan wéér die gewildste
7de laan wéér die gewildste Dit is nou amptelik: Mense is mal oor Hilda van 7de Laan se konkoksies en Oubaas se sê-goed.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VS se regering ‘lagwekkend’
VS se regering ‘lagwekkend’ Die Vrystaatse provinsiale regering (VPR) verdrink in ’n poel van omstredenheid en word as lagwekkend uitgebeeld.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Genesing vir anoreksie
Genesing vir anoreksie Haar ma het reeds haar begrafnis beplan, want dit was ’n uitgemaakte saak dat Kim Rollins (36) sou sterf só maer was sy.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Landdroste se sloerstaking: Die olifant baar toe ’n muis
Landdroste se sloerstaking: Die olifant baar toe ’n muis Net ’n handjievol landdroste het gister deelgeneem aan die beoogde landwye staking.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beampte wat moord op Anika ondersoek, werk aan Oscar-saak
Beampte wat moord op Anika ondersoek, werk aan Oscar-saak Dieselfde ondersoekbeampte wat die Anika Smit-moordsaak ondersoek, is die man wat die dossier dra waarin Oscar Pistorius die beskuldigde is.
Dinsdag, 19 Maart 2013, 03:50:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
7de Laan is weer SA se gewildste sepie
7de Laan is weer SA se gewildste sepie Dit is nou amptelik: Mense is gek na Hilda van 7de Laan se konkoksies en Oubaas se sêgoed.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:59:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Borge systap SA roeispan
Borge systap SA roeispan ’n Mediese toelae, R10000 kontant, tekkies en vier bokse ontbytpap.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:59:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Navorsers nader aan antwoord oor geheim van hanekraai
Navorsers nader aan antwoord oor geheim van hanekraai Almal ken die gevoel: ’n Mens slaap nog heerlik in die vroeë oggendure en dan laat waai die bure se haan: Koe-ke-doedel-doe!
Maandag, 18 Maart 2013, 21:59:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC-veteraan neem waar
ANC-veteraan neem waar ’n Bekende in ANC-veteraankringe in die Wes-Kaap, Desmond Stevens, is as die waarnemende hoof van mariene hulpbronbestuur in die departement van landbou, bosbou en visserye aangestel.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:59:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boervrou praat ná aanval
Boervrou praat ná aanval “Ja, hy’s dood, jy kan mos hoor hy haal nie meer asem nie.”
Maandag, 18 Maart 2013, 21:59:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sersant ‘skiet met gesteelde wapen’
Sersant ‘skiet met gesteelde wapen’ 'n Polisiesersant van Knysna verskyn vandag in die hof nadat hy glo ’n man met ’n vermoedelik gesteelde vuurwapen geskiet het.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:59:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kardinaal sê hy is jammer oor uitlatings
Kardinaal sê hy is jammer oor uitlatings Kardinaal Wilfrid Napier het gister verskoning gevra aan slagoffers van kindermolestering in die Rooms-Katolieke Kerk wat beledig voel deur wat hy bestempel as ’n wanvoorstelling van sy standpunt.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:59:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verkwiste geld = 400 skole of 460000 nuwe Hop-huise
Verkwiste geld = 400 skole of 460000 nuwe Hop-huise Meer as 400 nuwe skole sou met die R24,8miljard gebou kon word wat provinsiale regerings volgens die ouditeur-generaal se jongste verslag onregmatig en ongemagtig bestee of verkwis het.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:59:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Soektog lei meeste na lykhuis
Soektog lei meeste na lykhuis Die gelukkiges kon ’n geliefde deur ’n gesig identifiseer, maar ander moes dit deur middel van hul hande, ’n ring of ’n litteken doen.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:59:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bus was nie padwaardig
Bus was nie padwaardig Die Atlantic Intercity-bus wat Vrydag naby De Doorns in ’n gru-ongeluk betrokke was wat die lewe van 24 mense geëis het, het nie ’n geldige padwaardigheidsertifikaat gehad nie.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:59:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Duitser se skouer gebreek ná hy in duiker vasry
VIDEO: Duitser se skouer gebreek ná hy in duiker vasry Die tiende Absa Cape Epic-bergfietstoer het gister sy eerste slagoffer geëis toe die Duitser Robert Mennen in ’n duiker vasgery en sy linkerskouer gebreek is.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:58:15© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Min landdroste staak in W-Kaap
Min landdroste staak in W-Kaap Die sloerstaking van landdroste – ’n eerste vir Suid-Afrika en wat die regering reeds as onwettig bestempel het – het gister gesukkel om in die Wes-Kaap aan die gang te kom.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:57:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lekota wil nie besgee ná hof se uitspraak
