Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
SA lewer ook ná 9/11 beweerde terro’s uit
SA lewer ook ná 9/11 beweerde terro’s uit Suid-Afrika was onder die 54 lande wat ná 9/11 hul samewerking verleen het met die onwettige aanhouding en uitlewering van beweerde terroriste aan die CIA en ander lande. Talle van hulle is gemartel.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Boer sal ’n plan maak’
‘Boer sal ’n plan maak’ Baie boere het tot nou toe die minimum loon van R69 net betaal aan nuwe werkers wat hulself nog moet bewys.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Een uit drie dalk afgedank
Een uit drie dalk afgedank Een uit elke drie plaaswerkers kan hul werk verloor, meen Cor Jansen van Vuuren, president van Agri Noordwes. Hy het gister gesê veral me­dium- en kleiner boere sal nie die 52%-verhoging in lone kan bekostig nie. “Boere moet steeds ’n wins maak.”
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
9 diere van kant gemaak by veiling
9 diere van kant gemaak by veiling Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het sewe skape en twee beeskalwers op die Standerton-veilingsterrein summier van kant gemaak weens die aard van hul beserings.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAUK hoor 14 j. later sy is dood
SAUK hoor 14 j. later sy is dood Die Pretoriase vrou wat sê sy sukkel al 15 jaar om haar oorlede ma se TV-lisensie te kanselleer, het dit volgens die SAUK eers sewe maande gelede by die uitsaaier aangemeld.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skildery haal byna R12 m.
Skildery haal byna R12 m. ’n Skildery in olieverf op doek wat Irma Stern in 1938 van ’n Maleise meisie gemaak het, is vir R11,7 miljoen verkoop.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
87-jarige musiekonnie veg vir reg om taks te weerhou
87-jarige musiekonnie veg vir reg om taks te weerhou Mag inwoners met erge griewe oor dienslewering weier om belasting aan munisipaliteite te betaal?
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tlokwe-stryd al hoe feller
Tlokwe-stryd al hoe feller Die ANC is vasbeslote om prof. Annette Combrink einde vandeesmaand uit die burgemeesters­kussings hier te lig, terwyl die DA dit met wette en regulasies probeer stuit.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
19 in SA vas wat glo coup beplan
19 in SA vas wat glo coup beplan ’n Groep vermeende Kongolese rebelle wat gister in Limpopo weens beweerde staatsgreepplanne gearresteer is, is heel waarskynlik lede van die Kongolese bevolking in Suid-Afrika.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sangoma verkrag sy stiefdogter; sit lánk
Sangoma verkrag sy stiefdogter; sit lánk ’n Beskuldigde se pa was ’n “hoof-Satanis” en het die seun en sy suster in rituele misbruik. Luidens ’n voorvonnisverslag is die boetie en sussie destyds deur groepe mense verkrag en vermink.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa vermoor toe hul roomys kry
Pa vermoor toe hul roomys kry ’n Sakeman van dié dorp is eergisteraand tuis vermoor terwyl sy vrou en dogter gaan roomys koop het.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 22:11:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Fokus op wanbesteding in Noordwes
Fokus op wanbesteding in Noordwes Bewerings van wanbesteding in die Noordwes sal ondersoek word ná meer as R15 miljoen aan 'n regsfirma betaal is vir 'n enkele tugverhoor.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 15:58:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC verwelkom nuwe minimum loon
ANC verwelkom nuwe minimum loon Die ANC sê die nuwe minimum loon vir plaaswerkers sal verseker dat sosio-ekonomiese toestande in plaasgemeenskappe verbeter.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 15:58:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eskom-verhoging 'onvermydelik'
Eskom-verhoging 'onvermydelik' Suid-Afrikaners het nie ‘n ander keuse as om Eskom se vyfjaar-tariefverhoging te aanvaar nie, het die vakbond Solidariteit gesê.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 14:38:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Durbanse vrou naby dwelmnes met heroïen betrap
Durbanse vrou naby dwelmnes met heroïen betrap ‘n Sewe-en-twintigjarige vrou is in Phoenix, Durban, in hegtenis geneem ná die polisie haar met heroïen in haar besit betrap het.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 14:35:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Duisende wapens in Vereeniging vernietig
Duisende wapens in Vereeniging vernietig Die polisie in Gauteng het duisende wapens, insluitend gewere, pistole en messe, by ArcelorMittal se staalaanleg in Vereeniging vernietig.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 13:23:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
NUM gekant teen onwettige betogings
NUM gekant teen onwettige betogings Die National Union of Mineworkers (NUM) is teen geweld en onwettige betogings gekant, het Senzeni Zokwana, president van die vakbond, gesê.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 13:23:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg vertragings in Fidentia-saak
Nóg vertragings in Fidentia-saak Die bedrogsaak van die voormalige Fidentia-baas J Arthur Brown, wat na bewering 'n piramideskema bedryf het, is wéér uitgestel.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 12:22:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kabinet bespreek onderwys, werkloosheid
Kabinet bespreek onderwys, werkloosheid Die kabinet sal tydens 'n lekgotla by pres. Zuma se presidensiële gastehuis in Pretoria waarskynlik oor werkloosheid en onderwys besin.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 12:22:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
730 plaaswerkers in Limpopo afgedank
730 plaaswerkers in Limpopo afgedank Die eerste 730 plaaswerkers in Limpopo ontvang reeds kennisgewings van afleggings.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 12:20:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
730 plaaswerkers afgedank
730 plaaswerkers afgedank Die eerste 730 plaaswerkers in Limpopo ontvang reeds kennisgewings van afleggings.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 12:13:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Tonge los oor Kloofnek-skaatser
VIDEO: Tonge los oor Kloofnek-skaatser Die kykertal op ’n omstrede skaatsplankvideo wat teen die steiltes van die Moederstad verfilm is, jaag byna vinniger as die waaghals self.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 11:58:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plaaswerkers: Afleggings begin in Limpopo
Plaaswerkers: Afleggings begin in Limpopo Altesaam 730 plaaswerkers van Limpopo ontvang reeds kennisgewings van afleggings, het die ondervoorsitter van Agri SA gesê.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 11:26:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: ‘Niemand kan Maties nou stuit!’
