Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Bloemspruit, Goudveld gevaarlikste in VS
Bloemspruit, Goudveld gevaarlikste in VS van Bloemspruit, die hoewegebied oos van Bloemfontein, en Goudvelders bly in die gevaarlikste dele van die Vrystaat.
Sondag, 11 September 2011, 21:22:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema loop wéér ’n bloutjie
Malema loop wéér ’n bloutjie Mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, het gister vir die soveelste keer ’n bloutjie by die ANC se nasionale tugkomitee (NTK) geloop.
Sondag, 11 September 2011, 21:22:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa dood, seun beseer in motorfietsongeluk
Pa dood, seun beseer in motorfietsongeluk ‘n Man het gesterf en sy seun is beseer in ‘n motorfietsongeluk op die R57 in Vanderbijlpark, suid van Johannesburg, het paramedici gesê.
Sondag, 11 September 2011, 21:17:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Proefpreek darem nie té vrot bygewoon
Proefpreek darem nie té vrot bygewoon Dit was nie net die Springbokke wat gister onder groot druk was nie. Kerkdienste in Bloemfontein se geledere is ook weens die rugby uitgedun.
Sondag, 11 September 2011, 21:16:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Krane hier kurkdroog
Krane hier kurkdroog Eers het inwoners “vrot” water gehad en die afgelope twee weke was hulle sommige dae sonder ’n druppel water.
Sondag, 11 September 2011, 21:16:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Spioenbaas bereid om te getuig oor ‘bedanking’
Spioenbaas bereid om te getuig oor ‘bedanking’ Mnr. Gibson Njenje is bereid om voor ’n parlementêre staande komitee te getuig oor sy beweerde “bedanking”.
Sondag, 11 September 2011, 21:16:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stigter van Daily Sun sterf
Stigter van Daily Sun sterf Mnr. Deon du Plessis, stigter en uitgewer van Daily Sun en Sunday Sun, is in sy huis oorlede. Du Plessis het aan akute bronchitis gely.
Sondag, 11 September 2011, 21:16:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorongelukke eis drie in Vrystaat
Motorongelukke eis drie in Vrystaat Drie mense is die naweek in ongelukke in die Vrystaat dood. ’n Man is Saterdagoggend vroeg dood. Twee mans is in 'n ander voorval dood.
Sondag, 11 September 2011, 21:16:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Absa staak alle transaksies op EasyPay
Absa staak alle transaksies op EasyPay ABSA stop sedert verlede week alle kredietkaarttransaksies op die transaksiewebwerf EasyPay in reaksie op wydverspreide kredietkaartbedrog.
Sondag, 11 September 2011, 21:16:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gebou brand 2de keer in twee weke
Gebou brand 2de keer in twee weke Nog skade van miljoene rande is aangerig toe ’n onderneming vir die tweede keer binne twee weke aan die brand geraak het.
Sondag, 11 September 2011, 21:16:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vaatjie se hart laat hom groot skrik
Vaatjie se hart laat hom groot skrik Vaatjie het ’n hele vaatjie om te verloor, en dit eis sy tol op sy hart. Gerhard Odendaal sê dit is omdat hy oorgewig is dat hy ’n pasaangeër gekry het.
Sondag, 11 September 2011, 21:16:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kroonstad se krag steeds af
Kroonstad se krag steeds af Die kragkrisis wat sowat 80% van dié dorp sedert Vrydag wéér verlam het, is veel groter as wat aanvanklik vermoed is.
Sondag, 11 September 2011, 21:15:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Waterkrisis nou baie ernstig in Bloemfontein
Waterkrisis nou baie ernstig in Bloemfontein Die waterkrisis van méér as ’n week neem nou sulke ernstige afmetings aan dat die leierskorps genoop is om waterbeperkings in te stel.
Sondag, 11 September 2011, 21:15:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa sterf, seun beseer in motorfietsongeluk
Pa sterf, seun beseer in motorfietsongeluk ‘n Man het gesterf en sy seun is beseer in ‘n motorfietsongeluk op die R57 in Vanderbijlpark, suid van Johannesburg, het paramedici gesê.
