Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Padwoede-aanval: Man van moord aangekla
Padwoede-aanval: Man van moord aangekla ’n Man wat na bewering ’n jong Albertonse pa geskiet het ná die twee 'n onderonsie op die pad gehad het, is van moord aangekla.
Saterdag, 9 Maart 2013, 12:59:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man was kar, sterf toe bakkie terugrol
Man was kar, sterf toe bakkie terugrol ’n Vrystaatse man is dood toe die voertuig wat hy besig was om te was, agteruitgerol en hom teen 'n muur vasgepen het.
Saterdag, 9 Maart 2013, 12:48:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inwoners steel glo stoele oor dienslewering
Inwoners steel glo stoele oor dienslewering Die Ekurhuleni-munisipaliteit is woedend ná inwoners glo met 1600 stoele weggeloop het omdat hulle ongelukkig is oor dienslewering.
Saterdag, 9 Maart 2013, 12:30:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minder as 50% van SA studente in Kuba slaag
Minder as 50% van SA studente in Kuba slaag Die minder as die helfte van studente wat deur die regering na Kuba gestuur word om daar as dokters te kwalifiseer, voltooi hul studies.
Saterdag, 9 Maart 2013, 11:20:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reeva-familie oorweeg siviele eis teen Oscar
Reeva-familie oorweeg siviele eis teen Oscar Reeva Steenkamp se ouers oorweeg 'n siviele eis teen Oscar Pistorius nadat hy hul dogter doodgeskiet het.
Saterdag, 9 Maart 2013, 08:11:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie dood in Wadeville-botsing
Drie dood in Wadeville-botsing Drie mense is dood en een is beseer toe hul voertuig op 'n pad in Wadeville omgeslaan het, het Ekurhuleni-metropolisie gesê.
Saterdag, 9 Maart 2013, 06:43:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Diewe ál meer uitgeslape
VIDEO: Diewe ál meer uitgeslape Mense wat voertuie met ’n afstandbeheertoestel “sluit” en dan houtgerus wegloop, moet versigtig wees.
Saterdag, 9 Maart 2013, 06:34:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Met fiets agterop sy ysterperd Kaap toe
Met fiets agterop sy ysterperd Kaap toe Duisende laat dit afvlieg. Ander laai dit weer op hul motors. ’n Man van Krugersdorp het egter ’n plan bedink om dit op sy motorfiets te laat afry.
Saterdag, 9 Maart 2013, 06:26:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mans voor ná pastoor voor hof geskiet is
Mans voor ná pastoor voor hof geskiet is Vier dae nadat ’n pastoor van Blackheath doodgeskiet is, het vyf jong mans – onder wie ’n minderjarige – op aanklag van moord in die hof verskyn.
Saterdag, 9 Maart 2013, 06:01:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ons verkoop nie vreemde vleis nie’
‘Ons verkoop nie vreemde vleis nie’ Kleinhandelaars ontken dat hulle donkie, perd, waterbuffel of enige ander vreemde vleis verkoop. ’n Onafhanklike toets deur News24 wat vleismonsters van verskeie winkels getoets het, bevestig dit.
Saterdag, 9 Maart 2013, 06:01:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Landbou is hard getref, sê minister
Landbou is hard getref, sê minister Moontlike werksverliese en meganisasie sal reuse-terugslae vir landelike gebiede wees. Alan Winde, Wes-Kaapse minister van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, het Donderdag in sy begrotingstoespraak gesê die 52%-styging in plaaswerkers se min
Saterdag, 9 Maart 2013, 06:01:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ek rook eerder ’n boom voor ek hom steel, sê Mark vies
Ek rook eerder ’n boom voor ek hom steel, sê Mark vies “Ek sal nie ’n boom steel nie. Ek sal dit liewer rook.” Só het die gewese Bafana Bafana-speler Mark Fish gister gesê in reaksie op ’n klag van diefstal van broodbome wat vroeër vandeesweek teen hom by die Boschkop-polisiekantoor, oos van Pretor
Saterdag, 9 Maart 2013, 06:01:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zille wil weet oor Bono se bande
Zille wil weet oor Bono se bande Helen Zille, Wes-Kaapse premier, sal graag wil weet wat die swartbemagtingsmaatskappy Bono se vennootskap met die nasionale regering behels.
Saterdag, 9 Maart 2013, 06:01:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regering misken dié groepe, sê Khoi-leier
Regering misken dié groepe, sê Khoi-leier ’n Ontstelde Kaapse Khoi-leier met ’n luiperdvelband om die kop en ystervarkpenne wat regop bokant sy voorkop staan, het gister by ’n minister gekla oor die behandeling wat sy mense kry.
