soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld
 
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus

Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop Stories
Bejaarde vrou in huis vermoor
Bejaarde vrou in huis vermoor ‘n Bejaarde vrou (75) is in haar huis vermoor en vermoedelik ook verkrag voordat haar bure op haar afgekom het, het die polisie gesê.
Sondag, 10 Julie 2011, 21:33:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Spelende kinders kom op babalykie af
Spelende kinders kom op babalykie af ‘n Pasgebore baba se lyk, met steekwonde aan die nek, is gevind deur kinders wat gespeel het in Philippi-Oos, het die polisie gesê.
Sondag, 10 Julie 2011, 21:02:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou sterf in Benoni-ongeluk
Vrou sterf in Benoni-ongeluk ‘n Vrou is dood in ‘n motorongeluk op die kruising van Mercury- en Star-weg in Benoni aan die Oos-Rand, het paramedici van ER24 gesê.
Sondag, 10 Julie 2011, 19:06:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee vas vir R2 miljoen se dwelms
Twee vas vir R2 miljoen se dwelms Meer as R2 miljoen se dwelms en vervaardigingstoerusting is ontdek tydens ‘n klopjag in Waterkloof, waarna twee mans in hegtenis geneem is.
Sondag, 10 Julie 2011, 18:14:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sokkerspeler jaag teen 189 km/h
Sokkerspeler jaag teen 189 km/h Vyftien mense, insluitende ‘n professionele sokkerspeler, is in Johannesburg in hegtenis geneem vir dronkbestuur en spoedoortredings.
Sondag, 10 Julie 2011, 17:24:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf in sinkhuis-brande
Twee sterf in sinkhuis-brande Twee mense het gesterf in afsonderlike brande by hul sinkhuise in Duncan Village in die Oos-Kaap, het die provinsiale polisie gesê.
Sondag, 10 Julie 2011, 17:12:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Winkelsentrum brand: drie behandel
Winkelsentrum brand: drie behandel Drie mense is vir rookinaseming behandel nadat ‘n brand by die Pavillion-winkelsentrum in Durban uitgebreek het, het brandbestryders gesê.
Sondag, 10 Julie 2011, 16:02:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende kapers vasgetrek
Vermeende kapers vasgetrek Drie vermeende kapers wat deel van ‘n bende is, is in Katlehong, oos van Johannesburg, in hegtenis geneem, het die polisie gesê.
Sondag, 10 Julie 2011, 15:04:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma sterf op N1 op pad kerk toe
Ma sterf op N1 op pad kerk toe ‘n Vrou is dood toe ‘n motor se band gebars en op die N1-suid in Johannesburg omgeslaan het, het die metropolisie gesê.
Sondag, 10 Julie 2011, 20:32:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Familielid verkrag glo seun (12)
Familielid verkrag glo seun (12) ‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n twaalfjarige seun wat familie van hom is, verkrag het, het die Gautengse polisie gesê.
Sondag, 10 Julie 2011, 14:06:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Speler beweeg weer sy bene
Speler beweeg weer sy bene Binne vier dae het hy van ’n kritieke toestand waar hy van sy nek af ondertoe verlam was, gevorder tot waar hy sy bene en tone kan beweeg.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:48:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dosent meters ver van motorfiets geslinger
Dosent meters ver van motorfiets geslinger 'n Dosent en programhoof aan die SUT is gister ernstig beseer toe hy in Bloemfontein deur ’n motor van sy motorfiets gestamp is.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:48:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gevaarlike kruising moet sluit
Gevaarlike kruising moet sluit Sy sê die busongeluk in Mei, waar ’n Interstate-passasiersbus omgeslaan het, was die bepalende dryfveer vir die dringende besluit.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:48:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Myn gesluit ná werker se dood
Myn gesluit ná werker se dood Die Unisel-goudmyn van Harmony is onbepaald gesluit nadat ’n mynwerker Donderdag in ’n lokomotief-ongeluk in die myn dood is.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:48:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Siviele eis van miljoene ná Tatane se dood
Siviele eis van miljoene ná Tatane se dood ’n SIVIELE eis van miljoene rande staar moontlik die minister van polisie, mnr. Nathi Mthethwa, en die agt polisiebeamptes, in die gesig.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:48:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sy is óns prinses, sê Suid-Afrikaners
Sy is óns prinses, sê Suid-Afrikaners ’n Vertroueling het wel gesê sy sou gisteraand terugvlieg Durban toe, waarna die egpaar sou terugvlieg na Monaco en dan op hul wittebrood gaan.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:48:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nog drie witrenosterkarkasse gekry
Nog drie witrenosterkarkasse gekry ’n Vars witrenosterkarkas is in die Krugerwildtuin op die grens naby Phalaborwa gekry, het die woordvoerder van die wildtuin bevestig.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:48:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
OG bekommerd oor gebrekkige IT-stelsels
OG bekommerd oor gebrekkige IT-stelsels Die ouditeur-generaal in die Vrystaat het sy diepe kommer uitgespreek oor munisipaliteite in dié provinsie se gebrekkige IT-stelsels.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:48:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SKA-terrein vroeg 2012 aangekondig
SKA-terrein vroeg 2012 aangekondig Die proses en tydlyn wat gevolg sal word om ’n terrein vir die SKA-teleskoop te kies, is pas bekend gemaak.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:48:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong Lucy moet ‘gaping’ help vul
Jong Lucy moet ‘gaping’ help vul ’n Jong brilpikkewyn genaamd Lucy gaan wetenskaplikes help om kennis in te win wat later dalk gebruik kan word om haar spesie te red.