Sondag, 11 September 2011, 21:11:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Spioenbaas ‘bereid om te getuig’
Spioenbaas ‘bereid om te getuig’ Dit gons in ANC- en regeringskringe oor die botsing tussen Cwele en die land se spioenbase, wat as die Zuma-bewind se grootste spioenasie-kopseer tot dusver beskou word.
Sondag, 11 September 2011, 20:42:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kommissie se geldsake vanjaar minder beroerd
Kommissie se geldsake vanjaar minder beroerd Doeltreffender finansiële bestuur van die kommissie vir geslagsgelykheid het daartoe gelei dat dié instelling sy benarde geldelike posisie van die vorige boekjaar aansienlik verbeter het.
Sondag, 11 September 2011, 20:42:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema loop nóg ’n bloutjie met ANC se tugkomitee
Malema loop nóg ’n bloutjie met ANC se tugkomitee Mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, het gister vir die soveelste keer ’n bloutjie geloop met die ANC se nasionale tugkomitee (NTK).
Sondag, 11 September 2011, 20:42:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bly uit die water, waarsku Sanparke
Bly uit die water, waarsku Sanparke Die vlak van skadelike bakterieë in die Knysna-strandmeer is tans so hoog, dat Sanparke mense gewaarsku het om nie in die water te swem of ander watersport daar te beoefen nie.
Sondag, 11 September 2011, 20:42:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Samaritaan verkrag glo student
Samaritaan verkrag glo student ’n Jong vrou (22) van Uitenhage is na bewering verkrag en aangerand deur ’n man wat voor die daad eers haar vertroue gewen.
Sondag, 11 September 2011, 20:42:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA vra oop kaarte oor ministers se hotelverblyf
DA vra oop kaarte oor ministers se hotelverblyf Die DA het gister gevra dat adj.pres. Kgalema Motlanthe ingryp om te keer dat ministers agter geheimhouding wegkruip om hul luukse hotelverblyf te verbloem.
Sondag, 11 September 2011, 20:42:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sowat 12000 polisie-vuurwapens ‘verdwyn’ in 5 jaar
Sowat 12000 polisie-vuurwapens ‘verdwyn’ in 5 jaar Byna 12000 van die polisie se vuurwapens het oor die afgelope vyf jaar verdwyn, het me. Dianne Kohler Barnard, DA-woordvoerder oor polisie, gister in ’n verklaring gesê.
Sondag, 11 September 2011, 20:42:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blinde in ekstase oor sy eerste skuba-duik
Blinde in ekstase oor sy eerste skuba-duik “Dis awesome!” Só het mnr. Francois Neethling (40) sy eerste skubaduik gister as ’n blinde beskryf.
Sondag, 11 September 2011, 20:42:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Akteur vertel van stryd teen dwelms
Akteur vertel van  stryd teen dwelms “Ek het God in die strate van Hillbrow gekry en nie in ’n kerk nie.” So het die akteur Hykie Berg, gister voor ’n vol gemeente van die NG kerk Rietfontein-Noord in Pretoria gesê.
Sondag, 11 September 2011, 20:42:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pillay wil korruptes nou vasvat
Pillay wil korruptes nou vasvat Hy is aan die een kant verlig en aan die ander kant woedend dat hy die teiken was van ’n peperduur heksejag wat die sukkelende provinsiale gesondheidsdepartement minstens R3 miljoen uit die sak gejag het.
Sondag, 11 September 2011, 20:42:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Renoster in stad se wildtuin met pyl verdoof
Renoster in stad se wildtuin met pyl verdoof ’n Renosterkoei is Vrydagnag in die munisipale wildtuin, aan die buitewyke van die stad, met ’n pyl verdoof in ’n oënskynlike poging om haar van haar horings te stroop.
Sondag, 11 September 2011, 20:42:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Koerantlegende sterf
Koerantlegende sterf Die stigter van die Daily Sun, Deon du Plessis, het in die ouderdom van 59 aan akute brongitis gesterf in sy huis in Johannesburg.
