Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Druk op KZN se ANC-jeugliga om te ontbind
Druk op KZN se ANC-jeugliga om te ontbind Die KwaZulu-Natalse tak van die ANC-jeugliga sê hy gaan alle pogings van die nasionale leierskap om hom te ontbind, teenstaan.
Saterdag, 24 September 2011, 20:13:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Padfonds-bedrieërs: Polisie vind nóg eiendom
Padfonds-bedrieërs: Polisie vind nóg eiendom Die polisie vermoed daar kan nog versteekte eiendom wees wat behoort aan die verdagtes wat na bewering die Padongelukkefonds bedrieg het.
Saterdag, 24 September 2011, 18:13:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man (45) se lyk in dam gevind
Man (45) se lyk in dam gevind Die liggaam van 'n onbekende 45-jarige man is in 'n dam in die Sekhukhune-gebied van Limpopo gevind, het polisie gesê.
Saterdag, 24 September 2011, 16:57:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in botsing naby Rustenburg
Man sterf in botsing naby Rustenburg 'n Man is dood en nog twee mense is beseer in 'n trompop-botsing naby Rustenburg, het Noordwes se departement van openbare veiligheid gesê.
Saterdag, 24 September 2011, 15:48:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kingspark wéér deur ongeluk gery
Kingspark wéér deur ongeluk gery Dit lyk of die ongeluk vir Kingspark in Durban deeglik ry. Dit het gisteraand se kragonderbreking in die Haaie se Curriebeker-wedstryd teen Griekwas net weer bewys. gery
Saterdag, 24 September 2011, 14:35:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf toe motor sypaadjie tref, omslaan
Man sterf toe motor sypaadjie tref, omslaan ‘n Man is dood en ‘n ander een het ligte beserings opgedoen in ‘n motor-ongeluk in Mondeor, Johannesburg, het paramedici gesê.
Saterdag, 24 September 2011, 13:45:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Leerlinge sterf in ongeluk ná matriekdans
Leerlinge sterf in ongeluk ná matriekdans Agt hoërskoolleerlinge wat ná hul matriekdans huis toe gery het, het in ‘n trompop-botsing gesterf, het die polisie gesê.
Saterdag, 24 September 2011, 12:44:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dokter sterf toe motor hom tref
Dokter sterf toe motor hom tref ‘n Prominente dokter het gesterf nadat ‘n motor hom op die R623 buite Pietermaritzburg raak gery het, het paramedici gesê.
Saterdag, 24 September 2011, 11:29:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou sterf, seun (4) kritiek ná Durban-ongeluk
Vrou sterf, seun (4) kritiek ná Durban-ongeluk ‘n Vrou is dood en drie ander mense beseer toe hul motor op ‘n hoofweg in Durban herhaaldelik gerol het, het paramedici in KZN gesê.
Saterdag, 24 September 2011, 09:55:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cosatu prys Zuma oor aksie teen Cele
Cosatu prys Zuma oor aksie teen Cele Die vakverbond Cosatu is verheug omdat pres. Jacob Zuma uiteindelik besluit het om genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, vas te vat.
Saterdag, 24 September 2011, 08:53:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Visum-weiering kan SA beeld skade doen'
'Visum-weiering kan SA beeld skade doen' Suid-Afrika kan sy menseregtebeeld skade aandoen as hy sou weier om ’n visum toe te staan aan die Dalai Lama, geestelike leier van Tibet.
Saterdag, 24 September 2011, 08:53:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Taximan ry ook kind om
Taximan ry ook kind om ’n Seun het dalk breinskade nadat die taxibestuurder wat ’n advokaat onlangs meters ver gesleep het hom twee maande gelede raak gery het.
Saterdag, 24 September 2011, 07:02:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Zuma wil self pas aangee in wapenondersoek'
'Zuma wil self pas aangee in wapenondersoek' Pres. Jacob Zuma ondersoek na die wapentransaksie sal bes moontlik op niks uitloop nie, het 'n politieke ontleder gesê.
Saterdag, 24 September 2011, 06:06:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stad dreig met interdik oor tolpaaie
Stad dreig met interdik oor tolpaaie Die Kaapse stadsraad wil ’n hofinterdik kry om enige verdere stappe in die N1- en N2-Wynland-tolprojek van R10 miljard te keer.