Vrydag, 8 Julie 2011, 22:03:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Ontbytsake’ môre oor Bloemfontein
‘Ontbytsake’ môre oor Bloemfontein Die harte van Volksblad-lesers wat vanoggend vasgenael voor die TV sit, kan dalk swel van trots.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:48:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bokskete oorgesien
Bokskete oorgesien Geen ondersoek sal deur Sansar gelas word ná Australië se klagtes oor die 21 “beseerdes” wat die Springbokke onttrek het nie.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:46:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Erg beseerde Grey-speler wag lank op sorg
Erg beseerde Grey-speler wag lank op sorg ’n Rugbyster van Grey-kollege is ernstig beseer in ’n wedstryd op ’n nasionale rugbyweek, maar moes meer as 30 uur wag vir behoorlike mediese sorg.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:46:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grafmoord: Verdagte weer vir waarneming
Grafmoord: Verdagte weer vir waarneming Mnr. Maartens van der Merwe, wat saam met sy verloofde van die begraafplaasmoord aangekla word, is weer vir psigiatriese waarneming verwys.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:46:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Howe se magte ‘mag nie verhef word’
Howe se magte ‘mag nie verhef word’ Pres. Jacob Zuma meen die howe se magte mag nie bo dié van die ANC-beheerde regering verhef word nie.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:46:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Hande op – wie wil Cravenweek speel?
‘Hande op – wie wil Cravenweek speel? Die geykte uitdrukking dat ’n rugbyspeler “sy hand opsteek” om vir ’n span gekies te word, het straks sy oorsprong by die WP se heel eerste span.
Vrydag, 8 Julie 2011, 22:06:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Krag in botteltjies en pilletjies taboe in Cravenweek
Krag in botteltjies en pilletjies taboe in Cravenweek Geen skoolseun wat aan vanjaar se Cravenweek deelneem, moet dink hy kan verbode middels gebruik en daarmee wegkom nie.
Vrydag, 8 Julie 2011, 22:06:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou gestraf nadat sy Jan Taks kul
Vrou gestraf nadat sy Jan Taks kul Die vrou van Postmasburg is tot twee jaar gevangenisstraf gevonnis of ’n boete van R100000 opgelê nadat sy op 94 aanklagte skuldig bevind is.
Vrydag, 8 Julie 2011, 20:49:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Familie woedend ná aanranding op kind
Familie woedend ná aanranding op kind Die familie van ’n babameisietjie van dié dorp, wat onder haar tannie se sorg was, is geskok en woedend nadat die kind wreed aangerand is.
Vrydag, 8 Julie 2011, 22:06:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lesers gee beeld van NK met foto’s
Lesers gee beeld van NK met foto’s Dit is ’n groot verrassing om Volksblad se e-pos elke dag oop te maak en te kyk na die foto’s wat die lesers ingestuur het vir die foto-kompetisie.
Vrydag, 8 Julie 2011, 22:06:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaapse metro was nalatig, sê ANC
Kaapse metro was nalatig, sê ANC Die DA-beheerde Kaapse Metroraad het sy kapitaalbegroting vir 2010-’11 met R1,3 miljard onderbestee.
Sondag, 10 Julie 2011, 20:55:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Atlantis-tuig meer die laaste keer vas
Atlantis-tuig meer die laaste keer vas Die Atlantis-pendeltuig se ruimtevaarders is vroeg gisteroggend wakker gemaak om voorbereidings te tref vir die vasmeer van hul ruimtetuig aan die Interna­sionale Ruimtestasie (ISS).
Sondag, 10 Julie 2011, 20:55:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vier van Wes-Kaap onder wenliedjies
Vier van Wes-Kaap onder wenliedjies Vier van die tien finaliste in vanjaar se Huisgenoot-liedjieskryfkompetisie is Wes-Kapenaars.
