Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Sege ‘maar eerste tree vir Kings’
Sege ‘maar eerste tree vir Kings’ Van sogenaamde paloekas na baanbrekers. Dít is die rugbyspan van die Southern Kings.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Veteraan swem sy 60ste riviermyl
Veteraan swem sy 60ste riviermyl Dit was vir Mally Richards (80) van Jeffreysbaai geen inspanning om kop bo water te hou toe hy gister sy 60ste Spar-riviermyl in die Sondagsrivier geswem het nie.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zille help met vullis in Potch
Zille help met vullis in Potch Helen Zille, DA-leier, het Saterdag self agter die stuur van ’n laaigraaf ingeskuif en vullis verwyder as teken van die tasbare verskil wat die DA-bewind in die Tlokwe-munisipaliteit in Potchefstroom maak.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Wag vir grondwethof oor K’litsha-kommissie’
‘Wag vir grondwethof oor K’litsha-kommissie’ Die stof het nog nie gaan lê in die magstryd tussen die polisie en die Wes-Kaapse regering oor die Khayelitsha-kommissie nie.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Prokureurs teiken nou ook pediaters vir mediese eise’
‘Prokureurs teiken nou ook pediaters vir mediese eise’ Die regering sal dalk wetgewing moet deurvoer om regsmediese eise teen die staat te beperk.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kapenaar gee kaalbas steun aan stryd teen renosterstropers
Kapenaar gee kaalbas steun aan stryd teen renosterstropers Kaalbas langs Kloofnekweg in Kaapstad af. Darem met ’n rooi renosterhoring van plastiek om sy skaamdele te bedek.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verslag oor ontploffing kom gou
Verslag oor ontploffing kom gou n Voorlopige verslag oor verlede Vrydag se ontploffing by die Chevron-raffinadery in Milnerton waar ’n man sy lewe verloor het, sal teen einde vandeesweek bekend gemaak word.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dis dalk Manuel teen Zille
Dis dalk Manuel teen Zille Trevor Manuel is een van die opsies as die ANC se Wes-Kaapse premierskandidaat vir volgende jaar se nasionale verkiesing – nét soos elke ander verkiesing.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Selfone in klaskamer ingespan
Selfone in klaskamer ingespan Die gebruik van selfone om leerders se taal te verbeter is die afgelope naweek op die simposium van die jaarlikse letterkunde-ondersteuningskomitee bespreek.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuuskieriges stroom na huis
Nuuskieriges stroom na huis Inwoners van die spogbuurt Waterkloof in die ooste van dié stad en ander motoriste het gister sigbaar stadiger in hul motors verby die huis gery waar Oscar Pistorius tans tuisgaan.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oscar-broer bots ook met gereg
Oscar-broer bots ook met gereg Carl Pistorius (28), ouer broer van Oscar ­Pistorius wat teregstaan op aanklag van moord op sy modelvriendin, Reeva Steenkamp, gaan self op aanklagte van strafbare manslag verhoor word.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hengelaars en jag ter see gehelp
Hengelaars en jag ter see gehelp Vyf hengelaars het Saterdagaand benoude oomblikke ter see beleef toe hul boot sowat 35km van Stilbaai begin lek het.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bruidegom kort voor troue geskiet
Bruidegom kort voor troue geskiet Alles was gereed vir ’n bruilof, maar nou gaan dit ’n begrafnis wees. Dít is die tragiese slot van wat andersins ’n sprokiesverhaal was.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Xterra eerste SA titel vir wenner
Xterra eerste SA titel vir wenner ’n Olimpiese driekampatleet het gister die skare hier laat juig toe hy die wenner van die grootste Xterra-byeenkoms ter wêreld in minder as twee en ’n half uur geword het.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Abbott skitter in sy debuuttoets
Abbott skitter in sy debuuttoets Suid-Afrikaanse sport het nou weer ’n Abbott met ’n uitklophou. Die 25-jarige Kyle Abbott is as Speler van die Wedstryd aangewys ná die Proteas se sege met ’n beurt en 18 lopies.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regering noem gou korruptes
Regering noem gou korruptes ’n Nasionale korrupsieregister met die name van staatsamptenare wat aan korrupsieverwante aanklagte skuldig bevind is, word deur die regering in die vooruitsig gestel.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Soldaat skiet sy makkers
Soldaat skiet sy makkers Twee lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is dood nadat ’n kollega hulle na bewering koelbloedig geskiet het.
Sondag, 24 Februarie 2013, 21:37:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Madiba se artse mor
Madiba se artse mor Die weermag skuld van dié mense al meer as R100 000 en daar is geen aanduiding wanneer hulle die geld gaan kry nie.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:43:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hy groet polisie ná 44 j.
Hy groet polisie ná 44 j. “Ek het in die polisie grootgeword. My pa was ook ’n polisieman. Dit was deel van my lewe en ook ’n natuurlike keuse om self by die polisie aan te sluit.”
