Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Vroue, man besteel juwelierswinkel
Vroue, man besteel juwelierswinkel Twee vroue en ’n man het Pyramid-juweliers Vrydagmiddag van ongeveer R70000 se juweliersware besteel.
Sondag, 9 Oktober 2011, 21:00:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wimpy-bestuurder verdwyn spoorloos
Wimpy-bestuurder verdwyn spoorloos Die bestuurder van ’n eetplek in Bloemfontein het Vrydagaand spoorloos verdwyn en sy vrou is siek van bekommernis.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Waterskiër ernstig beseer
Waterskiër ernstig beseer ’n Jong waterskiër van Aliwal-Noord is gister in die Rosepark-hospitaal in Bloemfontein geopereer nadat hy ernstig beseer is.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Predikantsvrou by sentrum gekaap
Predikantsvrou by sentrum gekaap So het ’n predikantsvrou en onderwyseres van Bethlehem gesê nadat sy in Bloemfontein deur die hel van ’n kapingsdrama van langer as vier uur is.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:51© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Volstruisvleis mag weer uitgevoer word
Volstruisvleis mag weer uitgevoer word Volstruisvleis buite die Klein Karoo-vallei kan van vandag af weer na die buiteland uitgevoer word.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Smuts steun Trollip in DA-leierstryd
Smuts steun Trollip in DA-leierstryd “Hierdie is nie ’n verkiesing oor transformasie nie. Daar is baie beter leiers in die DA as Lindiwe Mazibuko.”
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Miljoene betaal om Kubane na SA te vlieg
Miljoene betaal om Kubane na SA te vlieg Die belastingbetaler het meer as R6 miljoen opgedok om ’n straler te huur om 262 lede van die Kubane na Suid-Afrika te vlieg.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Matjhabeng se geldsake lyk beroerd
Matjhabeng se geldsake lyk beroerd Die geldsake van Matjhabeng het weer geskok toe dié munisipaliteit se skuld wat nie ingevorder kan word nie, die R1 miljard-merk verbygesteek het.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ontsnapsimuleerder ’n eerste vir Afrika
Ontsnapsimuleerder ’n eerste vir Afrika Die SA Vloot het ’n splinternuwe duikbootontsnap-simuleerder waarmee bemanning opgelei word om te ontsnap uit duikbote wat in die moeilikheid beland.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema stil-stil ontslaan
Malema stil-stil ontslaan Mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, is hierdie naweek stil-stil uit die hospitaal ontslaan.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Feesgangers laat groot gemors agter
Feesgangers laat groot gemors agter Dis nie net van die duisende feesgangers op vanjaar se Macufe (Mangaung Cultural Festival) wat weens die gekuier met ’n kopseer gesit het nie.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pompe sal werk ‘as werkers hul werk doen’
Pompe sal werk ‘as werkers hul werk doen’ Die rioolaanleg hier is amper weer in volle werking ná ’n DA-ingryping, mits ’n beweerde voorval homself nie weer herhaal nie.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dis nou die tyd om getel te word
Dis nou die tyd om getel te word Die hooffokus van die sensus wat vandag begin, is om ’n algehele telling van Suid-Afrika se bevolking te kry “sonder om enigiemand uit te laat”.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:52:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Groep help kuns, kultuur bevorder
Groep help kuns, kultuur bevorder “Daar is ’n passie wat Masakhane dryf. Ons het ’n droom gehad en dit word nou ’n werklikheid.”
