Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Vistreiler: Japan sal help om kostes te dek
Vistreiler: Japan sal help om kostes te dek Die Japanse ambassade het ingestem om 'n deel van die koste te dra om die Japannese vistreiler weer vlot gemaak te kry.
Saterdag, 19 Mei 2012, 21:00:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie monitor Durban steeds ná betogers amok maak
Polisie monitor Durban steeds ná betogers amok maak Die polisie het steeds die situasie by Phoenix, noord van Durban, dopgehou waar sowat 50 betogers amok gemaak het.
Saterdag, 19 Mei 2012, 21:00:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soektog duur voort na meisie wat al maand vermis is
Soektog duur voort na meisie wat al maand vermis is Die soektog na die 16-jarige Beranice Links het in Soweto voortgegaan nadat sy sowat ‘n maand gelede vermis geraak het.
Saterdag, 19 Mei 2012, 18:44:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf ná sleepwa oor hom ry
Man sterf ná sleepwa oor hom ry ‘n Man is dood nadat hy op die R33 in New Hanover van ‘n sleepwa afgeval en dit gevolglik oor hom gery het, net Netcare 911 gesê.
Saterdag, 19 Mei 2012, 17:41:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie trek 10 in Kaapstad vas tydens klopjag
Polisie trek 10 in Kaapstad vas tydens klopjag Altesaam 10 mense is in hegtenis geneem tydens 'n 12 uur lange klopjag wat die polisie in Kaapstad uitgevoer het, het die polisie gesê.
Saterdag, 19 Mei 2012, 15:39:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
NVG trek sake teen seksuele oortreders terug
NVG trek sake teen seksuele oortreders terug Die NVG het bevestig dat hy sake sal terugtrek teen mense in die Wes-Kaap wat aangekla is onder die wet op seksuele misdrywe.
Saterdag, 19 Mei 2012, 14:34:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf in Kaapstad-brande
Twee sterf in Kaapstad-brande Twee mans is dood en ses mense is dakloos gelaat ná brande in Kaapstad die naweek, het die stad Kaapstad gesê.
Saterdag, 19 Mei 2012, 13:31:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sexwale vra ondersoek na Mdluli-magsmisbruik
Sexwale vra ondersoek na Mdluli-magsmisbruik Tokyo Sexwale het die adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, gevra om moontlike magsmisbruik teen Richard Mdluli te ondersoek.
Saterdag, 19 Mei 2012, 12:37:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee dood ná vragmotor op bakkie val
Twee dood ná vragmotor op bakkie val Twee mense is dood en 11 ander beseer nadat 'n bakke en 'n motor op die N3 naby Harrismith gebots het, het paramedici gesê.
Saterdag, 19 Mei 2012, 12:30:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou dood, 16 beseer ná bakkie omslaan
Vrou dood, 16 beseer ná bakkie omslaan 'n Vrou is dood en 16 ander mense beseer nadat 'n bakkie Saterdag op die M13 in Kloof naby Durban omgeslaan het, het paramedici gesê.
Saterdag, 19 Mei 2012, 11:32:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man in hof ná fietsryer sterf
Man in hof ná fietsryer sterf Die saak teen 'n man wat daarvan beskuldig word dat hy 'n fietsryer naby die Knysna-lagoon raakgery het, is in die plaaslike hof uitgestel.
Saterdag, 19 Mei 2012, 11:32:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pta-kerk sluit sy deure ná doodsdreigemente
Pta-kerk sluit sy deure ná doodsdreigemente Die St. Albans Anglikaanse katedraal in Pretoria het sy deure gesluit oor beweerde doodsdreigemente en bewerings van bedrog.
Saterdag, 19 Mei 2012, 09:50:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Franse matrose gaan rugby kyk
VIDEO: Franse matrose gaan rugby kyk ’n Groep van sowat 40 Franse matrose gaan vandag saam met Kapenaars kyk hoe die Stormers die Waratahs op Nuweland pak.
