Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Mbalula sê jammer
Mbalula sê jammer Nadat besonderhede oor sy sekslewe in koerantberigte onthul is, het Fikile Mbalula gevra dat sy privaatheid gerespekteer moet word.
Sondag, 30 Oktober 2011, 21:09:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Maak seker jy word getel’
‘Maak seker jy word getel’ “Meneer Tutu is só vriendelik, hy het vir my ’n glas sap op ’n piering aangebied.”Dit het my so spesiaal laat voel.”
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:56:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Betoging op N2 by Nekkies ontwrig verkeer
Betoging op N2 by Nekkies ontwrig verkeer Die N2 by Nekkies, net buite Knysna, is Saterdagmiddag langer as twee uur versper toe inwoners teen swak dienslewering betoog en buitebande op die pad aan die brand gesteek het.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:56:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Talle reeds vas danksy nuwe kamera
Talle reeds vas danksy nuwe kamera ’n Nuwe kamerastelsel, bekend as die Asod-stelsel (Average Speed Over Distance), is gister met onmiddellike welslae op die R61 tussen Aberdeen en Beaufort-Wes in gebruik geneem.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:56:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Chameleon op vliegtuig wat in moeilikheidraak
Chameleon op vliegtuig wat in moeilikheidraak Chris Chame­leon het gister ’n noue ontkoming gehad toe die vliegtuig waarin hy na die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) onderweg was, ’n noodlanding in Namibië moes doen.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:56:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Valke ‘kry bewyse teen Malema’
Valke ‘kry bewyse teen Malema’ Die Valke het glo bewyse van tenderbedrog gevind in hul ondersoek na die sakebelange van mnr. Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:56:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man en vasgekettingde honde sterf in brande
Man en vasgekettingde honde sterf in brande ’n Man en sewe honde het doodgebrand en verskeie mense is dakloos gelaat in twee brande by verskillende informele nedersetting hier.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:56:09© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leeu-kaptein se maanhare waai ná sege
Leeu-kaptein se maanhare waai ná sege Selfs tot teen die einde het die kaptein van die Goue Leeus, Josh Strauss, geveg om sy beroemde baard te behou.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:56:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Frats-skoot op skietbaan eis jakkalskenner
Frats-skoot op skietbaan eis jakkalskenner Dr. Paul Möller (60), ’n spesialis op die gebied van jakkalsnavorsing, het homself in ’n fratsongeluk doodgeskiet.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:56:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister praat oor baba
Minister praat oor baba “Ek moes van beter geweet het.” Só het mnr. Fikile Mbalula, minister van sport, gister gereageer ná berigte dat hy glo ’n baba by ’n Johannesburgse model verwek het.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:56:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zille kap LP wat sê Mazibuko is ‘nie swart genoeg’
Zille kap LP wat sê Mazibuko is ‘nie swart genoeg’ Me. Helen Zille, DA-leier, het een van haar eie parlements­lede wat ’n rassistiese aanmerking oor me. Lindiwe Mazibuko gemaak het, behoorlik die kop gewas en hom van “Verwoerd-logika” beskuldig.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:56:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minderjarige om die beurt verkrag
Minderjarige om die beurt verkrag ‘n Sewentienjarige meisie is om die beurt verkrag en verder aangerand deur ses mans in Taung, het die polisie in Noordwes gesê.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:05:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dertien honde dood gevind
Dertien honde dood gevind Dertien honde, wat vermoedelik vergiftig is, is dood gevind in Dutywa naby Butterworth, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
Sondag, 30 Oktober 2011, 20:05:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
WAT is jou gunsteling-woorde?