Sondag, 10 Julie 2011, 20:55:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man sterf toe motor oor afgrond jaag
Man sterf toe motor oor afgrond jaag ’n Man (69) van Llandudno wat gistermiddag beheer oor sy Mercedes-Benz in die Chapmanspiek-pas verloor en daarin oor die afgrond gejaag het, het gisteraand aan sy beserings gesterf.
Sondag, 10 Julie 2011, 20:55:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Petrolnood as werkers lank staak
Petrolnood as werkers lank staak Petrolpompe kan moontlik vandeesweek leegloop wanneer duisende werkers van die industriële, chemikalieë- en petroleum-sektore begin staak.
Sondag, 10 Julie 2011, 20:55:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vreemde kanon voor gebou laat koppe draai
Vreemde kanon voor gebou laat koppe draai ’n Verlate outydse voorlaaier-kanon van beton wat voor ’n woonstelgebou staangemaak is, het die naweek talle wenkbroue in die Strand laat lig.
Sondag, 10 Julie 2011, 20:55:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kies nou al hoofregter se opvolger, pleit organisasie
Kies nou al hoofregter se opvolger, pleit organisasie Daar bestaan geen rede hoekom ’n geskikte plaasvervanger vir hoofregter Sandile Ngcobo nie nou reeds aangestel kan word nie, meen die organisasie Freedom Under Law (FUL).
Sondag, 10 Julie 2011, 20:55:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bloemfontein-fees het ‘iets wat in almal se smaak sal val’
Bloemfontein-fees het ‘iets wat in almal se smaak sal val’ Terwyl die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) in rep en roer is met die laaste voorbereidings vir die begin van die Vryfees môre, dui alles daarop dat dit die suksesvolste nog gaan wees!
Sondag, 10 Julie 2011, 20:55:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Afluister was ‘standaardpraktyk’ by dié poniekoerant
Afluister was ‘standaardpraktyk’ by dié poniekoerant Die onwettige afluister van stempos-boodskappe was “standaardpraktyk” by Brittanje se topverkoper-Sondagkoerant en dit is deur uitvoerende beamptes toegesmeer.
Sondag, 10 Julie 2011, 20:55:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
William en Catherine tref Hollywood
William en Catherine tref Hollywood In een van die mees spontane oomblikke sedert die koninklike besoek aan die suide van Kalifornië, het ’n skare op die veld gestroom toe Prins William hier aan ’n polowedstryd vir liefdadigheid deelgeneem het.
Sondag, 10 Julie 2011, 20:55:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Predikant met griep sterf skielik
Predikant met griep sterf skielik ’n Predikant van die Hervormde Kerk is eergisteraand onverwags dood nadat hy vroeër die middag griepmedisyne in ’n hospitaal gaan soek het.
Sondag, 10 Julie 2011, 19:38:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Charlene ontmoet wel welsynorganisasie se trustees
Charlene ontmoet wel welsynorganisasie se trustees Prinses Charlene van Monaco se besoek aan ’n Johannesburgse welsynorganisasie is gekanselleer, maar sy het die trustees wel ontmoet, het dié organisasie gister gesê.
Sondag, 10 Julie 2011, 19:38:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staat knoei en oues gaan ly, sê DA
Staat knoei en oues gaan ly, sê DA Verskeie tehuise vir bejaardes gaan moontlik moet sluit weens onderbesteding deur die Gautengse regering, het die DA gewaarsku.
Sondag, 10 Julie 2011, 19:38:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Band met Israel-universiteit herleef nié, sê UJ
Band met Israel-universiteit herleef nié, sê UJ Aansprake in die Israelse media dat ’n institusionele kontrak herleef, is vals, het prof. Farid Esack, senaatslid, gesê.
Sondag, 10 Julie 2011, 19:38:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hy verloor been; word tog wenner
Hy verloor been; word tog wenner ’n Motorfietsongeluk het ­Derik Schutte drie jaar gelede sy regterbeen gekos, maar spiesgooi in Suid-Afrika het daarmee ’n uitblinker- atleet gewen.
Sondag, 10 Julie 2011, 19:38:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Begin só gr.R op gelyke voet
Begin só gr.R op gelyke voet Gee genoeg om om ’n verskil in ’n kind se lewe te wil maak. Dít en ’n paar uur per week is al wat nodig is om by die G-om-projek in Rustenburg betrokke te raak.
Sondag, 10 Julie 2011, 19:38:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA wild haal rekordbedrae op veiling
SA wild haal rekordbedrae op veiling ’n Rekordbedrag vir Suid-Afrika van R400 000 is die naweek hier op Benchmark se swartwitpensveiling vir ’n dragtige swartwitpensvers betaal.
