Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Vloedwater, weerlig eis 5 in KZN
Vloedwater, weerlig eis 5 in KZN Minstens vyf mense is dood ná erge stormweer en vloedwater in uMsinga en uMvoti in KwaZulu-Natal verwoesting gesaai het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 21:05:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisie (3) oorleef gesinsmoord
Meisie (3) oorleef gesinsmoord ’n Driejarige meisie was gister in ’n bestendige toestand nadat haar polisieman-pa haar, haar ma, haar drie maande oue boetie en homself Saterdagoggend in Pretoria geskiet het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:34:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verdeelde ANC voor eeufees pla hoë
Verdeelde ANC voor eeufees pla hoë Die magstruwelinge en binnegevegte in die ANC bedreig die sukses van die party se eeufeesvieringe vandeesweek in dié stad.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:34:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Simelane moet self betaal
Simelane moet self betaal Adv. Menzi Simelane, nasionale direkteur van openbare vervolgings, moet self sy regskoste betaal as hy teen die appèlhof se uitspraak oor die grondwetlikheid van sy aanstelling wil appelleer, meen die DA.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:34:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Misdaad teen kinders betreur
Misdaad teen kinders betreur Kindermoordenaars en -misbruikers moet in die tronk verrot, het me. Lulu Xingwana, minister van vroue, kinders en mense met gestremdhede, gister gesê.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:18:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stad klop-klop en karienkel
Stad klop-klop en karienkel Tweede Nuwejaar is gister eg Kaaps in die strate van die Moederstad gevier deur duisende klopse met “umbrellatjies” vir die mooi en ’n “karienkel” in die stem vir tradisie.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:18:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cederberg vier fees sonder voorvalle
Cederberg vier fees sonder voorvalle Die ANC beheerde Cederberg-munisipaliteit se Nuwejaarsvieringe op die strand in die middedorp op Lambertsbaai het sonder enige opstootjies verloop.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:18:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Neuroloog gly en val hom dood op Tafelberg
Neuroloog gly en val hom dood op Tafelberg ’n Uitstappie op Tafelberg saam met ’n kuiergas het op Oujaarsdag hartseer geëindig toe die gasheer hom doodgeval het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:18:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Min om te vier’
‘Min om te vier’ Al skuif die nasionale matriekslaagsyfer vanjaar tot bo die 70%-vlak, sal dit min rede vir feesvieringe wees.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:18:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seun (2) gegroet ná moord deur ma
Seun (2) gegroet ná moord deur ma ’n Familie het hul tweejarige kind en kleinkind Sondagmiddag in Mitchells Plain begrawe terwyl sy ma in aanhouding was vir sy moord.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:18:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Struwelings bedreig ANC-eeufeesvieringe’
‘Struwelings bedreig ANC-eeufeesvieringe’ Die struwelings oor mag en binnegevegte in die ANC bedreig die sukses van die party se eeufeesvieringe vandeesweek in Bloemfontein.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:18:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kallis koes-koes sy 150ste toets in
Kallis koes-koes sy 150ste toets in Jacques Kallis speel vandag sy 150ste toets, maar sy vreugde sal gedemp word deur die wete dat hy in sy vorige kragmeting die swakste vertoning van sy loopbaan gelewer het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:18:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Simelane ‘moet self vir appèl opdok’
Simelane ‘moet self vir appèl opdok’ Adv. Menzi Simelane, nasionale direkteur van openbare vervolging, moet self sy regskoste betaal as hy teen die appèlhof se uitspraak oor die grondwetlikheid van sy aanstelling wil appelleer, meen die DA.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:18:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ma vas ná moord
Ma vas ná moord Die familie van die tweejarige Taariq Jacobs van Mitchells Plain wat glo deur sy ma vermoor is, sê hulle is stomgeslaan.
