Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Loui se geluk lê by jonger man
Loui se geluk lê by jonger man “Ek doen dit nie aspris nie,” het die glanspersoonlikheid Loui Fish oor haar voorliefde vir jonger mans gesê.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:06:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kagiso Vantage stel spertyd vir Saru oor ‘skuld’
Kagiso Vantage stel spertyd vir Saru oor ‘skuld’ Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) is tot 14:00 vandag gegee om die geld wat hy aan Kagiso Vantage “verskuldig” is, op te dok.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:06:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAPD se 'martel'-skok
SAPD se 'martel'-skok Die dood van ’n 27-jarige Mosambiekse taxibestuurder van Daveyton wat 400m ver agter ’n polisievoertuig aangesleep is, word deur die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verligting oor nuwe tariewe
Verligting oor nuwe tariewe Die nuus dat die styging in Eskom se kragtariewe tot gemiddeld 8% per jaar vir die volgende vyf jaar beperk is, is wyd verwelkom.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Winde juig oor Kaap se sny van geldkoek
Winde juig oor Kaap se sny van geldkoek Die Wes-Kaapse snytjie van die nasionale begro­tingskoek is gister deur Alan Winde, Wes-Kaapse minister van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, verwelkom.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Daar is nood én hoop ná Anene’
‘Daar is nood én hoop ná Anene’ Slegs ’n paar uur nadat borgtog aan een van Anene Booysen se vermeende moordenaars geweier is, het leiers hier ’n vergadering belê om te praat oor die fokus wat die gemeenskap op kinders wil plaas.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Presidensie slaan vure dood oor Lulu
Presidensie slaan vure dood oor Lulu Die presidensie het gister probeer om gemoedere te kalmeer nadat ’n herrie losgebars het oor Lulu Xingwana, minister van vroue, kinders en mense met gestremdhede, se aanval op Afrikanermans.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rekenaars deel van Valke se ondersoek
Rekenaars deel van Valke se ondersoek Die Valke se ondersoek na beweerde tender-onreëlmatighede in die departement van landbou, bosbou en visserye is in ’n gevorderde stadium.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Probleem ‘lê by invoerders’
Probleem ‘lê by invoerders’ Die verkeerde etikette op verwerkte vleisprodukte wat donkie-, bok- of waterbuffelvleis bevat, is deur die invoerders van dié produkte aangebring.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pure ‘grondpolitiek’
Pure ‘grondpolitiek’ Heeltemal korrupte” swartbemagtigingspro­jek­te en ANC-verbintenisse het die vonk vir die onlangse landbou-opstande verskaf.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA skryf armes se skuld af
DA skryf armes se skuld af “Wie ondermyn nóú die armes?” het Helen Zille, Wes-Kaapse premier, gister aan ANC-LPP’s gevra.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Fiennes veilig in ‘warm Kaap’
Fiennes veilig in ‘warm Kaap’ Die Britse avonturier Sir Ranulph Fiennes het gisteroggend veilig in Kaapstad aangekom.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dokkie oor Reeva se dood kom
Dokkie oor Reeva se dood kom ’n Haastig vervaardigde dokumentêre program, Beauty and the Blade Runner, vertel die storie van Oscar Pistorius se betrokkenheid by die dood van Reeva Steenkamp.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Waarborge vir Pistorius ingedien
Waarborge vir Pistorius ingedien Oscar Pistorius se oom, Arnold Pistorius, het gister by die Pretoriase landdroshof waarborge gaan lewer vir R900000 van sy R1miljoen-borgtog, is gister verneem.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rape Crisis steeds in die knyp ná geldhulp
Rape Crisis steeds in die knyp ná geldhulp Daar is nou ’n bietjie lig aan die einde van die tonnel vir Rape Crisis, ’n nie-regeringsorganisasie (NRO) wat onder meer verkragtingslagoffers ondersteun.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:05:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ondersoek na vleisprodukte gelas
Ondersoek na vleisprodukte gelas ’n Dringende ondersoek na die onjuiste etikettering van vleisprodukte is deur Rob Davies, minister van handel en nywerheid, gelas.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Raad al 10 j. gelede gewaarsku’
‘Raad al 10 j. gelede gewaarsku’ Die Rustenburg-munisipaliteit en die departement van waterwese is reeds in 2002 gewaarsku dat dié stad, een van die snelgroeiendste in Afrika, se waterbehoeftes sal toeneem en dat daarvoor beplan moet word.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leë krane, sabotasie-aantygings en besoedeling
Leë krane, sabotasie-aantygings en besoedeling In Mpumalanga mor inwoners van Ermelo en eMalahleni (Witbank) met reg die meeste oor water wat deur die onderskeie munisipaliteite verskaf word.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dis ’n simptoom’
‘Dis ’n simptoom’ Die waterkrisis in verskeie dorpe is die simptoom van ’n komplekse probleem. ’n Gebrek aan kundigheid en ’n politieke wil om infrastruktuur in stand te hou, is waarskynlik nóú aan die kern daarvan.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Krag af: Eerste burger jammer
Krag af: Eerste burger jammer Kgosientso Ramokgopa, Tshwane se uitvoerende burgemeester, het gister op ’n raadsvergadering verskoning aangebied aan inwoners in dié metro wat deur kragonderbrekings verontrief word.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Baie Fish in die see, maar Loui hou van jongeres
Baie Fish in die see, maar Loui hou van jongeres “Ek doen dit nie aspris nie,” het die glanspersoonlikheid Loui Fish oor haar voorliefde vir jonger mans gesê.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hoekom renosters só stroop, vra seun
Hoekom renosters só stroop, vra seun ’n Serebraal gestremde seun van Alexandra kon gister nie verstaan hoekom renosterstropers renosters doodmaak om hul horings te stroop nie. (Video binne)
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sakelui help dorp om water te herstel