Sondag, 10 Julie 2011, 19:38:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
11 motorfietsryers vas oor jaag in 80 km/h-sone
11 motorfietsryers vas oor jaag in 80 km/h-sone Pleks van by ’n saamtrek vir motorfietsryers te wees het 11 motorfietsryers gister ’n uur of wat agter tralies deurgebring omdat hulle teen gemiddeld 150 km/h in ’n 80 km/h-sone gery het.
Sondag, 10 Julie 2011, 19:38:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Prof. Landman (88) sterf
Prof. Landman (88) sterf Suid-Afrika het verlede week een van sy groot opvoedkundiges verloor met die dood van prof. Willem Landman van Centurion.
Sondag, 10 Julie 2011, 19:38:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Banknote-drukkers ‘werk soos hul moet’
Banknote-drukkers ‘werk soos hul moet’ “Bedrywighede by die Suid-Afrikaanse Banknote-maatskappy (SABN) verloop soos dit moet.”
Sondag, 10 Julie 2011, 19:38:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Petrolpompe loop dalk dié week leeg
Petrolpompe loop dalk dié week leeg Petrolpompe kan vandeesweek leegloop wanneer duisende werkers van die industriële, chemikalieë- en petroleum-sektor begin staak.
Maandag, 11 Julie 2011, 05:08:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaapse metro was nalatig, sê ANC
Kaapse metro was nalatig, sê ANC Die Kaapse Metroraad het sy kapitaalbegroting vir 2010-’11 met R1,3 miljard onderbestee, het die ANC bekendgemaak.
Maandag, 11 Julie 2011, 06:13:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Thaise man vas oor bestelling vir 50 horings
Thaise man vas oor bestelling vir 50 horings Die Valke het ’n Thaise man die naweek in Edenvale, Johannesburg, in hegtenis geneem omdat hy glo internasionaal ’n belangrike rol in die onwettige handel in renosterhorings speel.
Maandag, 11 Julie 2011, 06:08:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
OB wag steeds op wagte óf antwoord
OB wag steeds op wagte óf antwoord Die ministerie van polisie is nie bewus van enige aansoek deur adv. Thuli Madonsela vir spesiale beskerming deur polisiewagte nie.
Maandag, 11 Julie 2011, 06:28:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rowers slaan toe op Kaapse hotel
Rowers slaan toe op Kaapse hotel Die polisie in die Wes-Kaap is op soek na ses mans wat die luukse Hout Bay Manor-hotel beroof het, sê 'n woordvoerder.
Maandag, 11 Julie 2011, 07:07:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Luukse Kaapse hotel beroof
Luukse Kaapse hotel beroof Die polisie in die Wes-Kaap is op soek na ses mans wat vanoggend die luukse Hout Bay Manor-hotel beroof het.
Maandag, 11 Julie 2011, 08:01:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man sterf toe motor oor afgrond jaag
Man sterf toe motor oor afgrond jaag ’n Man wat beheer oor sy motor in die Chapmanspiek-pas verloor en daarin oor die afgrond gejaag het, het aan sy beserings gesterf.
Maandag, 11 Julie 2011, 08:13:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jub Jub-moordverhoor hervat
Jub Jub-moordverhoor hervat Die moordverhoor van die musikant Jub Jub en sy medebeskuldigde Themba Tshabalala word in die Protea-landdroshof in Soweto hervat.
Maandag, 11 Julie 2011, 08:13:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
"Motoriste moenie paniekerig raak nie"
Die brandstof-kleinhandelaarsvereniging het motoriste gevra om nie paniekerig te raak oor 'n moontlike tekort aan brandstof nie.
Maandag, 11 Julie 2011, 09:15:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drie sterf in KZN-botsing
Drie sterf in KZN-botsing Drie mense is dood en twee ander beseer in 'n ongeluk in Elandskop waarin drie motors betrokke was, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.
Maandag, 11 Julie 2011, 09:16:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaapstad-verkeerspyne gou verby
Kaapstad-verkeerspyne gou verby Die opgradering van die Koeberg-wisselaar is op dreef en sal na verwagting teen Augustus voltooi wees, sê die departement van vervoer.
Maandag, 11 Julie 2011, 09:43:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
KZN-botsing: Motor 'in twee gesny'
KZN-botsing: Motor 'in twee gesny' Drie mense is dood en twee ander beseer in 'n ongeluk in Elandskop waarin drie motors betrokke was, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.
Maandag, 11 Julie 2011, 09:46:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SOE-hoof glo óók ondersoek
SOE-hoof glo óók ondersoek Willie Hofmeyr, hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE), is glo die jongste misdaadvegter wat deur die polisie ondersoek word.
Maandag, 11 Julie 2011, 10:16:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaapse verkeersprobleme binnekort verby
Kaapse verkeersprobleme binnekort verby Die opgradering van die Koeberg-wisselaar is op dreef en sal na verwagting teen volgende maand voltooi wees.