Maandag, 2 Januarie 2012, 20:18:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pennington: Soektog na 10-jarige vir eers afgelas
Pennington: Soektog na 10-jarige vir eers afgelas Duikers het hul soektog na 'n 10-jarige seun wat waarskynlik by Pennington verdrink het, vir eers weens swak lig afgestel.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:19:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Matriekslaagsyfer: Min rede vir feesvier
Matriekslaagsyfer: Min rede vir feesvier Al skuif die nasionale matriekslaagsyfer vanjaar tot bo die 70%-vlak, sal daar min rede vir feesvieringe wees.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:13:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sakeman sterf toe vragmotor hom tref
Sakeman sterf toe vragmotor hom tref ’n Bekende sakeman en oudpolisieman van dié dorp is sowat 21km buite die dorp op die N1 deur ’n vragmotor doodgery nadat sy bakkie langs die pad gebreek het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:13:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gaste val eienaar toe aan
Gaste val eienaar toe aan ’n Prokureur het die naweek drie dae in die hospitaal deurgebring nadat hy in die nagtelike ure by sy vrou se gastehuis deur twee gaste aangeval is.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:13:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vlam van twis brand
Vlam van twis brand Die magstruwelinge en binne­gevegte in die ANC bedreig die sukses van die party se eeufeesvieringe vandeesweek in Bloemfontein.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:13:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baba verdrink
Baba verdrink “Dit is nie wat ons nou al vir haar wou gehad het nie, maar sy is nou ’n engeltjie by die Here.”
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:13:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Raaisel omhul moord
Raaisel omhul moord ’n Raaisel omhul die moord op ’n Welkomse onderwyser wie se lyk Saterdagoggend in sy huis in die woonbuurt Riebeeckstad hier gekry is.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:12:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Slagting van dolfyne verander vrou se lewe
Slagting van dolfyne verander vrou se lewe Me. Nikki Botha is vandag ’n ander mens as dié een wat verlede maand saam met Sea Shepherd na die Japanse hawedorp Taiji gegaan het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:12:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drawwer wil die kollig weer op natuur plaas
Drawwer wil die kollig weer op natuur plaas Sewe maande se hardloop oor ’n afstand van nagenoeg 5100km en daarna ’n marathon in Antarktika.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:12:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Veedief tereggestel
Veedief tereggestel ’n Veedief wat skape hier uit ’n kraal wou steel, is gister deur inwoners op die halssnoermetode – met ’n brandend buiteband om sy lyf – tereggestel.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:12:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hof kyk weer na die reg op lewe
Hof kyk weer na die reg op lewe Hoofregter Mogoeng Mogoeng het opdrag gegee dat die grondwethof die eerste keer in 17 jaar opnuut die grondwetlik verskanste reg van die reg op lewe ondersoek.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:12:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Santaco wag blykbaar vir lisensie
Santaco wag blykbaar vir lisensie “Die enkele grootste probleem wat ons het, is dat ons steeds op die Burgerlugvaart-owerheid (BLO) wag vir ons operateurslisensie,” het Molelakwa gesê.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:12:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Halfblinde Maddox van rotslys gered
Halfblinde Maddox van rotslys gered ’n Bietjie water, geduld en ’n hart vir diere. Dít is wat ’n halfblinde hond Nuwejaarsoggend van ’n rotslys naby Simonstad gered het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:12:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Fratsongeluk op Bronkhorstspruitdam eis drie
Fratsongeluk op Bronkhorstspruitdam eis drie ’n Dag van waterpret het in ’n driedubbele treurspel geëindig toe ’n 42-jarige man en twee hoërskoolkinders in ’n fratsongeluk met ’n motorboot dood is.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:12:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boom aan brand geskiet
Boom aan brand geskiet Die boom wat in Tweedelaan aan die brand geskiet is, het partyjiegangers nie gekeer om verder vuurwerk te skiet nie.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:12:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Simelane moet self betaal, meen DA