Saterdag, 24 September 2011, 05:05:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stiefpa val glo dogter, vrou aan
Stiefpa val glo dogter, vrou aan ’n Ma en haar dogter het ternouernood aan die dood ontkom toe hulle na bewering deur die vrou se man met ’n skroewedraaier aangeval is.
Saterdag, 24 September 2011, 05:05:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stiefpa val glo dogter, vrou aan
Stiefpa val glo dogter, vrou aan ’n Welkomse ma en haar 15-jarige dogter het ternouernood aan die dood ontkom toe hulle in hul huis na bewering deur die vrou se man, wat die kind se stiefpa is, met ’n skroewedraaier aangeval is.
Saterdag, 24 September 2011, 01:29:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg klagte teen Bfn-vrou
Nóg klagte teen Bfn-vrou NOG verdere aanklagte van bedrog word teen ’n aanvallige jong Bloemfonteinse sakevrou ondersoek wat luukse-motors, motorfietse en selfone vir mense van Bloemfontein en ander plekke in die land ingevoer het.
Saterdag, 24 September 2011, 01:26:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vandag is dit die stryd van die boeties
Vandag is dit die stryd van die boeties Die vinnigste manier waarop ’n man sy alie sonder ’n spieël kan sien, is om teen sy klein boetie rugby te speel.
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stiefpa
Stiefpa ’n Welkomse ma en haar 15-jarige dogter het ternouernood aan die dood ontkom toe hulle in hul huis na bewering deur die vrou se man, wat die kind se stiefpa is, met ’n skroewedraaier aangeval is.
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
As die ruimtewesens jou al beetgehad het...
As die ruimtewesens jou al beetgehad het... Suid-Afrika hou binnekort sy eerste konferensie oor Vreemde Vlieënde Voorwerpe (VVV’s).
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA in sy skik met nuwe bestuurplan
DA in sy skik met nuwe bestuurplan Die DA het gister in ’n verklaring gesê hy is verheug oor die nuwe bestuurplan van die Noord-Kaapse wetgewer vir sy vloot motors.
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Grondstryd wag in Kaap’
‘Grondstryd wag in Kaap’ Die Westelike Provinsie en die Vrystaat-Cheetahs het dalk verlede naweek gemengde welslae behaal, maar dié rugbyspanne het iets belangriks gemeen wanneer hulle vandag hier op die veld draf.
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA tieners nie skaam
SA tieners nie skaam Suid-Afrikaanse tieners is blykbaar nie skaam wanneer dit by seks kom nie.
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kingsmead wéér deur ongeluk gery
Kingsmead wéér deur ongeluk gery Dit lyk of die ongeluk vir Kingspark in Durban deeglik ry. Dit het gisteraand se kragonderbreking in die Haaie se Curriebeker-wedstryd teen Griekwas net weer bewys. gery
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cosatu bly Zuma wil Cele vasvat
Cosatu bly Zuma wil Cele vasvat Die vakverbond Cosatu is verheug omdat pres. Jacob Zuma eindelik besluit het om genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, aan te vat.
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meer vroue in media nodig, sê ANC-LP
Meer vroue in media nodig, sê ANC-LP ’n Skrale 14% van die Suid-Afrikaanse media is in swart besit en slegs 4% word deur vroue besit.
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gesigsamesteller se dood wyd betreur
Gesigsamesteller se dood wyd betreur GesigsamDIE dood van een van die polisie se mees ervare gesigsamestellers in die Vrystaat word wyd betreur.esteller se dood wyd betreur
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Goosen se geheim is uit
Goosen se geheim is uit Hoe kry die Cheetah-losskakel Johan Goosen dit reg om ’n rugbybal so ver en boonop so akkuraat te sool?
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Duisende wapens van polisie weg
Duisende wapens van polisie weg Die polisie het tussen April 2005 en Maart vanjaar meer as 18000 pistole, rewolwers, haelgewere en gewere verloor.
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
OB lê verslag oor Sicelo voor
OB lê verslag oor Sicelo voor Adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer (OB), het ’n voorlopige verslag oor beweerde wanbesteding van belastingbetalersgeld deur mnr. Sicelo Shiceka, aan pres. Jacob Zuma gegee.
