soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld
 
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus

Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop Stories
Vlieënier verloor sig, sterf in ongeluk
Vlieënier verloor sig, sterf in ongeluk ‘n Een-en-sewentigjarige vlieënier is dood toe sy vliegtuig in Brits neergestort het, het die polisie in Noordwes gesê.
Sondag, 20 November 2011, 21:00:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bejaarde paartjie op staproete gered
Bejaarde paartjie op staproete gered ‘n Paartjie is gered nadat hulle op ‘n staproete verlore geraak het, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.
Sondag, 20 November 2011, 21:00:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zille: Seksuele praktyke moet verander
Zille: Seksuele praktyke moet verander Suid-Afrikaners moet hul seksuele praktyke verander en verantwoordelikheid aanvaar deur die verspreiding van MIV die voorkom.
Sondag, 20 November 2011, 20:01:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
13 beseer in ongeluk
13 beseer in ongeluk Dertien mense, insluitende een kind, het beserings opgedoen toe ‘n taxi en twee ander voertuie op St James-straat in Westville gebots het.
Sondag, 20 November 2011, 19:01:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie mans se lyke in dam gevind
Drie mans se lyke in dam gevind Drie mans se lyke is in ‘n dam by die President Brand-myn naby Welkom in die Vrystaat gevind, het paramedici gesê.
Sondag, 20 November 2011, 20:35:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
16 beseer in ongeluk naby Somerset-Wes
16 beseer in ongeluk naby Somerset-Wes Altesaam 16 mense is beseer toe ‘n minibus op die N2 naby Somerset-Wes in Kaapstad omgeslaan het, het paramedici gesê.
Sondag, 20 November 2011, 17:02:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
R16 m om speurders op te lei
R16 m om speurders op te lei Nathi Mthethwa, minister van polisie, sê R16,2 miljoen is begroot om speurders op te lei om sodoende misdaad te bekamp.
Sondag, 20 November 2011, 16:01:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema se nuwe 'reëlboek'
Malema se nuwe 'reëlboek' Leiers van die ANC-jeugliga beweer dat Julius Malema en van sy ondersteuners onwettig veranderinge aan die party se grondwet aangebring het.
Sondag, 20 November 2011, 19:21:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Polisie by tenderbedrog betrokke'
'Polisie by tenderbedrog betrokke' Volgens die Sondagkoerant City Press het ‘n ondersoek 115 senior polisiebestuurders aan moontlike tenderbedrog gekoppel.
Sondag, 20 November 2011, 14:01:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gestremde man sterf ná kers omval
Gestremde man sterf ná kers omval ‘n Gestremde man is dood nadat sy kamer die afgelope naweek aan die brand geslaan het, het die polisie in die Noordwes gesê.
Sondag, 20 November 2011, 14:01:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Groot Mier kry dalk 2 rekords
Groot Mier kry dalk 2 rekords Wanneer Hakskeenpan in 2013 die toneel is waar die “vinnigste man op aarde”, Andy Green, sy eie land­spoedrekord gaan probeer verbeter, sal dié dorre kleipan moontlik reeds met sy eie wêreldrekord spog.
Sondag, 20 November 2011, 19:17:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rooi ligte flikker weer by SUT
Rooi ligte flikker weer by SUT Rooi ligte flikker weer by die Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat, (SUT) in Bloemfontein.
Sondag, 20 November 2011, 19:17:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hulde aan wyle D’Oliveira gebring
Hulde aan wyle D’Oliveira gebring Dié voormalige Engelse toetsspeler is die naweek oorlede nadat hy ’n lang stryd teen Parkinson se siekte gevoer het.
Sondag, 20 November 2011, 19:17:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beskerm belastinggeld só, vra DA
Beskerm belastinggeld só, vra DA Dit kan tot R60 miljoen kos om 60 staatshoofde na Bloemfontein te bring en hulle hier te trakteer wanneer die ANC in Januarie sy eeufees-partytjie hou.
Sondag, 20 November 2011, 19:17:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Belastingbetalers gaan hoes vir Cele
Belastingbetalers gaan hoes vir Cele Belastingbetalers gaan minstens R1,3miljoen per jaar moet opdok vir die geskorste polisiehoof, genl. Bheki Cele, se salaris.
Sondag, 20 November 2011, 19:17:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC se parlementsgeld droog op ná oortreding
ANC se parlementsgeld droog op ná oortreding Die parlement het die kanalisering van geld na die ANC tydelik opgeskort nadat die party die reëls daaroor verontagsaam het.
Sondag, 20 November 2011, 19:17:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC sê tugbevindings teen Malema staan
ANC sê tugbevindings teen Malema staan Die bevindinge teen die geskorste ANC-jeugleier, mnr. Julius Malema stáán – ondanks nuwe aansprake deur Malema dat die ANC ’n verouderde jeugliga-grondwet gebruik het om hom uit te skop.
Sondag, 20 November 2011, 19:17:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie krap kop oor 3 lyke in pan
Polisie krap kop oor 3 lyke in pan Drie lyke wat gisteroggend in Klippan in die stad gekry is, laat die polisie kopkrap.
