Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Plan om heining weer op te rig
Plan om heining weer op te rig ’n Heining wat tien jaar gelede laat sak is om ’n oorgrenspark te vorm, word moontlik heropgerig en 150 bykomende veldwagters word in die wildtuin ontplooi om renosterstropery te bekamp.
Sondag, 15 Januarie 2012, 22:08:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisiedag met blokkades ‘gevier’
Polisiedag met blokkades ‘gevier’ Daar sal nie vanjaar één uitspattige partytjie wees om nasionale polisiedag te vier nie.
Sondag, 15 Januarie 2012, 22:08:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Al 4 vas in Kotzé-saak
Al 4 vas in Kotzé-saak Al drie die mans wat na bewering betrokke was by die gru-aanval op me. Ina Bonnette is nou agter tralies.
Sondag, 15 Januarie 2012, 22:08:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
40% van rade se geldsake is ‘beroerd’
40% van rade se geldsake is ‘beroerd’ ’n Beroep is gister op pres. Jacob Zuma gedoen om in te gryp by munisipaliteite wat finansieel reeds op hul knieë is.
Sondag, 15 Januarie 2012, 22:08:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek dog dis deel van die kulkunsie’
‘Ek dog dis deel van die kulkunsie’ Dit was soos iets uit ’n fliek: Passasiers, almal deftig geklee,het nog in spogrestaurante op die skip sit en eet toe hulle skielik ’n harde geluid gehoor, die ligte sien afgaan, en borde, glase en eetgerei op die vloer begin val het.
Sondag, 15 Januarie 2012, 22:08:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Branderplankryer sterf ná haai-aanval
Branderplankryer sterf ná haai-aanval ’n Man (25) is gister by Port St Johns se Tweedestrand dood nadat hy deur ’n haai aangeval is.
Sondag, 15 Januarie 2012, 22:08:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ons sal veg vir ons grond’
‘Ons sal veg vir ons grond’ Die Overstrand-munisipaliteit besluit volgende maand oor die moontlikheid van nóg ’n gholflandgoedontwikkeling in die Overstrand waar streng waterbeperkings reeds geld.
Sondag, 15 Januarie 2012, 22:08:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Poskantoor kap berigte oor R42m.-diefstal
Poskantoor kap berigte oor R42m.-diefstal Die Poskantoor het gister berigte oor die diefstal van sowat R42miljoen uit sy Posbank-afdeling gekap en gesê dit benadeel enige ondersoek.
Sondag, 15 Januarie 2012, 22:08:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oprah looi SA oor swak onderwys
Oprah looi SA oor swak onderwys Die standaard van skoolonderrig in Suid-Afrika is te laag. Só het Oprah Winfrey gereageer op ’n vraag oor wat die land kan leer uit die sukses van haar Leadership Academy for Girls by Henley-on-Klip, suid van Johannesburg.
Sondag, 15 Januarie 2012, 22:08:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrees-sprong
Vrees-sprong ’n Suid-Afrikaanse egpaar het vier verdiepings ver in die see gespring toe hul luukse plesierskip aan die Italiaanse weskus gestrand het.