Saterdag, 19 Mei 2012, 07:53:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Galery-eienaar met die dood gedreig oor skildery
Galery-eienaar met die dood gedreig oor skildery Die eienaar van die Goodman Gallery het gesê ten spyte van die feit dat sy met die dood gedreig is, sal sy nié 'n omstrede skildery van pres. Jacob Zuma verwyder nie.
Saterdag, 19 Mei 2012, 07:30:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man dood ná trein hom tref
Man dood ná trein hom tref 'n Man is dood nadat 'n trein hom getref het terwyl hy 'n spoorlyn in Denver in die ooste van Johannesburg oorgesteek het.
Saterdag, 19 Mei 2012, 07:30:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC hof toe oor Zuma-skildery
ANC hof toe oor Zuma-skildery Die ANC het 'n dringende aansoek ingedien om die Goodman Gallery en City Press te verbied om 'n kunswerk van pres. Jacob Zuma te vertoon.
Saterdag, 19 Mei 2012, 05:30:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou dood ná plakkershut brand
Vrou dood ná plakkershut brand 'n Vrou is dood nadat die plakkershut in Ivory Park Extension Two waarin sy gewoon het, aan die brand geslaan het, het nooddienste gesê.
Saterdag, 19 Mei 2012, 05:30:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Najwa se familie in hof
Najwa se familie in hof Drie familielede van Najwa Petersen word strafregtelik vervolg nadat hul vrugteonderneming deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ondersoek word.
Vrydag, 18 Mei 2012, 23:04:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ai, jai, jai ... hulle is by die huis!’
‘Ai, jai, jai ... hulle is by die huis!’ “Ai jai jai, ons is baie bly hy’s terug,” het Thea Oosthuizen gister gesê terwyl sy, vlag in die hand, gewag het vir haar seun om van die SA Agulhas af te klim.
Vrydag, 18 Mei 2012, 23:04:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kogelbaai kry dalk twee haaikykers
Kogelbaai kry dalk twee haaikykers Twee heeltydse haaikykers sal moontlik van volgende maand by Kogelbaai aan diens wees. Brander- en lyfplankryers het verlede maand kort nadat die Protea-lyfplankryer David Lilienfeld (20) deur ’n grootwithaai by Dappat se Gat tussen Kogelbaai en Gordons
Vrydag, 18 Mei 2012, 23:04:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Wysig wet om mense te help sterf’
‘Wysig wet om mense te help sterf’ Dignity SA wil die wet laat wysig om terminaal siek mense te help sterf “sodat die geneeskunde kan doen wat dit veronderstel is om te doen”. Prof. Willem Landman, uitvoerende direkteur van die Etiek-instituut van Suid-Afrika wat ook by Dignity SA betr
Vrydag, 18 Mei 2012, 23:04:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sekere seksuele oortreders nie vervolg in Wes-Kaap
Sekere seksuele oortreders nie vervolg in Wes-Kaap Totdat die appèlhof in Bloemfontein oor die Wet op Seksuele Oortredings beslis het, gaan niemand in die Wes-Kaap in verband met sekere seksuele oortredings in hegtenis geneem word nie.
Vrydag, 18 Mei 2012, 23:04:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Helberg erken hy en Manda het gekafoefel
Helberg erken hy en Manda het gekafoefel Deon Helberg is “’n seun wat te skaam is om sy gesig in die samelewing te wys, te skaam oor wat gebeur het”. Dit was volgens sy ma, Marlene Helberg, hoekom die Tuks-rugbyspeler nie vroeër erken het dat hy ’n seksuele verhouding met Manda Reyneke
Vrydag, 18 Mei 2012, 23:04:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Franse matrose gaan rugby kyk
Franse matrose gaan rugby kyk ’n Groep van sowat 40 Franse matrose gaan vandag saam met Kapenaars kyk hoe die Stormers die Waratahs op Nuweland pak.
Vrydag, 18 Mei 2012, 23:04:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plato se bendeplan ‘gaan misluk’
Plato se bendeplan ‘gaan misluk’ Dan Plato se plan vir spesialis-polisie-eenhede vir woonbuurte op die Kaapse Vlakte waar bendegeweld hoogty vier, gaan nie werk nie.
