Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
’n Tweede model raak rassisties
’n Tweede model raak rassisties Nóg ’n model het die naweek in warm water beland toe sy in reaksie op ’n twiet met die k-woord gesê het sy wens alle wit mense is dood.
Sondag, 6 Mei 2012, 23:40:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Optiese illusie sorg vir skouspel
Optiese illusie sorg vir skouspel Mense wat Saterdagaand met groot verwagting na die hemelruim gekyk het, kon heel moontlik nie die impak van die supermaan waardeer nie.
Sondag, 6 Mei 2012, 23:40:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Kyk na alternatief vir SA matriek’
‘Kyk na alternatief vir SA matriek’ Die onbetroubaarheid van die Suid-Afrikaanse staatsweergawe van ’n skoolverlatingseksamen (matriek) gaan al hoe meer mense noop om alternatiewe te oorweeg wat ook internasionaal erken word.
Sondag, 6 Mei 2012, 23:40:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
God het my gehelp, sê Mej. SA
God het my gehelp, sê Mej. SA “Die Here het ons toegerus met alles wat ons nodig het en wat Hy vir ons wil hê. Die enigste ding wat jou kan keer om jou drome te bereik, is jou eie negatiewe denke.”
Sondag, 6 Mei 2012, 23:40:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Toekoms van polisie is in Zuma se hande, sê kenner
Toekoms van polisie is in Zuma se hande, sê kenner Gareth Newham, hoof van die Instituut vir Sekerheidstudies(ISS) se misdaad-en-justisie-program, het gesê Zuma moet besluit of hy ’n polisiehoof met integriteit, ’n skoon karakter en skoon rekord aanstel of een op grond van dié se politieke bande.
Sondag, 6 Mei 2012, 23:40:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Borskanker by mans ‘dodeliker’
Borskanker by mans ‘dodeliker’ Mans kry selde borskanker, maar dié wat dit wel kry, oorleef dikwels nie so lank soos vroue nie.
Sondag, 6 Mei 2012, 23:40:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dalk sien borge SA span nou raak
Dalk sien borge SA span nou raak “Miskien sien iemand ons nou raak en besef hulle as jy jou naam aan dié span koppel, sal jy waarde vir jou geld kry.”
Sondag, 6 Mei 2012, 23:40:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blade se voorstelle nie welkom
Blade se voorstelle nie welkom Verskeie akademici deel prof. Jonathan Jansen se siening dat dr. Blade Nzimande, “Stalinistiese neigings” het en toenemend die outonomie en akademiese vryheid van universiteite ondermyn.
Sondag, 6 Mei 2012, 23:40:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Knysna-man (59) vas nadat hy glo kinders verkrag het
Knysna-man (59) vas nadat hy glo kinders verkrag het ’n Man (59) van Knysna is Saterdagoggend in hegtenis geneem in verband met die beweerde verkragting van kinders.
Sondag, 6 Mei 2012, 23:40:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Motorwag vier sy groot dag
Motorwag vier sy groot dag Toe die troumars met behulp van ’n BlackBerry-slimfoon en klein luidsprekertjies begin speel, het ’n opgewonde bruidegom blitsvinnig omgedraai en sy bruid grootoog en oopmond aangestaar waar sy aangestap kom.
Sondag, 6 Mei 2012, 23:40:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Baba sterf in Pretoria-ongeluk
Baba sterf in Pretoria-ongeluk ‘n Baba het gesterf en ‘n ander is kritiek beseer in ‘n taxi-ongeluk op die N4 buite Pretoria, het paramedici van ER24 gesê.
Sondag, 6 Mei 2012, 21:01:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vriende sterf saam in ongeluk
Vriende sterf saam in ongeluk Twee 13-jarige boesemvriende is saam met een van die seuns se pa in ’n motorongeluk op die R64-pad tussen Kimberley en Boshof dood.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:42:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reuse-tak rig skade aan dak aan [video]
Reuse-tak rig skade aan dak aan [video] ’n Groot tak van ’n reuse-bloekomboom het in ’n ongeluk bo-op ’n winkel wat motoronderdele verkoop, beland.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:42:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sprokieseinde vir motorwag en bruid [video]
Sprokieseinde vir motorwag en bruid [video] Toe die troumars begin speel, het ’n opgewonde bruidegom blitsvinnig omgedraai en sy bruid grootoog en oopmond aangestaar.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:42:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nog ’n model in sop ná twiet met wens oor wit mense
Nog ’n model in sop ná twiet met wens oor wit mense Nóg ’n model het die naweek in die sop beland toe sy in reaksie op ’n twiet met die k-woord gesê het sy wens alle wit mense is dood.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:42:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Olimpiese droom wink
Olimpiese droom wink “Miskien sien iemand ons nou raak en besef hulle dat as jy jou naam aan dié span koppel, jy waarde vir jou geld sal kry.”