Sondag, 20 November 2011, 19:17:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Leiers sal nou moet COP hou
Leiers sal nou moet COP hou Meer as 200 natuurwetenskaplikes, sosioloë en ekonome het politieke leiers wat aanstaande week in Durban vir COP17 byeenkom, die naweek gewaarsku.
Sondag, 20 November 2011, 19:17:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Môre is dit ‘swart Dinsdag’
Môre is dit ‘swart Dinsdag’ Die Nasionale Persklub het môre tot “swart Dinsdag” verklaar en ’n beroep op alle Suid-Afrikaners gedoen om swart klere aan te trek.
Sondag, 20 November 2011, 21:42:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermoorde ‘het altyd vergewe’
Vermoorde ‘het altyd vergewe’ Die gebeure van 2 November het die lewe van die mense van die Alpha-landgoed in die Ladybrand-distrik binne minute onherroeplik verander.
Sondag, 20 November 2011, 19:18:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Dwelmmuil' word amptelik vermis
'Dwelmmuil' word amptelik vermis ’n Bloemfonteiner wat vermoedelik in ’n web van ’n Nigeriese dwelmsindikaat vasgevang is, is as vermis aangemeld.
Sondag, 20 November 2011, 19:18:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dwelmsindikate beloof muile ’n lewe van luukses
Dwelmsindikate beloof muile ’n lewe van luukses Mense met geldelike probleme word deur Nigeriese dwelmsindikate geteiken, sê die Afrikaanse vrou in Venezuela wat jare lank by so ’n sindikaat betrokke was.
Sondag, 20 November 2011, 19:18:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maharaj weier om te ontken hy’t gelieg
Maharaj weier om te ontken hy’t gelieg ‘‘Ek sal daardie vraag in ’n behoorlik gekonstitueerde plek beantwoord, nie in ’n plek waar jy probeer om karaktermoord teen iemand te pleeg deur op ’n enkele kwessie te konsentreer nie.
Sondag, 20 November 2011, 19:18:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Familie, vriende groet boer
Familie, vriende groet boer Die Vrystaatse boer wat op die grens van Lesotho doodgeskiet is, was iemand wat altyd gou vergewe en vergeet het.
Sondag, 20 November 2011, 19:18:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Amateur’ se gewete kos hom, makkers
‘Amateur’ se gewete kos hom, makkers ‘‘Die ouens wat hulle gekry het, het ná die moord ’n gewete begin kry waarmee hulle net nie kon saamleef nie. — bron
Sondag, 20 November 2011, 19:18:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Beset staat se geboue’
‘Beset staat se geboue’ “’n Mens hoef net by ’n staatshospitaal, ’n swak skool of by die departement van binnelandse sake in te stap om te sien die regering het ’n ‘f*k-jou-houding’ teenoor die mense.”
Sondag, 20 November 2011, 19:18:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
`Sindikaat verwoes my lewe´
`Sindikaat verwoes my lewe´ ’n Suid-Afrikaner wat in die strik van internasionale Nigeriese dwelmsindikate beland het, het die hele smokkelnetwerk se gruwels verklap.
Sondag, 20 November 2011, 19:18:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Student kom lig af van mislukte valskermsprong
Student kom lig af van mislukte valskermsprong Sy is baie dankbaar dat sy nie veel erger van haar mislukte valskermsprong afgekom het nie, maar sal nie sommer weer spring nie.
Sondag, 20 November 2011, 19:18:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Block: Nuwe klagte
Block: Nuwe klagte Mmnr. John Block, het op nuwe aanklagte van bedrog en korrupsie in die hof verskyn weens Wataka-watersuiweraars wat glo op ’n bedrieglike wyse vir die dorp Ritchie aangekoop is.
Vrydag, 18 November 2011, 19:54:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Fiasko is WPRU se skuld, sê De Lille
Fiasko is WPRU se skuld, sê De Lille Die Westelike Provinsie Rugbyunie se “Nuweland-of-niks”-standpunt oor die Saracens-wedstryd het die stad, rugby-ondersteuners en inwoners van ’n gulde geleentheid beroof.
Saterdag, 19 November 2011, 02:23:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vermoorde se ouers kon nog nie rou
Vermoorde se ouers kon nog nie rou Me. Chanélle Henning (26) se ouers kon nog nie oor haar dood rou nie. Sedert sy verlede Dinsdag in ’n sluipmoordaanval doodgeskiet is, was dit hofsaak op hofsaak op hofsaak.
Saterdag, 19 November 2011, 02:23:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee ‘monsters’ moet 25 jaar sit vir moorde
Twee ‘monsters’ moet 25 jaar sit vir moorde “Al het hierdie twee monsters hul aardse liggame doodgemaak, is hulle al in die hemel saam met ons Vader.” Só het me. Liza Engelbrecht in ’n brief geskryf aan die rondgaande hof wat gister hier die twee mans gevonnis het wat haar ouers vermoor het.