Sondag, 11 September 2011, 20:19:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Paramedici red verlate baba
Paramedici red verlate baba ‘n Babameisie wat deur haar ma in ‘n toilet gelos is onmiddellik ná haar geboorte, is deur paramedici in Pietermaritzburg gered.
Sondag, 11 September 2011, 20:19:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
2-jarige erg beseer toe wasbak val
2-jarige erg beseer toe wasbak val ’n Tweejarige kleuter is in ’n kritieke toestand nadat ’n betonwasbak gister in Brakpan op haar kop geval het.
Sondag, 11 September 2011, 19:25:16© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blinde voel ‘vry’ toe skuba-droom gestalte kry
Blinde voel ‘vry’ toe skuba-droom gestalte kry “Dis awesome!” Só het mnr. Francois Neethling (40), sy eerste skubaduik as ’n blinde gister beskryf.
Sondag, 11 September 2011, 19:25:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisielede, regsman vas ná man se dood
Polisielede, regsman vas ná man se dood Die polisie in Gauteng het gister twee lede van die Vaal-Rand-blitspatrollie en ’n advokaat naby Vereeniging in hegtenis geneem nadat hulle na bewering eergister ’n vermeende inbreker doodgeslaan het.
Sondag, 11 September 2011, 19:25:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
22 behandel weens brand
22 behandel weens brand ’n Brand in ’n winkel op die grondverdieping van ’n woonstelgebou in Klerksdorp het eergisteraand daartoe gelei dat 22 mense weens rookinaseming behandel moes word, aldus mnr. Jeff Wicks, woordvoerder van Netcare 911.
Sondag, 11 September 2011, 19:25:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Renosterkoei het pienk pyl in lyf
Renosterkoei het pienk pyl in lyf ’n Renosterkoei is Vrydagnag in die munisipale wildtuin aan die buitewyke van die stad met ’n pyl verdoof in ’n klaarblyklike poging om haar van haar horings te stroop.
Sondag, 11 September 2011, 19:25:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Daily Sun’ se stigter sterf skielik aan longe
‘Daily Sun’ se stigter sterf skielik aan longe Deon du Plessis, stigter en uitgewer van Daily Sun en Sunday Sun, is gister by sy huis in Johannesburg dood.
Sondag, 11 September 2011, 19:25:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ministers móét sê oor verblyf’
‘Ministers móét sê oor verblyf’ Die DA het gister gevra dat adj.pres. Kgalema Motlanthe ingryp om te keer dat ministers agter geheimhouding wegkruip om hul luukse hotelverblyf te verbloem.
Sondag, 11 September 2011, 19:25:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Spioenbaas ‘bedank nie’
Spioenbaas ‘bedank nie’ Mnr. Gibson Njenje, hoof van die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) se binnelandse afdeling is bereid om voor ’n parlementêre staande komitee te getuig oor sy beweerde “bedanking”, wat blykbaar voortydig aangekondig is deur dr. Siyabonga Cwele, minis
Sondag, 11 September 2011, 19:25:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oud-LP en medikus Vilonel sterf aan hart
Oud-LP en medikus Vilonel sterf aan hart Die voormalige Wes-Randse NP-parlementslid dr. ­Johann Vilonel (76) is Donderdag aan hartversaking oorlede.
Sondag, 11 September 2011, 19:25:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Huiswerker kry R200 000 ná beserings toe twee treine bots
Huiswerker kry R200 000 ná beserings toe twee treine bots ’n Huiswerker wat as passasier beseer is toe twee treine van voor gebots het, moet R200 000 skadevergoeding van Transnet Beperk kry.
Sondag, 11 September 2011, 19:25:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man by taverne doodgeskiet
Man by taverne doodgeskiet ‘n Man is doodgeskiet tydens ‘n argument met ‘n ander kliënt by ‘n taverne naby Lebowakgomo, het die polisie in Limpopo gesê.
Sondag, 11 September 2011, 19:04:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema verloor nóg ‘n ronde
Malema verloor nóg ‘n ronde Die ANC se nasionale dissiplinêre komitee het ‘n argument van Julius Malema dat dié liggaam die ANC se grondwet oortree, verwerp.
