Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Swanger vrou brand kêrel se huis af
Swanger vrou brand kêrel se huis af ‘n Swanger 25-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat sy na bewering haar kêrel se sinkhuis in Ramatlabama naby Mahikeng afgebrand het.
Sondag, 3 Junie 2012, 21:00:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
"Pas aan, Brüssow"
“Die bal is nou in sy baan om te wys dat hy hom by die nuwe interpretasie van die reëls kan aanpas.” So het Heyneke Meyer, gesê oor die skok-weglating van die kanniedood-baljagter Heinrich Brüssow.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:55:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sisulu huldig gestorwe vegters
Sisulu huldig gestorwe vegters Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, het gister die eerste keer ook ’n krans gelê by die jaarlikse gedenkdiens by die Muur van Herinnering by die Voortrekkermonument in Pretoria.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:40:38© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onmin op Botrivier vanaand bespreek
Onmin op Botrivier vanaand bespreek Die plaaslike gemeenskap het vergadering gehou om op ’n plan van aksie te besluit nadat verteenwoordigers van die Theewaterskloof-munisipaliteit nie hul memorandum met griewe wou ontvang nie.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:40:38© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kommer ná nóg ’n kitsbank in slag bly
Kommer ná nóg ’n kitsbank in slag bly Nog ’n kitsbank is gisteroggend vroeg in Goodwood opgeblaas. Die FNB-kitsbank by ’n klein winkelsentrum in Hugostraat, is omstreeks 03:25 vermoedelik met kommersiële plofstof verwoes.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:40:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Nou is ek ’n regte atleet’
‘Nou is ek ’n regte atleet’ “Noem my nou maar Comrade en sê vir die mense in Bloemfontein ek is uiteindelik nou ’n régte atleet,” het ’n baie moeë Zola Budd gistermiddag hier gelukkig en tevrede ná haar eerste Comrades gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:40:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bok-krag moet Rose laat verwelk
Bok-krag moet Rose laat verwelk “Engeland is ’n goeie span wat al ’n rukkie saam is, so ons moet volgens Suid-Afrika se tradisionele sterkpunte speel – direkte rugby,” het hy gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:40:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twieter teister Tant Ems op twitter
Twieter teister Tant Ems op twitter Suid-Afrika se doyenne van etiket, Emsie Schoeman, is omtrent ergerlik, want ’n onbekende persoon misbruik haar naam op die sosiale netwerk Twitter.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:40:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Burgemeester gelooi ná moord op Prins
Burgemeester gelooi ná moord op Prins Happy Valley, die tuiste van die sesjarige Franklin Prins wat Vrydag ’n week gelede vermoor is, was Saterdag alles behalwe ’n gelukkige plek toe begrafnisgangers hier byeengekom het om sy dood te betreur.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:40:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Begaafde fotograaf skielik oorlede
Begaafde fotograaf skielik oorlede “Sy foto’s sal voortleef en hy sal deur sy werk onthou word. Hy was waarlik ’n groot fotograaf én mens.”
Sondag, 3 Junie 2012, 20:40:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tien vissers uit diepsee gered
Tien vissers uit diepsee gered Tien mans het Saterdag ’n noue ontkoming gehad toe hul vissersboot op die diepsee gebreek en byna gesink het.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:40:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cope en DA eis Themba Hani se kop
Cope en DA eis Themba Hani se kop Opposisiepartye in die Nelson Mandelabaai-metropool is nie tevrede met Themba Hani, waarnemende munisipale bestuurder, se tydelike aanstelling nie.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:40:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
"Pas aan, Brüssouw"
“Die bal is nou in sy baan om te wys dat hy hom by die nuwe interpretasie van die reëls kan aanpas.” So het Heyneke Meyer, gesê oor die skok-weglating van die kanniedood-baljagter Heinrich Brüssow.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:35:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eindelik is sy ’n ware atleet, sê Zola Budd
Eindelik is sy ’n ware atleet, sê Zola Budd “Noem my nou maar ‘comrade’ en sê vir die mense in Bloemfontein ek is uiteindelik nou ’n régte atleet,” het ’n baie moeë Zola Budd gistermiddag hier gelukkig en tevrede ná haar eerste Comrades gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:35:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-SR-voorsitter sterf in ongeluk
Oud-SR-voorsitter sterf in ongeluk Alfred Geldenhuys (30), wat in 2004-’05 SR-voorsitter was, is gisteroggend vroeg doodgery op die pad tussen Ladybrand en die Maserubrug-grenspos nadat sy motor gerol het.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:35:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA atleet wen Comrades 1ste keer in 7 j.