Sakelui help dorp om water te herstel ’n Maande lange watertekort in Lichtenburg in Noordwes kan moontlik binne sowat drie weke begin verbeter.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Te oud, te min, kry nie aandag
Te oud,  te min, kry nie aandag ’n Gebrek aan instandhouding is een van die hoofoorsake van die Madibeng-munisipaliteit (wat Brits en Hartbeespoort bedien) se waterprobleme wat eergister tot gewelddadige protes in sekere gebiede gelei het.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hulp stroom van oral in vir babers
Hulp stroom van oral in vir babers Al sal ’n baber nie ’n skoonheidskompetisie in die viswêreld wen nie, is hy mooi genoeg om van ’n uitmergelende dood gered te word.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skoliere sit beste voet voor
Skoliere sit beste voet voor ’n Haasbek Sibusiso Mdladla (7) glimlag breed wanneer hy na die varsblink skoolskoene kyk.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kerk skuldig wat sê swart = dier
Kerk skuldig wat sê swart = dier ’n Kerk wat glo en verkondig dat die blanke ras die volk van God is, is deur die Menseregtekommissie (MRK) aan haat­spraak skuldig bevind.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sisulu trek stelling oor vlooie, LP terug
Sisulu trek stelling oor vlooie, LP terug Lindiwe Sisulu, minister van staatsdiens en administrasie, moes gister haar woorde dat ’n opposisie LP-lid met vlooie besmet is, terugtrek.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma stel veldtog teen verkragting by skool bekend
Zuma stel veldtog teen verkragting by skool bekend Pres. Jacob Zuma het hom tot ’n veldtog teen verkragting verbind. ’n Nasionale veldtog om kinders in skole oor verkragting en geweld teen vroue bewus te maak, is gister begin.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
3 SA boere in Kongo verkla en geskors
3 SA boere in Kongo verkla en geskors Drie Suid-Afrikaanse boere in die Republiek van die Kongo (Brazza­ville) is geskors omdat hulle glo oortredings teen plaaslike inwoners in die Malolo 2-omgewing begaan het.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 21:04:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vleisprodukte in SA 'veilig'
Vleisprodukte in SA 'veilig' Vleisprodukte in Suid-Afrika hou geen gevaar in vir verbruikers se gesondheid nie, het Rob Davies, minister van handel en nywerheid, gesê.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 15:42:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Profeet' verskyn oor verkragting
'Profeet' verskyn oor verkragting ‘n "Profeet" en sy vrou het in die Protea-landdroshof verskyn in verband met 'n beweerde verkragting in Soweto.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 15:42:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Daggavonds gemaak ná verdagtes probeer weghardloop
Daggavonds gemaak ná verdagtes probeer weghardloop Die polisie in Sterkspruit in die Oos-Kaap het op dagga ter waarde van sowat R531 000 beslag gelê, het owerhede gesê.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 15:05:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Munisipale beampte vas ná miljoene verdwyn
Munisipale beampte vas ná miljoene verdwyn 'n Munisipale beampte van die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit wat vir skuldinvordering verantwoordelik is, is vas vir beweerde bedrog.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 15:05:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Interne ondersoek kom ná skok-video
Interne ondersoek kom ná skok-video Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, het haar kommer uitgespreek oor 'n beweerde voorval van polisiewreedheid in Daveyton.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 13:55:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisiereservis skiet sy kinders, pleeg selfmoord
Polisiereservis skiet sy kinders, pleeg selfmoord 'n Polisiereservis van Springbok het sy twee tienderjarige kinders doodgeskiet en daarna selfmoord gepleeg.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 13:52:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vlug ná skietery by Dbn-hospitaal
Man vlug ná skietery by Dbn-hospitaal 'n Werknemer by die King Edward-hospitaal in Durban is in 'n kritieke toestand nadat hy deur 'n kollega geskiet is, het die polisie gesê.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 12:41:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA verwelkom Zuma-aksie teen verkragting
DA verwelkom Zuma-aksie teen verkragting 'n Landwye veldtog teen seksuele geweld teen vroue en kinders, wat deur pres. Jacob Zuma bekendgestel is, is deur die DA verwelkom.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 12:41:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eskom-verhoging 8%
Eskom-verhoging 8% Die Nasionale Energiereguleerderhet 'n tariefverhoging van 8% aan Eskom toegestaan - Eskom het vir 'n verhoging van 16% gevra.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 11:51:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verhoging in kragtariewe kleiner as verwag
Verhoging in kragtariewe kleiner as verwag Nersa het besluit om 'n veel kleiner verhoging aan Eskom toe te staan as waarvoor die energieverskaffer aanvanklik aansoek gedoen het.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 11:35:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Potch-kampus sluit weens watertekort
Potch-kampus sluit weens watertekort 'n Waterkrisis het die rektor van die Noordwes-universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus genoop om lesings op te skort.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 11:22:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plaaswerkers se planne vir betoging gekortwiek
Plaaswerkers se planne vir betoging gekortwiek Die Kaapstad-stadsraad en die polisie het 'n aansoek deur plaaswerkers om die naweek 'n opmars na die parlement te hou, afgekeur.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 11:22:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vavi ontken bewerings oor korrupsie
Vavi ontken bewerings oor korrupsie Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van Cosatu, het bewerings dat hy betrokke was by finansiële ongerymdhede, ten sterkste ontken.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 11:22:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baywatch-vervaardigers in Kaapstad