Sondag, 11 September 2011, 17:57:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisiebeamptes, prokureur vas vir moord
Polisiebeamptes, prokureur vas vir moord Twee polisiebeamptes en ‘n prokureur is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n vermeende inbreker naby Vereeniging doodgemaak het.
Sondag, 11 September 2011, 16:55:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende moordenaar van ANC-leier vasgetrek
Vermeende moordenaar van ANC-leier vasgetrek ‘n Man is in hegtenis geneem in verband met die moord op Sbu Sibiya, streekshoof van die ANC in eThekwini, het die polisie gesê.
Sondag, 11 September 2011, 15:40:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANCYL-beampte in sop oor 'aanranding'
ANCYL-beampte in sop oor 'aanranding' Die sekretaris van die ANCYL in Limpopo sal vervolg word nadat hy na bewering ‘n politieke teenstander met bakstene en bottels gegooi het.
Sondag, 11 September 2011, 14:28:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermiste tiener se lyk gevind
Vermiste tiener se lyk gevind Verbygangers het ‘n tienermeisie, wat onlangs verdwyn het, se lyk naby Mthatha gevind, het die Oos-Kaapse polisie gesê.
Sondag, 11 September 2011, 13:20:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun sterf toe hy voor bakkie inhardloop
Seun sterf toe hy voor bakkie inhardloop ‘n Negejarige seun is dood en drie ander mense het kritieke beserings opgedoen toe ‘n bakkie hulle op die R511 naby Brits getref het.
Sondag, 11 September 2011, 13:20:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in Kroonstad-botsing
Man sterf in Kroonstad-botsing ‘n Man is dood toe hy beheer oor sy motor verloor en op die N1 naby Kroonstad teen ‘n boom vasgejaag het, het paramedici gesê.
Sondag, 11 September 2011, 12:29:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer verongeluk in Springs
Motorfietsryer verongeluk in Springs ‘n Motorfietsryer het gesterf toe hy trompop teen ‘n motor op die R51 naby Springs gebots het, het paramedici gesê.
Sondag, 11 September 2011, 09:37:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dié mites oor misdaad skets donker prentjie
Dié mites oor misdaad skets donker prentjie Die misdaadprentjie is nie heeltemal so donker soos wat ’n mens dalk aflei uit mediaberigte nie, sê die Instituut vir Sekerheidstudies.
Sondag, 11 September 2011, 08:34:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Robbeneiland-skool in visier
Robbeneiland-skool in visier Die skooltjie op Robbeneiland wat oudpres. Nelson Mandela glo gesê het nooit moet toemaak nie, sluit dalk in Desember.
Sondag, 11 September 2011, 08:34:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mo Shaik 'beveel om te bedank'
Mo Shaik 'beveel om te bedank' Mo Shaik, hoof van SA se Geheimediens, en twee ander top-amptenare van die Nasionale Intelligensie-agentskap is beveel om te bedank.
Sondag, 11 September 2011, 07:22:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA weermag sal in Zanzibar help
SA weermag sal in Zanzibar help Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gaan help met reddingspogings in Tanzanië ná die onlangse veerbootongeluk in Zanzibar.
Sondag, 11 September 2011, 07:22:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema-tugverhoor vandag voortgesit
Malema-tugverhoor vandag voortgesit Julius Malema verskyn vandag weer voor ’n tugverhoor van die ANC. Hy word aangekla dat hy die party in oneer gebring het.
Sondag, 11 September 2011, 04:59:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bees staan bakhand vir skuld aan familie
Bees staan bakhand vir skuld aan familie Bees Roux (28) het nie die R750 000 wat hy belowe het aan die familie van die metropolisielid wat hy doodgeslaan het nie.
Sondag, 11 September 2011, 04:59:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
40 vermoedelik by restaurant vergiftig
40 vermoedelik by restaurant vergiftig Ongeveer 40 mense, insluitend verskeie kinders, het by 'n minibustaxistasie in Rustenburg inmekaargesak weens klaarblyklike vergiftiging.