Lekota wil nie besgee ná hof se uitspraak Die geveg tussen die parlement en die leier van Cope is ondanks ’n uitspraak van die Wes-Kaapse hooggeregshof nog lank nie verby nie.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:57:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tydelike taakspan bestuur Limpopo
Tydelike taakspan bestuur Limpopo Die leierlose ANC in Limpopo sal Sondag hoor wie die taakspan is wat die leisels vir die volgende nege maande moet neem tot nuwe provinsiale leiers demokraties verkies kan word.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:57:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA is weer op rand van beurtkrag
SA is weer op rand van beurtkrag Suid-Afrika is ’n haarbreedte weg van beurtkrag soos in 2008, toe huishoudings en nywerhede in donkerte gehul is.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:57:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Besoek aan moordhuis
Besoek aan moordhuis Die oorverdowende stilte gister op die Naauwhoek-plaaswerf was waarskynlik ’n hoorbeeld van die oomblikke byna ’n jaar gelede net nadat verskeie skote hier die aandstilte verpletter het.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:57:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Landdroste ‘met reg’ onthuts
Landdroste ‘met reg’ onthuts Die sloerstaking waaraan landdroste deelneem om ’n beter vergoedingspakket te probeer beding, is geregverdig, het waarnemende hooflanddros Cheryl Loots van die Randburgse landdroshof gesê.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gestraf ná hy 2 doodskiet
Gestraf ná hy 2 doodskiet ’n 76-jarige man van Alberton wat beken het dat hy sy dogter en haar man doodgeskiet het, het tronkstraf vrygespring.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘7de Laan’ is gewildste
‘7de Laan’ is gewildste Dit is amptelik: Mense is gek oor Hilda van 7de Laan se konkoksies en Oubaas se sêgoed. Dié TV-reeks is Saterdag aangewys as Suid-Afrika se gewildste sepie by die jaarlikse Suid-Afrikaanse rolprent-en-TV-pryse (Saftas).
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stywe straf ná 3 bedrog pleeg
Stywe straf ná 3 bedrog pleeg Drie mense van Rustenburg is gister saam vir 40 jaar tronk toe gestuur op 290 aanklagte van bedrog.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC wil sy jeugliga nou herbou
ANC wil sy jeugliga nou herbou ‘Dit wys net ons vat nie k*k nie,” het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, gister gesê kort nadat die ANC sy besluit bekend gemaak het om die ANC-jeugliga se nasionale leierskorps én Limpopo se provinsiale leierskorps te ontbind.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Parlement en Lekota se twis dalk in appèlhof
Parlement en Lekota se twis dalk in appèlhof Die geveg tussen die parlement en Cope se leier is ondanks ’n uitspraak van die Wes-Kaapse hooggeregshof nog lank nie verby nie.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Slepery: Familie dink oor eis
Slepery: Familie dink oor eis Die familie van Mido Macia, die vermoorde Mosambiekse taxibestuurder van Daveyton, gaan na verwagting binnekort besluit oor of hulle met ’n siviele eis wil voortgaan of eerder buite die hof wil skik.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marog, biltong maak indruk in pizza-stryd
Marog, biltong maak indruk in pizza-stryd Van beesskenkel, marog en biltong tot aartappelskyfies en mossels. Dit is van die interessante bestanddele wat die 48 finaliste in die Suid-Afrikaanse deel van die Global Pizza Challenge op hul unieke ronde en vierkantige pizzas sit in die hoop dat dit di
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Opstanding: NG leiers gee siening
Opstanding: NG leiers gee siening Leiers van die NG Kerk het hul siening van die opstanding van Jesus Christus uit die dood in ’n pastorale brief aan gemeentes uiteengesit.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Boere in NW is kwesbaarste’
‘Boere in NW is kwesbaarste’ Plaasmoorde in Noordwes het die afgelope jaar só toegeneem dat mense op plase in dié provinsie moontlik nou die kwesbaarste in die land is, het Boeta du Toit, uitvoerende hoof van Agri Noordwes, gesê.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
’n Huis hier, ’n skool daar
’n Huis hier, ’n skool daar Meer as 400 nuwe skole kon met die R24,8?miljard gebou word wat provinsiale regerings luidens die ouditeur-generaal se jongste verslag onregmatig en ongemagtig bestee of verkwis het.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:02:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Limpopo-ANC binnekort ingelig oor wie hul lei
Limpopo-ANC binnekort ingelig oor wie hul lei Die leierlose ANC in Limpopo sal Sondag hoor wie die taakspan is wat die leisels moet neem vir die volgende ­nege maande, tot ’n nuwe provinsiale leierskorps demokraties verkies kan word.
