Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Stern-werk vir R320000 verkoop
Stern-werk vir R320000 verkoop ’n Waterverf-skildery van die kunstenaar Irma Stern is gister vir R320000 in dié stad opgeveil.
Sondag, 27 November 2011, 21:59:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Otto heel rustig oor sy groot oorwinning
Otto heel rustig oor sy groot oorwinning As hy nie gister gewen het nie, het hy dalk volgende week gewen, of die een of ander tyd volgende jaar, sê Hennie Otto.
Sondag, 27 November 2011, 21:59:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dik gevreet, toe gaan lê die leeu by die lam
Dik gevreet, toe gaan lê die leeu by die lam “Kom kyk, kom kyk, daar is ’n rooikat in die skaaphok! Bring die geweer.” Só het mnr. Hendrik Modise (41), ’n plaaswerker, gister aan sy werkgewer gesê toe hy vroegoggend ’n “kat” in die klein skaapkraal gewaar.
Sondag, 27 November 2011, 21:58:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA vaarder sonder tand, maar trots op sy span
SA vaarder sonder tand, maar trots op sy span Die eerste van die drie Suid-Afrikaners wat aan vanjaar se Volvo-seiljagwedvaart deelneem, het gister met sy span in die stad aangekom.
Sondag, 27 November 2011, 21:58:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wind laat 16 dakloos in Atlantis
Wind laat 16 dakloos in Atlantis Die stormsterk wind het in die naweek lewens versuur en menselewens bedreig.
Sondag, 27 November 2011, 21:58:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sukses belangriker as koste van fees – ANC
Sukses belangriker as koste van fees – ANC Dit gaan nie oor hoeveel die eeufeesvieringe kos nie. Dit gaan daaroor dat daar ’n suksesvolle eeufees gaan wees.
Sondag, 27 November 2011, 21:58:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Verlowing’ gevra vir die omgewing
‘Verlowing’ gevra vir die omgewing Daar word gehoop die wêreldgemeenskap besluit die volgende twee weke hier by COP17 op ’n “verlowing” wat teen 2015 moontlik op ’n “huwelik” van alle lande sal uitloop.
Sondag, 27 November 2011, 21:58:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA help Nasa met sending na Mars
SA help Nasa met sending na Mars Die senuwees het erg geknaag, maar Suid-Afrika het Saterdagmiddag die kommunikasie van die nuutste Nasa-sending na Mars foutloos oorgeneem
Sondag, 27 November 2011, 21:58:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man van moord aangekla nadat matrikulant sterf
Man van moord aangekla nadat matrikulant sterf Die matrikulant wat verlede week buite die nagklub Stones in Edwardstraat, Bellville, aangerand is, is die naweek oorlede.
Sondag, 27 November 2011, 21:58:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Die bloed gaan nog vloei . . .’
‘Die bloed gaan nog vloei . . .’ Daar gaan bloed op die grond wees as daar nie weer na die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting gekyk word nie.
Sondag, 27 November 2011, 21:58:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Inligtingswet sal publiek stilmaak’
‘Inligtingswet sal publiek stilmaak’ Die Wetsontwerp op die Beskerming van Openbare Inligting sal in sy huidige vorm die publiek kan stilmaak, het die SA Regsvereniging gesê.
Sondag, 27 November 2011, 20:54:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Hoeveel die ANC-fees kos, is nie belangrik’
‘Hoeveel die ANC-fees kos, is nie belangrik’ Dit gaan nie oor hoeveel die eeufeesviering kos nie, dit gaan daaroor dat daar ’n suksesvolle eeufeesviering gaan wees.
Sondag, 27 November 2011, 19:58:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA help Nasa met lansering
SA help Nasa met lansering “Die senuwees het erg geknaag”, maar Suid-Afrika het Saterdag die kommunikasie van die nuutste Nasa-sending na Mars “foutloos” oorgeneem.
Sondag, 27 November 2011, 19:58:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Bloed sal vloei oor wet’
‘Bloed sal vloei oor wet’ Daar gaan bloed op die grond wees as daar nie weer na die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting gekyk word nie.