VIDEO: ‘Niemand kan Maties nou stuit!’ Die Maties gaan vanjaar onstuitbaar wees in die Varsitybeker-rugbytoernooi. Dis nou as jy luister na ondersteuners van dié studentespan, na die Maroentruie Maandagaand in sy eerste kragmeting die Universiteit van Johannesburg met 29-8 in die Danie Craven
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 11:20:38© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Moordbende' soek regshulp van polisie
'Moordbende' soek regshulp van polisie Die NVG sal die polisie vra om ‘n besluit te maak rakende die betaling van regskostes van 28 lede van 'n sogenaamde "moordbende".
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 11:18:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Maties en die Varsitybeker
  Die Maties gaan vanjaar onstuitbaar wees in die Varsitybeker-rugbytoernooi. Dis nou as jy luister na ondersteuners van dié studentespan, na die Maroentruie Maandagaand in sy eerste kragmeting die Universiteit van Johannesburg met 29-8 in die Danie Craven
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 11:13:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boemelaars teister vrou glo by ligte
Boemelaars teister vrou glo by ligte ’n Groepie drinkebroers wat by ’n kruising in Bloemfontein bedel, is nie net lastig en uitdagend nie, hulle is ook ’n padgevaar, sê Hannelé Lubbe, ’n Bloemfonteinse ma.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 11:07:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Is die Peppers nog HOT?
Is die Peppers nog HOT? Oor ’n paar uur sal die Moederstad se betonkranse antwoord gee wanneer eers Die Antwoord en daarna die Red Hot Chili Peppers lostrek in die Kaapstad-stadion, skryf Myburgh van Zijl.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 10:09:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stryd om beheer oor Potch woed voort
Stryd om beheer oor Potch woed voort Die ANC in die Noordwes het gesê hy sal 'n mosie van wantroue teen die DA se burgemeester in die Tlokwe-munisipaliteit ter tafel lê.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 10:04:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rebelle van DRK naby Limpopo-grens vasgetrek
Rebelle van DRK naby Limpopo-grens vasgetrek Altesaam 19 vermeende rebelle van die DRK wat beplan het om hulle regering omver te werp, is naby die Limpopo-grens vasgetrek.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 10:04:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nasionalisering nie 'n opsie, benadruk Shabangu
Nasionalisering nie 'n opsie, benadruk Shabangu Minerale ontwikkeling kan nie plaasvind as kapitaal nie deur die privaatsektor belê word nie, het Susan Shabangu gesê.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 10:04:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skool beskerm glo boelies
Skool beskerm glo boelies 'n Johannesburgse hoërskool het bewerings dat kinders by dié skool geboelie word, en dat boelies deur onderwysers beskerm word, ontken.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 10:04:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'DRK-rebelle' in SA vas
'DRK-rebelle' in SA vas Altesaam 19 vermeende rebelle uit die Demokratiese Republiek van die Kongo is Dinsdag in Limpopo in hegtenis geneem.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 09:51:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Is die Chilis nog HOT?
Is die Chilis nog HOT? Oor ’n paar uur sal die Moederstad se betonkranse antwoord gee wanneer eers Die Antwoord en daarna die Red Hot Chili Peppers lostrek in die Kaapstad-stadion, skryf Myburgh van Zijl.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 09:44:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rottweiler sluk lepel in
Rottweiler sluk lepel in Google sê jy moet jou hond peroksied, brood en malvalekkers injaag as hy ’n teelepel insluk. Gelukkig het Zoey se eienaars nie dié raad gevolg nie.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 09:03:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man teister vrou glo by verkeersligte
Man teister vrou glo by verkeersligte ’n Groepie drinkebroers wat by ’n kruising in Bloemfontein bedel, is nie net lastig en uitdagend nie, hulle is ook ’n padgevaar, sê Hannelé Lubbe, ’n ma van dié stad.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 08:59:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ma dalk ook vervolg ná sangoma met 13-jarige trou
Ma dalk ook vervolg ná sangoma met 13-jarige trou Meer verdagtes kan dalk vervolg word vir hulle betrokkenheid by die huwelik van ‘n 13-jarige meisie van Limpopo en ‘n 57-jarige sangoma.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 08:55:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boere sal grond verloor, sê Ehrenreich
Boere sal grond verloor, sê Ehrenreich Boere wat weens die verhoging in die minimum loon plaaswerkers wil aflê, se plase sal afgevat word, het Tony Ehrenreich gesê.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 08:55:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Prys van kos gaan opskiet’
‘Prys van kos gaan opskiet’ Suid-Afrikaanse verbruikers moet hulle staal vir stewige stygings in kospryse ná die verhoging in die minimum loon vir plaaswerkers.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 08:40:55© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Keer kanker deur nie seks te hê,' sê Gwen
'Keer kanker deur nie seks te hê,' sê Gwen “Servikale kanker is aan die toeneem onder jong meisies. Bly dus vir eers weg van seks.”
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 08:32:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘My skat, ek’s verkrag,’ sê sterwende vrou
‘My skat, ek’s verkrag,’ sê sterwende vrou “My skat, ek is gisternag verkrag,” het ’n verlamde, sterwende kankerpasiënt in 'n hospitaal in Bloemfontein glo aan haar bekommerde man gesê toe hy haar besoek het.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 08:32:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Keer kanker deur nie seks te hê,' sê Gwen
'Keer kanker deur nie seks te hê,' sê Gwen “Servikale kanker is aan die toeneem onder jong meisies. Bly dus vir eers weg van seks.”