Saterdag, 9 Maart 2013, 06:01:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaapse sokkerspeler vas oor ‘verkragting’
Kaapse sokkerspeler vas oor ‘verkragting’ ’n Speler van die Kaapse Premierliga-sokkerklub Chippa United word daarvan beskuldig dat hy ’n 19-jarige vrou verkrag het.
Saterdag, 9 Maart 2013, 06:01:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Staan nóú op teen verkragting’
‘Staan nóú op teen verkragting’ Suid-Afrikaners, veral mans, moet nou met woord en daad teen verkragting en verkragters opstaan.
Saterdag, 9 Maart 2013, 05:37:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Syfers wys waar dit vir vroue gevaarlik is
Syfers wys waar dit vir vroue gevaarlik is Suid-Afrika se vyf gevaarlikste gebiede vir seksmisdade sluit twee Wes-Kaapse dorpe en die sentrale stadsgebiede van twee stede in.
Saterdag, 9 Maart 2013, 05:35:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wes-Kaap wil gesinsgeweld vasvat
Wes-Kaap wil gesinsgeweld vasvat ’n Kantoor wat gemik is op gesinsgeweld gaan eersdaags by die Mitchells Plain-polisiekantoor ingerig word.
Saterdag, 9 Maart 2013, 05:32:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: Beskuldigde voel eensaam
Griekwastad: Beskuldigde voel eensaam Die 16-jarige wat aangekla word van die verkragting van en moord op Marthella Steenkamp, asook die moorde op haar ouers is gespanne en eensaam.
Saterdag, 9 Maart 2013, 05:31:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar appelleer teen borgtogvoorwaardes
Oscar appelleer teen borgtogvoorwaardes Oscar Pistorius het die Pretoriase landdroshof in kennis gestel dat hy teen van sy borgtogvoorwaardes gaan appelleer.
Saterdag, 9 Maart 2013, 05:31:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Die weer (en wind) gaan môre só maak
Die weer (en wind) gaan môre só maak 36ste Cape Argus Pick n Pay-fietstoer: Die sowat 35000 fietsryers wat môre aan die 36ste Cape Argus Pick n Pay-fietstoer oor 109km gaan deelneem, kan gunstige weersomstandighede verwag.
Saterdag, 9 Maart 2013, 04:56:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma vergader met Mugabe
Zuma vergader met Mugabe Pres. Jacob Zuma het gister hier met pres. Robert Mugabe van Zimbabwe vergader enkele dae voordat Zimbabwiërs oor ’n nuwe grondwet vir hul land sal stem.
Saterdag, 9 Maart 2013, 04:52:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reeva-ouers oorweeg siviele eis
Reeva-ouers oorweeg siviele eis Reeva Steenkamp se ouers oorweeg dit om ’n siviele eis teen Oscar Pistorius in te stel. “Die familie is nie in ’n toestand om dit in diepte te bespreek nie, maar daar is definitief sprake daarvan,” het die Steenkamps se prokureur, adv. Dup de Bruy
Saterdag, 9 Maart 2013, 04:28:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Goeie nuus vir SA vleis
Goeie nuus vir SA vleis Ontledings van vleismonsters wat by plaaslike winkels geneem is, wys die inhoud van vleisprodukte op winkelrakke in Suid-Afrika stem wel ooreen met wat op die verpakking aangedui is.
Saterdag, 9 Maart 2013, 03:45:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Charlie’s Angels’ het nie ’n bang haar
‘Charlie’s Angels’ het nie ’n bang haar Hulle is Charlie’s Angels, Powerpuff Girls en Power Rangers in een. Dít is hoe ’n blondine, ’n donkerkop en ’n rooikop, wat straks die eerste vroulike waaghalse in Suid-Afrika op “enigiets met wiele” is, hulself beskryf.
Saterdag, 9 Maart 2013, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Raad kan vir eers sy bates hou
Raad kan vir eers sy bates hou Die burgemeester en munisipale bestuurder van die Nketoana-munisipaliteit op Reitz het nog stoele om op te sit en lessenaars voor hulle nadat ’n beslagleggingsbevel daarop vir skuld van R49 323 gister met ’n dringende voorlopige bevel in die Vrystaats
Saterdag, 9 Maart 2013, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reeva se ouers oorweeg siviele eis teen Oscar
Reeva se ouers oorweeg siviele eis teen Oscar Reeva Steenkamp se ouers oorweeg dit om ’n siviele eis teen Oscar Pistorius in te stel.