Sondag, 6 Mei 2012, 20:42:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tol-omstredenheid duur voort
Tol-omstredenheid duur voort Die kabinet se besluit oor die aanwysing van ’n taakspan om die omstrede e-tolstelsel te ondersoek, is uit sekere geledere verwelkom.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:42:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hysbakke kelder hospitaal
Hysbakke kelder hospitaal Voorste spesialiste in die Vrystaat weier om pasiënte by die Universitas-hospitaal in Bloemfontein te besoek omdat die hysbakke reeds sedert 2006 meestal nie werk nie.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:42:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cheetahs baas in baklei-stryd
Cheetahs baas in baklei-stryd Die Western Force het glo voor Saterdag se Super-rugbywedstryd die Rosestad se gasvryheid te veel geniet en hul frustrasies op die Cheetahs uitgehaal.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:42:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Knights se Morné saal ‘perd’ op vir liefdadigheid
Knights se Morné saal ‘perd’ op vir liefdadigheid Die Knights-kaptein, Morné van Wyk, wat onlangs as Suid-Afrika se waardevolste krieketspeler aangewys is, is nou ook ’n bergfietsryer.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:35:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister het vrou minute voor sy dood gebel
Minister het vrou minute voor sy dood gebel Minute voordat mnr. Roy Padayachie, minister van staatsdiens en administrasie, in Addis Abeba aan ’n hartaanval dood is, het hy sy vrou in Suid-Afrika gebel.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:35:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Enigste struikelblok is jyself, sê Mej. SA
Enigste struikelblok is jyself, sê Mej. SA “Die Here het ons toegerus met alles wat ons nodig het en wat Hy vir ons wil hê. Die enigste ding wat jou kan keer om jou drome te bereik, is jou eie negatiewe denke.”
Sondag, 6 Mei 2012, 20:35:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nzimande se ‘Stalinistiese neigings’ kwel akademici
Nzimande se ‘Stalinistiese neigings’ kwel akademici Verskeie akademici deel prof. Jonathan Jansen se siening dat dr. Blade Nzimande “Stalinistiese neigings” het en toenemend die outonomie en akademiese vryheid by universiteite ondermyn.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:35:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Staat se onderrig kort ‘waarde’
Staat se onderrig kort ‘waarde’ Die onbetroubaarheid van die Suid-Afrikaanse staatsweergawe van ’n matriekeksamen gaan al hoe meer mense in die toekoms noop om alternatiewe te oorweeg.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:35:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bonnette verlang na haar seun
Bonnette verlang na haar seun Me. Ina Bonnette mis die “geselsies, drukkies en lag” met haar seun wat in Januarie in ’n gesinstreurspel doodgeskiet is.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:35:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Versie’ laat bulletjies bontstaan
‘Versie’ laat bulletjies bontstaan “Kan ek nog een game speel, seblief?” Só het Anuschka Ekron (7) van die Laerskool Totiusdal in die Pretoriase Moot eergister haar pa gesoebat
Sondag, 6 Mei 2012, 20:35:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bielie van ’n vrag in aantog na NK
Bielie van ’n vrag in aantog na NK Een van die breedste padvervoervragte nóg in Suid-Afrika sal vandag van Gauteng na Si-shen in die Noord-Kaap vertrek.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:35:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC distansieer hom van gay-opmerkings
ANC distansieer hom van gay-opmerkings Die ANC het hom gedistansieer van ‘n LP se opmerkings oor mense se onwilligheid om die regte van gays en lesbiërs te beskerm.
Sondag, 6 Mei 2012, 20:07:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Elkeen het ’n storie
Elkeen het ’n storie ‘Ou mense het die vergete geslag geword. Elkeen het sy eie storie om te vertel oor wie hulle eens was. As jy met hulle sit en gesels, sal jy dié kosbare stories hoor.”