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Franse firma probeer die naam ‘rooibos’ kaap
Franse firma probeer die naam ‘rooibos’ kaap As ’n Franse maatskappy sy sin kry sal regte rooibosprodukte van Suid-Afrika binnekort nie meer op winkelrakke in Frankryk onder die naam “rooibos” verkoop mag word nie.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Staat sal mediese eise moet beperk’
‘Staat sal mediese eise moet beperk’ Die regering sal wetgewing moet instel wat die omvang van regsmediese eise teen die staat beperk.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
R15 m. sodat hy kan loop
R15 m. sodat hy kan loop Die uitbetaling beteken Seth kan behoorlike fisio-, spraak- en arbeidsterapie kry wat tot nou onbekostigbaar was vir die gesin.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verpleegster huis van R3,8 m. kwyt
Verpleegster huis van R3,8 m. kwyt ’n Verpleegster van Johannesburg wie se praktyk vals eise by die Swazilandse regering ingedien het, is haar huis van R3,8 miljoen kwyt.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuwe BlackBerry beter, maar ...
Nuwe BlackBerry beter, maar ... BlackBerry se nuwe Z10-slimfoon wat pas plaaslik op winkelrakke verskyn het, is in baie opsigte ’n beter foon as die hipergewilde iPhone 5.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cwele soek 1 agentskap vir intelligensie
Cwele soek 1 agentskap vir intelligensie Dr. Siyabonga ­Cwele, minister van staatsveiligheid, wil hê wetgewing vir die skep van ’n enkele intelligensie-agentskap moet versnel word, maar die opposisie skop vas.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zille rol moue op in Potch
Zille rol moue op in Potch Helen Zille, DA-leier, het self agter die stuur van ’n laaigraaf ingeskuif en vullis verwyder as teken van die tasbare verskil wat DA-bewind in Potchefstroom se Tlokwe-munisipaliteit maak.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC wil wantroue-mosies met nuwe reël pak
ANC wil wantroue-mosies met nuwe reël pak Die ANC het probeer om ’n nuwe konsepreël in die parlement deurgevoer te kry waarvolgens mosies van wantroue in die president in die toekoms anders hanteer sou word.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Alberton se krag al vyf dae lank af
Alberton se krag al vyf dae lank af “Ons is moeg vir julle leuens en beloftes. Elke dag is daar ander beloftes, maar my kos is klaar en die vleis vrot.”
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
YouTube-video van padda ’n treffer
YouTube-video van padda ’n treffer ’n YouTube-video van ’n padda wat soos ’n sagte speelding lyk en fluit het ’n internetsensasie geword en het meer as 3,8 miljoen trefslae gekry.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Abbott: Van bystand tot held
Abbott: Van bystand tot held Gister is hy as speler van die wedstryd aangewys in Suid-Afrika se sege met ’n beurt en 18 lopies vir sy wedstrydontleding van 9/68.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gekom en gegaan by Pistorius se ‘hawe’
Gekom en gegaan by Pistorius se ‘hawe’ Inwoners van die spogbuurt Waterkloof, in die ooste van Pretoria, en nog motoriste het gister opvallend stadiger verby die huis gery waar atleet Oscar Pistorius tuisgaan.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staat gaan sê wie’s korrup in sy diens
Staat gaan sê wie’s korrup in sy diens ’n Nasionale korrupsieregister met die name van staatsamptenare wat op korrupsieverwante aanklagte skuldig bevind is, word deur die regering in die vooruitsig gestel.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blinde en ‘gidshond’ draf in ys-marathon
Blinde en ‘gidshond’ draf in ys-marathon Hy wil ’n marathon op elk van die sewe vastelande voltooi terwyl hy geld insamel vir mense met gestremdhede.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kruger: Plante ook bedreig
Kruger: Plante ook bedreig Dit is nie net renosters wat in die Krugerwildtuin uitgeroei word nie, maar ook plante soos die peperbasboom.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Want ‘elke bietjie help’
Want ‘elke bietjie help’ Josiah Phukwana (58) van Zola in Soweto het nie ’n maklike lewe nie. Hy ly aan nierversaking en moet gereeld lewensnoodsaaklike dialise-behandeling kry.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Weermaglid skiet kollegas dood
Weermaglid skiet kollegas dood ’n 24-jarige beskuldigde is die volgende dag op ’n plaas buite Fouriesburg aangekeer waar hy vermoedelik weggekruip het.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boervrou in hof nadat man vermoor is
Boervrou in hof nadat man vermoor is Die moord het gebeur op die plaas Goedehoop in die distrik Warden waar sy en haar man, Christian Beyers van Wyngaard (43), gewoon het.