Saterdag, 19 November 2011, 02:23:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Halaal-owerheid ‘moet leer uit vleisskandaal’
Halaal-owerheid ‘moet leer uit vleisskandaal’ Die maatskappy wat by die vleisskandaal betrek word, het onderneem om nie die oortredings te begaan waarvan hy beskuldig word nie.
Saterdag, 19 November 2011, 02:23:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regter sterk goed aan nadat gholfkarretjie oor haar ry
Regter sterk goed aan nadat gholfkarretjie oor haar ry Die Wes-Kaapse adjunk-regter-president is nog in die hospitaal waar sy ná haar gholfkarretjie-ongeluk aansterk.
Saterdag, 19 November 2011, 02:23:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Vraestel ‘heeltemal in pas met wetenskap’
VIDEO: Vraestel ‘heeltemal in pas met wetenskap’ ’n Oulike vraestel wat al die werk in die kurrikulum ingesluit en kinders se kennis getoets het sonder om hulle te probeer vasvra.
Saterdag, 19 November 2011, 02:23:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Stad moet leeruit Christchurch-ramp’
‘Stad moet leeruit Christchurch-ramp’ Die Moederstad lê op ’n verskuiwingslyn wat in 1908 ’n aardbewing veroorsaak het wat soortgelyk was aan die een wat die Nieu-Seelandse stad Christchurch vroeër vanjaar beleef het.
Saterdag, 19 November 2011, 02:23:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Beleggers se agterstallige rente aan hulle uitbetaal
Beleggers se agterstallige rente aan hulle uitbetaal Beleggers in die nasionale eiendomsindikasie PICvest se rente-uitbetalings is gister gedoen.
Saterdag, 19 November 2011, 02:23:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wêreldvaarder (16) span seile vir Kaap
Wêreldvaarder (16) span seile vir Kaap ’n Stukkie (baie jong) geskiedenis het gister saam met die rooi seiljag Guppy die Baaise hawe binnegevaar.
Saterdag, 19 November 2011, 02:23:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma, Marais gaan praat oor gelyke indiensneming
Zuma, Marais gaan praat oor gelyke indiensneming Pres. Jacob Zuma het ingestem om met mnr. Peter Marais van die Bruin Belange Inisiatief (BBI) in gesprek te tree oor die toepassing van die Wet op Gelyke Indiensneming.
Saterdag, 19 November 2011, 02:23:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jong boskind wen in nasionale stryd
Jong boskind wen in nasionale stryd Met ’n foto van ’n Kalahari-skilpad wat in die dorre sand van die Kgalagadi-oorgrenspark loop en ’n kameeldoringboom op die agtergrond het ’n 11-jarige seun in ’n nasionale fotografiekompetisie stof in die oë van nog talle jong en hoopvolle fot
Sondag, 20 November 2011, 19:20:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié gas ‘soos steroïed’ vir weer
Dié gas ‘soos steroïed’ vir weer Maak gereed vir gevaarliker, onvoorspelbare, uiterste weersomstandighede weens klimaatsverandering.
Sondag, 20 November 2011, 19:20:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rekenings van R3 500, maar krane is gereeld leeg
Rekenings van R3 500, maar krane is gereeld leeg Inwoners van Laersdrif in Limpopo is siek en sat daarvoor om maandeliks waterrekenings van tussen R2?000 en R3?500 te ontvang, maar gereeld sonder water te wees.
Sondag, 20 November 2011, 19:20:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Radioloë mor oor hoë heffing
Radioloë mor oor hoë heffing Radiologiese Vereniging van Suid-Afrika (RSSA) is op die oorlogspad omdat sommige mediese fondse glo sulke groot bybetalings vir skanderings vra dat dit daarop neerkom dat pasiënte ten volle daarvoor betaal.
Sondag, 20 November 2011, 19:20:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vierjarige dood in botsing in Pta
Vierjarige dood in botsing in Pta ’n Vierjarige meisie wat in ’n babastoeltjie agterin ’n motor geslaap het, is Saterdagoggend vroeg in ’n ongeluk in Sinoville, Pretoria, dood nadat ’n 20-jarige man, wat glo dronk bestuur het, teen die motor gebots het.
Sondag, 20 November 2011, 19:20:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Egte boeremeisie’ sing in Amerikaanse ‘X Factor’
Egte boeremeisie’ sing in Amerikaanse ‘X Factor’ Een van die vier lede van die musiekgroep Lakoda Rayne, wat aan die Amerikaanse werklikheidsreeks The X Factor deelneem, is in Suid-Afrika gebore.
Sondag, 20 November 2011, 19:20:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Groep ruk op ná 2 doodgery is
Groep ruk op ná 2 doodgery is Meer as ’n jaar nadat twee motorfietsryers in die noorde van Pretoria deur ’n Hummer doodgery is, het nagenoeg 1?000 motorfietsgeesdriftiges na die ongelukstoneel opgeruk om antwoorde van die polisie te eis.
Sondag, 20 November 2011, 19:20:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tiener in SA op solovaart
Tiener in SA op solovaart Die ?jong Nederlander Lau- ?ra Dekker, wat verlede jaar op 14-jarige leeftyd met haar seiljag Guppy op ’n solovaart om die wêreld vertrek het, het Vrydag hier aangekom. Sy het in Augustus verlede jaar van Gibraltar vertrek.