Simelane moet self betaal, meen DA Adv. Menzi Simelane moet self sy regskoste betaal as hy teen die appèlhof se uitspraak oor die grondwetlikheid van sy aanstelling wil appelleer, meen die DA.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:12:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie kinders sterf ondanks ‘vreedsame’ langnaweek
Drie kinders sterf ondanks ‘vreedsame’ langnaweek Die polisie is tevrede nadat Nuwejaarspartytjies “redelik vreedsaam” verloop het en daar ’n afname in ernstige misdaad was. Drie kinders is egter dood.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:11:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Erge storm eis lewens
Erge storm eis lewens Die weerlig het sommige van die oorledenes doodgeslaan en ander het verdrink toe die Tugelarivier in die woeste donderstorm Saterdag omstreeks 20:00 oor die gebied uitgesak het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:08:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Student met nog 3 in kar jaag 200 km/h
Student  met nog 3 in kar jaag 200 km/h Snelheid is een van die hoofoorsake van ongelukke en wetstoepassing moet juis nou, terwyl mense terugkeer van vakansie, verskerp word.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:08:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mylpaal vir Kallis, maar sy 00 pla nog
Mylpaal vir Kallis, maar sy 00 pla nog Hy sal ’n kernrol moet speel as die Proteas die nederlaag met 208 lopies in die tweede toets in Durban wil wreek.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:08:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vuurwerk eis vingers van twee vroue
Vuurwerk eis vingers van twee vroue Die naweek het wel taamlik stil in Johannesburg verloop. Die polisie en metropolisie het 600 beamptes ontplooi om die strate veilig te hou.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:08:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meisie bestendig ná pa gesin skiet
Meisie bestendig ná pa gesin skiet ’n Driejarige meisie was gister in ’n bestendige toestand nadat haar polisieman-pa haar, haar ma, haar drie maande oue boetie en homself Saterdagoggend geskiet het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:08:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meer dreig met selfmoord in feestyd
Meer dreig met selfmoord in feestyd Kersfees en Nuwejaar is nie vir almal ’n feestelike tyd nie. Honderde Suid-Afrikaners voel vasgevang in die kloue van depressie, veral oor die feestyd, sê kenners.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:08:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skare raak aggressief toe redders nie kan red
Skare raak aggressief toe redders nie kan red Minstens twee baaiers het aan die KwaZulu-Natalse kus verdrink en ’n aggressiewe skare wou reddings­werkers te lyf gaan terwyl hulle na ’n vermiste swemmer gesoek het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:08:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man geskiet toe ‘polisie’ probeer beroof
Man geskiet toe ‘polisie’ probeer beroof ’n Man van Linden in Johannesburg is gister in die been geskiet toe hy wou keer dat rowers wegkom wat hulself as polisiemanne voorgedoen en sy huis probeer beroof het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:08:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hof kyk na boewe se reg op lewe
Hof kyk na boewe  se reg  op lewe Hoofregter Mogoeng Mogoeng het opdrag gegee dat die konstitusionele hof vir die eerste keer in 17 jaar opnuut na die grondwetlik verskanste reg op lewe kyk.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:08:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kry matriekuitslae by al dié punte en skole
Kry matriekuitslae by al dié punte en skole Beeld bring Donderdag ’n omvattende koerant met die openbare skole se matriek-uitslae uit wat onder meer vroegoggend by verskeie winkelsentrums in Gauteng se hoofingange beskikbaar sal wees.
Maandag, 2 Januarie 2012, 19:08:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisievoertuig tref tandem-fiets; 2 dood
Polisievoertuig tref tandem-fiets; 2 dood Twee fietsryers is dood toe 'n polisievoertuig 'n tandemfiets op die R550 suid van Alberton in Gauteng getref het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 18:24:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee dood toe polisievoertuig tandemfiets tref
Twee dood toe polisievoertuig tandemfiets tref Twee fietsryers is dood toe 'n polisievoertuig 'n tandemfiets op die R550 suid van Alberton in Gauteng getref het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 18:12:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC vier 100 jaar in styl
ANC vier 100 jaar in styl Die ANC sal hierdie week sy honderdste bestaansjaar vier met 'n groot eeufees wat deur verskeie staatshoofde bygewoon sal word.