Sondag, 27 November 2011, 19:58:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Toe nie so mak soos ’n lammetjie
Toe nie so mak soos ’n lammetjie “Kom kyk, kom kyk, daar is ’n rooikat in die skaaphok. Bring die geweer.” Die “kat” het toe reeds een van die skape doodgebyt.
Sondag, 27 November 2011, 19:58:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier verdagtes aangekeer oor man se lyk in bagasiebak
Vier verdagtes aangekeer oor man se lyk in bagasiebak Vier verdagtes is aangekeer ná die dood van ’n Bloemfonteinse man wie se lyk in sy motor se bagasiebak gekry is.
Sondag, 27 November 2011, 19:58:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
AfriForum wil wet omkeer
AfriForum wil wet omkeer AfriForum gaan sy hofstryd voortsit om die vrystelling van sekere munisipaliteite uit die werking van die Verbruikersbeskermingswet om te keer.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Groentapyt wag op COP17
Groentapyt wag op COP17 Die stad het ’n groentapyt uitgerol vir die geraamde 25 000 besoekers wat die naweek vir die volgende twee weke se COP17 hier begin opdaag het.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC melk die staat
ANC melk die staat Die ANC melk die staatsdepartemente deurdat hy ’n departement R45000 vra om op sy eeufeesviering volgende jaar ’n uitstalling te hê, terwyl die private sektor R20000 per stalletjie moet betaal.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee Chinese oor 1100 Unisa-sertifikate aangekeer
Twee Chinese oor 1100 Unisa-sertifikate aangekeer Die polisie het ’n Chinese man en vrou in hegtenis geneem wat glo meer as 1100 vervalste Unisa-graadsertifikate by hulle gehad het.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Taxi-slagoffer sterk verder tuis aan
Taxi-slagoffer sterk verder tuis aan Adv. Kim McCuster, die jong vrou wat sowat 600m op ’n teerpad onder ’n taxi saamgesleep is, is uit die hospitaal ontslaan en terug by die huis.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Blinde musikant speel nou éérs
Blinde musikant speel nou éérs ’n Straatmusikant speel nou ’n ander deuntjie met sy kitaar nadat ’n winkeleienaar vir hom ’n splinternuwe kitaar as geskenk gegee het.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hoop op COP17-‘verlowing’
Hoop op COP17-‘verlowing’ Daar word gehoop dat die wêreldgemeenskap die volgende twee weke hier tydens COP17 op ’n “verlowing” kan ooreenkom wat teen 2015 op ’n “huwelik” van alle lande kan uitloop.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reddingsvaartuig sleep verkeerde seiljag
Reddingsvaartuig sleep verkeerde seiljag ’n Australiese solo-seiljagvaarder het gereken hy kan ’n koppie tee gaan maak toe ’n reddingsvaartuig skielik vanuit die niet verskyn het en hom op sleeptou geneem het.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maharaj roep dienste van advokaat in
Maharaj roep dienste van advokaat in Mnr. Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, het nou ook die dienste van ’n advokaat ingeroep om sy teen-aanval teen die media te beplan.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema vandag vir haatspraak verhoor
Malema vandag vir haatspraak verhoor Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se verhoor van mnr. Julius Malema vind vandag en môre in Braamfontein plaas.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kleiner dorpe nié vrygestel
Kleiner dorpe nié vrygestel Inwoners van kleiner dorpe wat gedink het hulle kan nie hul munisipaliteite vir swak dienslewering gaan aangee nie, is dalk heeltemal verkeerd.
Sondag, 27 November 2011, 19:57:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tutu: 'Klimaatsverandering bedreig ons tuiste'
Tutu: 'Klimaatsverandering bedreig ons tuiste' Aartsbiskop Desmond Tutu het klimaatsverandering ‘n “groot vyand” genoem wat die aarde, die mens se gemeenskaplike tuiste, bedreig.
Sondag, 27 November 2011, 19:54:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Durex sê hy’s jammer oor dáái ‘grappie’
Durex sê hy’s jammer oor dáái ‘grappie’ Durex het gesê hy is baie jammer oor die “grappie” wat hy aan die vooraand van die veldtog teen geweld teen vroue en kinders getwiet het.