Sondag, 6 Mei 2012, 19:19:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Padayachie sterf ná hy sy vrou bel
Padayachie sterf ná hy sy vrou bel Minute voordat mnr. Roy Pa-dayachie, minister van staatsdiens en administrasie, Vrydagaand in Addis Abeba aan ’n hartaanval dood is, het hy sy vrou in Suid-Afrika gebel om sy opgewondenheid te deel oor die sukses van die Afrika-oorsig­meganisme-vergade
Sondag, 6 Mei 2012, 19:19:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dood van 12 rooibokke bekyk
Dood van 12 rooibokke bekyk Verskeie klagte, waaronder roekelose bestuur, kan die bestuurder van ’n wit Hyundai-bakkie wat na bewering verantwoordelik was vir die dood van 12 rooibokke in die Krugerwildtuin verlede week, in die gesig staar.
Sondag, 6 Mei 2012, 19:19:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié man met Alzheimers al 3 weke weg
Dié man met Alzheimers al 3 weke weg Die polisie en familielede is op soek na ’n 74-jarige Alzheimer-lyer van Brakpan wat sowat drie weke gelede spoorloos verdwyn het.
Sondag, 6 Mei 2012, 19:19:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man beseer toe hy brug tref
Man beseer toe hy brug tref ’n Jong sakeman van die stad het net-net aan die dood ontkom toe hy agterop ’n gholfkarretjie gestaan het wat onder ’n brug gery het en hy die brug getref het.
Sondag, 6 Mei 2012, 19:19:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dwelms in karlig versteek; vier vas
Dwelms in karlig versteek; vier vas Twee Nigeriese dwelmbase en twee Suid-Afrikaanse vroue is agter tralies nadat kokaïen versteek in ’n Porsche se koplig van Engeland na Zebediela gepos is.
Sondag, 6 Mei 2012, 19:19:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tragedie in Modimolle: ‘Ma mis jou’
Tragedie in Modimolle: ‘Ma mis jou’ Me. Ina Bonnette mis die “geselsies, drukkies en lag” met haar seun wat in Januarie in ’n gesinstreurspel doodgeskiet is.
Sondag, 6 Mei 2012, 19:19:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
E-tol: ‘Haal regering uit die taakspan’
E-tol: ‘Haal regering uit die taakspan’ Die kabinet se besluit om ’n taakspan aan te stel om die omstrede e-tolstelsel te ondersoek, is deur sommige verwelkom, maar ander meen ’n onafhank­like ondersoek kan meer vrugte werp.
Sondag, 6 Mei 2012, 19:19:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Beveg infowet ‘soos apartheid beveg is’
Beveg infowet ‘soos apartheid beveg is’ Suid-Afrikaners moet net so hard teen die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting baklei as wat daar destyds teen apartheid baklei is, het mnr. Mosiuoa Lekota, Cope-leier, gister gesê.
Sondag, 6 Mei 2012, 19:19:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
LUR se kar ryg spoedboetes in
LUR se kar ryg spoedboetes in Nege spoedkaartjies ten bedrae van R15 750 is die laaste paar maande vir die ampsmotor van mnr. Bheki Nkosi, Gautengse LUR vir infrastruktuurontwikkeling, uitgereik.
Sondag, 6 Mei 2012, 19:19:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vyf vroue in Noordwes verkrag
Vyf vroue in Noordwes verkrag Vyf vroue, insluitende drie tieners en 'n 66-jarige vrou, is oor die naweek in die Noordwes-provinsie verkrag, het die polisie gesê.
Sondag, 6 Mei 2012, 18:01:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA: 'Ondersoek Joemat-Pettersson se optrede'
DA: 'Ondersoek Joemat-Pettersson se optrede' Die DA het Kgalema Motlanthe gevra om Tina Joemat-Pettersson se weiering om die Kaapstad Persklub toe te spreek, te ondersoek.
Sondag, 6 Mei 2012, 17:05:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee skiet op polisie in Sharpeville
Twee skiet op polisie in Sharpeville Twee mans is in Sharpeville in hegtenis geneem nadat hulle na bewering op die polisie geskiet het, het die polisie in Gauteng gesê.
