Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Tornado in Vrystaat eis 2
Tornado in Vrystaat eis 2 Twee mense is in afsonderlike gevalle dood nadat 'n tornado chaos gesaai het in dele van die Vrystaat, het paramedici berig.
Saterdag, 23 Junie 2012, 21:13:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer ernstig ná hy boom tref
Motorfietsryer ernstig ná hy boom tref 'n Motorfietryer is ernstig beseer toe hy die Inanda-pad in Hillcrest verlaat en teen 'n boom gebots het, het paramedici gesê.
Saterdag, 23 Junie 2012, 21:12:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg 'n busongeluk in Vrystaat
Nóg 'n busongeluk in Vrystaat Vier mense is dood en 85 is beseer toe 'n bus omgeslaan het op die R26-pad buite Bethlehem in die Vrystaat.
Saterdag, 23 Junie 2012, 20:06:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf, een kritiek in Krugersdorp-ongeluk
Twee sterf, een kritiek in Krugersdorp-ongeluk Twee mans is dood en een is ernstig beseer in 'n ongeluk in Krugersdorp toe hul bakkie die pad verlaat en verskeie kere gerol het.
Saterdag, 23 Junie 2012, 19:23:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lanseria-bomsituasie eindig
Lanseria-bomsituasie eindig Mense word weer toegelaat by die Lanseria-lughawe buite Johannesburg nadat die gebou vroeër weens 'n bomdreigement ontruim is.
Saterdag, 23 Junie 2012, 19:00:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lanseria-bomvoorval eindig
Lanseria-bomvoorval eindig Mense word weer toegelaat by die Lanseria-lughawe buite Johannesburg nadat die gebou vroeër weens 'n bomdreigement ontruim is.
Saterdag, 23 Junie 2012, 18:14:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bomdreigement by Lanseria
Bomdreigement by Lanseria Geboue by die Lanseria-lughawe naby Johannesburg is weens 'n beweerde bomdreigement ontruim, het News24 berig.
Saterdag, 23 Junie 2012, 16:06:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans vas wat Pta-motorhandelaars teiken
Mans vas wat Pta-motorhandelaars teiken Drie mans wat gesteelde motors by die Mamelodi-begraafplaas buite Pretoria versteek het, sal binnekort in die hof verskyn, het die polisie gesê.
Saterdag, 23 Junie 2012, 15:13:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reën in JHB veroorsaak 15 ongelukke
Reën in JHB veroorsaak 15 ongelukke Reënerige toestande wat nat en gladde paaie in Johannesburg veroorsaak het, het tot 15 ongelukke gelei, het die metropolisie in die stad gesê.
Saterdag, 23 Junie 2012, 13:57:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
10 beseer ná bus teen motor bots
10 beseer ná bus teen motor bots Tien mense, waaronder een 'n kind is, is beseer toe ‘n bus tussen Fouriesburg en Bethlehem teen 'n motor vasgery het, het paramedici gesê.
Saterdag, 23 Junie 2012, 12:44:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gesin met voedselvergiftiging gehospitaliseer
Gesin met voedselvergiftiging gehospitaliseer n Gesin van vyf is gehospitaliseer vir moontlik voedselvergiftiging nadat hulle kos van ‘n supermark in Johannesburg geëet het.
Saterdag, 23 Junie 2012, 12:44:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA: Vernietigde handboeke moet verduidelik word
DA: Vernietigde handboeke moet verduidelik word Angie Motshekga moet verduidelik hoe dit gekom het dat handboeke by ‘n terrein naby Polokwane gestort is, het die DA gesê.
Saterdag, 23 Junie 2012, 11:42:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boervrou verlam ná plaasaanval
Boervrou verlam ná plaasaanval ‘n Bejaarde boer se vrou is verlam ná ‘n plaasaanval waarin die boer op hul plaas in Tolwe, Limpopo, doodgeskiet is.
Saterdag, 23 Junie 2012, 10:36:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Politici vrygestel van onbetaalde boetes
Politici vrygestel van onbetaalde boetes Die meerderheid van verkeersboetes wat aan senior politici en hul departemente in Gauteng uitgereik is, is nie betaal nie.
