Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Swartwitpens vir R12m. verkoop
Swartwitpens vir R12m. verkoop ’n Swartwitpensbul is eergister op ’n wildveiling in Gravelotte in Limpopo vir ’n rekordprys van R12,2miljoen verkoop.
Sondag, 9 September 2012, 22:36:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Fanie maak vinnig plan
Fanie maak vinnig plan Hy het geweet hy moes duik om te wen, want bloot afsak sou nie genoeg wees nie.
Sondag, 9 September 2012, 22:36:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Arabierperd haal R1miljoen op spogveiling
Arabierperd haal R1miljoen op spogveiling Altesaam 38 perde is Saterdag op die eerste prestige-arabierperdveiling in Suid-Afrika teen derduisende rande opgeveil.
Sondag, 9 September 2012, 22:36:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dit gaan oor mense en nie getalle’
‘Dit gaan oor mense en nie getalle’ Die winkelgroep Woolworths het gister sy indiensnemingbeleid in advertensies in Sondagkoerante verdedig.
Sondag, 9 September 2012, 22:36:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bobbejane ál hoe meer op strooptogte
  In die afgelope ses maande het stropery in die suidelike voorstede onaanvaarbaar hoë vlakke bereik.
Sondag, 9 September 2012, 22:36:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Bokke skop hul balbesit weg’
‘Bokke skop hul balbesit weg’ Die Springbokke skop klakkeloos balbesit weg. En Heyneke Meyer moet dringend die Bokke se wedstrydplan herbedink.
Sondag, 9 September 2012, 22:36:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA verkoop wapentuig
SA verkoop wapentuig Die regering het wapentuig ter waarde van R2,25miljoen aan die Zimbabwiese regering verkoop.
Sondag, 9 September 2012, 22:36:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Aksiegroep reg vir veg
Aksiegroep reg vir veg “Niemand. Niemand en niks het ons genader oor die regering se tegniese verslag oor die ontginning van skaliegas nie.”
Sondag, 9 September 2012, 22:36:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma mik hou na Malema oor myne
Zuma mik hou na Malema oor myne Die voormalige ANC-jeugligaleier Julius Malema het weer ’n kwalik bedekte klap gekry – dié keer van pres. Jacob Zuma.
Sondag, 9 September 2012, 22:36:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ABZ-groep hoop Cele kan Zuma-steun knou
ABZ-groep hoop Cele kan Zuma-steun knou Die spreekwoordelike bokshandskoene in aanloop tot die ANC se leierskonferensie in Mangaung is aan, al is niemand nog in die kryt nie.
Sondag, 9 September 2012, 22:36:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Don Steenkamp wil weer Protea-span haal
Don Steenkamp wil weer Protea-span haal Don Steenkamp wil einde vanjaar weer ’n lid van die Suid-Afrikaanse tentpensteekspan wees, het sy voog en afrigter, Bennie Heckroodt, gesê.
Sondag, 9 September 2012, 20:39:35© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Supersport-man erg in Vrystaat-stadion aangerand
Supersport-man erg in Vrystaat-stadion aangerand ’n Senior werknemer van Supersport is die naweek só erg in die Vrystaat-stadion aangerand, dat hy ’n operasie moes ondergaan om sy blaas te herstel.
Sondag, 9 September 2012, 20:23:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Egpaar bedenklik ná aanval in Zim
Egpaar bedenklik ná aanval in Zim ’n Vragmotorbestuurder van Nigel en sy vrou is in ’n bedenklike toestand in die Milpark-hospitaal in Johannesburg nadat hulle verlede week wreed in Zimbabwe aangeval is.
Sondag, 9 September 2012, 20:23:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma klap in Malema se rigting
Zuma klap in Malema se rigting Die voormalige ANC-jeugliga-leier, Julius Malema, het weer ’n kwalik bedekte klap gekry – dié keer van pres. Jacob Zuma.