Sondag, 20 November 2011, 19:20:09© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Padwoede: Byl kap en houe val
Padwoede: Byl kap en houe val ’n Man wat ’n groep jongmense glo in Vereeniging in ’n padwoede-voorval met ’n byl aangeval het, is in ’n bedenklike toestand in ’n plaaslike hospitaal nadat die groep hom toe glo blykbaar aangerand het.
Sondag, 20 November 2011, 19:20:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vandale skend beelde in Eikestad
Vandale skend beelde in Eikestad Vandale het ’n paar van die beelde wat deel is van die 20Stellenbosch-uitstalling bygekom.
Maandag, 21 November 2011, 02:22:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Belasting word dalk weerhou
Belasting word dalk weerhou Lede van die Sentrale Sakekernkomitee van dié kan moontlik hul eiendomsbelasting van die munisipaliteit weerhou.
Maandag, 21 November 2011, 02:22:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Chinese lanterns verwar NSRI
Chinese lanterns verwar NSRI Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het gister ’n beroep op die publiek gedoen om nie Chinese lanterns aan te steek en die lug in te stuur nie, aangesien dit maklik met ’n noodsein verwar kan word.
Maandag, 21 November 2011, 02:22:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kerke ‘moet ook ANC-eeufees vier’
Kerke ‘moet ook ANC-eeufees vier’ Die godsdienssektor behoort die eeufees van die ANC as hul eie te vier, het pres. Jacob Zuma dié naweek gesê.
Maandag, 21 November 2011, 02:22:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man voor ná vrou se keel afgesny is
Man voor ná vrou se keel afgesny is ’n Man (24) wat daarvan verdink word dat hy sy gewese meisie vermoor het, verskyn vandag op aanklag van moord in die Mitchells Plain-landdroshof.
Maandag, 21 November 2011, 02:22:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Navorsers kry blitsige netwerk
Navorsers kry blitsige netwerk Suid-Afrikaanse navorsers beskik uiteindelik, soos die akademici van die res van die wêreld, oor ’n supervinnige rekenaarnetwerk.
Maandag, 21 November 2011, 02:22:35© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kragvrou trek lorrie 32m ver
Kragvrou trek lorrie 32m ver ’n Enkelma van Bellville het Saterdag beplan om ’n tienton-vragmotor net 20m te trek, maar toe sy dié afstand voltooi het, het haar lyf gesê “hou aan trek”. Toe trek sy dit 32,4m.
Maandag, 21 November 2011, 02:22:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tutu speel Kersvader vir siek kinders
Tutu speel Kersvader vir siek kinders Met ’n huppel in sy stap en ’n breë glimlag op sy gesig het emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu Saterdagoggend Kersvader in die Tygerberg-kinderhospitaal gespeel.
Maandag, 21 November 2011, 02:22:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
NSRI help uit ná 2
NSRI help uit ná 2 ’n Egpaar van Oos-Londen het ’n moordende dag agter die rug nadat hulle op ’n staproete buite die stad verdwaal het.
Maandag, 21 November 2011, 02:22:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hlophe verkla oor RDK-sitting
Hlophe verkla oor RDK-sitting Die onweerswolke pak weer saam om die kop van die Kaap se omstrede regter-president, regter John Hlophe.
Maandag, 21 November 2011, 02:22:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Min daag op vir inligtingsessies
Min daag op vir inligtingsessies Net 20 mense het die ANC se openbare vergadering oor die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting gister in Sophiatown, Johannesburg, bygewoon.
Maandag, 21 November 2011, 03:04:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jeugliga se ‘nuwe’ grondwet help niks
Jeugliga se ‘nuwe’ grondwet help niks Die bevindings teen die geskorste ANC-jeugleier, mnr. Julius Malema, stáán – ondanks nuwe aansprake deur Malema dat die ANC ’n verouderde jeugliga-grondwet gebruik het om hom uit te skop.
Maandag, 21 November 2011, 03:04:00© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Chanelle: 'Dit was amateurs'
Chanelle: 'Dit was amateurs' ’n Skuldige gewete het daartoe gelei dat Chanélle Henning se vermeende moordenaars – glo “ ’n klomp amateurs” – een vir een vasgetrek is.
Maandag, 21 November 2011, 05:03:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Naakfoto van 15-jarige duik op Facebook op
Naakfoto van 15-jarige duik op Facebook op ’n Naakfoto van ’n 15-jarige meisie van Meyerton is op ’n slinkse wyse op Facebook gelaai en versprei. Die meisie het die foto self geneem.
Maandag, 21 November 2011, 05:03:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Beset staat se geboue' – Jonathan Jansen
'Beset staat se geboue' – Jonathan Jansen “Ons moet, soos die Beset Wall Street-veldtog, die kantore van die onderwysdepartement gaan beset,” het die rektor van die UV gesê.