Sondag, 24 Februarie 2013, 20:32:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reeva se 'Joburg-pa' praat
Reeva se 'Joburg-pa' praat Die moordbeskuldigde atleet Oscar Pistorius se "gewete sal hom opvreet", het 'n vriendin van Reeva Steenkamp se pa gesê.
Sondag, 24 Februarie 2013, 12:50:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vriend sien hoe paartjie op motorfiets sterf
Vriend sien hoe paartjie op motorfiets sterf Twee mense is dood en een kritiek beseer in 'n motorfietsongeluk op die R563 Hekpoortpad naby Krugersdorp, het paramedici gesê.
Sondag, 24 Februarie 2013, 12:50:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ongeluk word 'diep betreur' – Carl Pistorius
Ongeluk word 'diep betreur' – Carl Pistorius Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se broer, Carl, het gesê die ongeluk waarin hy betrokke was, word "diep betreur".
Sondag, 24 Februarie 2013, 12:50:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Vrot appels' in regering se name gepubliseer
'Vrot appels' in regering se name gepubliseer Regeringsamptenare wat skuldig bevind is op aanklag van korrupsie se name sal genoem word, het Jeff Radebe, minister van justisie, gesê.
Sondag, 24 Februarie 2013, 11:58:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar: NVG verdedig 'borgtog-blaps'
Oscar: NVG verdedig 'borgtog-blaps' Die nasionale vervolgingsgesag sê daar was nie genoeg tyd om voor te berei om genoeg feite in te samel vir Oscar Pistorius se borgtogaansoek nie.
Sondag, 24 Februarie 2013, 11:58:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer bots van agter teen taxi
Motorfietsryer bots van agter teen taxi 'n Man is dood en 'n vrou beseer nadat 'n motorfiets van agter teen 'n taxi in Randpark Ridge gebots het, het paramedici gesê.
Sondag, 24 Februarie 2013, 10:55:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tutu se seun vas oor onderhoudsgeld
Tutu se seun vas oor onderhoudsgeld Trevor Tutu, emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu se seun, is op Valentynsdag in Swaziland in hegtenis geneem, is berig.
Sondag, 24 Februarie 2013, 10:55:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema 'versteek' waardevolle bates
Malema 'versteek' waardevolle bates Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, het dalk van sy bates weggesteek om te verhoed dat dit op 'n veiling verkoop word.
Sondag, 24 Februarie 2013, 10:55:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nee vir kondome in Katolieke skole
Nee vir kondome in Katolieke skole Geen kondome sal versprei word by skole wat op die Katolieke kerk se grond gebou is nie, het die hoogste Rooms-Katolieke ampsdraer gesê.
Sondag, 24 Februarie 2013, 09:33:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Harrismith: Vrou praat oor oorlewingstryd
Harrismith: Vrou praat oor oorlewingstryd Dorothea Brits, die predikantsvrou van Harri­smith wat met ’n byl aangeval is, het vir die eerste keer oor haar oorlewingstryd gepraat
Sondag, 24 Februarie 2013, 09:30:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar: Doepa vir seks by sy bed
Oscar: Doepa vir seks by sy bed Die “testosteroon” wat in Oscar Pistorius se huis gevind is, is ’n kruiemiddel wat mans gebruik om hulle woema tussen die lakens te gee.
Sondag, 24 Februarie 2013, 08:34:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Talle dakloos gelaat ná brand in Jhb
Talle dakloos gelaat ná brand in Jhb 'n Brand wat 50 plakkershutte in Crown Mines, Johannesburg, verwoes het, is geblus, het die Johannesburgse nooddienste gesê.
Sondag, 24 Februarie 2013, 08:00:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reeva se gesin kry eie speurder
Reeva se gesin kry eie speurder Reeva Steenkamp se gesin het ’n private speurder aangestel om hulle op die hoogte te hou van die moordondersoek teen Oscar Pistorius.
Sondag, 24 Februarie 2013, 08:00:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: ‘Moord moes verkragting wegsteek’
Griekwastad: ‘Moord moes verkragting wegsteek’ Die seun wat na bewering 'n egpaar van Griekwastad en hul dogter vermoor het, wou die verkragting wegsteek, sê 'n bron.
Sondag, 24 Februarie 2013, 05:50:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg 'n slag tref Oscar se familie
Nóg 'n slag tref Oscar se familie Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se broer, Carl, sou verlede week op aanklag van strafbare manslag verhoor word, is berig.