Saterdag, 23 Junie 2012, 09:37:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Paartjie kritiek ná hulle klip op hoofpad tref
Paartjie kritiek ná hulle klip op hoofpad tref n Paartjie is kritiek beseer nadat hul bakkie ‘n groot klip op die R70 naby Rosendal getref het, het paramedici in die Vrystaat gesê.
Saterdag, 23 Junie 2012, 08:35:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man skiet polisiebeampte, twee ander
Man skiet polisiebeampte, twee ander ‘n Polisiebeampte en twee lede van die gemeenskapspolisiëringforum is met ‘n outomatiese geweer geskiet en beseer.
Saterdag, 23 Junie 2012, 07:37:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motshekga: 'Ek kan nie bedank in 'n krisis nie'
Motshekga: 'Ek kan nie bedank in 'n krisis nie' Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, sê sy sal nie bedank oor die handboekkrisis wat in Limpopo aan die gang is nie.
Saterdag, 23 Junie 2012, 06:36:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klein Pippie haal self asem
Klein Pippie haal self asem Die driejarige brandslagoffer Pippie Kruger, wat 80% brandwonde aan haar lyf opgedoen het, is wakker en haal op haar eie asem.
Saterdag, 23 Junie 2012, 05:31:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Ek sal Mamma die krag gee...’
‘Ek sal Mamma die krag gee...’ Oor daardie aand: ‘Dit was ’n paar sekondes, ek kan nie eers sê dit was meer as 15 sekondes nie. Toe ek haar optel, sê Pippie sy is moeg, sy wil gaan doedoes?...?’ Anice Kruger vertel aan Anim van Wyk hoe dié woorde van klein Pippie haar deur all
Saterdag, 23 Junie 2012, 03:42:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man sit 20 j. vir moord op boer
Man sit 20 j. vir moord op boer Selfs met die beste sekerheid het die Stellenbosse plaaseienaar Alberto Costa nie ’n kans gehad toe hy verlede jaar vermoor is nie.
Saterdag, 23 Junie 2012, 03:42:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie fnuik rooftog in Parow
Polisie fnuik rooftog in Parow ’n Gewapende rooftog is gistermiddag deur vinnige polisieoptrede in Parow gefnuik. Die polisie het by ’n konstruksiemaatskappy in Beaconvale, Parowvallei, gaan ondersoek instel nadat hulle inligting oor ’n moontlike gewapende rooftog ontvang het.
Saterdag, 23 Junie 2012, 03:42:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sokkerwedstryd ‘skep beter toekoms’
Sokkerwedstryd ‘skep beter toekoms’ Die wedstryd tussen die Engelse Premierligaspan Manchester United en Ajax Cape Town op 21 Julie moet gesien word “as ’n belegging om vir alle inwoners van Kaapstad ’n beter toekoms te skep”.
Saterdag, 23 Junie 2012, 03:42:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gesin kry ná 23 jaar 2 huise
Gesin kry ná 23 jaar 2 huise Ná langer as 23 jaar in ’n sinkhuis spog die Mswazi-egpaar van Site C uiteindelik met twee splinternuwe steenhuise. “Ek is nou ’n ryk man,” het Zola Mswazi (54) gister geskerts.
Saterdag, 23 Junie 2012, 03:42:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Frans Steyn en sy Linca haak vandag af
Frans Steyn en sy Linca haak vandag af Die Springbok-senter Frans Steyn en ’n jong Natalse vrou haak vandag die knoop deur, waarskynlik iewers in KwaZulu-Natal. Dit een van die bes bewaarde geheime waar die Bok-paartjie in die huwelik tree.
Saterdag, 23 Junie 2012, 03:42:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gyselaars bevry danksy spanwerk
Gyselaars bevry danksy spanwerk Dit was spanwerk – selfs met bydraes deur die Somaliese sakegemeenskap in Suid-Afrika – wat gehelp het om ’n Suid-Afrikaanse paartjie ná 20 maande van aanhouding deur Somaliese seerowers te bevry.