Baywatch-vervaardigers in Kaapstad Die Amerikaanse vervaardigers van die reeks Baywatch het in Kaapstad aangekom om finaal te besluit of hulle 'n nuwe aksie-avontuur reeks in die Wes-Kaap gaan verfilm.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 11:12:15© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Presidensie reageer oor opmerkings oor Afrikaners
Presidensie reageer oor opmerkings oor Afrikaners Geen kulturele groep moet uitgesonder word en blameer word vir die toename in geweld teen vroue en kinders nie.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 10:33:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kommissie ondersoek etikettering van vleis
Kommissie ondersoek etikettering van vleis Die Nasionale Verbruikerskommissie kan die verkeerde etikettering van vleisprodukte ondersoek, het Phumla Williams, 'n woordvoerder, gesê.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 10:07:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Presidensie reageer op Afrikaner-uitlatings
Presidensie reageer op Afrikaner-uitlatings Geen kulturele groep moet blameer word vir die toename in geweld teen vroue en kinders nie, het die presidensie gesê.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 10:07:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie-brutaliteit op kamera vasgelê [video]
Polisie-brutaliteit op kamera vasgelê [video] ’n Skok-video wys hoe die polisie ’n buitelander agter hul polisievangwa sleep. Die man is later dood.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 09:11:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skok-video: Man deur vangwa gesleep
Skok-video: Man deur vangwa gesleep Die polisie ondersoek die dood van 'n Mosambiekse man wat na bewering deur polisiebeamptes in Daveyton aan die Oos-Rand aan 'n polisievangwa vasgemaak en sowat 400 meter ver gesleep is.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 09:08:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister se verskoning verwerp
  Minister Lulu Xingwana se verskoning oor haar kommentaar aangaande Afrikanermans kom geforseerd voor, het die UDM se vrouevereniging gesê.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 09:01:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kind verdrink in swembad
Kind verdrink in swembad 'n 14 maande oue kind het in 'n swembad by Gholfsig in Middelburg verdrink, het 'n woordvoerder van ER24 gesê.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 09:01:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA, Brittanje praat oor visums
SA, Brittanje praat oor visums Die Suid-Afrikaanse regering probeer sy bes om Britse owerhede te oortuig om met die visumvereiste vir besoekers uit Suid-Afrika weg te doen.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 07:55:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
De Lille praat oor suster se gru-moord
De Lille praat oor suster se gru-moord Kaapstad se burgemeester, Patricia de Lille, het in 'n koerant-onderhoud onthul hoe haar suster in 1997 op 'n gruwelike wyse verkrag en vermoor is.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 07:55:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skok-video wys hoe polisie man martel
  'n Video wat deur 'n omstander op 'n selfoon geneem is wys na bewering hoe polisielede 'n Mosambiekse man in Daveyton martel.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 07:54:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrees vir misdaad ‘knou sake in Muldersdrift'
Vrees vir misdaad ‘knou sake in Muldersdrift' “Een van ons veiligheidswagte is in 2010 doodgeskiet. En verlede jaar is ons van sowat R500 000 se goedere beroof, maar niemand is weens enige van die gevalle gearresteer nie.”
Donderdag, 28 Februarie 2013, 07:35:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Toegang tot ARM 'vir almal voordelig'
Toegang tot ARM 'vir almal voordelig' Die hele gemeenskap word beskerm wanneer MIV- positiewe mense goeie toegang het tot antiretrovirale medisyne, wys twee navorsingstudies.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 07:30:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regter kap prokureurs erg oor POF
Regter kap prokureurs erg oor POF "Oneerlike” prokureurs en advokate het wéér sleg onder dwarsklappe van ’n regter in Johannesburg deurgeloop oor ’n “oneerlike” gekonkel met ’n eis teen die Padongelukkefonds.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 06:48:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Omstrede minister die deur gewys
Omstrede minister die deur gewys Lulu Xingwana, die omstrede minister van vroue, kinders en gestremdes, en haar hele afvaardiging is die deur gewys in die parlement.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 06:45:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Video: Huis vir wesies van ou houers
Video: Huis vir wesies van ou houers ’n Huis van skeepvrag­houers. Dié ekovriendelike dubbelverdiepinghuis van die New Jerusalem-kinderhuis in Midrand is van ou skeepvrag­houers gebou.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 06:27:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gordhan optimisties ondanks uitdagings
Gordhan optimisties ondanks uitdagings Minister Pravin Gordhan het by 'n sakeontbyt gesê hy is oortuig die regering het die regte besluite geneem vir dié jaar se begroting.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 06:24:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Video: Nou het ek geld én tyd - Mannetjies
Video: Nou het ek geld én tyd - Mannetjies Die rook het getrek soos die pannekoeke op die stoep deur die ouetehuis-vrywilligers gebak is.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 06:23:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marikana: ‘Getuie het polisie se wapen’
Marikana: ‘Getuie het polisie se wapen’ Die man wat Dinsdag getuig het dat polisielede hom in Augustus by die Lonmin-myn by Rustenburg herhaaldelik geskop en geskiet het, was blykbaar met ’n gesteelde Z88-pistool bewapen wat aan die polisie behoort het.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 06:16:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oscar: Middel nie verbode, sê Wada