Saterdag, 9 Maart 2013, 03:45:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stropery: Minister vra hulp
Stropery: Minister vra hulp Sindikate wat betrokke is by renosterstropery hou ’n nasionale veiligheidsrisiko vir Suid-Afrika in omdat hulle meestal ook by ander misdade betrokke is.
Saterdag, 9 Maart 2013, 03:45:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jeugboekskrywer sterf in die Moederstad
Jeugboekskrywer sterf in die Moederstad Freda Linde (97), een van die bekendste Afrikaanse kinder-en-jeugboekskrywers, is eergister oorlede.
Saterdag, 9 Maart 2013, 03:45:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor mediese opleiding in Kuba
Vrae oor mediese opleiding in Kuba Minder as die helfte van die studente wat die regering na Kuba stuur om as dokters opgelei te word, voltooi hul kursus.
Saterdag, 9 Maart 2013, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ontwikkelaar diep in die skuld by munisipaliteit
Ontwikkelaar diep in die skuld by munisipaliteit Die ambisieuse droom van ’n ontwikkelaar, met die goedkeuring van die destydse Welkomse stadsraad van 25 jaar gelede, van ’n luukse gholflandgoed, kompleet met casino en hotel, het nou finaal in die rioolwater by Flamingopan weggesink.
Saterdag, 9 Maart 2013, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hulde gebring aan Heksie se ‘ma’
Hulde gebring aan Heksie se ‘ma’ Liewe Heksie se ma is vanjaar 80; maar aan die stories oor Levinia is nog lank nie einde nie.
Saterdag, 9 Maart 2013, 03:45:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Karlien trou kaalrug in reën
Karlien trou kaalrug in reën Die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld sal voortaan as Karlien Hougaard bekend staan nadat sy en haar “liefling”, Derick, gister afgehaak het.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Moenie apartheid skuld gee vir werkloosheid’
‘Moenie apartheid skuld gee vir werkloosheid’ Swart mense moet ophou om apartheid die skuld vir werkloosheid te gee, want die huidige regering is al 18 jaar aan die stuur, het Thandi Modise, Noordwes se premier, gister hier by ’n beraad oor werkgeleenthede gesê.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hospitaal kry nuwe baas, regrukplan
Hospitaal kry nuwe baas, regrukplan Die nasionale departement van gesondheid het Mogale Mothoagae as uitvoerende hoof van die Kalafong-hospitaal in Pretoria aangestel met die opdrag om ’n 100-dag-plan in te stel vir die verbetering van toestande.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reeva se ouers ‘wil siviel eis’
Reeva se ouers ‘wil siviel eis’ Reeva Steenkamp se ouers oorweeg ’n siviele eis teen Oscar Pistorius. “Die familie is nie in ’n toestand om dit grondig te bespreek nie, maar daar is beslis sprake daarvan,” het adv. Dup de Bruyn SC gister namens die Steenkamps gesê.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma oor vreedsame SA ‘is klap in gesig’
Zuma oor vreedsame SA ‘is klap in gesig’ ’n Klap in die gesig vir geweldslagoffers. Dít is die reaksie van sekere opposisiepartye nadat pres. Jacob Zuma ontken het dat Suid-Afrika ’n gewelddadige land is.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kleuters só veilig gehou in Pretoriase middestad
Kleuters só veilig gehou in Pretoriase middestad Die Beeld-Kinderfonds en een van sy groot borge, Exxaro, is vennote in ’n projek om te sorg dat alle kinders in die Pretoriase middestad en omgewing toegang tot dagsorg het.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man los sy Argus-fietsvervoerprobleem uniek op
Man los sy Argus-fietsvervoerprobleem uniek op Deon Viljoen (59) van Krugersdorp het ’n unieke manier bedink om sy fiets hier te kry vir die Argus-fietstoer, wat môre hier gehou word.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dodovu bly LUR; ANC skors hom
Dodovu bly LUR; ANC skors hom China Dodovu, onderleier van die ANC in Noordwes wat van moord aangekla word, is tydelik geskors uit die party, maar bly voorlopig aan as LUR vir plaaslike regering.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blog bekyk vreemde twiets wat Zille kry
Blog bekyk vreemde twiets wat Zille kry Werk jou stoof nie? Maak dit Helen Zille se probleem. Is daar iets fout met jou strykyster? Toemaar, Zille sal jou help.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘SA kan nie stropers alleen pak’
‘SA kan nie stropers alleen pak’ Sindikate wat betrokke is by renosterstropery hou ’n nasionale veiligheidsrisiko vir Suid-Afrika in omdat hulle meestal ook by ander misdade betrokke is.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Visse, voëls vrek in suur mynwater
Visse, voëls vrek in suur mynwater Brousel van onder meer swaelsuur, yster, lood, magnesium en aluminium het tot die dood van duisende visse en tientalle voëls in die Eikeboompan op die plaas Ede buite Middelburg in Mpumalanga gelei.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Beste SA onnies se werk erken
Beste SA onnies  se werk erken As jy ’n gebore onderwyser is en ’n passie vir jou werk en kinders het, sal jy nooit ooit iets anders wil doen nie.
