Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Malema stil ná hofaansoek
Malema stil ná hofaansoek Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, wou nie kommentaar lewer op 'n mislukte dringende hofaansoek teen 'n naweekkoerant nie.
Saterdag, 23 Julie 2011, 21:11:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rower deur motor getref
Rower deur motor getref ‘n Rower wat probeer vlug het, het gesterf nadat hy op die N3 in Durban deur ‘n motor getref is, het paramedici gesê.
Saterdag, 23 Julie 2011, 21:10:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
1 Dood, 17 ander beseer in ongeluk
1 Dood, 17 ander beseer in ongeluk ‘n Man is dood en 17 ander is beseer toe hul bakkie in Kameeldrift, Pretoria omgeslaan het, het 'n woordvoerder van Netcare911 gesê.
Saterdag, 23 Julie 2011, 20:19:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verpleegster vas oor onwettige kliniek
Verpleegster vas oor onwettige kliniek 'n Verpleegster is in hegtenis geneem nadat sy glo 'n onwettige kliniek in Koffiebaai in die Oos-Kaap bedryf het.
Saterdag, 23 Julie 2011, 19:11:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier vas ná skietery in Limpopo
Vier vas ná skietery in Limpopo 'n Moordverdagte en drie van sy makkers is in hegtenis geneem ná 'n skietery met die polisie in Giyani, Limpopo.
Saterdag, 23 Julie 2011, 18:10:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geen SA'ners betrokke by Noorweegse aanvalle
Geen SA'ners betrokke by Noorweegse aanvalle Geen Suid-Afrikaners was betrokke by die Noorweegse aanvalle nie, het Beryl Sisulu, Suid-Afrika se ambassadeur in Noorweë gesê.
Saterdag, 23 Julie 2011, 18:09:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier sterf ná motor rol
Vier sterf ná motor rol Vier mense is in Groblersdal dood toe hulle motor omgeslaan en gerol het nadat dit 'n betoneiland getref het.
Saterdag, 23 Julie 2011, 16:18:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema se aansoek misluk
Malema se aansoek misluk Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, se hofaansoek om City Press te verhoed om ‘n artikel oor sy finansiële sake te publiseer, het misluk.
Saterdag, 23 Julie 2011, 15:17:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema sleep koerant hof toe
Malema sleep koerant hof toe Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, gaan City Press hof toe sleep oor ‘n artikel wat bekendmaak hoe hy sy lewenstyl finansier.
Saterdag, 23 Julie 2011, 14:37:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema sleep koerant dalk hof toe
Malema sleep koerant dalk hof toe Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, gaan City Press glo hof toe sleep oor ‘n artikel wat bekendmaak hoe hy sy lewenstyl finansier.
Saterdag, 23 Julie 2011, 14:05:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een sterf in Springs-ongeluk
Een sterf in Springs-ongeluk Een persoon is dood toe 'n motor sowat 6 km buite Springs, reg van voor teen 'n vragmotor gebots het, het Netcare911-paramedici gesê.
Saterdag, 23 Julie 2011, 12:56:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malan-begrafnisdiens in Bellville
Malan-begrafnisdiens in Bellville Die begrafnisdiens van die destydse minister van verdediging, Magnus Malan, word in die Nederduits Gereformeerde kerk in Bellville, Kaapstad, gehou.
Saterdag, 23 Julie 2011, 11:27:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrae aan Cele oor Japan, huur verbode
Vrae aan Cele oor Japan, huur verbode Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, is deur sy woordvoerder beskerm teen vrae oor die openbare beskermer se bevindings teen hom.
Saterdag, 23 Julie 2011, 09:31:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dokter sê sy handel in horing was 'wettig'
Dokter sê sy handel in horing was 'wettig' 'n Dokter en wildplaaseienaar het erken hy het renosterhoring en leeubene aan ’n maatskappy verskaf wat ontmasker is as ’n front vir ’n smokkelsindikaat.