Sondag, 24 Februarie 2013, 05:50:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar-saak: Vrou wend haar tot hoogste hof
Oscar-saak: Vrou wend haar tot hoogste hof 'n Vrou wat gevra het om die hof toe te spreek oor die "geestestoestand" van Oscar Pistorius het haar tot die konstitusionele hof gewend.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 13:16:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC geskok oor kinderverkragting
ANC geskok oor kinderverkragting Die ANC het gesê hy is geskok en stomgeslaan deur die verkragting van 'n tweejarige kind in Tzaneen in die Limpopo-provinsie.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 13:14:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Genoeg bewyse teen Oscar' – NVG
'Genoeg bewyse teen Oscar' – NVG Die staat hou vol dat hy 'n sterk saak teen die moordbeskuldigde Oscar Pistorius het, ondanks die feit dat die ster-atleet op borgtog vrygelaat is.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 13:14:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Te veel swartes wat nog minderwaardig voel'
'Te veel swartes wat nog minderwaardig voel' Dr. Mamphela Ramphele het haar kommer uitgespreek dat baie swartmense steeds minderwaardig voel, terwyl baie wittes meerderwaardig voel.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 13:13:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou doodgery toe sy kat probeer red
Vrou doodgery toe sy kat probeer red 'n Vrou is in Pietermaritzburg doodgery toe 'n motor haar getref het terwyl sy 'n kat, wat ook raakgery is, probeer red het.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 13:12:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrystaat-moord: Meesterbrein vas
Vrystaat-moord: Meesterbrein vas Die vermeende meesterbrein agter die gru-moord van 'n bejaarde egpaar op 'n plaas buite Parys in die Vrystaat is in hegtenis geneem.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 07:09:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reeva se familie pleit vir die waarheid
Reeva se familie pleit vir die waarheid Die familie van die vermoorde Reeva Steenkamp sê hulle wil net die waarheid weet oor wat gebeur het toe sy in Oscar Pistorius se huis doodgeskiet is.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 06:04:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: SA padda ’n internet-sensasie
VIDEO: SA padda ’n internet-sensasie ’n You­Tube-video van ’n padda wat lyk en klink soos ’n sagte speelding wat fluit, het ’n internet-sensasie geword en het in nege dae meer as 3,3miljoen trefslae gekry.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 05:53:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rooibos word dalk Frans as regering sloer
Rooibos word dalk Frans as regering sloer As ’n Franse maatskappy sy sin kry, sal rooibosprodukte uit Suid-Afrika binnekort nie meer onder die naam “rooibos” in Frankryk verkoop mag word nie.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 05:38:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lyk ‘eers in mangat gegooi’
Lyk ‘eers in mangat gegooi’ Charmaine Maré (16), wie se verbrande lyk op ’n veld in Kraaifontein gekry is, is eers in ’n mangat gegooi voordat haar lyk aan die brand gesteek is.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 05:35:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Bedoeling nie moord, net skade’
‘Bedoeling nie moord, net skade’ Hy het nooit ten doel gehad om iemand dood te maak toe hy twee petrolbomme op ’n balkon in Clifton gegooi het nie.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 05:35:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Proses vir bote kan maande lank duur
Proses vir bote kan maande lank duur Dit is nog nie duidelik hoe die departement van visserye se navorsings- en patrolliebote van 1 April af bestuur gaan word nie.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 05:35:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pistorius-familie 'verlig' oor borgtog
Pistorius-familie 'verlig' oor borgtog Oscar Pistorius se borgtogaansoek het vroeër ná vier uitmergelende dae tot ‘n einde gekom toe hy borgtog toegestaan is.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 05:23:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hlophe voor gedragstribunaal
Hlophe voor gedragstribunaal 'n Geregtelike gedragstribunaal gaan aanklagte teen ses regters - onder wie die Wes-Kaapse regterpresident, John Hlophe ondersoek.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 05:23:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Entstof teen bloutong is weer beskikbaar
Entstof teen bloutong is weer beskikbaar ’n Entstof teen die veesiekte bloutong is nou weer beskikbaar nadat daar ’n tekort daaraan was. Gemoedere het gister hoog geloop oor die beskikbaarheid van entstowwe van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP).
Saterdag, 23 Februarie 2013, 05:02:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Plaaswerkers sal weer staak’
‘Plaaswerkers  sal weer staak’ “As die boere wil baklei, dan sal ons baklei.” Só het Tony Ehrenreich, Wes-Kaapse sekretaris van die vakverbond Cosatu, gister op ’n nuuskonferensie by sy kantore gesê.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 05:02:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA weermag ‘nie meer ’n vullishoop’
SA weermag ‘nie meer ’n vullishoop’ Die soldate en die weermag is die ruggraat van Suid-Afrika se buitelandse beleid deurdat hulle altyd gereed is om te help en vrede te bewaar.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 05:02:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sestien ongeregistreerde skole bekyk
Sestien ongeregistreerde skole bekyk Die onwettige skool in Khayelitsha is toe nie die enigste skool wat die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) opdraande gee nie. Daar is tans nog 16 skole wat nie by die provinsie geregistreer is nie.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 04:56:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Katolieke kerk kry Malema se klavier
Katolieke kerk kry Malema se klavier ’n Klavier wat aan Julius Malema, voormalige ANC-jeug­leier, behoort het, sal voortaan in ’n Rooms-Katolieke kerk in Modjadjiskloof (Duiwelskloof) gebruik word.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 04:51:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kampeerders red olifantkoei ná ure se geswoeg uit put
Kampeerders red olifantkoei ná ure se geswoeg uit put Dit is geen maklike taak om ’n volgroeide olifantkoei uit ’n rioolput wat 1,5m diep en 1,2m breed is te red nie. Dit is nog meer skrikwekkend as jy net grawe en ’n swembadpomp tot jou beskikking het.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 04:51:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Borselkop of ‘short back & sides’?