Vrydag, 18 Mei 2012, 23:04:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kannalanders wil hê minister moet by munisipaliteit ingryp
Kannalanders wil hê minister moet by munisipaliteit ingryp Talle Kannalanders is ontevrede oor die manier waarop hul munisipaliteit bestuur word en wil hê die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, Anton Bredell, moet ingryp.
Vrydag, 18 Mei 2012, 23:04:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skuld ontken in Dewani-saak
Skuld ontken in Dewani-saak Die twee beskuldigdes in die Dewani-moordverhoor gaan albei skuld ontken. Só het die staatsaanklaer in die saak, adv. Shareen Riley, gister in die Wes-Kaapse hooggeregshof in die laaste voorverhoor van Xolile Mngeni en Mziwimadoda Qwabe gesê.
Vrydag, 18 Mei 2012, 23:04:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Suur water: Polisie skiet op betogers
Suur water: Polisie skiet op betogers ’n 34-jarige man het gister ’n noodoperasie ondergaan nadat hy die vorige aand onder ’n vlaag van rubber-koeëls van die onlustepolisie deurgeloop het.
Vrydag, 18 Mei 2012, 22:00:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
40 jaar al tuinier by historiese woning
40 jaar al tuinier by historiese woning Hy is reeds langer ’n tuinier by Arbeidsgenot, die woning van die gevierde Afrikaanse skrywer en digter C.J. Langenhoven, as wat Langenhoven in dié huis gewoon het.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:47:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stropersaak: 1 kry borg, ander terug tronk toe
Stropersaak: 1 kry borg, ander terug tronk toe ’n Beroepsjagter van Noordwes wat teregstaan op aanklagte wat verband hou met renosterstropery, het gister borgtog van R100 000 betaal.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:46:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Deur na dowes oop
Deur na dowes oop Haar dowe seun is al 36, maar danksy ’n kursus in gebaretaal kan Francie Jorgensen nou vir die eerste keer vrede met haar kind se doofheid maak.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:46:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dank LUR af wat jok oor ampskar, eis DA
Dank LUR af wat jok oor ampskar, eis DA Die DA wil hê Nomvula Mokonyane, Gautengse premier, moet Humphrey Mmemezi, die provinsie se LUR vir plaaslike regering en behuising, die trekpas gee.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:46:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hertog wat SA, eenvoud kies, sterf
Hertog wat SA, eenvoud kies, sterf Dit was ’n rustige weekoggend vroeër vanjaar op Haenertsburg toe ’n egpaar op ’n wandeling in die straat verby die restaurant gestap het.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:46:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stryd woed in Midvaal
Stryd woed in Midvaal Volgens die DA gaan ’n politieke oorlog uitbreek, maar die ANC sê ’n politieke oorlog gaan hulle nie afskrik nie.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:46:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wagte pas polisie op vir R210 m.
