Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
‘Dis goed om tuis te wees’ ná skeepsramp
‘Dis goed om tuis te wees’ ná skeepsramp Daar was Saterdag trane van vreugde en verligting toe die Agjee-gesin, wat die Costa Concordia-skeepsramp oorleef het, in Durban geland het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:45:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brande verwoes woonplekke in Kaap
Brande verwoes woonplekke in Kaap Verskeie mense is dakloos gelaat nadat brande hul woonplekke die naweek verwoes het. In ’n brand in Strandfontein gister omstreeks 09:30 het twee plakkershutte waarin vyf mense gewoon het, afgebrand.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:45:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Botsing eis twee hoërskoolseuns
Botsing eis twee hoërskoolseuns Die seun van ’n man wat sy lewe daaraan toewy om ander mense se lewe te red, is een van twee kinders wat in ’n grusame motorongeluk dood is.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:45:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister wil debakel bespreek
Minister wil debakel bespreek Die minister van verdediging sal in die komende week met die hoofde van die weermag en van die lugmag vergader om die debakel rondom BBP-vlugte te bespreek.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wet op inligting oorsee
Wet op inligting oorsee ’n Internasionale veldtog is teen die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting van stapel gestuur.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:38:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dido-verhaal gou op planke
Dido-verhaal gou op planke ’n Opvoering van die kortverhaal Baby deur dr. E.K.M. Dido, vanjaar ’n voorgeskrewe werk vir gr.12-leerders, is volgende maand op die Suidoosterfees te sien.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:38:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vaarder gered ná sy katamaran omslaan
Vaarder gered ná sy katamaran omslaan ’n Man van Vishoek is Saterdagmiddag deur twee seuns en ’n booteienaar uit die see gered nadat sy katamaran daar omgeslaan het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:38:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Elroy Africa bedank ná 13 jaar
Elroy Africa bedank ná 13 jaar Mnr. Elroy Africa, direkteur-generaal van samewerkende regering en tradisionele sake, het bedank.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:38:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man se Suidpool-droom waar
Man se Suidpool-droom waar ’n Jong man se droom om die eerste swart Suid-Afrikaner te word wat die Suidpool te voet bereik, het gister waar geword.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:38:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa (29) verdrink in see by Kommetjie, seun (8) ongedeerd
Pa (29) verdrink in see by Kommetjie, seun (8) ongedeerd ’n Pa van Ocean View het Saterdagoggend by Kommetjie verdrink terwyl hy saam met sy seun geswem het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:38:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tolplan ontstig inwoners
Tolplan ontstig inwoners Die “duurste pad in Suid-Afrika” het gister vir ’n groot protesoptog op Chapmanspiek gesorg toe ontstoke inwoners teen ’n beplande tolplaza hier betoog het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:38:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brand by George woed steeds ná 7 dae
Brand by George woed steeds ná 7 dae Brandbestryders op George is steeds besig om ’n veldbrand in die omgewing te beveg. Die brand woed reeds sewe dae.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:38:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vloede dreig met hoë reënval
Vloede dreig met hoë reënval Bogemiddelde reënval word die res van die somer voorspel en die moontlikheid van vloede is ook nie uitgesluit nie.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:19:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Shaik wil Zuma-geld terughê
Shaik wil Zuma-geld terughê Die presidensie het geweier om kommentaar te lewer op ‘n berig dat die bedrieër Schabir Shaik ‘n presidensiële kwytskelding wil hê.
