Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Zille blameer vloedprobleme op ANC
Zille blameer vloedprobleme op ANC Helen Zille het gesê die armes sal weer ly indien vloede die Kaapse Vlaktes tref, omdat die ANC behoorlike voorbereiding belemmer het.
Sondag, 17 Julie 2011, 21:21:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Enkelbande dalk plan teen oorvol tronke
Enkelbande dalk plan teen oorvol tronke Elektroniese enkelbande wat gevonniste misdadigers in die gemak van hul eie huise gaan monitor, blyk binnekort die departement van korrektiewe dienste se antwoord op die land se oorbevolkte tronke te wees.
Sondag, 17 Julie 2011, 21:01:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Erfenisstigting kry gou sy eie bestuur
Erfenisstigting kry gou sy eie bestuur Die Voortrekkermonument (VTM) en natuurreservaat en die Erfenisstigting kry van 1 Augustus af ’n nuwe bestuursbedeling.
Sondag, 17 Julie 2011, 21:01:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Walvisse verras kykers vroeg
Walvisse verras kykers vroeg Slaan jou oë wyd oor Algoabaai se waters en dalk word jy ook een van die gelukkiges wat die seisoen se eerste suidelike noorkapper-walvisse – met hul kalfies – sal gewaar.
Sondag, 17 Julie 2011, 21:01:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Korrupsie ‘bedreig Madiba-nalatenskap’
Korrupsie ‘bedreig Madiba-nalatenskap’ Onverhinderde korrupsie in die openbare en private sektor, asook kras materialisme is die onmiddellikste bedreiging vir die nalatenskap van oudpres. Nelson Mandela.
Sondag, 17 Julie 2011, 21:01:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eenheid weer op been gebring
Eenheid weer op been gebring Perde, motorfietse, honde en spoorsnyers gaan een van die dae weer deel wees van die leër se arsenaal om die land se grense te bewaak.
Sondag, 17 Julie 2011, 21:01:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verslag na korrupsie eindelik op skrif
Verslag na korrupsie eindelik op skrif Die kommissie van ondersoek wat na die Setsoto-munisipaliteit se beweerde bedrog en korrupsie gekyk het sedert einde April, het eindelik sy finale resultate op skrif gestel.
Sondag, 17 Julie 2011, 21:01:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verdagte loop sy rieme styf na man se slim optrede
Verdagte loop sy rieme styf na man se slim optrede ’n Man is Vrydag in Clocolan in hegtenis geneem met vals dokumente van die departement van binnelandse sake, asook stempels van die departement en talle ID-boekies in sy besit.
Sondag, 17 Julie 2011, 21:01:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wie finansier Julius vra DA
Wie finansier Julius vra DA Die DA wil weet waar die ANC-jeugleier, mnr. Julius Malema, sy geld kry.
Sondag, 17 Julie 2011, 21:01:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba-veiling lewer R3 miljoen op
Madiba-veiling lewer R3 miljoen op Altesaam R3 miljoen is Saterdagaand op ’n gala-ete en veiling in die Kaapse stadsaal ter viering van oudpres. Nelson Mandela se 93ste verjaardag vandag ingesamel.
Sondag, 17 Julie 2011, 21:01:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Naas Botha se vrou het ongeneeslike siekte
Naas Botha se vrou het ongeneeslike siekte Karen Botha, vrou van die oud-Springbok Naas Botha, is met ’n ongeneeslike en moontlike lewensbedreigende siekte gediag­noseer.
Sondag, 17 Julie 2011, 20:46:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rugbyspeler gekaap, geskiet
Rugbyspeler gekaap, geskiet Nadat hy gekaap is en op Naval Hill, Bloemfontein, in die nek geskiet en vir dood agtergelaat het, moes ’n vasgebinde rugbyspeler oor drade en klippe struikel tot waar hy later bebloed in ’n pad aangetref is.
Sondag, 17 Julie 2011, 20:23:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Organiseerders in hul noppies met lekker Vryfees
Organiseerders in hul noppies met lekker Vryfees Lekker, lekker, lekker Vryfees! Dit is hoe die organiseerder, me. Adri Herbert, vanjaar se kunstefees, wat gister geëindig het, beskryf.