Vrydag, 8 Maart 2013, 21:22:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hooggeplaaste in regering amptelik geskors
Hooggeplaaste in regering amptelik geskors Die ANC in die Noordwes het aangekondig dat hy die moordbeskuldigde China Dodovu se lidmaatskap tydelik opgeskort het.
Vrydag, 8 Maart 2013, 15:29:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motshekga 'moet pad vat'
Motshekga 'moet pad vat' Al hoe meer mense is besig om uit teen vaar teen die omstrede minister van basiese onderwys, Angie Motshekga.
Vrydag, 8 Maart 2013, 15:29:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou kritiek ná honde haar aanval
Vrou kritiek ná honde haar aanval 'n Vrou het ernstige beserings opgedoen toe sy deur twee honde naby Springs aan die Oos-Rand aangeval is, het Netcare 911 gesê.
Vrydag, 8 Maart 2013, 14:03:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Boete vir verslaggewer, al kon beampte nie ID wys
  BLOEMFONTEIN. - 'n Verslaggewer van Volksblad, Pieter Steyn, is Vrydag omstreeks 11:00, deur 'n verkeersbeampte beboet nadat hy na bewering 'n rooi verkeerslig verontagsaam het.
Vrydag, 8 Maart 2013, 13:35:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hawelose man met bom betrap
Hawelose man met bom betrap Durbanse polisiebeamptes het ‘n bom ontlont wat in ‘n hawelose man se trollie gevind is, het ‘n plaaslike koerant berig.
Vrydag, 8 Maart 2013, 13:03:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf in hof ná pastoor se skietdood
Vyf in hof ná pastoor se skietdood Vyf mense wat van die moord op die Kaapse pastoor Albern Martins aangekla is, het in die hof verskyn, het 'n plaaslike koerant berig.
Vrydag, 8 Maart 2013, 12:52:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Facebook-voorkoms verander weer
VIDEO: Facebook-voorkoms verander weer Facebook het gisteraand die grootste verandering in sy voorkoms in jare aangekondig.
Vrydag, 8 Maart 2013, 11:55:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee gewond in transito-rooftog in Kaapstad
Twee gewond in transito-rooftog in Kaapstad Twee sekuriteitswagte is gewond in 'n transito-rooftog in Goodwood en word in 'n hospitaal behandel, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.
Vrydag, 8 Maart 2013, 11:50:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa in hof ná hy dogter glo 12 jaar verkrag
Pa in hof ná hy dogter glo 12 jaar verkrag 'n Pa van drie wat daarvan beskuldig word dat hy sy dogter 12 jaar lank verkrag het, het in die Nelspruit-streekhof verskyn.
Vrydag, 8 Maart 2013, 11:50:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man gesleep: 9 nou vas
Man gesleep: 9 nou vas n Negende polisiebeampte is in hegtenis geneem in verband met die dood van 'n taxibestuurder wat aan die Oos-Rand agter 'n polisie-vangwa gesleep is.
Vrydag, 8 Maart 2013, 10:59:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Salarisse lok vaardige onderwysers – Zuma
Salarisse lok vaardige onderwysers – Zuma Ordentlike salarisse sal 'n belangrike rol speel om vaardige onderwysers te behou en te lok, het pres. Jacob Zuma gesê.
Vrydag, 8 Maart 2013, 10:46:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Leerders dalk aangekla oor seksvideo
Leerders dalk aangekla oor seksvideo Twee seuns en 'n meisie wat betrokke is in 'n seksvideo-skandaal kan steeds in die hof teregstaan op kriminele aanklagte.
Vrydag, 8 Maart 2013, 10:46:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie vas oor perlemoen van R1,5 miljoen
Drie vas oor perlemoen van R1,5 miljoen Drie mans is in Kraaifontein in hegtenis geneem nadat perlemoen met 'n straatwaarde van R1,5 miljoen in hul besit gevind is.
Vrydag, 8 Maart 2013, 10:46:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Ek sal Oscar vergewe'
'Ek sal Oscar vergewe' Reeva Steenkamp se oom sê hy sal Oscar Pistorius vergewe nadat hy Reeva doodgeskiet het, ongeag die uitkoms van die hofsaak daaroor. (Video binne).