Sondag, 9 September 2012, 20:22:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dapper Ina Bonnette soek berusting in Bfn
Dapper Ina Bonnette soek berusting in Bfn Ina Bonnette het Bloemfontein besoek in ’n poging om ’n hoofstuk in haar gewese nagmerrie-huwelik af te sluit.
Sondag, 9 September 2012, 20:22:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier sterf, meisie beseer in botsing
Vier sterf, meisie beseer in botsing Vier mense, onder wie ’n 36-jarige ma van Modderpoort naby Ladybrand, is Vrydagaand in ’n botsing tussen twee bakkies buite Ladybrand dood.
Sondag, 9 September 2012, 20:22:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Woolies verdedig sy indiensnemingsbeleid in advertensie
Woolies verdedig sy indiensnemingsbeleid in advertensie Die winkelgroep Woolworths het gister in advertensies in Sondagkoerante sy indiensnemingsbeleid verdedig.
Sondag, 9 September 2012, 20:22:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regering verskaf wapens aan Zim
Regering verskaf wapens aan Zim Die regering het wapentuig ter waarde van R2,25miljoen aan die Zimbabwiese regering verkoop.
Sondag, 9 September 2012, 20:22:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Niemand het ons genader, sê groep
Niemand het ons genader, sê groep “Niemand. Niemand en niks het ons genader oor die regering se tegniese verslag vir die ontginning van skaliegas nie.”
Sondag, 9 September 2012, 20:21:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cele pak Zuma ‘vergeefs’ in KZN
Cele pak Zuma ‘vergeefs’ in KZN Die bokshandskoene in aanloop tot die ANC se leierskonferensie in Mangaung is aangetrek, al is daar nog niemand in die kryt nie.
Sondag, 9 September 2012, 20:02:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Woolworths verdedig aanstellings in advertensies
Woolworths verdedig aanstellings in advertensies Die winkelgroep Woolworths het gister sy indiensnemingsbeleid in advertensies in Sondagkoerante verdedig.
Sondag, 9 September 2012, 20:02:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brande vreet reeds 360 000 ha landbougrond
Brande vreet reeds 360 000 ha landbougrond Suid-Afrikaanse boere verloor jaarliks derduisende hektaar landbougrond en weiding weens veldbrande.
Sondag, 9 September 2012, 20:02:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Voelverkenning
Voelverkenning ’n Blinde regsadviseur was so in vervoering toe hy twee mak olifantbulle gestreel en gevoer het dat hy nou graag aan ’n leeu wil vat.
Sondag, 9 September 2012, 20:02:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Herrie oor hoof
Herrie oor hoof Ouers van leerlinge aan die Hoërskool Wagpos op Brits is verdeeld oor hoe Daan Neethling, die hoof, die skool bestuur en van hulle wil hê die onderwysdepartement moet hom dadelik verwyder.
Sondag, 9 September 2012, 20:02:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tolreguleerder stil-stil van baan
Tolreguleerder stil-stil van baan Die regering se plan van meer as ’n jaar gelede om ’n onafhanklike tolpadreguleerder op die been te bring, het ’n stille dood gesterf.
Sondag, 9 September 2012, 20:02:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Einde van dwelmhel
Einde van dwelmhel "Ons wat hier werk, is bevoorreg om een van die ongelooflikste dinge te sien: Hoe mense wat op straat was, hul lywe verkoop het en nie ’n duiwel omgegee het nie, weer mens word.”
Sondag, 9 September 2012, 20:02:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Noordwes-man in nag beroof, vermoor
Noordwes-man in nag beroof, vermoor 'n Man van Bangladesh is in die vroeë oggendure in sy huis in Madibogo, noord van Vryburg in die Noordwes, beroof en vermoor.
Sondag, 9 September 2012, 19:32:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lyk van visserman in nette gevind
Lyk van visserman in nette gevind Die lyk van 'n visserman is Sondagoggend naby Hermanus gevind waar dit onderwater in visnette verstrengel was, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.