SA atleet wen Comrades 1ste keer in 7 j. ’n Agterkleinseun van ’n oud-Springbokatleet het gister die eerste Suid-Afrikaner in sewe jaar geword om die Comrades-titel te wen.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:35:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brüssow se uitsluiting verstom
Brüssow se uitsluiting verstom Die oud-Springbok-losvoorspelers André Venter en Corné Krige is verras en geskok omdat die Cheetah-ysterman Heinrich Brüssow nie vir die eerste toetsgroep gekies is nie.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:35:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Keohane is glo gewaarsku oor dwelms
Keohane is glo gewaarsku oor dwelms ’n Bekende sportpersoonlikheid het die bekroonde rugbyskrywer en woordvoerder van Suid-Afrika se Olimpiese span, Mark Keohane gewaarsku dat sy beweerde dwelmgebruik op die lappe gaan kom.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:35:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Ek ís tannie Emsie’
‘Ek ís tannie Emsie’ Suid-Afrika se doyenne van etiket, Emsie Schoeman, is omtrent ergerlik, want ’n onbekende persoon misbruik haar naam op die sosiale netwerk Twitter. En nou wil die regte “tannie Emsie” prosedeer.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:35:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
"Plase word verwaarloos"
Die regering meen plase wat aan swart boere herverdeel word, is dikwels in ’n verwaarloosde toestand wanneer die staat dit aanskaf omdat wit eienaars nie verbeterings aanbring nie.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:35:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eksotiese wild kry min aftrek op veiling
Eksotiese wild kry min aftrek op veiling Dit was die agtermiddag van die langnekke. Op ’n wildveiling by die Ko Ka Tsara-boskamp net buite Beaufort-Wes was dit kameelperde wat die geritsel van die note veroorsaak het.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:35:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aanpassing by pensioene van staat
Aanpassing by pensioene van staat Die staat se drie grootste pensioenfondse is nou almal in pas met private pensioenfondse wat vroue toelaat om tydens ’n egskeiding onmiddellik die helfte van hul mans se pensioengeld te eis.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:34:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ebo-4 dalk nou terug
Ebo-4 dalk nou terug Genl. Gert Opperman is positief maar steeds skepties om die sogenaamde Ebo-vier se oorskot vandeesmaand nog terug in Suid-Afrika te hê.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:34:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Winnie Mandela val en breek haar gewrig
Winnie Mandela val en breek haar gewrig Die politieke aktivis Winnie Madikizela-Mandela word vandag geopereer nadat sy Donderdag in haar huis geval en haar gewrig gebreek het.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:34:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Namakwalanders verwag nie ’n goeie blomjaar
Namakwalanders verwag nie ’n goeie blomjaar Terwyl sommige Namakwalanders glo dis te vroeg om te voorspel, voel ander dat vanjaar ’n minder goeie blomjaar kan wees.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:34:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Spanning binne kerk bereik breekpunt
Spanning binne kerk bereik breekpunt Spanning binne die Hervormde Kerk het die naweek breekpunt bereik toe beswaardes ’n staat van belydenis teen die Hervormde Kerk verklaar het.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:34:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ko's Kuier-fees weer ’n groot treffer
Ko's Kuier-fees weer ’n groot treffer Checkers se Ko’s Kuier-fees op die Bloemfonteinse skouterrein het die naweek weer sy naam gestand gedoen.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:34:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vandale grawe graf oop ná 61 jaar
Vandale grawe graf oop ná 61 jaar Die flou winterson weerkaats helder op die grafsteen, die woorde daarop nog so duidelik asof dit gister in die graniet geëts is. Langs die oop graf lê die beentjies gestrooi – klein, broos en wit.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:34:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mdluli gou-gou weer geskors
Mdluli gou-gou weer geskors Lt.genl. Richard Mdluli is steeds geskors. Sy oorwinning Vrydag in die arbeidshof om sy skorsing uit die polisie ter syde te laat stel, is gister in dieselfde hof ongedaan gemaak.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:34:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swanger tiener in Jouberton verkrag
Swanger tiener in Jouberton verkrag ‘n Sestienjarige tiener, wat ses maande swanger is, is in Jouberton naby Klerksdorp verkrag, het die polisie in Noordwes gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 20:01:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vervalsers skotvry oor verkeerde klag, beslis appèlhof
Vervalsers skotvry oor verkeerde klag, beslis appèlhof Vier vervalsers van derduisende rande se R100-note het skotvry uit die appèlhof gestap omdat die staat hulle op die verkeerde aanklag vervolg het.
