Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Raadslid se huis tydens betoging beskadig
Raadslid se huis tydens betoging beskadig 'n Raadslid se huis is tydens 'n betoging oor dienslewering in Ekangala naby Bronkhorstspruit beskadig, het die polisie gesê.
Saterdag, 26 Mei 2012, 20:30:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier mans vas oor dwelms
Vier mans vas oor dwelms Vier mans is in hegtenis geneem nadat die polisie by hul selfoonwinkel in Primrose toegeslaan het, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê.
Saterdag, 26 Mei 2012, 19:41:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in Pmb-ongeluk
Man sterf in Pmb-ongeluk Een persoon is dood en 'n ander een beseer nadat die motor waarin hulle gery het van die pad afgegaan en omgeslaan het, het paramedici gesê.
Saterdag, 26 Mei 2012, 19:07:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun (7) uit motor gered
Seun (7) uit motor gered ‘n Sewejarige seun is uit ‘n geparkeerde motor by ‘n winkelsentrum in Pietermaritzburg gered, het paramedici gesê.
Saterdag, 26 Mei 2012, 17:43:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
6 dood, 11 beseer in Centurion-ongeluk
6 dood, 11 beseer in Centurion-ongeluk Ses mense is dood en elf ander beseer nadat 'n minibustaxi met twee motors in Botha-rylaan, Centurion gebots het, het paramedici gesê.
Saterdag, 26 Mei 2012, 16:35:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oos-Kaap stuur studente na Kuba
Oos-Kaap stuur studente na Kuba Die Oos-Kaap gaan 25 studente na Kuba stuur om as dokters opgelei te word, het die provinsiale gesondheidsdepartement gesê.
Saterdag, 26 Mei 2012, 15:38:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Loonsubsidie nie oplossing vir werkloosheid - Numsa
Loonsubsidie nie oplossing vir werkloosheid - Numsa Die probleem van jongmense wat werkloos is, is te groot om deur 'n loonsubsidie opgelos te word, het Cedric Gina, president van Numsa, gesê.
Saterdag, 26 Mei 2012, 15:36:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
5 dood, 87 beseer in KZN-busongeluk
5 dood, 87 beseer in KZN-busongeluk Vyf mense is dood en 87 ander is beseer in 'n busongeluk in KwaZulu-Natal, het Jeff Wicks, woordvoerder van Netcare 911, gesê.
Saterdag, 26 Mei 2012, 14:35:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man (19) vas ná hy vrou naby Zeerust verkrag
Man (19) vas ná hy vrou naby Zeerust verkrag 'n Negentienjarige man is in Madikwa naby Zeerust in die Noordwes-provinsie in hegtenis geneem nadat hy 'n vrou verkrag het.
Saterdag, 26 Mei 2012, 13:52:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Duitse koper soek Zuma-skildery 'voetstoots'
Duitse koper soek Zuma-skildery 'voetstoots' Die Duitse versamelaar wat die skildery van pres. Jacob Zuma met sy geslagsdele ontbloot gekoop het, gaan nie die beskadigde kunswerk restoureer nie.
Saterdag, 26 Mei 2012, 12:49:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skilderykoper soek The Spear 'net so'
Skilderykoper soek <em>The Spear</em> 'net so' Die Duitse versamelaar wat die skildery van pres. Jacob Zuma met sy geslagsdele ontbloot gekoop het, gaan nie die beskadigde kunswerk restoureer nie.
Saterdag, 26 Mei 2012, 12:24:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier dood in skietgeveg met polisie
Vier dood in skietgeveg met polisie Vier verdagtes, wat na bewering beplan het om 'n kuierplek in KwaNdengezi wes van Durban te beroof, is dood in 'n skietgeveg met die polisie.
Saterdag, 26 Mei 2012, 11:01:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Luca-uitlewering: SA hoor binnekort
Luca-uitlewering: SA hoor binnekort George Luca, die man wat gesoek word vir die moord op die Teasers-baas Lolly Jacskon, sal binnekort weet of hy aan Suid-Afrika uitgelewer gaan word.