Sondag, 15 Januarie 2012, 22:08:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Linden-mans vas oor plofstof
Linden-mans vas oor plofstof Vier mans is in Linden, Johannesburg, in hegtenis geneem vir die besit van plofstof en onwettige vuurwapens, het die polisie gesê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 21:06:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee vas vir moord in Oos-Kaap
Twee vas vir moord in Oos-Kaap Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n man vermoor het in Makanyeni naby Mthatha, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 20:02:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee seuns verdrink in rioolpyp
Twee seuns verdrink in rioolpyp Die lyke van twee seuns wat verdrink het toe hulle in ‘n rioolpyp geswem het, is in Lawley gevind, het Johannesburgse nooddienste gesê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 20:02:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plaaslike rade op hul knieë – verslag
Plaaslike rade op hul knieë – verslag ’n Beroep is gister gedoen op pres. Jacob Zuma om in te gryp in munisipaliteite wat reeds finansieel op hul knieë is.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:36:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa en seun verongeluk
Pa en seun verongeluk Daar was die naweek drie bevestigde lewensverliese in die Noord-Kaap, waarvan een ’n moord was.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tweede Tau gesoek op toernooi
Tweede Tau gesoek op toernooi In ’n poging om nog ’n Jimmy Tau uit die Noord-Kaap op te lewer, is ’n sokkertoernooi die naweek aangebied wat hierdie speler se naam dra.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kanaal eis meer lewens; kry moontlik heining
Kanaal eis meer lewens; kry moontlik heining ’n Bewusmakingsveldtog om spesifiek kinders te ontmoedig om in die Bongani-kanaal op die dorp te swem gaan gevoer word.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cope dien klagte in teen Nala
Cope dien klagte in teen Nala Cope in die Vrystaat het korrupsie-klagte teen amptenare van die Nala-munisipaliteit by die polisie op Wesselsbron ingedien.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Poskantoor wil niks sê oor miljoene se diefstal
Poskantoor wil niks sê oor miljoene se diefstal Die Poskantoor het gister nuusberigte oor die diefstal van nagenoeg R42 miljoen uit sy Posbank-afdeling veroordeel.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘ANC ’n siek pasiënt, ’n stukkende motor’
‘ANC ’n siek pasiënt, ’n stukkende motor’ “Die ANC is ’n siek pasiënt... ’n 100 jaar oue man of vrou wat nie gesond is nie en wat sal doodgaan sonder grootskeepse ingryping.”
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wilde voëls in Karoo gemonitor
Wilde voëls in Karoo gemonitor Die jongste bruinsprinkaanplaag in die Noord-Kaap hou ook ’n bedreiging vir die Suid-Afrikaanse voëllewe in.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Organisasie pleit by Zuma oor renosters
Organisasie pleit by Zuma oor renosters Verklaar die Krugerwildtuin, Limpopo en Mpumalanga-provinsies as rampgebiede sodat nood-optredes kan plaasvind, pleit Warriors for African Rhino.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zola sien uit om Comrades aan te durf
Zola sien uit om Comrades aan te durf Daarom gaan dié 45-jarige oud-Springbok op 3 Junie aan vanjaar se Comrades-wedloop tussen Pietermaritzburg en Durban deelneem.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie waarsku oor voorvalle
Polisie waarsku oor voorvalle Rooftogte gevolg deur moorde by huise hier het die polisie genoop om waarskuwings aan inwoners uit te reik om versigtiger te wees.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA werk aan ruimteplan
SA werk aan ruimteplan Suid-Afrika is ernstig om op lang termyn in die ruimte teenwoordig te wees en werk nou reeds aan ontwikkelingsplanne wat tot 2030 benut kan word.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dié reklamebord nié eksplisiet
Dié reklamebord nié eksplisiet Playboy SA mág ’n advertensiebord van ’n halfkaal model oprig omdat dit nie verskil van dít wat mense op die strand en in tydskrifte sien nie.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:34:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Winfrey: ‘SA se standaard te laag’
Winfrey: ‘SA se standaard te laag’ Die standaard van skoolonderrig in Suid-Afrika is te laag. Só het Oprah Winfrey gereageer op ’n vraag oor wat die land kan leer uit die sukses van haar Leadership Academy for Girls.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Laaste verdagte aangekeer terwyl hy slaap
Laaste verdagte aangekeer terwyl hy slaap Al die mans wat na bewering betrokke was by die grusame aanval op me. Ina Bonnette waartydens sy om die beurt verkrag is, is nou agter tralies.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Talle uile sterf aaklige gif-dood in VS
Talle uile sterf aaklige gif-dood in VS Die afslag van diere soos krimpvarkies, ouvolk, blouape, meerkatte en skilpaaie het die laaste tyd drasties hier toegeneem.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Heining weer opgerig om stropers te keer