Saterdag, 10 September 2011, 20:31:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ongeluk eis 2 toe taxi agteruit ry
Ongeluk eis 2 toe taxi agteruit ry Twee mense is dood en ses ander beseer toe 'n vragmotor van agter af in 'n minibustaxi vasgery het wat besig was om agteruit te ry.
Saterdag, 10 September 2011, 19:22:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jeugliga sal nie om verskoning vra, sê Malema
Jeugliga sal nie om verskoning vra, sê Malema Julius Malema het gesê die ANC-jeugliga sal nie om verskoning vra vir die omstandighede wat tot sy tugverhoor aanleiding gegee het nie.
Saterdag, 10 September 2011, 15:58:09© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema verklaar 'ekonomiese oorlog' teen wittes
Malema verklaar 'ekonomiese oorlog' teen wittes Julius Malema het by 'n byeenkoms van die ANC-jeugliga in Alexandra 'n "ekonomiese oorlog" teen die "wit minderheid" in die land verklaar.
Saterdag, 10 September 2011, 14:45:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee vermeende kapers vas
Twee vermeende kapers vas Twee mans is in hegtenis geneem nadat gevind is hulle is in besit van ‘n gekaapte motor naby Mmametlhake, het die polisie in Mpumalanga gesê.
Saterdag, 10 September 2011, 13:44:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man brand dood in sy huis
Man brand dood in sy huis ‘n Man het doodgebrand toe sy hut in die Asanda- informele nedersetting in die Strand aan die brand geslaan het, het rampbestuur gesê.
Saterdag, 10 September 2011, 13:44:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
700 Nooddienswerkers in Jhb gaan staak
700 Nooddienswerkers in Jhb gaan staak Sowat 700 nooddienswerkers (EMS) in Johannesburg gaan volgende week staak, het die munisipale vakbond Samwu gesê.
Saterdag, 10 September 2011, 12:58:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Privaat-motors moontlik in Jhb-middestad verban
Privaat-motors moontlik in Jhb-middestad verban Die Johannesburgse metro oorweeg dit om privaat motors uit sekere dele van die middestad te verban, het ‘n nuusberig gesê.
Saterdag, 10 September 2011, 12:46:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas wat op polisie skiet
Man vas wat op polisie skiet Die polisie het ‘n man in hegtenis geneem nadat hy in belhar, Kaapstad, op ‘n polisieman geskiet het, het polisie in die Wes-Kaap gesê.
Saterdag, 10 September 2011, 11:37:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regsman in sop oor ‘rassistiese wit landdroste’
Regsman in sop oor ‘rassistiese wit landdroste’ Tugstappe is begin teen ’n Regshulpraad-prokureur wat glo rassistiese aanmerkings oor veral wit landdroste op Facebook gemaak het.
Saterdag, 10 September 2011, 07:10:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wen Schuster se Bok Tjoppie
Wen Schuster se Bok Tjoppie Beeld gee vyf CD’s deur Leon onderteken weg om die Rugby-Wêreldbeker 2011 te vier.
Saterdag, 10 September 2011, 07:00:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vermeende stropers geskiet
Vermeende stropers geskiet Twee vermeende renosterstropers is dood en nog een gewond tydens ’n wilde skietgeveg tussen soldate en veldwagters in die Krugerwildtuin.
Vrydag, 9 September 2011, 21:30:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bring buro vir narkotika terug – DA
Bring  buro vir narkotika terug – DA Die DA eis dat die departement van polisie die Suid-Afrikaanse Narkotikaburo (Sanab) herinstel. Sanab, wat een van die polisie se spesialiseenhede was, is in 2004 deur die voormalige polisiehoof Jackie Selebi ontbind en Sanab-lede is na polisiekantore ver
Vrydag, 9 September 2011, 21:29:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bees Roux boet vir sersant se dood
Bees Roux boet vir sersant se dood Die Blou Bul-stut Bees Roux is ’n opgeskorte vonnis en boete opgelê nadat hy in ’n pleitooreenkoms skuld beken het aan strafbare manslag ná die dood van ’n lid van die Tshwane-metropolisie.