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 08:13:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onderwyseres, sakeman vas oor dwelms
Onderwyseres, sakeman vas oor dwelms ’n Jong Welkomse onderwyseres en ’n bekende sakeman van die stad verskyn Dinsdag in die hof op aanklagte van die besit van dwelms.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 07:44:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Top-advokaat verkrag glo familielid
Top-advokaat verkrag glo familielid 'n Top-advokaat van Durban is daarvan aangekla dat hy ‘n vroulike familielid tydens 'n besoek seksueel aangerand en verkrag het.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 07:39:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verkragtingslagoffer se familie wys DA weg
Verkragtingslagoffer se familie wys DA weg Lindiwe Mazibuku, parlementêre leier van die DA, is verhoed om ‘n 82-jarige verkragtingslagoffer in KwaZulu-Natal te besoek.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 07:39:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Keer kanker deur nie seks te hê'
'Keer kanker deur nie seks te hê' “Servikale kanker is aan die toeneem onder jong meisies. Bly dus vir eers weg van seks.”
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 06:57:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Moordbende' in hooggeregshof
'Moordbende' in hooggeregshof Voormalige lede van die polisie se eenheid teen georganiseerde misdaad in Cato Manor sal binnekort in Durban se hooggeregshof verskyn.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 06:35:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minnaar glo teenwoordig tydens moord
Minnaar glo teenwoordig tydens moord ‘n Voormalige minnaar van 'n beskuldigde in die moord op ‘n broer en suster in Northcliff het erken sy was teenwoordig toe hulle vermoor is.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 06:19:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onderwyseres, sakeman aangekeer oor dwelms
Onderwyseres, sakeman aangekeer oor dwelms ’n Jong Welkomse onderwyseres en ’n bekende sakeman van die stad verskyn Dinsdag in die hof op aanklagte van die besit van dwelms.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 06:04:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boere, werkers begin pad self herstel
Boere, werkers begin pad self herstel “Op een plek in die pad het mense al ’n kruis opgerig ter nagedagtenis aan diegene wat al op dié pad gesterf het omdat dit so gehawend is.”
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:58:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
“Modimolle-monster”: saak uitgestel
“Modimolle-monster”: saak uitgestel Johan Kotzé, die beweerde “Modimolle-monster”, se saak word op 15 April hervat.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:45:56© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Baba sterf ná val van 3 verdiepings
Baba sterf ná val van 3 verdiepings ’n 20 maande oue meisie is in Vereeniging dood toe sy drie verdiepings ver geval het.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:43:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skole tot barstens toe vol
Skole tot barstens toe vol Ouers van Khay­elitsha sal voortgaan om hul kinders na ’n onwettige skool te stuur, ongeag ’n ondersoek deur die polisie. “Ons gaan môre (vandag) terug,” het Andile Lili, ’n ouer en lid van die ANC-jeugliga, gesê. “Ons sal vir die res van d
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:42:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
OB bekyk kontrak vir kragmeters in Jhb
OB bekyk kontrak vir kragmeters in Jhb “Ons glo die tenderproses is gemanipuleer sodat . . . ’n maatskappy van die sakeman Vivian Reddy, ’n sogenaamde vriend van pres. Jacob Zuma, bevoordeel kon word.”
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:39:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drie brand dood in familiehuis
Drie brand dood in familiehuis Drie familielede, onder wie ’n sewejarige kind, is die naweek in ’n brand in Mitchells Plain oorlede. Die brand in die drievertrek-huis het Sondag omstreeks 23:20 by Maureensingel 55, Tafelsig, uitgebreek.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:37:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lekota na appèlhof oor NV
Lekota na appèlhof oor NV Mosiuoa Lekota, Cope-leier, gaan hom nou, ná ’n mislukte aansoek in die konstitusionele hof, na die appèlhof in Bloemfontein wend. Sy aansoek spruit uit ’n voorval waarin Nomaindia Mfeketo, adjunk-speaker, hom verlede jaar in Junie uit die Nasionale
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:36:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Waardasie van eiendom nié oor belasting’
‘Waardasie van eiendom nié oor belasting’ Die Kaapse stadsraad het die waardasie van eiendomme afgehandel, maar hou vol dat dit niks te doen het met verhoogde eiendomsbelasting later vanjaar nie. Ian Neilson, onderburgemeester, het gister in ’n verklaring gesê die jongste waardasielys sal van
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:35:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skuiwe in De Lille se bestuurspan
Skuiwe in De Lille se bestuurspan Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, het haar politieke bestuurspan nuut saamgestel.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:33:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Akademie ‘’n tree na beter sorg’
Akademie ‘’n tree na beter sorg’ As ’n mens eendag terugkyk, sal gister opgeteken staan as die begindatum van ’n lang reis na ’n beter gesondheidstelsel in Suid-Afrika.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:30:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
WEERHAAN: Omtrent die hele land loop deur onder wind
WEERHAAN: Omtrent die hele land loop deur onder wind Die vreemde verskynsel dat die Atlantiese hoogdruk (1028 hPa) duike in sy eie geledere slaan, word vandag weer tussen 45° en 50°Suid op 5°Wes onder Gough waargeneem.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:28:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bejaarde boer oorleef plaasaanval
Bejaarde boer oorleef plaasaanval 'n 72-jarige boer van Mpumalanga is in 'n bestendige toestand in 'n Gautengse hospitaal nadat hy en sy vrou op hulle plaas aangeval is.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:20:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gemengde reaksie op loonaankondiging
Gemengde reaksie op loonaankondiging Die aankondiging van 'n nuwe minimumloon vir plaaswerkers het gemengde reaksie onder rolspelers in die Wes-Kaap ontlok.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:10:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boeremag-lede se lot binnekort bekend
Boeremag-lede se lot binnekort bekend Die vonnisverrigtinge van 20 Boeremaglede wat aan hoogverraad skuldig bevind is, sal binnekort in die hooggeregshof in Pretoria begin.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 05:10:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Marikana ‘stuur sein uit oor ongelykheid en armoede’
Marikana ‘stuur sein uit oor ongelykheid en armoede’ Die Marikana-tragedie was ’n waarskuwing vir almal. Só het Trevor Manuel, minister in die presidensie, gister aan afgevaardigdes by die Mynbou-indaba in Kaapstad gesê.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 04:56:00© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tot 40% van kraanwater in SA verlore
Tot 40% van kraanwater in SA verlore Byna 40% van Suid-Afrika se kraanwater ter waarde van sowat R7miljard gaan jaarliks deur lekkasies verlore of word gesteel.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 04:54:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
TB-entstof misluk in die pylvak
TB-entstof misluk in die pylvak Die eerste nuwe TB-entstof in 90 jaar wat die verste tot nog toe in kliniese toetse gevorder het, het misluk. Die toetse is plaaslik deur die Suid-Afrikaanse Tuberkulose-entstofinisiatief (Satvi) onder 2794 gesonde Bolandse babas gedoen.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 04:53:14© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plan gaan ‘aggressie uitlok’
Plan gaan ‘aggressie uitlok’ Wes-Kaapse hoofde verskil oor die moontlikheid dat onderwysers voortaan dalk nie meer mag staak nie.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 04:50:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boeremag-saak: Sielkundige getuig
Boeremag-saak: Sielkundige getuig 'n Sielkundige het getuig dat dit onwaarskynlik is dat die Boeremag-veroordeelde Kobus Pretorius weer 'n terreurdaad sal pleeg as hy vrygelaat word.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 04:45:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Karate Kid’ beskerm sy pa
‘Karate Kid’ beskerm sy pa Bloemfontein se eie Karate Kid wat alleen teen agt dronk en gewapende mans baklei het, het al voorheen ook tot sy pa se redding gekom.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 04:20:56© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
R7 miljard se water raak weg
R7 miljard se water raak weg Byna 40% van Suid-Afrika se kraanwater ter waarde van sowat R7 miljard gaan jaarliks deur lekkasies verlore of word gesteel.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:59:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: Onderwys: ‘Verplig ouers’
Video: Onderwys: ‘Verplig ouers’ "Ouers moet deur middel van regulasies verplig kan word om meer betrokke by hul kinders se onderwys te wees."