Maandag, 2 Januarie 2012, 17:41:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong meisie verdrink in dam
Jong meisie verdrink in dam 'n Agtjarige meisie se familie het vergeefs probeer om haar weer by te bring ná sy in 'n dam buite Potchefstroom verdrink het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 16:39:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun (10) ontvoer ná man met mes hom jaag
Seun (10) ontvoer ná man met mes hom jaag 'n Seun van tien jaar oud is in 'n woud naby Khothana in Nqamakwe in die Oos-Kaap deur 'n man wat hom met 'n mes gejaag het, ontvoer.
Maandag, 2 Januarie 2012, 15:36:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Druk verkeer op paaie na Gauteng
Druk verkeer op paaie na Gauteng Druk verkeer op paaie na Gauteng bemoeilik sake vir motoriste terwyl vakansiegangers terugkeer huis toe ná die feesseisoen.
Maandag, 2 Januarie 2012, 14:25:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Buurman red seun van Benoni wat amper verdrink
Buurman red seun van Benoni wat amper verdrink ‘n Twaalfjarige seun se lewe is gespaar nadat hy amper in ‘n swembad by sy huis in Crystal Park, Benoni, verdrink het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 13:25:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skieter se kleuter steeds in hospitaal
Skieter se kleuter steeds in hospitaal ‘n Driejarige meisie is steeds in ‘n stabiele toestand in hospitaal nadat haar pa – ‘n polisiebeampte – haar geskiet het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 12:08:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regering moet nié Simelane appèl-koste dra, sê DA
  Die DA sê die regering moet nie die koste dra van Menzi Simelane se appèl teen die hofuitspraak dat sy aanstelling as die direkteur van nasionale vervolgings ongrondwetlik is nie.
Maandag, 2 Januarie 2012, 11:14:14© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mthethwa trots op lae misdaadkoers oor feestyd
Mthethwa trots op lae misdaadkoers oor feestyd Nathi Mthethwa het die SAPD en ander sekerheidsagentskappe geluk gewens omdat hulle misdaad oor die feestyd in toom gehou het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 10:43:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man verdrink by Jeffreys na epileptiese aanval
  ‘n Man het verdrink nadat hy ‘n epileptiese aanval gekry na ‘n tennisbal sy kop getref het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 09:01:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man verdrink na epileptiese aanval op Jeffreys
  ‘n Man het verdrink nadat hy ‘n epileptiese aanval gekry na ‘n tennisbal sy kop getref het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 08:59:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sterk strome, groot branders verwag
  Golwe van tot vier meter hoog word verwag. Die Stad Kaapstad het baaiers gevra om slegs te swem waar daar lewensredders aan diens is.
Maandag, 2 Januarie 2012, 08:53:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Kaapstad-stadion toere hervat
  Kaapstad se trots is weer oop vir besoekers. Toere vind daagliks (Dinsdae tot Saterdae) om 10:00, 12:00 en 14:00 plaas en dit kos R46,20 vir volwassenes, en R17,10 vir pensionarisse en kinders.
Maandag, 2 Januarie 2012, 08:40:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Student vas wat 200 km/h jaag
Student vas wat 200 km/h jaag ‘n Jong man is in hegtenis geneem nadat hy op Nuwejaarsdag 200 km/h op die N4 buite Brits in die Noordwes gery het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 08:38:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hoofregter kwaad oor Twitter-plakker se k-woord
  Hoofregter Mogoeng Mogoeng is op die oorlogspad nadat duisende Twitter-volgelinge moes sien hoe “hy” met “moffies” spot en adjunk-hoofregter Dikgang Moseneke ’n “k****r” wou noem.
Maandag, 2 Januarie 2012, 08:20:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man verdrink ná epileptiese aanval
Man verdrink ná epileptiese aanval ‘n Man het verdrink nadat hy ‘n epileptiese aanval gekry het terwyl hy by die Kabeljousstrand in Jeffreysbaai geswem het.