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié kankers sal SA tref
Dié kankers sal SA tref Die voorkoms van kanker in lande soos Suid-Afrika, waar die vlak van ontwikkeling “gemiddeld” is, kan tussen 2008 en 2030 met 81% toeneem.
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mense bid al in dié moskee
Mense bid al in dié moskee Die koepel van 31 m hoog is handgeverf en dié ontwerp weerspieël op die mat daaronder in volmaakte simmetrie.
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hier is nie taxi’s nie, net dié karre’
‘Hier is nie taxi’s nie, net dié karre’ “Dit is ’n arm gemeenskap. Hier is nie iets soos taxi’s nie. Dié mense gebruik al jare net donkiekarre. Ons wou seker maak dat hulle die regte tuie het.”
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Goosen se goed na US
Goosen se goed na US Goosen gaan al sy memorabilia – waaronder notas, briewe en lirieke – aan die dokumentasiesentrum vir musiek (Domus) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) skenk.
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wag met seks, sê meeste jonges
Wag met seks, sê meeste jonges 49% van jongmense het vanjaar gesê homoseksualiteit is nie ’n keuse nie en mense word gay gebore, in vergelyking met 55% verlede jaar.
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA, Mosambiek haaks ná lugmaglid ‘dronk ry’
SA, Mosambiek haaks ná lugmaglid ‘dronk ry’ ’n Mosambiekse agent hanteer dié ondersteuning, insluitende voertuie, verblyf en brandstof – ook vir die vloot se skip en die lugmag se vliegtuie.
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Die nuwe Victor en Bakkies?
Die nuwe Victor en Bakkies? "Die geleentheid om die Springbok-trui oor jou kop te kan trek, is soos ’n vuur wat binne jou brand en nooit weggaan nie.”
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
In sig uit lug, op rug
In sig uit lug, op rug Misdadigers het eergistermiddag nie ’n kat se kans in die Boschkop-, Welbekend- en Cullinan-polisiëringsgebied in die ooste van Pretoria gehad nie.
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié marathon minder eensaam
Dié marathon minder eensaam “Daar is nie so baie mense langs die pad wat jou ondersteun en help nie. Die kere toe ek aan die Comrades deelgeneem het, was daar die hele pad lank gees.”
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA man 3de in Peru-pyniging
SA man 3de in Peru-pyniging Insekte, slange, jaguars, perdebye en muskiete en nog vele meer is van die uitdagings wat op jou wag as jy aan die Jungle Ultra-wedloop in Peru deelneem.
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Werkers moeg gewag, sê Vavi
Werkers moeg gewag, sê Vavi Zwelinzima Vavi, Cosatu se hoofsekretaris, sê vakbondlede is “moeg daarvoor om te stem en geen verandering in die werkplek te sien nie”.