Oscar: Middel nie verbode, sê Wada Die wêreldliggaam teen verbode middels sê die middel wat in Oscar Pistorius se slaapkamer gevind is ná die skietdood van Reeva Steenkamp is nie verbode nie.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 06:11:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Mannetjies Roux se veiling
VIDEO: Mannetjies Roux se veiling Die rook het getrek soos die pannekoeke op die stoep deur die ouetehuis-vrywilligers gebak is.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 06:10:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skool gesluit omdat onnies kinders vrees
Skool gesluit omdat onnies kinders vrees 'n Hoërskool in Mdantsane in die Oos-Kaap is al 'n week lank gesluit omdat onderwysers bang is vir intimidasie deur leerders.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 05:35:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA verwelkom planne vir jeugloonsubsidie
DA verwelkom planne vir jeugloonsubsidie Die DA het verskeie dele van minister Pravin Gordhan se begrotingsrede verwelkom, en gesê sommige van dié planne strook met sy eie beleid.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 05:15:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister vra om verskoning vir uitlating oor Afrikaners
Minister vra om verskoning vir uitlating oor Afrikaners Lulu Xingwana, minister van vroue, kinders en gestremdes, het onvoorwaardelik om verskoning gevra vir haar uitlatings oor Afrikaner-mans.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 05:06:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Besluit oor kragtariewe kom binnekort
Besluit oor kragtariewe kom binnekort Nersa sal binnekort aankondig of hy Eskom se voorgestelde verhogings in die kragtarief aanvaar het.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 05:06:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Agang ’n 'voorloper van politieke party'
Agang ’n 'voorloper van politieke party' Dr. Mamphela Ramphele se “politieke platform” Agang is net ’n voorloper van haar politieke party, wat na verwagting middel vanjaar gestig word. En sy is bereid om Suid-Afrika se president te wees.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 04:14:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Diefstal van bundel 'vernuwe sy poësie'
Diefstal van bundel 'vernuwe sy poësie' Die digter Cas Vos is vandag dankbaar teenoor die rower wat net meer as agt maande gelede sy rekenaar met ’n manuskrip vir ’n nuwe digbundel gesteel het. (Video binne).
Donderdag, 28 Februarie 2013, 04:06:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAUK-hoë gepos wat glo wou klik
SAUK-hoë gepos wat glo wou klik Die SAUK het sy waarnemende bedryfshoof skielik in die pad gesteek, vermoedelik omdat hy daarop aangedring het om ’n verslag wat korrupsie onder raadslede uitwys aan die parlement voor te lê.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 04:05:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bedryf reageer met skok op vleisgerugte
Bedryf reageer met skok op vleisgerugte Die Rooivleis-bedryfsforum (RVBF) het gister “met erge kommer” op ’n opspraakwekkende nuwe studie oor die inhoud van plaaslik verwerkte vleisprodukte gereageer.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Renostergetalle ‘kan inplof’
Renostergetalle ‘kan inplof’ As renosterstropery teen vandag se tempo voortduur, sal die bevolking van dié diere binne die volgende twee jaar begin inplof.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stadion kry gou nuwe gras
Stadion kry gou nuwe gras Die Toyota-Cheetahs toer nou oorsee en teen die tyd dat hulle terug is, speel hulle op splinternuwe gras.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 03:45:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Universiteite kry meer vir infrastruktuur
Universiteite kry meer vir infrastruktuur Suid-Afrikaanse universiteite – waarvan sommige maar bra gehawend is – sal vanjaar veel meer aan die instandhouding en herstel van infrastruktuur moet bestee.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 03:45:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sport kry meer vir Afrika-toernooi
Sport kry meer vir Afrika-toernooi Die departement van sport en ontspanning ontvang vanjaar ’n bykomende R160?miljoen van die nasionale tesourie vir volgende jaar se Afrika-kampioenskapstoernooi waarvan hy die gasheer is.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 03:45:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
LP’s wys Xingwana die deur
LP’s wys Xingwana die deur Die wêreld raak warm vir Lulu Xingwana, minister van vroue, kinders en gestremdes, wat gister saam met haar hele afvaardiging in die parlement die deur gewys is.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
NV sê ja vir nuwe wet
NV sê ja vir nuwe wet Die Nasionale Vergadering het Dinsdag ’n wetsontwerp goedgekeur wat bepaal dat die afname in eiendomspryse nie meer gebruik kan word as rede om die ontwikkeling van laekostebehuising in hoë-inkomstegebiede te keer nie.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verdagte was in bank saam met slagoffer
Verdagte was in bank saam met slagoffer Een van sy vermeende moordenaars was saam met Gerhard Fourie (44) in die bank toe hy R12 000 getrek het, blyk uit ’n digitale opname van die bank se kameras wat gister in die Vrystaatse hooggeregshof vertoon is.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 03:45:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Wapens raak te duur om maklik te vervoer'
'Wapens raak te duur om maklik te vervoer' Comair, die maatskappy wat Kulula en British Airways in Suid-Afrika bedryf, het aangekondig dat geen wapens en in sommige gevalle ook krieketkolwe meer op dié lugdienste se plaaslike en streekvlugte toegelaat gaan word nie.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 03:45:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Francis op pad na Nieu-Seeland
Francis op pad na Nieu-Seeland Die bykans 20 uur wat Burton Francis tussen Suid-Afrika en Australië in die lug gaan bestee, is sweerlik lank genoeg vir hom om oor sy skielike opgang in die rugbywêreld te besin.