Maandag, 21 November 2011, 06:03:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mac Maharaj ontken hy het geld ontvang
Mac Maharaj ontken hy het geld ontvang Hy was tydens sy termyn as minister van vervoer by “geen korrupsie of omkopery” betrokke nie, het Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, gesê.
Maandag, 21 November 2011, 06:03:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Belastingbetalers gaan hoes vir Cele
Belastingbetalers gaan hoes vir Cele Belastingbetalers gaan minstens R1,3 miljoen per jaar moet opdok vir die geskorste polisiehoof, genl. Bheki Cele, se salaris.
Maandag, 21 November 2011, 07:03:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Familie, vriende groet boer
Familie, vriende groet boer Sean Schütte (36), 'n Vrystaatse boer wat op die grens van Lesotho doodgeskiet is, was iemand wat altyd gou vergewe en vergeet het.
Maandag, 21 November 2011, 07:03:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Sindikaat verwoes my lewe'
'Sindikaat verwoes my lewe' 'n Suid-Afrikaner wat in die strik van internasionale Nigeriese dwelmsindikate beland het, het die hele smokkelnetwerk se gruwels verklap.
Maandag, 21 November 2011, 07:03:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stappers op Tafelberg agtervolg, beroof
Stappers op Tafelberg agtervolg, beroof ‘n Stapper het by ‘n rotslys afgeval, sy been gebreek en sy ribbes beseer terwyl hy van drie rowers op ‘n deel van Tafelberg probeer vlug het.
Maandag, 21 November 2011, 07:06:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Chanelle: 'Snellerman' se vrou, kinders vlug
Chanelle: 'Snellerman' se vrou, kinders vlug Die gesin van die geskorste konst. Gerhardus du Plessis, die beweerde snellerman in die sluipmoord op Chanelle Henning, het gevlug.
Maandag, 21 November 2011, 08:06:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
50 dakloos ná brand in Kaapstad
50 dakloos ná brand in Kaapstad Sowat 50 mense is naby Philippi in Kaapstad dalkloos gelaat nadat 'n brand in die Siyanyazela informele nedersetting uitgebreek het.
Maandag, 21 November 2011, 08:06:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Kragvrou trek lorrie 32m ver
VIDEO: Kragvrou trek lorrie 32m ver ’n Enkelma van Bellville het Saterdag beplan om ’n tienton-vragmotor net 20m te trek, maar toe sy dié afstand voltooi het, het haar lyf gesê “hou aan trek”. Toe trek sy dit 32,4m.
Maandag, 21 November 2011, 08:10:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Tutu speel Kersvader vir siek kinders
VIDEO: Tutu speel Kersvader vir siek kinders Met ’n huppel in sy stap en ’n breë glimlag op sy gesig het emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu Saterdagoggend Kersvader in die Tygerberg-kinderhospitaal gespeel.
Maandag, 21 November 2011, 08:03:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Begraafplaasmoord: Vrou beken skuld
Begraafplaasmoord: Vrou beken skuld Die jong vrou wat aangekla is van die opspraakwekkende moord op 'n jong man van Welkom, wie se gesigsvel onder meer afgetrek is, het skuld beken.
Maandag, 21 November 2011, 08:27:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Bekendes by jaarlikse pretdraf
VIDEO: Bekendes by jaarlikse pretdraf Die Burger was Saterdag by die jaarlikse Wêreld-diabetes-pretdraf en het met 'n paar bekendes gepraat oor hoekom dit so belangrik is dat bewustheid oor suikersiekte gekweek word.
Maandag, 21 November 2011, 08:16:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou in hotelkamer verkrag
Vrou in hotelkamer verkrag 'n Vrou is in haar kamer by die Blue Marlin-hotel in Durban aangeval nadat sy deur vyf mans beroof is, het die polisie gesê.
Maandag, 21 November 2011, 09:08:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gru-moord in Welkom: Vrou beken skuld
Gru-moord in Welkom: Vrou beken skuld Die jong vrou wat aangekla is van die opspraakwekkende moord op 'n jong man van Welkom, wie se gesigsvel onder meer afgesny is, het vanoggend skuld in die hof beken.
Maandag, 21 November 2011, 09:04:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dit was amateurs’
‘Dit was amateurs’ ’n Skuldige gewete het daartoe gelei dat mev. Chanélle Henning se vermeende moordenaars – glo “ ’n klomp amateurs” – een vir een vasgetrek is.
Maandag, 21 November 2011, 09:04:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Chanelle: Vervreemde man vrees om veiligheid
Chanelle: Vervreemde man vrees om veiligheid Terwyl die polisie nog die meesterbrein agter die sluipmoord op Chanelle Henning moet vastrek, sê bronne die saak is byna afgehandel.
Maandag, 21 November 2011, 10:23:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gordimer teen inligtingswet
Gordimer teen inligtingswet Nadine Gordimer het gesê die voorgestelde Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting is "totaal teen alle idees van vryheid".
Maandag, 21 November 2011, 10:16:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Chanelle: Vervreemde man vrees vir sy veiligheid
Chanelle: Vervreemde man vrees vir sy veiligheid Terwyl die polisie nog die meesterbrein agter die sluipmoord op Chanelle Henning moet vastrek, sê bronne die saak is byna afgehandel.