Maandag, 2 Januarie 2012, 07:32:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer sterf in Benoni
Motorfietsryer sterf in Benoni ‘n Motorfietsryer het op Nuwejaarsdag in Benoni gesterf nadat hy om ‘n draai beheer oor sy voertuig verloor het, het Netcare 911 gesê.
Maandag, 2 Januarie 2012, 06:44:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sterk seestrome aan Kaapse kus verwag
Sterk seestrome aan Kaapse kus verwag Onstuimige toestande en sterk seestrome word die volgende paar dae aan die Kaapse kus tussen Kaappunt en Port Alfred verwag.
Maandag, 2 Januarie 2012, 05:30:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tienerseun vas wat 13-jarige verkrag
Tienerseun vas wat 13-jarige verkrag 'n 13-jarige meisie is na bewering op Oujaarsaand by Mpentse, naby Centane in die Oos-Kaap, deur 'n tienerseun verkrag.
Sondag, 1 Januarie 2012, 21:06:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Blinde poolhond van rotslysie gered
Blinde poolhond van rotslysie gered 'n Blinde poolhond genaamd Maddox wat op Oujaarsaand weggeraak het is op Nuwejaarsdag van 'n krans op Glencairn-berg naby Simonstad gered.
Sondag, 1 Januarie 2012, 21:06:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tienermeisie sterf toe bakkie rol
Tienermeisie sterf toe bakkie rol 'n Tienermeisie is op Nuwejaarsdag op slag dood toe die voertuig waarin sy gery het op die Kei Cuttings-pad in die Oos-Kaap gerol het.
Sondag, 1 Januarie 2012, 20:12:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vakansiegangers draai op redders
Vakansiegangers draai op redders Reddingswerkers wat na 'n drenkeling gesoek het, moes die hasepad kies toe 'n groep mense aggressief geraak het teenoor hulle.
Sondag, 1 Januarie 2012, 20:12:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kanker eis veteraan-joernalis
Kanker eis veteraan-joernalis Die veteraan-joernalis Veronica van der Westhuizen is op Nuwejaarsdag ná 'n stryd teen pankreaskanker in Port Elizabeth oorlede.
Sondag, 1 Januarie 2012, 19:06:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tiener vermoor, liggaamsdele verwyder
Tiener vermoor, liggaamsdele verwyder 'n Tiener is vroeg op Nuwejaarsdag by Thaba Nchu in die Vrystaat doodgesteek en later gevind sonder party van sy liggaamsdele.
Sondag, 1 Januarie 2012, 18:04:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Premier van KZN nie deel van 'komplot' teen Zuma
Premier van KZN nie deel van 'komplot' teen Zuma Die KwaZulu-Natalse premier, Zweli Mkhize, het ontken dat hy by enige "komplot" betrokke was om pres. Jacob Zuma uit sy amp te verwyder.
Sondag, 1 Januarie 2012, 18:03:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pastoor vas wat meisie glo verkrag
Pastoor vas wat meisie glo verkrag 'n 50-jarige pastoor is in hegtenis geneem ná hy na bewering 'n 14-jarige meisie verkrag het, het die SABC berig.
Sondag, 1 Januarie 2012, 17:02:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sakeman betaal bykans 'n miljoen om renoster te jag
Sakeman betaal bykans 'n miljoen om renoster te jag 'n Kwazulu-Natalse sakeman het meer as R960 000 betaal vir die reg om 'n witrenoster in die Hluhluwe-natuurreservaat te jag.
Sondag, 1 Januarie 2012, 17:02:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Storms eis 2 in KZN
Storms eis 2 in KZN Twee mense is dood en drie is vermis ná erge storms in die noordelike deel van KwaZulu-Natal op Oujaarsaand.
