Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
KZN: Vrou sterf in taxi-ongeluk
KZN: Vrou sterf in taxi-ongeluk ‘n Vrou is dood en 15 ander mense is beseer toe ‘n taxi naby Stanger in KwaZulu-Natal omgeslaan het, het paramedici gesê.
Saterdag, 17 September 2011, 19:55:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tiener steek vrou (86) dood
Tiener steek vrou (86) dood ‘n Tiener is in hegtenis geneem omdat hy na bewering ‘n 86-jarige vrou in Bityi naby Mthata doodgesteek het, het die polisie gesê.
Saterdag, 17 September 2011, 17:58:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eskom ontvang unie se eise
Eskom ontvang unie se eise Lede van die National Union of Mineworkers het 'n optog na Eskom se kantore in Johannesbur gehou om 'n memorandum met eise te oorhandig
Saterdag, 17 September 2011, 16:55:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bejaardes op plaas naby Knysna beroof
Bejaardes op plaas naby Knysna beroof 'n Bejaarde egpaar is op hulle plaas naby Knysna van kontant, juweliersware en vuurwapens beroof, het RSG berig.
Saterdag, 17 September 2011, 15:57:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas wat kind met mes doodmaak, sussie wond
Man vas wat kind met mes doodmaak, sussie wond 'n Agtjarige meisie is dood en haar 11-jarige suster gewond toe hulle in Grabouw in die Boland deur 'n buurman met 'n mes aangeval is.
Saterdag, 17 September 2011, 14:56:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Priester-moordenaar gevonnis
Priester-moordenaar gevonnis Die selferkende moordenaar van 'n 70-jarige Katolieke priester van Diepsloot, Nelson Malope, is tot 18 jaar lank tronkstraf gevonnis.
Saterdag, 17 September 2011, 13:55:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Paartjie vas wat padfonds bedrieg
Paartjie vas wat padfonds bedrieg Die polisie in Noordwes en die Valke het 'n egpaar in hegtenis geneem wat hulle as dokters voorgedoen het om die padongelukkefonds te bedrieg.
Saterdag, 17 September 2011, 12:02:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaap betoog teen omstrede mediawet
Kaap betoog teen omstrede mediawet Burgerlike organisasies hou 'n optog na die parlement in Kaapstad om protes aan te teken teen die sogenaamde Wetsontwerp op Geheimhouding.
Saterdag, 17 September 2011, 11:08:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Miljoen liter drank in NW in drein afgegooi
Miljoen liter drank in NW in drein afgegooi Byna ’n miljoen liter drank, maar nie ’n druppel om te drink nie. Dit was die geval in Potchefstroom toe 919 341 liter drank in dreine weggevloei het.
Saterdag, 17 September 2011, 09:53:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou wat haar bure teister, pleeg selfmoord
Vrou wat haar bure teister, pleeg selfmoord Die Oos-Randse vrou wat daarvan beskuldig is dat sy haar bure se lewe die afgelope ses jaar hel gemaak het, het haar in haar motor vergas.
Saterdag, 17 September 2011, 09:53:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Verbod op vryheidsliedere spuug in Mandela se gesig’
‘Verbod op vryheidsliedere spuug in Mandela se gesig’ Om die vryheidsliedere van apartheidstryders weg te neem, is soos om “in die gesig van oudpres. Nelson Mandela te spuug”.
Saterdag, 17 September 2011, 08:56:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Makelaar steel, kry 8 j.
Makelaar steel, kry 8 j. ’n Makelaar van Bloemfontein wat meer as R800 000 van ’n weduwee moes belê, maar dit toe self gebruik het, is tot agt jaar tronkstraf gevonnis.
Saterdag, 17 September 2011, 07:03:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA media vereer Hammerl met topprys
SA media vereer Hammerl met topprys Die ontslape fotograaf Anton Hammerl is by die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum se jaarlikse gala-ete met die Nat Nakasa-toekenning vereer.