Saterdag, 23 Junie 2012, 03:42:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vroue laat graag die katel ratel
Vroue laat graag die katel ratel Wanneer dit by sake tussen die lakens kom, soek vroue nie net aksie wanneer die ligte afgaan nie. Nee, die meeste soek dit “wanneer ook al” hulle kan.
Saterdag, 23 Junie 2012, 03:42:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Metropolisie beveilig paaie
Metropolisie beveilig paaie Die metropolisie het gisteroggend vroeg reeds die stad se paaie beveilig met die oog op die skoolvakansie. Skole het gister vir die volgende drie weke gesluit.Skole het gister vir die volgende drie weke gesluit.
Saterdag, 23 Junie 2012, 03:42:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Etzebeths trap diep spore in sportwêreld
Etzebeths trap diep spore in sportwêreld “Hy is ’n frats. Waar het jy al gesien ’n outjie van 20 jaar speel vir die Springbokke op slot?” Aan die woord is die voormalige Westelike Provinsie-stut Clifford Etzebeth en ’n oom van die Springbok-slot Eben.
Saterdag, 23 Junie 2012, 03:41:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man sterf toe bakkie hom raak ry
Man sterf toe bakkie hom raak ry ‘n Man het gesterf toe ‘n bakkie hom naby Welkom in die Vrystaat raakgery het, het paramedici van Netcare 911 gesê.
Vrydag, 22 Junie 2012, 21:04:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Lamola hits geweld aan'
'Lamola hits geweld aan' Kriminele aanklagte sal teen Ronald Lamola, adjunk-leier van die ANC se jeugliga, ingedien word oor sy opmerkings oor grondhervorming.
Vrydag, 22 Junie 2012, 21:04:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wêreldkampioen!
Wêreldkampioen! Die Jong Bokkies se geskiedkundige sege gisteraand op Nuweland in ’n yslike Junior Wêreldbeker-eindstryd oor die Baby Blacks is ’n triomf in die beste tradisie van Suid-Afrikaanse rugby.
Vrydag, 22 Junie 2012, 21:00:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vreemde weer vir eers verby
Vreemde weer vir eers verby DIE vreemde Kaapse weer wat Vrystaters die laaste paar dae moes trotseer, is vir eers verby, sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:58:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pippie maak haar oë oop
Pippie maak haar oë oop Pippie Kruger is wakker en haal self asem en dit gaan goed. Byna twee weke ná gekloonde vel op die gebrande dele van Pippie se lyfie oorgeplant is, het sy gisteroggend haar oë oopgemaak.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:58:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lesers sê wat hulle in kooi verkies
Lesers sê wat hulle in kooi verkies Wanneer dit by sake tussen die lakens kom, soek vroue nie net aksie wanneer die ligte afgaan nie. Nee, die meeste soek dit “wanneer ook al” hulle kan.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:58:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
G’n genade vir seun ná moord op ma
G’n genade vir seun ná moord op ma Die jong Bloemfonteiner wat graag agter die tralies wou beland om tronkkos te kry, gaan dit vir baie jare op sy bord kry nadat hy gister tot lewenslange tronkstraf gevonnis is omdat hy sy ma vermoor het.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:58:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Is daar lewe ná Morné?
Is daar lewe ná Morné? Is daar lewe ná Morné Steyn? Dis die groot vraag op Springbok-ondersteuners se lippe noudat Suid-Afrika se voorste losskakel se skopwerk pale toe lol.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:58:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermiste dood in sy motor in dam gekry
Vermiste dood in sy motor in dam gekry “Dit was die moeilikste dag van ons lewe. Eers die onsekerheid oor waar my pa kan wees, en toe die skok toe sy lyk gekry is. My pa het baie naby aan die Here gelewe.”
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:58:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pasiënt brand dood toe hy skuiling probeer soek
Pasiënt brand dood toe hy skuiling probeer soek ’n Geestelik versteurde man wat in die verwoestende brand in die Vrystaatse Psigiatriese Kompleks dood is, het vermoedelik onder sy hospitaalbed skuiling teen die vlammehel gesoek en versmoor.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:58:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Monique Strydom onthou ...