Sondag, 17 Julie 2011, 20:23:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrystaat behou dié keer Cravenweek-titel
Vrystaat behou dié keer Cravenweek-titel In hul vyfde agtereenvolgende “eindstryd” kon die Vrystaters Saterdag hier op GWK-park vir ’n slag hul “titel” as Cravenweek-kampioen behou.
Sondag, 17 Julie 2011, 20:23:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kimberliet wen Spontaan
Kimberliet wen Spontaan Cohan Erasmus (22) van Kimberley is Volksblad se nuwe skitterende sangtalent.
Sondag, 17 Julie 2011, 20:23:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Krisis met brandstof dalk erger
Krisis met brandstof dalk erger Die brandstoftekort kan dié week “chaoties” raak met skole wat vandag heropen én werkers wat betrokke is by brandstofvervaardiging wat ook nou tot die staking toetree.
Sondag, 17 Julie 2011, 20:23:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gelukwensings stroom in vir Mandela
Gelukwensings stroom in vir Mandela Gelukwensings van oor die Vrystaat heen stroom in vir oudpresident Nelson Mandela wat vandag 93 word.
Sondag, 17 Julie 2011, 20:23:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jan-Taks moet Malema se geldsake bekyk – DA
Jan-Taks moet Malema se geldsake bekyk – DA Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gaan vandag gevra word om ondersoek in te stel na Malema se geldsake ná berigte dat hy ’n paleis van sowat R16 miljoen bou.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:50:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Britse premier besoek SA
Britse premier besoek SA Die Britse premier, mnr. David Cameron, se vergadering met pres. Jacob Zuma in Pretoria vandag sal hoofsaaklik daarop gemik wees om handelsbande tussen die twee lande te smee.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:50:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hoë wil Hofmeyr neutraliseer’
‘Hoë wil Hofmeyr neutraliseer’ Adv. Menzi Simelane, nasionale direkteur van openbare vervolging, wil ontslae raak van een van die land se voorste korrupsiebestryders, het die DA gister gesê.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:50:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa en seun sterf toe Kraaifontein-huis brand
Pa en seun sterf toe Kraaifontein-huis brand ’n Polisiebeampte het die naweek daarin geslaag om ’n vrou uit haar brandende huis in Kraaifontein te red, maar kon nie betyds uitkom by die man en sy seun wat ook in die huis gewoon het nie.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:50:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kapers laat gewonde Griffons-flank vir dood agter
Kapers laat gewonde Griffons-flank vir dood agter Nadat hy geskaak en op Naval Hill in die nek geskiet is, moes ’n vasgebinde rugbyspeler oor drade en klippe rol tot waar hy bebloed in ’n pad gekry is.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:50:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Groot gees in Afrikaanse uitgewerswese oorlede
Groot gees in Afrikaanse uitgewerswese oorlede Een van die grotes onder die klein Afrikaanse uitgewers, mnr. Gerry de Melker, is verlede week in die ouderdom van 86 oorlede.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:50:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skaaphonde wys hul slag op Caledon
Skaaphonde wys hul slag op Caledon Van so ver as Gauteng, KwaZulu-Natal en die Weskus het ongeveer 15 skaaphond-hanteerders met sowat 40 skaaphonde op Caledon toegesak.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:50:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lae rampgereedheid is ANC se skuld, sê Zille
Lae rampgereedheid is ANC se skuld, sê Zille Arm mense sal weer ly as daar dié winter vloede op die Kaapse Vlakte is omdat die ANC en gemeenskappe in die pad van behoorlike rampvoorbereiding gestaan het.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:50:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Korrupsie bedreig Madiba-nalatenskap – SAKP
Korrupsie bedreig Madiba-nalatenskap – SAKP Ongehinderde korrupsie in die openbare en private sektor asook kras mate­rialisme is die mees onmiddellike bedreiging vir die nalatenskap van oudpres. Nelson Mandela.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:50:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kapenaars wys wat ubuntu werklik is
Kapenaars wys wat ubuntu werklik is In die gees van ubuntu het oud en jonk gister reeds begin met hul 67 minute gemeenskapsdiens ter ere van oudpres. Nelson Mandela se verjaardag vandag.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:50:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Karen Botha het ongeneeslike siekte