Heining weer opgerig om stropers te keer Die heining van 150km wat tien jaar gelede laat sak is om die Groter Limpopo-oorgrenspark te vorm, gaan waarskynlik weer opgerig word.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Spense nog lank nie vol
Spense nog lank nie vol Spense gaan waarskynlik lank leeg bly met hoë voedselinflasiesyfers wat nog ses tot agt maande behoort te duur
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:51© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
MRK boos oor raad nie verslag doen oor water
MRK boos oor raad nie verslag doen oor water Die chaotiese toestand van water- en kragvoorsiening aan inwoners van eMalahleni (Witbank) kan voor die Menseregtekommissie (MRK) beland.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Al dié huis se babas deur ma weggegooi
Al dié huis se babas deur ma weggegooi Die een ding wat al die babas by die Shiloh-babahuis in Louis Trichardt gemeen het, is dat hulle almal weggooibabas is.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA sjef kook in Marokko vir TV-eerste
SA sjef kook in Marokko vir TV-eerste Die sjef Jenny Morris, ook bekend as die Giggling Gourmet, sal die fynere kunsies van die Marokkaanse kookkuns eersdaags met TV-kykers deel.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Familie soek na broer met epilepsie
Familie soek na broer met epilepsie “Ons wil net weet of Tiekie ­lewe of dood is. En as hy lewe, wáár hy is. Ons wil berusting kry. Dat ’n ou net weet.”
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
67% van Puk-studente is vroue
67% van Puk-studente is vroue Dié kampus was ’n miernes van bedrywighede toe sowat 10 000 mense daar was om die ongeveer 4 500 nuwe eerstejaars te vergesel en verwelkom.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee seuns verdrink in dam van dreinstelsel
Twee seuns verdrink in dam van dreinstelsel Twee seuns het gister verdrink toe ’n groep vriende gaan swem het in ’n dam wat deel is van ’n waterdreineringstelsel.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VGK vennoot van Tuks-teologieskool
VGK vennoot van Tuks-teologieskool Dié kerk het pas ’n vennoot geword van die fakulteit teologie aan die Universiteit van Pretoria waar hul voltydse studente van vanjaar af opgelei kan word.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 in arres ná rowers Pta-man in maag skiet
2 in arres ná rowers Pta-man in maag skiet Twee mans is Vrydag in Delmas gearresteer nadat rowers ’n Pretoriase man vroegoggend in die maag geskiet het.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kotzé se ‘helpers’ nou almal vasgetrek
Kotzé se ‘helpers’ nou almal vasgetrek Al die mans wat na bewering betrokke was by die gru-aanval op me. Ina Bonnette, waartydens sy om die beurt verkrag en haar seun doodgeskiet is, is nou agter tralies.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Poskantoor swyg oor diefstal van R42 miljoen
Poskantoor swyg oor diefstal van R42 miljoen Die Poskantoor het mediaberigte oor die diefstal van nagenoeg R42 miljoen uit sy Posbank-afdeling gekap en gesê dit doen skade aan enige ondersoek wat na die voorval gedoen word.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:22:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Godongwana bedank
Godongwana bedank Die adjunkminister van Ekonomiese Ontwikkeling, Enoch Godongwana, het uit die posisie bedank om na persoonlike belange om te sien.
Sondag, 15 Januarie 2012, 19:11:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Haai byt branderplankryer dood
Haai byt branderplankryer dood ‘n Vyf-en-twintig-jarige man is by Port St. Johns se Tweede Strand deur ‘n haai doodgebyt, het die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement gesê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 18:03:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Haai byt branderryer dood
Haai byt branderryer dood ‘n Vyf-en-twintig-jarige man is by Port St. Johns se Tweede Strand deur ‘n haai doodgebyt, het die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement gesê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 17:57:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf in Gauteng-ongeluk
Twee sterf in Gauteng-ongeluk Twee mense het gesterf toe hulle van die agterkant van ‘n bakkie af geslinger is naby Vereeniging in Gauteng, het paramedici gesê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 16:49:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee vas vir R350 000 se dwelms
Twee vas vir R350 000 se dwelms Twee vermeende dwelmhandelaars is in hegtenis geneem en beslag is op dwelms met ‘n geskatte straatwaarde van R350 000 gelê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 15:59:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Krugerwildtuin kry nóg 150 veldwagters
Krugerwildtuin kry nóg 150 veldwagters Nóg 150 veldwagters sal vanjaar in die Krugerwildtuin ontplooi word in 'n poging om renosterstropery te bekamp, het Edna Molewa gesê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 15:59:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Finansies kwel munisipaliteite – tesourie
Finansies kwel munisipaliteite – tesourie Volgens die jongste syfers wat deur die nasionale tesourie bekend gemaak is, is 66 van die land se 278 munisipaliteite in finansiële verknorsings.