Maandag, 21 November 2011, 10:34:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Channelle: Saak byna afgehandel
Channelle: Saak byna afgehandel Terwyl die polisie nog die meesterbrein agter die sluipmoord op Chanelle Henning moet vastrek, sê bronne die saak is byna afgehandel
Maandag, 21 November 2011, 10:50:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kleiseun vermoor glo ouma (91)
Kleiseun vermoor glo ouma (91) 'n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering glo sy 91-jarige ouma by haar huis in die Nqadu-nedersetting doodgesteek het.
Maandag, 21 November 2011, 11:19:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Metrorail-staking kan groot ontwrigting veroorsaak
Metrorail-staking kan groot ontwrigting veroorsaak Die drukgroep Rail Commuters Action Group waarsku dat die beplande Metrorail-staking groot ontwrigting vir sake-ondernemings kan veroorsaak.
Maandag, 21 November 2011, 11:19:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kleinseun vermoor glo ouma (91)
Kleinseun vermoor glo ouma (91) 'n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering glo sy 91-jarige ouma by haar huis in die Nqadu-nedersetting doodgesteek het.
Maandag, 21 November 2011, 11:34:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Chanelle: Ondersoek byna afgehandel
Chanelle: Ondersoek byna afgehandel Terwyl die polisie nog die meesterbrein agter die sluipmoord op Chanelle Henning moet vastrek, sê bronne die saak is byna afgehandel
Maandag, 21 November 2011, 11:43:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Begraafplaasmoord: Vrou is skuldig aan moord
Begraafplaasmoord: Vrou is skuldig aan moord Die vrou wat aangekla is van die opspraakwekkende moord op 'n jong man, wie se gesigsvel onder meer afgetrek is, is skuldig bevind aan moord.
Maandag, 21 November 2011, 12:23:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman vas vir verkragting
Polisieman vas vir verkragting 'n Polisieman is in hegtenis geneem nadat hy glo 'n 21-jarige vrou by 'n traumasentrum in Seshego verkrag het, het die polisie gesê.
Maandag, 21 November 2011, 12:23:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klasse hervat ná moord op onnie
Klasse hervat ná moord op onnie Klasse by die Masehlong Primêre Skool in Matlala naby Polokwane is Maandag hervat nadat 'n onderwyser ten aanskoue van leerders aangeval is.
Maandag, 21 November 2011, 13:34:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maharaj weier om te ontken hy lieg vir Skerpioene
Maharaj weier om te ontken hy lieg vir Skerpioene Mnr. Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, het gister in ’n televisie-onderhoud geweier om te bevestig of ontken dat hy vir die eertydse teenmisdaadeenheid die Skerpioene gelieg het.
Sondag, 20 November 2011, 19:21:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Maharaj sal nie afgedank word
Maharaj sal nie afgedank word Pres. Jacob Zuma het gesê daar is geen regsgronde om Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, af te dank nie.
Maandag, 21 November 2011, 14:33:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swart Dinsdag: Betogings teen wet begin in Kaapstad
Swart Dinsdag: Betogings teen wet begin in Kaapstad Protesoptrede het buite die Parlement in Kaapstad begin, voor die tweede debat oor die omstrede wetsontwerp op die beskerming van inligting in die Nasionale Vergadering.
Maandag, 21 November 2011, 14:35:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vyf sterf in vloede in KZN
Vyf sterf in vloede in KZN Vyf mense is die afgelope naweek dood tydens swaar reën in KwaZulu-Natal, het die departement van samewerkende regering gesê.
Maandag, 21 November 2011, 15:56:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma wil nie kommentaar lewer oor Maharaj nie
Zuma wil nie kommentaar lewer oor Maharaj nie President Jacob Zuma sê dit sal verkeerd wees vir hom om kommentaar te lewer oor die kontroversiële kwessie waarin Mac Maharaj betrokke is.
Maandag, 21 November 2011, 16:58:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Talle KZN-kontrakte word ondersoek
Talle KZN-kontrakte word ondersoek Die spesiale ondersoekeenheid (SIU) ondersoek 558 kontrakte waarin R1,9 miljard betrokke is, het die KZN-premier Zweli Mkhize gesê.
Maandag, 21 November 2011, 18:21:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Paartjie skuldig van aanranding ná baba se dood
Paartjie skuldig van aanranding ná baba se dood ‘n Man en vrou wie se baba oorlede is, is op 'n aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer skuldig bevind.
Maandag, 21 November 2011, 19:10:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses polisiebeamptes vir misdade vasgetrek
Ses polisiebeamptes vir misdade vasgetrek Ses polisiebeamptes is die afgelope week vir verskeie misdade, insluitend moord, verkragting, diefstal en korrupsie, in hegtenis geneem.
Maandag, 21 November 2011, 19:07:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tutu verdoem inligtingswet
Tutu verdoem inligtingswet Die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting is gebrekkig en ‘n belediging vir Suid-Afrikaners, het emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu gesê.