Donderdag, 28 Februarie 2013, 03:45:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie verbeter vermoë
Polisie verbeter vermoë Die besteding van die polisie se begroting gaan vanjaar skerp fokus op die herinstelling van eenhede teen gesinsgeweld en seksuele misdrywe en vir kinderbeskerming.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:19:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Aarde skud aan Rand, Centurion
Aarde skud aan Rand, Centurion Verskeie mense aan die Oos-Rand, asook Centurion, het gister omstreeks 00:30 wakker geword weens ’n aardskud- ding.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:19:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skuld kwel partye
Skuld kwel partye Politieke partye het Pravin Gordhan, minister van finansies, se begroting gister verwelkom, hoewel daar kommer is oor stygende staatskuld.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:19:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Agang ’n voorloper van politieke party, sê Ramphele
Agang ’n voorloper van politieke party, sê Ramphele Dr. Mamphela Ramphele se “politieke platform” Agang is net ’n voorloper van haar politieke party, wat na verwagting middel vanjaar gestig word. En sy is bereid om Suid-Afrika se president te wees.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:19:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA praat met Britte oor visums
SA praat met Britte oor visums Die Suid-Afrikaanse regering het ná vyf jaar sy stryd hervat om die Britse regering daarvan te oortuig dat Suid-Afrikaners nie ’n visum nodig het om na Brittanje te mag reis nie.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:19:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié lugmaglede kry 15 j. laas ’n verhoging
Dié lugmaglede kry 15 j. laas ’n verhoging Boordtegnici en kajuit-assistente in die lugmag het die afgelope 15 jaar nog geen toelae-aanpassings op hul maandelikse verdienste gekry nie.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:19:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
3 ontsnap ‘oor tronk hel is’
3 ontsnap ‘oor tronk hel is’ Hulle het ontsnap, maar net omdat dit “ ’n geleentheid was om van die onmenslike mishandeling in die tronk” te ontvlug.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:19:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kerke ‘doen te min’
Kerke ‘doen te min’ Wat betref trekarbeiders of die duisende werkloses en hul families wat nou in Johannesburgse hostelle bly, is die kerk bie­tjie soos die verlore seun se broer.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:19:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Holte in muur red al 3 babas
Holte in muur red al 3 babas Pasgebore babas hoef nie dood en vermoor op die ashoop, in koffieblikke of in puttoilette te beland nie. Babas hoef ook nie lewend aan die brand gesteek te word net omdat die ma’s die kinders nie wil hê nie.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:19:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrees vir misdaad ‘knou sake in M’drift’
Vrees vir misdaad ‘knou sake in  M’drift’ Inwoners van Muldersdrift meen misdaad daar dra by tot ekonomiese agterstand omdat baie mense bang is om na ondernemings daar te gaan. Felicia Harrison, eienaar van die wegbreekplek
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:19:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ek is maklik: Gee net Coke’
Ek is maklik: Gee net Coke’ Pres. Jacob Zuma het vanjaar se begroting beskryf as ’n boot wat Suid-Afrika moet neem oor ’n rivier wat in vloed is.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:11:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Donkie, buffel in vleis: ‘Kla hulle aan’
Donkie, buffel in vleis: ‘Kla hulle aan’ Die Rooivleisbedryfsforum (RVBF) het gister “met erge kommer” op ’n opspraakwekkende nuwe studie oor die inhoud van plaaslik verwerkte vleisprodukte gereageer.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:11:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Huis vir wesies van ou houers
Huis vir wesies van ou houers ’n Huis van skeepvrag­houers. Dié ekovriendelike dubbelverdiepinghuis van die New Jerusalem-kinderhuis in Midrand is van ou skeepvrag­houers gebou. (Video binne)
Woensdag, 27 Februarie 2013, 21:04:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lulu is ‘jammer’ oor opmerkings oor Afrikaners
Lulu is ‘jammer’ oor opmerkings oor Afrikaners Lulu Xingwana het Afrikanermans gisteraand om verskoning gevra en haar stelling dat hulle hul vroue en kinders as besittings beskou, onvoorwaardelik teruggetrek.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sjoe, wat ’n verligting...