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:39:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vroue, man besteel juwselierswinkel
Vroue, man besteel juwselierswinkel Twee vroue en ’n man het Pyramid-juweliers Vrydagmiddag van ongeveer R70000 se juweliersware besteel.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:39:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Riemvasmaak ‘ons volkstaat’
Riemvasmaak ‘ons volkstaat’ Ek het lanklaas vir jou geskryf, ek skat dis weer tyd. Nou is ek op Noenieput, maar ek wil jou vertel van Riemvasmaak.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:39:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Modelle daag in beste klere op vir oudisies
Modelle daag in beste klere op vir oudisies Meer as 150 voornemende modelle het by die Groot Gat opgedaag om aan oudisies vir ’n TV-werklikheidsreeks deel te neem.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:39:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf met R200 000 se dagga betrap
Vyf met R200 000 se dagga betrap Vyf mense is in hegtenis geneem vir die besit van dagga met ‘n geskatte straatwaarde van R200 000, het die polisie in Mthatha gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:15:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bokke val nie meer aan nie, sê kenner
Bokke val nie meer aan nie, sê kenner Die Springbokke het die prys betaal vir die laaste paar jaar se groot fokus op verdediging en fasespel. Hul onvermoë om doeltreffend aan te val, het tot hul ondergang gelei.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:05:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brawe Bokke is ‘beroof’
Brawe Bokke is ‘beroof’ Die Nieu-Seelandse skeidsregter Bryce Lawrence het die Wallabies nie vir onwettige spel by die afbreekpunte vasgevat nie.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:05:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sensus 2011 begin met tel van haweloses
Sensus 2011 begin met tel van haweloses Ons tel julle omdat die mense van Suid-Afrika tel, het mnr. Trevor Manuel, beplanningsminister in die presidensie, gisteraand op Tafelberg by die amptelike bekendstelling van Sensus 2011 gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:05:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Korrupsie is vorm van geweld’
‘Korrupsie is vorm van geweld’ Die Dalai Lama wil die Suid-Afrikaanse regering oor tien jaar weer “toets” wanneer emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu sy 90ste verjaardag vier.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:05:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skeidsregter ‘het ’n totale gemors van wedstryd gemaak’
Skeidsregter ‘het ’n totale gemors van wedstryd gemaak’ Die skeidsregter wat in gister se wedstryd tussen die Springbokke en die Wallabies geblaas het, is van die kuberruimte tot op die nuusblaaie gekritiseer.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:05:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Konstruksiefirma het R2,3miljoen gekry vir jeugfees
Konstruksiefirma het R2,3miljoen gekry vir jeugfees ‘n Konstruksiemaatskappy van Pretoria het ’n winsgewende transaksie van R2,3miljoen losgeslaan om T-hemde, plakkate, baniere, voertuie en vrywilligers te verskaf vir die nasionale jeugontwikkelingsagentskap (Nyda)
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:05:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Grootskaalse bedrog en diefstal kenmerk jeugfees’
‘Grootskaalse bedrog en diefstal kenmerk jeugfees’ Die belastingbetaler het meer as R6 miljoen opgedok vir ’n straler om 262 lede van die Kubaanse Kommunistiese Jeugliga en hul vertalers na Suid-Afrika te vlieg.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:05:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘NG Kerk sê al lank dieselfde
‘NG Kerk sê al lank dieselfde Die NG Kerk het dekades gelede reeds in besluite van die alge­mene sinode dieselfde gesê as wat in die belydenis van Belhar bely word.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:05:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Siviele eise teen polisie neem met R3,5mjd. toe
Siviele eise teen polisie neem met R3,5mjd. toe Siviele eise teen die polisie het die afgelope boekjaar met R3,5miljard toegeneem.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:05:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dene Smuts steun Trollip in DA-leierstryd
Dene Smuts steun Trollip in DA-leierstryd Die politieke veteraan me. Dene Smuts het aanduiding gegee van ’n verandering in die Athol Trollip-kamp se aanslag in die wedloop teen me. Lindiwe Mazibuko om die parlementêre leierskap van die DA.
Sondag, 9 Oktober 2011, 20:05:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kampioen met wors gee Naas paar wenke
Kampioen met wors gee Naas paar wenke Die WP het eergister sleg teen die Leeus verloor, maar ’n Kapenaar het die naweek ’n ander beker opgeraap - dié van boereworskampioen.
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:35:56© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Studie: Eskom hou op geld gee
Studie: Eskom hou op geld gee ’n Navorsingsprojek om veilige kragpale vir aasvoëls te ontwerp, staan stil omdat Eskom nie meer die projek finansier nie.
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:35:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Om so hoog te vlieg as hulle kan
Om so hoog te vlieg as hulle kan “Geleenthede soos hierdie gee dié kinders ’n kans om vir ’n wyle net iets lekkers te doen en van hul probleme te vergeet.”