Maandag, 21 November 2011, 21:07:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tonne medisyne in die Oos Kaap vernietig
Tonne medisyne in die Oos Kaap vernietig Die DA sê klinieke kon baat vind uit tonne medikasie wat in die Oos Kaap vernietig is indien dié provinsie se voorraadopnames op standaard was.
Maandag, 21 November 2011, 21:07:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Ek het sy kop met my mes afgesny’
‘Ek het sy kop met my mes afgesny’ “Ek het sy kop met my mes afgesny en ek het probeer om sy regterhand ook af te sny. Ek kon egter nie hierin slaag nie.”
Maandag, 21 November 2011, 21:21:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Welkom gaan nie maklik vergeet van dié moord nie
Welkom gaan nie maklik vergeet van dié moord nie Klein. Mooi. Pikswart hare. Bleek vel. Brandmerke op haar arm. En ’n verloofring aan die vinger.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Roem wink vir egpaar oor video
Roem wink vir egpaar oor video Televisie-roem wink vir ’n Baaise egpaar nadat hul verstommende beeldmateriaal van die redding van ’n olifantkalfie die internet aan’t gons het.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC-jeug wil opruk na Ace
ANC-jeug wil opruk na Ace Die ANC-jeugliga in die Vrystaat beplan sy eie optog vir ekonomiese vryheid.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bedrieër verkul sy skoonma
Bedrieër verkul sy skoonma ’n Man wat sy skoonma se huis sonder haar medewete verkoop het, het gister in die Bloemfonteinse streekhof skuld op ’n aanklag van bedrog beken.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Chané was soekend’
‘Chané was soekend’ Op ’n baie jong ouderdom is Chané van Heerden, deur haar “oorgelowige” oupa as demonies besete beskryf.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Van Heerden ‘leef in eie fantasiewêreld’
Van Heerden ‘leef in eie fantasiewêreld’ Chané van Heerden lewe in haar eie fantasiewêreld en ná haar ontmoeting met Maartens van der Merwe kon hulle saam hul fantasieë uitleef.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oproep om saam te staan in protes teen wet
Oproep om saam te staan in protes teen wet Me. Esmaré Weideman, het ook haar stem gevoeg by die talle protesbetoë teen die beoogde Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Suid-Afrika se redakteurs sê:
Suid-Afrika se redakteurs sê: Die voorgestelde wetgewing is die grootste bedreiging vir persvryheid in die afgelope twee dekades.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sanef se volledige brief lees só
Sanef se volledige brief lees só Só lui die volledige brief wat Sanef aan parlementslede geskryf het.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Joernaliste doen laaste beroep op LP’s
Joernaliste doen laaste beroep op LP’s Die land se joernaliste het gister in ’n desperate laaste poging om die muilband van die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting te keer, ’n beroep op parlementslede se gewete gedoen.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Infowet gaan dít in praktyk beteken
Infowet gaan dít in praktyk beteken Van ’n boete tot 25 jaar tronkstraf staar enigiemand in die gesig weens die besit of openbaarmaking van geklassifiseerde staatsinligting.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Koorsang oorheers ‘openbare verhoor’
Koorsang oorheers ‘openbare verhoor’ Twee van die drie openbare verhore oor die Wet op die Beskerming van Inligting, wat inderhaas deur die ANC-regering vir gister gereël is, het nie gerealiseer nie.
Maandag, 21 November 2011, 21:25:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geskorste hoof glo nie in diens
Geskorste hoof glo nie in diens Die geskorste finansiële hoof van die Ngwathe-munisipaliteit wat aan sommige amptenare hier hemelhoë verhogings gegee het wat nooit goedgekeur is nie, het glo nooit sy prestasiekontrak geteken nie en is moontlik al maande lank nie meer ’n werknemer va
Maandag, 21 November 2011, 21:21:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baie Welkomiete wantrou mense ná slagting
Baie Welkomiete wantrou mense ná slagting In die stad is steeds baie sataniste en ’n mens weet nie wanneer die volgende moord, soos die slagting van mnr. Michael van Eck, gaan plaasvind nie.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:50© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Invoerder se verhoor uitgestel
Invoerder se verhoor uitgestel Die bedrogverhoor van ’n aanvallige jong Bloemfonteinse sakevrou wat luukse-motors, motorfietse en selfone ingevoer het, is tot 19 Januarie uitgestel.
Maandag, 21 November 2011, 21:20:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Vlieënde voorwerp’ stort in Bfn neer
‘Vlieënde voorwerp’ stort in Bfn neer Daar was ’n harde slag en toe is dit net blare wat waai. “Ek het krieket gekyk toe ek net ’n harde slag hoor. Ek het gehoor die vliegtuig vlieg laag.”
Maandag, 21 November 2011, 21:20:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Slagting was glo weens fantasieë
Slagting was glo weens fantasieë Michael van Eck se grusame begraafplaasmoord in Welkom is waarskynlik die gevolg van die fantasieë van twee mense wat in ’n totale vakuum van hul eie geleef het.