Sondag, 27 November 2011, 19:50:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee hondjies van kant gemaak
Twee hondjies van kant gemaak Twee van die hondjies wat Dinsdag by Vioolsdrif in ’n motor en ’n Venter-sleepwaentjie gevind is, moes uitgesit word.
Sondag, 27 November 2011, 19:50:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onwettige immigrasie nagevors
Onwettige immigrasie nagevors In die ondersoek sal ook gekyk word na onwettige immigrante se betrokkenheid by die onwettige ekonomie.
Sondag, 27 November 2011, 19:07:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 in arres oor 1 100 vervalste grade
2 in arres oor 1 100 vervalste  grade Die polisie het ’n Chinese man en vrou gearresteer wat glo meer as 1 100 vervalste Unisa-graadsertifikate (honneurs-, meesters- en doktorsgrade) by hulle gehad het.
Sondag, 27 November 2011, 19:07:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verskaffers sny poste, is bankrot
Verskaffers sny poste, is bankrot Samed-lede verskaf onder meer noodsaaklike toerusting soos ventilators, broeikaste, monitor-toerusting en diagnostiese toerusting, asook basiese verbande, druppe en handskoene.
Sondag, 27 November 2011, 19:07:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
God bring lyding in Zim onder egpaar se aandag
God bring lyding in Zim onder egpaar se aandag Om ’n sewejarige meisie vir die eerste keer in vol sinne te hoor praat omdat sy voorskrifmedisyne kan gebruik, het hul harte aangeraak.
Sondag, 27 November 2011, 19:07:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rade se dienste: AfriForum weer na hof
Rade se dienste: AfriForum weer na hof AfriForum sit sy hofstryd voort om te keer dat sekere munisipaliteite vrygestel word van die Verbruikersbeskermingswet.
Sondag, 27 November 2011, 19:07:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Santam in hof oor Down-kind
Santam in hof oor Down-kind ’n Eis van miljoene rande teen die versekeringsreus Santam word eersdaags in die Johannesburgse hooggeregshof aangehoor weens die beweerde nalatigheid van ’n spesialis-ginekoloog.
Sondag, 27 November 2011, 19:06:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marstuig: SA doen deel
Marstuig: SA doen deel “Die senuwees het erg geknaag”, maar Suid-Afrika het Saterdagmiddag die kommunikasie van die nuutste Nasa-sending na Mars “foutloos” oorgeneem.
Sondag, 27 November 2011, 19:06:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Racheltjie de Beer-verhaal gou ’n fliek
Racheltjie de Beer-verhaal gou ’n fliek Die bekende verhaal van die Suid-Afrikaanse heldin Racheltjie de Beer gaan binnekort vir die eerste keer op die silwerdoek verewig word.
Sondag, 27 November 2011, 19:06:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA skip vaar 2 keer om wêreld
SA skip vaar 2 keer om wêreld Die SAS Drakensberg, die vloot se logistieke steunskip, het van net voor WB 2010 tot November vanjaar, haar 23ste verjaardag, meer as twee keer om die wêreld gevaar.
Sondag, 27 November 2011, 19:06:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Belastingontduiker’ moet opdok, sê appèlregters
‘Belastingontduiker’ moet opdok, sê appèlregters Hy het van die hooggeregshof tot die appèlhof ontken dat hy aanspreeklik is omdat hy nooit die ooreenkomste goedgekeur het wat die skema in werking gestel het nie.
Sondag, 27 November 2011, 19:06:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema wéér in die sop
Malema wéér in die sop Die Menseregtekommissie sal klagtes van haatspraak teen die ANC-jeugligaleier Julius Malema ondersoek, het die Afrikanerbond gesê.
Sondag, 27 November 2011, 17:55:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kinders gevind wat met naalde en kondome speel
Kinders gevind wat met naalde en kondome speel Kinders by ‘n skool in Mpumalanga is gevind waar hulle met mediese spuitnaalde van die provinsiale gesondheidsdepartement gespeel het.