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:56:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Burgemeester se Benz omstrede
Burgemeester se Benz omstrede Nóg ’n burgemeesterdebakel kom dalk in dié Noordwesstad noudat die vorige burgemeester se koop van ’n Mercedes-Benz vir R736 000 ondersoek word.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hengelaar swaar gestraf ná vangs
Hengelaar swaar gestraf ná vangs ’n Hengelaar van George is Vrydag deur die Mosselbaaise landdroshof ’n boete van R120 000 of vyf jaar tronkstraf opgelê nadat hy onwettig ’n witdoodshaai (Carcharodon carcharias) by Mosselbaai gevang het.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoor kyk na Ace se kontrakte
Skoor kyk na Ace se kontrakte Die Vrystaatse direkteur-generaal, Elsabe Rockman, is gister behoorlik deur die staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) geroskam oor die miljoene rande wat aan één kommunikasiemaatskappy bestee word.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wêreldkankerdag: Mites oor kanker
Wêreldkankerdag: Mites oor kanker Servikale kanker is aan die toeneem onder jong meisies. “Bly dus vir eers weg van seks,” was die raad van dr. Gwen Ramokgopa, adjunkminister van gesondheid.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aanvaller glo plaaswerker se seun
Aanvaller glo plaaswerker se seun Die ouers van die skrywer Riana Scheepers wat in ’n plaasaanval op hul plaas by Vryheid aangerand is, is na bewering deur die seun van ’n voormalige plaaswerker verraai.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man teister vrou glo by ligte
Man teister vrou glo by ligte ’n Groepie drinkebroers wat by ’n kruising in Bloemfontein bedel, is nie net lastig en uitdagend nie, hulle is ook ’n padgevaar, sê Hannelé Lubbe, ’n Bloemfonteinse ma.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skop sweerlik Graaff se langste
Skop sweerlik Graaff se langste Daardie 90 sekondes aan die einde van die Cheetahs se opwarmingswedstryd Saterdag teen die Stormers was sweerlik die langste in Hansie Graaff se rugbyloopbaan.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jack die Padda tuis in voëlpark
Jack die Padda tuis in voëlpark Uiteindelik kan Jack die Padda na hartelus grawe, spring en wegkruip soos hy wil.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Suster getuig pasiënt was nie deurmekaar
Suster getuig pasiënt was nie deurmekaar Die sterwende kankerpasiënt wat na bewering deur ’n ver­pleër in die Nasionale Hospitaal verkrag is, was ’n spontane mens wat soms ’n grappie gemaak het en altyd gesê het dit gaan goed met haar, het verpleegsuster Elizma Oosthuizen gister in die
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griffons-kaptein uit Vodacombeker ná aanranding
Griffons-kaptein uit Vodacombeker ná aanranding Die kaptein van die Griffons-rugbyspan is uit die Vodacom-beker-rugbyreeks nadat hy voor ’n Bloemfonteinse kuierplek aangerand is.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hospitaalbestuurders opgelei
Hospitaalbestuurders opgelei As ’n mens eendag terugkyk, sal gister opgeteken staan as die begindatum van ’n lang reis na ’n beter gesondheidstelsel in Suid-Afrika.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA water syfer weg
SA water syfer weg Byna 40% van Suid-Afrika se kraanwater van sowat R7 miljard gaan jaarliks deur lekkasies verlore of word gesteel.
