Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Baba in plastieksak gelos
Baba in plastieksak gelos Polisiebeamptes het ’n babadogtertjie in ’n plastieksak gekry agter ’n gebou in Soweto, waar haar ma haar vermoedelik gelos het.
Saterdag, 21 Julie 2012, 20:46:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaap loop deur onder gure weer
Kaap loop deur onder gure weer Rampbestuurspanne is in 12 woongebiede van die Moederstad ontplooi terwyl 'n koue front die stad met swaar reën peper.
Saterdag, 21 Julie 2012, 20:13:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Busongeluk: Skoolhoof ook dood
Busongeluk: Skoolhoof ook dood Die hoof van Cradock-laerskool was een van die 18 mense wat oorlede is toe ’n bus vol skoolkinders met ’n minibus gebots het in die Oos-Kaap.
Saterdag, 21 Julie 2012, 17:29:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rowers koggel slapende polisie
Rowers koggel slapende polisie "Ons steel [terwyl] julle slaap," het rowers buite ’n polisiestasie naby Durban geverf en die stasie beroof terwyl beamptes binne aan die slaap was.
Saterdag, 21 Julie 2012, 14:42:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee kinders sterf in Cradock-busongeluk
Twee kinders sterf in Cradock-busongeluk Twee skoolkinders is onder die 18 mense wat dood is nadat 'n skoolbus met 'n minibus-taxi tussen Cradock en Graaf-Reinet in die Oos-Kaap gebots het.
Saterdag, 21 Julie 2012, 12:46:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sestien dood toe twee busse in O-Kaap bots
Sestien dood toe twee busse in O-Kaap bots Minstens 16 mense is dood toe twee busse reg van voor teen mekaar gebots het op die pad tussen Cradock en Graaff-Reinet in die Oos-Kaap.
Saterdag, 21 Julie 2012, 10:03:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema verdedig 'mama' Winnie
Malema verdedig 'mama' Winnie Julius Malema het in die bres getree vir Winnie Madikizela-Mandela nadat die ANC se sekretaris-generaal gesê het sy is 'ongedissiplineerd'.
Saterdag, 21 Julie 2012, 08:25:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor medisyne wat in O-Kaap gestort is
Vrae oor medisyne wat in O-Kaap gestort is Die polisie het bekendgemaak dat hulle op tientalle kartonne medisyne afgekom het, wat naby 'n rivier in die Oos-Kaap gestort is.
Saterdag, 21 Julie 2012, 05:53:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf in W-Kaap toe motor rol
Twee sterf in W-Kaap toe motor rol Twee mans is dood en ses mense is beseer toe hul motor in 'n ongeluk by die Bofors-sirkel in Epping in die Wes-Kaap gerol het.
Saterdag, 21 Julie 2012, 05:33:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Moenie hoop op vigskuur laat vaar’
‘Moenie hoop op vigskuur laat vaar’ Die vigskuur wat een man te beurt geval het, is as “onrealisties, riskant en te duur beskryf”, maar het dit navorsers aangespoor om aan te hou soek na ’n genesing vir dié siekte.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:42:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reuse-vis het Paternoster aan die gons
Reuse-vis het Paternoster aan die gons ’n Vreemde vis van 3m lank wat Donderdagoggend op die strand by Paternoster uitgespoel het, het Facebook-gebruikers aan die gons. Wetenskaplikes het die vis gister as ’n sneesvis, of oarfish, geïdentifiseer.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:40:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leerders koes vir plafon
Leerders koes vir plafon Leerders van die Primêre Skool Blackheath het die afgelope week ’n noue ontkoming gehad toe ’n klaskamerplafon losgekom en op hulle geval het.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:40:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vlieënier sterk goed aan ná helikopter val
Vlieënier sterk goed aan ná helikopter val ’n Blou oog, ’n paar skrape en ligte harsingskudding is al wat ’n vlieënier oorgehou het minder as 24 uur nadat sy helikopter buite dié dorp neergestort het.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:27:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou ernstig beseer in ongeluk
Vrou ernstig beseer in ongeluk Die dogter van Lourens Jonker, voormalige KWV-voorsitter en nie-uitvoerende direkteur van Naspers, sterk in die Netcare N1 Stad-hospitaal aan ná ’n ongeluk verlede Sondag waarin sy ernstig beseer is.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:24:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Liedjieboer kap Bridges
Liedjieboer kap Bridges Die sangeres Sunette Bridges se inskrywing op haar Facebook-blad dat sy nie in die Madiba-euforie deel nie en nie bereid is om ’n “afgod van die vader van die ‘Gewapende Stryd’” te maak nie, het kritiek van van haar Facebook-vriende en aanhanger
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:24:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sokkersterre singend en skreeuend begroet
Sokkersterre singend en skreeuend begroet Ondersteuners van Manchester United het gister sommer “die hele dag afgevat” om hul sokkerhelde op die Kaapstadse Internasionale Lughawe te gaan inwag.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:24:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kotzé kán verhoor word, sê psigiaters