Vrydag, 9 September 2011, 21:29:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Toestel vir dronktoetse haal nie die paal in hof
Toestel vir dronktoetse haal nie die paal in hof Slegs ’n bloedtoets sal voorlopig wettiglik aanvaar word wanneer mense vir dronkbestuurtoetse afgetrek word.
Vrydag, 9 September 2011, 21:29:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skandering is beste nóg van menslike voorsaat se skedel
Skandering is beste  nóg van menslike voorsaat se skedel Kleiner as die breedte van ’n haar – só fyn was die beste skandering wat tot nog toe van ’n menslike voorsaat se skedel gemaak is.
Vrydag, 9 September 2011, 21:29:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Misdadigers in Wes-Kaap kan nie wegkruip danksy publiek se samewerking, sê polisiehoof
Misdadigers in Wes-Kaap kan nie wegkruip danksy publiek se samewerking, sê polisiehoof Daar is geen wegkruipplek vir misdadigers in die Wes-Kaap nie. Dít was gister die boodskap aan kwaaddoeners van die provinsiale polisiehoof, lt.genl. Arno Lamoer.
Vrydag, 9 September 2011, 21:29:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Naaldekoker-meisie kry ’n nuwe arm
Naaldekoker-meisie kry ’n nuwe arm In haar rooi-en-wit gestreepte baaikostuum staan die standbeeld van ’n kind, arms uitgestrek, terwyl haar skepper versigtig aan haar werk.
Vrydag, 9 September 2011, 21:29:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Borgtog-ondersoek na regter se weduwee weer uitgestel
Borgtog-ondersoek na regter se weduwee weer uitgestel Die borgtog-ondersoek na me. Thandi Maqubela wat van die moord op haar man aangekla word, is gister weer eens uitgestel.
Vrydag, 9 September 2011, 21:29:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Vroue op plase moet ingelig word oor gevare’
‘Vroue op plase moet ingelig word oor gevare’ ’n Ma en plaaswerker het gister op die internasionale dag vir fetale alkoholsindroom (FAS) gepleit dat ma’s beter oor die gevare van alkoholgebruik tydens swangerskap ingelig word.
Vrydag, 9 September 2011, 21:29:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lasbrief uitgereik vir Hlophe se seun
Lasbrief uitgereik vir Hlophe se seun ’n Lasbrief vir die inhegtenisneming van regter John Hlophe, die Wes-Kaapse regter-president, se seun is gister in die Bellville-streekhof uitgereik nadat hy versuim het om by die hof op te daag vir sy vonnisverhoor.
Vrydag, 9 September 2011, 21:29:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Uitgeputte Buthelezi vir ’n week in hospitaal opgeneem
Uitgeputte Buthelezi  vir ’n week  in hospitaal  opgeneem Mnr. Mangosuthu Buthelezi, IVP-leier, is eergister weens uitputting in ’n hospitaal in Empangeni opgeneem.
Vrydag, 9 September 2011, 21:04:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Skeiding van magte dán in die gedrang’
‘Skeiding van magte dán in die gedrang’ Dit sal teen die grondwetlike vereistes van die skeiding van magte en die onafhanklikheid van die regbank vloek as pres. Jacob Zuma voortgaan om vyf waarnemende regters vir die konstitusionele hof aan te stel.
Vrydag, 9 September 2011, 21:04:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Asemtoets vir dronkes nie meer hiér aanvaar
Asemtoets vir dronkes nie meer hiér aanvaar Net ’n bloedtoets sal voorlopig wettiglik aanvaar word wanneer mense vir dronkbestuurtoetse afgetrek word.
Vrydag, 9 September 2011, 21:04:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meisie in varkhok verkrag: Man lewenslank tronk toe
Meisie in varkhok verkrag:  Man lewenslank tronk toe Twee vonnisse van lewenslange tronkstraf en nog 46 jaar is gister opgelê aan ’n verkragter wat tien jaar met ’n minderjarige meisie seks gehad het.