Sondag, 6 Mei 2012, 16:02:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas vir moord op vrou in Hammanskraal
Man vas vir moord op vrou in Hammanskraal ‘n Een-en-veertig-jarige man is in hegtenis geneem vir die moord op sy vrou in Hammanskraal, het die Gautengse polisie gesê.
Sondag, 6 Mei 2012, 15:01:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Talle families dakloos ná brand
Talle families dakloos ná brand Sowat 20 families is dakloos nadat hul hutte in die vroeë oggendure in ‘n brand in die Distening- informele nedersetting afgebrand het.
Sondag, 6 Mei 2012, 13:56:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier vas vir kokaïen in gloeilamp
Vier vas vir kokaïen in gloeilamp Twee Nigeriese mans en twee Suid-Afrikaanse vroue is in Polokwane in hegtenis geneem vir die besit van kokaïen, het die polisie gesê.
Sondag, 6 Mei 2012, 13:56:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Debat oor e-tol woed voort
Debat oor e-tol woed voort Die debat oor die e-tolstelsel sleep voort, meer as 'n week nadat die hooggeregshof die implementering daarvan gestuit het.
Sondag, 6 Mei 2012, 12:16:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vliegtuig 'het laag gevlieg voor neerstorting'
Vliegtuig 'het laag gevlieg voor neerstorting' Ooggetuies sê die vliegtuig wat die naweek buite Greytown neergestort het, het baie laag gevlieg voordat dit die grond getref het.
Sondag, 6 Mei 2012, 11:09:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vavi het 'wilde verbeelding' – Zille
Vavi het 'wilde verbeelding' – Zille Helen Zille, leier van die DA, ontken berigte dat sy probeer het om Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van Cosatu, vir haar party te werf.
Sondag, 6 Mei 2012, 10:09:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motlanthe besoek Duitsland, Finland
Motlanthe besoek Duitsland, Finland Die presidensie het gesê die Suid-Afrikaanse adjunk-president, Kgalema Motlanthe, sal volgende week na Duitsland en Finland reis.
Sondag, 6 Mei 2012, 09:12:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee verkragters kry lewenslange vonnisse
Twee verkragters kry lewenslange vonnisse Twee verkragters is in die Mankweng-streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis, het die polisie in Limpopo gesê.
Sondag, 6 Mei 2012, 08:24:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man verkool in ongeluk buite Kaapstad
Man verkool in ongeluk buite Kaapstad ‘n Man het gesterf toe sy bakkie ‘n motor getref en teen ‘n boom op die Tygervallei-pad in Contermanskloof gebots het.
Sondag, 6 Mei 2012, 07:11:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Numsa eis uitvoerbelasting
Numsa eis uitvoerbelasting Die metaalwerkersvakbond Numsa vra vir die instelling van 'n uitvoerbelasting op ál Suid-Afrika se minerale, het 'n radiostasie berig.
Sondag, 6 Mei 2012, 05:10:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Huldeblyke stroom in vir Padayachie
Huldeblyke stroom in vir Padayachie Pres. Jacob Zuma het sy diepe meegevoel en verlies betuig met die afsterwe van Roy Padayachie, minister van staatsdiens en administrasie.
Sondag, 6 Mei 2012, 05:10:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie sterf in Kimberley-ongeluk
Drie sterf in Kimberley-ongeluk Drie mense, insluitend 'n tiener, is dood toe die motor waarin hulle gery het op die R64 in Kimberley omgeslaan het.
Saterdag, 5 Mei 2012, 21:03:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rampvlug: Egpaar was na dogter onderweg
Rampvlug: Egpaar was na dogter onderweg Die egpaar wat dood is toe hulle ligte vliegtuig buite Greytown in KwaZulu-Natal neergestort het, was na hulle dogter onderweg.
Saterdag, 5 Mei 2012, 21:03:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Magsbehepte' Zille vry glo na Vavi
'Magsbehepte' Zille vry glo na Vavi Zwelinzima Vavi, hoof van Cosatu, beweer dat die DA-leier Helen Zille hom "lastig geval het" om by haar party aan te sluit.
Saterdag, 5 Mei 2012, 21:03:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skok, hartseer oor minister se dood
Skok, hartseer oor minister se dood Regeringsamptenare, politieke partye en vakbonde het hul hartseer uitgespreek oor die afsterwe van minister Roy Padayachie.