Sondag, 27 November 2011, 16:54:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brande laat 150 dakloos in Kaapstad
Brande laat 150 dakloos in Kaapstad Die Stad Kaapstad se rampbestuur het gesê sowat 150 mense is sonder ‘n dak gelaat as gevolg van verskeie brande die afgelope week.
Sondag, 27 November 2011, 16:05:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SAKP: 'Inligtingswet beskerm staatsekerheid'
SAKP: 'Inligtingswet beskerm staatsekerheid' Protes teen die Wetsontwerp op die Beskerming van Openbare Inligting ondermyn staatsekerheid, het die Kommunistiese Party gesê.
Sondag, 27 November 2011, 15:07:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisielede geskiet, aangerand in Pretoria
Polisielede geskiet, aangerand in Pretoria Twee gewapende mans het polisielede agtervolg en een geskiet en 'n ander aangerand in Lotus Gardens in Pretoria, het die polisie gesê.
Sondag, 27 November 2011, 13:57:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf in VS-ongeluk
Twee sterf in VS-ongeluk Twee mans is dood in 'n trompop-botsing tussen 'n bakkie en 'n vragmotor naby Bloemfontein in die Vrystaat, het paramedici gesê.
Sondag, 27 November 2011, 13:00:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Chinese paartjie vas oor vervalste dokumente
Chinese paartjie vas oor vervalste dokumente 'n Chinese egpaar sal in die hof in Germiston verskyn op aanklagte wat met die immigrasiewet verband hou, het die Gautengse polisie gesê.
Sondag, 27 November 2011, 11:42:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nege sterf op Kaapse paaie
Nege sterf op Kaapse paaie Nege mense is op paaie in die Wes-Kaap dood. In die ergste ongeluk, het vier mense omgekom in 'n tromp-op botsing naby Lambertsbaai.
Sondag, 27 November 2011, 10:32:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Leersame’ poppe se vuil bekke laat oë rek
‘Leersame’ poppe se vuil bekke laat oë rek Dié Kersfees kan jy vir jou kleuters ’n pop koop wat hulle kan help om woorde te leer. Dit sluit in “mamma”, “dadda”… en “jou mal teef”.
Sondag, 27 November 2011, 09:33:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Namibiër vas vir Vredendal-plaasaanval
Namibiër vas vir Vredendal-plaasaanval 'n Namibiese man is in hegtenis geneem in verband met die aanval op 'n bejaarde egpaar op hul plaas buite Vredendal in die Wes-Kaap.
Sondag, 27 November 2011, 09:33:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Bid vir ons,’ vra Ikey-student
‘Bid vir ons,’ vra Ikey-student Studente sê op Twitter dit is ’n raaisel hoe twee studente aan die Universiteit van Kaapstad in een maand uit hul koshuise geval het.
Sondag, 27 November 2011, 08:33:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Met Mac volg Valke protokol
Met Mac volg Valke protokol Mac Maharaj is in statuur op dieselfde vlak as wyle oudpres. PW Botha en daarom ondersoek die Valke sy klagte teen die Mail&Guardian.
Sondag, 27 November 2011, 07:32:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Al-Kaïda dalk agter ontvoering van SA man
Al-Kaïda dalk agter ontvoering van SA man Daar word gevrees dat gewapende ekstremiste verwant aan Al-Kaïda die Suid-Afrikaner Stephen McGown saam met ’n Nederlander en ’n Sweed ontvoer het.
Sondag, 27 November 2011, 07:31:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kunstenaar trek klere uit teen Angus
Kunstenaar trek klere uit teen Angus Die evangelis Angus Buchan bekend om sy Mighty Men-saamtrekke en sy boek Faith Like Po­tatoes, is in sy lewe al uit talle oorde gekritiseer.
Sondag, 27 November 2011, 06:36:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regters brand los op ANC
Regters brand los op ANC Regters, grondwetkenners en ’n struggle-veteraan het die ANC-regering se planne veroordeel om die konstitusionele hof se uitsprake te evalueer.