WAT is jou gunsteling-woorde? Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal samel met ’n “borg ’n woord”-veldtog geld in. Lees vir watter woorde bekendes R100 sal uithaal.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:57:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Dít kweek kinders wat dom voel’
‘Dít kweek kinders wat dom voel’ Die wortel van alle kwaad in skole is leerlinge word die keuse gegee om wiskundige geletterdheid as ’n vak te volg, want dit kweek kinders wat dom voel.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:56:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man dood, sy vriendin beseer in botsing
Man dood, sy vriendin beseer in botsing ’n Jong man is die naweek dood nadat ’n vermeende dronkbestuurder reg van voor teen sy en sy vriendin se bromponie vasgery het.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:56:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses toeriste in waterdrama by Deneysville gered
Ses toeriste in waterdrama by Deneysville gered Ses Argentynse toeriste is deur reddingswerkers van die Nasionale Seereddingsinstituut in ’n waterdrama uit die Vaaldam by Deneysville in die Vrystaat gered.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:56:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister erken hy was ontrou
Minister erken hy was ontrou “Ek moes van beter geweet het.” Só het mnr. Fikile Mbalula gereageer ná berigte dat hy glo ’n baba by ’n Johannesburgse model verwek het.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:56:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Prins Charles, Camilla besoek SA
Prins Charles, Camilla besoek SA Hulle gaan Donderdag in Pretoria en Johannesburg wees waar hulle, buiten vir die besoek aan Freedom Square in Soweto, ook sakelui sal ontmoet en die Nelson Mandela-stigting in Johannesburg besoek.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hofuitspraak in boer se guns
Hofuitspraak in boer se guns Die Noord-Gautengse hooggeregshof het in die guns van ’n boer van Senekal beslis dat waterlisensies nié bloot op grond van ras en geslag geweier mag word nie.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skaf ’n wit motor aan, spaar brandstof
Skaf ’n wit motor aan, spaar brandstof Met die rekordprys wat motoriste vir brandstof sal moet betaal, lyk dit asof ’n mens nie net na die enjinkapasiteit van jou motor moet kyk nie, maar ook na die kleur van jou voertuig.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gekonkel met wapens op dié vlak
Gekonkel met wapens op dié vlak Die grootste korrupsie met die wapentransaksie het waarskynlik plaasgevind by die sekondêre afsetkontrakte.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Duke, die slagtandreus, maak amptelik geskiedenis
Duke, die slagtandreus, maak amptelik geskiedenis Duke, een van die Krugerwildtuin se nuwe geslag slagtandreuse wat onlangs dood is, het homself nou amptelik in die geskiedenisboeke gevestig.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swembad-dood van seun demp vreugde oor Leeus
Swembad-dood van seun demp vreugde oor Leeus Die vreugde ná die Leeus se oorwinning Saterdag het vir een gesin en ’n vriendekring in groot hartseer verande.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Chris Chameleon haal weer rustig asem
Chris Chameleon haal weer rustig asem Chris Chameleon het benoude oomblikke beleef toe die vliegtuig waarin hy na die DRK onderweg was ’n noodlanding in Namibië moes doen.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema dalk gou voor oor beweerde bedrog
Malema dalk gou voor oor beweerde bedrog Die Valke het glo bewyse van tenderbedrog gevind in hul ondersoek na die sakebelange van mnr. Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Selebi se lot dié week in appèlhof beslis
Selebi se lot dié week in appèlhof beslis Alle oë sal vandeesweek op die appèlhof in Bloemfontein gerig wees waar twee hoëprofiel-appèlgedinge met sterk politieke ondertone aangehoor word.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoolmeisie ontvoer, verkrag
Skoolmeisie ontvoer, verkrag “Hoe kon niemand sien wat gebeur het nie?” het ’n verslae Baaise pa gevra nadat ’n man sy 16-jarige dogter oorval en met ’n vuurwapen in sy motor gedwing het.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Knights wen krieket; verloor egter in kleedkamer
Knights wen krieket; verloor egter in kleedkamer Vyf selfone en geld is hier uit die Knights-krieketspan se kleedkamer gesteel terwyl hulle in ’n kragmeting met die Warriors gewikkel was.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:55:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Handel wet vir DNS-databasis in SA nóú af’