Sondag, 22 Januarie 2012, 20:04:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Invloedryke Bloemfonteiner sterf skielik
Invloedryke Bloemfonteiner sterf skielik Die skielike dood van ’n invloedryke Vrystater wat veral diep spore in die transformasie van die UV getrap het, het vir talle as ’n groot skok gekom.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:57:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eerstejaar se lyk gekry
Eerstejaar se lyk gekry ’n Eerstejaar-ingenieurstudent se lyk is Saterdag gevind sowat twee uur nadat hy blykbaar ongemerk op ’n vrugtefees by die NWU verdrink het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:57:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Botsing eis twee VS-hoërskoolseuns (15) se lewe
Botsing eis twee VS-hoërskoolseuns (15) se lewe Die seun van ’n man wat sy lewe daaraan toewy om ander mense se lewe te red, is een van twee kinders wat in ’n grusame motorongeluk dood is.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:57:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stasiegebou in puin gelê
Stasiegebou in puin gelê Die laaste episode in die roemryke spoorweggeskiedenis van dié dorp het tot ’n einde gekom toe die historiese stasiegebou deur ’n brand in puin gelê is.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:57:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wêreld moet weet
Wêreld moet weet ’n Internasionale veldtog is teen die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting begin.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:57:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister wil debakel oor vliegtuie bespreek
Minister wil debakel oor vliegtuie bespreek Die minister van verdediging sal in die komende week met die hoofde van die weermag en van die lugmag vergader om die debakel rondom BBP-vlugte te bespreek.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:57:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Afbrand van gebou lei dalk tot nóg klagte
Afbrand van gebou lei dalk tot nóg klagte Regsadvies word deur DA-raadslede en ander inwoners van Kroonstad ingewin oor nóg strafregtelike klagte teen die Moqhaka-munisipaliteit.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hart ‘saam in brand vernietig’
Hart ‘saam in brand vernietig’ “Dit voel of my hart saam in hierdie brand vernietig is. ’n Deel van my is vandag dood.”
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong man se droom bewaarheid
Jong man se droom bewaarheid ’n Jong man se droom om die eerste swart Suid-Afrikaner te word wat die Suidpool te voet bereik, het gister waar geword.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Speltoetser nou grootste
Speltoetser nou grootste ’n Sakeman en pensioentrekker se “liefdesaak” is nou die grootste Afrikaanse speltoetser ter wêreld.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tekkies voel soos loodblokke, sê atleet
Tekkies voel soos loodblokke, sê atleet Dis nou wel nie kaalvoet oor die Drakensberg nie, maar om ’n halfmarathon kaalvoet kaf te draf, sit nie in elke man se broek nie.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kwytskelding en R2,5m. is wat Shaik wil hê
Kwytskelding en R2,5m. is wat Shaik wil hê Pres. Jacob Zuma sal die veroordeelde bedrieër mnr. Schabir Shaik se aansoek om presidensiële kwytskelding oorweeg wanneer hy dit ontvang.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madonsela, Malema nuusmakers van 2011
Madonsela, Malema nuusmakers van 2011 Adv. Thuli Madonsela en mnr. Julius Malema, die geskorste leier van die ANC-jeugliga, is as die Nasionale Persklub se Nuusmakers van 2011 aangewys.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man ernstig by kuierplek aangerand
Man ernstig by kuierplek aangerand ’n Bestuurder en uitsmyter van ’n bekende kuierplek gaan vandag in die hof verskyn nadat ’n man glo erg met pype, knuppels en ’n gebreekte bottel aangerand is.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Talle stap teen kanker
Talle stap teen kanker Kanker is nie ’n doodsvonnis nie en kan beveg word, sê mev. Emily Ntsane (82), ’n kankerlyer wat die naweek aan die PinkDrive deelgeneem het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sokkerspeler doodgesteek
Sokkerspeler doodgesteek Die moordenaar van die voormalige Bafana Bafana-verdediger Jeffrey Ntuka (26), wat met ’n mes doodgesteek is, is steeds soek.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Komitee hoor dalk vandag Malema se vertoë