Sjoe, wat ’n verligting... Suid-Afrikaners kon ná gistermiddag se begrotingsrede behoorlik ’n sug van verligting slaak.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Betogers ruk op teen geweld
Betogers ruk op teen geweld Twee verskillende gemeenskappe, maar met dieselfde misnoeë, het gister op Worcester en Grabouw betoog teen twee afsonderlike voorvalle van geweld teen vroue en kinders.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Kla die oortreders aan’
‘Kla die oortreders aan’ Die Rooivleisbedryfsforum (RVBF) het gister “met erge kommer” op ’n opspraakwekkende nuwe studie oor die inhoud van plaaslik verwerkte vleisprodukte gereageer.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Agang as party middel 2013 bekend gestel
Agang as party middel 2013 bekend gestel Dr. Mamphela Ramphele se “politieke platform”, Agang, is net ’n voorloper van haar politieke party wat middel vanjaar gestig sal word.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lulu moet haar brouwerk regmaak, eis LP’s
Lulu moet haar brouwerk regmaak, eis LP’s Die wêreld raak nou warm vir Lulu Xingwana, minister van vroue, kinders en gestremdes, wat gister saam met haar hele afvaardiging in die parlement die deur gewys is.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Harry se besoek verheug blinde kinders
Harry se besoek verheug blinde kinders Nie ’n enkele blou lig, ’n rits swart Duitse vuur­waens, loeiende sirenes of onbeskofte lyfwagte met oorstukke nie.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sir Ranulph groet sy span
Sir Ranulph groet sy span As die weer hou, kan sir Ranulph Fiennes vanoggend in die Kaap aankom.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Renosters ‘sal begin uitsterf’
Renosters ‘sal begin uitsterf’ As renosterstropery teen die huidige tempo voortduur, sal die bevolking van dié diere binne die volgende twee jaar begin inplof.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kollig ‘moet op seks-statistieke bly’
Kollig ‘moet op seks-statistieke bly’ Skoksyfers oor seksuele geweld moet altyd aan die groot klok gehang word, nie net wanneer dit nuuswaardig is nie.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vliegtuig ‘ontplof’ in Kaapstad
Vliegtuig ‘ontplof’ in Kaapstad Passasiers op die Kaapstadse Internasionale Lughawe is gister op hol gejaag toe gerugte van ’n “ontploffing” op die aanloopbaan op die sosiale netwerk Twitter versprei is.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staat ‘het ’n sterk saak’ teen Davids’
Staat ‘het ’n sterk saak’ teen Davids’ Skokgolwe sal deur die gemeenskap gestuur word indien Jonathan “Zwai” Davids op borgtog vrygelaat word. Daarbenewens het die staat ’n sterk saak teen hom.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Prediker verkla ná ‘haatspraak’
Prediker verkla ná ‘haatspraak’ Vier mense het gister ’n Kaapse prediker by die Menseregtekommissie (MRK) weens beweerde haatspraak verkla omdat hy in ’n anti-gay-inskrywing op Facebook gesê het Oscar Pistorius is vervloek omdat hy gay mense steun.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kasregister klingel
Kasregister klingel Die rook het getrek soos die pannekoeke op die stoep deur die vrywilligers van die plaaslike ouetehuis gebak is.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 20:45:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Anene se familie verlig omdat ‘Zwai’ nie borgtog kry
VIDEO: Anene se familie verlig omdat ‘Zwai’ nie borgtog kry Ons verslaggewer op die toneel, Carryn-Ann Nel, vertel hoe verrigtinge verloop het in die Anene Booysen-moordsaak op Bredasdorp.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 18:48:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reeva was nié swanger – familie
Reeva was nié swanger – familie Reeva Steenkamp se familie het spekulasie dat die model swanger was toe Oscar Pistorius haar doodgeskiet het ,verwerp.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 15:58:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kastrasie uitgesluit as straf – minister
Kastrasie uitgesluit as straf – minister Lulu Xingwana het chemiese kastrasie uitgesluit as straf vir mans wat skuldig bevind word op aanklag van verkragting.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 15:58:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bredasdorp: Borgtog geweier
Bredasdorp: Borgtog geweier Jonathan Davids, een van die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Anene Booysen verkrag en vermink het, is borgtog geweier.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 15:19:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Begroting in 'n neutedop
Begroting in 'n neutedop Goeie nuus vir belastingbetalers is dat geen verhoging in die koerse van persoonlike inkomstebelasting in vandag se begrotingsrede aangekondig is nie.Kliek ook hier om te bereken hoeveel minder belasting jy dalk hierdie jaar gaan betaal.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 14:13:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Alles wat jy oor die begroting wil weet
Alles wat jy oor die begroting wil weet Goeie nuus oor inkomstebelasting, maar daar is ook heelwat slegte nuus vir verbruikers.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 13:01:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie jok oor Marikana, sê oorlewende
Polisie jok oor Marikana, sê oorlewende 'n Mynwerker wat die skietery by Marikana oorleef het, het aan die Farlam-ondersoekkommissie gesê polisiebeamptes jok oor dié gebeure.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 12:06:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Honderde buite hof waar LUR verskyn
Honderde buite hof waar LUR verskyn Honderde mense het buite die Klerksdorp-landdroshof byeengekom vir die borgtogaansoek van China Dodovu, 'n LUR in die Noordwes.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 12:06:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SARU geraps oor skuld
  Voordat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) nie sy agterstallige rekeninge vereffen nie, sal geen advertensieruimte aan sy borge vir wedstryde op Kings Park en Nuweland beskikbaar wees nie.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 11:52:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bredasdorp: Stampvol hof wag op antwoorde