Borselkop of ‘short back & sides’? Wellington se bekendste haarkapper word vandag 89 jaar oud. Dana Snyman het in die barbierstoel gaan sit.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 04:46:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reeva het ’n bakleiery gehaat, sê haar eks
Reeva het ’n bakleiery gehaat, sê haar eks Die vermoorde Reeva Steenkamp het dit gehaat om te baklei en sou eerder konfrontasies vermy, het ’n voormalige kêrel vertel.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 04:46:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pastoor ‘help, bedien’ Oscar
Pastoor ‘help, bedien’ Oscar Oscar Pistorius, wat gister borgtog gekry het in die saak oor die dood van Reeva Steenkamp, het die afgelope week elke dag in sy sel by die Brooklyn-polisiekantoor besoek van sy pastoor ontvang.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 04:46:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ons glo Oscar is onskuldig’
‘Ons glo Oscar is onskuldig’ “Ons weet dat die waarheid oor daardie tragiese nag in die verhoor sal seëvier”. Dít was die reaksie van die Pistorius-familie minute nadat hulle trane van blydskap oor Oscar Pistorius se vrylating op borgtog afgedroog het.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 04:46:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oscar was glo jaloers op Reeva, sê vriendin
Oscar was glo jaloers op Reeva, sê vriendin ’n Italiaanse publikasie bespiegel Oscar Pisto­rius wou nie hê Reeva Steenkamp moes aan die televisiereeks Tropika Island of ­Treasure deelneem nie omdat hy glo jaloers was omdat die sanger Mario Ogle ook deelneem.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar sal nie maklik kan vlug
Oscar sal nie maklik kan vlug Wat se tipe lewe sal ’n man met ’n wêreldbekende gesig en prostetiese bene lei indien hy landuit sou vlug om sy verhoor te ontduik.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Reeva het dit gehaat om te baklei’
‘Reeva het dit gehaat om te baklei’ Die gebroke en hartseer voormalige kêrel van Reeva Steenkamp sê die model het dit gehaat om te baklei en sou eerder konfrontasies vermy.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 03:55:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Min simpatie vir mediese studente in Kuba
Min simpatie vir mediese studente in Kuba Net sewe van die 1200 Suid-Afrikaanse mediese studente in Kuba weier om varkvleis te eet weens geloofsredes.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar nie vlugrisiko, bevind hooflanddros
Oscar nie vlugrisiko, bevind hooflanddros Die staat het in hierdie stadium nie so ’n waterdigte saak dat Oscar Pistorius dit nodig mag ag om te vlug en sy verhoor te ontduik nie.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Speurder se foute, mistasting uitmekaar getrek
Speurder se foute, mistasting uitmekaar getrek Hooflanddros Desmond Nair het die vorige ondersoekbeampte in die Oscar Pistorius-skietvoorval gister ernstig geroskam in sy uitspraak in Pistorius se borgtogaansoek hier in die landdroshof.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pistorius-gesin roep uit van verligting
Pistorius-gesin roep uit van verligting “YES!” het dit uit die openbare galery in die Pretoriase landdroshof weergalm toe hooflanddros Desmond Nair borgtog aan Oscar Pistorius toestaan.