Karen Botha het ongeneeslike siekte Karen Botha, vrou van die Springbok-legende Naas Botha, is met ’n ongeneeslike en moontlik lewensgevaarlike siekte ge­diag­noseer.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:49:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Taalkundige nou Akademie-voorsitter
Taalkundige nou Akademie-voorsitter Prof. Wannie Carstens, taalkundige en voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), is vir ’n termyn van drie jaar benoem as die nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:49:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
kykNET se eNuus vier vandag 1ste verjaardag Jani Meyer
kykNET se eNuus vier vandag 1ste verjaardag Jani Meyer eNuus vier vanaand sy eerste verjaardag. Dié nuusprogram is die eerste mededinger vir die SAUK se Afrikaanse nuus sedert die 1970’s en kykertalle het die afgelope jaar geleidelik gestyg.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:34:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Idol Karin bieg oor verslawing en foute
Idol Karin bieg oor verslawing en foute Karin Kortjé, Idols-wenner in 2005, het “van kindsbeen af gedrink” en haar “sinneloos aan dagga gerook”.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:34:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regstappe oor skorsing
Regstappe oor skorsing ’n Kolonel in die leër wat al 14 maande lank geskors is sonder dat hy van ’n oortreding aangekla is, het nou met regs­optrede teen die weermag begin.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:34:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bloedbad-naweek eis 16 op noordelike paaie
Bloedbad-naweek eis 16 op noordelike paaie Vier mense is dood in ’n bloedige naweek op hoofweë in die Pretoria-omgewing. En in nog ’n ongeluk is 12 Malawiese buspassasiers op die N1-snelweg naby Louis Trichardt in Limpopo dood.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:33:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Naas se Karen erg siek
Naas se Karen erg siek ’n Ongeneeslike en moontlik lewensgevaarlike siekte is by Karen Botha, vrou van die Springbok-legende Naas Botha, gediagnoseer.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:33:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Appèlhof toe oor tolhek wat uitsig op bord versper
Appèlhof toe oor tolhek wat uitsig op bord versper Die appèlhof is gevra om uitsluitsel te gee in ’n geding wat die hele beoogde tolpadstelsel op die N1-snelweg tussen Johannesburg en Pretoria in die gedrang kan bring.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:33:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Willie Hofmeyr het teiken op sy rug, sê DA
Willie Hofmeyr het teiken op sy rug, sê DA Adv. Menzi Sime­lane, nasionale direkteur van openbare vervolging, is vasbeslote om ontslae te raak van een van die land se voorste korrupsiebestryders, het die DA gesê.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:33:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou uit brand gered
Vrou uit brand gered ’n Tuinier, ’n restauranteienaar en ’n buurtwagleier het die naweek ’n middeljarige vrou van Lammermoor in Muldersdrift aan die Wes-Rand van ’n gewisse branddood gered.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:33:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisielid skiet vrou, toe homself
Polisielid skiet vrou, toe homself ’n Polisieman van Mafikeng in Noordwes het ’n vrou eergisteraand tydens ’n rusie verskeie ­kere geskiet en homself daarna doodgeskiet.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:33:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jeannie D wen groot
Jeannie D wen groot 7de Laan bly die gunsteling-sepie onder Suid-Afrikaners. Dit is eergisteraand bevestig toe die sepie op die You Spectacular-prysuitdeling vir die tweede opeenvolgende jaar tot die gunsteling gekroon is.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:33:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Mandela se nalatenskap bedreig deur korrupsie’
‘Mandela se nalatenskap bedreig deur korrupsie’ Die nalatenskap van oudpres. Nelson Mandela word bedreig deur “ongehinderde korrupsie en kras materialisme”. Mandela word vandag 93 jaar oud.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:15:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Natasha en seuns gee húl 67 minute
Natasha en seuns gee húl 67 minute ‘Ek het vryheid vir my mense gesteel,” was die antwoord wat ­Sebastiaan Hofmeyr (3) gekry het toe hy destyds vir oudpres. Nelson Mandela gevra het hoekom hy tronk toe is as hy dan niks gesteel het nie.