Maandag, 21 November 2011, 21:20:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man neem sy geheim graf toe
Man neem sy geheim graf toe Die geheim van waar die miljoene rande van beleggers is, gaan waarskynlik nou saam met mnr. Pieter Duvenhage, ’n makelaar van Bloemfontein, in sy graf in, nadat hy dood is.
Maandag, 21 November 2011, 21:20:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Daar is wél ’n slang in die gras
Daar is wél ’n slang in die gras Die foto van ’n 6,5m lange slang wat in ’n e-posboodskap oor die wêreld heen versprei word en mense aan die gons het, is ’n foefie.
Maandag, 21 November 2011, 21:20:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cosatu mor oor kernkrag
Cosatu mor oor kernkrag Die regering kan hom met sy kernkragplanne in die vakverbond Cosatu vasloop. Mnr. Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, het verlede week aan Beeld gesê Cosatu hou nie van kernkrag nie.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plaas kalwe weg
Plaas kalwe weg Vrugbare plaasgrond hier verdroog en reuse-sinkgate val in omdat die distriksmunisipaliteit glo die afgelope vier jaar groot hoeveelhede ondergrondse water ongekontroleerd uitpomp.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Parlementsgeld vir ANC droog op
Parlementsgeld vir ANC droog op Die parlement het die kanalisering van geld na die ANC tydelik opgeskort nadat die party die reëls daaroor verontagsaam het.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Henning se pa in ’94 met hamer doodgeslaan
Henning se pa in ’94 met hamer doodgeslaan Dit is nie die eerste keer dat ’n moordtragedie mnr. Nico Henning, vervreemde man van die vermoorde mev. Chanélle Henning, tref nie.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Veldwagters skiet stroper dood, vang ’n makker
Veldwagters skiet stroper dood, vang ’n makker ’n Groep veldwagters het meer as vier dae en nagte nat, onherbergsame terrein op die Mosambiekse grens getrotseer om ’n groep renosterstropers te onderskep.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Grootste jagluiperd tot nog toe geskiet
Grootste jagluiperd tot nog toe geskiet Namibiërs is erg ontevrede oor die jag van ’n tamaai jagluiperd – glo die grootste wat nog gejag is. Mnr. Johan van der Westhuizen van Alberton het die jagluiperd op 22 April in Khomas, Namibië, doodgeskiet.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Amptenare, regering mág sake doen
Amptenare, regering mág sake doen Staatsamptenare gaan nie verbied word om sake met die regering te doen nie, maar dit gaan wel beperk word.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boeremag: Helper se vonnis verleng
Boeremag: Helper se vonnis verleng Die vonnis van ’n boer van Modimolle wat twee ontsnapte aangeklaagdes in die Boeremag-verhoor skuiling gebied het, is gister van drie tot vyf jaar verleng ondanks ’n verdeelde regbank van vyf regters in die appèlhof.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Limpopo se 13 000 boewe ‘dag en nag gejag’
Limpopo se 13 000 boewe ‘dag en nag gejag’ Daar is 13 000 gesoekte misdadigers net in Limpopo alleen. Só het lt.genl. Simon Mpembe, nuwe polisiehoof in Limpopo, gister tydens ’n mediakonferensie hier gesê.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘SA se mediese reëls vir vlieëniers strenger’
‘SA se mediese reëls vir vlieëniers strenger’ Die mediese regulasies vir vlieëniers in Suid-Afrika is selfs strenger as die internasionale voorskrifte, maar uiteindelik kan dit nie altyd ’n vliegongeluk voorkom nie.
Maandag, 21 November 2011, 21:21:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Liga veroordeel korrupsie
Liga veroordeel korrupsie Mnr. Kabelo Mohibidu, provinsiale sekretaris van die JKL, sê die korrupsiegevalle moet “sonder vrees of gunste” getakel word.
Maandag, 21 November 2011, 21:22:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hulp gevra vir branddistrik
Hulp gevra vir branddistrik Die regering is in die Nasionale Raad van Provinsies gevra om dringend die dele in die Noord-Kaap wat erg in die onlangse veldbrande geraak is, tot rampgebied te verklaar.
Maandag, 21 November 2011, 21:22:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Opposisie veroordeel ‘openbare verhoor’
Opposisie veroordeel ‘openbare verhoor’ Ewe geheimsinnig het me. Yolanda Botha, ’n senior ANC-LP, die omstrede inligtingswet hier in ’n blitsbesoek in ’n “openbare verhoor” behandel, terwyl leiers in hul afwesigheid geskitter het.
Maandag, 21 November 2011, 21:22:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nege egpare getroud in massatroue
Nege egpare getroud in massatroue Nege egpare van omliggende woongebiede en plakkerskampe is Saterdag in ’n massatroue in die eg verbind.
Maandag, 21 November 2011, 21:22:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sonkragpark by Upington kan moontlik in grootte verdubbel
Sonkragpark by Upington kan moontlik in grootte verdubbel Die beoogde sonkragpark by Upington kan aansienlik groter word as beplan indien voorgestelde veranderinge van Eskom aanvaar word.
Maandag, 21 November 2011, 22:09:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
 
 

2014-11-01 13:32:34 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 2.22332 sekondes vir 54.161.192.135