Monique Strydom onthou ... Monique Strydom, wat 12 jaar gelede saam met haar man, Callie, byna vier maande lank deur die Moslem-rebellegroep gyselaar gehou is, het gepraat oor hoe mens só ’n traumatiese ervaring verwerk.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:58:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bfn-skoolhoof hou tyd in toets
Bfn-skoolhoof hou tyd in toets ’n Skoolhoof van Bloemfontein sal vandag meer as net ’n toeskouer wees as die Springbokke die Engelse in Port Elizabeth die stryd aansê.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:58:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe Bok-slotpaar beïndruk Matfield
Nuwe Bok-slotpaar beïndruk Matfield Hulle het skaars twee weke gelede teen Engeland hul toetsbuiging gemaak, maar Juandré Kruger en Eben Etzebeth wys tans dat hulle as slotpaar nog ’n lang pad in die Springbok-trui kan stap.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:48:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Publiek moet Morné ondersteun, sê Vlok
Publiek moet Morné ondersteun, sê Vlok Daar is geen rede om paniekerig te raak nie. Al wat Morné Steyn nodig het, is die ondersteuning van sy spanmaats en die rugbypubliek.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:48:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cravenweek begin Maandag in Bfn
Cravenweek begin Maandag in Bfn VAN Maandag af sal Suid-Afrika se 396 voorste kaalvoet-rugbyspelers in die Rosestad in aksie wees. Die 41ste Coca-Cola Cravenweek vir laerskole vind van 25 tot 29 Junie hier plaas.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:48:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Broer praat oor suster wat vry is
Broer praat oor suster wat vry is Dit was ’n gesamentlike poging – selfs met bydraes deur die Somaliese sakegemeenskap – wat gehelp het dat ’n Suid-Afrikaanse paartjie ná 20 maande van aanhouding deur Somaliese seerowers vry is.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:48:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eskom stel vaste kragtarief voor
Eskom stel vaste kragtarief voor Eskom het voorgestel dat die langtermyn-kragtariefbepaling vas sal wees vir vyf jaar en nie meer drie jaar soos wat in die verlede die gebruik was nie.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:48:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Goosen het weer begin skop
Goosen het weer begin skop Dit gaan goed met die Cheetah-losskakel Johan Goosen se rehabilitasie en hy kan moontlik in die derde week van die Curriebeker-reeks weer op die veld wees.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:48:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cosatu sat vir ANC se mooi woordjies
Cosatu sat vir ANC se mooi woordjies Die ANC se grootste alliansievennoot, Cosatu, sê die ANC moet ophou met mooi woordjies en begin doen wat hy onderneem om te doen.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:48:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mof Myburgh vir oulaas gegroet
Mof Myburgh vir oulaas gegroet Dit was asof talle van die oorlewende Springbokke uit Chris Greyvenstein se bekende geskiedenisboek Springbok-sage geklim het om ’n dankdiens vir Mof Myburgh (75) by te woon.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:48:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Student verbrand by leërgevegskool
Student verbrand by leërgevegskool Kontrakteurs het die laaste paar dae vervaard met die installering van nuwe warmwatertoestelle by die leërgevegskool begin nadat ’n student met kookwater verbrand het.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:21:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister jammer oor boeke
Minister jammer oor boeke Angie Mo­tshekga, minister van basiese onderwys, pak die skuld vir handboeke wat nog nie by skole in Limpopo afgelewer is nie op Anis Karodia, afgedankte administrateur van die provin­siale onderwysdepartement.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:15:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
In die wolke oor ballonrit
In die wolke oor ballonrit Johannes Greyling (64) van Germiston is die gelukkige leser wat ’n warmlugballonrit in Beeld se leserskompetisie losgeslaan het.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:15:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ma wil nie vermiste ‘begrawe’
Ma wil nie vermiste ‘begrawe’ In die byna 17 jaar dat haar polisieman-seun weg is, het ’n Pretoriase ma nog nie vir hom ’n roudiens of begrafnis gehou nie.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:15:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Glas half vol drank langs bestuurder
Glas half vol drank langs bestuurder ’n Boer het ’n klag teen ’n provinsiale verkeersbeampte in Potchefstroom ingedien omdat dié glo teen hom gebots en van die toneel weggehardloop het.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:15:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘ANC moet nou daad by woord voeg’
‘ANC moet nou daad by woord voeg’ Cosatu, die ANC se grootste alliansievennoot, sê die ANC moet ophou met mooipraatjies en begin doen wat hy onderneem om te doen.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:15:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hulp vir jeugboewe droog op
Hulp vir jeugboewe droog op Organisasies wat jeugmisdadigers rehabiliteer, ervaar so ’n groot geldtekort dat verskeie sentrums reeds hul deure moes sluit.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:15:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pensioenarisse van Transnet beoog protesoptogte
Pensioenarisse van Transnet beoog protesoptogte Transnet-pensioentrekkers wil in die strate betoog as daar nie gehoor gegee word aan die aanmanings wat namens hulle aan die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TTVVF) en die Transport Pensioenfonds (TPF) gerig word nie.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:15:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reën verwag, koue môre terug
Reën verwag, koue môre terug Na die afgelope relatief warm week gaan ’n naderende kouefront Gautengers more en veral Maandag van voor af laat bibber.