Sondag, 17 Julie 2011, 19:15:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in motorfietsongeluk
Man sterf in motorfietsongeluk ‘n Man het gesterf toe hy met sy motorfiets teen ‘n skeidsmuur op die N1-snelweg tussen die Maraisburg- en Randskou-afrit gebots het.
Sondag, 17 Julie 2011, 17:59:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in Krugersdorp-ongeluk
Man sterf in Krugersdorp-ongeluk Een persoon is dood en vier ander mense is beseer in ‘n kop-aan-kop-botsing op die R560 in Hekpoort, Krugersdorp, het paramedici gesê.
Sondag, 17 Julie 2011, 17:03:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisiebeampte skiet vrou, self
Polisiebeampte skiet vrou, self 'n Polisiebeampte het selfmoord gepleeg in Mafikeng in Noordwes nadat hy 'n vrou gewond het, het 'n polisiewoordvoerder gesê.
Sondag, 17 Julie 2011, 15:56:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mantashe: ANC te 'sag' oor korrupsie
Mantashe: ANC te 'sag' oor korrupsie Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, waarsku dat die regerende party "te sag" is oor korrupsie, berig die Sunday Independent.
Sondag, 17 Julie 2011, 15:06:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
12 sterf, 49 beseer in Limpopo-busongeluk
12 sterf, 49 beseer in Limpopo-busongeluk Twaalf Malawiërs is dood en 49 ander mense beseer nadat die bus waarin hulle gery het op die N1 naby Louis Trichardt omgeslaan het.
Sondag, 17 Julie 2011, 14:00:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe bewerings van korrupsie teen SOE-hoof
Nuwe bewerings van korrupsie teen SOE-hoof Nuwe bewerings van korrupsie word teen Willie Hofmeyr, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), en sy kollegas gemaak.
Sondag, 17 Julie 2011, 14:00:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
18 beseer ná taxi 50 m rol
18 beseer ná taxi 50 m rol Agttien mense, waarvan twee kritiek, is beseer nadat die taxi waarin hulle gery het, 50 m by 'n helling in Pietermaritzburg gerol het.
Sondag, 17 Julie 2011, 12:55:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema bou glo huis in rykmansbuurt
Malema bou glo huis in rykmansbuurt Die DA sal die Suid-Afrikaanse Inkomstediens vra om die geldsake van Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, te ondersoek.
Sondag, 17 Julie 2011, 12:41:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Numsa-staking verby
Numsa-staking verby Die metaalwerkersvakbond Numsa het die nuutste salarisaanbod van die Federasie van Staal- en Ingenieursbedrywe (Seifsa) aanvaar.
Sondag, 17 Julie 2011, 11:47:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oswald Pirow-rylaan kry nuwe naam
Oswald Pirow-rylaan kry nuwe naam Die Oswald Pirow-rylaan in Kaapstad se Foreshore-gebied, kry binnekort 'n nuwe naam, het die stad Kaapstad aangekondig.
Sondag, 17 Julie 2011, 11:47:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf ná bakkie teen motor bots
Twee sterf ná bakkie teen motor bots Twee mans is dood nadat 'n bakkie hulle gestamp terwyl hulle hul motor wat onklaar geraak het, op die N4-hoofweg naby Pretoria gestoot het.
Sondag, 17 Julie 2011, 10:15:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema bou glo huis van R16 milj. in rykmansbuurt
Malema bou glo huis van R16 milj. in rykmansbuurt Die DA sal die Suid-Afrikaanse Inkomstediens vra om die geldsake van Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, te ondersoek.
Sondag, 17 Julie 2011, 10:15:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Breyten: Praat eerder as slaan
  Anton van Niekerk het vermoed hy kon vanweë sy oortuigings aangerand word deur Abel Malan, maar het nietemin ingewillig om hom te ontmoet.