‘Handel wet vir DNS-databasis  in SA nóú af’ Dit is hoog tyd dat die wetgewing vir die regulering van ’n reuse-databasis van DNS-profiele van alle misdadigers in Suid-Afrika afgehandel word.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:54:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leeus brul, Kings of Leon rock in Jhb
Leeus brul, Kings of Leon rock in Jhb Die Leeus het Saterdag rugbykoning gekraai terwyl die konings van rock-musiek Kings of Leon hul buiging op die verhoog van die ENB-stadion in Soweto gemaak het.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:54:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ry ’n wit kar, spaar petrol
Ry ’n wit kar, spaar petrol Dit lyk of ’n mens nie net na die enjinkapasiteit van jou motor moet kyk nie, maar volgens die jongste navorsing ook na die kleur van jou kar.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:53:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ollies wild in Gauteng
Ollies wild in Gauteng En nou’s daar ook wilde olifante in Gauteng. ’n Familietrop is verlede week in die Dinokeng-wildreservaat, skaars ’n klipgooi van Pretoria af, vrygelaat.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:53:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Belhar-versoek ‘wys NGK is getrou aan God’
Belhar-versoek ‘wys NGK is getrou aan God’ Dit versoek van die NG Kerk se algemene sinode dat die belydenis van Belhar in die kerk se belydenisgrondslag ingesluit word, is ’n “teken van nederigheid en getrouheid aan God”.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:53:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dominees in geld met kuns
Dominees in geld met kuns Die eerste bod het op R100 begin, maar die pryse het gou geklim. Volgens Van Wyk het die “prentjies” R13 500 vir liefdadigheid ingebring.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:53:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC druk omstrede voorstel deur die parlement
ANC druk omstrede voorstel deur die parlement Die ANC het sy meerderheid gebruik om die omstrede wetsontwerp op intellektuele eiendom net-net deur die parlement aanvaar te kry.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:53:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Harde feite’
‘Harde feite’ War of the Flea vertel aan die hand van syfers hoe baie boere wreed vermoor word en ondersoek die redes vir dié grusame aanvalle.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:53:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Wiskundige geletterdheid is ’n euwel’
‘Wiskundige geletterdheid is ’n euwel’ Die wortel van alle kwaad in skole is die feit dat leerlinge die keuse gegee word om wiskundige geletterdheid as vak te neem, want dit kweek kinders wat dom voel.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:53:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Krieketspelers se selfone, geld gesteel
Krieketspelers se selfone, geld gesteel Vyf selfone en geld is Saterdag in Kimberley uit die Knights-krieketspan se kleedkamer op die Diamant-ovaal gesteel terwyl hulle in ’n kragmeting teen die Warriors gewikkel was.
Sondag, 30 Oktober 2011, 19:53:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer sterf in ongeluk
Motorfietsryer sterf in ongeluk ‘n Motorfietsryer is dood en sy passasier is in ‘n kritieke toestand nadat hulle in ‘n kop-aan-kop-botsing in Bloemfontein betrokke was.
Sondag, 30 Oktober 2011, 18:32:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een dood, een kritiek ná ongeluk in Oos-Rand
Een dood, een kritiek ná ongeluk in Oos-Rand ‘n Man is dood, ‘n ander is kritiek beseer en twee ander is ernstig beseer toe hul motor teen ‘n boom in Kempton Park gebots het.
Sondag, 30 Oktober 2011, 17:18:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou met R25 000 se dagga betrap
Vrou met R25 000 se dagga betrap ‘n Sewe-en-veertig-jarige vrou is in hegtenis gneem nadat sy gereis het met dagga ter waarde van tot R25 000, het die polisie gesê.
Sondag, 30 Oktober 2011, 17:18:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Polisiebeamptes' in hegtenis
'Polisiebeamptes' in hegtenis Drie mans is in Polokwane in hegtenis geneem nadat hulle hulself as polisiebeamptes voorgedoen het en vir gewapende roof.
Sondag, 30 Oktober 2011, 16:16:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Slagoffer van aanval op plaas ter ruste gelê
Slagoffer van aanval op plaas ter ruste gelê ‘n Veertienjarige seun, wat na bewering deur ‘n boer naby Groblersdal geskiet is, is by Nel se Boerdery begrawe, het die SABC berig.