Saterdag, 26 Mei 2012, 09:35:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC: 'G'n geduld vir swak dissipline'
ANC: 'G'n geduld vir swak dissipline' Die premier van Limpopo en provinsiale voorsitter van die ANC, Cassel Mathale, het gewaarsku teen swak dissipline onder lede van die jeugliga.
Saterdag, 26 Mei 2012, 08:27:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gru-ongeluk in Kaapstad eis twee
Gru-ongeluk in Kaapstad eis twee 'n Gru-ongeluk in Kaapstad het die lewens van twee mense geëis nadat hul motor in twee dele geskeur het toe dit teen 'n lamppaal gebots het.
Saterdag, 26 Mei 2012, 07:07:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Steynsrus-betogers vasgetrek
Steynsrus-betogers vasgetrek Die situasie op Steynsrus in die Oos-Vrystaat is kalm maar gespanne nadat 18 betogers weens openbare geweld in hegtenis geneem is.
Saterdag, 26 Mei 2012, 05:27:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gesiene akademici, politici op UV-beraad
Gesiene akademici, politici op UV-beraad Die UV hou eersdaags sy eerste internasionale leierskapsberaad, met mense soos emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu en oudpres. Thabo Mbeki.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Weermag van Lesotho gewaarsku
Weermag van Lesotho gewaarsku Die weermag van Lesotho is deur internasionale waarnemers hier gewaarsku om hulle vandag te weerhou van enige geweld of intimidasie teen kiesers.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou mag verhoor word
Vrou mag verhoor word Die vrou wat daarvan aangekla word dat sy haar vyf kinders vermoor het, kan wel verhoor word, het die openbare vervolger beslis.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA se proses beïndruk
SA se proses beïndruk “Wanneer forensiese kundiges na Suid-Afrika kom, is dié proses die eerste wat hulle wil sien. Hulle neem foto’s, maak sketse en praat met die Suid-Afrikaners daaroor.”
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vriendin se dood skok inwoners
Vriendin se dood skok inwoners Inwoners van ’n woonstelkompleks, waar die huiswinkel is waar Annetjie Madden (62) doodgesteek is, het met skok gereageer ná haar dood.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Besluit baie versigtig geneem
Besluit baie versigtig geneem Die SKA-organisasie het gister erken Suid-Afrika is vroeër deur ’n wetenskap-komitee aangewys as die “voorkeur-terrein” vir die Square Kilometre Array (SKA).
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swemmer loop onder diewe deur
Swemmer loop onder diewe deur “Wat is erger as ’n inbraak waarin jou onvervangbare medaljes, trofees, rekenaar en iPad gesteel word,” het Cameron van der Burgh gevra.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SKA: Reaksie stroom in
SKA: Reaksie stroom in ’n Paradigma-skuif sal in wetenskap, tegnologie en ingenieurswese plaasvind in Afrika met die bou van die grootste gedeelte van die SKA hier.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Welsyn wen weer in hof
Welsyn wen weer in hof Die LUR vir maatskaplike ontwikkeling in die Vrystaat en sy departementshoof het gister sy vierde loesing ná mekaar in die hof op die lyf geloop in ’n hofsage wat die belastingbetalers miljoene rande aan regskoste uit die sak jaag.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Roei plaasmoorde só uit’
‘Roei plaasmoorde só uit’ “Die werklikheid is wel dat buite verhouding baie boere vermoor word en dat die moorde dikwels met onmenslike geweld gepaardgaan.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Raaiselagtige helikopter laat gerugte gons
Raaiselagtige helikopter laat gerugte gons Die raaisel om die Agusta A119-helikopter wat “hard geland” het en daarna met takke toegepak is, verdiep elke dag terwyl gerugte van wildstropery die Kalahari aan die gons het.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Groot fout met leiers én SA
Groot fout met leiers én SA Daar is groot fout met Suid-Afrika en die mense wat die land lei en bestuur, het Moeletsi Mbeki, politieke ontleder en sakeman, in ’n openbare lesing gesê.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pantsersoldate geslyp met rekenaarsimulasie
Pantsersoldate geslyp met rekenaarsimulasie Die pantserformasie van die SA Leër het buite Bloemfontein met gesofistikeerde rekenaarsimulasie sy gereedheid vir vredesoperasies opgeskerp.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lyke nou al wat familielede vra
Lyke nou al wat familielede vra Rolin Magerman (22), George “Ouboet” Boyce (47), Emile “Amos” Boyce (16), Edward Adams (37) en Franklin Adams (28).