Bredasdorp: Stampvol hof wag op antwoorde Die familie van die vermoorde tiener Anene Booysen en dié van 'n man wat weens die misdaad teregstaan, het die Bredasdorp-landdroshof volgepak.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 11:02:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas ná hy glo sy vrou slaan, verkrag
Man vas ná hy glo sy vrou slaan, verkrag 'n Man (55) is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy vrou in Zola, Soweto, verkrag het, het die polisie in Gauteng gesê.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 10:57:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mediese fonds vir huishulpe 'volhoubaar'
Mediese fonds vir huishulpe 'volhoubaar' 'n Bekostigbare private mediese skema vir huishulpe is volhoubaar, het die CareCross-gesondheidsgroep gesê.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 10:57:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mannetjies dra swaar
Mannetjies dra swaar Die rugbylegende Mannetjies Roux het gister heen en weer met sy “stadige” Tata-bakkie deur sy dorp gery om sy aardse besitttings te karwei vir een van die grootste veilings wat dié andersins rustige Karoodorp nóg gesien het.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 10:12:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SAUK-voorsitter moet waai, eis LP’s
SAUK-voorsitter moet waai, eis LP’s Opposisie-LP’s sê hulle gaan eis dat dr. Ben Ngubane, voorsitter van die SAUK-direksie, bedank.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 09:53:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vonke spat oor 'onverdraagsame' minister
Vonke spat oor 'onverdraagsame' minister Pres. Zuma moet minister Lulu Xingwana afdank oor haar uitlatings oor Calvinisme en Afrikaners, het die Christen-Demokratiese Party gesê.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 09:51:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vleisskandaal: Kommer oor 'geheime' bestanddele
Vleisskandaal: Kommer oor 'geheime' bestanddele Prof. Louw Hoffman het gesê bestanddele in Suid-Afrikaanse vleisprodukte wat nie aangedui word nie, is 'n groot rede tot kommer.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 09:51:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Ek het Anene aangerand, verkrag'
'Ek het Anene aangerand, verkrag' Een van die mans wat na bewering die 17-jarige Anene Booysen verkrag en vermoor het, het erken dat hy haar aangerand en verkrag het.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 09:51:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Evalueer Oscar psigiatries, vra vrou
Evalueer Oscar psigiatries, vra vrou “Ek het ’n unieke insig in die gekompliseerde samestelling van Oscar. Daarom wou ek in die streekhof . . . ’n aansoek indien dat Oscar eers 60 dae lank deur sielkundiges ondersoek word om te bepaal of hy hoegenaamd geestesgesond is."
Woensdag, 27 Februarie 2013, 09:46:12© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hewige reaksie op Lulu se uitlating oor Afrikaners
Hewige reaksie op Lulu se uitlating oor Afrikaners "Jong Afrikanermans word grootgemaak in die Calvinistiese geloof en glo hulle besit 'n vrou, hulle besit 'n kind, hulle besit alles, en daarom kan hulle daardie lewe neem, want hulle besit dit."
Woensdag, 27 Februarie 2013, 09:34:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Elfjarige vas vir moord op seun
Elfjarige vas vir moord op seun 'n Groep seuns tussen die ouderdom van ses en 11 jaar is deur die polisie ondervra in verband met die moord op 'n sesjarige seun.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 08:37:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar oefen nie 'uit respek vir Reeva'
Oscar oefen nie 'uit respek vir Reeva' Die Paralimpiese ster en moordverdagte Oscar Pistorius het geen planne om in die nabye toekoms weer te begin oefen nie.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 07:46:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg 'n trein brand in Gauteng
Nóg 'n trein brand in Gauteng 'n Trein wat van Johannesburg se Parkstasie na Vereeniging onderweg was, is deur vandale aan die brand gesteek.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 07:36:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lyk in vlak graf gevind; verdagte vas
Lyk in vlak graf gevind; verdagte vas Twee mans is in hegtenis geneem ná die lyk van 'n jong vrou deur munisipale werkers in 'n vlak graf in Esikhawini gevind is.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 07:23:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
US-Woordfees en NG Kerk ‘vat hande in gees van versoening’
US-Woordfees en NG Kerk ‘vat hande in gees van versoening’ Die Universiteit Stellenbosch (US) se Woordfees en die NG Kerk het besluit om in ’n “gees van versoening hande te vat”.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 07:06:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA dien wetsplan in oor sake met staat
  Lindiwe Mazibuko, parlementêre leier van die DA, het ’n wetsontwerp by die parlement ingedien om staatsamptenare te verbied om sake te doen met die regering.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 06:44:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Agentskap en 5 skik buite hof oor ‘laster’
Agentskap en 5 skik buite hof oor ‘laster’ Vyf werknemers van die Mpumalanga-toerisme-en-parkagentskap (MTPA) wat beweer het die MTPA het hulle belaster met aantygings van wildstropery, het ’n skikkingsooreenkoms met die agentskap bereik.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 06:40:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marikana: Polisielede skiet glo beseerde
Marikana: Polisielede skiet glo beseerde Polisielede het herhaaldelik ’n beseerde mynwerker geskop én geskiet by die Lonmin-platinummyn in Rustenburg.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 06:24:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
'Vloek' rus op Oscar, sê pastoor
'Vloek' rus op Oscar, sê pastoor 'n Vloek rus op die moordverdagte Oscar Pistorius omdat hy gay mense ondersteun, het 'n pastoor volgens berigte gesê.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 06:17:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Woede oor minister se uitlating oor Afrikaners
Woede oor minister se uitlating oor Afrikaners Die minister van vroue, kinders en gestremdes het onder skerp kritiek deurgeloop oor 'n uitlating wat sy oor Afrikanermans gemaak het.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 06:17:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar hou roudiens