Sondag, 1 Januarie 2012, 15:56:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sy Kerswens word waar: Hy kan loop
Sy Kerswens word waar: Hy kan loop Die Kerswens van ’n 15-jarige seun van die Brits-omgewing wat sy regterbeen vroeër vanjaar weens kanker verloor het, het waar geword: Hy kan weer loop.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:05:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou van SA dood in Namibië: Ondersoek afgehandel
Vrou van SA dood in Namibië: Ondersoek afgehandel Die naasbestaandes van mev. Elna Fourie van Hartbeespoort wat Kersnaweek in Namibië in ’n duinongeluk dood is, sal aanstaande week begrafnisreëlings kan tref.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:05:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vure oor Mandela se gesondheid doodgeslaan
Vure oor Mandela se gesondheid doodgeslaan Die presidensie moes gister opnuut vure oor die gesondheidstoestand van oudpres. Nelson Mandela doodslaan toe ’n senior staatsamptenaar en ’n bekende radio-omroeper ’n reuse-kat aan die stert beetgekry het.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:05:17© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Umalusi tevrede met uitslae; net wiskunde pla steeds
Umalusi tevrede met uitslae; net wiskunde pla steeds Die nasionale seniorsertifikaat-eksamen is besig om “baie goed te stabiliseer”, hoewel daar steeds kommer is oor leerlinge se swak prestasie in ’n vak soos wiskunde.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:05:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Agt van SA ‘is reg’ vir moeilike Dakar-ren
Agt van SA ‘is reg’ vir moeilike Dakar-ren Vreesloosheid is die belangrikste karaktereienskap wat deelnemers aan die legendariese Dakar-wedren moet hê.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:05:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kriegler ‘kritiseer proses, nie Mogoeng’
Kriegler ‘kritiseer proses, nie Mogoeng’ Oudregter Johann Kriegler, voorsitter van die regsorganisasie Freedom Under Law (FUL), het gister gesê hy het nié pres. Jacob Zuma se besluit om regter Mogoeng Mogoeng as hoofregter aan te stel gekritiseer nie, maar die aanstellingsproses.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:05:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wag op uitslae laat leerlinge depressief raak
Wag op uitslae laat leerlinge depressief raak Kort voordat die matriekuitslae aangekondig word, word beradingsdienste oorval met oproepe van depressiewe matrieks en bekommerde ouers, en dit lyk of dié oproepe toeneem, sê beraders.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:05:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Konserte op Mandela-plein hervat
Konserte op Mandela-plein hervat Die konsertreeks Vrydae in die etensuur in die Ou Mutual Theatre on the Square op die Nelson Mandela-plein in Sandton word op 13 Januarie hervat.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:05:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou verkrag: DKD-bestuurder in arres
Vrou verkrag: DKD-bestuurder in arres ’n Senior bestuurder van die Zonderwater-tronk by Cullinan, noordoos van Pretoria, is eergister op ’n aanklag van verkragting in hegtenis geneem.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:05:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie oral om dronkes te vang
Polisie oral om dronkes te vang Die Johannesburgse metropolisie (JMPD) sal vandag en môre in groot getalle in die stad ontplooi wees om vinnig en doeltreffend af te reken met motoriste wat dronk bestuur of jaag.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:05:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sterk reaksie op groenskrif oor grondhervorming
Sterk reaksie op groenskrif oor grondhervorming ’n “Aansienlike” aantal voorleggings is van belanghebbendes, organisasies, politieke partye en gewone mense oor die groenskrif oor grondhervorming ontvang.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kommer steeds oor wiskunde
Kommer steeds oor wiskunde Die matriek-eksamen is besig om “baie goed te stabiliseer”, hoewel daar kommer is oor leerlinge se swak prestasie in ’n vak soos wiskunde.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hitte-uitputting eis tweejarige boerboel op staptog