Maandag, 18 Maart 2013, 21:01:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Doodsklok lui dalk vir SAUK-raad
Doodsklok lui dalk vir SAUK-raad Die SAUK-raad kan vandag in die parlement ontbind word. Sikhumbuzo Kholwane, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie, het gister
Maandag, 18 Maart 2013, 20:57:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ja, hy is al dood’
‘Ja, hy is al dood’ “Ja, hy’s dood, jy kan mos hoor hy haal nie meer asem nie.” Só het een van die rowers wat Corra en Johan Stiglingh eergister op hul plaas naby Ventersdorp aangeval het, die boervrou toegesnou toe sy wou weet of haar man nog leef.
Maandag, 18 Maart 2013, 20:57:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tshwane-raad ‘is nie bankrot’
Tshwane-raad ‘is nie bankrot’ Wys my ’n ander ­metro in die land wie se geldsake beter lyk as Tshwane s’n, het Kgosientso ­Ramokgopa, uitvoerende burgemeester van dié metro, gesê.
Maandag, 18 Maart 2013, 20:56:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Goud op Spele beteken nie veel
Goud op Spele beteken nie veel ’n Mediese toelae, R10 000, tekkies en vier bokse ontbytpap. Dit is al wat elk van die vier lede van die Suid-Afrikaanse roeispan wat verlede jaar ’n goue medalje by die Olimpiese Spele in Londen gewen het, per maand aan borgskappe ontvang.
Maandag, 18 Maart 2013, 20:56:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meer as 50% leerlinge kort nog boeke – peiling
Meer as 50% leerlinge kort nog boeke – peiling Meer as die helfte van die land se kinders het nie al die handboeke wat hulle vir skool benodig nie en 5% het glad nie handboeke nie.
Maandag, 18 Maart 2013, 19:51:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minder tevrede met Zuma
Minder tevrede met Zuma Al hoe meer Suid-Afrikaners is ongelukkig met pres. Jacob Zuma as president, en sy goedkeuringsvlak het 'n nuwe laagtepunt bereik.
Maandag, 18 Maart 2013, 15:46:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans beseer toe muur by Durbanse hotel meegee
Mans beseer toe muur by Durbanse hotel meegee Twee mans is ernstig beseer toe 'n muur by 'n Durbanse hotel meegegee het en hulle teen steierwerk vasgepen het.
Maandag, 18 Maart 2013, 15:46:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Taxibestuurders dring aan op verhoging
Taxibestuurders dring aan op verhoging Taxibestuurders dring aan op 'n nuwe minimum loon van R3 500 per maand, het die departement van arbeid gesê.
Maandag, 18 Maart 2013, 15:32:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Druk op taxibestuurder se familie ná sleepdood
Druk op taxibestuurder se familie ná sleepdood Die familie van die taxibestuurder Mido Macia, wat in polisie-aanhouding dood is, word glo deur die Mosambiekse regering lastig geval.
Maandag, 18 Maart 2013, 15:20:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman skiet motoris met 'gesteelde' wapen
Polisieman skiet motoris met 'gesteelde' wapen 'n 42-jarige polisiesersant is in hegtenis geneem nadat hy na bewering op 'n motoris in Knysna losgebrand het, het die polisie gesê.
Maandag, 18 Maart 2013, 15:05:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ouderdom vir drank dalk verhoog
Ouderdom vir drank dalk verhoog Die regering oorweeg nou om die wettige ouderdom om alkohol in te neem van 18 tot 21 te verhoog.