Komitee hoor dalk vandag Malema se vertoë Die finale hoofstuk van mnr. Julius Malema se politieke oorlewingstryd in die ANC begin vandag by Luthuli-huis, die party se hoofkantoor in Johannesburg.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:55:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tuinwerker help huisrower vang
Tuinwerker help huisrower vang ’n Tuinwerker wat Vrydag die dood in die oë gestaar het toe ’n huisrower op hom geskiet het, het die verdagte agtervolg en die polisie gehelp om hom te arresteer.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:16:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Metrolid vas ná hy glo geld by taximan vat
Metrolid vas ná hy glo geld  by taximan vat ’n Tshwane-metropolisielid is eergister deur lede van dié eenheid se teenkorrupsie-eenheid gearresteer nadat hy glo ’n taxibestuurder geld gevra het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:16:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skenkingskantoor verskaf tonne hulp
Skenkingskantoor verskaf tonne hulp ’n Reuse-taak rus op die skouers van dié organisasie se span in dié kantoor in Centurion om daagliks wavragte vol skenkings onder armes en behoeftiges te versprei.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:16:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ouers vies oor private ‘skool’
Ouers vies oor private ‘skool’ ’n Groep ouers van Pretoria is woedend oor ’n private instelling wat glo voorgee om ’n “skool” te wees waar gr. 12’s die nasionale senior sertifikaat-eksamen kan skryf.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:16:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Misdaadspoor eis man; 2 beseer
Misdaadspoor eis man; 2 beseer ’n Spoor van misdaad van Zee­rust tot in Pretoria het ’n man se lewe gekos, terwyl sy vrou in ’n bedenklike toestand in die hospitaal en ’n polisieman gewond is.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:16:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plakkers se intrek bedreig wild
Plakkers se intrek bedreig wild ’n Trop sebras kan nou die slagoffers van onwettige grondbesetting word nadat tientalle plakkershutte die laaste paar dae onwettig noord van Pretoria opgerig is.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:16:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Alarm red dalk dokter se lewe
Alarm red dalk dokter se lewe “Was dit nie vir my ma se vinnige optrede deur die noodknoppie te druk en die alarm wat afgegaan het nie, het hulle hom doodgeskiet,” het Scholtz se seun, Johan, gesê.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:16:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lid in arres oor kabels
Lid in arres oor kabels ’n Polisieman is in Lephalale (Ellisras) gearresteer nadat hy glo gesteelde koperkabels gekoop het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:16:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jeugliga betoog nie by Juju se appèlsaak
Jeugliga betoog nie by Juju se appèlsaak Die ANC-jeugliga beplan geen protesoptrede vir wanneer die appèlverhoor van mnr. Julius Malema, sy geskorste leier, vandag in Johannesburg plaasvind nie.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:16:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tempel vier Chinese Nuwejaar
Tempel vier Chinese Nuwejaar Geluk is wat 2012, oftewel die Chinese Jaar van die Draak, inhou. Volgens die tradisionele Chinese kalender is vandag Nuwejaarsdag.
Sondag, 22 Januarie 2012, 19:16:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema, Madonsela is nuusmakers van 2011
Malema, Madonsela is nuusmakers van 2011 Die Nasionale Persklub het aangekondig Thuli Madonsela en Julius Malema is gesamentlik as nuusmakers van die jaar vir 2011 aangewys.
Sondag, 22 Januarie 2012, 18:07:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een dood, 17 beseer in Ruimsig-ongeluk
Een dood, 17 beseer in Ruimsig-ongeluk Een persoon het gesterf en 17 is beseer toe ‘n taxibestuurder in Ruimsig, Roodepoort, beheer oor die voertuig verloor en dit gerol het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 18:07:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nee, en nogmaals nee, ANC is nié in kerk gestig
Nee, en nogmaals nee, ANC is nié in kerk gestig Nee, nee en nogmaals nee – die ANC is nie in ’n kerkgebou gestig nie, maar in die kerk se skoolgebou, skryf Hannes Haasbroek.
Sondag, 22 Januarie 2012, 16:57:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisiebeampte in hof oor kabels
Polisiebeampte in hof oor kabels ‘n Polisiebeampte van Limpopo het in die hof verskyn nadat hy in hegtenis geneem is vir die aankoop van gesteelde koperkabels.