Sondag, 3 Junie 2012, 19:22:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man doodgesteek in Marikana
Man doodgesteek in Marikana ‘n Agt-en-twintig-jarige man is tydens 'n argument doodgesteek in Nkaneng naby Marikana, het die polisie in Noordwes gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 19:01:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Premier vaar uit teen kunstenaar
Premier vaar uit teen kunstenaar Zweli Mkhize het kunstenaars veroordeel wat hul werk gebruik om die leierskap van die ANC te beledig in die naam van vryheid.
Sondag, 3 Junie 2012, 18:01:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA wil verregse groepe uitwys
DA wil verregse groepe uitwys Die Demokratiese Alliansie se leier in Mpumalanga het gesê hy wil verskeie verregse groepe by die Menseregtekommissie verkla.
Sondag, 3 Junie 2012, 18:01:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee lyke in Rustenburg gevind
Twee lyke in Rustenburg gevind Die lyke van twee mans, onderskeidelik 27 en 26 jaar oud, is in Freedom Park, Rustenburg, gevind, het die polisie in Noordwes gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 17:00:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma in hegtenis ná kind doodbrand
Ma in hegtenis ná kind doodbrand ‘n Twee-en-twintig-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat haar vyfjarige dogter gesterf het toe drie sinkhuise afgebrand het in Kagiso.
Sondag, 3 Junie 2012, 16:00:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brand verwoes sinkhuise in Diepsloot
Brand verwoes sinkhuise in Diepsloot ‘n Brand het agt sinkhuise in Diepsloot Uitbreiding 1 verwoes en 20 mense is dakloos gelaat, het die Johannesburgse nooddienste gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 15:02:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman se lyk in huis gevind
Polisieman se lyk in huis gevind 'n Polisiebeampte van Tlhabane se lyk is met 'n enkele skietwond aan sy kop gevind, het die polisie in die Noordwes gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 14:06:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun (6) verdrink ná hy in swembad val
Seun (6) verdrink ná hy in swembad val 'n Sesjarige seun is dood nadat hy by 'n huis in Germiston in 'n swembad geval en verdrink het, het paramedici gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 12:45:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf in Jhb-brande
Twee sterf in Jhb-brande 'n Vrou en 'n man is dood in afsonderlike brande in Johannesburg, het 'n woordvoerder van die nooddienste gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 12:45:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Krejcir is régtig siek, sê dokter
Krejcir is régtig siek, sê dokter Die Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir is régtig siek, het sy dokter, Marian Tupy, aan 'n Sondagkoerant gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 11:17:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man dood ná motor teen boom bots
Man dood ná motor teen boom bots 'n Man is dood en 'n ander man beseer nadat die motor waarin hulle gery het teen 'n boom in Burgerstraat in Pietermaritzburg gebots het.
Sondag, 3 Junie 2012, 09:45:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mdluli wéér geskors
Mdluli wéér geskors Die arbeidshof in Johannesburg het 'n bevel oor die opheffing van Richard Mdluli se skorsing ter syde gestel.
Sondag, 3 Junie 2012, 08:43:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Winnie in hospitaal met gebreekte gewrig
Winnie in hospitaal met gebreekte gewrig Winnie Madikizela-Mandela, eks-vrou van Nelson Mandela, is in die hospitaal opgeneem en sal ‘n operasie ondergaan vir ‘n gebreekte gewrig.
Sondag, 3 Junie 2012, 08:15:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou dood ná bakkie omslaan
Vrou dood ná bakkie omslaan 'n Vrou is dood en 14 ander mense beseer nadat 'n bakkie in Edendale, Pietermaritzburg, omgeslaan het, het paramedici gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 07:45:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma se seun se bates gegryp oor skuld
Zuma se seun se bates gegryp oor skuld Die balju het beslag gelê op pres. Jacob Zuma se seun, Edward, se motor en meubels oor skuld wat R1,5 miljoen beloop.
Sondag, 3 Junie 2012, 07:45:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man dood, been afgeruk ná kragopwekker ontplof
Man dood, been afgeruk ná kragopwekker ontplof 'n Man is dood nadat sy draagbare kragopwekker by sy huis in Vlakfontein, suid van Johannesburg, ontplof het.