Dinsdag, 5 Februarie 2013, 03:45:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onderwys: ‘Verplig ouers’
Onderwys: ‘Verplig ouers’ Ouers moet deur middel van regulasies verplig kan word om meer betrokke by hul kinders se onderwys te wees. So meen Sizakele Nkosi-Malobane, voorsitter van die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor onderwys. (Video binne)
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:43:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jack B Nimble léwe nou
Jack B Nimble léwe nou Uiteindelik kan Jack die padda na hartelus grawe, spring en wegkruip soos hy wil. Dié Asiatiese padda is in Desember in ’n winkel in Kaapstad opgemerk.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:16:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skrywer se ouers ken 1 aanvaller
Skrywer se ouers ken 1 aanvaller Die ouers van die skrywer Riana Scheepers wat in ’n aanval op hul plaas by Vryheid aangerand is, is glo deur die seun van ’n voormalige plaaswerker verraai.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ope brief oor 7de SAUK-direkteur in 2 j. bedank
Ope brief oor 7de SAUK-direkteur in 2 j. bedank Die bedanking van die sewende SAUK-direkteur in twee jaar het die uitsaaier verder in die pekel gedompel en die Ondersteun Openbare Uitsaaiwese-drukgroep (SOS) genoop om ’n ope brief aan die parlement te rig.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boeremaglid lê en huil op pad
Boeremaglid lê en huil op pad Kobus Pretorius het so skuldig gevoel toe sy vrou van sy buite-egtelike verhouding uitgevind het, dat hy op ’n grondpad gaan lê en huil het. Só het dr. Elsabé Swanepoel, opvoedkundige sielkundige, gister in die hooggeregshof in Pretoria getuig.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cotlands sluit sy kinder-vigssentrum
Cotlands sluit sy kinder-vigssentrum Cotlands in Johannesburg het sy sorgeenheid vir babas met MIV/vigs gesluit en dit omskep in ’n sorgsentrum vir babas wat wag op aanneming en ’n opvoedkundige sentrum vir kinders van die Turffontein-gemeenskap.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bejaarde boer oorleef boewe se 3 skote
Bejaarde boer oorleef boewe se 3 skote ’n 72-jarige boer van Mpumalanga het gisteroggend ’n plaasaanval oorleef waartydens hy drie keer geskiet is. Hardus Smith het gesê sy ouers, Jan en Marieta (68), was gister die slagoffers van ’n rooftog op hul plaas, Holgatsfontein, in die Val-gebi
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Keer kanker deur nie seks te hê, sê Gwen
Keer kanker deur nie seks te hê, sê Gwen “Servikale kanker is aan die toeneem onder jong meisies. “Bly dus vir eers weg van seks,” was die raad van dr. Gwen Ramokgopa, adjunkminister van gesondheid, gister op Wêreldkankerdag aan leerlinge van Hoërskool Uitsig in Centu­rion.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
OG kap bestuur van twee munisipale entiteite
OG kap bestuur van twee munisipale entiteite ’n Handleiding oor hoe om nié munisipale entiteite te bestuur nie. Dit is hoe die ouditeur-generaal (OG) se waarskuwings oor die wyse waarop Housing Company Tshwane (HCT) en Sandspruit Works Association bestuur word, opgesom kan word.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Treine bots: ‘Drywer ry altyd reg’
Treine bots: ‘Drywer ry altyd reg’ Die drywer van die trein wat verlede week in ’n stilstaande trein by Pretoria vasgery het, het 36 jaar se ervaring en was nog nooit in ’n ongeluk betrokke nie.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zita maak lekker dansmusiek by Valentynsdans
Zita maak lekker dansmusiek by Valentynsdans Bederf jou geliefde met die Beeld-Kinderfonds se Valentynsdans en -dinee op 15 Februarie by Union Caterers Utopia Place in Pretoria. Daar is nog net tien dae oor om kaartjies te bespreek.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Slagoffer vertel hof van pyn, hartseer
Slagoffer vertel hof van pyn, hartseer Hulle was op pad na ’n gebedsfunksie van die Christelike Motorfietsryersvereniging. Hy en sy pa was lede. JP Kruger sou daardie dag as lid aansluit.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA psigiater moet vir 5 j. sit
SA psigiater moet vir 5 j. sit Die voormalige Suid-Afrikaanse weermag-psigiater wat in Kanada op nege aanklagte van seksuele aanranding tereggestaan het, is tot vyf jaar tronkstraf gevonnis.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meeste eisers wil geld hê, nie grond
Meeste eisers wil geld hê, nie grond Van die 10 999 restitusie-eise wat sedert 1998 in Gauteng ingedien is, is meer as 1 800 nog nie afgehandel nie.
Maandag, 4 Februarie 2013, 22:00:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wêreldrekords spat
Wêreldrekords spat Dankie, Mark! So het AB de Villiers gister gesê oor die wêreldrekords wat hy laat spat het in die Proteas se wegholsege in die eerste kriekettoets teen Pakistan. Hulle het in Johannesburg met 211 lopies geseëvier.
Maandag, 4 Februarie 2013, 21:58:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Premiershuis kos R1,2 m. taksgeld
Premiershuis kos R1,2 m. taksgeld Die belastingbetaler het oor die afgelope vier jaar R1,2 miljoen betaal vir nuwe meubels, linne en gordyne by Nomvula Mokonyane, Gautengse premier, se ampswoning.
Maandag, 4 Februarie 2013, 21:58:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
LUR vat glo enigste nood-heli
LUR vat glo enigste nood-heli Die openbare beskermer stel ondersoek in na ’n KwaZulu-Natalse LUR wat Durban se enigste nooddiens-helikopter gebruik het om ’n begrafnis buite Durban by te woon.
Maandag, 4 Februarie 2013, 21:58:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man in Jeffreysbaai doodgesteek
Man in Jeffreysbaai doodgesteek 'n 37-jarige man van die Oos-Kaap is met 'n skerp voorwerp in sy huis in Jeffreysbaai doodgesteek, het die polisie gesê.
Maandag, 4 Februarie 2013, 16:07:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Valentynsdagbederf [video]
Valentynsdagbederf [video] Volksblad bied die Valentynsdag ’n spesiale bederf vir Bloemfonteiners aan.
Maandag, 4 Februarie 2013, 16:07:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ondersoek kom ná sangoma met 13-jarige trou
Ondersoek kom ná sangoma met 13-jarige trou Die huwelik van 'n 57-jarige sangoma met 'n 13-jarige meisie van Limpopo word ondersoek, het die nasionale vervolgingsgesag (NVG) aangekondig.
Maandag, 4 Februarie 2013, 16:02:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boeremag-saak: Sielkundige onder kruisverhoor
Boeremag-saak: Sielkundige onder kruisverhoor 'n Sielkundige het getuig dat dit onwaarskynlik is dat die Boeremag-veroordeelde Kobus Pretorius weer 'n terreurdaad sal pleeg as hy vrygelaat word.