Sondag, 22 Januarie 2012, 16:00:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
25 haweloos ná brande in Kaapstad
25 haweloos ná brande in Kaapstad Altesaam 10 plakkershutte is verwoes en 25 mense is dakloos ná twee brande in Kaapstad, het die stad se rampbestuur gesê.
Sondag, 22 Januarie 2012, 14:54:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf in Riebeeckstad-ongeluk
Twee sterf in Riebeeckstad-ongeluk Twee mense het gesterf en twee ander is beseer in ‘n padongeluk in Riebeeckstad in die Vrystaat, het paramedici gesê.
Sondag, 22 Januarie 2012, 13:54:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans val vrou met hamer aan
Mans val vrou met hamer aan Twee mans is naby Sedgefield in die Kaap in hegtenis geneem nadat hulle ‘n bejaarde vrou glo met ‘n hamer aangeval het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 12:08:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Perd skop tiener in gesig
Perd skop tiener in gesig ‘n Tienermeisie het beserings opgedoen toe ‘n perd in ‘n sloot beland en haar in die gesig geskop het, het paramedici gesê.
Sondag, 22 Januarie 2012, 11:09:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skade van Hoedspruit-vloede R30 m.
Skade van Hoedspruit-vloede R30 m. Die onlangse oorstromings in Hoedspruit in Limpopo het op plase skade van sowat R30 miljoen aangerig, het RSG berig.
Sondag, 22 Januarie 2012, 10:11:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'eThekwini-metro kan in duie stort' – DA
'eThekwini-metro kan in duie stort' – DA Die DA in KZN het gewaarsku dat die ANC-beheerde eThekwini-metro in duie kan stort as gevolg van korrupsie en ondoeltreffendheid.
Sondag, 22 Januarie 2012, 09:07:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pad gesluit weens krieket
Pad gesluit weens krieket Corlett-rylaan is gesluit as gevolg van ‘n hoë aantal voetgangers wat by die Wanderers opdaag vir die krieketwedstryd tussen SA en Sri Lanka.
Sondag, 22 Januarie 2012, 09:07:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoolmaats onthou Kotzé as 'doodgewoon'
Skoolmaats onthou Kotzé as 'doodgewoon' Skoolvriende van Johan Kotzé sê die “Modimolle-monster” was ’n doodgewone kind wat in ’n “goeie huis” grootgeword het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 08:34:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Puk-student verdrink in kampus-swembad
Puk-student verdrink in kampus-swembad ‘n Student van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het in ‘n swembad op die kampus verdrink.
Sondag, 22 Januarie 2012, 08:08:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stop pornografie, sê Christene oor TopTV
Stop pornografie, sê Christene oor TopTV Pornografie is net so verslawend en vernietigend soos dwelms, het Taryn Hodgson van die Chris­tian Action Network gesê.
Sondag, 22 Januarie 2012, 08:08:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema se appèl begin môre in Luthuli-huis
Malema se appèl begin môre in Luthuli-huis Julius Malema, geskorste ANC-jeugleier, sal Maandag in Luthuli-huis in Johannesburg wees om sy vyf jaar lange skorsing uit die ANC te beveg.
Sondag, 22 Januarie 2012, 07:11:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Korrupsie kry 'n nuwe vyand
Korrupsie kry 'n nuwe vyand Leiers in die sakewêreld, regskringe, kerk en akademie span saam in ’n nuwe organisasie om korrupsiebestryding slaankrag te gee.
Sondag, 22 Januarie 2012, 07:11:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoolmaats onthou Kotzé as laggend, doodgewoon
Skoolmaats onthou Kotzé as laggend, doodgewoon Skoolvriende van Johan Kotzé sê die “Modimolle-monster” was ’n doodgewone kind wat in ’n “goeie huis” grootgeword het.