Sondag, 30 Oktober 2011, 16:16:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Visserman sterf aan hartaanval
Visserman sterf aan hartaanval ‘n Visserman is op see naby Yzerfontein in die Wes-Kaap dood nadat hy ‘n hartaanval gekry het, het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê.
Sondag, 30 Oktober 2011, 15:14:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Presidensie stel twee waarnemende regters aan
Presidensie stel twee waarnemende regters aan President Jacob Zuma het twee waarnemende regters, regter Ray Zondo en hoofregter Dikgang Moseneke, by die grondwethof aangestel.
Sondag, 30 Oktober 2011, 15:14:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee meisies verdrink in dam
Twee meisies verdrink in dam Die lyke van twee meisies wat onderskeidelik nege en 12 jaar oud is, is uit ‘n dam buite Tshilwavhusiku naby Makhado gehaal.
Sondag, 30 Oktober 2011, 14:09:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man slaan vrou en kind met baksteen dood
Man slaan vrou en kind met baksteen dood ‘n Man is in hegtenis geneem vir die moord op sy vrou en ses maande oue babaseuntjie by die Tshiombo-kliniek in Mutale buite Thohoyandou.
Sondag, 30 Oktober 2011, 12:37:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf drawwers ter ruste gelê
Vyf drawwers ter ruste gelê Die vyf drawwers wat dood is nadat ‘n man in hulle vasgery het, is tydens vier aparte begrafnisse ter ruste gelê, het die Sunday Times berig.
Sondag, 30 Oktober 2011, 12:15:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man ná botsing deur tientalle bye gesteek
Man ná botsing deur tientalle bye gesteek ‘n Sekuriteitswag is in ‘n kritieke toestand nadat hy beheer oor sy motor verloor het en in ‘n boom vas gebots het, het ER24 gesê.
Sondag, 30 Oktober 2011, 11:31:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister in seksskandaal
Minister in seksskandaal Die minister van sport, Fikile Mbalula, is in die middel van ‘n seksskandaal met ‘n 27-jarige model van Johannesburg, het City Press berig.
Sondag, 30 Oktober 2011, 10:18:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf, vrou beseer in bromponie-ongeluk
Man sterf, vrou beseer in bromponie-ongeluk ‘n Man is dood en ‘n vroulike passasier is in ‘n kritieke toestand nadat hul bromponie met ‘n bakkie in Bloemfontein gebots het.
Sondag, 30 Oktober 2011, 08:12:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Ek is bly hy is gevang'
'Ek is bly hy is gevang' Amper twee jaar is verby en die man wat haar dogter verkrag het is agter tralies, maar die treurspel sal egter nooit afgesluit wees nie.
Sondag, 30 Oktober 2011, 07:06:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oeps! Zuma nie tuis vir dié besoek
Oeps! Zuma nie tuis vir dié besoek ’n Diplomatieke oorlog in die kleine woed tussen Suid-Afrika en Oostenryk as gevolg van ’n administratiewe flater deur Zuma se kantoor.
Sondag, 30 Oktober 2011, 06:00:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
97% van mense getel
97% van mense getel Sowat 97% van huishoudings in Suid-Afrika is die afgelope drie weke in Sensus 2011 getel, het Stats SA gesê.