Sondag, 9 September 2012, 18:24:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee lyke met steekwonde in Noordwes gevind
Twee lyke met steekwonde in Noordwes gevind Die lyke van twee mans, albei met steekwonde, is in verskillende dele van Jourbeton in die Noordwes gevind, het die polisie gesê.
Sondag, 9 September 2012, 17:08:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Primrose-man vas oor kokaïen, heroïen
Primrose-man vas oor kokaïen, heroïen 'n 33-jarige man is in sy woonstel in Primrose, Germiston in hegtenis geneem ná kokaïen en heroïen in sy besit gevind is.
Sondag, 9 September 2012, 16:03:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
JHB-rekeninge na ouditeur-generaal gestuur
JHB-rekeninge na ouditeur-generaal gestuur Meer as 3 000 Johannesburgse rekeningnavrae wat steeds onopgelos is, sal deur die DA na die ouditeur-generaal (OG) aangestuur word.
Sondag, 9 September 2012, 14:59:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sekuriteitsman skiet meisie, self
Sekuriteitsman skiet meisie, self 'n Man het sy meisie in Marble Hall in die Limpopo-provinsie doodgeskiet voordat hy homself om die lewe gebring het, het die polisie gesê.
Sondag, 9 September 2012, 13:55:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf na motor op hom beland
Man sterf na motor op hom beland 'n Man in sy veertigs is dood toe hy met sy motor teen twee bome in Voortrekkerweg in Roodepoort vasgejaag het, het paramedici gesê.
Sondag, 9 September 2012, 13:55:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Woolies sluit Facebook-blad oor haatspraak
Woolies sluit Facebook-blad oor haatspraak Die kettinggroep Woolworths het besluit om sy Facebook-blad te sluit weens 'n stortvloed negatiewe en neerhalende kommentaar.
Sondag, 9 September 2012, 13:55:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Woolies: 'Wittes werk ook hier'
Woolies: 'Wittes werk ook hier' Te midde van oproepe om Woolworths te boikot het die maatskappy advertensies in Sondag-koerante geplaas om sy indiensnemingsbeleid te verdedig.
Sondag, 9 September 2012, 12:30:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaapstad gee R20 milj. vir stryd teen dwelmbendes
Kaapstad gee R20 milj. vir stryd teen dwelmbendes Kaapstad se veiligheids- en sekurititeitskomitee sê R20 miljoen is opsy gesit om bende-bedrywighede en dwelmhandel hok te slaan.
Sondag, 9 September 2012, 11:18:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Marikana-myners gemartel oor Malema'
'Marikana-myners gemartel oor Malema' Die polisie se misdaadintelligensie het Marikana-myners glo gemartel om te probeer vasstel of hulle deur Julius Malema tot geweld aangehits is.
Sondag, 9 September 2012, 10:04:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pippie slaap binnekort in haar eie bed
Pippie slaap binnekort in haar eie bed Die jong brandslagoffer van Limpopo, Pippie Kruger, sal uiteindelik kan huis toe gaan nadat sy 'n ingewikkelde veloorplanting ontvang het.
Sondag, 9 September 2012, 08:58:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Skaliegas-ontginning kan werk aan 300 000 gee'
'Skaliegas-ontginning kan werk aan 300 000 gee' Shell Suid-Afrika sê hy kan sowat 300 000 werksgeleenthede skep indien hy die lisensie kry om skaliegas in die Karoo te ontgin.
Sondag, 9 September 2012, 07:47:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aanrandingsklag teen Kaapse motoris
Aanrandingsklag teen Kaapse motoris Die Stad Kaapstad sê hy ontvang talle klagtes oor die intimidasie van parkeerbeamptes deur motoriste wat weier om vir parkering te betaal.
Sondag, 9 September 2012, 06:38:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie sterf toe motor teen muur vasjaag
Drie sterf toe motor teen muur vasjaag Drie mans is dood en nog een is beseer toe hul motor teen 'n muur in Chatsworth, KwaZulu-Natal vasgejaag het, het paramedic gesê.