Kotzé kán verhoor word, sê psigiaters Johan Kotzé, die sogenaamde “Modimolle-monster”, het presies geweet wat hy doen tydens die gru-aanval in Januarie op sy gewese vrou en moord op sy stiefseun.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:24:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma kry eregraad in China
Zuma kry eregraad in China Pres. Jacob Zuma kan voortaan ’n ere-professoraat by sy lys van eregrade voeg. Dít nadat die Universiteit van Peking in China gister ’n professoraat in internasionale studies aan hom toegeken het.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:24:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Selebi se vrylating ‘wys almal is nie gelyk voor wet’
Selebi se vrylating ‘wys almal is nie gelyk voor wet’ Jackie Selebi se vrylating op mediese parool het gister uiteenlopende reaksie onder politieke partye ontlok.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:12:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaap verwag weer ysige naweek
Kaap verwag weer ysige naweek Reën en sneeu word die naweek in sommige dele van die Wes-Kaap verwag, het die Stad Kaapstad se rampbestuur gesê.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:06:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa, seun in huis doodgeskiet
Pa, seun in huis doodgeskiet ‘n Pa en ‘n seun is in hul huis doodgeskiet in ‘n aanval waarin die seun se ma gewond is, het die polisie in die Noordwes gesê.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:00:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma ontvang ere-professoraat in China
Zuma ontvang ere-professoraat in China Pres. Jacob Zuma het 'n ere-professoraat in internasionale betrekkinge van die Peking-universiteit in Beijing, China, ontvang het.
Vrydag, 20 Julie 2012, 21:00:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oom Piet vereer vir leeue-aandeel
Oom Piet vereer vir leeue-aandeel Piet Heymans is nou met ’n eerbewys deur die SANParke bedank vir sy groot bydrae tot die ariede parke in die Noord-Kaap.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:27:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Goosen kap Bridges op net
Goosen kap Bridges op net Bridges het vroeg op Mandela-dag ’n inskrywing op haar Facebook-blad geplaas oor “die hele wêreld wat in Mandela-mania verval het”.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:27:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VL vra dat pad gesluit word
VL vra dat pad gesluit word Die pad tussen Bultfontein en Wesselsbron. Vrystaat Landbou (VL) het by die departement van vervoer aansoek gedoen dat dit heeltemal gesluit word.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:27:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wayne Parnell ontken dwelmgebruik
Wayne Parnell ontken dwelmgebruik Die krieketwêreld gons ná berigte uit Indië dat dié Protea-krieketspeler positief vir dwelmgebruik getoets het, maar die snelbouler sê hy bly by wat hy vroeër gesê het.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:27:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jackie Selebi is régtig siek
Jackie Selebi is régtig siek Die voormalige polisiehoof wat tronk toe gestuur is, ly aan veelvuldige orgaanversaking wat onder meer veroorsaak word deur hoë bloeddruk en diabetes.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:27:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Carike ondergaan 2de mastektomie
Carike ondergaan 2de mastektomie “Die tweede mastektomie is eintlik ’n yslike verligting en beslis nie die einde van my wêreld nie,” het Carike Keuzenkamp gesê.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:27:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inwoners ontstig oor sakeman se muur
Inwoners ontstig oor sakeman se muur Verskeie inwoners van die woonbuurt Dagbreek is ontevrede omdat ’n plaaslike sakeman ’n parkstrook met ’n betonmuur toegebou het.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:26:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Johan Kotzé kán verhoor word'
'Johan Kotzé kán verhoor word' Johan Kotzé het presies geweet wat hy doen tydens die grusame aanval in Januarie op sy gewese vrou en moord op sy stiefseun.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:26:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Facebook gons oor ‘monster’ wat uitspoel by Paternoster
Facebook gons oor ‘monster’ wat uitspoel by Paternoster ’n Vreemde vis van 3m lank wat Donderdagoggend op die strand by Paternoster uitgespoel het, het Facebook-gebruikers aan die gons.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:26:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hierom het minister ingegryp, hoor hof
Hierom het minister ingegryp, hoor hof 'Die minister van hoër onderwys het by die beheer van die SUT ingegryp omdat die raad ’n jaar lank nie hul eie interne probleme kon oplos nie.'