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:35:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jongmense op kamp bemagtig om te help nasie bou
Jongmense op kamp bemagtig om te help nasie bou “Ons bied jaarliks verskeie spesialis- en bemagtigingsdienste aan sowat 24 000 kinders en jongmense van oor die hele Gauteng heen.”
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:35:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Walkerville hou optog teen ‘sinlose’ moorde
Walkerville hou optog teen ‘sinlose’ moorde Familie van die Viana-gesin en familie van moordslagoffers in Walkerville het eergister saam met sowat 300 inwoners aan ’n vreedsame protesoptog deelgeneem.
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:35:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geslaan, ure in sel toe man verdwaal
Geslaan, ure in sel toe man verdwaal Hy was op die verkeerde tyd op die verkeerde plek, het die polisie na bewering aan ’n jong man gesê toe hulle hom vrylaat nadat hy ure lank aangehou, aangerand en selfs met die dood gedreig is.
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:35:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lawrence: ‘Maaifoedie en skande vir rugby’
Lawrence: ‘Maaifoedie en skande vir rugby’ Kort nadat Bryce Lawrence die eindfluitjie geblaas het in Suid-Afrika se naelskraapse nederlaag teen Australië, het sy vertoning die grootste onderwerp op Twitter geword.
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:35:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sakeman verdrink tydens kerkkamp toe kano omslaan
Sakeman verdrink tydens kerkkamp toe kano omslaan Die Hervormde kerk in Nelspruit is die naweek in rou gehul toe ’n lidmaat van die kerk, mnr. Henry Visser (47), tydens ’n kerkkamp verdrink het.
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:35:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boufirma met een lid kry R2 m. vir T-hemde
Boufirma met een lid kry R2 m. vir T-hemde “Ek is mos ’n jeugdige en moet betrokke wees (close to) by die jeugliga. Ek is deel van die jeug en neem deel aan wat hulle ook doen.”
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:35:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man sal ‘nooit weer kan loop’ ná 2 skote in rug
Man sal ‘nooit weer kan loop’ ná 2 skote in rug “Toe ek buite kom, het my man daar gelê. Hy het gesê: ‘Bokka, iemand het my geskiet.’ Hy het verskriklik baie bloed verloor.”
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:35:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vyftien beseer in Taxi-ongeluk
Vyftien beseer in Taxi-ongeluk Vyftien mense is beseer, waarvan twee ernstig, toe ‘n minibus-taxi en ‘n motor in Durban teen mekaar gebots het, het paramedici gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 19:16:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee in hegtenis vir moord op hoofman
Twee in hegtenis vir moord op hoofman Twee mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n hoofman in Folweni, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 18:19:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee vas vir moord, roof
Twee vas vir moord, roof Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n man in Umlazi, suid van Durban, doodgeskiet het, het die polisie gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 18:18:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een dood, een kritiek ná motorfietsongeluk
Een dood, een kritiek ná motorfietsongeluk ‘n Man is dood en ‘n ander is kritiek beseer ná die motorfiets waarop hulle gery het, teen ‘n bakkie in Kempton Park gebots het.
Sondag, 9 Oktober 2011, 17:09:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brand verwoes Kaapse sinkhuise
Brand verwoes Kaapse sinkhuise Minstens 19 sinkhuise is verwoes toe ‘n brand in Phumlani in Lotusrivier ontstaan het, het die Wes-Kaapse rambestuurdienste gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 17:09:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee vas ná moord op hoofman
Twee vas ná moord op hoofman Twee mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n hoofman in Folweni, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 16:16:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ier tronk toe wat SA’ner slegsê
Ier tronk toe wat SA’ner slegsê ‘n Ierse man is gevangenisstraf opgelê nadat hy rassistiese aanmerkings teenoor ‘n Suid-Afrikaanse verkiesingskandidaat gemaak het.
Sondag, 9 Oktober 2011, 14:59:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verbyganger vind lyke op dam se oewers
Verbyganger vind lyke op dam se oewers Drie mans se lyke met talle steek- en skietwonde is op die oewers van ‘n dam in Flagstaff gevind, het die Oos-Kaapse polisie gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 13:59:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf toe motor deur groep mans ploeg
Twee sterf toe motor deur groep mans ploeg Twee mense is dood en vyf ander het beserings opgedoen toe ‘n motor deur hulle in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, geploeg het.