Sondag, 3 Junie 2012, 05:30:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een dood in trompop-botsing in Hammersdale
Een dood in trompop-botsing in Hammersdale Een persoon is dood en agt beseer nadat 'n taxi en 'n motor in Georgedaleweg in Hammersdale trompop gebots het, het paramedici gesê.
Sondag, 3 Junie 2012, 05:30:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Arbeidshof beslis oor Mdluli
Arbeidshof beslis oor Mdluli Die arbeidshof in Johannesburg sal beslis of 'n bevel oor die opheffing van Richard Mdluli se skorsing ter syde gestel is.
Sondag, 3 Junie 2012, 05:30:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie sterf toe motor U-draai maak
Drie sterf toe motor U-draai maak Drie mense is in Durban dood toe 'n bakkie 'n motor getref het wat besig was om 'n U-draai te maak.
Saterdag, 2 Junie 2012, 20:55:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nege dood,45 beseer in busongeluk
Nege dood,45 beseer in busongeluk Nege mense is dood en 45 ander beseer toe 'n minibustaxi en 'n bus naby Nelspruit in Mpumalanga teen mekaar gebots het.
Saterdag, 2 Junie 2012, 20:54:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Breytenbach hof toe oor skorsing
Breytenbach hof toe oor skorsing Adv. Glynnis Breytenbach, geskorste aanklaer vir die nasionale vervolgingsgesag, beplan om haar skorsing in die hof te beveg.
Saterdag, 2 Junie 2012, 20:52:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mdluli: Vrae oor opheffing van skorsing
Mdluli: Vrae oor opheffing van skorsing Richard Mdluli se skorsing "sou nie opgehef gewees het as daar kennis was van die feitelike wanvoorstellings wat gemaak is nie".
Saterdag, 2 Junie 2012, 20:00:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Winnie in hospitaal met gebreekte pols
Winnie in hospitaal met gebreekte pols Winnie Madikizela-Mandela, eks-vrou van Nelson Mandela, is in die hospitaal opgeneem en sal ‘n operasie ondergaan vir ‘n gebreekte pols.
Saterdag, 2 Junie 2012, 18:05:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans vas vir moorde in Oos-Kaap
Mans vas vir moorde in Oos-Kaap Drie mans is in hegtenis geneem vir twee verskillende moorde in Willowvale, oos van Butterworth, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
Saterdag, 2 Junie 2012, 16:59:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma besoek waterlose gemeenskap
Zuma besoek waterlose gemeenskap Watertoevoer sal nooit weer in Hammanskraal onderbreek word nie, het President Jacob Zuma gesê toe hy dié gebied besoek het.
Saterdag, 2 Junie 2012, 16:04:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baba in veld gelos
Baba in veld gelos ‘n Een dag oue babameisie is gevind waar sy in ‘n veld in Dobsonville, Soweto, gelê het, het die polisie in Gauteng gesê.
Saterdag, 2 Junie 2012, 15:00:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sinkende vissersboot na hawe gesleep
Sinkende vissersboot na hawe gesleep 'n Vissersboot met vyf mans aan boord is na die Struisbaai-hawe gesleep ná dit begin sink het, het die NSRI gesê.
Saterdag, 2 Junie 2012, 10:31:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man wat baba verkrag 22 jaar tronk toe
Man wat baba verkrag 22 jaar tronk toe 'n Man is in 'n hof in Mthatha skuldig bevind aan die verkragting van 'n eenjarige meisie en tot 22 jaar tronkstraf gevonnis.
Saterdag, 2 Junie 2012, 08:56:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kwelpunte oor SKA pla nie vir kabinet
Kwelpunte oor SKA pla nie vir kabinet Die kabinet is blykbaar nie bekommerd oor bepaalde kerngebiede wat volgens die terrein-aanbevelingsverslag teen Suid-Afrika se bod vir die SKA-teleskoop (Square Kilometer Array) getel het nie.