Sondag, 22 Januarie 2012, 06:01:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vlugplan: 'Land se naam' op die spel
Vlugplan: 'Land se naam' op die spel Miljoene rande is die afgelope drie maande bestee aan ekstra vliegtuie om vlugte van Jacob Zuma en Kgalema Mo­tla­n­the te vergesel.
Sondag, 22 Januarie 2012, 06:01:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma verdwyn met baba
Ma verdwyn met baba ’n Ma het spoorloos met haar babadogtertjie verdwyn nadat die hof beveel het die kind moet teruggaan na haar pa en ouma.
Sondag, 22 Januarie 2012, 05:02:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hare gaan waai in Gautengse DA-stryd
Hare gaan waai in Gautengse DA-stryd Die stryd om die DA se leiersposisie in Gauteng stuur af op ’n taai wedloop waarin gerugte oor rassepolitiek en inmenging reeds dik loop.
Sondag, 22 Januarie 2012, 05:02:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma waarsku oor dissipline in die ANC
Zuma waarsku oor dissipline in die ANC President Jacob Zuma het sy teenstanders gewaarsku dat hulle geen toekoms in die ANC sal hê as hulle ongedissiplineerd is nie.
Saterdag, 21 Januarie 2012, 21:03:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ravalomanana in gesprekke met Zuma
Ravalomanana in gesprekke met Zuma Madagaskar se uitgeweke president Marc Ravalomanana is in gesprekke met president Jacob Zuma om oor sy pad vorentoe te besluit.
Saterdag, 21 Januarie 2012, 21:00:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in PE-ongeluk
Man sterf in PE-ongeluk ‘n Man is dood nadat hy beheer verloor het oor sy voertuig terwyl hy die John Tallant-afrit van die N2 in Port Elizabeth geneem het.
Saterdag, 21 Januarie 2012, 21:00:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ravalomanana terug in SA
Ravalomanana terug in SA ‘n Poging deur Madagaskar se uitgeweke president om sy ballingskap in Suid-Afrika te beëindig was onsuksesvol en hy is terug in Johannesburg.
Saterdag, 21 Januarie 2012, 20:02:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pasgebore baba in puttoilet gevind
Pasgebore baba in puttoilet gevind ‘n Pasgebore babaseuntjie is in ‘n puttoilet buite ‘n kroeg naby Rustenburg in Noordwes gevind, het die polisie gesê.
Saterdag, 21 Januarie 2012, 20:02:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man verdrink by Kommetjie
Man verdrink by Kommetjie Die lyk van ‘n man is uit die see naby Kommetjie-strand gehaal nadat hy vermis geraak het, het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê.
Saterdag, 21 Januarie 2012, 20:00:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soektog duur voort ná motor in Blyderivier beland
Soektog duur voort ná motor in Blyderivier beland Reddingswerkers het ‘n soektog voortgesit vir ‘n motor wat by ‘n brug oor die Blyderivier naby Hoedspruit afgespoel het.
Saterdag, 21 Januarie 2012, 19:03:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een sterf, 18 beseer in taxi-ongelukke
Een sterf, 18 beseer in taxi-ongelukke Een persoon is dood en 18 mense is beseer in twee aparte ongelukke waarby taxi’s in die Oos-Kaap betrokke was, het Arrive Alive gesê.
Saterdag, 21 Januarie 2012, 18:00:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jack Russell red vrou van pofadder
Jack Russell red vrou van pofadder ‘n Veertienjarige Jack Russell het ‘n pofadder doodgemaak terwyl die slang aan ‘n vrou se toon gehang het, het die slagoffer gesê.
Saterdag, 21 Januarie 2012, 18:00:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in KZN-ongeluk
Man sterf in KZN-ongeluk 'n Man is dood nadat hy deur 'n voertuig op die R56 naby Pietermaritzburg getref is. Die bestuurder van die voertuig het van die toneel weggejaag.