Saterdag, 23 Julie 2011, 08:26:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soldate moet dalk honger marsjeer
Soldate moet dalk honger marsjeer Soldate in die weermag se Algemene Steunbasis Potchefstroom sal eersdaags dalk moet begin leer om met ’n leë maag te marsjeer.
Saterdag, 23 Julie 2011, 07:23:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Huise kwyt in Mosambiek
Huise kwyt in Mosambiek "’n Totale aanslag teen Suid-Afrikaanse beleggers in Mosambiek," is hoe ’n sakeman van Pretoria die beslaglegging op sy vakansiehuis bestempel het.
Saterdag, 23 Julie 2011, 04:58:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hurley en Warne in SA vir veldtog
Hurley en Warne in SA vir veldtog ’n Hele klomp Suid-Afrikaners het Donderdagaand R1000 opgedok om saam met die Britse model Elizabeth Hurley en haar kêrel, die Australiese oud-krieketspeler Shane Warne, afgeneem te word.
Vrydag, 22 Julie 2011, 22:05:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
NPP-lede keer vergadering op Oudtshoorn
NPP-lede keer vergadering op Oudtshoorn Chaos het gistermiddag hier by die munisipale kantore geheers toe ondersteuners van mnr. Ben Pannas, voorheen ’n proporsionele raadslid van die National People’s Party, verhoed het dat ’n stadsraadsvergadering gehou word.
Vrydag, 22 Julie 2011, 22:05:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Max dreig glo met die dood
Max dreig glo met die dood Die saak waarin adv. Lennit Max vir me. Belinda Petersen van afpersing aankla, sal nou op Malmesbury aangehoor word weens ’n oorvol hofrol.
Vrydag, 22 Julie 2011, 22:05:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Gehalte-onderrig is SA se grootste uitdaging’
‘Gehalte-onderrig is SA se grootste uitdaging’ Gehalte-onderrig is die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel se grootste uitdaging. Só het adj.pres. Kgalema Motlanthe gister in sy openingingsrede op Education International (EI) se wêreldkongres gesê.
Vrydag, 22 Julie 2011, 22:05:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sokkerster moet R6000 opdok ná botsing in 2008
Sokkerster moet R6000 opdok ná botsing in 2008 Die voormalige Bafana Bafana-sokkerspeler Doctor Khumalo is vandeesweek skuldig bevind op ’n aanklag van roekelose of nalatige bestuur nadat hy drie jaar gelede in ’n botsing teen ’n taxi betrokke was.
Vrydag, 22 Julie 2011, 22:05:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC wil 100ste jaar vier met 10 500 lede in Overberg
ANC wil 100ste jaar vier met 10 500 lede in Overberg Die ANC wil 10?500 ingeskrewe lede in die Overberg hê wanneer die party aanstaande jaar sy 100ste bestaansjaar vier.
Vrydag, 22 Julie 2011, 22:05:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jan Schietekat skuldig bevind aan verkragting
Jan Schietekat skuldig bevind aan verkragting ’n Veroordeelde en gevonniste reeksoortreder wat sedert 1978 reeds 12 keer weens seksuele misdrywe ’n draai in die hof gemaak het, is gister in die Kaapse streekhof weer op soortgelyke aanklagte skuldig bevind.