Saterdag, 2 Junie 2012, 04:03:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jong mense heel sedig oor seks
Jong mense heel sedig oor seks Ouers praat nie met hulle kinders oor seks nie, jong mense dink nie ’n aborsie is ’n goeie idee nie en seks met mense wat jy in ’n kletsruimte ontmoet is onaanvaarbaar.
Saterdag, 2 Junie 2012, 04:03:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verslae vertraag 2 se bedrogsaak
Verslae vertraag 2 se bedrogsaak Twee voormalige ANC-wyksraadslede moet minstens nog vier weke wag voordat hulle hoor wat hul straf vir bedrog is. Thobile Ludidi (43) en Ndumiso Diamond (44) het gister in die Khayelitsha-prioriteitshof verskyn waar hulle gevonnis sou word, maar die afwes
Saterdag, 2 Junie 2012, 04:03:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Raad maak ’n gek van homself'
‘Raad maak ’n gek van homself' Suid-Afrikaners moet “baie, baie bekommerd wees” omdat ’n ouderdomperk op The Spear geplaas is. Dit baan die weg vir die regering om ook allerhande ander besluite oor hul lewens te maak.
Saterdag, 2 Junie 2012, 04:03:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drie skuldig en drie vrygespreek oor SA se grootste dwelmvonds
Drie skuldig en drie vrygespreek oor SA se grootste dwelmvonds Daar was gister tonele van blydskap en moedeloosheid in die rondgaande hof hier nadat drie van die beskuldigdes in Suid-Afrika se grootste dwelmvonds vrygespreek en drie skuldig bevind is.
Saterdag, 2 Junie 2012, 04:03:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Fokus op regte, armes’
‘Fokus op regte, armes’ Dit is nie die howe wat transformasie in Suid-Afrika strem nie, maar eerder die regering wat nie van die ruimte gebruik wat die Grondwet hiervoor skep nie.
Saterdag, 2 Junie 2012, 04:03:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Moord op seun ‘nou speelbal’
Moord op seun ‘nou speelbal’ Die moord op Franklin Prins (6) van Bonnievale het in ’n politieke speelbal ontaard, aldus die burgemeester van die Langeberg-munisipaliteit, Diana Gagiano.
Saterdag, 2 Junie 2012, 04:03:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ferdinand Rabie word die eerste keer pa
Ferdinand Rabie word die eerste keer pa Suid-Afrika se heel eerste Big Brother-wenner, Ferdinand Rabie, het die eerste keer pa geword. En dan nogal pa van ’n bielie van ’n baba. Klein (of moet dit groot wees?) Christian Ferdinand Rabie is Woensdagoggend gebore. Hy het die skaal op 4,3kg laa
Saterdag, 2 Junie 2012, 04:03:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Los ons salarisse uit, maan regters
Los ons salarisse uit, maan regters Verwag groot teenstand teen enige voorstel om lewenslange salarisse vir regters te hersien, is gewaarsku. Robin Marais, ’n afgetrede appèlregter, het gesê daar sal hand en tand teen so ’n plan geveg word. “Dit is ’n jare lange beginsel wat gevol
Saterdag, 2 Junie 2012, 04:03:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vragskip dalk gou verkoop
Vragskip dalk gou verkoop Die vragskip Panos Earth wat al langer as twee maande in Valsbaai voor anker lê, kan binnekort verkoop word. Die skip, wat van Venezuela na China met ’n vrag ystererts onderweg was, is op 20 Maart na Valsbaai gesleep nadat drie van sy kragopwekkers onk
Saterdag, 2 Junie 2012, 04:03:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kinders só teen ‘Spear’ beskerm
Kinders só teen ‘Spear’ beskerm Suid-Afrikaners moet “baie, baie bekommerd wees” omdat ’n ouderdomsbeperking geplaas is op The Spear.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:50:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Arbeidshof hef Mdluli se skorsing op
Arbeidshof hef Mdluli se skorsing op Regter Edwin Molahlehi het luidens City Press beslis dat Mdluli se tweede skorsing dadelik opgehef word en dat die polisie se voormalige hoof van misdaadintelligensie onmiddellik mag teruggaan werk toe.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:50:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bejaarde egpaar sterf vlammedood