Sondag, 17 Julie 2011, 08:45:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'ET was die NP se Julius'
'ET was die NP se Julius' Julius Malema is vir die ANC wat die vermoorde AWB-leier Eugène Terre’Blanche vir die Na­sio­nale Party (NP) was.
Sondag, 17 Julie 2011, 08:45:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Petroltekorte kan vererger
Petroltekorte kan vererger Die terugtog van vakansiegangers voordat skole landwyd heropen, kan die petrolkrisis vererger. Minstens 250 vulstasies in Gauteng is leeg.
Sondag, 17 Julie 2011, 07:16:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Godsdiens in skole gaan monster skep'
'Godsdiens in skole gaan monster skep' Afrikaners wat veg vir skoolbeheerliggame om Christelike onderrig in skole te vestig, skep ’n monster wat later buite beheer gaan raak.
Sondag, 17 Julie 2011, 05:20:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Joost na VSA vir 'beste mediese hulp'
Joost na VSA vir 'beste mediese hulp' Die oud-Bok Joost van der Westhuizen vlieg Sondagaand Amerika toe waar hy vir motorneuronsiekte (MNS) behandel gaan word.
Sondag, 17 Julie 2011, 05:20:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kerkleiers bekommerd oor KZN-moorde
Kerkleiers bekommerd oor KZN-moorde Die KwaZulu-Natalse Christelike Raad het sy kommer uitgespreek oor onlangse moorde op politieke leiers in dié provinsie.
Saterdag, 16 Julie 2011, 21:07:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas wat vrou (85) verkrag
Man vas wat vrou (85) verkrag 'n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering 'n 85-jarige vrou in Mthatha in die Oos-Kaap verkrag het.
Saterdag, 16 Julie 2011, 18:55:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Genoeg petrol op sekere roetes
Genoeg petrol op sekere roetes Terwyl baie vulstasies in groot stede opdroog, word spesiale voorkeur gegee aan vulstasies langs die roetes waarop vakansiegangers terugkeer huis toe.
Saterdag, 16 Julie 2011, 15:28:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regse sê hy’s bang in selle
Regse sê hy’s bang in selle Die man wat ’n tafel op die filosoof prof. Anton van Niekerk omgekeer en hom toe bygedam het, vrees dat hy in polisieselle aangerand gaan word.
Saterdag, 16 Julie 2011, 15:27:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Insittende sterf toe motor in kloof beland
Insittende sterf toe motor in kloof beland Paramedici is op die toneel van 'n ernstige ongeluk op die N1 naby die Rivonia-pad in Johannesburg, waar 'n motor in 'n kloof afgeval het.
Saterdag, 16 Julie 2011, 13:42:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Veertien naby Worcester vas vir dwelms
Veertien naby Worcester vas vir dwelms Die polisie het 14 mense buite Worcester in die Wes-Kaap in verband met die besit van dwelms in hegtenis geneem.
Saterdag, 16 Julie 2011, 13:01:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moordenaar sê hy is nie jammer
Moordenaar sê hy is nie jammer Hy is nie jammer die Malan-egpaar van Vereeniging is vermoor nie, het een van hul moordenaars in die Vereenigingse streekhof gesê.
Saterdag, 16 Julie 2011, 11:03:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman van Limpopo in kop geskiet
Polisieman van Limpopo in kop geskiet Die aantal polisiebeamptes wat vanjaar reeds in Suid-Afrika vermoor is, het tot 49 gestyg nadat 'n polisieman van Limpopo in die kop geskiet is.
Saterdag, 16 Julie 2011, 11:02:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lotery verdedig Cosatu-skenking
Lotery verdedig Cosatu-skenking Die Nasionale Loteryraad het sy besluit verdedig om 'n skenking aan die vakbondfederasie Cosatu te doen, het RSG berig.
Saterdag, 16 Julie 2011, 10:00:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kyk na my spruite se sitkom, twiet Zuma
Kyk na my spruite se sitkom, twiet Zuma Pres. Jacob Zuma het sy amptelike Twitter-rekening waarmee hy direk met Suid-Afrikaners kommunikeer, gebruik om sy dogters se sitkom te bemark.