Saterdag, 5 Mei 2012, 20:17:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verdagtes vas wat op polisie losbrand
Verdagtes vas wat op polisie losbrand Die polisie het twee voertuie in Pretoria voorgekeer vir 'n roetine-deursoeking, toe die insittendes op hulle begin skiet het.
Saterdag, 5 Mei 2012, 18:56:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou glo in woud verkrag
Vrou glo in woud verkrag 'n Man is in hegtenis geneem ná hy na bewering 'n vrou in Centane in die Oos-Kaap verkrag het, het die Oos-Kaapse polisie gesê.
Saterdag, 5 Mei 2012, 18:10:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Busa tevrede met e-tol-taakspan
Busa tevrede met e-tol-taakspan Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) het gesê hy verwelkom die feit dat die e-tolstelsel nou ondersoek word deur 'n taakspan topministers.
Saterdag, 5 Mei 2012, 17:15:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Trekker rol oor man (20)
Trekker rol oor man (20) 'n Man is dood toe 'n trekker oor hom gerol het in Thuthura Village in Centane, het die Oos-Kaapse polisie gesê.
Saterdag, 5 Mei 2012, 16:05:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende pedofiel in Knysna vas
Vermeende pedofiel in Knysna vas 'n Man wat daarvan beskuldig word dat hy minderjariges seksueel gemolesteer het, is in Knysna in hegtenis geneem.
Saterdag, 5 Mei 2012, 16:00:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg 'n student in Oos-Kaap doodgesteek
Nóg 'n student in Oos-Kaap doodgesteek 'n Student van die Walter Sisulu-universiteit se Nelson Mandela-kampus in die Oos-Kaap is dood nadat hy met 'n skerp voorwerp gesteek is.
Saterdag, 5 Mei 2012, 11:08:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Model verkla oor k-woord
Model verkla oor k-woord Die model Jessica Leandra Dos Santos (21) is by die Menseregtekommissie (MRK) verkla oor haar rassistiese aanmerking op Twitter na aanleiding van ’n man wat haar glo geteister het.
Vrydag, 4 Mei 2012, 23:54:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Storm bars los ná model se twiet
Storm bars los ná model se twiet Jessica Leandra Dos Santos (21) is by die Menseregtekommissie verkla oor haar rassistiese aanmerking op Twitter.
Vrydag, 4 Mei 2012, 21:13:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VS-man flenters gekap
VS-man flenters gekap Die bende panga-rowers wat ’n skrikbewind in die suide van Bloemfontein voer, het weer toegeslaan en ’n man flenters gekap.
Vrydag, 4 Mei 2012, 21:08:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beweerde voorval by jagluiperd-tuiste ontken
Beweerde voorval by jagluiperd-tuiste ontken ’n Oorsese besoeker is glo die naweek beseer deur een van die roofdiere by Cheetah Experience, ’n tuiste vir beseerde en wees jagluiperds, leeus, luiperds, tierboskatte en wolwe buite Bloemfontein.
Vrydag, 4 Mei 2012, 21:08:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nege lewens? Kat langer as uur in die was
Nege lewens? Kat langer as uur in die was Sy het eers haar kat se rooi halsband in die wasmasjien in die rondte sien draai en gewonder hoe dit daar beland het. Toe sien sy die benoude gevreetjie.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:50:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
E-tol word ondersoek
E-tol word ondersoek Die kabinet het ’n taakspan geskep om die omstrede Gautengse e-tolstelsel te ondersoek. Adj.pres. Kgalema Motlanthe is die voorsitter van die taakspan.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:50:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VL sál hof toe oor groenskrif
VL sál hof toe oor groenskrif As die omstrede groenskrif oor grondhervorming daartoe lei dat boere uiteindelik van hul grond afgedwing word, sal Vrystaat Landbou hom tot die grondwethof wend.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:50:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA het ook gewigtige probleem, sê kenner
SA het ook gewigtige probleem, sê kenner Suid-Afrika het naas Amerika en Brittanje die hoogste vetsugsyfer ter wêreld. Só sê prof. Andries Monyeki van die NWU se Potchefstroom-kampus.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oupa Jannie (81) pak saam lang pad op bromponie aan
Oupa Jannie (81) pak saam lang pad op bromponie aan Niemand is te oud om ’n bydrae te lewer nie en niémand is te oud om ’n nuwe uitdaging aan te pak nie, sê Jannie Alberts.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drawwers leef glo langer
Drawwers leef glo langer Mense wat gereeld draf, leef vyf tot ses jaar langer as nie-drawwers en hul risiko om te sterf, is gemiddeld 44% laer.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rektor meen Blade het Stalinistiese neigings
Rektor meen Blade het Stalinistiese neigings Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, het Stalinistiese neigings wat teengestaan moet word, sê prof. Jonathan Jansen.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Renostersaak: Man se borgtog-voorwaardes verslap