Maandag, 11 Julie 2011, 10:23:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dewani-moordbeskuldigde steeds in hospitaal
Dewani-moordbeskuldigde steeds in hospitaal Dit is steeds onduidelik 'n beskuldigde in die Anni Dewani-moordsaak gesond genoeg gaan wees om in Augustus in die hof te verskyn.
Maandag, 11 Julie 2011, 11:26:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jub Jub-saak: Dokters vertel van oorlewendes se lot
Jub Jub-saak: Dokters vertel van oorlewendes se lot Twee dokters is in die verhoor van die musikant Jub Jub na die getuiebank geroep om te verduidelik watter beserings die oorlewendes opgedoen het.
Maandag, 11 Julie 2011, 12:35:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dooie worshond: Vrou verskyn in hof
Dooie worshond: Vrou verskyn in hof Die 49-jarige me. Margarita Bushbridge se saak is tot 12 Augustus in die Kempton Parkse streekhof uitgestel.
Maandag, 11 Julie 2011, 13:12:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sokkerspeler in hof ná hy 188 km/h jaag
Sokkerspeler in hof ná hy 188 km/h jaag 'n 26-jarige sokkerspeler wat op 188 km/h op die N1 betrap is, het in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn.
Maandag, 11 Julie 2011, 13:41:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Staking sal nié Sapref laat sluit
Staking sal nié Sapref laat sluit Sapref het geen planne om te sluit wanneer die duisende werkers van die industriële, chemikalieë- en petroleum-sektor begin staak nie.
Maandag, 11 Julie 2011, 14:50:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jub Jub-saak: gru-besonderhede bekend gemaak
Jub Jub-saak: gru-besonderhede bekend gemaak Die verhoor van die musikant Jub Jub, oftewel Molemo Maarohanye, en sy medebeskuldigde is in die Protea-landdroshof tot 14 Julie uitgestel.
Maandag, 11 Julie 2011, 14:50:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verdagte vasgetrek ná moord op bejaarde
Verdagte vasgetrek ná moord op bejaarde Die polisie in Ngqeleni in die Oos-Kaap het 'n 21-jarige man in hegtenis geneem in verband met die moord op 'n 81-jarige vrou.
Maandag, 11 Julie 2011, 14:50:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hawe-werker in fratsongeluk beseer
Hawe-werker in fratsongeluk beseer 'n Werker by die Kaapstadse hawe is ernstig beseer toe hy tussen die romp van 'n skip en 'n vurkhyser vasgedruk is, het paramedici gesê.
Maandag, 11 Julie 2011, 15:57:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in Benoni-ongeluk
Man sterf in Benoni-ongeluk 'n Man is dood en vier ander mense is beseer in 'n ongeluk in Benoni, het Derrick Banks, 'n woordvoerder van ER24, gesê.
Maandag, 11 Julie 2011, 15:57:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bottel-moordenaar vasgetrek
Bottel-moordenaar vasgetrek ‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n man in Meadowlands met ‘n gebreekte bottel doodgesteek het, het die polisie gesê.
Maandag, 11 Julie 2011, 16:59:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man in stryery oor meisie vermoor
Man in stryery oor meisie vermoor ‘n Een-en-twintig-jarige man is in die vroeë oggendure doodgesteek in ‘n stryery oor ‘n meisie, het die polisie in Gauteng gesê.
Maandag, 11 Julie 2011, 16:59:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kleuter verdrink in swembad
Kleuter verdrink in swembad ‘n Tweejarige meisie het in ‘n swembad by ‘n huis in Potchefstroom in Noordwes verdrink, het paramedici van Netcare 911 gesê.
Maandag, 11 Julie 2011, 17:58:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Diepsloot-misdadigers buit kragonderbrekings uit
Diepsloot-misdadigers buit kragonderbrekings uit Sporadiese kragonderbrekings het verskeie dele van Diepsloot, noord van Johannesburg, swaar getref sedert die begin van vanjaar se winter.
Maandag, 11 Julie 2011, 17:58:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lasbrief vir LUR se inhegtenisneming uitgereik
Lasbrief vir LUR se inhegtenisneming uitgereik Lasbriewe is uitgereik vir die inhegtenisneming van Mike Mabuyakhulu, KwaZulu-Natalse LUR, en die speaker in die wetgewer, Peggy Nkonyeni.
Maandag, 11 Julie 2011, 19:01:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee mans dood in Dbn-botsing
Twee mans dood in Dbn-botsing Twee mans is dood en nog ‘n man is kritiek beseer in ‘n kop-aan-kop-botsing tussen ‘n motor en ‘n vragmotor in Chatsworth, Durban.
Maandag, 11 Julie 2011, 19:01:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vavi: Madonsela-ondersoek 'verdag'
Vavi: Madonsela-ondersoek 'verdag' Die strafregtelike ondersoek na die openbare beskermer, Thuli Madonsela, is “uiters verdag”, het Cosatu se Zwelinzima Vavi gesê.