Maandag, 4 Februarie 2013, 16:02:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee met plofstof betrap
Twee met plofstof betrap Twee mans is in die suide van Johannesburg in hegtenis geneem ná plofstof na bewering in hulle besit gevind is.
Maandag, 4 Februarie 2013, 14:03:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Korrupsie by gesondheidsdept. oopgevlek
Korrupsie by gesondheidsdept. oopgevlek 'n Forensiese oudit het bevind dat grootskaalse korrupsie in die Oos-Kaapse provinsie se gesondheidsdepartement gepleeg is.
Maandag, 4 Februarie 2013, 13:22:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plaaswerker-loon is nou R105 per dag
  Die nuwe minimumloon vir plaaswerkers is R105 per dag. Dit is effektief vanaf 1 Maart.
Maandag, 4 Februarie 2013, 13:21:15© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zille moet verduidelik oor bouprojekte, sê Cosatu
Zille moet verduidelik oor bouprojekte, sê Cosatu Cosatu in die Wes-Kaap het gevra dat premier Helen Zille ondersoek word oor bewerings van samespanning by Kaapse bouprojekte.
Maandag, 4 Februarie 2013, 13:03:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Polisie' ry weg met man se motor
'Polisie' ry weg met man se motor 'n Man se motor is na bewering deur 'n groep boewe gesteel wat hulle as metropolisielede voorgedoen het en sy voertuig afgetrek het.
Maandag, 4 Februarie 2013, 11:59:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisie (11) in nag ontvoer, vermoor
Meisie (11) in nag ontvoer, vermoor 'n Jong meisie is die naweek naby Brits in die vroeë oggendure uit haar bed in haar ouerhuis ontvoer en vermoor.
Maandag, 4 Februarie 2013, 11:59:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Treindrywer steeds in hospitaal ná ongeluk
Treindrywer steeds in hospitaal ná ongeluk Die drywer wat verlede week met sy trein teen 'n stilstaande trein in Atteridgeville gebots het, is een van vier mense wat nog behandel word.
Maandag, 4 Februarie 2013, 10:48:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier vas oor bedrog van R3 miljoen
Vier vas oor bedrog van R3 miljoen Vier mans is in Durban in hegtenis geneem weens hulle beweerde betrokkenheid by versekeringsbedrog ter waarde van R3 miljoen.
Maandag, 4 Februarie 2013, 10:48:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Hummer'-saak: Man skuldig
'Hummer'-saak: Man skuldig "Ek het omgekyk. Toe ek vorentoe kyk, was ek aan die verkeerde kant van die pad en die drie motorfietse was voor my."
Maandag, 4 Februarie 2013, 10:10:55© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dokters by hospitale ís betaal – departement
Dokters by hospitale ís betaal – departement Dokters in Gautengse openbare hospitale ís betaal vir die oortyd wat hulle gewerk het, het die provinsiale departement van gesondheid gesê.
Maandag, 4 Februarie 2013, 09:48:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Modimolle-monster' se verhoor uitgestel
'Modimolle-monster' se verhoor uitgestel Die verhoor van die man wat as die Modimolle-monster bekendstaan, is in die Noord-Gautengse hooggeregshof uitgestel.
Maandag, 4 Februarie 2013, 09:48:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Omstrede plakker 'n verleentheid vir polisie
Omstrede plakker 'n verleentheid vir polisie 'n Omstrede bufferplakker met die boodskap "You can run but you will die tired" op die agterkant van 'n ongemerkte polisievoertuig in Noordwes-provinsie, gaan nou ondersoek word.
Maandag, 4 Februarie 2013, 09:01:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaapse man sewe keer in gesig geskiet
Kaapse man sewe keer in gesig geskiet 'n Man van Hanover Park buite Kaapstad is dood nadat hy sewe keer voor sy huis deur vermeende bendelede in die gesig geskiet is.
Maandag, 4 Februarie 2013, 08:40:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Atleet erg aangerand in Pta
Atleet erg aangerand in Pta 'n Pretoriase atleet sterk aan in die hospitaal nadat 'n groep dronk universiteitstudente hom na bewering erg aangerand het.
Maandag, 4 Februarie 2013, 08:40:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boukontrak vir Kaapstad-stadion onder vergrootglas
Boukontrak vir Kaapstad-stadion onder vergrootglas Die Valke ondersoek bewerings dat die Kaapstad-stadion se boukoste kunsmatig verhoog is weens samespanning deur konstruksiemaatskappye.
Maandag, 4 Februarie 2013, 08:17:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende moordenaar vry ná deurmekaarspul by hof
Vermeende moordenaar vry ná deurmekaarspul by hof 'n Vermeende moordenaar is per ongeluk deur 'n klerk by 'n landdroshof in Durban vrygelaat ná sy aansoek om borgtog van die hand gewys is.
Maandag, 4 Februarie 2013, 07:39:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Von Abo, gesin deur rowers in Pta aangeval
Von Abo, gesin deur rowers in Pta aangeval Crawford von Abo, bekende Vrystaatse sakeman en boer, sê hy sien die gebeure steeds in sy geestesoog. “Dit was soos ’n sirkus.”
Maandag, 4 Februarie 2013, 07:20:50© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ramphele se 'party' weer in kollig
Ramphele se 'party' weer in kollig Die aktivis en teoloog Barney Pityana het gesê hy sal 'n nuwe politieke party van die akademikus Mamphele Ramphele steun.
Maandag, 4 Februarie 2013, 07:17:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ondersoek kom oor plakker op polisiebakkie
Ondersoek kom oor plakker op polisiebakkie Die polisie probeer vasstel wie verantwoordelik is vir 'n plakker op 'n polisiebakkie met 'n "onprofessionele" slagspreuk op.
Maandag, 4 Februarie 2013, 06:32:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Fidentia-baas moet verduidelik
Fidentia-baas moet verduidelik Die saak van die voormalige Fidentia-baas Joseph Arthur Brown sal na verwagting in die Wes-Kaapse hooggeregshof voortduur.