Vrydag, 8 Maart 2013, 10:23:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rand swakste in vier jaar
  Die rand het vandaggesukkel teen die dollar nadat die plaaslike geldeenheid oornag geraak het aan nuwe vierjaar-laagtepunte.
Vrydag, 8 Maart 2013, 10:18:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lorries vol fietse vat pad
Lorries vol fietse vat pad ’n Pa en seun van Gauteng wat elk ’n vervoermaatskappy het, het teen gister al omtrent 900 fietse Kaapstad toe gestuur waar hul eienaars Sondag aan die Cape Argus-fietstoer gaan deelneem.
Vrydag, 8 Maart 2013, 10:07:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: G'n toere meer na Vlakplaas
Video: G'n toere meer na Vlakplaas Afgeleë. Vergete. Daar is nie meer ’n naambord nie, net ’n groot houtkruis – onheilspellend, ongemerk, naby die ingang.
Vrydag, 8 Maart 2013, 10:02:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Klankgreep: Net één God?
Klankgreep: Net één God? Gesprekke oor die bestaan van ’n hemel en net een God by die Stellenbosch se Woordfees het gister vir ’n opkoms van honderde besoekers gesorg. Luister HIER.
Vrydag, 8 Maart 2013, 09:53:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ses mediese studente skop op in Kuba
Ses mediese studente skop op in Kuba Ses mediese studente van Suid-Afrika wat in Kuba studeer het, het teruggekeer huis toe ná 'n twis oor hul toelae, is berig.
Vrydag, 8 Maart 2013, 09:37:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oord beboet ná seun by springkasteel skok
Oord beboet ná seun by springkasteel skok Stonehaven-on-Vaal is in die Vanderbijlparkse landdroshof met R200 000 beboet is weens die skokdood van 'n vyfjarige seun.
Vrydag, 8 Maart 2013, 09:34:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Konstabel gee hom oor ná man se sleepdood
Konstabel gee hom oor ná man se sleepdood 'n Konstabel wat aan diens was toe 'n taxibestuurder agter 'n polisievoertuig vasgemaak en gesleep is, het hom aan owerhede oorgegee.
Vrydag, 8 Maart 2013, 08:53:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg miljoene benodig vir wapenondersoek
Nóg miljoene benodig vir wapenondersoek Die ondersoek na Suid-Afrika se omstrede wapentransaksie gaan die land etlike miljoene rande meer kos as waarvoor begroot is.
Vrydag, 8 Maart 2013, 08:15:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ek sal Oscar vergewe, sê Reeva se oom
Ek sal Oscar vergewe, sê Reeva se oom Reeva Steenkamp se oom het gesê hy sal Oscar Pistorius vergewe vir haar dood – ten spyte van die uitkoms van die hofsaak.
Vrydag, 8 Maart 2013, 08:15:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO's: ‘Dirk Coetzee het nie geswyg’
VIDEO's: ‘Dirk Coetzee het nie geswyg’ Wat ook al sy motivering destyds was om Vlakplaas te onthul, moet ’n mens onthou: Dirk Coetzee het uitgekom en gepraat.
Vrydag, 8 Maart 2013, 07:14:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man gee hom oor ná wilde skietery by huis
Man gee hom oor ná wilde skietery by huis 'n Man wat na bewering op twee mense in Windsor-Oos naby Randburg losgebrand het, het homself aan die polisie oorgegee.
Vrydag, 8 Maart 2013, 07:11:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Botha-bedanking: Oscar-saak nié in gedrang
Botha-bedanking: Oscar-saak nié in gedrang Ao. Hilton Botha se bedanking uit die polisiediens sal nie die Oscar Pistorius-moordondersoek beïnvloed nie, het die polisie gesê.
Vrydag, 8 Maart 2013, 07:11:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: "Reeva was nie verlief"
VIDEO: ’n Onderhoud met Reeva Steenkamp se oom en niggie oor haar dood en haar verhouding met Oscar Pistorius deur CNN se Drew Griffin is gisteroggend op Anderson Cooper se program 360° uitgesaai.
Vrydag, 8 Maart 2013, 06:57:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ekspo ‘hemels’ vir ryers
Ekspo ‘hemels’ vir ryers Dit is soos “fiets-pornografie”. Só het een van die deelnemers aan vanjaar se Cape Argus Pick n Pay-fietstoer gister gesê oor alles wat by die Lifecycle-ekspo in die Goeie Hoop-sentrum vir fietsry-entoesiaste te sien en te koop is.