Saterdag, 24 September 2011, 00:45:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Skoonheid’ stel sy visier op Oscarglorie
‘Skoonheid’ stel sy visier op Oscarglorie Die opsienbarende plaaslike rolprent Skoonheid kan sy visier op Oscar-sukses stel.
Vrydag, 23 September 2011, 21:35:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Visum-weiering kan SA beeld skade doen’
‘Visum-weiering kan SA beeld skade doen’ Suid-Afrika kan sy menseregtebeeld skade aandoen as hy sou weier om ’n visum toe te staan aan die Dalai Lama, geestelike leier van Tibet.
Vrydag, 23 September 2011, 21:33:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA Weermag-rugbyspan moet met Jan Tuisbly se kar ry
SA Weermag-rugbyspan moet met Jan Tuisbly se kar ry ’n Reuse- internasionale rugby-verleentheid vir Suid-Afrika toe die Suid-Afrikaanse Weermag-rugbyspan ingelig is dat daar nie geld is vir hul vliegkaartjies nie.
Vrydag, 23 September 2011, 21:33:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA se grondwetlike erfenis is onder druk, sê FW
SA se grondwetlike erfenis is onder druk, sê FW Suid-Afrika se grondwetlike nalatenskap is onder druk, maar desondanks vorm dit steeds ’n sterk fondasie vir die land se jong, nierassige demokrasie, aldus oudpres. F.W. de Klerk.
Vrydag, 23 September 2011, 21:33:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Media moet ‘drasties werk aan transformasie’
Media moet ‘drasties werk aan transformasie’ Net 14% van die Suid-Afrikaanse media is in swart besit en slegs 4% van die media word deur vroue besit.
Vrydag, 23 September 2011, 21:33:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cosatu prys Zuma oor aksie teen Cele
Cosatu prys Zuma oor aksie teen Cele Die vakverbond Cosatu is verheug omdat pres. Jacob Zuma uiteindelik besluit het om genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, vas te vat.
Vrydag, 23 September 2011, 21:33:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Elke Bok-sege maak duik in Ashwin se bankrekening
Elke Bok-sege maak duik in Ashwin se bankrekening Ashwin Willemse, SuperSport- rugbykommentator en ’n oud-Springbok, is die enigste Suid-Afrikaner wat nie uitbundig juig wanneer die Bokke punte aanteken nie.
Vrydag, 23 September 2011, 21:33:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Net kiesers kan dié buitensporigheid keer’
‘Net kiesers kan dié buitensporigheid keer’ Dit is nét die kiesers wat iets aan die buitensporige salarisse en prestasiebonusse van munisipale bestuurders en ander senior munisipale amptenare kan doen.
Vrydag, 23 September 2011, 21:33:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Zuma wil self pas aangee met kommissie in wapenondersoek’
‘Zuma wil self pas aangee met kommissie in wapenondersoek’ Pres. Jacob Zuma se voorgenome kommissie van ondersoek na die wapentransaksie sal bes moontlik op niks uitloop nie.
Vrydag, 23 September 2011, 21:33:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nege mans met R2 miljoen se perlemoen betrap
Nege mans met R2 miljoen se perlemoen betrap Nege mans is in Milnerton, Kaapstad, in hegtenis geneem vir die besit van perlemoen met ‘n straatwaarde van sowat R2 miljoen.
Vrydag, 23 September 2011, 21:02:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas vir gesteelde vuurwapen
Man vas vir gesteelde vuurwapen ‘n Zimbabwiese man is in die middestad van Johannesburg in hegtenis geneem vir die besit van ‘n gesteelde vuurwapen sowel as ammunisie.
Vrydag, 23 September 2011, 21:02:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisiebeampte skuldig van verkragting
Polisiebeampte skuldig van verkragting ‘n Polisiebeampte is van statutêre verkragting skuldig bevind nadat hy seks gehad het met ‘n 15-jarige meisie by sy huis in Willowmore.
Vrydag, 23 September 2011, 21:02:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie lieg oor verlore wapens
Polisie lieg oor verlore wapens Die polisie het tussen April 2005 en Maart vanjaar meer as 18?000 pistole, rewolwers, haelgewere en gewere verloor, veel meer as die syfer wat aanvanklik onder meer in die parlement bekend gemaak is.