Saterdag, 16 Julie 2011, 09:20:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Politici vier doop van Mandela-boulevard
Politici vier doop van Mandela-boulevard Een van Kaapstad se hoofpaaie is van Oostelike Boulevard na Nelson Mandela-boulevard herdoop, maar nou is daar ’n nuwe probleem.
Saterdag, 16 Julie 2011, 08:48:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Robert McBride nog steeds nie gevonnis oor dronkbestuur
Robert McBride nog steeds  nie gevonnis oor dronkbestuur Die einde is steeds nie in sig vir Robert McBride, voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, nie nadat die dronkbestuursaak teen hom gister in die Pretoria-streekhof uitgestel is.
Saterdag, 16 Julie 2011, 03:11:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Politici vier doop van Mandela-boulevard
Politici vier doop van Mandela-boulevard Een van Kaapstad se hoofpaaie is gister van Oostelike Boulevard na Nelson Mandela-boulevard herdoop, maar nou is daar ’n nuwe probleem.
Saterdag, 16 Julie 2011, 03:11:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Graeme is hopelik betyds op die been vir sy ramparty
Graeme is hopelik betyds op die been vir sy ramparty Suid-Afrika se krieket-toetskaptein, Graeme Smith, sal hopelik slaggereed vir sy ramparty wees nadat hy gister ’n artroskopie op sy knie ondergaan het.
Saterdag, 16 Julie 2011, 03:11:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Werker spring van dak om ontploffing te probeer keer
Werker spring van dak om ontploffing te probeer keer Die werker wat van ’n brandende dubbelverdiepinghuis in die Pearl Valley-gholflandgoed afgespring het, wou ’n gastoestel toedraai om ’n ontploffing te voorkom.
Saterdag, 16 Julie 2011, 03:11:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Chinese in perlemoensaak moet wag
Chinese in perlemoensaak moet wag Twee Chinese mans wat in Mei met sowat R4,5 miljoen se perlemoen betrap is, gaan tot einde September moet wag voordat hul verhoor begin.
Saterdag, 16 Julie 2011, 03:11:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man se borgtog nie teruggetrek ná oproep
Man se borgtog nie teruggetrek ná oproep ’n Voormalige senior navorser by die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika het gister in die Bell­ville-landdroshof gesê sy vervreemde vrou is “getroud” met hul huis in Stilbaai.
Saterdag, 16 Julie 2011, 03:11:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Voer onderwysers van Indië in – UWK-hoë
Voer onderwysers van Indië in – UWK-hoë Suid-Afrika behoort wiskunde-onderwysers van Indië af in te voer – ten minste as ’n korttermyn-oplossing.
Saterdag, 16 Julie 2011, 03:11:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Toegewings is ’n rookskerm, sê skrywers
Toegewings is ’n rookskerm, sê skrywers Twee bekroonde Suid-Afrikaanse skrywers, Nadine Gordimer en André P. Brink, glo die ANC se onlangse toegewings oor die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting is bloot ’n rookskerm.
Saterdag, 16 Julie 2011, 01:53:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mandela-straat: Kruising grief talle
Mandela-straat: Kruising grief talle Een van Kaapstad se hoofpaaie is gister van Oostelike-boulevard na Nelson Mandela-boulevard herdoop, maar nou is daar ’n nuwe probleem.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:48:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Soldate van SA leer Afgane rugby speel
Soldate van SA leer Afgane rugby speel Die direkteur van die pas gestigte rugbyfederasie in Afganistan droom van die dag wanneer sy nasionale span teen die Springbokke op die veld draf.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:48:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 amptenare, sakeman in hof oor ‘korrupsie’
2 amptenare, sakeman in hof oor ‘korrupsie’ Twee hoë amptenare van die Ekurhuleni-metroraad se tegniese departement en die eienaar van ’n tegnologie-maatskappy het gister in die hof verskyn in verband met bedrog en korrupsie van sowat R26 miljoen.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:48:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rower se lyk in veld omdat sy ouers dit nie wil hê
Rower se lyk in veld omdat sy ouers dit nie wil hê ’n Transitorower is noodlottig in die rug gewond nadat ’n veiligheidswag op hom en sy makkers geskiet het toe hulle ná ’n rooftog in Mamelodi, oos van Pretoria, weggejaag het.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:48:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Huurders gaan swaarkry weens veranderings aan wet’
‘Huurders gaan swaarkry weens veranderings aan wet’ Die regering se plan om residensiële eiendomme wat verhuur word, swaar te belas, gaan uiteindelik die sakke van huurders ruk.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:48:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gevalle eiendomsvrou se huis haal net R7 m.