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:26:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boere vasgevat oor water uit Vaalrivier
Boere vasgevat oor water uit Vaalrivier Die departement van waterwese gaan hom in die volgende 18 maande daarop toespits om boere wat onwettig water uit die Vaalrivier gebruik, vas te vat.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:26:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kopkrap oor weggegooide aansoeke in Jhb
Kopkrap oor weggegooide aansoeke in Jhb Honderde voltooide aansoeke om maatskaplike toelaes, waarvan die meeste vermoedelik uit die Noord-Kaap kom, is op ’n oop stuk veld gekry.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:26:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisievrou van SA internasionaal vereer
Polisievrou van SA internasionaal vereer ’n Suid-Afrikaanse polisievrou sal in September ’n eerbewys vir gemeenskapsdiens by die Internasionale Vereniging vir Vroue-polisie in Kanada ontvang.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:25:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ure lank aangerand, gewurg in huis
Ure lank aangerand, gewurg in huis ’n Voormalige landdros van Kroonstad moes ure van hel hier saam met verskeie inbrekers in haar huis deurbring terwyl sy deur een van hulle herhaaldelik aangerand is.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:25:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ereveldwagters hou voëlkykdag
Ereveldwagters hou voëlkykdag Voëlkyk-geesdriftiges kan hul kennis van uile en nagvoëls opskerp op ’n aandsessie op die Diamantveld-ereveldwagters se jaarlikse Sasol-Mokala-voëlkykdag.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:19:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nog meer mense gaan na toernooi kyk
Nog meer mense gaan na toernooi kyk Selfs meer mense as die bykans 29 miljoen wat verlede jaar oor die wêreld heen op televisie na die Maloof Cup-skaatsplanktoernooi gekyk het, sal vanjaar daarna kyk.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:19:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stakendes hou personeel gyselaar
Stakendes hou personeel gyselaar In ’n drama gister hier het werkers van Toopvar-konstruksie kantoorpersoneel gyselaar gehou in die kantoor op die Pensfontein-bouperseel.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:19:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
JSE-ondersoek na GWK voltooi
JSE-ondersoek na GWK voltooi Die JSE het in ’n onafhanklike ondersoek bevind dat die Griekwaland-Wes-Koöperasie (GWK) as Safex-silo-eienaar reëls en regulasies van die JSE nie nagekom het nie.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:19:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onderwys ‘doen niks’
Onderwys ‘doen niks’ Oproermakers se “sluiting” van die drie skole hier en die onderwysdepartement se gebrek aan optrede laat ouers en onderwysers rooi sien.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:19:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Breytenbach soek media in hof
Breytenbach soek media in hof Glynnis Breytenbach, geskorste senior aanklaer van die NVG, het aansoeke gesteun deur mediahuise om haar tugverhoor by te woon.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:05:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man val polisiebeampte met graaf aan
Man val polisiebeampte met graaf aan ‘n Polisieman het kopbeserings opgedoen toe ‘n man hom met ‘n graaf in Kwa-Noxolo in Port Elizabeth aangeval het, het die polisie gesê.
Vrydag, 20 Julie 2012, 20:05:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa, seun doodgeskiet en ma is gewond
Pa, seun doodgeskiet en ma is gewond ’n Pa en seun is in hul huis in Mahikeng doodgeskiet en die ma gewond.
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:42:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boeksmyter kry borg van R2 000
Boeksmyter kry borg van R2 000 ’n Klerk van die Limpopo-onderwysdepartement wat glo nuwe skoolboeke weggegooi het, is gister vrygelaat nadat hy eergister ’n tweede keer gearresteer is.