Saterdag, 21 Januarie 2012, 15:40:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Groot gesukkel nadat redery vlug kanselleer
Groot gesukkel nadat redery vlug kanselleer Sowat van ’n gesukkel om geld vir ’n gekanselleerde vlug na Perth, Australië, terug te kry. Maar uiteindelik glimlag me. Marilu Botes oor die drie tjeks wat sy van Air Malaysia ontvang het.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:35:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wenk teen telebemarkers
Wenk teen telebemarkers S.G. van der Schans van Nuweland, Kaapstad, reken hy het die oplossing vir lastige telebemarkers.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:35:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Media24 se ‘engele’ gee leerders vlerke
  Matrieks wat die afgelope twee jaar deel van Media24 se Rachel’s Angels-bemagtigingstrust was, het die afgelope eksamen gewys wat in hulle steek.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:35:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma se 3 vliegtuie
Zuma se 3 vliegtuie ’n Derde vliegtuig is teen miljoene rande gehuur om as ondersteuning saam met pres. Jacob Zuma se amptelike vliegtuig verlede week na New York te vlieg.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:32:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Van ketelmakery na preekstoel vir Dowes
Van ketelmakery na preekstoel vir Dowes Hy preek in gebaretaal en vul dit soms aan met spraak as daar horende mense by is, maar dis moeiliker om gesproke en gebaretaal saam te gebruik, sê hy.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:20:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pryse wink vir fliek oor SA fotograwe
Pryse wink vir fliek oor SA fotograwe Ondanks ’n swak vertoning by die loket is die fliek The Bang Bang Club benoem vir sewe Kanadese Genie-toekennings, waarvan vier van die benoemings vir Suid-Afrikaners is.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:20:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou wat deur taxi gesleep is, trou in Mei
Vrou wat deur taxi gesleep is, trou in Mei Adv. Kim McCusker (26), wat in September honderde meters ver deur ’n minibustaxi gesleep is, is weer in die hospitaal, waar sy nog ’n operasie ondergaan het.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:20:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Onregmatigheid het dalk goeie doel’
‘Onregmatigheid het dalk goeie doel’ Die ANC in Limpopo het die nasionale regering gister gepak ná die aankondiging dat die provinsie van sy uitvoerende mag gestroop word.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:20:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kinders kry hier nuwe toekoms
Kinders kry hier nuwe toekoms Drie vroue uit verskillende wêrelde is besig om ’n nuwe toekoms vir kinders te midde van die armoede van Mabopane, noord van Pretoria, te bou.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:20:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skaars baba laat hul ver ry en spook
Skaars baba laat hul ver ry en spook ’n Varkie wat nie een is nie, kry melk wat vir katte bedoel is uit ’n bottel wat vir mens­babas met haaslippe en gesplete verhemeltes ontwerp is.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:20:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geldwa brand: 7 moor, sê hof
Geldwa brand: 7 moor, sê hof Vyf jaar nadat ’n geldwa met vier veiligheidswagte daarin naby Baltimore aan die brand gesteek is, is hul moordenaars gister hier in die hooggeregshof skuldig bevind.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:20:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Thomas vorder goed, kan al ’n paar woorde sê
Thomas vorder goed, kan al ’n paar woorde sê Mnr. Paul Ferreira, sy pa, het gister gesê Thomas kan nou al woorde sê. “Dis meestal net ‘ja’, ‘dit gaan goed’, ‘ek is lief vir julle’. Hy sê nog nie baie nie.”