Wagte pas polisie op vir R210 m. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in die vorige boekjaar bykans R210 miljoen aan private veiligheidsmaatskappye bestee.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:46:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man skiet op dief, tref kind
Man skiet op dief, tref kind ’n Pa wat per ongeluk sy dogtertjie tydens ’n rooftog doodgeskiet het, is die slegste ding wat ooit met ’n gesin kan gebeur.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:46:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Facebook meer werd as jaarlikse SA begroting
Facebook meer werd as jaarlikse SA begroting Facebook het wêreldwyd 900 miljoen maandelikse gebruikers en het verlede jaar ’n inkomste van $3,7 miljard (sowat R30 miljard) gehad.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:46:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Program op kyk-NET onttrek ná klagtes
Program op kyk-NET onttrek ná klagtes ’n Televisieprogram wat glo ’n slegte beeld van die jagbedryf skep, is vandeesweek deur kyk-NET onttrek.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:06:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Senior aanklaer se vrou vermoor
Senior aanklaer se vrou vermoor Net meer as ’n jaar nadat ’n senior aanklaer van Welkom in sy huis oorval en in sy bed met ’n byl oor die kop gekap is, is sy vrou by hul huis vermoor.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:06:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Besoekers kom om naakte Zuma te sien
Besoekers kom om naakte Zuma te sien Onbetaamlik, skreeusnaaks, boontjie kry sy loontjie en beledigend is van die woorde wat besoekers gebruik het om The Spear te beskryf.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:06:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zastron brand
Zastron brand Oproermakers hier het daad by die woord gevoeg en drie munisipale geboue aan die brand gesteek en vernietig omdat die dorpsleiers nie op hul griewe antwoord nie.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:06:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa skiet per abuis sy dogter
Pa skiet per abuis sy dogter Dat ’n pa per ongeluk sy dogtertjie doodgeskiet het toe rowers op hulle toegesak het, is “die slegste ding wat ooit met ’n gesin kan gebeur”.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:06:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC sal grondhervorming bespreek by vergadering
ANC sal grondhervorming bespreek by vergadering Die ANC sal grondhervorming bespreek by sy nasionale uitvoerende komiteevergadering in Centurion, Pretoria, het die party gesê.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:00:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Knysna-makelaar sit 10 jaar vir bedrog
Knysna-makelaar sit 10 jaar vir bedrog ‘n Makelaar van Knysna sal 10 jaar in die tronk deurbring nadat hy deur die George-streekhof skuldig bevind is aan bedrog.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:00:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisie kritiek ná sy tussen trein en platform val
Meisie kritiek ná sy tussen trein en platform val ‘n Tienjarige meisie is kritiek beseer toe sy probeer het om by ‘n bewegende trein in Krugersdorp op te spring, het paramedici gesê.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:00:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisie wat deur pa geskiet is, was 'slim kind'
Meisie wat deur pa geskiet is, was 'slim kind' ‘n Saak van strafbare manslag is oopgemaak nadat ‘n man van Centurion per ongeluk tydens 'n inbraak sy dogter doodgeskiet het.
Vrydag, 18 Mei 2012, 21:00:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vir oulaas terug van eiland
Vir oulaas terug van eiland “Ai-jai-jai, ons is baie bly hy’s terug,” het Thea Oosthuizen gister gesê terwyl sy gewag het op haar seun om van die S.A. Agulhas af te klim.
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:27:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skuldige word naar; word Maandag gevonnis
Skuldige word naar; word Maandag gevonnis ’n Reeksmoordenaar is in die Vrystaatse hooggeregshof aan vier moorde, drie verkragtings en op twee aanklagte van diefstal van twee van sy slagoffers se selfone skuldig bevind.
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:27:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seuntjie gaan operasie kry
Seuntjie gaan operasie kry Soms wanneer klein Michael Myburgh sy koppie teen die muur stamp, vermoed sy ma hy het pyn. Dan voel sy magteloos. Sy weet nie hoe om hom te help nie.
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:27:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SUT kritiseer verslag oor wanbestuur
SUT kritiseer verslag oor wanbestuur Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein het teruggekap en selfs die verslag van prof. Julian Smith gekritiseer.
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:27:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sardynskouspel dalk gróót vanjaar
Sardynskouspel dalk gróót vanjaar KwaZulu-Natal kan dalk vanjaar ’n grootse sardynskouspel te wagte wees, sê Mike Anderson-Reade, bedryfshoof van die KwaZulu-Natalse Haaieraad.
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:27:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gemeente stel voorbeeld
Gemeente stel voorbeeld “Ons kan nie net ons arms vou totdat Jesus terugkom nie. Ondanks taal, geslag, kleur en kultuur, moet ons almal een wees.”
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:27:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister loof lugmag se hoof, lt.genl. Carlo Gagiano
Minister loof lugmag se hoof, lt.genl. Carlo Gagiano Die hoof van die Suid-Afrikaanse Lugmag, lt.genl. Carlo Gagiano, tree aan die einde van September af, het die minister van verdediging gister aangekondig.
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:27:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Terminaal siekes moet self kan besluit
Terminaal siekes moet self kan besluit Dignity SA wil die wet laat wysig om terminaal siek mense te help sterf “sodat die geneeskunde kan doen wat dit veronderstel is om te doen”.