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:15:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Monique het raad vir 2 wat nou vry is
Monique het raad vir 2 wat nou vry is “’n Mens kom nooit oor dit nie, want dit verander jou lewe. Maar jy leer om dit te hanteer.”
Vrydag, 22 Junie 2012, 20:15:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hawelose man dink baba in sak is kos
Hawelose man dink baba in sak is kos ‘n Man is in Pretoria in hegtenis geneem omdat hy die lyk van ‘n pasgebore baba in ‘n plastieksak in sy besit gehad het.
Vrydag, 22 Junie 2012, 19:39:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Delmas-moorde: Verdagte wil borgtog hê
Delmas-moorde: Verdagte wil borgtog hê 'n Derde man wat daarvan aangekla word dat hy ‘n vyf maande oue baba en sy oppasser vermoor het, het in die hof verskyn.
Vrydag, 22 Junie 2012, 19:39:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA gyselaar sal kleinkind vir eerste keer sien
SA gyselaar sal kleinkind vir eerste keer sien Die Suid-Afrikaanse man en vrou wat deur Somaliese seerowers ontvoer was, sal na verwagting volgende week tuis wees.
Vrydag, 22 Junie 2012, 19:29:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
18 van 'moordbende' kry borgtog
18 van 'moordbende' kry borgtog Agtien polisiebeamptes wat in hegtenis geneem is in verband met die sogenaamde “moordbende” in Cato Manor, is borgtog toegestaan.
Vrydag, 22 Junie 2012, 19:29:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans vas ná inbraak, jaagtog in Roodepoort
Mans vas ná inbraak, jaagtog in Roodepoort Vier mans is in hegtenis geneem nadat die eienaar van ‘n huis in Lindhaven, Roodepoort, beroof is, het die polisie gesê.
Vrydag, 22 Junie 2012, 18:06:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zille se bakkie 'was vol bakstene' – Cosatu
Zille se bakkie 'was vol bakstene' – Cosatu Daar is bewyse dat die DA die geweld veroorsaak het wat uitgebreek het toe die party ‘n optog na Cosatu se hoofkwartiere gehou het.
Vrydag, 22 Junie 2012, 17:09:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Werker sterf in rotsstorting by myn
Werker sterf in rotsstorting by myn ‘n Man is dood in ‘n rotsstorting by die Moab Khotsong-myn naby Orkney in die Noordwes, het AngloGold Ashanti Limited gesê.
Vrydag, 22 Junie 2012, 16:08:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans vas wat twee op plaas moor
Mans vas wat twee op plaas moor Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo twee jong mans in die Dlamini-nedersetting in Dundee, KwaZulu-Natal, doodgeskiet het.
Vrydag, 22 Junie 2012, 14:04:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Suidelike Noord-Kaap maak reg vir bitter koue
  Die Suid-Afrikaanse weerdiens het 'n waarskuwing uitgereik vir uiters koue toestande in die suidelike dele van die Noord-Kaap en swaar reën oor die Suid-Vrystaat en Lesotho.