Sondag, 27 November 2011, 05:38:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dokter blink op Joost se aand
Dokter blink op Joost se aand Joost van der Westhuizen was dalk die man van die oomblik op sy geldinsamelingsaand, maar dis die chirurg wat hom behandel, wat die manne laat swymel het.
Sondag, 27 November 2011, 05:29:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema wil boer word
Malema wil boer word Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het erken sy politieke loopbaan is verby en het gesê hy wil nou graag met beeste boer.
Saterdag, 26 November 2011, 21:01:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC 'n 'gesonde organisasie' – Mantashe
ANC 'n 'gesonde organisasie' – Mantashe Die ANC is gesond en gaan volstoom voort na 2012, het die sekretaris-generaal van die regerende party, Gwede Mantashe, gesê.
Saterdag, 26 November 2011, 21:01:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong seuns vas vir verkragting
Jong seuns vas vir verkragting Twee seuns onder die ouderdom van 10 sal binnekort in die hof verskyn ná hulle na bewering 'n sesjarige meisie verkrag het.
Saterdag, 26 November 2011, 20:05:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Interne struwelinge ruk jeugliga-komitee uitmekaar
Interne struwelinge ruk jeugliga-komitee uitmekaar Die streeks- uitvoerende komitee van die ANC-jeugliga in Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap is ontbind weens interne struwelinge.
Saterdag, 26 November 2011, 19:00:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Identiteit van ontvoerde man geheim gehou
Identiteit van ontvoerde man geheim gehou Die identiteit van die Suid-Afrikaanse man wat in Mali ontvoer is, sal nie bekend gemaak word nie uit vrees dat dit tot sy nadeel kan strek.
Saterdag, 26 November 2011, 17:49:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer sterf op N1
Motorfietsryer sterf op N1 Die flinke optrede van paramedici was nie genoeg om 'n motorfietsryer wat op die N1 in 'n motor vasgeploeg het se lewe te red nie.
Saterdag, 26 November 2011, 16:29:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Slagoffers van geweld se 'geboortereg ontneem'
Slagoffers van geweld se 'geboortereg ontneem' Vroue en kinders wat slagoffers van mishandeling en geweld is, word van hulle geboortereg ontneem, het 'n minister gesê.
Saterdag, 26 November 2011, 15:11:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee dood wat brandspiritus drink
Twee dood wat brandspiritus drink Twee plaaswerkers is dood ná hulle 'n mengsel van brandspiritus en vrugtesap gedrink het in Woodbine, naby Zeerust.
Saterdag, 26 November 2011, 14:21:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Miljoene se skade ná brand by plastiekfabriek
Miljoene se skade ná brand by plastiekfabriek 'n Brand wat by 'n plastiekfabriek in Moot, Pretoria, ontstaan het, het na raming ongeveer R15 miljoen se skade aangerig.
Saterdag, 26 November 2011, 13:05:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer dood ná hy in stilstaande motor vasjaag
Motorfietsryer dood ná hy in stilstaande motor vasjaag 'n Man op 'n klein motorfiets is dood toe hy in Boksburg beheer verloor het en en teen 'n stilstaande motor gebots het.
Saterdag, 26 November 2011, 13:05:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regses wou glo kerke opblaas
Regses wou glo kerke opblaas Die vermeende regse groep waarvan drie lede gister in Limpopo in hegtenis geneem is, was glo van plan om die NG en Hervomde kerke in Mookgophong (Naboomspruit) en Mokopane (Potgietersrus) op te blaas.
Saterdag, 26 November 2011, 02:24:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nyoka ‘het nie geweet’ van toelae van R1m.
Nyoka ‘het nie geweet’ van toelae van R1m. Die oudpresident van Krieket Suid-Afrika (KSA) het ’n verhogingskontrak onderteken sonder om dit te lees. Nou sit ’n hoë van KSA met ’n jaarlikse vervoertoelae van R1miljoen.
Saterdag, 26 November 2011, 02:20:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Goldblatt sê nee vir Nasionale Orde oor inligtingswet
Goldblatt sê nee vir Nasionale Orde oor inligtingswet Die bekroonde fotograaf David Goldblatt het pres. Jacob Zuma laat weet dat hy sy Nasionale Orde-toekenning van die hand wys.