Saterdag, 17 September 2011, 06:03:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boere op oorlogspad oor tolpaaie
Boere op oorlogspad oor tolpaaie Vrugteboere van Elgin en Grabouw is op die oorlogspad oor die miljoene rande wat dit die vrugtebedryf aan tolgeld op die N2-tolpad gaan kos,
Saterdag, 17 September 2011, 05:05:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
De Klerk: Laat die Dalai Lama kom kuier
De Klerk: Laat die Dalai Lama kom kuier 'n Oop samelewing wat godsdienstige leiers respekteer, behoort die Dalai Lama te verwelkom, het die voormalige president gesê
Vrydag, 16 September 2011, 20:58:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wapens: ‘ANC kan skei’
Wapens: ‘ANC kan skei’ Pres. Jacob Zuma het die ANC nie vooraf ingelig oor sy besluit om die ondersoek na die wapentransaksie te heropen nie.
Vrydag, 16 September 2011, 20:37:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema se eerste oorwinning: Een klag teen hom teruggetrek
Malema se eerste oorwinning: Een klag teen hom teruggetrek Mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, het gister sy eerste oorwinning in sy tugverhoor deur die ANC behaal.
Vrydag, 16 September 2011, 20:37:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sak-drama: ‘Laat minister opdok’
Sak-drama: ‘Laat minister opdok’ Die minister van internasionale betrekkinge móét meer as R200 000 aan belastingbetalersgeld terugbetaal wat op ’n private straler “vermors is” nadat sy geweier het om haar handsak deur ’n skandeerder op ’n lughawe in Noorweë te sit, het oppos
Vrydag, 16 September 2011, 20:37:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Miljoen liter drank in NW in drein afgegooi
Miljoen liter drank in  NW in drein afgegooi Byna ’n miljoen liter drank, maar nie ’n druppel om te drink nie. Dit was gister die geval by die polisie se eenheid vir openbare orde in Potchefstroom toe 919 341 liter drank ter waarde van R755 000 in dreine weggevloei het.
Vrydag, 16 September 2011, 20:37:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hervormers, versoen tog’
‘Hervormers, versoen tog’ ‘Kom tog om Christus ontwil met God, maar ook met mekaar tot versoening solank daar nog geleentheid is.”
Vrydag, 16 September 2011, 20:37:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nzimande wil dié tale nóú bevorder
Nzimande wil dié tale nóú bevorder Die beleid oor die bevordering van Afrika-tale en veeltaligheid kan nie langer stof vergader nie en konkrete praktiese planne moet nou in dié verband gemaak word.
Vrydag, 16 September 2011, 20:37:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Opposisie maan dié wet kan SA duur te staan kom
Opposisie maan dié wet kan SA duur te staan kom Die parlement stem Dinsdag oor ’n wetsontwerp wat opposisiepartye gister gewaarsku het groot, onvoorsiene en negatiewe gevolge vir die land kan hê.
Vrydag, 16 September 2011, 20:37:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meer as staat se syfers hou dalk tuis skool
Meer as staat se syfers hou  dalk tuis skool Die syfers van ouers wat by provinsiale onderwysdepartemente aansoek doen om kinders tuis te onderrig, het die laaste jare gefluktueer en weerspieël waarskynlik nie die ware toedrag van sake nie.
Vrydag, 16 September 2011, 20:37:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dra ’n sitplekgordel! ‘Dit kan padsterftes laat daal’
Dra ’n sitplekgordel! ‘Dit kan padsterftes laat daal’ Meer as 1 200 kinders jonger as tien jaar het in 2009 in padongelukke omgekom, maar die sterftekoers kan baie verlaag word as mense net sitplekgordels dra.
Vrydag, 16 September 2011, 20:37:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Makelaar steel, kry 8 j.
Makelaar steel, kry 8 j. ’n Makelaar van Bloemfontein wat meer as R800 000 van ’n weduwee moes belê, maar dit toe self gebruik het, is gister tot agt jaar tronkstraf gevonnis.
Vrydag, 16 September 2011, 20:37:00© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man vier sy hart se 'mondigwording'
Man vier sy hart se 'mondigwording' Met ’n groot hartvormige koek en ’n mondigwordingsleutel met ’n 21 op, gaan mnr. Tjaart Steyn (45) sy spesiale “hartverjaardag” vier.