Renostersaak: Man se borgtog-voorwaardes verslap Die eienaar van ’n vervoeronderneming in Mpumalanga wat vroeër op Bethlehem glo met ’n renosterhoring in sy besit gevang is, se borgtogvoorwaardes is verslap.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maan vanaand skouspel
Maan vanaand skouspel Vanaand net ná sonsondergang en Sondagoggend gaan die beste tyd wees om die verwagte maanskouspel, oftewel supermaan, te sien.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Niehaus wil niks sê oor 24-jarige model
Niehaus wil niks sê oor 24-jarige model Mnr. Carl Niehaus (53), voormalige ANC-woordvoerder, is glo in ’n verhouding met ’n 24-jarige model.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bothaville van ’n kant af skoongemaak
Bothaville van ’n kant af skoongemaak In ’n reuse-spanpoging het verskeie instansies hande gevat en die dorp van ’n kant af skoongemaak vir Nampo-Oesdag wat later vandeesmaand begin.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Louws weer eens eerste
Louws weer eens eerste Die Louw-gesin van die plaas Weltevrede in die distrik Koffiefontein kan nou met reg die Hereford-konings van Suid-Afrika genoem word.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Tale breek mure af’
‘Tale breek mure af’ Diep in die Vrystaatse myne het ’n jong seun van Butterworth destyds grootoog geluister na die vreemde tale om hom.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie swyg nog oor moorde
Polisie swyg nog oor moorde Byna ’n maand ná die skietdood van drie lede van die Steenkamp-gesin, swyg die polisie steeds oor wie die verdagte(s) is en oor die vordering van sy ondersoek.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:48:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gruwelprent kry lewe op Naval Hill
Gruwelprent kry lewe op Naval Hill Daar is ’n demoon vasgevang in Bloemfontein. Portico, die Rosestad se eerste bonatuurlike gruwelrolprent, vertel die storie van vyf jong mense se ontmoeting met dié demoon.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:46:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tina boos oor DA-LP by persklub
Tina boos oor DA-LP by persklub Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, het gister botweg geweier om die Kaapse Persklub toe te spreek in die teenwoordigheid van ’n DA-LP.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:42:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oproep oor leeu langs N1 was grap
Oproep oor leeu langs N1 was grap Die polisie het gewaarsku anonieme inbellers wat Donderdag vir die soveelste keer gekla het oor ’n leeu “wat langs die N1 loop”, gaan opgespoor en vervolg word.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:40:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Naamsveranderinge onder loep
Naamsveranderinge onder loep Parlementslede was vandeesweek weer slaags oor geografiese naamsveranderinge.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:40:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pasop vir Blade se Stalinisme
Pasop vir Blade se Stalinisme Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, het Stalinistiese neigings wat teengestaan moet word, het prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, gesê.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:40:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gesin moet gebeure nog verwerk, sê pa
Gesin moet gebeure nog verwerk, sê pa Die Moodliar-gesin gaan nou eers ’n ruskans neem nadat hul seun Donderdag ongedeerd aan hulle terugbesorg is.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:40:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Motlanthe lei span wat e-tol bekyk
Motlanthe lei span wat e-tol bekyk Die kabinet het ’n taakspan geskep om die Gautengse e-tolstelsel te ondersoek. Adj.pres. Kgalema Motlanthe is die voorsitter van die taakspan.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:40:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gewese Olimpiese ster inspireer Matie-swemmers
Gewese Olimpiese ster inspireer Matie-swemmers Sy is reeds voorbereid op die min slaap wanneer sy weens die tydverskil tussen Engeland en Amerika in die middel van die nag na die Olimpiese swemnommers sal moet kyk.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:40:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Terugtrek van permit ‘was ’n fout’
Terugtrek van permit ‘was ’n fout’ Die departement van omgewingsake het erken dat hy ’n fout gemaak het deur die permit vir haainavorsing in Valsbaai terug te trek ná die noodlottige haaiaanval by Kogelbaai.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:40:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Minister kan universiteite nie dwing’
‘Minister kan universiteite nie dwing’ Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, kan universiteite nie dwing om kollegestudente in te neem omdat hy dié sektor nie reggeruk kry nie.