Saterdag, 26 November 2011, 02:20:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malherbe uit alle atletiek geskors
Malherbe uit alle atletiek geskors Die voormalige nasionale atletiekkaptein Arnaud Malherbe is vir 33 maande uit alle atletiek geskors.
Saterdag, 26 November 2011, 02:20:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wêreldleiers gemaan oor rioolstelsels se gas
Wêreldleiers gemaan oor rioolstelsels se gas Herstel jul rioolstelsels, stuit klimaatsverandering en red só lewens. Dít was gister aan die vooraand van COP17 die beroep van die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram (Unep) op wêreldleiers wat van Maandag in Durban gaan saamtrek om oor oplossings vi
Saterdag, 26 November 2011, 02:20:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Veldtog ’n ‘aanslag teen die revolusie’
Veldtog ’n ‘aanslag teen die revolusie’ Die sogenaamde Swart Dinsdag is ’n belediging vir mense wat teen apartheid geveg het, het dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, gesê.
Saterdag, 26 November 2011, 02:20:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bier-rivier ná ongeluk
Bier-rivier ná ongeluk ’n Swaar bierreuk het gisteroggend vroeg in die Kaaimansrivierpas gehang nadat ’n vragmotor buite beheer geraak en ’n deel van sy vrag bier afgeval het.
Saterdag, 26 November 2011, 02:20:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Liefdadigheid ‘nié benadeel’
Liefdadigheid ‘nié benadeel’ Geld wat deur die Nasionale Loteryraad (NLR) aan projekte soos die Na­sionale Jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) se omstrede jeugfees toegeken word, is nié geld wat van liefdadigheidsorganisasies weggeneem word nie.
Saterdag, 26 November 2011, 02:20:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Student van Ikeys val na sy dood by koshuis
Student van Ikeys val na sy dood by koshuis ’n Derdejaarstudent aan die Universiteit van Kaapstad (UK) is Donderdag op slag dood nadat hy by ’n universiteitskoshuis se venster uitgeval het.
Saterdag, 26 November 2011, 02:20:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drama-vraestel ‘op ’n hoër peil’
Drama-vraestel ‘op ’n hoër peil’ ’n Lang vraestel, baie skryfwerk met ’n goeie skoot persoonlike interpretasie en feite om antwoorde te motiveer.
Saterdag, 26 November 2011, 02:20:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Prinsloos ‘het rusie gemaak’
Prinsloos ‘het rusie gemaak’ Daar was “’n klomp animosity” tussen mnr. Cobus Prinsloo en sy eksvrou, Cordelia, en hul verhouding was “stormagtig”.
Vrydag, 25 November 2011, 20:46:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
IVP-LP se voorstelle het DA in die war
IVP-LP se voorstelle het DA in die war Die wysigings wat dr. Mario Ambrosini van die IVP aan die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting voorgestel het, het die DA op Swart Dinsdag verward in die Nasionale Vergadering laat stem.
Vrydag, 25 November 2011, 20:46:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Vryheidsvegters beledig’
‘Vryheidsvegters beledig’ Die sogenaamde “Swart Dinsdag” is ’n belediging vir ons mense wat teen apartheid geveg het, sê dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys.
Vrydag, 25 November 2011, 20:46:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blitspatrollie se lede sloer oor hoof-pos
Blitspatrollie se lede sloer oor hoof-pos Lede van die polisie se Wes-Rand-blitspatrollie het vandeesweek gesê hulle het ’n sloerstaking onderneem teen die heraanstelling van ’n hoof wat volgens hulle onbekwaam en ongewild is.
Vrydag, 25 November 2011, 20:46:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister verklaar geld nie, want haar broer teken kontrak
Minister verklaar geld nie, want haar broer teken kontrak Me. Maite Nkoana-Mashabane, minister van internasionale betrekkinge, het versuim om te verklaar dat ’n maatskappy die rekening van meer as R100 000 vir veiligheid by haar huis betaal het.