Vrydag, 16 September 2011, 20:26:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA media vereer Hammerl met topprys
SA media vereer  Hammerl met topprys Die ontslape fotograaf Anton Hammerl is gisteraand by die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) se jaarlikse gala-ete met die Nat Nakasa-toekenning vereer.
Vrydag, 16 September 2011, 20:25:30© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kampioen ‘bly kalm en hou kop’ as hy sy 10000 skape tel
Kampioen ‘bly kalm en hou kop’ as hy sy 10000 skape tel ’n Skaapboer móét weet hoeveel skape hy het. “Nou wat is die maklikste? Tél hulle,” het mnr. Ponk van Zyl (76), ’n deelnemer aan die Suidpunt van Afrika Skaaptelkampioenskap op die laaste dag van die Agri Mega-week op Bredasdorp, gesê.
Vrydag, 16 September 2011, 20:13:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onnie in hof op Wellington ná seun glo gemolesteer is
Onnie in hof op Wellington ná seun glo gemolesteer is ’n Onderwyser aan een van die hoërskole op die dorp het gister weer vlugtig in die plaaslike landdroshof verskyn op ’n aanklag van onsedelike aanranding.
Vrydag, 16 September 2011, 20:13:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Advokaat onttrek aan Boord-moordsaak oor ‘verskille’
Advokaat onttrek aan Boord-moordsaak oor ‘verskille’ Die regsverteenwoordiger van die enigste oorblywende beskuldigde in die sogenaamde Die Boord-moordsaak het haar gister aan die saak onttrek.
Vrydag, 16 September 2011, 20:13:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Groep slaag met historiese sprong
Groep slaag met historiese sprong Drie Suid-Afrikaners en ’n Namibiër het gister die eerste mense geword om van die hoogste berg in Afrika af te skermsweef.
Vrydag, 16 September 2011, 20:13:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kinders se fiksheid getoets
Kinders se fiksheid getoets Duisende kinders van reg oor die Skiereiland neem sedert gister deel aan ’n sportuitdaging van 50 uur wat by die WP-krieketveld in Nuweland gehou word.
Vrydag, 16 September 2011, 20:13:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SKA-doelwit nou ná jare in sig
SKA-doelwit nou ná jare in sig Ná jare se werk het Suid-Afrika vandeesweek die verslae ingedien om die Square Kilometre Array (SKA) hier te bou.
Vrydag, 16 September 2011, 20:13:28© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zille sit uitdagende Twitter-volgeling blitsvinnig op sy plek
Zille sit uitdagende Twitter-volgeling blitsvinnig op sy plek As jy die DA-leier, me. Helen Zille, tot ’n woordestryd wil uitdaag, moet jy seker maak dat jy ten minste kan spel.
Vrydag, 16 September 2011, 20:13:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Weduwee kry streng borgtogvoorwaardes
Weduwee kry streng borgtogvoorwaardes Me. Thandi Maqubela is weer ’n vry vrou, maar sy moet haar van vandag af elke dag by ’n polisiekantoor aanmeld as deel van haar borgtogvoorwaardes.
Vrydag, 16 September 2011, 20:13:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boere kry dalk meer magte teen roofdiere
Boere kry dalk meer magte teen roofdiere Veeboere se magte om roofdiere soos rooijakkalse te beheer kan moontlik uitgebrei word. Altesaam 480 jagpermitte is reeds uitgereik om die probleem te beheer.