Vrydag, 22 Junie 2012, 11:24:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Jozi, my Jozi
  Drie digters lees hul gedigte oor Johannesburg voor in dié video-ode aan die Goudstad. Lees ook Saterdag in By na watter era uit die stad se geskiedenis bekende stadsjapies sou wou terugkeer indien hulle kon terugreis in die tyd.
Vrydag, 22 Junie 2012, 08:46:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bok-aanhangers moet uitkyk vir bedrogspul
Bok-aanhangers moet uitkyk vir bedrogspul ’n Vals e-posboodskap wat ondersteuners van die Springbokke aanmoedig om in die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) te belê, doen tans die ronde.Die bedrogspul het Woensdag onder die aandag van Saru gekom nadat ’n ondersteuner die unie laat weet het oor
Vrydag, 22 Junie 2012, 04:03:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kom, kom, kom, tra-a-a-a-p! beveel Helen Zille op die saal
Kom, kom, kom, tra-a-a-a-p! beveel Helen Zille op die saal ’n Beertjie vasgemaak aan ’n rugsak, helderrooi tekkies en ’n effense boepie of twee was gister te bespeur onder die groep fietsryers wat aan die Beter Tesame-fietstoer deelneem.
Vrydag, 22 Junie 2012, 04:03:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SMS laat mense vir hul lewe vrees
SMS laat mense vir hul lewe vrees ’n Nuwe selfoonslenter laat Kapenaars vir hul lewe vrees.Een van die slagoffers, wat verkies om anoniem te bly, het gister omstreeks 09:00 ’n SMS-boodskap van ’n onbekende nommer ontvang. “AANDAG: Ek is betaal om jou te vermoor. Ek het al jou beso
Vrydag, 22 Junie 2012, 04:03:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verdagte Valke ‘moet kan werk’
Verdagte Valke ‘moet kan werk’ As 18 lede van die Valke in dié stad wat in hegtenis geneem is oor bewerings dat hulle soos ’n moordbende opgetree het nie die sake kan afhandel wat hulle nou hanteer nie, kan dit ernstige gevolge vir regspleging inhou.
Vrydag, 22 Junie 2012, 04:03:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Seuntjie’ red buurseun se lewe
‘Seuntjie’ red buurseun se lewe Seuntjie die worshond en sy verpleegster-ma van hier het ’n student wat selfmoord probeer pleeg het uit die kake van die dood gered.
Vrydag, 22 Junie 2012, 04:03:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Depressie knou polisie
Depressie knou polisie Altesaam 13399 polisiebeamptes sukkel met depressie of post-traumatiese stressindroom, het Polmed, die polisie se mediese fonds, in ’n ontleding bepaal.
Vrydag, 22 Junie 2012, 04:03:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Golden Arrow gaan hof toe oor MyCiTi
Golden Arrow gaan hof toe oor MyCiTi Die Golden Arrow-busmaatskappy het gister aangekondig hy doen regstappe teen die Stad Kaapstad oor dié se planne om die MyCiTi-busdiens uit te brei.
Vrydag, 22 Junie 2012, 04:03:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lang skooldae wag op dié jonges
Lang skooldae wag op dié jonges Buitengewoon lang skooldae wag op kinders in landelike skole wat gesluit kan word en wat dus elders sal moet skoolgaan en per bus daarheen vervoer sal word.
Vrydag, 22 Junie 2012, 04:03:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Delmas verenig in gebed
Delmas verenig in gebed Sowat 250 inwoners van Delmas het gisteroggend in die dorp se hoofstraat hande gevat vir ’n beter toekoms.
Donderdag, 21 Junie 2012, 21:19:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Die donker dood
Die donker dood In die nadraai van die sterftes in die Bontekoe-diamantmyn moet maat-skappye soos De Beers en die regering aanspreeklik-heid aanvaar vir hul aandeel in ’n tragedie wat van ver af kom, skryf Horst Kleinschmidt.
Donderdag, 21 Junie 2012, 21:19:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.