Vrydag, 25 November 2011, 20:46:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VVV’s: Van magies tot plat op aarde
VVV’s: Van magies tot plat op aarde As jy nie geweet het dis ’n konferensie oor vreemde vlieënde voorwerpe (VVV’s) nie, sou jy dit waarskynlik ook nie aan die gehoor se voorkoms agtergekom het nie.
Vrydag, 25 November 2011, 20:46:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verkeerde seiljag tydens storm gered
Verkeerde seiljag tydens storm gered ’n Australiese solo-seiljagvaarder het gereken hy kan nou ’n welverdiende koppie tee gaan maak toe ’n reddingsvaartuig eergister tydens ’n storm aan die KwaZulu-Natalse noordkus skielik uit die niet verskyn en hom op sleeptou neem.
Vrydag, 25 November 2011, 20:46:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ongedeerd nadat motor 35 m afgly
Ongedeerd nadat motor 35 m afgly Die engele het hom dopgehou, het ’n afgetrede wiskunde-professor se vrou gesê nadat haar man ’n fratsongeluk oorleef het.
Vrydag, 25 November 2011, 20:46:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Laan’ se Lukas gekies om in NY te studeer
‘Laan’ se Lukas gekies om in NY te studeer Koebaai 7de laan, hallo New York, het die akteur Hendrik Cronje gister gejuig. Cronje, 7de laan se Lukas Mulder, het gister die eerste studiebeurs gekry wat die New York Film Academy aan ’n Suid-Afrikaner toegeken het.
Vrydag, 25 November 2011, 20:46:19© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek wis nie hy gaan R1 m. kry’
‘Ek wis nie hy gaan R1 m. kry’ Die oud-president van Krieket Suid-Afrika (KSA) het ’n verhogingskontrak geteken sonder om dit te lees. Nou sit ’n hoë van KSA met ’n jaarlikse vervoertoelae van R1 miljoen.
Vrydag, 25 November 2011, 20:46:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Straf vir ’n ‘monster’
Straf vir ’n ‘monster’ ‘Hulle het op hul slagoffer, Michael van Eck, se liggaam toegesak soos hiënas wat ’n bok verskeur. Hulle het genot gevind in die moord.’
Vrydag, 25 November 2011, 20:01:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Blade se seun in reddingsvlugspan
Blade se seun in reddingsvlugspan ’n Man van Reitz met ernstige hartprobleme is deur die lugambulansdiens Aerocare gehelp en met ’n noodvlug na ’n hospitaal in Bloemfontein gebring.
Vrydag, 25 November 2011, 19:58:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
’n Lewe aan die anderkant
’n Lewe aan die anderkant Die wind het eergister sterk gewaai aan die voet van Ficksburg se Imperani-berg. ’n Vars wind. Nie vol stof of warm rukke en plukke nie.
Vrydag, 25 November 2011, 19:58:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Moenie mense vervreem met nuwe name’
‘Moenie mense vervreem met nuwe name’ Die proses om van Bloemfontein se belangrikste straatname te verander, moet op ’n deursigtige manier geskied en nie mense vervreem nie.
Vrydag, 25 November 2011, 19:58:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eienaars sien rooi oor pyp
Eienaars sien rooi oor pyp Die bou van ’n waterpyp van 7km van Maselspoort na die Philip Sanders-oord waar die ANC binnekort eeufees vier, laat een van die grondeienaars oor wie se grond die pyp loop, rooi sien.
Vrydag, 25 November 2011, 19:58:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mense wil glimp van ‘monster’ kry
Mense wil glimp van ‘monster’ kry Terwyl die gruweldade van Michael van Eck se moordenaar internasionale belangstelling gelok het, het Goudvelders gistermiddag buite die hofgebou se hekke saamgedrom om ’n glimp van die “monster” te kry.
Vrydag, 25 November 2011, 19:58:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Appèlregter Harms groet regbank
Appèlregter Harms groet regbank Met 25 jaar diens as regter en meer as 1200 appèlle agter die rug, roep hy Woensdag die regbank as adjunk-president van die appèlhof vaarwel.