Vrydag, 9 September 2011, 21:04:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Renosters: Twee stropers dood in wildtuin-skietery
Renosters: Twee stropers dood in wildtuin-skietery Twee vermeende renosterstropers is dood en nog een gewond tydens ’n wilde skietgeveg met soldate en veldwagters in die Krugerwildtuin.
Vrydag, 9 September 2011, 21:04:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
10 onnies sterf op N4 op pad na konferensie
10 onnies sterf op N4 op pad na konferensie 15 mense, onder wie tien onderwysers, is gisteroggend in ’n gru-ongeluk op die N4-hoofweg naby Zeerust in Noordwes dood toe twee voertuie reg van voor gebots het.
Vrydag, 9 September 2011, 21:04:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
JZ sê eers maande later hy ontplooi weermag
JZ sê eers maande later hy ontplooi weermag Eers nege maande nadat pres. Jacob Zuma die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) na die Golf van Guinee ontplooi het, het hy die Nasionale Vergadering (NV) daaroor ingelig.
Vrydag, 9 September 2011, 21:04:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jeugleiers ‘geïntimideer’
Jeugleiers ‘geïntimideer’ Op die vooraand van die hervatting van hul tugverhoor beweer die ANC-jeugliga sy leiers word in die vroeë oggendure besoek en geïntimideer deur mense wat hulle as lede van die Nasionale Intelligensie-agentskap (NIA) voordoen.
Vrydag, 9 September 2011, 21:04:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Totsiens stink Bruma-meer, hallo groen park!
Totsiens stink Bruma-meer, hallo groen park! Ná 31 jaar is die Bruma-meer in die ooste van Johannesburg se dae nou getel. “Dié rioolsloot gaan hopelik binnekort verander word in ’n ekovriendelike park met ’n rivier wat daardeur loop,” het mnr. Dan Masemola, woordvoerder van die Johannesbur
Vrydag, 9 September 2011, 21:00:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vonnis ná plaasaanval tersyde gestel
Vonnis ná plaasaanval tersyde gestel ’n Man se 17 jaar tronkstraf weens die aanval op ’n egpaar op ’n plaas buite Vredefort is op appèl weens ontoelaatbare getuienis tersyde gestel.
Vrydag, 9 September 2011, 20:51:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee se misdade glo weens ledigheid
Twee se misdade glo weens ledigheid Ledigheid is die duiwel se oorkussing, het mnr. Bastiaan Theunissen gister in die Bloemfonteinse streekhof oor die dade van sy twee kliënte gesê.
Vrydag, 9 September 2011, 20:47:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rooi Taxi vaar vir oulaas
Rooi Taxi vaar vir oulaas Ná baie soene, drukkies en ’n groot lawaai het die Rooi Taxi Donderdag vir die laaste keer na Gough-eiland gevaar.
Vrydag, 9 September 2011, 20:38:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mooi, goeie mense, maar ai tog daai Kiwi-pet
Mooi, goeie mense, maar ai tog daai Kiwi-pet Die mense wat in tannie Faith van Wyk se Priskab-koffiewinkel op Prieska instap, lyk na heel gawe Suid-Afrikaners. Maar die pa...
Vrydag, 9 September 2011, 20:38:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brüssow se Caroline mis hom sommer baie
Brüssow se Caroline mis hom sommer baie Hulle gesels elke dag. Of op Skype of met Blackberry-messenger (BBM) of albei. En sy verlang erg na hom. “Hierdie jaar word nou lank.”
Vrydag, 9 September 2011, 20:32:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sonny Wool 100%-suksesvol ná dag een
Sonny Wool 100%-suksesvol ná dag een IN die Wêreldbeker-sokkertoernooi het Paul die heldersiende seekat die uitslae van sokkerwedstryde keer op keer in die kol voorspel.
Vrydag, 9 September 2011, 20:30:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ouers erg bekommerd oor vermiste dogter
Ouers erg bekommerd oor vermiste dogter Die ouers van ’n 13-jarige meisie van Galeshewe is siek van bekommernis nadat sy Sondag op pad na die winkel verdwyn het.