Vrydag, 22 Julie 2011, 22:05:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrae aan Cele oor Japan, huur verbode
Vrae aan Cele oor  Japan, huur verbode Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, is gister deur sy woordvoerder beskerm teen vrae oor die openbare beskermer (OB) se bevindings teen hom en sy toekoms ná die verdoemende verslag.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:32:11© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staatsdiens-minister werk sy DG glo uit
Staatsdiens-minister werk sy DG glo uit Mnr. Themba Maseko het as direkteur-generaal (DG) van die staatsdiens en administrasie bedank omdat die minister hom stelselmatig na die kantlyn geskuif, geïsoleer en in die verleentheid gestel het, word algemeen in politieke kringe gesê.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:32:11© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drywer in polisiesel, al is lorrie toe nooit gesteel
Drywer in polisiesel, al is lorrie toe nooit  gesteel ’n Vragmotorbestuurder van Kaapstad moes eergister 12 uur in die polisieselle deurbring omdat die polisie verkeerdelik gedink het hy ry met ’n gesteelde voertuig.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:32:11© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jozi gou gedwing om vullis te herwin
Jozi gou gedwing om vullis te herwin Johannesburgers sal binnekort gedwing word om te herwin. Pikitup, die Johannesburgse vullisverwyderingsdiens, en die stadsraad stel al regulasies op wat inwoners sal verplig om hul huishoudelike vullis te skei en by die stad se herwinningsprogram in te va
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:32:11© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bejaarde kry 15 jaar oor ‘wilddief’ se dood
Bejaarde kry 15 jaar oor ‘wilddief’ se dood ’n Bejaarde boer van Limpopo is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis weens die moord op ’n vermeende wilddief op ’n plaas buite Phalaborwa.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:32:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Soldate moet dalk honger marsjeer
Soldate moet dalk honger marsjeer Soldate in die weermag se Algemene Steunbasis Potchefstroom sal eersdaags dalk moet begin leer om met ’n leë maag te marsjeer.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:32:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nyda New York toe om jeug te bespreek
Nyda New York toe om jeug  te bespreek ’n Afvaardiging van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) gaan New York vir “hoëvlak-samesprekings” oor jeugontwikkeling besoek.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:32:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hospies vra geld, maar Lotto sê nee
Hospies vra geld, maar Lotto sê nee Cosatu onlangs R1 miljoen gekry het en die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) R40 miljoen vir sy omstrede jeugfees, het die Nasionale Loteryraad die welsynorganisasie Hospice Witwatersrand die deur gewys.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:32:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kind se keel met skêr gesny: Saak sloer 3 j.
Kind se keel met skêr gesny: Saak sloer 3 j. Die verhoor van ’n man wat ’n sewejarige meisie se keel glo met ’n skêr probeer afsny het, het ná meer as twee en ’n half jaar steeds nie begin nie.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:32:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oud-Bafana-speler beboet oor ongeluk
Oud-Bafana-speler beboet oor ongeluk Die voormalige Bafana Bafana-sokkerspeler Doctor Khumalo is vandeesweek skuldig bevind op ’n aanklag van roekelose of nalatige bestuur nadat hy drie jaar gelede in ’n motorongeluk met ’n taxi betrokke was.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:32:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vermeende hoof van Thaise renostersindikaat eers later verhoor
Vermeende hoof van Thaise renostersindikaat eers later verhoor Die verhoor van mnr. Chumlong Lemtongthai wat vermoedelik een van die sleutelfigure in ’n internasionale renosterhoringsindikaat is, is gister in die streekhof in Kempton Park tot Augustus uitgestel.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:22:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Handelaar verklap hoe sindikaat renosterhoring oes
Handelaar verklap hoe sindikaat renosterhoring oes ’n Sindikaatbaas wat renosterhorings uit Suid-Afrika gesmokkel het, “kon die gewig van die renosterhoring op die dier baie goed skat voordat dit doodgeskiet en onthoring is”.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:21:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wes-Kaap het meeste fuifdrinkers op hoërskool
Wes-Kaap het meeste fuifdrinkers op hoërskool Tieners in die Wes-Kaap drink meer as hul portuurgroep in ander provinsies, lui 'n verslag wat aan die Kaapse stadsraad voorgelê is.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:16:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reservis vas ná moord op polisieman
Reservis vas ná moord op polisieman 'n Polisiereservis is in Groblersdal in hegtenis geneem in verband met die moord op 'n luitenant-kolonel, het die polisie in Limpopo gesê.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:15:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoliere vas tydens dwelmondersoek
Skoliere vas tydens dwelmondersoek Agtien skoliere is tydens ‘n dwelmondersoek by twee hoërskole in Mamelodi, oos van Pretoria, in hegtenis geneem.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:03:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kar tref rower wat weghardloop
Kar tref rower wat weghardloop ‘n Rower wat weggehardloop het ná hy 'n motoris langs hoofweg probeer beroof het, is deur ‘n motor op die N3 naby Durban doodgery.