Sondag, 30 Oktober 2011, 04:48:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema in Mauritius ná jeugliga se optog
Malema in Mauritius ná jeugliga se optog Julius Malema, omstrede leier van die ANCYL, het twee ure ná hy die optog vir ekonomiese bevryding gelei het, na Mauritius gevlieg.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 21:01:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Neem meer mediese studente in'
'Neem meer mediese studente in' Die minister van gesondheid sê universiteite moet in 2012 meer mediese studente inneem om die kritieke tekort aan dokters te help verlig.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 21:01:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf toe motor teen vragmotor vasjaag
Man sterf toe motor teen vragmotor vasjaag ‘n Man is dood en ‘n ander een het ernstige beserings opgedoen toe hul motor teen ‘n vragmotor in Durban vasgejaag het.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 20:41:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer sterf in Benoni
Motorfietsryer sterf in Benoni ‘n Motorfietsryer is dood nadat hy in die vroeë oggendure teen ‘n muur in Benoni vasgejaag het, het paramedici van ER24 gesê.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 20:38:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Koeberg af vir herstelwerk
Koeberg af vir herstelwerk Eenheid Twee van die Koeberg-kernkragsentrale het tot stilstand gekom vir herstelwerk wat glo 'n paar weke sal duur, het Eskom gesê.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 20:38:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Laat jou tel, pleit Tutu
Laat jou tel, pleit Tutu Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het op mense wat nog nie aan 2011 se sensus deelgeneem het nie 'n beroep gedoen om hulle te laat tel.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 20:37:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gevangene beswyk aan brandwonde
Gevangene beswyk aan brandwonde Een van die drie verhoorafwagtendes wat hul tronksel aan die brand gesteek het, het in 'n hospitaal aan sy beserings beswyk.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 18:29:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Talle dakloos ná brand in Athlone
Talle dakloos ná brand in Athlone Minstens 100 mense is dakloos nadat ‘n brand by ‘n informele nedersetting in Athlone uitgebreek het, het die stad Kaapstad gesê.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 15:45:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nkonyeni vra OB om in te gryp
Nkonyeni vra OB om in te gryp Peggy Nkonyeni, speaker van die KwaZulu-Natalse wetgewer, het die openbare beskermer gevra om bewerings teen haar te ondersoek.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 14:57:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie van boot gered toe enjin brand
Drie van boot gered toe enjin brand Drie mense is naby Nahoon-punt van 'n boot gered ná die boot se enjin in vlamme uitgebars het, het die NSRI gesê.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 12:45:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geweld van verkragting in SA ‘iets vreesliks’
Geweld van verkragting in SA ‘iets vreesliks’ Die uiterste geweld kom voor wanneer vroue verkrag, aangerand en daarna vermoor word. Dit is vreeslik, volgens prof. Lorna Martin, iemand wat al duisende lykskouings in haar lewe gedoen het.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 02:24:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa en seun wen eerste skof in seiljag-wêreldvaart
Pa en seun wen eerste skof in seiljag-wêreldvaart Die 62-jarige Nieu-Seelandse seiljagvaarder Ross Field en sy seun Campbell (41) op hul jag BSL het gisteroggend om 07:13 in Tafelbaai aangekom as wenners in die eerste skof van die Global Ocean-wêreldvaart.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 02:12:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man gaan skuld ontken nadat vyf doodgery is
Man gaan skuld ontken nadat vyf doodgery is Hy het geen bedoeling gehad om iemand dood te maak nie. Daarom beoog die man wat glo vyf drawwers doodgery het om skuld op die aanklagte teen hom te ontken.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 02:12:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sanral moet padplan aanpas ná debakel oor boom
Sanral moet padplan aanpas ná debakel oor boom Vyeboom 1, Sanral 0. Dít is die uitslag van ’n tweestryd om ’n 200 jaar oue wildvyeboom te red wat buite Nelspruit afgekap sou word om plek te maak vir die N4-pad.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 02:12:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drif kry binne 6 weke relings, sê minister
Drif kry binne 6 weke relings, sê minister Veiligheidsrelings behoort binne die volgende ses weke by Kasat se Drif by Rheenendal opgerig te wees waar ’n busramp meer as twee maande gelede die lewe van 14 kinders en ’n busbestuurder geeis het.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 02:12:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wiskunde laat party matrieks bloed sweet
Wiskunde laat party matrieks bloed sweet “Dit was miniatuur scary”, “ek wil dit nooit weer hê nie” en “hoe de hel?” Dít was van die kommentaar van matrieks van die Hoërskool Bellville toe hulle gister uit die saal gestap het waar hulle wiskunde (eerste vraestel) geskryf het.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 02:12:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Opvoeding is sleutel tot werk – Nzimande
Opvoeding is sleutel tot werk – Nzimande Jong mense moet fokus op hul opvoeding en nie daarna streef om tenderpreneurs te word nie, het dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, by die Jobs for Youth-beraad in Midrand gesê.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 02:12:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boord-moordslagoffer ‘is gou dood’
Boord-moordslagoffer ‘is gou dood’ Me. Marianne Hopkins was reeds dood toe sy met haar gesig na onder in ’n bad water in haar huis in Die Boord gesit is. ’n Forensiese patoloog het die afgelope week in die Wes-Kaapse hooggeregshof getuig Hopkins is aan ’n kombinasie van faktore – d
Saterdag, 29 Oktober 2011, 02:12:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hangberg-stryd word nou in hof voortgesit
Hangberg-stryd word nou in hof voortgesit Dit lyk of die geveg tussen die inwoners van Hangberg en lede van die Houtbaai Burgerlike Vereniging (HBV) nog lank nie verby is nie.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 02:12:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC druk omstrede wet deur parlement
ANC druk omstrede  wet deur parlement Die ANC het Donderdag sy meerderheid gebruik om die omstrede Wetsontwerp op Intellektuele Eiendom net-net deur die parlement aanvaar te kry.