Oscar hou roudiens Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius het 'n private roudiens gehou vir Reeva Steenkamp in die huis in Waterkloof waar hy tuisgaan.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 05:10:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verdagte in Anene se dood voorheen gevonnis
Verdagte in Anene se dood voorheen gevonnis Die borgtogaansoek van een van die twee mans wat daarvan verdink word dat hulle Anene Booysen verkrag en vermoor het, duur voort.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 05:10:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verkoolde lyke in Guguletu gevind
Verkoolde lyke in Guguletu gevind Die verkoolde lyke van twee mans wat vermoedelik deur 'n groep mense aangeval is, is in Guguletu in Kaapstad gevind.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 05:10:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tegniese skole kan van 2015 dié wiskunde, wetenskap aanbied
Tegniese skole kan van 2015 dié wiskunde, wetenskap aanbied As alles volgens plan verloop, sal leerlinge in tegniese skole van 2015 af in gr. 10 die eerste keer tegniese wiskunde en tegniese wetenskap kan neem.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Landboukolleges gaan landwyd opgeknap word
Landboukolleges gaan landwyd opgeknap word Die 12 landboukolleges landwyd het ’n kontantinspuiting van R387 miljoen ontvang om hulle in “sentrums van uitnemendheid” te omskep.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 03:45:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Fiennes amper terug in SA
Fiennes amper terug in SA Te danke aan goeie samewerking deur Suid-Afrika, België en die Britse projekspan is sir Ranulph Fiennes dalk vanmiddag nog terug in Kaapstad.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 03:45:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
UV kweek leierboere
UV kweek leierboere Leierboere word by die nuwe Syngenta-akademie vir graanboere aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) gekweek.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 03:45:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC skop Combrinck uit amp
ANC skop Combrinck uit amp Sy het gehoop op nog ’n maand of twee om belangrike prosesse af te handel, maar dié droom is verydel noudat sy nie meer burgemeester is nie.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tragedie tref gesin toe meisie (5) in swembad verdrink
Tragedie tref gesin toe meisie (5) in swembad verdrink “Sy is by die swembad en sy is dood.” So het die vierjarige Reabetswe Sebusi die tragiese nuus van haar ouer suster se verdrinking aan haar ma oorgedra.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vleis in SA dalk ook verdag
Vleis in SA dalk ook verdag Donkie, bok en waterbuffel is dikwels in wors, hamburgers en ander verwerkte vleisprodukte op die Suid-Afrikaanse spyskaart.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verdagte het glo aandeel ontken
Verdagte het glo aandeel ontken Die bestuurder van ’n bakkie waarin ’n leerling van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein dood is, het eers aan ’n Bloemfonteinse brandweerman ontken dat hy die bakkie ten tyde van die ongeluk bestuur het.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar hou sy eie roudiens vir Reeva in Waterkloof
Oscar hou sy eie roudiens vir Reeva in Waterkloof ’n Bos blomme. Dit is wat van Oscar Pistorius se vriende en familie gisteraand saamgebring het vir die roudiens wat dié wêreldbekende sportman gehou het vir sy meisie wat hy doodgeskiet het.
Woensdag, 27 Februarie 2013, 03:45:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor speurder vir Reeva
Vrae oor speurder vir Reeva “Vriende” van Reeva Steenkamp het ’n private speurder aangestel om haar dood te ondersoek, maar hulle is in die duister hieroor, het die Steenkamps gister gesê.
Dinsdag, 26 Februarie 2013, 03:45:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Besonderhede oor aanklag teen Oscar se broer onthul
Besonderhede oor aanklag teen Oscar se broer onthul Carl Pistorius (28), ouer broer van Oscar Pistorius (26), staan tereg op ’n aanklag van strafbare manslag weens die dood van Marietjie Barnard (36).
Dinsdag, 26 Februarie 2013, 03:45:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rok sluit die liefde oop
Rok sluit die liefde oop Dit was net tingeling, tingeling, toe Sumandé Pansegrouw haar opwagting by ’n Valentynsbal in Welkom maak.
Dinsdag, 26 Februarie 2013, 03:45:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar vergeefs voorgelê
Oscar vergeefs voorgelê Oscar Pistorius het hom gister die eerste keer nadat hy Vrydag op borgtog vrygelaat is, by die “owerhede” aangemeld.
Dinsdag, 26 Februarie 2013, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Derde verdagte in hof ná dubbele moord
Derde verdagte in hof ná dubbele moord Die derde vermeende moordenaar van die bejaarde Van Rooyen-egpaar van die plaas Somerset in dié distrik het in die landdroshof op die dorp verskyn.
Dinsdag, 26 Februarie 2013, 03:45:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mannetjies se goed môre opgeveil
Mannetjies se goed môre opgeveil Die laaste twee weke was maar emosioneel vir die legendariese rugbyheld Mannetjies Roux en sy vrou, Charlotte.
Dinsdag, 26 Februarie 2013, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soldaat vandag voor ná dood van makkers
Soldaat vandag voor ná dood van makkers ’n Soldaat wat daarvan verdink word dat hy twee van sy makkers koelbloedig doodgeskiet het, sal na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof verskyn.
Dinsdag, 26 Februarie 2013, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gehalte is nie noodwendig beter, sê Van Nierop
Gehalte is nie noodwendig beter, sê Van Nierop Die Afrikaanse rolprentbedryf het die afgelope twee jaar geweldige opbloei beleef.
Dinsdag, 26 Februarie 2013, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man se eis ná ongeluk op vakansieplaas misluk
Man se eis ná ongeluk op vakansieplaas misluk ’n Eis van R1,2 miljoen nadat ’n man baie ernstig beseer is toe hy van ’n kabelglybaan (“foefie-slide”) op die De Rust-natuurreservaat by Odendaalsrus afgeval het, is in die Vrystaatse hooggeregshof met koste afgewys.
Dinsdag, 26 Februarie 2013, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.