Vrydag, 22 Julie 2011, 21:03:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA huise in Mosambiek oorgeneem
SA huise in Mosambiek oorgeneem “’n Totale aanslag teen wit Suid-Afrikaanse beleggers in Mosambiek.”
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:37:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stilstand by Pelonomi
Stilstand by Pelonomi Die een rillerstorie ná die ander oor skokkende swak gesondheidsorg en wanorde by die Pelonomi-hospitaal kom na vore.
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:37:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swem of sink vir Bokke
Swem of sink vir Bokke Dit is letterlik swem of sink vandag vir die Springbokke hier in die ANZ-stadion teen die Wallabies.
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:37:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisielede vergoed ná onwettige opsluiting
Polisielede vergoed ná onwettige opsluiting Die ses eertydse polisiemanne van Frankfort wat onwettig in hegtenis geneem en toegesluit is, kry heelwat minder geld.
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:37:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrystaat vrees nie Bulle op Loftus
Vrystaat vrees nie Bulle  op Loftus Die Vrystaat-rugbyspan vrees nie om die Blou Bulle in die Curriebeker-reeks op Loftus Versfeld te pak nie.
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:37:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Arts sê hy weet nie van sindikaat
Arts sê hy weet nie van sindikaat ’n Dokter en wildplaaseienaar van Noordwes het erken hy het renosterhoring en leeubene aan ’n maatskappy van Laos verskaf wat nou ontmasker is as ’n front vir ’n Suidoos-Asiese natuurlewe-sindikaat.
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:37:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gesin verloor alles toe hul huis afbrand
Gesin verloor alles toe hul huis afbrand Skaars agt maande nadat ouers van Ehrlichpark in Bloemfontein se kind in ’n fratsongeluk dood is, het hulle alles verloor toe hul huis in ’n brand verwoes is.
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:37:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Valsrivier gee geen antwoorde
Valsrivier gee geen antwoorde ’n Tergende raaisel omhul nog die vermoedelike verdrinking van ’n man in die Valsrivier reg onder die Sarel Cilliersbrug op Kroonstad.
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:37:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beswaardes se betoog ‘misleiding’
Beswaardes se betoog ‘misleiding’ Wanvoorstelling, halwe waarhede, misleiding, bedenklike logika, oëverblindery, swak teologie en gebrekkige Skrifuitleg.
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:37:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hurley maak ’n draai in SA
Hurley maak ’n draai in SA Suid-Afrikaners het R1000 opgedok om saam met die Britse model Elizabeth Hurley en haar kêrel, Shane Warne afgeneem te word.
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:24:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oord glo vir Mugabe reggemaak
Oord glo vir Mugabe reggemaak “Ek vat wit mense se grond af en jy verkoop joune aan hulle,” het pres. Robert Mugabe glo aan pres. Armando Guebuza van Mosambiek gesê.
Vrydag, 22 Julie 2011, 20:24:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong man deur haai gehap
Jong man deur haai gehap ‘n Branderplankryer (27) is deur ‘n haai by Cintsa-Oos in Oos Londen gebyt, het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê.
Vrydag, 22 Julie 2011, 19:54:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man val 10 m deur dak
Man val 10 m deur dak 'n Man is ernstig beseer nadat hy 10 m deur 'n dak in Epping, Kaapstad, geval het, het paramedici Vrydag gesê.
Vrydag, 22 Julie 2011, 19:00:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Werkgewers ontken dat hulle uitgeloop het
Werkgewers ontken dat hulle uitgeloop het Die Nasionale Brandstofwerkgewersvereniging (NPEA) het ontken dat hulle uit samesprekinge met die betrokke vakbonde uitgeloop het.