Saterdag, 23 Februarie 2013, 03:55:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Leraar besoek hom daagliks
Leraar besoek hom daagliks Oscar Pistorius het die afgelope week elke dag in sy sel by die Brooklyn-polisiekantoor besoek van sy pastoor gehad.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 21:06:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hy laat alarms by lughawe afgaan’
‘Hy laat alarms by lughawe afgaan’ Wat se soort lewe sal ’n man met ’n wêreldbekende gesig en prostetiese bene lei indien hy landuit sou vlug om sy verhoor te ontduik, het hooflanddros Desmond Nair gister tydens die laaste stuiptrekkings van die betoë in Oscar Pistorius se borgtogaan
Vrydag, 22 Februarie 2013, 21:06:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA skepties oor NW-premier se beloftes
DA skepties oor NW-premier se beloftes Noordwes se provinsiale regering gaan in die komende boekjaar R200 miljoen bestee aan 30 padherstel en -instandhoudingsprojekte.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 21:06:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ramphele se seun gaan nie by party betrokke wees
Ramphele se seun gaan nie by party betrokke wees Hy sal die land se ongelykhede eerder deur die ekonomie as die politiek takel, en speel geen rol in sy ma se politieke beweging nie, sê die skrywer en waagkapitaal-belegger Hlumelo Biko.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 21:06:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Buchan maan teen vals profete op web
Buchan maan teen vals profete op web Die evangelis Angus Buchan het gister ’n dringende waarskuwing uitgestuur teen bedrieërs wat sy naam op Facebook en Twitter gebruik en dan geld by mense vra.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 21:06:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Khoisan se grondeise volgende maand bespreek
Khoisan se grondeise volgende maand bespreek Die hantering van eise voortspruitend uit die grondaansprake van die Khoisan sal volgende maand op ’n groot vergadering in Kimberley bespreek word.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 21:06:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
12 in hof wat glo verkrag
12 in hof wat glo verkrag Twaalf uit vermoedelik 15 mans wat glo ’n 23-jarige vrou van die Carletonville-distrik sowat ses uur lank om die beurt verkrag het, verskyn Maandag in die plaaslike landdroshof.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 21:06:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gebed, trane en blydskap in hof
Gebed, trane en blydskap in hof “Yes!” het dit uit die openbare galery in die Pretoriase landdroshof weergalm toe hooflanddros Desmond Nair borgtog aan Oscar Pistorius toegestaan het.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 20:27:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hilton Botha loop erg deur
Hilton Botha loop erg deur Hooflanddros Desmond Nair het die vorige ondersoekbeampte in die Oscar Pistorius-skietvoorval ernstig geroskam in sy uitspraak in Pistorius se borgtogaansoek in die Pretoriase landdroshof.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 20:27:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Doodstraf moet teruggebring word – opname
Doodstraf moet teruggebring word – opname Die meerderheid van jong Suid-Afrikaners wil hê die doodstraf moet heringestel word, het ’n verbruikers­navorsingsmaatskappy in 'n opname bevind.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 16:05:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar Pistorius kry borgtog
Oscar Pistorius kry borgtog Landdros Desmond Nair het Vrydagmiddag laat bevind die staat het hom nie oortuig dat Oscar Pistorius 'n vlugrisiko inhou as borgtog toegestaan word nie.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 15:14:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar kry borgtog van R1 milj.
Oscar kry borgtog van R1 milj. Landdros Desmond Nair het pas in die hof gesê die atleet Oscar Pistorius sal op borgtog van R1 miljoen vrygelaat word.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 15:09:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
12 mans vas oor verkragting by myn
12 mans vas oor verkragting by myn Twaalf mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering 'n vrou naby die Driefontein-goudmyn by Carletonville verkrag het.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 14:29:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar gaan huis toe
Oscar gaan huis toe Die internasionaal bekroonde Paralimpiese atleet Oscar Pistorius is in die Pretoriase landdroshof borgtog toegestaan.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 14:26:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar in die hof: Regstreekse uitsending
  Luister hier na landdros Desmond Nair se uitspraak in die Oscar Pistorius borgtogaansoek.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 13:43:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wêreld wag op uitspraak oor Oscar
Wêreld wag op uitspraak oor Oscar Met die wêreld se oë op die landdroshof in Pretoria het hooflanddros Nair begin om sy uitspraak oor Oscar Pistorius se borgaansoek te lewer.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 13:06:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermiste meisie (8) se lyk gevind
Vermiste meisie (8) se lyk gevind Die lyk van 'n vermiste agtjarige meisie is in Ga-Rankuwa, noord van Pretoria, gevind, het die polisie in Gauteng gesê.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 12:47:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
REGSTREEKS: Oscar-borgaansoek, dag vier