Gevalle eiendomsvrou se huis haal net R7 m. “Die bank se gat, dis ons huis dié,” sê ’n bordjie in die gang van die superluukse woning van die gevalle eiendomsmagnaat me. Wendy Machanik.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:48:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ondersoeker se arrestasie ‘wys korrupsie is oukei’
Ondersoeker se arrestasie ‘wys korrupsie is oukei’ Die inhegtenisneming van ’n lid van die Tshwane-metropolisie se teenkorrupsie-eenheid deur 50 kollegas bewys korrupsie is aanvaarbaar vir die metropolisie.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:48:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gerug dat hy vervang gaan word, ontstig Zuma nie
Gerug dat hy vervang gaan word, ontstig Zuma nie Dit is “demokrasie in werking”, het pres. Jacob Zuma gister gesê toe hy vir die eerste keer gepraat het oor die beweerde planne om hom as president te vervang.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:48:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Genoeg petrol op sekere roetes
Genoeg petrol op sekere roetes Terwyl baie vulstasies in groot stede opdroog, word spesiale voorkeur gegee aan vulstasies langs die roetes waarop vakansiegangers terugkeer huis toe.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:48:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Klop! Klop! ‘Hallo, wie’s daar?’ ‘Die ANC’
Klop! Klop! ‘Hallo, wie’s daar?’ ‘Die ANC’ Senior ANC-lede gaan in die volgende vyf maande ontplooi word om landwyd aan deure te klop as deel van ’n reuse-veldtog om nuwe lede te werf.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:48:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dogter dagvaar ma vir deel van erfporsie
Dogter dagvaar ma vir deel van erfporsie Die onverkwiklike rusie tussen ’n ma en haar dogter het daartoe gelei dat die dogter haar ma nou vir ’n gedeelte van haar erfporsie of R3,5 miljoen dagvaar.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:29:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Navorsers opgewonde oor wurms
Navorsers opgewonde oor wurms Toe die eerste meersellige lewe onder die aardoppervlak ’n paar maande gelede deur navorsers in Suid-Afrika ontdek is, het dit die moontlikhede in die soektog na lewe in die ruimte soveel groter gemaak.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:15:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Blasers in SA al hoe minder
Blasers in SA al hoe minder Skeidsregters in Suid-Afrikaanse rugby is vinnig besig om ’n bedreigde spesie te word.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:15:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma sê oor moontlike opvolger
Zuma sê oor moontlike opvolger Dit is “demokrasie in werking”, het pres. Jacob Zuma gesê toe hy die eerste keer gepraat het oor die beweerde planne om hom as president te vervang.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:15:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Springbok-breier doen sy 67 minute
Springbok-breier doen sy 67 minute ’n Polisievoertuig het gister met die Springbokbreier, mnr. Peter de Villiers, van die span se laaste oefening na die Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg gejaag.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:15:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Graeme Smith onder mes
Graeme Smith onder mes Suid-Afrika se toetskrieketkaptein, Graeme Smith, sal hopelik slaggereed vir sy ramparty wees nadat hy gister ’n artroskopie op sy knie ondergaan het.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:15:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gaan 2011 dalk 'n herhaling van 1911 wees
Gaan 2011 dalk 'n herhaling van 1911 wees Dis omtrent ’n geval van die Westelike Provinsie wat vanmiddag met ’n WP-uitnodigingspan op Nuweland kragte meet wanneer Griekwas in Kaapstad vir ’n Curriebeker-rugbywedstryd kom besoek aflê.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:15:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man op eetstaking ná voorval met professor
Man op eetstaking ná voorval met professor Die man wat na bewering ’n tafel op die Stellenbosse filosoof prof. Anton van Niekerk omgekeer en hom toe bygedam het, vrees dat hy in die selle aangerand gaan word.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:15:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hulle moet bedank eis Cosatu na OB-verslag
Hulle moet bedank eis Cosatu na OB-verslag Waarom bedank ministers wat hulle aan misdrywe skuldig maak, nie uit eie beweging soos hul oorsese eweknieë nie?