Sondag, 9 September 2012, 05:37:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Hoekom geen blankes onder Marikana-slagoffers?'
'Hoekom geen blankes onder Marikana-slagoffers?' Suid-Afrika moet vra hoekom geen blankes onder dié was wat in die Marikana-slagting dood is nie, het die ANC-jeugliga gesê.
Sondag, 9 September 2012, 05:05:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Hoekom geen blankes onder Marikana-slagoffers'
'Hoekom geen blankes onder Marikana-slagoffers' Suid-Afrika moet vra hoekom geen blankes onder dié was wat in die Marikana-slagting dood is nie, het die ANC-jeugliga gesê.
Saterdag, 8 September 2012, 20:47:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man gesoek ná wrede aanranding in Alberton
Man gesoek ná wrede aanranding in Alberton Die polisie is op soek na ‘n man wat na bewering sy kollega by die SAID se kantore in Alberton gesteek en beroof het, het 'n koerant berig.
Saterdag, 8 September 2012, 20:16:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eskom wil SA gerusstel oor krag
Eskom wil SA gerusstel oor krag Eskom het SA verseker dat daar nie kragonderbrekings sal wees as gevolg van die afskakeling van Eenheid Twee by Koeberg nie.
Saterdag, 8 September 2012, 20:16:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA woedend oor intimidasie teen leerders in N-Kaap
DA woedend oor intimidasie teen leerders in N-Kaap Geen inhegtenisnames is gemaak nadat die DA kriminele aanklagte gelê het teen diegene wat leerders in die Noord-Kaap geïntimideer het nie.
Saterdag, 8 September 2012, 19:36:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun vind ouers se lyke in huis
Seun vind ouers se lyke in huis Die seun van 'n bejaarde paartjie het op sy ouers se lyke in hul huis afgekom nadat hulle vermoedelik deur rowers vermoor is.
Saterdag, 8 September 2012, 17:01:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC is in 'n krisis, meen NUK-lid
ANC is in 'n krisis, meen NUK-lid Pallo Jordan, lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, sê die party se geloofwaardigheid is die laagste in 22 jaar.
Saterdag, 8 September 2012, 16:37:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma vaar uit teen Lonmin
Zuma vaar uit teen Lonmin Pres. Jacob Zuma het die mynbedryf en stakende mynwerkers van die Lonmin-platinummyn gekritiseer, het die openbare uitsaaier berig.
Saterdag, 8 September 2012, 16:37:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie dood toe motor, 4x4 bots
Drie dood toe motor, 4x4 bots Drie mense het gesterf en talle ander is beseer toe ‘n motor en ‘n 4x4 naby Heidelberg, Gauteng, kop teen kop gebots het.
Saterdag, 8 September 2012, 13:27:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Korrupsie moet end kry' – Motlanthe
'Korrupsie moet end kry' – Motlanthe Adj.pres. Kgalema Motlanthe het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om korrupsie te bestry; veral in verband met tenders.
Saterdag, 8 September 2012, 10:44:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Solidariteit vra stakers om vreedsaam te wees
Solidariteit vra stakers om vreedsaam te wees Solidariteit het Amcu en stakende werkers gevra om aan die wêreld te wys dat hulle op ‘n vreedsame wyse kan funksioneer.
Saterdag, 8 September 2012, 09:43:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Diewe steel rekenaars by ASA
Diewe steel rekenaars by ASA Inbrekers het in Atletiek Suid-Afrika (ASA) se hoofkantoor in Houghton ingebreek en al die rekenaars behalwe twee gesteel.