Maandag, 18 Maart 2013, 14:31:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Pampoen laat skaal kreun op 417,5kg
VIDEO: Pampoen laat skaal  kreun op 417,5kg As Aspoestertjie destyds van Johan du Plessis se groot pampoene geweet het...
Maandag, 18 Maart 2013, 14:21:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Taxi tref meisie (8)
Taxi tref meisie (8) 'n Agtjarige meisie is dood toe 'n taxi haar raakgery het terwyl sy die R71 oorgesteek het, het die polisie in Limpopo gesê.
Maandag, 18 Maart 2013, 13:15:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: Plaasbesoek afgehandel
Griekwastad: Plaasbesoek afgehandel Die Noord-Kaapse hooggeregshof het 'n besoek aan die plaas Naauwhoek in Griekwastad, waar die Steenkamp-gesin doodgeskiet is, afgehandel.
Maandag, 18 Maart 2013, 13:08:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC ontbind Limpopo-leierskap
ANC ontbind Limpopo-leierskap Die ANC het sy provinsiale uitvoerende komitee in Limpopo ontbind, het Gwede Mantashe, die regerende party se sekretaris-generaal, gesê.
Maandag, 18 Maart 2013, 13:04:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe wet ernstig oorweeg - Geen drank tot 21
Nuwe wet ernstig oorweeg - Geen drank tot 21 'n Voorstel om die wetlike ouderdom waarop mense mag alkohol drink te verrhoog word ernstig oorweeg.
Maandag, 18 Maart 2013, 12:33:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ventersdorp-plaasmoord: Nóg 'n man ondervra
Ventersdorp-plaasmoord: Nóg 'n man ondervra Die polisie het 'n tweede verdagte ondervra wat moontlik betrokke was by die aanval op Johan en Cora Stighlingh op hul plaas naby Ventersdorp.
Maandag, 18 Maart 2013, 12:19:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jeugliga se uitvoerende komitee wél ontbind
Jeugliga se uitvoerende komitee wél ontbind Die ANC het die nasionale uitvoerende komitee van sy jeugliga ontbind, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal, bevestig.
Maandag, 18 Maart 2013, 12:09:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boek oor Oscar-drama kom gou
Boek oor Oscar-drama kom gou Die joernaliste Mandy Wiener en Barry Bateman gaan 'n boek skryf oor die dood van Reeva Steenkamp, wat in Oscar Pistorius se huis doodgeskiet is.
Maandag, 18 Maart 2013, 10:54:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg SABC-raadslede bedank
Nóg SABC-raadslede bedank Pres. Jacob Zuma het nóg ses bedankingsbriewe van SABC-raadslede ontvang, het die presidensie in 'n verklaring gesê.
Maandag, 18 Maart 2013, 10:54:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Koperdiefstal laat vloot ‘half doof’
Koperdiefstal laat vloot ‘half doof’ Koperdiefstal by die SA Vloot se Silwermyn-kommunikasiesentrum is só erg dat dit nie meer die vloot se radiokommunikasie kan rugsteun nie.
Maandag, 18 Maart 2013, 10:16:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Meer swart jonges lees boeke as wittes'
'Meer swart jonges lees boeke as wittes' ’n Peiling onder Suid-Afrikaanse jongmense het bevind swart mense is die geesdriftigste boeklesers in die land.
Maandag, 18 Maart 2013, 10:13:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: Twiets (dag 6)
Griekwastad: Twiets (dag 6) Volksblad se verslaggewers is op dag ses van die Griekwastad-verhoor saam met die beskuldigde, die regspanne en regter Frans Kgomo na die Steenkamp-gesin se plaashuis waar Marthella, Deon en Christel Steenkamp verlede Goeie Vrydag vermoor is. Volg hier di
Maandag, 18 Maart 2013, 10:04:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Reeks-ontsnapper' fyn dopgehou
'Reeks-ontsnapper' fyn dopgehou Meer as tien beamptes van korrektiewe dienste het die reeks-ontsnapper Bongani Moyo vergesel toe hy in die hof verskyn het.
Maandag, 18 Maart 2013, 09:47:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kommer oor landdrosstaking
Kommer oor landdrosstaking As landdroste voortgaan met hul beplande staking, sal dit die welvaart van mense in die gevaar stel, het die hoofregter se kantoor gesê.