Vrydag, 16 September 2011, 20:13:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onderwyseres (33) sterf onverwags aan hart
Onderwyseres (33) sterf onverwags aan hart Skaars 20 maande nadat haar ouers wreed op hul plaas vermoor is, is ’n gewilde onderwyseres dood nadat haar hart gaan staan het.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dam word steeds besoedel
Dam word steeds besoedel Water uit die Homevale-rioolaanleg loop steeds uit retensiedamme in Kamfersdam in en oorspoel die treinspoor wat verby die dam loop.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bees se kontrak nie hernu
Bees se kontrak nie hernu Die Blou Bul-stut Bees Roux (28) se rugbykontrak gaan nie deur die Blou Bulle-Maatskappy hernu word nie.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:50© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Hy het my lewe vernietig’
‘Hy het my lewe vernietig’ Sy hande is styf in mekaar verwring en soms is sy oë blinknat terwyl hy vertel van die “stout oom” wat hom gemolesteer het toe hy 17 was.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:50© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man gevonnis vir moord op dokter (76)
Man gevonnis vir moord op dokter (76) Die jong man wat ’n afgetrede dokter beroof en so erg aangerand het dat sy later in die hospitaal dood is, is 22 jaar tronkstraf opgelê.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister gelooi oor ‘geldmorsery’ ná handsakdrama
Minister gelooi oor ‘geldmorsery’ ná handsakdrama Die minister van internasionale betrekkinge móét meer as R200000 aan belastingbetalersgeld terugbetaal wat op ’n private straler “vermors is”.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA verslag oor SKA ingedien
SA verslag oor SKA ingedien Ná jare se werk het Suid-Afrika vandeesweek die verslae ingedien om die Square Kilometre Array (SKA) hier te huisves.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Omstrede vrou pleeg selfmoord
Omstrede vrou pleeg selfmoord Die Oos-Randse vrou wat daarvan beskuldig is dat sy haar bure se lewe hel gemaak het, het haarself gistermiddag in haar motor vergas.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
’n Aandjie in ’n kroeg op Vosburg
’n Aandjie in ’n kroeg op Vosburg Hier in die Ketel-koffiewinkel op Vosburg speel Afrikaanse musiek. Netnou het Lianie May iets van ’n sneeuman gesing en treingeluide gemaak.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Makelaar gevonnis oor weduwee se geld
Makelaar gevonnis oor weduwee se geld ’n Makelaar van Bloemfontein wat meer as R800000 van ’n weduwee van moes belê en toe self gebruik het, is tot agt jaar tronkstraf gevonnis.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Prys vir rekenaars glo R25
Prys vir rekenaars glo R25 Van die rekenaars wat na bewering uit ’n regeringsdepartement én ’n skool op die dorp gesteel is, is na bewering vir ’n skamele R25 verkoop.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hof hoor hoe vier vermoor, begrawe is
Hof hoor hoe vier vermoor, begrawe is Die lyke van die vier vermoorde Pakistani’s in ’n erf op Clocolan opgegrawe is, is in die graf geskop, voordat dit toegegooi is, blyk uit verklarings.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wapens: Ondersoek kan ANC verdeel
Wapens: Ondersoek kan ANC verdeel Pres. Jacob Zuma het die ANC nie vooraf ingelig van sy besluit om die ondersoek na die wapentransaksie te heropen nie.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Krag glo tot 760% meer
Krag glo tot 760% meer 'n Bekende sakeman van Bloemfontein, sê sy elektrisiteitsrekening vir die landgoed het die afgelope maand van R34000 tot R121000 gestyg.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stille Mangaung-waters, diepe grond...
Stille Mangaung-waters, diepe grond... Die waterkrisis in die groter Mangaung-gebied wat vandag sy 13de dag binnegaan, het gister verder verdiep a.g.v. erge druk op die reservoirs.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema 1 – tugkomitee 0
Malema 1 – tugkomitee 0 Mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, het gister sy eerste oorwinning in sy tugverhoor deur die ANC behaal.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Francine ‘het passie van God in haar gedra’
Francine ‘het passie van God in haar gedra’ Talle mense het met kerse op die lowergroen grasperkbyeengekom om die lewe van die geliefde mev. Francine van der Merwe te vier.
Vrydag, 16 September 2011, 20:10:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma oppad na New York vir VN-Algemene Vergadering
Zuma oppad na New York vir VN-Algemene Vergadering Jacob Zuma en die minister van internasionale betrekkinge sal Sondag na New York vertrek om die VN se Algemene Vergadering by te woon..
Vrydag, 16 September 2011, 20:04:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kroeg-eienaar ernstig gewond in rooftog
Kroeg-eienaar ernstig gewond in rooftog 'n Kroeg-eienaar in Siyabuswa in Mpumalanga is ernstig gewond toe 'n groep gewapende mans by sy krog instorm en hom en sy vrou beroof.