Bejaarde egpaar sterf vlammedood Skokgolwe het deur Bloemfontein getrek oor die vlammedood waarin die bejaarde Piet en Baby Venter in hul huis in ’n aftree-oord gesterf het.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dowwe Dolla laat tonge klap met haar Bul-lied
Dowwe Dolla laat tonge klap met haar Bul-lied “Nou haat die helfte van die land my weer – en die ander helfte is lief vir my. Wat moet ’n vrou doen?” Só sug die (blonde!) komediant Dowwe Dolla.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zola mik vir 8 uur
Zola mik vir 8 uur Toe sy nog in Bloemfontein gewoon het, het sy altyd uit gevoel tussen ander atlete wat al die Comrades gehardloop het.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:45:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kovsie ontmoet oudpres. Clinton
Kovsie ontmoet oudpres. Clinton Sibusiso Tshabalala sê daar is nie genoeg woorde om te verduidelik hoe wonderlik sy ervaring by Google se Zeitgeist-konferensie in Engeland was nie.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe lewe bring nuwe hoop vir Kariega
Nuwe lewe bring nuwe hoop vir Kariega Skaars drie maande nadat drie renosters van die Oos-Kaapse Kariega-reservaat wreed gestroop is, het ’n spiksplinternuwe renosterkalfie nuwe hoop gebring.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klippe reën op Edenburg
Klippe reën op Edenburg Geweld het gister op Edenburg losgebars toe woedende inwoners in ’n onwettige optog met die polisie gebots het.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kleuters ‘betoog’ oor hul regte
Kleuters ‘betoog’ oor hul regte “Ons sal altyd seker maak dat julle teen slegte mense, wat julle wil seermaak, beskerm word. Ons sal sorg dat hulle gevang word en in die hof hul straf kry.”
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bedrieërs kul man uit derduisende
Bedrieërs kul man uit derduisende ’n Man van Lindley is duisende rande kwyt nadat hy geval het vir ’n SMS van bedrieërs af dat hy ’n groot bedrag geld gewen het.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ferdi van Big Brother word pa
Ferdi van Big Brother word pa Suid-Afrika se heel eerste Big Brother-wenner, Ferdinand Rabie, het vir die eerste keer pa geword. En dan nogal pa van ’n bielie van ’n baba.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-Cheetahs maak Comrades-debuut
Oud-Cheetahs maak Comrades-debuut Die oud-Springbokstut Willie Meyer tree môre saam met die oud-Cheetahs Kobus Calldo (stut) en Dawid de Villiers (slot) aan vir hul eerste Comrades-ultramarathon.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VS en NK kry nuwe tronkhoof
VS en NK kry nuwe tronkhoof Subashni Moodley, die DKD se vorige adjunk-hoofkommissaris belas met tronksake in Afrika, is die nuwe hoof van tronke in die Vrystaat en Noord-Kaap.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moordenaar van vrou sit lewenslank
Moordenaar van vrou sit lewenslank Die man wat ’n vrou die dag voor Kersfees in 2010 langs haar vriendin in ’n motor vermoor het, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Adv. Glynnis wil werk hervat
Adv. Glynnis wil werk hervat Adv. Glynnis Breytenbach, geskorste streekhoof van die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid, vra om haar skorsing tersyde te stel.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soektog na motor lei tot aanranding
Soektog na motor lei tot aanranding ’n Man van Odendaalsrus is so erg deur ’n groep mans met onder meer klippe aangerand dat hy harsingskudding opgedoen het en tientalle hegsteke in sy gesig en aan sy kop moes kry.
Saterdag, 2 Junie 2012, 03:30:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meeste artse steun die NVG-beginsel
Meeste artse steun die NVG-beginsel Talle mediese praktisyns is bra pessimisties oor hul beroepsvooruitsigte wanneer die regering se nasionale gesondheidsversekeringstelsel (NGV) van krag word.