Sondag, 15 Januarie 2012, 14:54:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses vas ná hoëspoed-jaagtog op N2
Ses vas ná hoëspoed-jaagtog op N2 Ses mans wat 'n rooftog in die Oos-Kaap beplan het, is in Port Shepstone in hegtenis geneem, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 13:53:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nzimande: Virtuele kampusse dalk die antwoord
Nzimande: Virtuele kampusse dalk die antwoord Virtuele kampusse kan die druk om plek by die land se 23 universiteite verlig, het Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, gesê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 12:45:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou van vermoorde boer ontslaan
Vrou van vermoorde boer ontslaan Lettie du Toit, ’n prokureur, wie se man in 'n plaasaanval op Klipplaatdrift naby Ventersdorp dood is, is uit die hospitaal ontslaan.
Sondag, 15 Januarie 2012, 12:45:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma se broerskind boor vir olie in DRK
Zuma se broerskind boor vir olie in DRK Twee maatskappye wat aan die sakeman Khulubuse Zuma behoort, boor vir olie in die Demokratiese Republiek van die Kongo.
Sondag, 15 Januarie 2012, 11:15:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verbanne dokter praktiseer in Kaap
Verbanne dokter praktiseer in Kaap 'n Suid-Afrikaanse dokter wat in die Verenigde Koninkryk en Australië verban is, behandel pasiënte onder 'n nuwe naam in Kaapstad.
Sondag, 15 Januarie 2012, 11:15:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses dood toe motor deur winkel ploeg
Ses dood toe motor deur winkel ploeg Ses mense, waarvan vyf in hul 20's, is dood toe 'n Honda Ballade deur 'n winkel in Plumstead, Kaapstad, geploeg het, het paramedici gesê.
Sondag, 15 Januarie 2012, 09:30:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kubersindikaat steel R42 miljoen by Postbank
Kubersindikaat steel R42 miljoen by Postbank Die Nasionale Intelligensie-agentskap het 'n hoëvlak ondersoek van stapel gestuur nadat 'n kubersindikaat R42 miljoen van Postbank gesteel het.
Sondag, 15 Januarie 2012, 09:30:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema: 10 dae voordat ANC sê
Malema: 10 dae voordat ANC sê Julius Malema se naam sal uit die ANC se lede-databasis verwyder word as sy appèl teen sy skorsing binne die volgende tien dae misluk.
Sondag, 15 Januarie 2012, 08:00:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
G’n plek vir duisende wat wil leer
G’n plek vir duisende wat wil leer Universiteite het nie plek vir die duisende eerstejaars wat vir ’n graad- of diplomakursus kwalifiseer nie.
Sondag, 15 Januarie 2012, 08:00:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boer vermoor op plaas oorkant dié van ET
Boer vermoor op plaas oorkant dié van ET ’n Boer en sakeman in die omgewing van Ventersdorp, Dries du Toit (56), is Saterdag in die vroeë oggendure in sy huis vermoor.
Sondag, 15 Januarie 2012, 06:30:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie vind glo Kotzé-moordlys
Polisie vind glo Kotzé-moordlys In hul landwye soektog na die sakeman Johan Kotzé het die polisie meer as een keer op die verkeerde persoon toegesak.
Sondag, 15 Januarie 2012, 05:00:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Phosa tree in bres vir Malema
Phosa tree in bres vir Malema Julius Malema het aan die vooraand van ’n week waarin sy politieke loopbaan beëindig kan word ’n belangrike bondgenoot gevind.