Sondag, 9 Oktober 2011, 13:59:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jeugdiges maak moles in Noordwes-dorp
Jeugdiges maak moles in Noordwes-dorp Die polisie handhaaf tans ‘n sterk teenwoordigheid in die dorpie Tlokweng in Noordwes ná onrus die afgelope drie dae voorgekom het.
Sondag, 9 Oktober 2011, 12:40:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gesin sterf in motorongeluk
Gesin sterf in motorongeluk ‘n Dokterspaartjie en hul twee maande oue baba het vroegoggend in ‘n ongeluk gesterf, het die polisie in Limpopo gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 11:36:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer sterf in Pretoria
Motorfietsryer sterf in Pretoria ‘n Motorfietsryer is dood en ‘n ander een veg om sy lewe in die hospitaal ná ‘n ongeluk in Wilgers, Pretoria, het paramedici gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 10:24:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun ernstig beseer in bootbotsing
Seun ernstig beseer in bootbotsing ’n Tienerseun wat aan 'n kaalvoetwaterski-kampioenskap sou deelneem, is in ’n ernstige toestand ná ’n bootongeluk op die Vaalrivier.
Sondag, 9 Oktober 2011, 09:00:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man eis oor polisie 'nie reg optree'
Man eis oor polisie 'nie reg optree' ’n Nutsman gaan ’n siviele eis van R500 000 teen die minister van polisie instel nadat hy aangekla is van die moord op ’n seun.
Sondag, 9 Oktober 2011, 08:59:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema uit hospitaal ontslaan
Malema uit hospitaal ontslaan Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga (ANCYL), is uit die hospitaal ontslaan, het die openbare uitsaaier bevestig.
Sondag, 9 Oktober 2011, 07:56:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ruda Landman keelvol vir rassisme
Ruda Landman keelvol vir rassisme Die bekende TV-joernalis Ruda Landman sê sy is keelvol daarvoor dat rassiste aanneem sy is een van hulle net omdat sy wit is.
Sondag, 9 Oktober 2011, 07:56:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Manuel hét op Britse TV na Malema verwys
Manuel hét op Britse TV na Malema verwys Trevor Manuel se kantoor ontken dat hy gesê het Julius Malema moet oop kaarte speel oor sy geldsake, maar ‘n bandopname toon hy hét dit gesê.
Sondag, 9 Oktober 2011, 06:09:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Davies van lug oor seksklag
Davies van lug oor seksklag Die SuperSport-aanbieder Peter Davies sê sy gesin is “verpletter” nadat hy in die hof verskyn het op seksaanklagte teenoor ’n seun.
Sondag, 9 Oktober 2011, 06:09:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Naas se droomprojek word 'n nagmerrie
Naas se droomprojek word 'n nagmerrie Die voormalige Springbok-rugbyheld Naas Botha se droomprojek van ’n heldesaal vir Suid-Afrikaanse sport is aan die stotter.
Sondag, 9 Oktober 2011, 05:04:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Uitgevreet aan belastinggeld
Uitgevreet aan belastinggeld Die Wêreld-jeugfees was ’n R106 miljoen-geldkrip waar die ANC se vriende hulle op die belastingbetaler se koste knuppeldik geëet het.