Saterdag, 29 Oktober 2011, 02:12:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek het besef ouers móés sterf’
‘Ek het besef ouers móés sterf’ In nóg ’n emosiebelaaide dag van drama het mnr. Hardus Lotter (23) gister in trane uitgebars toe hy in die hooggeregshof hier getuig het hoe hy gehelp het om sy ouers te vermoor.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 20:55:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Afrikaanse Taalraad dink weer oor ABN
Afrikaanse Taalraad dink weer oor ABN Die Afrikaanse Taalraad (ATR) gaan binne drie weke sy verhouding met die Afrikaner Belange Netwerk (ABN) heroorweeg omdat die ATR staan vir ’n Afrikaanse taal vir alle Afrikaanssprekendes, nie net Afrikaners nie.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 20:49:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister wil alle permitte gelyktydig aan myne gee
Minister wil alle permitte gelyktydig aan myne gee Me. Susan Shabangu, minister van minerale bronne, wil myne se mynpermitte, waterlisensies en omgewingsgoedkeuring voortaan gelyktydig toestaan.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 20:49:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Horings: Weer nee vir borgtog
Horings: Weer nee vir borgtog Die appèl van mnr. Chumlong Lemtongthai, vermoedelik ’n kernfiguur in ’n internasionale renosterhoringsindikaat, teen die afwys van sy borgtogaansoek het gister misluk.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 20:49:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou in hof wat glo steel uit OTM’s
Vrou in hof wat glo steel uit OTM’s ’n Absa-werknemer wat glo onder die voorwendsel dat sy gekaap is, kitsbanke besteel het, het gister vlugtig en kop onderstebo in die landdroshof verskyn.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 20:49:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Diefstalklag teen sanger laat vaar
Diefstalklag teen sanger laat vaar ’n Saak van diefstal teen die sanger Anthonie Bougas (19) is gister in die landdroshof in Carletonville teruggetrek.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 20:49:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ritueel: 18-jarige sterf ná sy brand
Ritueel: 18-jarige sterf ná sy brand ’n Meisie wat verlede Vrydag aan die brand gesteek is in ’n vermeende satanistiese ritueel in Johannesburg, is gisteroggend vroeg aan haar beserings dood.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 20:49:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Graça en ander kry koninklike besoek
Graça en ander kry koninklike besoek Ontmoetings met adj.pres. Kgalema Motlanthe, koning Goodwill Zwelithini van die Zoeloes en me. Graça Machel, oudpres. Nelson Mandela se vrou, ’n besoek aan Freedom Square in Soweto, ’n optrede deur die Soweto Gospel Choir en ’n besoek aan ’n natu
Vrydag, 28 Oktober 2011, 20:49:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boom nie meer geskuif; pad kry minder bane
Boom nie meer geskuif; pad kry minder bane Vyeboom 1 – Sanral 0! Dit is die uitslag van ’n tweestryd oor ’n 200 jaar oue wildevyeboom wat buite Nelspruit afgekap sou word om plek te maak vir die N4-pad.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 20:49:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee regters onttrek aan ondersoeke na wapens, Cele
Twee regters onttrek aan ondersoeke na wapens, Cele Twee regters wat deel sou wees van die kommissies van ondersoek na onderskeidelik die wapentransaksie en genl. Bheki Cele, geskorste polisiehoof, gaan vervang word.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 20:49:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regters in twee van kommissies vervang
Regters in twee van kommissies vervang Twee regters wat deel sou wees van die kommissies van ondersoek na onderskeidelik die wapentransaksie en die geskorste polisiehoof, genl. Bheki Cele, gaan vervang word.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:56:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Ek is nou in die hemel'