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:30:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brandfort: Vrou met mes doodgesteek
Brandfort: Vrou met mes doodgesteek Inwoners van Brandfort is geruk nadat een van hul “geliefde en beminde” inwoners doodgesteek is in ’n rooftog by die huiswinkel waar sy gewerk het.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:20:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Senter skrik nie vir modewêreld
Senter skrik nie vir modewêreld Thabang Molefe is nie net ’n rugbyspeler van formaat nie. Hy het ook ’n sakebrein. Dié blitsige senter van die Griffons het ’n klerewinkel in Welkom geopen.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:20:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad-moorde se toetse afgehandel
Griekwastad-moorde se toetse afgehandel Die forensiese en ballistiese toetse in die ondersoek na die raaiselagtige Steenkamp-moorde in die Noord-Kaap, is afgehandel.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:20:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Super-Sarel mis Bloemfontein; slyp sy Engels
Super-Sarel mis Bloemfontein; slyp sy Engels Dit was vir Sarel Pretorius ’n aanpassing om aan die Australiërs se vreemde aksent gewoond te raak en hy kan nie wag om vandag sy ou spanmaats in Afrikaans gas te gee nie.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:20:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Jy moet lekker doedoe, ou seuntjie’
‘Jy moet lekker doedoe, ou seuntjie’ “Toemaar, oupa sal sorg dat jy nie koud kry nie.” Só het lt.kol. Anton Craffor gesê toe hy die piepklein lykie in ’n blou kombersie toegedraai het.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:20:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SKA: SA kry grootste hap
SKA: SA kry grootste hap Suid-Afrika moet nou wel die SKA-radioteleskoop met die Australiërs deel, maar ons kry steeds die grootste hap en daar is báie rede om fees te vier.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:15:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Walvis’-seiljag vir R320 000 te koop
‘Walvis’-seiljag vir R320 000 te koop Die seiljag waarop ’n walvis in Julie 2010 in die Kaapstad-hawe gespring het, is te koop. Ralph Mothes, eienaar van die Intrepid en ’n instrukteur by die Cape Town Sailing Academy, het gister bevestig dat die seiljag, wat destyds wêreldwyd in die nuu
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:13:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onklaar aanlyndiens het kliënte van Absa briesend op betaaldag
Onklaar aanlyndiens het kliënte van Absa briesend op betaaldag Absa se aanlyn-bankdiens was gister op ’n baie ongeleë tyd morsdood – op die betaaldag van sy derduisende kliënte. Volgens kliënte wat nie hul rekeningbetalings kon doen nie, is dit die tweede keer die week dat die diens hulle in die steek gelaat h
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:13:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee kritiek ná motor trein tref
Twee kritiek ná motor trein tref Twee mense is in ’n kritieke toestand en nog vier is ernstig beseer toe die voertuig waarin hulle gery het gistermiddag teen ’n trein gebots het.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:13:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Geen bewyse dat seun verkrag is’
‘Geen bewyse dat seun verkrag is’ Geen bewyse is gevind dat ’n leerder op ’n rugbykamp van die Hoërskool ­Edgemead seksueel aangerand is nie, het die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) gesê. Die WKOD het gister ’n opsomming van die bevindings oor sy ondersoek na die voorval aa
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:13:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA atlete ‘sal goed vaar by Spele’
SA atlete ‘sal goed vaar by Spele’ Tot tien Suid-Afrikaanse atlete kan die eindrondes haal van hul onderskeie nommers by die Olimpiese Spele wat in Julie in Londen begin. Suid-Afrikaanse atlete kan beslis ook medaljes wen.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:13:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skok ná bankroof in die Swartland
Skok ná bankroof in die Swartland Die Absa-bank op Malmesbury is gisteroggend beroof. Twee gewapende mans het twee sekerheidswagte van ’n maatskappy wat geld vervoer omstreeks 09:00 voor die bank oorval, het ao. November Filander, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, gesê.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:13:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VF+ kla oor Small se drama
VF+ kla oor Small se drama Die minister van basiese onderwys, Angie Mot­shekga, het die keuse van Adam Small se drama Krismis van Map Jacobs as voorgeskrewe werk vir skole verdedig.