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:20:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Big Swing: ‘Reëls nie toegepas’
Big Swing: ‘Reëls nie toegepas’ Die eienaars van die Big Swing, Vuka Marketing, asook mnre. Doctor Mnisi en Al Martens, word van onder meer moord aangekla.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:20:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Baie streng veiligheid toe gewese LUR’e in hof verskyn
Baie streng veiligheid toe gewese LUR’e in hof verskyn Talle lede van die polisie se taktiese reaksie-eenheid het gister met R5-aanvalsgewere elke duim van die hooggeregshof hier tydens ’n hoëprofiel-korrupsie­saak gedek.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:20:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Erdvarkie maak goeie vordering by kliniek
Erdvarkie maak goeie vordering by kliniek ’n Varkie wat nie een is nie, kry melk wat vir katte bedoel is uit ’n bottel wat vir mensbabas met gesplete verhemeltes ontwerp is.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:11:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Eers hitte, toe spoel N1 weg
Eers hitte, toe spoel N1 weg Die N1 is in die Boland gesluit weens vloedskade en duisende hektaar weiding, plantasies en natuurgebiede is besig om in die Karoo en die Langkloof af te brand in die nadraai van vandeesweek se hittegolf
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:11:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wes-Kaap nié gereed vir Aarto, sê Carlisle
Wes-Kaap nié gereed vir Aarto, sê Carlisle Die omstrede Aarto-verkeerswet sal nie op 1 April in die Wes-Kaap in werking tree nie, tensy die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) en die Padverkeersoortredingsagentskap (RTIA) die vermoë het om dit te bedryf.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:11:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Krisis? Hier is geen krisis!’
‘Krisis? Hier is geen krisis!’ Die ANC in Limpopo het die nasionale regering gister aangevat ná die aankondiging dat dié provinsie van sy uitvoerende mag gestroop word.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:11:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Motor bars deur skoolheining
Motor bars deur skoolheining ’n Seuntjie (3) het gister ernstige kopbeserings opgedoen en sy pa het gesterf in ’n ongeluk waarin hul motor deur ’n skoolheining gebars en teen ’n toiletmuur gebots het.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:11:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rottweiler word dalk van kant gamaak
Rottweiler word dalk van kant gamaak Die rottweiler wat die tweejarige Meeka Riley Lackay verlede Woensdag op Clifton-strand gebyt het, gaan dalk van kant gemaak word.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:11:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
10,4% in gr.9 slaag taal- en syfertoets
10,4% in gr.9 slaag taal- en syfertoets Die uitslae van Wes-Kaapse leerders se jongste taal- en syfervaardigheidstoetse is gister deur onderwyskenners as “verskriklik” en kommerwekkend bestempel.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 20:11:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man van lugmag red bosbokkie van eiland
Man van lugmag red bosbokkie van eiland ’n Lugmagoffisier van Hoedspruit het in gietende reën ’n duikslag uitgevoer om ’n verskrikte bosbokkie te red wat op ’n eiland vasgekeer was.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:59:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ace swyg soos graf oor R1,2 mjd.
Ace swyg soos graf oor R1,2 mjd. Dit lyk of die kantoor van premier Ace Magashule swyg soos die graf oor die bykans R1,2 miljard wat onregmatig en vrugteloos verkwis is die afgelope boekjaar.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:59:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ander provinsies kort ook ingryping, sê DA
Ander provinsies kort ook ingryping, sê DA Limpopo is waarskynlik die eerste domino wat geval het terwyl die regering reeds ingryping in ander provinsies oorweeg.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:59:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans in hof oor renosters
Mans in hof oor renosters Twee Thaise “renosterjagters” en ’n Vrystaatse-wildplaaseienaar wat glo verbonde is aan een van die grootste renoster-stroopsindikate, sal in Junie verhoor word.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:59:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jack Russell red sy baas nadat pofadder haar byt