Sondag, 15 Januarie 2012, 05:00:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boer vermoor, vrou aangerand
Boer vermoor, vrou aangerand 'n Boer van Noordwes is vermoor en sy vrou is aangerand nadat vyf mans toegang tot hul huis in Ventersdorp gekry het, het die polisie gesê.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 20:08:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Veearts lê klag teen rottweiler-eienaar
Veearts lê klag teen rottweiler-eienaar 'n Veearts het 'n formele klag by die Dierebeskermingsvereniging ingedien teen die eienaar van die rottweiler wat 'n meisie op Clifton gebyt het.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 20:07:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swellendam-brand onder beheer
Swellendam-brand onder beheer Brandbestryders by Swellendam in die Overberg sê die ergste van die brand wat reeds meer as twee dae in die gebied woed, is verby.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 19:13:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
3 dood, 13 beseer in ongeluk
3 dood, 13 beseer in ongeluk Drie mense is dood en 13 ander is beseer in 'n ongeluk tussen 'n minibustaxi en 'n motor op die N6 naby Queenstown in die Oos-Kaap.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 18:16:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Parool vir Selebi komende week oorweeg
Parool vir Selebi komende week oorweeg 'n Aansoek vir mediese parool vir Jackie Selebi sal die komende week deur die departement van korrektiewe dienste oorweeg word.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 17:39:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf in ongeluk
Twee sterf in ongeluk Twee mense is dood nadat die motor waarin hulle gery het buite Kimberley op die R31 omgeslaan en verskeie kere gerol het.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 16:09:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stormloop-slagoffer stabiel
Stormloop-slagoffer stabiel 'n Vrou wat ernstige beserings opgedoen het ná 'n stormloop by die Universiteit van Johannesburg (UJ) is in 'n stabiele toestand in die hospitaal.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 16:07:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Knysna: Toeris op boot breek rug
Knysna: Toeris op boot breek rug 'n Toeris van Engeland moes naby die Knysna-koppe gered word ná hy sy rug gebreek het terwyl hy met 'n boot gery het.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 15:15:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kotzé-slagoffer vertel van seun se dood
Kotzé-slagoffer vertel van seun se dood Niks sal ooit kan vergelyk met die pyn van haar kind se dood nie, het Ina Bonnette, ma van die vermoorde Conrad Bonnette, gesê.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 15:14:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kotzé-saak: Derde werker vas
Kotzé-saak: Derde werker vas Die derde van die drie werkers wat na bewering op Johan Kotzé se aandrang sy vervreemde vrou verkrag het, is vasgetrek.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 15:13:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rubberkoeëls by protes taboe
Rubberkoeëls by protes taboe Alle polisielede het opdrag gekry om nie meer met rubberkoeëls en haelgewere op betogers te skiet nie.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 15:13:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyfjarige verdrink in dam
Vyfjarige verdrink in dam 'n Vyfjarige seun het verdrink toe hy en drie ander seuns in 'n dam in Gqunqe, Centane, buite Butterworth, geswem het.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 12:06:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Despatch: 2 mans doodgeskiet
Despatch: 2 mans doodgeskiet Twee mans is in Despatch doodgeskiet en 'n ander gewond, het die Oos-Kaapse polisie gesê.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 10:57:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Internasionale tydskrif kritiseer ANC skerp
Internasionale tydskrif kritiseer ANC skerp Die leidende internasionale nuustydskrif Time se nuutste uitgawe bevat ’n skerp kritiese artikel oor die ANC se regeringsrekord.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 08:25:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