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:13:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA matroos steeds soek
SA matroos steeds soek Twee lugmagvliegtuie en ’n helikopter het die afgelope drie dae onverpoosd aan die Mosambiekse kus gesoek na ’n matroos van die Suid-Afrikaanse Vloot se maritieme reaksiemag wat tydens ’n operasie teen ’n vermeende seerowerskip in die see geval he
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:13:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Eskom maan verbruikers oor krag
Eskom maan verbruikers oor krag Eskom het gewaarsku die koue winterweer veroorsaak dat mense saans in spitstyd baie meer krag verbruik. Die verbruik is veral hoog tussen 17:00 en 21:00. Boonop blyk dit dat nog kouer weer op pad is en volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens lê daar ’n k
Saterdag, 26 Mei 2012, 03:13:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Div pak uit oor seksvideo, Hoskins, rugby
Div pak uit oor seksvideo, Hoskins, rugby Rugby was nie die opofferings werd wat hy moes maak nie, skryf Peter de Villiers, gewese Bok-afrigter, in sy outobiografie.
Vrydag, 25 Mei 2012, 22:04:12© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Gesprek kon Spear-bom dalk ontlont’
‘Gesprek kon Spear-bom dalk ontlont’ Die debakel oor The Spear kon waarskynlik voorkom gewees het as die regering met die Goodman-galery vergader het voordat die bom oor Brett Murray se omstrede skildery gebars het.
Vrydag, 25 Mei 2012, 22:04:12© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Skoolhoofde vergeefs geleer’
‘Skoolhoofde vergeefs geleer’ Om skoolhoofde “op te lei” is soos om geld in die water te gooi. Die onderwysprobleme is veel dieper en verg ’n herlewing van morele waardes.
Vrydag, 25 Mei 2012, 22:04:12© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ses jaar tronk toe ná hy vrou in hof aanval
Ses jaar tronk toe ná hy vrou in hof aanval Petros Nkosi het sy militêre polisie-uniform gedra toe hy ’n slagtersmes in die gesinsgeweldhof in Atteridgeville, noord van Pretoria, ingesmokkel het.
Vrydag, 25 Mei 2012, 22:04:11© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
FW-stigting: ‘Pak chaos in laer howe’
FW-stigting: ‘Pak chaos in laer howe’ Die regering moet eerder die chaos in die land se laer howe aanpak as om kon­sti­tu­sio­nele en appèlhofuitsprake te wil hersien.
Vrydag, 25 Mei 2012, 22:04:11© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Base soek duur na dooie se familie
Base soek duur na dooie se familie Voordat hy begrawe word, wil hulle hê die familie van ’n voorheen hawelose man wat in hul diens dood is, moet weet dat hy sy lewe “omgekeer” en standvastigheid gekry het.
Vrydag, 25 Mei 2012, 22:04:11© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister verdedig Small se drama
Minister verdedig Small se drama Angie Motshe-kga, minister van basiese onderwys, het die keuse van Adam Small se drama Krismis van Map Jacobs as voorgeskrewe werk vir skole verdedig.
Vrydag, 25 Mei 2012, 22:04:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gyseldrama: Man gestraf
Gyseldrama: Man gestraf ’n Man wat ’n tienermeisie byna drie uur lank as gyselaar gehou het toe hy ’n DVD-winkel beroof het, is gister in die Pretoriase streekhof tot 12 jaar tronkstraf gevonnis.
Vrydag, 25 Mei 2012, 22:04:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Interdik gekry oor skoolboek
Interdik gekry oor skoolboek Die departement van basiese onderwys is verbied om sy nasionale katalogus vir rekeningkunde-handboeke te finaliseer nadat ’n klein uitgewery van skoolhandboeke hom hof toe gesleep het.