Vrydag, 9 September 2011, 20:30:51© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verkragter se vonnis verlig
Verkragter se vonnis verlig ’n Jong man (19) van die dorp wat sy halfsuster verkrag het, se “skokkend swaar en onvanpaste” vonnis, is tot agt jaar verminder.
Vrydag, 9 September 2011, 20:30:51© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vervalsing: Owerheid beskuldig
Vervalsing: Owerheid beskuldig Die Burgerlugvaartowerheid word daarvan beskuldig dat hy veiligheidsdokumente wat met ’n vliegtuig verband hou, vervals het.
Vrydag, 9 September 2011, 20:30:50© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mieliepap glo dié suksesresep vir Springbokke se spierkrag
Mieliepap glo dié suksesresep vir Springbokke se spierkrag Mieliepap en ander Suid-Afrikaanse kos kan dalk net die letterlike bestanddeel in die suksesresep van die Springbokke se Wêreldbeker-rugbytoernooi wees.
Vrydag, 9 September 2011, 20:30:50© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hof hoor van video-opnames
Hof hoor van video-opnames Video-opnames van ’n rooftog by die Coca Cola-depot wys hoe vyf mans die perseel met ’n geroofde motor betree en dit later by die Flamingo Casino agterlaat.
Vrydag, 9 September 2011, 20:30:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Prokureur vir eers verbied om te praktiseer
Prokureur vir eers verbied om te praktiseer Mnr. Len Coetzee, ’n prokureur van die stad, is deur die Noord-Kaapse hooggeregshof voorlopig verbied om te praktiseer.
Vrydag, 9 September 2011, 20:30:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kroonstad steier wéér onder kragkrisis
Kroonstad steier wéér onder kragkrisis Terwyl duisende inwoners nog nie eens finansieel herstel het nie, is minstens 80% van die dorp weer verlam weens ’n kragonderbreking.
Vrydag, 9 September 2011, 20:28:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vra vir boeie weens ‘neigings’
Man vra vir boeie weens ‘neigings’ ’n Gewese speurder wat ’n dronkbestuur-dossier na bewering aan ’n beskuldigde verkoop het, huilend genoem hy het selfmoordneigings en moet geboei word.
Vrydag, 9 September 2011, 20:28:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee van vyf finaliste in Idols kom van NK
Twee van vyf finaliste in Idols kom van NK Twee van die vyf finaliste van die Idols-kompetisie kom van Kimberley en die kanse is goed dat hulle ná Dinsdagaand steeds finaliste sal bly.
Vrydag, 9 September 2011, 20:28:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-AWB-leier weer in hof
Oud-AWB-leier weer in hof ’n Minderjarige seun is saam met die oud-AWB-leier mnr. André Visagie van die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie aangekla.
Vrydag, 9 September 2011, 20:28:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man doodgesteek, lyk toe in vrieskas gesit
Man doodgesteek, lyk toe in vrieskas gesit Die dag nadat die misdaadstatistieke deur die minister van polisie bekend gemaak is, is die man hier doodgesteek en in sy eie vrieskas gestop.
Vrydag, 9 September 2011, 20:28:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inus sê navorsing wys NP-leiers onder FW het boedel oorgegee
Inus sê navorsing wys NP-leiers onder FW het boedel oorgegee Die Nasionale Party onder oudpres. FW de Klerk het ná 1990 boedel oorgegee en hul ondersteuners in die steek gelaat.
Vrydag, 9 September 2011, 13:21:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Dís waar liefde begin het’
‘Dís waar liefde begin het’ Terwyl die land gereed maak om die Springbokke te ondersteun, is baie van die stad se inwoners getroue All Black-ondersteuners.
Donderdag, 8 September 2011, 21:10:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gryp in, smeek opposisie
Gryp in, smeek opposisie Verliese van meer as R1 miljard per jaar, ’n gemiddeld van tien treine wat per dag gekanselleer moet word, verlammende kragkrisisse en dood.
Donderdag, 8 September 2011, 21:10:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.