Sondag, 9 Oktober 2011, 05:04:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man (25) kritiek ná Sunninghill-ongeluk
Man (25) kritiek ná Sunninghill-ongeluk 'n Man (25) is in 'n kritieke toestand in die hospitaal nadat sy taxi met 'n Nissan Navara naby die Maxwell-rylaan in Sunninghill gebots het.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 21:04:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aanklaer se huis met petrolbom aangeval
Aanklaer se huis met petrolbom aangeval Inwoners van Madikwe in die Noordwes het 'n aanklaer se huis met 'n petrolbom aangeval nadat hulle 'n hofsaak vir openbare geweld bygewoon het.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 21:03:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man wat wil steel, doodgesteek
Man wat wil steel, doodgesteek ‘n Man is dood nadat hy probeer het om iemand in die Ilitha informele nedersetting naby King William’s Town te beroof.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 18:58:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf vas wat vrou herhaaldelik verkrag
Vyf vas wat vrou herhaaldelik verkrag Vyf tienerseuns is in Ematimatolo naby Greytown in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n vrou verkrag het, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 14:08:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tutu: 'Wêreld sal meer vreedsaam wees as vroue regeer'
Tutu: 'Wêreld sal meer vreedsaam wees as vroue regeer' Die wêreld sal ‘n vreedsame plek wees as dit deur vroue regeer word, het emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu aan die Dalai Lama gesê.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 13:25:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee in Limpopo vas vir renosterstropery
Twee in Limpopo vas vir renosterstropery Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n renoster in Hoedspruit doodgemaak en onthoring het, het die polisie in Limpopo gesê.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 11:39:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Manuel: 'Malema moet ook deursigtig wees'
Manuel: 'Malema moet ook deursigtig wees' Minister Trevor Manuel meen alle individue met mag oor politieke prosesse moet oop wees vir betragting van die publiek.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 10:30:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man glo deur sy broer doodgesteek
Man glo deur sy broer doodgesteek ‘n Man is glo tydens 'n argument deur sy broer in Willowmore met 'n mes doodgesteek, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 09:24:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bfn-man vermoor ná besoek aan kroeg
Bfn-man vermoor ná besoek aan kroeg Die lyk van ’n Bloemfonteiner wat vermis was, is gekry in die bagasiebak van sy motor wat verlate in ’n stuk veld in Ooseinde gestaan het.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 09:23:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier beseer in Vaaldam-bootongeluk
Vier beseer in Vaaldam-bootongeluk Vier mense is beseer toe hul skiboot vroeg Saterdagoggend in ‘n eiland op die Vaaldam vasgery het, het die NSRI gesê.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 07:13:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vlootsoldate geleer om uit duikbote te ontsnap
Vlootsoldate geleer om uit duikbote te ontsnap Die Suid-Afrikaanse Vloot het ’n splinternuwe simuleerder waarmee duikbootbemanning opgelei word om uit duikbote wat in die moeilikheid beland, te ontsnap.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 03:06:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Giniel wil Dakar-glorie in Toyota-bakkie smaak
Giniel wil Dakar-glorie  in Toyota-bakkie smaak Suid-Afrika se Dakar-koning, Giniel de Villiers, gaan die Dakar-tydren volgende jaar in ’n Toyota aandurf nadat Volkswagen besluit het om nie weer deel van dié Suid-Amerikaanse tydren te wees nie.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 00:55:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Koper’ van R500-baba gee haarself oor
‘Koper’ van R500-baba gee haarself oor ’n Vrou wat ’n 21 maande oue seun na bewering vir R500 gekoop het, het haarself gister aan die polisie oorgegee nadat die kind by haar bure gevind is.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 00:55:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bedroë Bakkies terug, maar vol hoop vir Bokke
Bedroë Bakkies terug, maar vol hoop vir Bokke Uitkloprugby is onvoorspelbaar, maar moenie die Springbokke te gou in Suid-Afrika terugverwag nie, sê Bakkies Botha.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 00:55:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Aussies juig oor 3 se terugkeer
Aussies juig oor 3 se terugkeer Australiese koerante beskou die terugkeer van drie sleutelspelers in die Aussies se beginspan in hul kragmeting môre met Suid-Afrika as ’n noodsaaklike hupstoot.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 00:55:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Maties maak stem dik
Maties maak stem dik Tussen 200 en 300 Matie-studente het gister in hul middagete-uur betoog teen die regering se weiering van ’n visum vir die Dalai Lama.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 00:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pienaar hartseer oor Lomu se siekte
Pienaar hartseer oor Lomu se siekte Francois Pienaar is opgewonde omdat die Springbokke ’n realistiese kans het om Australië môre te klop, maar is terselfdertyd hartseer oor die welstand van een van sy groot teenstanders, Jonah Lomu.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 00:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wette oor jag van renosters strenger
Wette oor jag van renosters strenger ’n Moratorium gaan nie op renosterjag ingestel word nie, maar ’n groen Skerpioen óf ’n opgeleide omgewingsinspekteur sal in die toekoms alle renosterjagte móét bywoon.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 00:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cele ‘wou nie haat vir Somaliërs aanblaas’
Cele ‘wou nie haat vir Somaliërs aanblaas’ Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het nie Donderdag xenofobiese uitlatings kwytgeraak nie.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 00:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hysbak’ beplan vir vervoer die ruimte in
‘Hysbak’ beplan vir vervoer die ruimte in Planne om ’n “hysbak” te bou wat duisende tonne vrag en mense daagliks die ruimte in kan neem, kry al hoe meer aandag.