Vrydag, 8 Maart 2013, 06:45:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dirk Coetzee sterf ná orgaanversaking
Dirk Coetzee sterf ná orgaanversaking Wat ook al sy motivering destyds was om Vlakplaas te onthul, ’n mens moet onthou: Dirk Coetzee het uitgekom en gepraat.
Vrydag, 8 Maart 2013, 06:40:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wits begin ondersoek oor seksuele teistering
Wits begin ondersoek oor seksuele teistering Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het 'n kampuswye ondersoek begin na bewerings van seksuele teistering.
Vrydag, 8 Maart 2013, 06:08:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grypdiewe los man halfnaak op hoofweg
Grypdiewe los man halfnaak op hoofweg Die polisie is op soek na minstens drie grypdiewe wat 'n motoris op 'n besige hoofweg vir sy selfoon vermoor het, is berig.
Vrydag, 8 Maart 2013, 06:08:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Fred van der Vyver-saak:‘Regtig ’n polisiefout?’
Fred van der Vyver-saak:‘Regtig ’n polisiefout?’ Ja, die polisie hét ’n fout gemaak met ’n vingerafdruk wat in Inge Lotz se woonstel gevind is. Dié bekentenis is gister hier in die appèlhof gemaak – byna agt jaar nadat Fred van der Vyver in Junie 2005 van die moord op sy vriendin Inge Lotz aang
Vrydag, 8 Maart 2013, 06:06:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jong man gestenig vir sy selfoon
Jong man gestenig vir sy selfoon ’n Man is halfkaal langs die N1-noord by Roodepoort gevind nadat hy vermoedelik met klippe doodgeslaan is. Hy is kort vantevore in sy motor van sy selfoon beroof.
Vrydag, 8 Maart 2013, 05:55:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lance verloor sy Argus-medalje
Lance verloor sy Argus-medalje Lance Armstrong is nou ook sy negende plek en gepaardgaande medalje in die Cape Argus Pick n Pay-fietstoer kwyt. Hy het in 2010 aan dié toer deelgeneem.
Vrydag, 8 Maart 2013, 05:44:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Elsa Joubert gehuldig vir haar ‘reise dieper die verbeelding in’ op fees
Elsa Joubert gehuldig vir haar ‘reise dieper die verbeelding in’ op fees Die vele reise van Elsa Joubert in Afrika en dieper die verbeelding in het aan haar baie dankbare lesers besorg, dankbaar vir sinvolheid en verryking.
Vrydag, 8 Maart 2013, 05:42:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man dood ná grypdiewe hom op N1 aanval
Man dood ná grypdiewe hom op N1 aanval 'n Man is dood nadat hy grypdiewe op die N1 agternagesit en met 'n klip op die kop geslaan is, het die polisie gesê.
Vrydag, 8 Maart 2013, 05:08:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Moord ’n geweldige slag’
‘Moord ’n geweldige slag’ “Die hele landgoed is in rou gedompel. Hierdie is ’n geweldige slag.” Só het Luc Meusen, ondervoorsitter van die Moquini-huiseie­naarsvereniging, gister gesê oor die moord op Waldemar Strauss (45), ’n plaaslike prokureur en die vereniging se vo
Vrydag, 8 Maart 2013, 05:07:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaapstad sê nee vir Grand Prix
Kaapstad sê nee vir Grand Prix ’n Formule 1 Grand Prix sal nié in die Moederstad toegelaat word nie. Die Kaapse stadsraad se portefeuljekomitee oor toerisme, geleenthede en bemarking het gister ’n amptelike standpunt hieroor geformuleer en gesê daar is besluit dat Formule 1-motor
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:47:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Provinsie bly oor huise kopkrap
Provinsie bly oor huise kopkrap Met ’n beperkte begroting kan die provinsie nie in die vraag na gratis behuising voldoen nie. Nuwe maniere moet gevind word om inwoners van informele nedersettings te help.
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:47:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Bouprojekte sal ekonomie stu’
‘Bouprojekte sal ekonomie stu’ Sowat 100000 werksgeleenthede behoort in die Wes-Kaap geskep te word met die geld wat dié provinsie oor die volgende drie jaar gaan bestee om infrastruktuur te ontwikkel.
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:47:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verdagte in hof ná moord op gay man
Verdagte in hof ná moord op gay man Die vermeende moordenaar van die gay man wie se lyk Sondag by sy woonstel in Seepunt aangetref is, het in die hof verskyn.