Maandag, 18 Maart 2013, 09:47:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sewe vas oor perlemoen
Sewe vas oor perlemoen Sewe mense is in Nyanga buite Kaapstad, hegtenis geneem nadat 679 eenhede perlemoen in hul besit gevind is, is berig.
Maandag, 18 Maart 2013, 08:43:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rooi vlae kwel ná busramp
Rooi vlae kwel ná busramp Die bus waarin 24 passasiers in die Wes-Kaap gesterf het, het verskeie sertifisering-probleme gehad, het die departement van vervoer gesê.
Maandag, 18 Maart 2013, 08:41:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad-moorde: Hof besoek moordtoneel
Griekwastad-moorde: Hof besoek moordtoneel Die moordverhoor van ‘n minderjarige beskuldigde sal na die moordtoneel – ‘n plaas buite Griekwastad in die Noord-Kaap – skuif.
Maandag, 18 Maart 2013, 08:41:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man soek ná moord op vriendin
Man soek ná moord op vriendin 'n Man het na bewering sy voormalige vriendin vermoor, die vrou se ouma aangeval en nóg 'n vrou ontvoer nadat sy hul verhouding beëindig het.
Maandag, 18 Maart 2013, 07:34:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Namibiese toeriste by Waterfront beseer
Namibiese toeriste by Waterfront beseer Twee Namibiese toeriste is ernstig beseer nadat steierwerk by die V&A Waterfront in Kaapstad op hulle geval het, sê 'n woordvoerder.
Maandag, 18 Maart 2013, 07:33:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man gesoek wat vriendin, haar ma skiet
Man gesoek wat vriendin, haar ma skiet ’n Man het eergister glo ’n beskermingsbevel verontagsaam en sy vriendin en haar ma naby Rustenburg doodgeskiet.
Maandag, 18 Maart 2013, 07:01:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pampoen laat skaal kreun op 417,5kg
Pampoen laat skaal  kreun op 417,5kg As Aspoestertjie destyds van Johan du Plessis se groot pampoene geweet het, sou sy een van sy massiewe pampoene as koets ingespan het.
Maandag, 18 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie haal zama se lyk uit water
Polisie haal zama se lyk uit water Ná twee dae van duik en soek na die lyk van ’n zama-zama in Klippan hier, is dié man se lyk deur polisieduikers uit die water gehaal.
Maandag, 18 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sakelui grom oor gesloer met straat
Sakelui grom oor gesloer met straat Met die goeie kom die slegte en met ’n nuwe en beter Raymond Mhlabastraat, kom ook frustrasies en onsekerheid vir sommige sakemense in die omgewing.
Maandag, 18 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Advokaat weet nie waarmee hy ingespuit is
Advokaat weet nie waarmee hy ingespuit is Adv. Jaap Cilliers wil nie spekuleer oor wie dit kon wees wat hom Woensdag buite die hooggeregshof in Pretoria met ’n onbekende middel ingespuit het nie.
Maandag, 18 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Goose se ouma nou 103
Goose se ouma nou 103 Sy vier vandag haar 103de verjaardag en sê nog elke dag dankie vir al haar seëninge. Mattie Viviers is nie net die oudste inwoner by die Martha Hofmeyr-ouetehuis nie.
Maandag, 18 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baber en krokodil laat monde water
Baber en krokodil laat monde water Baber-sosaties, “pofadders”, blouwildebees-schnitzel, krokodil, bosvark en vlakvark was onder die 18 wildsgeregte waaraan feesgangers die naweek op Reitz se vierde Wildsfees kon smul.
Maandag, 18 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Herrie oor vliegtuigonderdele
Herrie oor vliegtuigonderdele Vliegtuigonderdele van die lugmag wat vir versiening in die buiteland was, is byna op ’n openbare veiling verkoop weens ’n vertraging in die uitreik van permitte om dit weer in te voer.