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:27:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vroue verruil grimering vir gereedskap
Vroue verruil grimering vir gereedskap Wie sê vroue hoort net in die kombuis? In Bloemfontein is ’n skrynwerker en elektrisiën/loodgieter, albei vroue, onder een dak hard aan die werk.
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:18:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Heilbron ‘word deur skurke regeer’
Heilbron ‘word deur skurke regeer’ Inwoners op Heilbron leef in vrees vir hul lewe en eiendom, staan snags wag en ry self patrollies om die vlaag ernstige misdaad, te stuit.
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:18:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een dood, 67 dakloos ná brande in Kaapstad
Een dood, 67 dakloos ná brande in Kaapstad Een man is dood en 67 mense is dakloos gelaat in vier brande in die Kaapstad-omgewing die afgelope week, het die stad gesê.
Vrydag, 18 Mei 2012, 20:05:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aus-bekruiper moet kans gegun word om lewe 'op te bou'
Aus-bekruiper moet kans gegun word om lewe 'op te bou' Wanneer die Australiër Shumsheer Singh Ghumman gevonnis word, moet hy kans gegee wprd om sy lewe weer op te bou.
Vrydag, 18 Mei 2012, 19:00:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Betogers soek omkoopgeld, gooi klippe in Noordwes
Betogers soek omkoopgeld, gooi klippe in Noordwes Betogende inwoners in die Noordwes het omkoopgeld van bestuurders gevra en motors met klippe bestook, het die polisie gesê.
Vrydag, 18 Mei 2012, 19:00:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man skiet sy twee kinders, self
Man skiet sy twee kinders, self 'n Man het sy twee kinders en daarna homself by sy huis in Mondeor doodgeskiet, het nooddienste in Johannesburg gesê.
Vrydag, 18 Mei 2012, 18:00:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lewenslank vir man wat werkgewer vermoor
Lewenslank vir man wat werkgewer vermoor ‘n Man van Mamelodi, wat skuldig bevind is aan die moord op sy bejaarde werkgewer, is in Pretoria tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
Vrydag, 18 Mei 2012, 17:13:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man verkrag studente glo in begraafplaas
Man verkrag studente glo in begraafplaas Die verhoor van ‘n vermeende reeksverkragter wat studente van 'n Limpopo-kampus geteiken het, is in die Mankweng-landdroshof uitgestel.
Vrydag, 18 Mei 2012, 17:00:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hondsdolheid: Boer veg om lewe
Hondsdolheid: Boer veg om lewe ’n Jong boer van KwaZulu-Natal veg die afgelope twee weke om sy lewe nadat hondsdolheid by hom gediagnoseer is.
Donderdag, 17 Mei 2012, 20:33:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou doen erge brandwonde op
Vrou doen erge brandwonde op ’n Huisvrou, ma en ouma veg om haar lewe nadat sy ernstige brandwonde opgedoen het toe sy haarself vermoedelik met brandstof aan die brand gesteek het.
Donderdag, 17 Mei 2012, 20:33:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Werkwinkels loop deur
Werkwinkels loop deur Boere op Clocolan is raadop oor inbrake die laaste tyd in plaaswerkwinkels. Werkwinkels van boere word oopgebreek.
Donderdag, 17 Mei 2012, 20:33:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Honderde boere op vergadering om antwoorde te kry oor misdaad
Honderde boere op vergadering om antwoorde te kry oor misdaad In wat Vrystaat Landbou beskryf as een van die grootste vergaderings wat hulle nóg gesien het, het honderde boere Woensdagaand op Koppies dorp vergader.
Donderdag, 17 Mei 2012, 20:33:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kommer oor eierskenkers
Kommer oor eierskenkers Jong Suid-Afrikaanse vroue word “in hul honderde” gewerf om teen betaling eierselle in Indië te gaan skenk aan vroue van oor die wêreld heen met vrugbaarheidsprobleme.
Donderdag, 17 Mei 2012, 20:33:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.