REGSTREEKS: Oscar-borgaansoek, dag vier Volg al die jongste twiets oor dag vier van Oscar Pistorius se borgaansoek hier.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 12:29:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
LUISTER REGSTREEKS Oscar-borgaansoek-uitspraak
  Kliek hier vir regstreekse klank vanuit die hof waar Oscar Pistorius se borgaansoek tans aan die gang is.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 12:28:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisieman vertel in hof van gru-moord
Polisieman vertel in hof van gru-moord 'n Kaapse polisieman het in die Blue Downs-landdroshof beskryf hoe die 16-jarige Charmaine Mare vermoor en vermink was.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 12:27:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Sy't gevlug, hy't gevolg'
'Sy't gevlug, hy't gevolg' "Sy het haarself in die toilet toegesluit vir 'n rede. Of hy het omgedraai om die wapen te gaan haal, of hy het reeds die vuurwapen gehad," het adv. Gerrie Nel, vir die staat, Vrydag in Oscar Pistorius se borgtogaansoek betoog.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 12:05:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Studente in Kuba 'ondankbaar' – minister
Studente in Kuba 'ondankbaar' – minister 'n Groep Suid-Afrikaanse mediese studente wat in Kuba staak oor hul sakgeld, is ondankbaar, het dr. Blade Nzimande gesê.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 11:47:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moenie Oscar se bedoeling 'verdraai'
Moenie Oscar se bedoeling 'verdraai' Oscar Pistorius se beweerde bedoeling om 'n inbreker dood te skiet moenie verdraai word in 'n bedoeling om sy vriendin te vermoor nie.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 11:47:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Moeilik vir Oscar om met dié bene te verdwyn'
'Moeilik vir Oscar om met dié bene te verdwyn' Een ding wat die staat in die borgtogaansoek van Oscar Pistorius vergeet, is dat die atleet geen opset of bedoeling gehad het om vir Reeva Steenkamp dood te maak nie.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 10:50:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar: Trane 'n 'spontane' verdeding
Oscar: Trane 'n 'spontane' verdeding Adv. Gerrie Nel het tydens slotbetoë begin praat oor Oscar Pistorius se emosionele toestand terwyl die atleet weer begin huil het.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 10:43:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar: Dag 4 in die hof
Oscar: Dag 4 in die hof Hooflanddros Desmond Nair sal na verwagting Vrydag in die Pretoriase landdroshof beslis of borgtog aan Oscar Pistorius toegestaan word. Volg hier Volksblad se twiets uit die hof.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 09:25:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Sy't gevlug, hy't gevolg'
'Sy't gevlug, hy't gevolg' "Sy het haarself in die toilet toegesluit vir 'n rede. Of hy het omgedraai om die wapen te gaan haal, of hy het reeds die vuurwapen gehad," het adv. Gerrie Nel, vir die staat, Vrydag in Oscar Pistorius se borgtogaansoek betoog.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 09:12:35© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar: gaan hy borg kry?
Oscar: gaan hy borg kry? Hooflanddros Desmond Nair sal na verwagting Vrydag in die Pretoriase landdroshof beslis of borgtog aan Oscar Pistorius toegestaan word. Binne: Volg Die Burger se susterskoerant, Beeld, se twiets uit hof
Vrydag, 22 Februarie 2013, 08:34:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Eerlike fout,’ sê tydskrif oor glips
‘Eerlike fout,’ sê tydskrif oor glips Dit was net ’n eerlike fout, het Andrea Caknis, redakteur van People Magazine, gesê nadat hulle by Reeva Steenkamp se foto as Bryan Habana se vrou, Janine, aangedui het.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 07:29:11© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: Cézanne is ten volle gerehabiliteer - ma
Video: Cézanne is ten volle gerehabiliteer - ma Cézanne Visser, beter bekend as adv. Barbie, het haarself in die Pretoriase vrouegevangenis ontdek, al is daar wéér bevind sy is nog nie gerehabiliteer nie.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 06:47:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reeva het stralend oor romanse met Oscar gepraat, sê tydskrif
Reeva het stralend oor romanse met Oscar gepraat, sê tydskrif Reeva Steenkamp het haar kêrel, Oscar Pistorius, bewonder en gerespekteer, het sy sewe dae voordat Pistorius haar doodgeskiet het, aan die tydskrif heat gesê.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 06:31:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou ontvoer en verkrag: 11 myners vas
Vrou ontvoer en verkrag: 11 myners vas ’n Groep van 11 onwettige mynwerkers is in Carletonville gearresteer nadat hulle glo ’n vrou ontvoer en verkrag het.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 05:56:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kind sterf ná pa hom vergif
Kind sterf ná pa hom vergif ’n Tweejarige seuntjie van die Rustenburg-omgewing in Noordwes is dood nadat sy pa hom glo gif ingegee het.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 05:39:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Cézanne is ten volle gerehabiliteer, glo ma
VIDEO: Cézanne is ten volle gerehabiliteer, glo ma Cézanne Visser, beter bekend as adv. Barbie, het haarself in die Pretoriase vrouegevangenis ontdek, al is daar wéér bevind sy is nog nie gerehabiliteer nie.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 05:36:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Muldersdrift: Rowers skiet man in bors
Muldersdrift: Rowers skiet man in bors “Daar was ’n das om sy nek vasgemaak, sy arms was agter sy rug vasgebind en sy voete was ook vasgebind.”