Saterdag, 8 Oktober 2011, 00:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrystaat wys karakter
Vrystaat wys karakter Wat op ’n tydstip na ’n Curriebeker-tragedie gelyk het, het in groot verligting verander toe dié span laat in sy wedstryd uit die Pumas se kake ontsnap het.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:22:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Werksoekers beseer in chaos
Werksoekers beseer in chaos Duisende mense se wens om werk te kry het uitgeloop op ’n stormloop en chaos waarin tientalle mense in Bloemfontein vertrap en beseer is.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:21:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ninja-man in hof
Ninja-man in hof Die vermeende ninja-rower van Bloemfontein is erg deur die polisie aangerand, het sy regsverteenwoordiger gister in die hof gesê.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:21:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe eis teen kerk ingestel
Nuwe eis teen kerk ingestel Die Hervormde Kerkvereniging wil die pas afgelope buitengewone algemene kerkvergadering van die Hervormde Kerk in geheel laat nietig verklaar.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:21:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meer mense sukkel dalk gou met allergieë
Meer mense sukkel dalk gou met allergieë Byna die helfte van alle Suid-Afrikaners gaan in die volgende 40 jaar waarskynlik sukkel met hooikoors, ’n toe neus en selfs ekseem.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:21:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tafel vir rillerstryd gedek
Tafel vir rillerstryd gedek Die oomblik van waarheid het uiteindelik in vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi vir die Springbokke en hul ondersteuners aangebreek.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:21:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bfn-man vermoor ná besoek aan kroeg
Bfn-man vermoor ná besoek aan kroeg Die lyk van ’n Bloemfonteiner wat sedert Dinsdagaand vermis was, is gisteroggend gekry in die bagasiebak van sy motor.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:21:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Savoi se aansoek in hof om te reis geweier
Savoi se aansoek in hof om te reis geweier Mnr. Gaston Savoi se aansoek om landuit te kan reis, is in die Noord-Kaapse hooggeregshof van die hand gewys.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong Heidedaller reik debuut-CD uit
Jong Heidedaller reik debuut-CD uit Die debuut-CD van ’n jong sanger, met ’n liedjie oor oudpres. Nelson Mandela, word volgende maand in Suid-Afrika en Amerika uitgereik.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Keelkanker kom ál meer voor weens seks
Keelkanker kom ál meer voor weens seks n Soort keelkanker wat dodelik kan wees, is aan die toeneem weens orale seks. Kenners is veral bekommerd oor jong mense.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe tronk geopen
Nuwe tronk geopen Anders as die indrukwekkende naam is dié gevangenis sedert die begin van die bouwerk in omstredenheid gehul.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Leerling hartseer, nie kwaad oor koeël in rug
Leerling hartseer, nie kwaad oor koeël in rug Hy kan nie sê dat hy kwaad is nie, maar hy is definitief baie hartseer. “Ek weet die koeël was nie vir my bedoel nie.”
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie vroue deel vanjaar Nobelprys vir vrede
Drie vroue deel vanjaar Nobelprys vir vrede Die prys is aan pres. Ellen Johnson-Sirleaf van Liberië, haar landgenoot, me. Leymah Gbowee, en me. Tawakkul Karman van Jemen toegeken.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Planne vir hysbak na buitenste ruim
Planne vir hysbak na buitenste ruim Planne om ’n “hysbak” te bou wat duisende tonne vrag en mense daagliks die ruimte in kan neem, kry al hoe meer aandag.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Net eenrigtingkaartjies na Mars
Net eenrigtingkaartjies na Mars Diegene wat al oor twee dekades ’n kolonie op Mars wil stig, moet weet: “Dit is ’n eenrigtingkaartjie – net soos vir die setlaars van ouds.”