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:47:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vier vas ná mans se skietdood in Sarepta
Vier vas ná mans se skietdood in Sarepta Vier verdagtes is in hegtenis geneem nadat twee mans Woensdagaand in Sarepta in Kuilsrivier vermoor is. Die polisie het bevestig dat drie onbekende mans omstreeks 22:15 ’n huis in Grovestraat, Sarepta, binnegegaan het.
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:47:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vloot gaan Seli1 se wrak nou aftakel
Vloot gaan Seli1 se wrak nou aftakel Die wrak van die ­Seli1 gaan van Maandag afgetakel word sodat dit tot op die bodem van die see kan sink.
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:47:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Druipelinge appelleer teen uitslae
Druipelinge appelleer teen uitslae Honderde ­ouers wou nie aanvaar dat hul kinders nie die 2012-skooljaar geslaag het nie en het daarteen geappelleer. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het aan die begin van die nuwe skooljaar 917 appèlle ontvang van ouers wat vra dat hul kinders
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:47:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Transitorowers buit geld, wapens
Transitorowers buit geld, wapens Twee sekerheidswagte van Coin Security sterk aan in die hospitaal nadat hulle in ’n transitorooftog in Goodwood geskiet is.
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:47:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Porno kan TopTV wél red, sê kenner
Porno kan TopTV wél red, sê kenner TopTV se drie beplande pornografiekanale sal dié sukkelende satelliet-televisiediens beslis uit ’n finan­siële verknorsing kan red, het ’n kenner gesê.
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:46:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuwe lugdiens kan kaartjiekoste besnoei
Nuwe lugdiens kan kaartjiekoste besnoei Skywise, ’n nuwe laekoste-lugdiens, begin in die tweede helfte van vanjaar tussen Kaapstad en Johannesburg vlieg.
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:46:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA sê OB moet Zuma-vlugte ondersoek
DA sê OB moet Zuma-vlugte ondersoek As die Britse premier, David Cameron, kommersiële vlugte vir sy vakansies kan gebruik, waarom nie pres. Jacob Zuma en adj.pres. Kgalema Motlanthe nie?
Vrydag, 8 Maart 2013, 04:46:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dirk Coetzee was nooit jammer’
‘Dirk Coetzee was nooit jammer’ “Ek was in die hart van die hoer.” Met dié gevleuelde woorde het Dirk Coetzee in November 1989 die kwaadste kanker in apartheid oopgevlek – die hoofkwartier van die polisie se moordbende op ’n plaas buite Pretoria.
Vrydag, 8 Maart 2013, 03:45:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Studente se omstandighede haglik, skokkend
Studente se omstandighede haglik, skokkend Die ontsettende verskil in welvaartvlakke tussen Suid-Afrikaanse studente onderling en tussen die geriewe van die universiteite wat hulle bywoon, het pas in die parlement aan die lig gekom.
Vrydag, 8 Maart 2013, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lance ook Argus-medalje kwyt
Lance ook Argus-medalje kwyt Lance Armstrong is nou ook sy negende plek en gepaardgaande medalje in die Cape Argus Pick n Pay-fietstoer kwyt.
Vrydag, 8 Maart 2013, 03:45:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Olifant dalk geskiet voordat hy broers doodgetrap het
Olifant dalk geskiet voordat hy broers doodgetrap het Die bronstige olifantbul wat binne ’n week twee broers van Limpopo doodgetrap het, is vroeër vermoedelik deur iemand met ’n haelgeweer geskiet.
Vrydag, 8 Maart 2013, 03:45:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Porno-kanale kan TopTV dalk red
Porno-kanale kan TopTV dalk red TopTV se drie beplande pornografie-kanale sal die sukkelende betaalkanaal beslis uit ’n finansiële verknorsing kan red, het ’n kenner gesê.
Vrydag, 8 Maart 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Omstrede Ntsele die swye opgelê
Omstrede Ntsele die swye opgelê Die omstrede eienaar van Letlaka Communications in Bloemfontein, Tumi Ntsele, wat betrokke is by die ontwikkeling van die Vrystaatse provinsiale regering (VPR) se multimiljoenrandse webblad, is deur premier Ace Magashule die swye opgelê.
Vrydag, 8 Maart 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vals dokter aangekeer nadat Goudvelder uit duisende verkul is
Vals dokter aangekeer nadat Goudvelder uit duisende verkul is ’n Vals dokter wat ’n goedgelowige Goudvelder uit meer as R200 000 bedrieg en moontlik tientalle ander mense landwyd uit miljoene gekul het, se slim planne het hom uiteindelik agter tralies laat beland.
Vrydag, 8 Maart 2013, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wapentransaksie-ondersoek kos nóg meer
Wapentransaksie-ondersoek kos nóg meer Die ondersoek na Suid-Afrika se omstrede wapentransaksie gaan die land etlike miljoene rande meer kos as waarvoor begroot is.