Vrydag, 4 Mei 2012, 20:40:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verkrag 2 terwyl hy op parool is
Verkrag 2 terwyl hy op parool is ’n Reeksverkragter wat op 24 Julie 2010 twee vroue binne drie uur in hul huise in Eersterust, Pretoria, verkrag het, is glo minder as twee maande voor dit vir ’n tweede keer op parool vrygelaat.
Vrydag, 4 Mei 2012, 19:52:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Don wil swot, op pa se plase boer
Don wil swot, op pa se plase boer Don Steenkamp (15), die enigste oorlewende van die plaastragedie op Griekwastad, wil op sy pa se ses plase gaan boer wanneer hy klaar gestudeer het.
Vrydag, 4 Mei 2012, 19:52:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blade is soos Stalin – Jansen
Blade  is soos Stalin – Jansen Die Stalinistiese neigings van dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, moet teengestaan word, sê prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat.
Vrydag, 4 Mei 2012, 19:52:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kyk op in die lug, dit is Supermaan!
Kyk op in die lug, dit is Supermaan! Vanaand net ná sonsondergang en Sondagoggend net voor sonsopkoms gaan die beste tyd wees om die verwagte maanskouspel, oftewel supermaan, te sien.
Vrydag, 4 Mei 2012, 19:52:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drawwer dood toe voertuig haar tref
Drawwer dood toe voertuig haar tref ’n Drawwer van in die 30 is gisteroggend dood toe sy by die kruising van Hendrik Potgieter- en Cascadesweg in Strubensvallei, Roodepoort, omgery is.
Vrydag, 4 Mei 2012, 19:52:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bedrog: Metro-hoë in hof
Bedrog: Metro-hoë in hof Kort nadat hy in die Pretoriase landdroshof op klagte van bedrog en verskeie oortredings van die nasionale padverkeersregulasies verskyn het, het die geskorste adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie in sy berugte swart BMW Z4 weggery, die dak afgeslaan e
Vrydag, 4 Mei 2012, 19:52:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Arts tree verkeerd op, sê raad
Arts tree verkeerd op, sê raad Die dokter wat deur die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) verhoor is omdat hy “onbeskof” was met ’n pasiënt, is gister op die vingers getik.
Vrydag, 4 Mei 2012, 19:52:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sy vriendin is glo al tradisioneel getroud
Sy vriendin is glo al tradisioneel getroud Mnr. Carl Niehaus is glo in ’n verhouding met ’n 24-jarige model.
Vrydag, 4 Mei 2012, 19:52:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou breek rug: Gesin moet sê of sy sterf
Vrou breek rug: Gesin moet sê of sy sterf Die vrou van Centurion wat haar rug twee weke gelede in ’n fratsongeluk ter see gebreek het, was ses jaar gelede in ’n soortgelyke fratsongeluk betrokke.
Vrydag, 4 Mei 2012, 19:52:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA speler in Kiwi-span wil soos Pollock wees
SA speler in Kiwi-span wil soos Pollock wees Die Suid-Afrikaans gebore snelbouler Neil Wagner (26) sê hy streef daarna om eendag ’n rolmodel en krieketspeler soos Shaun Pollock wees.
Vrydag, 4 Mei 2012, 19:36:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
K-woord kos model haar FHM-titel
K-woord kos model haar FHM-titel "FHM is gewalg deur Jessica Leandra Dos Santos se rassistiese twiets en wil amptelik aankondig dat sy met onmiddellike effek haar titel kwyt is," het Brendan Cooper, redakteur van FHM, gesê.
Vrydag, 4 Mei 2012, 13:43:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
’n Kat se kans in ’n wasmasjien?
’n Kat se kans in ’n wasmasjien? 'n Johannesburgse kat het 'n uur en 45 minute lank in 'n outomatiese wasmasjien getuimel - en dit sonder ernstige nagevolge oorleef.
Vrydag, 4 Mei 2012, 10:39:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.