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
NG Kerk-lidmate beplan plakkaat-veldtog
NG Kerk-lidmate beplan plakkaat-veldtog ’n “Dramatiese” plakkaat-veldtog deur besorgde lidmate van die NG Kerk word beplan vir die duur van die Algemene Sinode se vergadering.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Macufe staan diere nie aan
Macufe staan diere nie aan ’n Geraas-krisis waarvoor daar klaarblyklik geen oplossing is nie, ontstaan elke jaar tydens Macufe (Mangaung Cultural Festival).
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Wettige dwelms’ onder oë
‘Wettige dwelms’ onder oë Sintetiese kannabinoïede wat dieselfde effek as dagga het, maar as “wettige dwelms” in Suid-Afrika bemark word, kan binnekort verbied word.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:19:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Helfte minder tasse op OR Tambo gesteel
Helfte minder tasse op OR Tambo gesteel 14 tasse word elke dag by die O.R. Tambo-lug­hawe gesteel. Mnr. S’bu Ndebele, minister van vervoer, sê dié syfer is heelwat beter as drie jaar gelede toe dit nog 36 tasse per dag was.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:17:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Transnet weier ANC se aansoek om feesgeld
Transnet weier ANC se aansoek om feesgeld Die ANC het Transnet gevra om geld by te dra vir sy eeufeesvieringe volgende jaar. Transnet het die aansoek afgekeur.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:17:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
AfriForum kla ANC se segsman aan weens dié e-pos
AfriForum kla ANC se segsman aan weens dié e-pos AfriForum het ’n ANC-woordvoerder by die openbare beskermer (OB) verkla omdat “hy nie onderskeid tref tussen party en staat nie”.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:10:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reg of weg
Reg of weg Die oomblik van waarheid het uiteindelik in vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi vir die Springbokke en hul ondersteuners aangebreek.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:10:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Generaal ontslaan
Generaal ontslaan Genl.maj. Joey Mabasa, voormalige hoof van die polisie se Gautengse misdaadintelligensie-eenheid, is gister uit die polisie ontslaan.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:10:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Knop in my keel’
‘Knop in my keel’ Uitkloprugby is onvoorspelbaar, maar moenie die Springbokke te gou in Suid-Afrika terugverwag nie, sê Bakkies Botha.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:10:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Moderator: 2 genoem
Moderator: 2 genoem ’n Wes-Kapenaar of ’n Gautenger – dr. Braam Hanekom of prof. Nelus Niemandt – gaan waarskynlik Maandag die volgende moderator van die NG Kerk se algemene sinode word.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:10:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jeugliga wil ook Hop-huise laat bekyk ná tornado
Jeugliga wil ook Hop-huise laat bekyk ná tornado Die ANC-jeugliga in Gauteng het sy stem by dié van die amptelike opposisie gevoeg met bewerings oor die lae gehalte van Hop-huise wat in Duduza aan die Oos-Rand deur ’n tornado vernietig is.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:10:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bokser in hof oor sy geldlaste te swaar raak
Bokser in hof oor sy geldlaste te swaar raak Die swaargewigbokser Corrie Sanders (45) het hom eergister in die hooggeregshof in Pretoria voorlopig laat sekwestreer. Sy laste beloop R5 467 359,76.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:10:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verkeersmanne spog glo oor hul boer erg aanrand
Verkeersmanne spog glo oor hul boer erg aanrand “So lyk ’n wit k**t nadat hy deur ons opgef*k is.” Dít is glo hoe verkeersmanne van Mpumalanga onder mekaar gespog het nadat hulle ’n boer na bewering ernstig aangerand het.
Vrydag, 7 Oktober 2011, 20:10:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bestuurder aangekla ná kinders se dood
Bestuurder aangekla ná kinders se dood Die vragmotorbestuurder wat betrokke was in die botsing met ’n skoolbus, gaan verhoor word op nege aanklagte van moord en 45 van poging tot moord.
Donderdag, 6 Oktober 2011, 20:30:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gesonde klein Caleb ontslaan
Gesonde klein Caleb ontslaan Daar was ongekende vreugde toe klein Caleb as ’n gesonde, rustige en stroopsoet babaseuntjie uit die Mediclinic Bloemfontein ontslaan is.
Donderdag, 6 Oktober 2011, 20:30:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.