2 kleuters brand dood
2 kleuters brand dood Twee kleuters het doodgebrand nadat hul ma hulle in ’n kamer in ’n woonstel toegesluit en gaan inkopies doen het.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 06:39:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
81-jarige sterf week ná aanval in aftreeoord
81-jarige sterf week ná aanval in aftreeoord ’n Bejaarde vrou van Bronkhorstspruit wie se gesondheid erg versleg het nadat twee rowers haar in die gesig geslaan het, is oorlede.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 05:35:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stywe lyne vir marlyne
Stywe lyne vir marlyne Swaargewig-marlyne soos dié waaroor Die Burger onlangs berig het, is nie ongewoon langs die kus van Suider-Afrika nie.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 03:13:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skaars skilpaaie gered
Skaars skilpaaie gered Honderd suurpootjies, een van die wêreld se skaarsste skilpadspesies, is in ’n soek-en-reddingspoging in die Elandsberg-natuurreservaat naby Tulbagh gevind nadat ’n vernietigende brand vandeesweek in die streek uitgebreek het.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 02:52:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meer as R25 miljoen se Lotto-prysgeld nog nie opgeëis
Meer as R25 miljoen se Lotto-prysgeld nog nie opgeëis Jy is dalk ’n miljoenêr en jy weet dit nie. Me. Thembi Tulwana, woordvoerder van die Lotto-operateur Gidani, het gesê Lotto-prysgeld van meer as R25 miljoen in 2011 is nog onopgeëis.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 02:52:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man neem glo haaikaak as trofee
Man neem glo haaikaak as trofee Die man wat Maandag ’n zambezihaai by die Breëriviermond naby Witsand onthoof het, hou glo die kaak en tande as ’n trofee.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 02:52:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Thelma en Louise’ wou glo geld vir dwelms kry
‘Thelma en Louise’ wou glo geld vir dwelms kry Die twee jong vroue van Parow wat sedert verlede Donderdag na bewering ’n vlaag gewapende rooftogte in Kaapstad se noordelike voorstede en die V&A Waterfront uitgevoer het, het dit vermoedelik gedoen om geld vir hul dwelmgewoontes te kry.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 02:43:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Slagoffer identifiseer verdagte
Slagoffer identifiseer verdagte ’n Huisbraak Donderdagoggend by ’n huis op die Burgundy-landgoed onderkant die De Grendel-plaasopstal het uiteindelik tot die inhegtenisneming van Kaapstad se eie “Thelma en Louise” gelei.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 02:43:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Peuter weer tuis ná hond-aanval
Peuter weer tuis ná hond-aanval Die peuter van Bridgetown wat Woensdag op Clifton se eerste strand deur ’n rottweiler aangeval is, is uit die hospitaal ontslaan.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 02:43:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hond wat begrawe is piekfyn
Hond wat begrawe is piekfyn Sy heet nou Lilly Warrior, is byna 5kg swaarder en ai, ’n mens moet soms maar die skoene wegsteek as sy in die omtrek is. Só beskryf me. Helen Walne die jongste toevoeging tot haar hondekroos.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 02:34:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Blade se planne ongrondwetlik’
‘Blade se planne ongrondwetlik’ Dit sal ’n kwade dag wees as die regering sy plan deurvoer om alle aansoeke van studente vir toelating tot tersiêre instellings te sentraliseer, meen die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 02:32:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Saracens pomp ysters in Kaap
VIDEO: Saracens pomp ysters in Kaap Die Engelse klubrugbyspan Saracens wil dit ’n instelling maak om elke jaar in die Kaap te kom oefen. Die span sien ook uit na die dag wanneer hy uiteindelik ’n wedstryd in die Moederstad se Wêreldbeker-stadion, die Kaapstad-stadion, kan speel.