Maandag, 4 Februarie 2013, 05:27:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kitsbankrowers skiet polisieman dood
Kitsbankrowers skiet polisieman dood 'n Polisiebeampte is in Rocklands in Bloemfontein tydens 'n kitsbankrooftog doodgeskiet, en 'n ander beampte is in die been gewond.
Maandag, 4 Februarie 2013, 05:26:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rekrute glo aangerand
Rekrute glo  aangerand Rekrute wat met sigaretaanstekers gebrand word en vrouesoldate wat deur mans-instrukteurs geskop word, is van die bewerings wat gemaak word in ’n brief van ’n ontstelde ma van ’n vroue-soldaat.
Maandag, 4 Februarie 2013, 05:22:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bekende sangeres ry bejaarde dood
Bekende sangeres ry bejaarde dood Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag teen ’n “bekende kunstenaar” wat glo ’n bejaarde vrou doodgery het.
Maandag, 4 Februarie 2013, 04:17:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma gee te min aandag aan versoening, sê FW
Zuma gee te min aandag aan versoening, sê FW Pres. Jacob Zuma maak te veel aanstigtende stellings en gee te min aandag aan versoening, meen oudpres. F.W. de Klerk.
Maandag, 4 Februarie 2013, 03:55:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Staat se werkers ingeloop met lone
Staat se werkers ingeloop met lone Staatsdepartemente betaal sommige van die werkers in hul amptelike openbare-werkskeppingsprogramme so min as R30 per dag.
Maandag, 4 Februarie 2013, 03:55:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Appèlhof besluit oor Fred
Appèlhof besluit oor Fred Die appèlhof in Bloemfontein sal volgende maand besluit of Fred van der Vyver wél kwaadwillig deur die polisie vir die moord op sy destydse meisie, Inge Lotz, vervolg is.
Maandag, 4 Februarie 2013, 03:55:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Slagoffers moet self berading reël
Slagoffers moet self berading reël Dit is elke trauma-slagoffers se eie verantwoordelikheid om berading te kry, sê Jacqueline Oosthuizen, ’n traumaberader wat op die toneel van ’n vulstasie-rooftog op die dorp was.
Maandag, 4 Februarie 2013, 03:55:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rock-ster haak af in die Boland
Rock-ster haak af in die Boland Hunter Kennedy, liriekskrywer en kitaarspeler van die Afrikaanse punk-rockgroep Fokofpolisiekar, het die afgelope naweek in die skilderagtige Boland in die huwelik getree.
Maandag, 4 Februarie 2013, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een van Grootvlei-vier wéér agter tralies weens huisbraak en diefstal
Een van Grootvlei-vier wéér agter tralies weens huisbraak en diefstal Een van die sogenaamde Grootvlei-vier is weer in die tronk nadat hy weens huisbraak en diefstal in hegtenis geneem en skuldig bevind is.
Maandag, 4 Februarie 2013, 03:55:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hof gaan sê oor getalle by skole
Hof gaan sê oor getalle by skole Hoofregter Mogoeng Mogoeng het Vrydag beveel dat die grondwethof finaal sal uitsluitsel gee oor wie die reg het om te besluit hoeveel kinders tot ’n skool toegelaat moet word.
Maandag, 4 Februarie 2013, 03:55:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Zuma moet swye verbreek’
‘Zuma moet swye verbreek’ Pres. Jacob Zuma kan nie die voortslepende sage rondom sy Nkandla-nedersetting wegwens nie.
Maandag, 4 Februarie 2013, 03:55:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie tree skerp op teen bendeverwante moorde en aanvalle in Vrystaat
Polisie tree skerp op teen bendeverwante moorde en aanvalle in Vrystaat Vrystaatse polisiebeamptes het groot deurbrake gemaak in die bekamping van bendeverwante moorde en aanvalle in die provinsie.
Maandag, 4 Februarie 2013, 03:55:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mazibuko kla oor snoepie by Nkandla
Mazibuko kla oor snoepie by Nkandla Pres. Jacob Zuma kan nie die voortslepende sage rondom sy Nkandla-nedersetting wegwens nie.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:37:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Soldate gebrand en aangerand
Soldate gebrand en aangerand Rekrute wat met sigaretaanstekers gebrand word en vrouesoldate wat deur manlike instrukteurs by die Infanterieskool op Oudtshoorn geskop en geslaan word.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:37:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tiener durf wêreld se bestes aan
Tiener durf wêreld se bestes aan ’n Paul Roos-leerder het gister by Grootbaai in Bloubergstrand teen van die wêreldkampioene in vlieërplankry meegeding.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ehrenreich onkundig en oneerlik, sê Agri SA
Ehrenreich onkundig en oneerlik, sê Agri SA Die beskuldiging dat Agri SA nie oor die minimum loon vir plaaswerkers wil onderhandel nie, is ’n leuen wat versprei word deur mense wat geen integriteit het nie.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisiekar se Kennedy haak af in die Boland
Polisiekar se Kennedy haak af in die Boland Hunter Kennedy, liriekskrywer en kitaarspeler van die Afrikaanse rockgroepe Fokofpolisiekar en Die Heuwels Fantasties het die naweek in die Boland in die huwelik getree.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twis broei oor onderwys as noodsaaklike diens
Twis broei oor onderwys as noodsaaklike diens Bronne in die ANC het gister bevestig dat die regerende party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) wel besluit het onderwys moet ’n noodsaaklike diens word.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC beskou onderwys as ‘noodsaaklike diens’
ANC beskou onderwys as ‘noodsaaklike diens’ Bronne in die ANC het gister bevestig dat die regerende party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) wel besluit het onderwys moet ’n noodsaaklike diens word.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
KSA gekap oor besluit om nié twee gestorwe helde te erken
KSA gekap oor besluit om nié twee gestorwe helde te erken Krieket Suid-Afrika (KSA) is gister hier op die Wanderers uit verskeie oorde veroordeel vir wat as ’n kortsigtige besluit beskryf is om nie tydens die eerste toets teen Pakistan erkenning te gee aan twee voormalige kriekethelde wat onlangs oorlede is ni