Vrydag, 22 Februarie 2013, 05:30:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blouaap: veeartse se lot gou bekend
Blouaap: veeartse se lot gou bekend ’n Beslissing oor of twee veeartse op onder meer ’n aanklag van dieremishandeling gaan teregstaan, gaan na verwagting binnekort geneem word.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 05:28:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: Darren Scott óók kankervry
Video: Darren Scott óók kankervry Dis nie net Mark Scott (2) wat van kanker genees is nie, maar ook sy omroeper-pa, Darren.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 05:04:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ure nié vir rybewyse aangepas, sê stad
Ure nié vir rybewyse aangepas, sê stad Die Moederstad se verkeersdiens is voor stok gekry oor “ongematigde” planne om sy kantoorure te verkort. Die verkeersdiens het eergister ’n verklaring uitgestuur waarin hy aankondig dat kantoorure “aangepas is” vir bestuurders om hul rybewyse te
Vrydag, 22 Februarie 2013, 04:46:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oscar het glo huis in Italië
Oscar het glo huis in Italië Net nadat Oscar Pistorius se advokaat gister hier in die landdroshof gesê het Pistorius het geen buitelandse eiendom nie, het die staat uit die tydskrif Sarie aangehaal waarin Pistorius gesê het hy het ’n huis in Italië.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Bloedsusters’ dalk na Oscar-huis
‘Bloedsusters’ dalk na Oscar-huis ’n Maatskappy wat daarin spesialiseer om misdaadtonele skoon te maak, sal waarskynlik ingespan word om Oscar Pistorius se huis weer bewoonbaar te maak.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Span red vasgekeerde Brahman-verskalf
Span red vasgekeerde Brahman-verskalf Groot, sterk en geharde manne wat daagliks met grusame misdaadtonele te doen het, se hart het vermurwe.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Te min, te laat, sê DA vir Ace
Te min, te laat, sê DA vir Ace Premier Ace Magashule se planne om aan die einde van sy termyn ’n omgewing gunstig vir werkskepping in die Vrystaat te skep, is “te min te laat”, sê die DA.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
AfriForum stig nuwe tak ná geweld in VS
AfriForum stig nuwe tak ná geweld in VS Die burgerregte-organisasie Afriforum het ’n tak op Sasolburg oopgemaak. ’n Tak gaan ook moontlik op Heilbron kom.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Só sou hy toneel benader, sê Piet Byl
Só sou hy toneel benader, sê Piet Byl Die oud-speurder Piet Byleveld sou graag die ondersoekbeampte in die moordsaak teen Oscar Pistorius wou wees.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou ontwrig hof met ‘mosie’ oor Oscar se toestand
Vrou ontwrig hof met ‘mosie’ oor Oscar se toestand Annamarie “Last name uncertain” het gister vir ’n vreemde oomblik in die Pretoriase landdroshof gesorg toe sy ’n “mosie” wou indien om Oscar Pistorius se borgtogaansoek te stop.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rockman word glo LUR
Rockman word glo LUR Twee nuwe LUR’e en ’n nuwe speaker vir die Vrystaatse wetgewer sal na verwagting Woensdag deur premier Ace Magashule aangekondig word.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pippie help slagoffer
Pippie help slagoffer Toe haar dogter in paniek en pyn die huis ingehardloop het terwyl haar somerrokkie in vlamme gehul was, het Katlego Maseko nie gedink die nagmerrie sal ooit ’n gelukkige einde hê nie.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Agri SA waarsku oor plan
Agri SA waarsku oor plan Agri SA het gewaarsku teen die staat se voorgestelde maatreëls vir die heropening van restitusie-eise, omskakeling van buitelanders se titelaktes en ook grondplafonne.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pasop wat jy twiet
Pasop wat jy twiet Weerhou jouself daarvan om lasterlike uitlatings oor Oscar Pistorius op sosiale media te maak, waarsku regslui.
Vrydag, 22 Februarie 2013, 03:55:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wettige horings? ‘Dit is belaglik’
Wettige horings? ‘Dit is belaglik’ Die wettiging van die handel in renosterhoring sal stropery nie laat afneem nie, maar eerder aanvuur. Só het Colman O’Criodian van die Wêreldnatuurfonds (WWF) gister tydens ’n telefoonkonferensie gesê.
Donderdag, 21 Februarie 2013, 20:56:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Renosters se DNS ‘het g’n gevrot’
Renosters se DNS ‘het g’n gevrot’ SANParke ontken dat 60 DNS-monsters van gestroopte renosters in ’n yskas in die Krugerwildtuin vrot geword het.
Donderdag, 21 Februarie 2013, 20:56:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mathale ‘se kis met ANC-kleure bedek’
Mathale ‘se kis met ANC-kleure bedek’ Cassel Mathale, premier van Limpopo, beplan nie om te bedank nie en sy kis sal eendag in die ANC se kleure van swart, groen en goud bedek word.
Donderdag, 21 Februarie 2013, 20:56:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
G’n dokter, al sak haar kind ineen
G’n dokter, al sak haar kind ineen Anthony Erasmus (5) het voor sy dood byna daagliks “inmekaargesak”, maar sy ma het hom nie dokter toe geneem nie omdat sy lyf vol blou hale van ’n vorige pak slae was.
Donderdag, 21 Februarie 2013, 20:50:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.