Hitte-uitputting eis tweejarige boerboel op staptog ’n Lewenslustige 2-jarige boerboel se laaste staptog het gisteroggend tragies geëindig toe hy aan hitte-uitputting dood is.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Politieke perspektief op die jaar 2012
Politieke perspektief op die jaar 2012 Volgende jaar beloof om een van die meer interessante politieke jare sedert 1994 te wees, meen prof. André Duvenhage.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zille is rassisties, sê Mthembu
Zille is rassisties, sê Mthembu ’n Herrie het op Twitter losgebars oor ’n beweerde rassistiese twiet deur me. Helen Zille, DA-leier.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier vas weens moord
Vier vas weens moord Vier mans is gisteroggend weens die onlangse moord op mnr. Thomas Ferreira (54) aangekeer.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kommer oor huurgeld met fees
Kommer oor huurgeld met fees Met slegs vier dae oor voordat die ANC se eeufeesviering in Bloemfontein begin, is die verblyfreëlings vir die besoekende staatshoofde steeds ’n yslike probleem.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beyers Naudé se steunpilaar oorlede
Beyers Naudé se steunpilaar oorlede Mev. Ilse Naudé, vrou van die legendariese teoloog dr. Beyers Naudé, is eergister op 98-jarige leeftyd aan hartversaking dood.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Maak 2012 jaar van eenheid’
‘Maak 2012 jaar van eenheid’ Ons eindig die jaar beter as wat dit in Januarie daar uitgesien het en sekerlik baie beter as 17 jaar gelede. — Pres. Jacob Zuma
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:35© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA hou asem op
SA hou asem op 2012 gaan ’n politieke waterskeidingsjaar wees met die ANC wat sy greep op mag gaan verskerp terwyl die binnegevegte in die party die hewigste tot nog toe kan wees.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:35© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gesin verloor byna alles in brand
Gesin verloor byna alles in brand ’n Gesin het ’n baie slegte Kersfees beleef en word in die gesig gestaar deur ’n nuwe jaar van onsekerheid nadat hul woonstel byna afgebrand het.
Vrydag, 30 Desember 2011, 19:01:35© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boodskap aan lesers
  Die Burger wens alle lesers 'n wonderlike nuwejaar toe. Let wel die koerant sal môre (oujaarsdag) verskyn, maar nie Maandag 2 Januarie nie
Vrydag, 30 Desember 2011, 14:10:00© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ceres voel aardtrilling
  Baie van die dorp se mense het dit gevoel en hulle gons vanoggend daaroor, berig Die Burger se verslaggewer LEIGHTON KOOPMAN.
Vrydag, 30 Desember 2011, 11:58:38© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Waterwurm
  Die Muizenbergstrand-waterwurm is 'n gewilde vakansie-aktiwiteit vir die hele gesin. Die Burger het gister daar gaan inloer om te hoor wat dit is wat ouers én kinders soontoe lok.
Vrydag, 30 Desember 2011, 08:50:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
’n Slang maak hom nie bang
  ’n Mens sou dink dat mnr. Hennie Venter, ’n afgetrede skoolhoof van Oos-Londen, elke slang wat hy teëkom sou wil doodmaak nadat hy byna sy vinger ná die pik van ’n pofadder verloor het. Moenie glo nie.
Vrydag, 30 Desember 2011, 08:36:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Arktiese weer kan uiters wispelturig wees
  Binne 15 minute kan die weer verander van windstil en blou lug tot ’n nagmerrie van 30 knope wind en dwarrelende sneeu wat sigbaarheid nul maak, skryf HANLIE GOUWS uit Antarktika
Vrydag, 30 Desember 2011, 08:18:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Krokodil van 2,5min Dusi-rivier gewaar
  Die Dusi Umgeni-bewaringstrust het die meeste van die hiasinte – ’n onkruid wat op die wateroppervlak groei – uit die rivier verwyder. Dit beteken die beweeglikheid van krokodille is minder beperk as voorheen.
Vrydag, 30 Desember 2011, 08:14:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Slegste jaar nog vir Afrika se grootvoete
  Die jaar 2011 was een van die slegste jare tot nog toe vir Afrika se olifante. Vermoedelik 2500 “of selfs meer” van dié diere op dié vasteland is van hul tande gestroop.