Jack Russell red sy baas nadat pofadder haar byt Sy het aanvanklik gedink sy het in ’n doring getrap, maar toe sy afkyk, moes sy sien ’n pofadder byt haar toon en hy weier om te los.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:59:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hanslam in goeie hande ná ongeluk
Hanslam in goeie hande ná ongeluk As paramedikus red en help hy daagliks mense, maar hierdie keer het hy hom op ’n ongelukstoneel oor ’n spierwit hanslam ontferm.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:50:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gespook om die lewe van ’n erdvarkie
Gespook om die lewe van ’n erdvarkie ’n Varkie wat nie een is nie, kry melk wat vir katte bedoel is uit ’n bottel wat vir mensbabas met haaslippe en gesplete verhemeltes ontwerp is.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:50:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sewe skuldig aan moord nadat geldwa uitbrand
Sewe skuldig aan moord nadat geldwa uitbrand Vyf jaar nadat ’n geldwa met vier veiligheidswagte daarin aan die brand gesteek is, is die moordenaars in die hooggeregshof skuldig bevind.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:50:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Limpopo-ANC loop regering; sê daar’s g’n krisis
Limpopo-ANC loop regering; sê daar’s g’n krisis Die ANC in Limpopo het die nasionale regering hier aangevat ná die aankondiging dat die provinsie van sy uitvoerende mag gestroop word.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:50:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie hou met R5-gewere wag binne in hof
Polisie hou met R5-gewere wag binne in hof Talle lede van die polisie se taktiese reaksie-eenheid het met R5-aanvalsgewere elke duim van die hooggeregshof gedurende ’n hoëprofiel-korrupsiesaak gedek.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:50:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
N1 by De Doorns verspoel ná reën
N1 by De Doorns verspoel ná reën Die N1 is in die Boland gesluit weens vloedskade en duisende hektaar weiding is besig om in die Karoo en Langkloof af te brand in die nadraai van vandeesweek se hittegolf.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:50:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inwoners ontsteld oor ‘beserkte haai’ by Witsand
Inwoners ontsteld oor ‘beserkte haai’ by Witsand Inwoners van Witsand is ontstoke oor die negatiewe aandag wat hul dorpie tans weens ’n sogenaamde “mal” haai trek.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:50:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Celtics, Cheetahs en Knights in aksie
Celtics, Cheetahs en Knights in aksie Die wennerstrofee vir Pick ’n Pay Bloemfontein se Stryd van die Reuse môre op Chevroletpark tussen die Cheetahs-rugbyspan en die Chevrolet Knights-krieketspan staan blinkgevryf en wag.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:50:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pad na begraafplaas krap Bothavillers om
Pad na begraafplaas krap Bothavillers om ’n Geplaveide pad wat in aanbou is tussen die begraafplaas en die silo’s aan die rand van die nywerheidsgebied hier, krap inwoners hier erg om.
Vrydag, 20 Januarie 2012, 19:50:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Laaste 4 soldate se oorskot op pad terug na SA
Laaste 4 soldate se oorskot op pad terug na SA Die oorskot van die soldate bekend as die Ebo-4 kom ná onderhandelinge van meer as ses jaar uiteindelik huis toe.
Donderdag, 19 Januarie 2012, 20:39:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun toe nie in hof oor skoot
Seun toe nie in hof oor skoot Die 13-jarige skoolseun wat weens poging tot moord aangekla is, het nie vandeesweek soos beplan in die hof verskyn nie.
Donderdag, 19 Januarie 2012, 20:39:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Neurochirurg wat druip, opereer 3j. in SA
Neurochirurg wat druip, opereer 3j. in SA Interne ongerymdhede by die RGSA het glo gehelp dat ’n algemene praktisyn “wettig” as neurochirurg in hospitale gepraktiseer het, sonder dat hy aan registrasievereistes voldoen het.
Donderdag, 19 Januarie 2012, 20:39:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bejaarde verloor sy regterhand ná aanval
Bejaarde verloor sy regterhand ná aanval Die draad waarmee sy aanvallers sy arms vasgebind het, het die bejaarde mnr. Pottie Potgieter van Winburg nou sy regterhand gekos.
Donderdag, 19 Januarie 2012, 20:39:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Limpopo onder administrasie; provinsie bankrot
Limpopo onder administrasie; provinsie bankrot Dié provinsie is tans “tegnies bankrot” en word teen einde Maart, die einde van sy boekjaar, deur ’n begrotingstekort van R2 miljard in die gesig gestaar.
Donderdag, 19 Januarie 2012, 20:39:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.