Vrydag, 25 November 2011, 19:58:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Okkulte groep wou glo kerke opblaas
Okkulte groep wou glo kerke opblaas Die beweerde regse groep waarvan drie lede in hegtenis geneem is, was glo van plan om die NG en Hervormde kerke hier op Sondae op te blaas – terwyl eredienste aan die gang was.
Vrydag, 25 November 2011, 19:58:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor Maharaj en Shaik se verhouding
Vrae oor Maharaj en Shaik se verhouding Mnr. Mac Maharaj het as minister van vervoer destyds glo ’n “hoogs onbehoorlike verhouding” met mnr. Schabir Shaik gehad.
Vrydag, 25 November 2011, 19:58:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Goldblatt sê nee oor snoerwet
Goldblatt sê nee oor snoerwet Die bekroonde fotograaf David Goldblatt het pres. Jacob Zuma laat weet dat hy sy nasionale orde-toekenning van die hand wys.
Vrydag, 25 November 2011, 19:58:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skeuring-gerugte is twak, sê AWB-leier
Skeuring-gerugte is twak, sê AWB-leier Gerugte dat die AWB skeur, is deur die leier van dié organisasie, mnr. Steyn van Ronge, as snert afgemaak.
Vrydag, 25 November 2011, 19:56:35© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Ons lewe in ’n f****n matrix’
‘Ons lewe in ’n f****n matrix’ As jy nie geweet het dis ’n konferensie oor vreemde vlieënde voorwerpe nie, sou jy dit waarskynlik nie aan die gehoor se voorkoms agtergekom het nie.
Vrydag, 25 November 2011, 19:56:34© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mbeki, De Klerk, Mandela kan vlieg
Mbeki, De Klerk, Mandela kan vlieg Die feit dat die presidensie sy sente moet omdraai, raak darem nog nie oud-presidente en hul adjunkte nie, is gister aangekondig.
Vrydag, 25 November 2011, 19:56:34© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Arnaud geskors ná uitlatings oor Caster
Arnaud geskors ná uitlatings oor Caster Die voormalige nasionale atletiekkaptein Arnaud Malherbe is vir 33 maande uit alle atletiek geskors.
Vrydag, 25 November 2011, 19:56:34© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema erg emosioneel in Rosestad
Malema erg emosioneel in Rosestad “Weg met Magashule, weg!” het die skare jong mense gedreunsang in Bloemfontein waar mnr. Julius Malema die Teboho Sikisi-gedenklesing aangebied het.
Vrydag, 25 November 2011, 19:56:34© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verslaggewer en fotograaf gedreig
Verslaggewer en fotograaf gedreig Daar het sowat ses lyfwagte op die verslaggewer en fotograaf toegesak en aangedring op die geheue-skyfie van die kamera.
Donderdag, 24 November 2011, 21:01:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Appèl van tafel gevee oor welsynsdienste
Appèl van tafel gevee oor welsynsdienste ’n Appèl van die Vrystaatse LUR oor die subsidiëring van welsynsdienste, wat duisende rande aan regskoste uit die belastingbetaler se sak jaag, is in die appèlhof van die tafel gevee.
Donderdag, 24 November 2011, 21:01:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA gereed vir sy rol
SA gereed vir sy rol Suid-Afrikaanse ingenieurs en tegnici is “hard aan die werskaf” om gereed te maak vir die lansering van die nuutste Nasa-tuig na Mars.
Donderdag, 24 November 2011, 21:01:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf nadat olifant hom aanval
Man sterf nadat olifant hom aanval ’n Man is deur ’n olifantkoei op ’n private wildsplaas in die ooste van Botswana aangeval minute nadat sy vrou foto’s van die olifant geneem het.
Donderdag, 24 November 2011, 21:01:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stryd oor myn kom tot ’n einde
Stryd oor myn kom tot ’n einde Die fel stryd tussen ’n koalisie van NRO’s en Coal of Africa (CoAL) oor die Vele-steenkoolmyn by Mapungubwe het gister tot ’n einde gekom.
Donderdag, 24 November 2011, 21:01:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.