Maandag, 11 Julie 2011, 19:58:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in KZN-ongeluk
Man sterf in KZN-ongeluk ‘n Man is dood en nog ‘n man is kritiek beseer toe hul motor op die N3-snelweg in Mooirivier omgeslaan het, het paramedici gesê.
Maandag, 11 Julie 2011, 20:07:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisiebeamptes martel, moor glo gevangene
Polisiebeamptes martel, moor glo gevangene Drie polisiebeamptes van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n man in aanhouding gemartel en doodgemaak het.
Maandag, 11 Julie 2011, 21:05:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nog geen probleme met petrol
Nog geen probleme met petrol Hoewel petrolpompe landwyd vinnig kan leegloop, is daar nog geen probleme met beskikbaarheid van brandstof in die Vrystaat en Noord-Kaap nie.
Maandag, 11 Julie 2011, 21:17:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mishandelde perde gered
Mishandelde perde gered Twee klagte van dieremishandeling word teen trekboere ondersoek nadat vier perde in haglike omstandighede in ’n te klein, ongelisensieerde waentjie vervoer en een van hulle erg beseer is.
Maandag, 11 Julie 2011, 21:17:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vryfees op akoestiese noot begin
Vryfees op akoestiese noot begin Die Kovsie-kampus lyk Vryfees-tig. Die kunstemarkuitstallers daag in groot getalle op. Die feeskunstenaars het begin aankom. En die eerste feesproduksie is agter die rug.
Maandag, 11 Julie 2011, 21:17:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Driedrukker van VS wil in broer se voetspore volg
Driedrukker van VS wil in broer se voetspore volg Hy moet dalk nog volgende jaar op die skoolbanke sit, maar die Vrystaat se Cravenweek-losskakel, Pieter Jordaan, weet nou reeds hy wil ’n Blitsbok word.
Maandag, 11 Julie 2011, 21:17:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema leef ultraluuks
Malema leef ultraluuks Mnr. Julius Malema het onlangs drie nagte in die “koloniale” en ultraluukse Royal Malewane-herberg langs die Krugerwildtuin gebly en sy rekening van R78 000 vir drie nagte kontant betaal.
Maandag, 11 Julie 2011, 21:17:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema dok R78000 kontant op ná gekuier in luukse oord
Malema dok R78000 kontant op ná gekuier in luukse oord Mnr. Julius Malema het onlangs kontant betaal vir drie nagte se verblyf saam met vriende in ’n luukse oord naby die Krugerwildtuin. Sy rekening het R78000 beloop.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:13:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bergrivier-legendes herleef goeie tye
Bergrivier-legendes herleef goeie tye Bergrivier-legende- Vyftig jaar se staaltjies en ontberinge is gister met kleur en geur oorvertel by die Windhoek Bergrivier-kanomarathon se middag vir die legendes by die Vineyard-hotel in Nuweland.s herleef goeie tye
Maandag, 11 Julie 2011, 22:13:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swartlys is korruptes se voorland
Swartlys is korruptes se voorland Die departement van samewerkende regering is besig om ’n swartlys op te stel van munisipale amptenare wat weens finansiële wanbestuur, bedrog en korrupsie afgedank is.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:13:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blyplek is uit boonste rakke
Blyplek is uit boonste rakke “Almal lieg,” was mnr. Floyd Shivambu, woordvoerder van die ANC-jeugliga, se heftige reaksie op die Media24-ondersoekspan se navraag oor mnr. Julius Malema en sy vriende se duur verblyf in die Royal Malewane.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:29:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma ‘sit die pot mis oor regsbank'
Zuma ‘sit die pot mis oor regsbank' Me. Helen Zille, DA-leier, het gister pres. Jacob Zuma se uitlatings oor die regbank as “ironies” bestempel omdat sy meen die regbank word eerder deur inmenging van die regering bedreig as andersom.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:29:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bul vir Afrika-rekordprys verkoop
Bul vir Afrika-rekordprys verkoop ’n Boran-Bul wat op ’n plaas gebore is van ’n boer wat in ’n plaasaanval vermoor is, is in ’n emosionele oomblik op Parys in die Vrystaat vir die Suid-Afrikaanse én Afrika-rekordprys vir enige beesras van R1 miljoen verkoop.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:29:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou glo in ras-voorval deur gesig geklap
Vrou glo in ras-voorval deur gesig geklap Die polisie ondersoek ’n klag van aanranding in koffiefontein nadat ’n 27-jarige vrou van die omgewing deur die gesig geklap is.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:29:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nikki praat oor stormagtige dae
Nikki praat oor stormagtige dae Die paar dae van hoogdrama, huishoudelike geweld en selfs ’n kort besoek aan die tronk kan aan baie deurmekaar hormone toegeskryf word.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:15:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘SA moet Charlene ondersteun eerder as om stories te glo
‘SA moet Charlene ondersteun eerder as om stories te glo Dit is onwaar dat Charlene, prinses van Monaco, ’n ooreenkoms met prins Albert II aangegaan het om ’n troonopvolger te baar en dan haar eie paadjie te stap.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:29:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bywoning van stryd op Twickenham na hof
Bywoning van stryd op Twickenham na hof Twee senior amptenare van die Motheo-distrikmunisipaliteit se bywoning van ’n rugbywedstryd op Twickenham het tot ’n bedrogaanklag gelei.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:15:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
NMS knap plaaslike kinderhuis op