Saterdag, 14 Januarie 2012, 02:32:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reksprong-ongeluk by Victoria-val bekyk
Reksprong-ongeluk by Victoria-val bekyk Rekspronge by die Victoria-watervalbrug in Zimbabwe is vir eers afgelas terwyl ’n ondersoekspan die oorsaak van ’n ongeluk met byna tragiese gevolge op Oujaarsdag bepaal.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:09:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Whackhead sê sy eersteling sal nie ’n simpel naam kry nie
Whackhead sê sy eersteling sal nie ’n simpel naam kry nie Die grapjas van 94.7 Highveld Stereo gaan vir sy pienkvoet ­’n ordentlike naam gee sodat hy of sy nie op skool gespot word nie.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:09:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kind gaan van klein en bleek tot vol selfvertroue
Kind gaan van klein en bleek tot vol selfvertroue Van ’n stil, teruggetrokke seuntjie tot ’n selfversekerde kind wat aanmekaar gesels en selfs lag. Allan (skuilnaam), ’n kind wat in pleegsorg geplaas is, is een van die Christelike Maatskaplike Raad: Noord (CMR) se suksesverhale.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:09:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Honde-sjamaan’ se dier byt 2-jarige
‘Honde-sjamaan’ se dier byt 2-jarige Die rottweiler van ’n man wat homself die “sjamaan” van Suid-Afrikaanse honde noem, het ’n tweejarige meisie op die Clifton-strand aangeval.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:09:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Studie: Nee vir Blade se plan
Studie: Nee vir Blade se plan Dit sal ’n kwade dag wees as die regering sy plan deurvoer om alle aansoeke om toelating tot tersiêre instellings te sentraliseer, meen die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:09:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vals rapporte: 2 skoliere in arres
Vals rapporte: 2 skoliere in arres Twee leerlinge wat verlede jaar gr. 8 gedruip het, is op aanklagte van bedrog in hegtenis geneem toe hulle glo met vervalste skoolrapporte by ’n nuwe skool probeer inskryf het.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:09:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hofbevel teen Zuma ‘deurbraak’
Hofbevel teen Zuma ‘deurbraak’ Die hofbevel dat mnr. Khulubuse ­Zuma meer as R10 miljoen aan ’n veiligheidsmaatskappy moet betaal, is die eerste deurbraak in ’n twee jaar lange stryd om Aurora aan die pen te laat ry vir die grootskeepse plundering van die Grootvlei- en die Orkney-
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:09:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kerzner tree uit as baas van hotelfirma
Kerzner tree uit as baas van hotelfirma Mnr. Sol Kerzner (75), legendariese hotelmagnaat, het uitgetree as uitvoerende hoof van Kerzner International.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:09:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hoewe: 7 honde oorleef
Hoewe: 7 honde oorleef Net sewe van die 26 honde wat Maandag deur die Tshwane-Dierebeskermingsvereniging (DBV) op ’n hoewe in Gerhardsville, suidwes van Pretoria, gekonfiskeer is, is nie van kant gemaak nie.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:09:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Time’ kap ANC oor hoe hy regeer
‘Time’ kap ANC oor hoe hy regeer Die leidende internasionale nuustydskrif Time se jongste uitgawe, wat gister verskyn het, bevat ’n skerp kritiese artikel oor die ANC se regeringsgeskiedenis.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:09:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Direkteure in hof vir bedrog van R16 milj.
Direkteure in hof vir bedrog van R16 milj. Twee direkteure van ‘n boumaatskappy in Taung het in die Mmabatho-landdroshof verskyn op aanklagte van R16,6 miljoen se bedrog.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 21:08:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kind se angskrete ergste
Kind se angskrete ergste “Niks sal ooit kan vergelyk met die pyn waardeur ek is toe ek my kind se angskrete hoor terwyl hy drie keer geskiet is nie.”
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:22:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kotzé staan tereg op 17 aanklagte
Kotzé staan tereg op 17 aanklagte Mnr. Johan Kotzé en sy medebeskuldigde staan tereg op 17 aanklagte, waaronder moord en poging tot moord.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:50© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kotzé betaal glo drie se taxigeld
Kotzé betaal glo drie se taxigeld Die drie mans wat mnr. Johan Kotzé na bewering gedwing het om sy vervreemde vrou te verkrag, het op pad daarheen op Bela-Bela (Warmbad) glo selfs stilgehou om sykouse te koop wat hulle oor hul koppe getrek het.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:50© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Uit die begrafnisbrief
Uit die begrafnisbrief ‘Berei ’n mooi blommebedding voor waar jy is, dit sal die plekkie vir ons herontmoeting wees, my kind.’