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:15:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man dalk verlam ná ongeluk buite Bfn
Man dalk verlam ná ongeluk buite Bfn ’n Werknemer van ’n Bloemfonteinse vervoermaatskappy is dalk verlam nadat die vragmotor waarin hy en ’n kollega gery het gisteroggend op die N1 buite die stad teen ’n ander vragmotor gebots het.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:15:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cele gee sy nommer aan skare uit
Cele gee sy nommer aan skare uit ’n Skare van sowat 1000 mense het die Ficksburgse boer mnr. Eddie von Maltitz hier toegejuig toe hy in Sotho by genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, gepleit het vir werkskepping en behoorlike dienste.
Vrydag, 15 Julie 2011, 21:15:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Goeie weer laat Vryfees kook
Goeie weer laat Vryfees kook Die weer is lekker, die vertonings is goed, die kos is hemels en die atmosfeer uit die boek.
Vrydag, 15 Julie 2011, 20:47:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plase dán baie veiliger
Plase dán baie veiliger Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het gister hier die polisie se hersiene landelike veiligheidsplan bekend gestel en aan boere gesê die polisie gaan alles moontlik doen om oorgrensmisdaad uit Lesotho en veediefstal te bekamp.
Vrydag, 15 Julie 2011, 20:47:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vliegtuig van Bokke draai om
Vliegtuig van Bokke draai om Die Springbokke onderweg na Australië vir die Drienasie-rugbyreeks was gisteraand in ’n spannende lugdrama gewikkel toe hul vliegtuig ná minder as twee uur in die lug moes omdraai toe ’n enjin oorverhit en gestaak het.
Vrydag, 15 Julie 2011, 20:47:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cheetah-groentjies kry nou kans
Cheetah-groentjies kry nou kans Die begin van ’n nuwe era in Vrystaat-rugby. Dit kan dalk na ’n gewaagde stelling klink, maar dit is in ’n mate wat vandag in die Vrystaatstadion afspeel wanneer die Vrystaat die Luiperds in sy eerste Curriebeker-kragmeting van 2011 pak.
Vrydag, 15 Julie 2011, 20:47:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sakeman stel biografie bekend
Sakeman stel biografie bekend Die bekende sakeman mnr. Jannie Mouton se biografie, En toe fire hulle my, is van gister op boekwinkels se rakke beskikbaar.
Donderdag, 14 Julie 2011, 22:08:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jub Jub-verhoor: Inmenging vermoed
Jub Jub-verhoor: Inmenging vermoed ’n Generaal-majoor in die polisie het gister in die Protea-landdroshof in Soweto getuig die kwaito-sanger Jub Jub se prokureur het getuies in die saak beïnvloed.
Donderdag, 14 Julie 2011, 22:08:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Openbare vervoer ‘tydbom’
Openbare vervoer ‘tydbom’ Openbare vervoer is potensieel ’n tikkende tydbom wat dringende aandag moet kry.
Donderdag, 14 Julie 2011, 22:08:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griep eis vrou van Bfn; nog een siek
Griep eis vrou van Bfn; nog een siek Mev. Lucia Smit (50), ’n assistent-verpleegkundige van die Mediclinic Bloemfontein, het weens komplikasies gesterf nadat sy die Influensa A H1N1-virus onder lede gehad het.
Donderdag, 14 Julie 2011, 22:08:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister, Cele se koppe geëis
Minister, Cele se koppe geëis Opposisiepartye het gister die koppe van me. Gwen Mahlangu-Nkabinde, minister van openbare werke, en genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, geëis.
Donderdag, 14 Julie 2011, 22:08:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.