Saterdag, 8 September 2012, 04:49:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ons voel verwaarloos, sê bruin jeugdiges
Ons voel verwaarloos, sê bruin jeugdiges Daar bestaan ’n persepsie onder baie jong mense van Manenberg dat daar van hulle vergeet is. Luidens navorsing deur die Kinderinstituut aan die Universiteit van Kaapstad is daar ’n algemene gevoel dat hulle nie aan die breë Suid-Afrikaanse samelewing
Saterdag, 8 September 2012, 04:49:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Taxi’s moet plek maak vir MyCiTi
Taxi’s moet plek maak vir MyCiTi Verskeie bestuurders van metertaxi’s is omgekrap oor die Kaapse stadsraad se planne om hulle van die Kaapse stasie te verskuif.
Saterdag, 8 September 2012, 04:49:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gerrie hoor gou oor tande
Gerrie hoor gou oor tande Gerrie Coetzee sal oor drie weke hoor of hy wel vervolg sal word omdat hy glo valstande gemaak het sonder dat hy as tandtegnikus geregistreer was.
Saterdag, 8 September 2012, 04:49:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ernst van Dyk en vrou ’n dogter ryker
Ernst van Dyk en vrou ’n dogter ryker Die veteraan- Paralimpiese atleet Ernst van Dyk spog nie net met sy 12de Paralimpiese medalje nie – hy en sy vrou het ook pas ’n dogter ryker geword. Alessandro Zanardi, ’n voormalige Italiaanse Formule 1-renjaer, het hom gisteraand in die handfiets
Saterdag, 8 September 2012, 04:49:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié seerower nie hier om op Loslitdag te plunder nie
Dié seerower nie hier om op Loslitdag te plunder nie ’n Man in ’n donker jas met wilde grys hare en ’n seerower-oogklap het gisteroggend The Book Lounge in Roelandstraat binnegestap. Dit was toe nie Van Hunks wat die hange van Duiwelspiek verlaat het nie, want die man het aan die oënskynlik oorblufte
Saterdag, 8 September 2012, 04:49:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dronkry-regter mag nie begin werk
Dronkry-regter mag nie begin werk Regter Nkola Motata (64) se aansoek om dadelik weer te begin werk is gister in die Pretoriase hooggeregshof van die hand gewys.
Saterdag, 8 September 2012, 04:49:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek is oor niks spyt’
‘Ek is oor niks spyt’ Die swemmer Natalie du Toit het gisteraand ná die laaste swemnommer van haar loopbaan met ’n glimlag uit die swembad geklim, maar minute later in trane uitgebars toe die werklikheid haar tref.
Saterdag, 8 September 2012, 04:49:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Amor wil interdik teen Joost aanvra
Amor wil  interdik teen Joost aanvra Amor Vittone, Joost van der Westhuizen se vervreemde vrou, gaan volgende week ’n dringende interdik in die hooggeregshof in Pretoria teen hom aanvra.
Saterdag, 8 September 2012, 04:49:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stryd oor wie rioolkrisis in SA moet pak
Stryd oor wie rioolkrisis in SA moet pak ’n Geveg is aan die gang oor wie Suid-Afrika se rioolkrisis moet oplos. Vroeër vandeesweek is berig Suid-Afrika moet tot R45miljard landwyd aan sanitasie bestee. Die geld is nodig om geskikte toiletgeriewe aan alle Suid-Afrikaners te verskaf.
Saterdag, 8 September 2012, 04:49:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skok oor ja vir skaliegas
Skok oor  ja vir skaliegas Die kabinet se besluit om die regeringstaakspan se verslag oor hidrobreking te aanvaar en die moratorium op dié omstrede manier van gasontginning op te hef, is gister wyd gekritiseer.
Vrydag, 7 September 2012, 20:02:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Wonderlike 24 uur’
‘Wonderlike 24 uur’ Arnu Fourie, die Stellenbosse ouditeur wat eergisteraand ’n bronsmedalje hier in die 100 m (klas T44) by die Paralimpiese Spele losgehardloop het, het dié nag sleg geslaap.