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brande beskadig fabriek en pakstoor
Brande beskadig fabriek en pakstoor Twee geboue benodig herstelwerk nadat brande dit onbruikbaar gelaat het.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skaars geelkuifpikkewyn lok voëlliefhebbers
Skaars geelkuifpikkewyn lok voëlliefhebbers Voëlliefhebbers stroom sedert Woensdag na die Soetwater-oord by Kommetjie waar ’n uiters skaars geelkuifpikkewyn tans aan die verveer is.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Appèlhof bekyk saak oor Lotz eers in Maart
Appèlhof bekyk saak oor Lotz eers in Maart Die appèlhof in Bloemfontein sal volgende maand betoë aanhoor oor of Fred van der Vyver wél kwaadwillig deur die polisie vir die moord op sy destydse meisie, Inge Lotz, vervolg is.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
FW vra Zuma moet op versoening fokus
FW vra Zuma moet  op versoening fokus Pres. Jacob Zuma maak te veel aanstigtende stellings en gee te min aandag aan versoening, meen oudpres. F.W. de Klerk.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Beperk regters se mag’
‘Beperk regters se mag’ Uit 49 miljoen mense is daar net vyf wat bereid is om deur ’n vagevuur te gaan om in die belangrikste hof in die land te dien.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regering se lone skok
Regering se lone skok Staatsdepartemente betaal sommige van die werkers in hul amptelike openbare werkskeppingsprogramme so min as R30 per dag.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wenperd verras in J&B Met
Wenperd verras in J&B Met ’n Dag by die perderenne het toe gesorg vir vele verrassings toe ’n onbekende perd die 36ste J&B Met gewen het.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brande knou fynbosgebied
Brande knou fynbosgebied ’n Brand wat gistergoggend vroeg in die Banghoekvallei hier opgevlam het, het gister vier brandbestrydingshelikopters ure lank oor die Kylemore-berg laat vlieg om die vlamme van omliggende plase en eiendom weg te hou.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Eerstejaars skud blik vir MAL2-veldtog
Eerstejaars skud blik vir MAL2-veldtog Die geklingel van geldblikke wat onophoudelik geskud word, was Saterdagoggend bykans oorverdowend toe duisende eerstejaars van die Universiteit Stellenbosch in snaakse uitrustings en met helderkleurige plakkate die Eikestad se strate ingevaar het.
Sondag, 3 Februarie 2013, 22:11:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onenigheid oor ‘gewetenlose’ ANC
Onenigheid oor ‘gewetenlose’ ANC Daar is ’n vrees dat die ANC se “gewetenlose metodes” tydens die vryheidstryd om mag te bekom, gebruik word om aan mag vas te klou.
Sondag, 3 Februarie 2013, 21:24:00© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onnies se dae van staak dalk getel
Onnies se dae van staak dalk getel Alles dui daarop dat die ANC-leierskorps toekomstige onderwysstakings wil keer deur dié beroep tot noodsaaklike diens te verklaar.
Sondag, 3 Februarie 2013, 20:20:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cheetahs, Celtics verwarm harte
Cheetahs, Celtics verwarm harte ’n Atmosfeer van eenheid het in die Vrystaat-stadion geheers toe Celtic-ondersteuners die Cheetahs luidkeels met sang aangemoedig en aangespoor het om ’n oorwinning teen die Stormers te behaal.
Sondag, 3 Februarie 2013, 20:06:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Huldeblyke stroom in vir Luyt
Huldeblyke stroom in vir Luyt ’n Hardegat mens, maar iemand wat die resultate gelewer het. Só is dr. Louis Luyt, wat gisteroggend oorlede is, in huldeblyke beskryf.
Saterdag, 2 Februarie 2013, 03:55:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maharaj se kop geëis ná gerugte
Maharaj se kop geëis ná gerugte Die DA het pres. Jacob Zuma gister gevra om sy woordvoerder, Mac Maharaj, te skors na aanleiding van gerugte dat Maharaj jare gelede omkoopgeld ontvang het.
Saterdag, 2 Februarie 2013, 03:55:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ouvolk se toekoms in weegskaal
Ouvolk se toekoms in weegskaal Ouvolk in die Noord-Vrystaat is in groot moeilikheid. Hulle raak vinnig al hoe minder. Boere en die publiek word nou gevra om te help om ouvolk (sonkykers) te tel en te moniteer.
Saterdag, 2 Februarie 2013, 03:55:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Villiers-boer met trane gegroet
Villiers-boer met trane gegroet “Julle wit mense moet nie vir al die swart mense kwaad wees nie. Ons is nie almal slegte mense nie. Ons is saam met julle hartseer.”
Saterdag, 2 Februarie 2013, 03:55:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bouer in hof oor 5-jarige meisie
Bouer in hof oor 5-jarige meisie ’n Bouer van Smithfield wat van die molestering van ’n 5-jarige meisie beskuldig word, het 21 jaar gelede ’n minderjarige meisie verkrag,
Saterdag, 2 Februarie 2013, 03:55:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie ontken hulle was betrokke by moord
Drie ontken hulle was betrokke by moord Al drie die beskuldigdes in die verhoor oor die moord op Thomas Ferreira (54), het gister in die getuiebank ten sterkste ontken dat hulle daarby betrokke was.
Saterdag, 2 Februarie 2013, 03:55:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisielede geskiet
Polisielede geskiet Twee Goudveldse polisiemanne wat op hul rusdag op die verkeerde tyd op die verkeerde plek was, is albei gewond toe rowers helder oor dag op hulle losgebrand het.
Saterdag, 2 Februarie 2013, 03:55:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Student deur zamas verkrag
Student deur zamas verkrag ’n Student is herhaaldelik verkrag en haar twee vriende, ’n man en ’n vrou, aangerand toe hulle op die pad tussen Welkom en Riebeeckstad duimgegooi en oorval is.
Saterdag, 2 Februarie 2013, 03:55:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Volkstaat’ weg uit VF+ se missie
‘Volkstaat’ weg uit VF+ se missie Die Vryheidsfront Plus het sy missie gewysig en alle verwysings na ’n volkstaat daaruit verwyder.
Saterdag, 2 Februarie 2013, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.