Vrydag, 23 September 2011, 20:46:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
R2,8 m. se bates gevat
R2,8 m. se bates gevat Die Valke het gister beslag gelê op bates van R2,8 miljoen by die huurhuis van ’n Rustenburgse egpaar wat glo by diefstal van R6 miljoen uit ’n prokureurstrustfonds betrokke is.
Vrydag, 23 September 2011, 20:46:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisielid agtervolg, geskiet
Polisielid agtervolg, geskiet Twee gewapende rowers, een in ’n Springbok-hemp, het ’n polisieman van Pretoria gistermiddag twee keer gewond toe hy sy maandelikse huurgeld wou gaan betaal.
Vrydag, 23 September 2011, 20:46:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dóén iets, Afrikaanse Christene’
‘Dóén iets, Afrikaanse Christene’ Afrikaanse Christene behoort nie net in ’n hoek te sit en niks te doen nie. Hy kan dit nie doen nie, het dr. Theuns Eloff, rektor van die Noordwes-Universiteit gesê.
Vrydag, 23 September 2011, 20:46:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
R6 m. taksgeld vir húl reiskoste
R6 m. taksgeld vir húl reiskoste Vyf Gautengse regeringsdepartemente het verlede jaar gesamentlik meer as R6 miljoen van belastingbetalers se geld aan reiskoste bestee.
Vrydag, 23 September 2011, 20:46:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rassemoord: Vier vra weer borgtog
Rassemoord: Vier vra weer borgtog Die getuienis wat die staat in ’n borgtogaansoek oor ’n beweerde rassemoord by ’n kroeg in Margate aangebied het, stem nie ooreen met dít wat in die polisiedossier is nie.
Vrydag, 23 September 2011, 20:46:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hy betaal hoof van binnelandse sake om hier te bly
Hy betaal hoof van binnelandse sake om hier te bly ’n Man wat ’n hofbevel bekom het teen sy deportasie uit Suid-Afrika, het glo groot bedrae omkoopgeld aan die hoof van binnelandse sake in Polokwane betaal om in die land te kan bly.
Vrydag, 23 September 2011, 20:46:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Siekefondse kan nie dié voordele bekostig’
‘Siekefondse kan nie dié voordele bekostig’ Regulasies wat mediese fondse verplig om voorgeskrewe minimum voordele (VMV) “ten volle” te betaal is ingestel om veral bejaardes en siek mense teen diskriminasie te beskerm.
Vrydag, 23 September 2011, 20:46:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SEB-firmas kontrakteer werk glo uit, vra baie
SEB-firmas kontrakteer werk glo uit, vra baie SEB-maatskappye wat mediese toerusting in Gautengse staatshospitale moet herstel, kontrakteer die werk glo aan ander maatskappye uit en stuur dan buitensporig hoë rekeninge aan die hospitale.
Vrydag, 23 September 2011, 20:46:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wen motor of seereis vir R25
Wen motor of seereis vir R25 ’n Skenking van R25 aan die Beeld-Kinderfonds gee jou ’n kans om ’n Peugeot 207 1.4 Urban te wen.
Vrydag, 23 September 2011, 20:46:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skoolkinders tydens plofstof-demonstrasie beseer
Skoolkinders tydens plofstof-demonstrasie beseer Vier skoolmeisies is beseer tydens ‘n plofstof-demonstrasie wat deur die plaaslike polisiemag by hulle skool aangebied is.
Vrydag, 23 September 2011, 20:12:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
150 Families sal hervestig word
150 Families sal hervestig word ‘n Somtotaal van 150 families wat in die Schubart Park-woonstelblok in sentraal Pretoria woon het gerigestreer vir hervestiging.
Vrydag, 23 September 2011, 20:12:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg twee vas vir moord op raadslid
Nóg twee vas vir moord op raadslid Nog twee mense is in hegtenis geneem in verband met die moord op Rustenburg raadslid, Moss Phakoe, het die Noordwes polisie gesê.
Vrydag, 23 September 2011, 19:00:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee rowers in Sandton vasgetrek
Twee rowers in Sandton vasgetrek Twee mans is op heterdaad betrap nadat hulle by ‘n huis in Sandton ingebreek het, het die polisie gesê.