Maandag, 18 Maart 2013, 04:00:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Taxidrywer steek, lid van polisie skiet
Taxidrywer steek, lid van polisie skiet Die polisie in Noordwes ondersoek twee sake van poging tot moord nadat ’n taxibestuurder ’n polisielid eergister in Klerksdorp in Noordwes met ’n mes aangeval het. Die polisielid het hom daarna in die bors geskiet.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 kleuters verdrink; veiligheid ontbreek
2 kleuters verdrink; veiligheid ontbreek Twee klein seuntjies het sedert Vrydag in afsonderlike voorvalle verdrink toe hulle in onbeveiligde swembaddens beland het.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Niks kan kinders terughou
Niks kan kinders terughou 13 kinders met kunsledemate het gister die War­rior Race, ’n hindernis-resies in Irene, Centurion, gepak om te wys hulle skrik vir niks.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skool in die knyp ná bus gesteel is
Skool in die knyp ná bus gesteel is Die Sonitus-skool vir gehoor­gestremdes in Pretoria sukkel steeds met ’n vervoerprobleem nadat die skool se tweede bussie verlede jaar gesteel is.
Sondag, 17 Maart 2013, 21:03:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma mag SC-status aan advokate toeken
Zuma mag SC-status aan advokate toeken Pres. Jacob Zuma mag nou weer die status van senior consultus (SC) aan advokate toeken.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:02:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zille waarsku oor meer landbou-onrus
Zille waarsku oor meer landbou-onrus Dit is nou net die stilte tussen storms wat landbou-onrus betref, het Helen Zille, Wes-Kaapse premier en nasionale DA-leier, in haar nuusbrief gewaarsku.
Sondag, 17 Maart 2013, 20:02:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hof gevra om verkeersmanne te ontslaan
Hof gevra om verkeersmanne te ontslaan Die staatsaanklaer wat Eric Baba en Joseph Sefatsa aankla weens beweerde korrupsie en aanranding teen ’n boer van die dorp, het gister hier in die hof nie die verdediging se aansoek om ontslag van die twee beskuldigdes teengestaan nie.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:51:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoolseun dood ná mesgeveg
Skoolseun dood ná mesgeveg ’n Skoolseun is helder oordag in die woonbuurt Bedelia in ’n mesgeveg gesteek en op pad na die hospitaal dood.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:51:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Só verlig NG Kerk nood
Só verlig NG Kerk nood Die maatskaplike dienste van die NG Kerkfamilie het in die afgelope finansiële jaar meer as 2% van Suid-Afrika se bevolking met formele hulp bereik.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:51:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisietragedies ‘krap ou wonde weer oop’
Polisietragedies ‘krap ou wonde weer oop’ Die Marikana-bloedbad en die dood van Mido Macia (27), die Mosambiekse taxibestuurder wat agter ’n polisievangwa aangesleep is, het weer ou wonde oopgekrap.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:51:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klein ‘Rikkibeen’ veilig by huis
Klein ‘Rikkibeen’ veilig by huis ’n Vyfjarige seuntjie van Bloemfontein wat vir vyf dae lank vermis was, is gekry en veilig terug by sy ma.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:51:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Erfbelasting: Bom bars in Bfn
Erfbelasting: Bom bars in Bfn ’n Erfbelasting-bom het in Bloemfontein gebars met ’n hospitaal in die stad wat volgens die voorgestelde waardasierol tot 600% meer moet opdok
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:50:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-Cheetah in motorfietsongeluk beseer
Oud-Cheetah in motorfietsongeluk beseer Die voormalige Cheetah-rugbyspeler Phillip Burger is in ’n motorfietsongeluk beseer toe ’n afleweringsvoertuig glo voor hom ingery het.
Vrydag, 15 Maart 2013, 20:50:51© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dooie tierwelpie voor Benoni-huis gevind
Dooie tierwelpie voor Benoni-huis gevind ‘n Dooie tierwelpie is Saterdag voor ‘n huis in Benoni aangetref – haar rugwerwels gebreek deur wat omgewingsbeamptes vermoed ‘n hou of ‘n skop moes wees.
Vrydag, 15 Maart 2013, 13:28:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inwoners eis eie munisipaliteit
Inwoners eis eie munisipaliteit Inwoners van Ventersburg, Hennenman en Virginia het vanoggend na die munisipale kantore op Virginia opgeruk om ’n memorandum aan die speaker van die Matjhabeng-munisipaliteit te oorhandig waarin hulle eis om van die munisipaliteit afgebaken word.
Vrydag, 15 Maart 2013, 09:49:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Adverteerders reik uit deur Twitter
Adverteerders reik uit deur Twitter Advertensies wat soos twiets in 140 karakters uitgeryg kan word, het die week oor Suid-Afrikaanse Twitter-gebruikers se rekenaar- en selfoonskerms begin flits.
Vrydag, 15 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.