Vrydag, 7 September 2012, 19:59:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Joost moet ophou om my te belaster – Amor
Joost moet ophou om my te belaster – Amor Amor Vittone, vervreemde vrou van die oud-Springbok-kaptein Joost van der Westhuizen, gaan volgende week ’n dringende interdik in die hooggeregshof in Pretoria teen hom aanvra.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:36© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
WP kan beslis drieë druk, sê Cheetah-breier
WP kan beslis drieë druk, sê Cheetah-breier Die Westelike Provinsie se bonuspunt vir vier drieë verlede naweek was nie ’n vloekskoot nie en hy is beslis bitter gevaarlik.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:35© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wedloop hou Arnu wakker
Wedloop hou Arnu wakker Arnu Fourie, die Stellenbosse ouditeur wat eergisteraand ’n bronsmedalje hier in die 100m (klas T44) op die Paralimpiese Spele losgehardloop het, het dié nag sleg geslaap.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:35© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bfn-vrou kry kamera terug ná ‘seeredding’
Bfn-vrou kry kamera terug ná ‘seeredding’ Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) red gewoonlik mense uit die see, maar het onlangs ook ’n Bloemfonteinse vrou se verlore kamera van die seebodem herwin.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:34© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Natalie groet met silwer, trane
Natalie groet met silwer, trane Die swemmer Natalie du Toit het gisteraand ná die laaste wedren van haar loopbaan met ’n glimlag uit die swembad geklim, maar minute later in trane uitgebars toe die werklikheid haar tref.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bok Goosen is ‘bang vir niks’
Bok Goosen is ‘bang vir niks’ “Hy is bang vir niks. Níks en niemand nie.” Só sê Bertus Pretorius, skopafrigter van Johan Goosen (20), wat vandag die eerste keer die Springboktrui oor sy kop kan trek in die toets teen Australië.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Karoo: Gas tog ontgin
Karoo: Gas tog ontgin Openbare sittings oor skaliegas gaan gehou word om belanghebbendes in te lig oor hidrobreking nadat die morato­rium wat dit gekeer het, gister opgehef is.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rowers keer terug om kind, pa wéér te skiet
Rowers keer terug om kind, pa wéér te skiet Die rowers wat die 13-jarige Alyssa Botha Woensdagaand doodgeskiet en haar pa en ouer sussie gewond het, het eers weggehardloop, maar toe teruggekom en hulle weer geskiet.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Eerste lentereën klaar op, maar die koue bly
Eerste lentereën klaar op, maar die koue bly Ná die eerste lentereën die afgelope twee dae is Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes, die Vrystaat en Mpumalanga sommer góéd nat.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Joost praat Blou Bulle moed in
Joost praat Blou Bulle moed in Die Blou Bulle-rugbyspan is ná die groot pak slae verlede week teen die WP deur Joost van der Westhuizen moed ingepraat voor vandag se Curriebeker-kragmeting met die Leeus.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kamera op seebodem nou terug by sy eienaar
Kamera op seebodem nou terug by sy eienaar Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het onlangs ’n Bloemfonteinse vrou se verlore kamera van die seebodem “gered” en met behulp van foto’s daarop dit aan haar terugbesorg.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Atletiek SA se kompers gesteel
Atletiek SA se kompers gesteel Inbrekers het by Atletiek Suid-Afrika (ASA) se hoofkantoor in Houghton, Johannesburg, ingebreek en al die rekenaars behalwe twee gesteel.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gesin se eie honde byt hul kind dood
Gesin se eie honde byt hul kind dood ’n Seun (6) is gistermiddag deur sy gesin se twee honde, waarmee hy gereeld gespeel het, doodgebyt.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 joernaliste skuil in SA ambassade in Madagaskar
2 joernaliste skuil in SA ambassade in Madagaskar Twee joernaliste en ’n tegnikus van ’n opposisie-radiostasie van Madagaskar skuil al drie weke in die Suid-Afrikaanse ambassade in die hoofstad, Antananarivo.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Kortsigtig’
‘Kortsigtig’ Die kabinet se besluit om die moratorium op hidrobreking as ’n manier van gasontginning op te hef, is gister wyd gekritiseer.