Vrydag, 1 Junie 2012, 19:57:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onderwysers kry 74%
Onderwysers kry 74% Van die Gautengse onderwysdepartement se begroting van R27,1 miljard vir 2012/13 gaan ’n groot hap vir salarisse (74%) en ingrypingsprogramme gaan.
Vrydag, 1 Junie 2012, 19:57:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Adv. Breytenbach arbeidshof toe oor pos
Adv. Breytenbach arbeidshof toe oor pos Adv. Glynnis Breytenbach, geskorste streekhoof van die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid, vra die arbeidshof in Johannesburg om haar skorsing tersyde te stel.
Vrydag, 1 Junie 2012, 19:57:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Sanral moes gepraat het’
‘Sanral moes gepraat het’ Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) behoort te weet hoeveel geld hy maandeliks verloor terwyl die e-tol saga voort­sleep.
Vrydag, 1 Junie 2012, 19:57:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Help, dan sal krag aan bly’
‘Help, dan sal krag  aan bly’ 'n Boer maak ’n plan en Eskom maak twee. Dít is nodig om beurtkrag te voorkom, het Brian Dames, uitvoerende hoof, gister tydens ’n voorlegging in Pretoria oor die stand van Eskom se kragnetwerk gesê.
Vrydag, 1 Junie 2012, 19:57:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Misdaad raak ons só,’ sê slagoffers
‘Misdaad raak ons só,’ sê slagoffers As mens kan jy nie verstaan deur watter trauma ’n slagoffer van geweldmisdaad gaan nie.
Vrydag, 1 Junie 2012, 19:57:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hof toe ná sy sê: ‘Daar is ’n bom’
Hof toe ná sy sê: ‘Daar is ’n bom’ ’n Ma van Randburg wat glo ’n vals bomdreigement gemaak het, het gisteroggend doodluiters in die hof op haar rekenaar gewerk terwyl sy gewag het dat haar saak voor die streekhof in Kempton Park dien.
Vrydag, 1 Junie 2012, 19:57:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Water en sanitasie vir almal teen 2014 die teiken
Water en sanitasie vir almal teen 2014 die teiken Die Zuma-kabinet het gister ’n bestekopname van sy suksesse en mislukkings in die eerste helfte van sy termyn bekend gestel.
Vrydag, 1 Junie 2012, 19:57:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
60-jarige hardloop vir die 40ste keer
60-jarige hardloop vir die 40ste keer ’n 60-jarige man van Johannesburg sal môre sy 40ste agtereenvolgende Comrades-wedloop hardloop.
Vrydag, 1 Junie 2012, 19:57:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
6 Afrikaanse skole onder Engelse druk
6 Afrikaanse skole onder Engelse druk Die Gautengse onderwysdepartement moet aan die hand van syfers verduidelik waarom hy wil hê ses Afrikaanse skole in Johannesburg moet elkeen volgende jaar twee bykomende Engelse klasse akkommodeer.
Vrydag, 1 Junie 2012, 19:57:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hansie vergewe [video]
Hansie vergewe [video] Vandag presies tien jaar ná die dood van Hansie Cronjé word hy steeds onthou en is hy vergewe.
Vrydag, 1 Junie 2012, 13:37:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brandfort-moord: Drie gevang
Brandfort-moord: Drie gevang Drie mans is vasgetrek ná die mesmoord ’n week gelede op Brandfort se geliefde “melktannie”, Annetjie Madden (62).
Vrydag, 1 Junie 2012, 03:30:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VS-polisie wou Opod systap
VS-polisie wou Opod systap Die polisie in die Vrystaat wou die Opod systap en self ’n voorval ondersoek waarin een van sy generaals-majoor na bewering ’n ander offisier in die Parkweg-polisiekantoor aangerand het.
Vrydag, 1 Junie 2012, 03:30:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hoë en ‘Highway Hennie’
Hoë en ‘Highway Hennie’ Die adjunkminister van kommunikasie, Stella Ndabeni, is ’n direkteur van die omstrede maatskappy Phoebus Apollo Aviation.
Vrydag, 1 Junie 2012, 03:25:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.