Vrydag, 23 September 2011, 18:00:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dwelms in papboks in bagasie weggesteek
Dwelms in papboks in bagasie weggesteek ‘n Vrou is op die Kaapstadse lughawe met 3 kg se kokaïne met ‘n geraamde straatwaarde van R800 000 in haar bagasie betrap.
Vrydag, 23 September 2011, 17:00:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regering kort nog 300 000+ vingerafdrukke
Regering kort nog 300 000+ vingerafdrukke Meer as 300 000 mense met identiteitsdokumente is nie op die regering se geoutomatiseerde databasis van vingerafdrukke nie.
Vrydag, 23 September 2011, 15:56:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Dank Cele af' – VF+
'Dank Cele af' – VF+ Pres. Jacob Zuma behoort die kommissaris van polisie, genl. Bheki Cele, dadelik af te dank, meen die Vryheidsfront Plus.
Vrydag, 23 September 2011, 15:31:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman skiet inbreker dood
Polisieman skiet inbreker dood ‘n Vrystaatse polisiebeampte het ‘n man doodgeskiet nadat hy by ‘n winkel ingebreek het, het ‘n polisiewoordvoerder gesê.
Vrydag, 23 September 2011, 15:29:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Valke krap nóg 'n dwelmnes oop
Valke krap nóg 'n dwelmnes oop ‘n Man en ‘n vrou is in hegtenis geneem in verband met R11 miljoen se Mandrax en toerusting om dwelms mee te vervaardig.
Vrydag, 23 September 2011, 12:55:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou naby Rivonia doodgery
Vrou naby Rivonia doodgery ‘n Voetganger het op die N1 naby Rivonia gesterf nadat ‘n motor haar raakgery het, het die Gautengse paramedici gesê.
Vrydag, 23 September 2011, 12:18:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
7 voertuie bots op N1 buite Kaapstad
7 voertuie bots op N1 buite Kaapstad Sewe motors het op die N1-snelweg in die rigting van Kaapstad naby die Giel Basson-afrit opeengehoop en verkeer ontwrig.
Vrydag, 23 September 2011, 11:20:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moordverdagte weer ná 8 jaar vasgetrek
Moordverdagte weer ná 8 jaar vasgetrek ‘n Man wat in 2003 spoorloos verdwyn het nadat hy op borgtog vrygelaat is, is weer in Zola, Soweto, in hegtenis geneem.
Vrydag, 23 September 2011, 10:17:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Papegaai laat redders bontstaan
Papegaai laat redders bontstaan ’n Buitengewone reddingsaksie het hom in die hoofstraat van Welkom afgespeel om ’n Afrika-gryspapegaai uit ’n boom te red.
Vrydag, 23 September 2011, 06:37:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reservis skiet meisie en homself
Reservis skiet meisie en homself Drie huise van Thusano Funerals in Freedomstraat, Donkerhoek, het inwoners gisteroggend verslae gestaan buite die huis waar ’n polisie-reservis sy gewese vriendin en homself geskiet het.
Donderdag, 22 September 2011, 22:05:16© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Miljoene nie vir bestemde doel gebruik
Miljoene nie vir bestemde doel gebruik Munisipaliteite het vir die tweede jaar versuim om ’n groot gedeelte van geld wat vir noodsaaklike infrastruktuurontwikkeling bestem was, te gebruik.
Woensdag, 21 September 2011, 22:36:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
R24m. wins in 6 minute laat wenkbroue lig
R24m. wins in 6 minute laat wenkbroue lig R24,5 miljoen wins in ses minute. Dit is die reuse-slag wat ’n lekeprediker van Barberton en sy vennoot onlangs geslaan het.
Woensdag, 21 September 2011, 22:36:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hofsage word afgesluit
Hofsage word afgesluit Skuldig! Met dié woord het regter Faan Hancke ’n einde gebring aan een van die opspraakwekkendste korrupsieverhore tot nóg toe in die Vrystaat.
Woensdag, 21 September 2011, 22:36:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mangaung-bestuurder kry meer as Ace
Mangaung-bestuurder kry meer as Ace Die omstrede mnr. Sandile Msibi het verlede jaar meer as premier Ace Magashule en byna soveel as adjunk-president Kgalema Motlanthe verdien.
Woensdag, 21 September 2011, 22:36:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inwoners woedend oor park
Inwoners woedend oor park Inwoners is woedend nadat ’n tribunaal ’n skikkingsooreenkoms tussen die Sol Plaatje-munisipaliteit en ’n private ontwikkelaar aanvaar het.