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:50© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hofbevel ‘deurbraak in Aurora-stryd’
Hofbevel ‘deurbraak in Aurora-stryd’ Die hofbevel dat mnr. Khulubuse Zuma meer as R10miljoen aan ’n veiligheidsmaatskppy moet betaal, is die eerste deurbraak in ’n twee jaar lange stryd om Aurora aan die pen te laat ry.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Fotograaf se straler-foto’s slaan asem weg
Fotograaf se straler-foto’s slaan asem weg Om in swaartekragtoestande van tot sewe keer die normale in die kajuit van ’n straler foto’s te probeer neem, is geen grap nie.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Suster maak hart oop op begrafnis
Suster maak hart oop op begrafnis “Hulle het vir ons gesê ons moet vlug vir ons lewe, want hy is op pad na ons toe. Ek het vir hom gewag, want ek wou hom aanrand.”
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hartoorplantingspasiënt sterf voor eindeksamen
Hartoorplantingspasiënt sterf voor eindeksamen Soos enige trotse ouerpaar het hulle gedroom om verlede week haar naam in die koerant te sien onder die duisende gr.12’s wat matriek geslaag het.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onkunde pootjie foon-dief
Onkunde pootjie foon-dief ’n Vermeende dief se onkunde oor ’n iPhone en die toepassings (apps) daarvan het tot sy inhegtenisneming gelei.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Suurpootjies gered ná brand
Suurpootjies gered ná brand Sowat 100 suurpootjies is in ’n soek-en-reddingspoging in die Elandsberg-natuurreservaat naby Tulbagh gevind.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Internasionale tydskrif kritiseer ANC skerp
Internasionale tydskrif kritiseer ANC skerp Die leidende internasionale nuustydskrif Time se nuutste uitgawe bevat ’n skerp kritiese artikel oor die ANC se regeringsrekord.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jansen gaan self voor swartbord staan
Jansen gaan self voor swartbord staan Prof. Jonathan Jansen gaan vanjaar self inspring en lesings in geskiedenis en die hedendaagse belangrikheid daarvan aanbied.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Agt boet swaar oor gesteelde koper
Agt boet swaar oor gesteelde koper “Dit is tyd dat hierdie soort misdaad swaar gestraf word. Ek sê ook met respek dit het tyd geword dat die hooggeregshowe kennis neem van die erns hiervan.”
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wêreldwye versoekskrif begin
Wêreldwye versoekskrif begin ’n Internasionale aksiegroep het met ’n wêreldwye versoekskrif begin om die regering te oorreed om die moratorium op hidrobreking onbepaald te handhaaf.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zola kry ná jare haar trofee
Zola kry ná jare haar trofee Byna 28 jaar nadat Zola Budd deur die Johannesburgse Persklub as sy eerste nuusmaker van die jaar aangewys is, het sy uiteindelik haar trofee ontvang.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou wil weet van haar pa
Vrou wil weet van haar pa As haar pa wel dood is, wil sy net hê sy lyk moet opgespoor word sodat die onsekerheid tot ’n einde kan kom, sê mev. Debbie Simpson van Witbank.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:18:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sol staan bietjie opsy in groep
Sol staan bietjie opsy in groep Suid-Afrika se sonkoning, mnr. Sol Kerzner (75), die legendariese hotelmagnaat, het uitgetree as uitvoerende hoof van Kerzner International.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:17:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kovsie sê hy wou seerkry soos Jesus
Kovsie sê hy wou seerkry soos Jesus Die kruistog is ’n opvoering van die kruisiging en word so na as moontlik aan die ware gebeure uitgebeeld.
Vrydag, 13 Januarie 2012, 20:17:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Feestyd laat DBV se hokke vol loop
Feestyd laat DBV se hokke vol loop Die DBV in Bloemfontein het die besigste feestyd in vyf jaar beleef en sy hande vol gehad met tientalle beseerde diere en wegloperdiere.
Donderdag, 12 Januarie 2012, 19:57:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma se neef moet opdok
Zuma se neef moet opdok Die hooggeregshof het mnr. Khulubuse Zuma gister gelas om meer as R10 miljoen aan die Protea Coin-groep te betaal.
Donderdag, 12 Januarie 2012, 19:57:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.