Vrydag, 25 Mei 2012, 22:04:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rekenaarskool se baas vlieg heli wat val
Rekenaarskool se baas vlieg heli wat val Die vlieënier van die Robinson 44-helikopter wat eergistermiddag buite die stad neergestort het, is die eienaar van die Avuxeni Computer Academy in Limpopo.
Vrydag, 25 Mei 2012, 22:04:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gesin beseer in botsing met trein in Stellenbosch
Gesin beseer in botsing met trein in Stellenbosch ‘n Gesin van vyf is beseer toe hul sportnutsvoertuig en ‘n trein by ‘n spooroorgang in Stellenbosch teen mekaar gebots het.
Vrydag, 25 Mei 2012, 21:03:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf in hof oor 13 jaar oue moordsaak
Vyf in hof oor 13 jaar oue moordsaak Vyf mans het in die Johannesburgse landdroshof verskyn in verband met die moord op Betty Ketani 13 jaar gelede, het die polisie gesê.
Vrydag, 25 Mei 2012, 21:00:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ek is nie 'n rassis, sê kunstenaar
Ek is nie 'n rassis, sê kunstenaar Die kunstenaar Brett Murray is ‘n voormalige ondersteuner van die ANC en is nie ‘n rassis nie, het hy in ‘n beëdigde verklaring gesê.
Vrydag, 25 Mei 2012, 21:00:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee vroue sterf toe taxi, motor bots
Twee vroue sterf toe taxi, motor bots Twee mense het gesterf en 13 is beseer toe ‘n taxi teen ‘n motor op die N3 naby Pinetown vasgery het, het paramedici gesê.
Vrydag, 25 Mei 2012, 20:00:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoolseun in hof vir verkragting
Skoolseun in hof vir verkragting ‘n Tiener wat daarvan aangekla word dat hy ‘n agtjarige meisie verkrag en haar linkeroog uitgekrap het, sal in Junie weer in die hof verskyn.
Vrydag, 25 Mei 2012, 18:58:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boikot advertering in City Press, vra ANC
Boikot advertering in City Press, vra ANC Die ANC vra dat advertering in City Press ook geboikot moet word, het die party se woordvoerder, Jackson Mthembu, gesê.
Vrydag, 25 Mei 2012, 18:06:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onwettige mynwerkers sal aangekla word
Onwettige mynwerkers sal aangekla word ‘n Tweede groep van 12 onwettige mynwerkers wat uit ‘n ongebruikte myn in Welkom gered is, het in die Welkom-landdroshof verskyn.
Vrydag, 25 Mei 2012, 16:58:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baba in put-toilet kry brandwonde van suur
Baba in put-toilet kry brandwonde van suur ‘n Baba van slegs ‘n paar dae oud het in die Humansdorp-hospitaal aangesterk nadat die polisie haar uit ‘n put-toilet gered het.
Vrydag, 25 Mei 2012, 16:58:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Media kry toegang tot FPB-verhoor
Media kry toegang tot FPB-verhoor Die media sal voorwaardelike toegang kry tot die Suid-Afrikaanse rolprent-en-publikasieraad se verhoor oor die omstrede skildery The Spear.
Vrydag, 25 Mei 2012, 16:00:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kontemporêre kuns is gereeld omstrede, sê galery
Kontemporêre kuns is gereeld omstrede, sê galery Vir ‘n goeie kontemporêre kunsgalery om suksesvol te wees kan hy nie ‘n openlik politiese, godsdienstige of ideologiese agenda hê nie.
Vrydag, 25 Mei 2012, 14:59:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Media kry toegang tot FPB-verhoor
  Die media sal voorwaardelike toegang kry tot die Suid-Afrikaanse rolprent-en-publikasieraad (FPB) se verhoor oor Brett Murray se omstrede skildery The Spear, het die raad Vrydag gesê
Vrydag, 25 Mei 2012, 13:41:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC: boikot advertering in City Press
ANC: boikot advertering in City Press Die ANC vra dat advertering in City Press ook geboikot moet word, het die party se woordvoerder, Jackson Mthembu, Vrydag gesê.