Woensdag, 21 September 2011, 21:58:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vlieënier, veearts ongedeerd ná noodlanding
Vlieënier, veearts ongedeerd ná noodlanding Die vlieënier van ’n helikopter en ’n veearts is ongedeerd nadat hulle ’n noodlanding in die Graspan-natuurreservaat moes doen.
Woensdag, 21 September 2011, 21:57:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Moet ons nie afskryf nie'
'Moet ons nie afskryf nie' Dis ’n “agteruit” plekkie soos sy eie inwoners sê. Maar dis na Marydale toe waarna pastoor Hennie en sy gesin moes kom. Vanuit die Kaap.
Woensdag, 21 September 2011, 21:54:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Die dorpie is agteruit, jong’
‘Die dorpie is agteruit, jong’ Dit is asof Marydale in ’n soort Bermuda-driehoek lê.’n Vervloekte stuk aarde waar soveel groot planne en projekte tot sterwe gekom het.
Woensdag, 21 September 2011, 21:54:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jen­kins-administrasie bereik 'nuwe laagtepunt'
Jen­kins-administrasie bereik 'nuwe laagtepunt' Die premier en ander ANC-wetgewerlede was in die spervuur toe opposisiepartye in die wetgewer vrae oor hul leefstyl en bewerings van korrupsie gevra het.
Woensdag, 21 September 2011, 21:54:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Plaaslike oplossing vir ongelukke in SA nodig’
‘Plaaslike oplossing vir ongelukke in SA nodig’ Spoed is selde die oorsaak van noodlottige ongelukke, het die Justice Project South Africa (JPSA) gister gesê.
Woensdag, 21 September 2011, 21:49:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Taxi-insittende gooi motoris met ketting
Taxi-insittende gooi motoris met ketting ’n Stuk ketting met vermoedelik skerpgemaakte stukkies draad is hier in ’n niksvermoedende motoris se gesig deur sy oop motorruit gegooi.
Woensdag, 21 September 2011, 21:49:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boekhouer tronk toe ná diefstal van meer as R1m.
Boekhouer tronk toe ná diefstal van meer as R1m. ’n Boekhouer van Kestell wat meer as ’n miljoen rand gesteel het, is ses jaar tronkstraf opgelê, waarvan twee jaar opgeskort is.
Woensdag, 21 September 2011, 21:49:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister se uitlating skok AgriSA
Minister se uitlating skok AgriSA Die uitlating van mnr. Gugile Nkwinti dat die ANC die Grondwet ter wille van grondhervorming sal verander, bring die integriteit tussen hom en Agri SA “wesenlik in die gedrang”.
Woensdag, 21 September 2011, 21:49:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bewyse teen hoë ‘per ongeluk’ gevind
Bewyse teen hoë ‘per ongeluk’ gevind Terwyl die polisie die moordsaak teen lt.genl. Richard Mdluli ondersoek het, het hulle “per ongeluk” afgekom op bewyse van bedrog rakende voertuie.
Woensdag, 21 September 2011, 21:49:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Water: Dit proe die ene vis
Water: Dit proe die ene vis Volgens inwoners kan hulle nie bad, kook, wasgoed was, of die water drink nie. 26 inwoners is al in die plaaslike hospitaal en kliniek opgeneem, sê Botha.
Woensdag, 21 September 2011, 21:49:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hof gevra om geld van Britse nooi in SA te hou
Hof gevra om geld van Britse nooi in SA te hou Die saamblyverhouding wat versuur het tussen ’n gewese NG predikant en sy Britse nooi, het nou tot een hofrusie ná die ander gelei.
Woensdag, 21 September 2011, 21:49:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kêrel ná SUT-student se dood in hegtenis
Kêrel ná SUT-student se dood in hegtenis Die gewese kêrel van ’n student aan SUT wat Sondag met ’n mes doodgesteek is, is weens haar moord in hegtenis geneem.
Woensdag, 21 September 2011, 21:49:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA se beeld verbeter
SA se beeld verbeter Suid-Afrika se buitelandse beeld is stadig maar seker besig om te verbeter, is in ’n gesaghebbende internasionale studie bevind.
Woensdag, 21 September 2011, 21:49:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.