NMS knap plaaslike kinderhuis op Die Nelson Mandela-stigting (NMS) het gisteroggend gesorg dat ’n groep motorfietsryers ’n kinderhuis op Harrismith besoek en ’n vinnige paar lae verf gee.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:29:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Finansiële bestuurder getuig huilend in hof
Finansiële bestuurder getuig huilend in hof Die finansiële bestuurder van ’n Vrystaatse skool het in trane in die Bloemfonteinse streekhof vertel wat sy met die meer as R1 miljoen gedoen het wat sy in die afgelope bykans vier jaar van die skool gesteel het.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:29:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swartlys sal die bedriërs so uitsluit
Swartlys sal die bedriërs so uitsluit Die departement van samewerkende regering is besig om ’n swartlys op te stel van munisipale amptenare wat weens finansiële wanbestuur, bedrog en korrupsie afgedank is.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:29:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beweegrede agter ondersoek na Hofmeyr ‘is sinister’
Beweegrede agter ondersoek na Hofmeyr ‘is sinister’ Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het gister bevestig dat hy ’n dossier ontvang het oor die polisie se ondersoek na adv. Willie Hofmeyr, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE).
Maandag, 11 Julie 2011, 22:19:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wes-Kaap ‘sal beslis tekort aan brandstof hê
Wes-Kaap ‘sal beslis tekort aan brandstof hê Daar is geen gebeurlikheidsplanne in plek indien Wes-Kaapse vulstasies se brandstofvoorraad weens ’n staking sou opdroog nie.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:19:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister ‘is te siek’ om oor huur van duur motors te praat
Minister ‘is te siek’ om oor huur van duur motors te praat Mnr. Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, is “te siek” om ’n parlementêre vraag oor sy besteding aan gehuurde motors te beantwoord.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:17:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vavi praat hard oor korrupsie
Vavi praat hard oor korrupsie Nooit weer sal hy iemand ondersteun wat van korrupsie aangekla word nie.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:17:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VSA verwerp SA kontrakteur se eis ná skietery
VSA verwerp SA kontrakteur se eis ná skietery ’n Suid-Afrikaanse veiligheidskontrakteur wat vier jaar gelede in Irak geskiet is, se siviele eis van bykans R15miljoen teen die Amerikaanse weermag is afgekeur omdat dit ’n Irakse skerpskutter was wat hom geskiet het.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:53:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma sit pot mis oor bedreiging van regbank in SA, sê Zille
Zuma sit pot mis oor bedreiging van regbank in SA, sê Zille Me. Helen Zille, DA-leier, het gister pres. Jacob Zuma se uitlatings oor die regbank as “ironies” bestempel omdat sy meen die regbank word eerder deur inmenging van die regering bedreig as anders om.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:53:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kambodja ‘sal jong Paarliet nie vervolg
Kambodja ‘sal jong Paarliet nie vervolg Die Kambodjaanse regering het onderneem om nie die jong Paarliet mnr. Arno Immelman (19) te vervolg nie, maar hy word steeds in Laos aangehou.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:53:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Miljoene ton plastiek bedreig seediere
Miljoene ton plastiek bedreig seediere Miljoene ton plastiek wat jaarliks in die see gestort word is een van die grootste bedreigings vir walvisse en ander diere in die oseaan.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:53:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Honde van Philippi wéér in die spervuur nadat twee kleuters aangeval is
Honde van Philippi wéér in die spervuur nadat twee kleuters aangeval is Nóg twee kleuters is beseer in die Sweet Home Farm-nedersetting by Philippi toe ’n hond hulle glo Sondagaand gebyt het.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:53:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Afrika moet paaie in stand hou om voedselpryse te beheer’
‘Afrika moet paaie in stand hou om voedselpryse te beheer’ Swak paaie is verantwoordelik vir hoë kospryse. As lande in Afrika nie hul paaie en vervoerstelsels opgradeer nie, sal die pryse van basiese voedselprodukte aanhou styg.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:53:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kanon kry weer pad terug na eienaar ná berig
Kanon kry weer pad terug na eienaar ná berig Die “koddige kanon”, ’n sement-afgietsel van ’n outydse voorlaaier wat die naweek onverklaarbaar voor ’n woonstelgebou in die Strand verskyn het, staan nou weer netjies op sy regmatige plek.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:53:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oorskot moontlik dié van vloedslagoffer
Oorskot moontlik dié van vloedslagoffer Die oorskot wat op die Laingsburg-gholfklub gevind is, is moontlik dié van ’n vrou wat in 1981 se vloede omgekom het.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:53:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Anni noem Shrien glo ’n monster
Anni noem Shrien glo ’n monster Slegs ’n week voordat mnr. Shrien Dewani se uitleweringsverhoor in Brittanje voortgesit word, word nuwe aantygings teen hom in ’n dokumentêre program gemaak.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:53:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ouers ondervra nadat hul baba by polisie afgelaai is
Ouers ondervra nadat hul baba by polisie afgelaai is Die polisie het die ouers opgespoor van die vier maande oue baba wat Saterdag deur ’n onbekende vrou na die Philippi-Oos-polisiekantoor gebring is.