Vrydag, 22 Julie 2011, 17:47:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma, seun sien hoe vragmotor oor pa ry
Ma, seun sien hoe vragmotor oor pa ry 'n Vrou en haar kind moes hulpeloos toekyk toe 'n vragmotor op die N1 naby Heuningspruit in die Vrystaat, haar man tref.
Vrydag, 22 Julie 2011, 15:47:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sit 15 jaar ná moord op eks
Man sit 15 jaar ná moord op eks 'n Man is 15 jaar tronkstraf in die Atamelang-streekhof opgelê vir die moord op sy eksmeisie, het die polisie in die Noordwes gesê.
Vrydag, 22 Julie 2011, 12:04:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende OTM-bommers in hof
Vermeende OTM-bommers in hof Twee mans wat glo verantwoordelik is vir 'n OTM-bomaanval in Vryheid in KwaZulu-Natal sal in die Newcastle-landdroshof verskyn.
Vrydag, 22 Julie 2011, 11:01:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ebersohn-broers bly by Cheetahs
Ebersohn-broers bly by Cheetahs Die Vrystaat-Cheetahs het ’n yslike slag geslaan deur vier spelers wat almal hoog op die inkopielys van ryker rugbyunies, te behou.
Donderdag, 21 Julie 2011, 21:21:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VS-regering ‘wil gesondheidsorg regruk’
VS-regering ‘wil gesondheidsorg regruk’ Die media in die Vrystaat is onnodig negatief. Só het premier Ace Magashule gister uitgevaar op ’n konferensie van die Vrystaatse departement van gesondheid, waar ’n regrukstrategie vir primêre gesondheid bespreek is.
Donderdag, 21 Julie 2011, 21:21:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plakkers bou voort ongeag hofbevel
Plakkers bou voort ongeag hofbevel ’n Voorlopige bevel wat ’n groot groep plakkers wat plakkershutte op erwe in uitbreiding 2 van Rheederpark in Welkom bou, gelas om dit binne sewe dae af te breek, anders kan dit vir hulle gedoen word, is gister in die Vrystaatse hooggeregshof deur reg
Donderdag, 21 Julie 2011, 21:12:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Padsluiting gaan gevaar verdubbel
Padsluiting gaan gevaar verdubbel Groot ontevredenheid heers oor die beoogde sluiting van die opening in die middelman tussen die twee bane van die N8.
Donderdag, 21 Julie 2011, 21:12:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brandfort se krane steeds droog ondanks klagtes
Brandfort se krane steeds droog ondanks klagtes Selfs nadat inwoners van Brandfort in ’n desperate stap die Vrystaatse hooggeregshof genader het in ’n poging om hul jare lange waterprobleme op te los, sit hulle steeds met droë krane.
Donderdag, 21 Julie 2011, 21:12:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Besluit kan Majola se doppie klink’
‘Besluit kan Majola se doppie klink’ Krieket Suid-Afrika se besluit om sy reisagentskap in die pad te steek, kan sy grootbaas se doppie finaal klink.
Donderdag, 21 Julie 2011, 21:12:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ontmasker
Ontmasker ’n Suid-Afrikaanse leeuteler en safari-operateur is ontmasker as die kernverskaffer van miljoene rande se renosterhorings aan ’n Suidoos-Asiese sindikaat.
Donderdag, 21 Julie 2011, 21:01:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie raak vermis op staptog in Namibië
Drie raak vermis op  staptog  in Namibië Drie Suid-Afrikaanse stappers is soek in die Visrivier-canyon in Namibië nadat hulle nie Maandag hul bestemming bereik het nie.
Donderdag, 21 Julie 2011, 21:01:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Thaise prostitute poseer glo as jagters
Thaise prostitute poseer glo as jagters ’n Internasionale sindikaat het Thaise prostitute en ontkleedansers gehuur om as “jagters” te poseer in fop-jagtogte vir renonster-trofeë.
Donderdag, 21 Julie 2011, 21:01:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.