Vrydag, 30 Desember 2011, 08:14:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Smith slaan vure dood
Smith slaan vure dood Kort nadat sy span ’n nederlaag met 208 lopies gely het in die tweede toets teen Sri Lanka, moes Graeme Smith vure doodslaan oor gerugte dat hy gedreig het om te bedank.
Donderdag, 29 Desember 2011, 20:37:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Belastingbetalers hoes vir hoës se huise
Belastingbetalers hoes vir hoës se huise Die regering het sedert Mei 2009 meer as R220miljoen van belastingbetalers se geld bestee om luukse wonings vir ministers en adjunkministers aan te skaf en op te knap.
Donderdag, 29 Desember 2011, 20:37:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Diewe stuit kanoroeier
Diewe stuit kanoroeier ’n Kapenaar wat om die Suid-Afrikaans kus wou roei om geld in te samel vir operasies vir kinders met gesplete verhemeltes, is in sy tog gestuit toe sy toerusting in KwaZulu-Natal gesteel is.
Donderdag, 29 Desember 2011, 20:37:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rehabiliterende verslaafde sê ...
Rehabiliterende verslaafde sê ... Dwelmhandelaars betaal polisielede om weg te kyk wanneer dwelmtransaksies beklink word, sê ’n rehabiliterende dwelmverslaafde van die Noord-Kaap.
Donderdag, 29 Desember 2011, 19:22:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bloemfontein ’n ‘dwelmnes’
Bloemfontein ’n ‘dwelmnes’ “Baie mense sê Bloemfontein is ’n ouetehuis, maar wag totdat die son sak. Dis Hillbrow-wêreld dié...’n vrot dwelmnes.”
Donderdag, 29 Desember 2011, 19:22:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hoe gemaak met kinders wat na drank en dwelms gryp?
Hoe gemaak met kinders wat na drank en dwelms gryp? Tieners moet sommer vroeg met sosiale en angshanteringsvaardighede toegerus word, sê mev. Ester de Beer, kliniese sielkundige van Bloemfontein.
Donderdag, 29 Desember 2011, 19:22:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Waak teen ongeduld en spoed as jy bestuur
Waak teen ongeduld en spoed as jy bestuur Sedert die begin van Desember het gemiddeld drie mense per dag op Vrystaatse paaie omgekom.
Donderdag, 29 Desember 2011, 19:22:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drank, dwelms kan kinders laat ontspoor
Drank, dwelms kan kinders laat ontspoor ’n Tiener met ’n wil van sy of haar eie kan maklik in die greep van drank en dwelmmiddels beland, sê ’n kliniese sielkundige van Bloemfontein.
Donderdag, 29 Desember 2011, 19:22:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Laer brandstofprys ’n welkome geskenk
Laer brandstofprys ’n welkome geskenk Die nuwe jaar bring effense verligting vir motoriste, boere, die padvervoerbedryf en duisende vakansiegangers wat die langpad moet aandurf terug huis toe.
Donderdag, 29 Desember 2011, 19:22:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor Selebi se siekte
Vrae oor Selebi se siekte Daar is ál meer vrae oor die toeval dat mnr. Jackie Selebi klaarblyklik chroniese nierversaking begin kry het juis toe sy tronkstraf moes begin.
Donderdag, 29 Desember 2011, 19:22:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Somaliese man met khat gevang
Somaliese man met khat gevang ’n Somaliese man is deur lede van die polisie se gebiedstaakspan in hegtenis geneem met R100000 se khat-dwelmblare in sy besit.
Donderdag, 29 Desember 2011, 19:22:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rajbansi sterf
Rajbansi sterf Suid-Afrika het gister een van sy kleurrykste en mees omstrede politici verloor toe mnr. Amichand Rajbansi aan ’n longkwaal dood is.
Donderdag, 29 Desember 2011, 19:22:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.