Vrydag, 16 September 2011, 20:03:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou dood toe taxi bo-oor haar rol
Vrou dood toe taxi bo-oor haar rol ‘n Vrou is dood en 12 mense beseer toe ‘n minibus-taxi en vier ander voertuie op die Ben Schoeman-snelweg in ‘n ongeluk betrokke is.
Vrydag, 16 September 2011, 19:09:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moyo wil homself verdedig
Moyo wil homself verdedig ‘n Beskuldigde in verskeie insidente van gewapende roof, wil homself teen ‘n aanklagte van ontsnapping uit aanhouding verdedig.
Vrydag, 16 September 2011, 18:03:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aanklag teen Malema teruggetrek
Aanklag teen Malema teruggetrek Een van die aanklagte in die dissiplinêre verhoor van die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema is voorwaardelik teruggetrek.
Vrydag, 16 September 2011, 17:54:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SABC dok op vir werkers se DStv
SABC dok op vir werkers se DStv Die openbare uitsaaier SABC het meer as R100 000 betaal vir sy werknemers se M-Net- en DStv-subskripsiefooie, het News24 berig.
Vrydag, 16 September 2011, 17:53:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
China se kondome te klein, beslis hof
China se kondome te klein, beslis hof Die Pretoriase hooggeregshof het 'n besluit van die regering tersyde gestel ná die toekenning vir 'n tender vir Chinees-vervaardigde kondome.
Vrydag, 16 September 2011, 17:53:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onwettige mynwerkers in Noord-Kaap vasgetrek
Onwettige mynwerkers in Noord-Kaap vasgetrek Ten minste twee-en-twintig mense, wat ‘n onwettige myn naby die Oranjerivier in die Noordkaap bedryf het, is in hegtenis geneem.
Vrydag, 16 September 2011, 17:48:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou laat kêrel toe om ma te vermoor
Vrou laat kêrel toe om ma te vermoor ‘n Vrou het erken dat sy haar kêrel toegelaat het om haar ma te vermoor sodat hulle haar lewensversekering kan gebruik om hul skuld te betaal
Vrydag, 16 September 2011, 15:01:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kubermisdaad neem toe in SA
Kubermisdaad neem toe in SA 84% van volwasse Suid-Afrikaners wat aanlyn is, het aangedui dat hulle slagoffers van kubermisdaad was, het The Star berig.
Vrydag, 16 September 2011, 14:09:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Bad Brad' onskuldig bevind
'Bad Brad' onskuldig bevind Die voormalige Big Brother-bekende Brad Wood en sy vier medebeskuldigdes is onskuldig bevind op aanklagte van moord en poging tot moord.
Vrydag, 16 September 2011, 13:27:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verkeersman deur taxibestuurders aangeval
Verkeersman deur taxibestuurders aangeval Twee taxibestuurders is in hegtenis geneem nadat hulle glo 'n verkeersbeampte in Kaapstad aangerand het, het die stad gesê.
Vrydag, 16 September 2011, 13:24:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wapenskandaal: Zuma was 'nie onder druk'
Wapenskandaal: Zuma was 'nie onder druk' Pres. Jacob Zuma het besluit hy is dit aan die publiek verskuldig om die ondersoek na die wapenskandaal te heropen, sê sy woordvoerder.
Vrydag, 16 September 2011, 11:11:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister se tirade op lughawe kos duisende
Minister se tirade op lughawe kos duisende Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se tirade op 'n lughawe in Oslo het belastingbetalers duisende rande gekos.
Vrydag, 16 September 2011, 10:06:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sindikaat steel hekmotors (video)
Sindikaat steel hekmotors (video) Die vlaag diefstalle van hekmotors het die Bloemfonteinse polisie genoodsaak om ’n spesiale taakspan op die been te bring.
Donderdag, 15 September 2011, 22:02:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geliefde doktersvrou gegroet
Geliefde doktersvrou gegroet Familie en vriende neem vandag finaal afskeid van die geliefde doktersvrou mev. Francine van der Merwe, wat in 'n grusame botsing gesterf het.
Donderdag, 15 September 2011, 22:02:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.