Maandag, 11 Julie 2011, 22:53:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Howe juis daar om regering in toom te hou – Zille
Howe juis daar om regering  in toom te hou – Zille Me. Helen Zille, DA-leier, het gister pres. Jacob Zuma se uitlatings oor die regbank as “ironies” bestempel omdat sy meen die regbank word eerder deur inmenging van die regering bedreig as andersom.
Maandag, 11 Julie 2011, 23:24:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swartlys van afgedankte korruptes opgestel
Swartlys van afgedankte korruptes opgestel Die departement van samewerkende regering is besig om ’n swartlys op te stel van munisipale amptenare wat weens finansiële wanbestuur, bedrog en korrupsie afgedank is.
Maandag, 11 Julie 2011, 23:24:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kenner: ‘Swak paaie lei tot hoë kospryse’
Kenner: ‘Swak paaie lei tot hoë kospryse’ Swak paaie is verantwoordelik vir hoë kospryse. As lande in Afrika nie hul paaie en vervoerstelsels opgradeer nie, sal die pryse van basiese kosprodukte aanhou styg.
Maandag, 11 Julie 2011, 23:24:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jub Jub: 1 byna onthoof
Jub Jub: 1 byna onthoof Een van die seuns wat glo tydens ’n jaagtog deur Jub Jub (Katleho Molemo Maarohanye) en mnr. Themba Tshabalala raak gery is, is in die voorval byna onthoof.
Maandag, 11 Julie 2011, 23:25:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Amor die joos in oor bewerings dat sy mense opsweep
Amor die joos in oor bewerings dat sy mense opsweep Publisiteit oor haar vervreemde man, Joost van der Westhuizen, het haar haar werk as omroeper by Jacaranda 94.2 gekos – maar sy het mense “nooit, ooit” aangemoedig om druk daaroor op die radiostasie te plaas nie.
Maandag, 11 Julie 2011, 23:24:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Grondsake het 627 poste wat vakant is
Grondsake het 627  poste wat vakant is Die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het 627 vakante poste. Hiervan is meer as 154 senior poste wat van senior bestuurders tot direkteurs insluit.
Maandag, 11 Julie 2011, 23:24:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister ‘te siek’ vir vrae oor motorhuur
Minister ‘te siek’ vir vrae oor motorhuur Mnr. Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, is “te siek” om ’n parlementêre vraag oor sy besteding aan gehuurde motors te beantwoord.
Maandag, 11 Julie 2011, 23:24:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA pianis word hoof van VSA-kompetisie
SA pianis word hoof van VSA-kompetisie ’n Jong Suid-Afrikaanse pianis is pas as uitvoerende hoof van ’n internasionale klavierkompetisie aangestel.
Maandag, 11 Julie 2011, 23:24:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Invoerder van diesel gevonnis wat taks ontduik
Invoerder van diesel gevonnis wat taks ontduik Die direkteur van een van die eerste histories agtergeblewe maatskappye wat gelisensieer is om petroleumprodukte in te voer, het gister aan die Barberton-streekhof erken hy het doeanebeamptes betaal om sy dieselvragmotors deur die grenspos te laat ry sond
Maandag, 11 Julie 2011, 23:24:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man spring vergeefs in swembad om werker se kind te red
Man spring vergeefs in swembad om werker se kind te red ’n Man het gistermiddag hier in ’n swembad gespring om sy huiswerker se kind uit te haal en vergeefs noodbehandeling toegepas.
Maandag, 11 Julie 2011, 23:24:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 

2014-10-22 17:20:54 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 6.31986 sekondes vir 54.196.159.11