Vrydag, 8 Maart 2013, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nicky, jou doring
Nicky, jou doring Dit was nie die blomme se reuk wat ’n polisiehond se reuksintuig geprikkel het nie, maar ’n vermeende motordief wat in die blomtuin weggekruip het.
Donderdag, 7 Maart 2013, 21:02:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Chaskalson was reus; bly menslik’
‘Chaskalson was reus; bly menslik’ Oudhoofregter Arthur Chaskalson was ’n reus in die kringe waarin hy beweeg het, maar het nooit sy drome en menslikheid langs die pad verloor nie, het kollegas gisteroggend tydens ’n spesiale sitting in die konstitusionele hof gesê.
Donderdag, 7 Maart 2013, 21:02:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA vra OB om Zuma-reis te ondersoek
DA vra OB om Zuma-reis te ondersoek As David Cameron, die Britse premier, kommersiële vlugte vir sy vakansies kan gebruik, waarom kan pres. Jacob Zuma en adj.pres. Kgalema Motlanthe nie dieselfde doen nie?
Donderdag, 7 Maart 2013, 21:02:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Laaste man wat N/u praat oorlede
Laaste man wat N/u praat oorlede Oupa Andries Olyn, laaste manlike spreker van die N/u-taal, is Sondag in die ouderdom van 79 dood.
Donderdag, 7 Maart 2013, 21:02:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nalatigheid: Baie geëis
Nalatigheid: Baie geëis Eise vir R194 miljoen wat teen Limpopo se departement van gesondheid ingestel is oor mediese nalatigheid is nog nie afgehandel nie.
Donderdag, 7 Maart 2013, 21:02:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mynwerker sterf in rotsstorting naby Welkom
Mynwerker sterf in rotsstorting naby Welkom 'n Mynwerker is dood in 'n rotsstorting by Harmony Gold se Masimong-myn naby Welkom in die Vrystaat, het die maatskappy vandag gesê.
Donderdag, 7 Maart 2013, 11:29:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kind het 'duiwel se rooi oë gesien’
Kind het 'duiwel se rooi oë gesien’ Die man wat ’n vrou voor haar kind met ’n tuinvurk aangeval en later verkrag het, is gister na ’n ander hofsaal gevat waar hy in nóg ’n saak van verkragting en roof met verswarende omstandighede verskyn het.
Donderdag, 7 Maart 2013, 11:14:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sekshowe ‘maak dalk nie impak’
Sekshowe ‘maak dalk nie impak’ Opposisiepartye het gister die aankondiging dat 58 nuwe spesiale howe vir seksmisdade van April ingestel gaan word verwelkom, maar nie sonder sekere bekommernisse nie.
Donderdag, 7 Maart 2013, 08:52:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hartoperasie keer Eunice nie om titel te wen
Hartoperasie keer Eunice nie om titel te wen Wanneer sy dans, modelwerk doen, of ’n praatjie lewer, sien ’n mens die merkie op haar bors waar sy oopgesny is vir ’n opehartoperasie.
Donderdag, 7 Maart 2013, 03:45:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Natalie gaan in Argus ry
Natalie gaan in Argus ry Om met een been aan die 109 km lange Cape Argus-Pick n Pay-fietstoer deel te neem gaan nie speletjies wees nie.
Donderdag, 7 Maart 2013, 03:45:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Siekes is nou dwelmmuile
Siekes is nou dwelmmuile Hulle gebruik terminaal siek mense om hul dwelms te koerier. As dié mense gevang word, gaan hulle in elk geval dood in tronke, wetend hul families is goed versorg.
Donderdag, 7 Maart 2013, 03:45:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Is Fred wel kwaadwillig vervolg?
Is Fred wel kwaadwillig vervolg? Was die polisie kwaadwillig in sy vervolging van Fred van der Vyver? Dié vraag sal vandag weer gevra word.
Donderdag, 7 Maart 2013, 03:45:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Armoede nie weer só aangepak
Armoede nie weer só aangepak ’n Afrikaner-volk is destyds geskep om arm wit mense van hulleself te probeer red. Hierdie aanslag sal egter nie weer gebruik kan word om die hedendaagse probleem van armoede in die land ’n nekslag toe te dien nie.
Donderdag, 7 Maart 2013, 03:45:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VS geldkoffers onder druk, sê LUR
VS geldkoffers onder druk, sê LUR Vrystaters se vetsugtigheid moet “vroeër eerder as later” bekamp word.
Donderdag, 7 Maart 2013, 03:45:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.