Vrydag, 25 Mei 2012, 13:38:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
The Spear maak internasionaal opslae
The Spear maak internasionaal opslae Die verwikkelinge rondom Brett Murray se skildery The Spear het Vrydag in internasionale publikasies verskyn.
Vrydag, 25 Mei 2012, 13:35:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Die vryste mens op aarde
Die vryste mens op aarde Micah True het geleef vir elke dag se draf deur die diepste valleie en oor die hoogste berge. Sy boodskap was eenvoudig – vind jou voete.
Vrydag, 25 Mei 2012, 11:25:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Taakspan soek vier gevaarlikes dag en nag
Taakspan soek vier gevaarlikes dag en nag ’n Spesiale taakspan se soektog na vier uiters gevaarlike voortvlugtendes het nog niks opgelewer nie.
Vrydag, 25 Mei 2012, 11:16:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ouers kry dogter se oorskot
Ouers kry dogter se oorskot ’n Vermoorde meisie van Mbekweni se oorskot is gister aan haar familie terugbesorg.
Vrydag, 25 Mei 2012, 11:16:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minibus ‘bars oop soos ’n visblikkie’
Minibus ‘bars oop soos ’n visblikkie’ Die oomblik toe die taxi die relings langs die pad tref, is dit oopgeruk soos ’n visblikkie. Die mense het in alle rigtings deur die lug gevlieg en stukkend op die teerpad geland.
Vrydag, 25 Mei 2012, 11:16:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lid van vloot soek ná hy van skip in see val
Lid van vloot soek ná hy van skip in see val ’n Lid van die vloot word gesoek nadat hy Woensdag tydens ’n teenseerowery-operasie in die see geval het.
Vrydag, 25 Mei 2012, 11:16:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Honderde betoog oor jeugontwikkeling
Honderde betoog oor jeugontwikkeling Honderde mense van die ANC-jeugliga, Sasco en die Jong Kommunisteliga het vanoggend na die Govan Mbeki-munisipaliteit in Secunda, Mpumalanga, geloop om 'n memorandum te oorhandig.
Vrydag, 25 Mei 2012, 11:16:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hondsdolheid eis dalk jong seun, boer verswak
Hondsdolheid eis dalk jong seun, boer verswak ’n Agtjarige seun van KwaZulu-Natal wat dood is, is moontlik die jongste slagoffer van hondsdolheid in dié provinsie.
Vrydag, 25 Mei 2012, 10:58:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mikayla: Wie’s nou bang vir ’n slang?
Mikayla: Wie’s nou bang vir ’n slang? “Sy naam is Fudge. Jy kan maar aan hom vat. Hy is nie giftig nie,” vertel Mikayla Robbertse terwyl sy heel kalm streel oor die jong luislangetjie om haar nek.
Vrydag, 25 Mei 2012, 04:15:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Walliese span kom speel hier
Walliese span kom speel hier Die Vrystaat se rugbyspelers is deesdae wêreldwyd gesog, maar hierdie keer was dit die Cheetahs wat ’n handvol oorsese spelers na die Rosestad gelok het.
Vrydag, 25 Mei 2012, 04:15:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Redders bid saam
Redders bid saam Nadat 22 zama-zamas veilig deur reddingswerkers uit die donker mynskag hier gebring is, het dié helde ’n kring by die oop skag gevorm en saam die Here gedank dat alles veilig afgeloop het.
Vrydag, 25 Mei 2012, 04:10:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hoës daag nie op vir sitting
Hoës daag nie op vir sitting Nie die LUR, die hoof van dié departement, óf die waarnemende hoof van paaie in die Vrystaat het gister by die sitting van die wetgewer opgedaag nie.
Vrydag, 25 Mei 2012, 04:00:34© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tande waai in voorval
Tande waai in voorval Drie ANC-lede is in hegtenis geneem nadat vyf van hul kollegas gister glo met grawe, ysterstawe en messe in ’n ouditsessie van die party hier aangeval is.
Vrydag, 25 Mei 2012, 04:00:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.