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:42:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Wat ís nadeel van media by tugsaak?’
‘Wat ís nadeel van media by tugsaak?’ Presies wat is die nadeel vir die nasionale vervolgingsgesag (NVG) as die media die tugverhoor van adv. Glynnis Breytenbach bywoon?
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:42:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Polisie moet soos Jesus wees en dien’
‘Polisie moet soos Jesus wees en dien’ Die polisie moet soos Jesus wees. So het lt.genl. Bonang Ngwenya, hoof- operasionele beampte van die polisie, gister by dié mag se nasionale biddag in Pretoria gesê.
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:42:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ons pak súlke besproeiers’
‘Ons pak súlke besproeiers’ Die departement van waterwese gaan hom in die volgende 18 maande daarop toespits om boere wat onwettig water uit die Vaalrivier gebruik, vas te vat.
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:42:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Selebi se vrou smeek paroolraad
Selebi se vrou smeek paroolraad Jackie Selebi se vrou het die adviserende mediese paroolraad gesmeek om haar man vry te laat sodat hy “tot sy laaste dae” tuis versorg kan word.
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:42:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Anneli kry breinoperasie vir erge pyn
Anneli kry breinoperasie vir erge pyn Die sangeres Anneli van Rooyen is in die waaksaal van ’n hospitaal in Pretoria ná ’n breinoperasie gisteroggend.
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:42:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kou op Gautrein kos jou R700
Kou op Gautrein kos jou R700 Die Gautrein, wat al meer as 10 miljoen passasiers vervoer het, het al sowat 540 boetes aan oortreders uitgereik.
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:42:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Vrye Weekblad’ is digitaal te kry
‘Vrye Weekblad’ is digitaal te kry Vrye Weekblad het weens sy kritiese aanslag teenoor die apartheidsregering die owerhede in die laat 1980’s en vroeë 1990’s woedend gemaak.
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:42:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Proteas skitter op 2de dag
Proteas skitter op 2de dag Suid-Afrika se krieketspan het gister op die Oval skitterend teruggeveg op die tweede dag van die eerste toets teen Engeland en sewe paaltjies laat kantel, terwyl die tuisspan net 118 lopies by hul oorstaantelling kon voeg om hul eerste beurt op 385 te ei
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:42:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Thabazimbi-boer se bates geëis oor renosterhorings
Thabazimbi-boer se bates geëis oor renosterhorings Wetstoepassingsagentskappe het beslag gelê op bates ter waarde van R11 miljoen van 'n wildboer wat skuldig bevind is aan handel in renosterhoring.
Vrydag, 20 Julie 2012, 19:02:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Selebi moet nou self vir mediese rekeninge opdok
Selebi moet nou self vir mediese rekeninge opdok Jackie Selebi, voormalige polisiekommissaris, sal nou sy eie mediese rekeninge betaal, het die Steve Biko- akademiese hospitaal gesê.
Vrydag, 20 Julie 2012, 18:03:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Selebi is 'baie siek'
Selebi is 'baie siek' Jackie Selebi, voormalige polisiehoof, is “baie siek” en moes baie vroeër mediese parool toegestaan word, het sy prokureur gesê.
Vrydag, 20 Julie 2012, 17:21:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Massa-aksie teen misdaad nodig'
'Massa-aksie teen misdaad nodig' Die misdaadsituasie in Suid-Afrika is ondraaglik en massa-aksie is nodig, het die VF Plus se woordvoerder, Philip van Staden, gesê.
Vrydag, 20 Julie 2012, 17:01:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Armes moenie betaal vir padverbeterings'
'Armes moenie betaal vir padverbeterings' Die beste oplossings vir die Gautengse hoofwegverbeteringsprojek moet ondersoek word, het adjunk-president Kgalema Motlanthe gesê.
Vrydag, 20 Julie 2012, 16:38:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Modimolle-monster' het geweet wat hy doen
'Modimolle-monster' het geweet wat hy doen Die sogenaamde Modimolle-monster, Johan Kotzé, het geweet wat hy doen tydens die aanval op Ina Bonnette en moord op haar seun, Conrad.
Vrydag, 20 Julie 2012, 12:34:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.