Vrydag, 7 September 2012, 19:58:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kommer oor skaliegas
Kommer oor skaliegas Dit sal minstens twee jaar duur voordat enige boortorings in die Karoo kan verskyn, maar belanghebbendes is reeds bekommerd oor wat die groenlig vir hidrobreking vir Suid-Afrika sal beteken.
Vrydag, 7 September 2012, 19:56:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Bokke jag nie wraak nie’
‘Bokke jag nie wraak nie’ Vergeet van wraak, die Springbokrugbyspan het veel soeter doelwitte voor oë.
Vrydag, 7 September 2012, 19:54:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Muise steeds man ná Pil-eksperimente
Muise steeds man ná Pil-eksperimente Navorsers is dalk ’n stappie nader aan ’n Pil vir mans. Wetenskaplikes sê hul toetse op muise toon boonop dit het geen onomkeerbare newe-effekte nie.
Vrydag, 7 September 2012, 19:52:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Loop nou lig vir grootwithaaie
Loop nou lig vir grootwithaaie Haaie is weer meer bedrywig naby die Kaap se strande en strandgangers is vandeesweek gewaarsku om versigtig te wees.
Vrydag, 7 September 2012, 19:52:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC-lede begin besluit oor kandidate
ANC-lede begin besluit oor kandidate Senior ANC-lede van agt provinsies het vandeesweek in Johannesburg vergader om te bepaal wie hulle gaan steun vir die boonste ses leiersposte in die party.
Vrydag, 7 September 2012, 19:52:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sewe SAP-helikopters buite aksie
Sewe SAP-helikopters buite aksie Sewe helikopters van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se lugvleuel is tans buite aksie weens instandhoudingswerk.
Vrydag, 7 September 2012, 19:52:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Alliansie bespreek Marikana-treurspel op vergadering
Alliansie bespreek Marikana-treurspel op vergadering “Magte van buite” moet nie die mynbedryf en die land destabiliseer nie, het die drieparty-alliansie gister in ’n verklaring gesê.
Vrydag, 7 September 2012, 19:52:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Openbare sittings oor skaliegas kom
Openbare sittings oor skaliegas kom ’n Reeks openbare verhore oor die prospektering van skaliegas in die Karoo gaan binnekort vir belanghebbendes gehou word.
Vrydag, 7 September 2012, 19:52:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Deure gaan nou oop vir Stanley die karwag
Deure gaan nou oop vir Stanley die karwag “Die Here is aan die go hoor. Ek bid só hard dat Hy alles moet moontlik maak vir my. Dinge raak so groot. Dit is wow.”
Vrydag, 7 September 2012, 19:52:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Uil skop nes in blombak by huis
Uil skop nes in blombak by huis ’n Seegroen blombak op die houtdek by ’n tweeverdiepinghuis op die dorp het die broeiplek van ’n gevlekte ooruil geword.
Vrydag, 7 September 2012, 19:52:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reënweer vir eers verby
Reënweer vir eers verby Terwyl reën nog gister oor ’n groot deel van die sentrale streek geval het, kan mense die res van die naweek na sonskynweer uitsien.
Vrydag, 7 September 2012, 19:52:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kenner verdedig Woolies
Kenner verdedig Woolies Niks is verkeerd met wat Woolworths doen nie. Só sê prof. Barney Jordaan, ’n arbeidsregskonsultant en lektor aan die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool (USB).
Donderdag, 6 September 2012, 20:12:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aansoek teen Ace uitgestel
Aansoek teen Ace uitgestel ’n Aansoek deur ontevrede lede van die ANC om premier Ace Magashule en sy provinsiale uitvoerende komitee (PUK) van die ANC te onttroon, is gister in die Vrystaatse hooggeregshof uitgestel.
Donderdag, 6 September 2012, 20:12:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.