'Ek is nou in die hemel' Die trane het vrylik gevloei terwyl twee langs die graf van mev. Francina van Vuuren (76) gekniel en die ander twee in hul rolstoele gesit het.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:56:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Petrol van Woensdag af duurste tot nog toe
Petrol van Woensdag af duurste tot nog toe Petrol sal van Woensdag af die duurste wees wat dit nog in Suid-Afrika gekos het. Die prys sal met 23c per liter styg.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:56:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Smeulende dansers laat teater brand
Smeulende dansers laat teater brand Miljoene rande se skade is aangerig toe ’n vuurwarm vertoning van ’n vlamdanser tydens ’n erotiese dansvertoning tot ’n brand op die verhoog gelei het.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:56:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verslag lê bedrog in VS bloot
Verslag lê bedrog in VS bloot Die gewese uitvoerende burgemeester en senior munisipale amptenare van Matjhabeng word in ’n verdoemende verslag beskuldig dat hulle aandadig was aan die verlies van honderde miljoene rande weens korrupsie en wanbestuur.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:56:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verpleër in hof ná beweerde voorval
Verpleër in hof ná beweerde voorval Die verpleër wat daarvan beskuldig word dat hy ’n kankerlyer op haar sterfbed in ’n staatshospitaal in Bloemfontein verkrag het, is agter tralies en het vlugtig in die hof verskyn.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:56:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA beskuldig minister dat sy blaam wil afskuif
DA beskuldig minister dat sy blaam wil afskuif Die DA het me. Tina Joemat-Pettersson daarvan beskuldig dat sy die blaam vir haar hotelkoste op senior amptenare wil afskuif.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema nie bang ANC skop hom uit
Malema nie bang ANC skop hom uit Hy is nie bekommerd om uit die ANC geskop te word nie. Sy naam is reeds relevant in die land se geskiedenis.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oudtydse manier om studente te werf is uitgedien, sê Jansen
Oudtydse manier om studente te werf is uitgedien, sê Jansen Die outydse manier van bemarking om studente vir hoër onderwys te werf deur hulle net ’n aansoekvorm in die hand te stop, is uitgedien, meen prof. Jonathan Jansen.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Debakel met tolstelsel kos Sanral miljoene
Debakel met tolstelsel kos Sanral miljoene Werknemers van Electronic Toll Collection (ETC) verdien die afgelope vyf maande salarisse, al doen hulle byna niks terwyl hulle wag dat die tolstelsel-debakel uitgesorteer word.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eet jou yster en word ’n yster
Eet jou yster en word ’n yster Mikrovoedingstowwe soos yster en vitamien A kan kinders se denkprosesse en intellektuele vermoëns verskerp.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Torings van Hoop bring steeds lig
Torings van Hoop bring steeds lig Die Torings van Hoop-stigting in Bloemfontein bring steeds lig in die donker lewe van baie inwoners.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jonas wend hom tot
Jonas wend hom tot Die sage rondom die omstrede aanwysing van ’n burgemeester in die Thembelihle-munisipaliteit en sy skorsing daarna uit die ANC, gaan nou hof toe.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisie sterf aan beserings
Meisie sterf aan beserings n Meisie wat aan die brand gesteek is in ’n vermeende statanistiese ritueel in Johannesburg, is gisteroggend vroeg aan haar beserings dood.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man in hof oor vyf drawwers
Man in hof oor vyf drawwers Twee van die vyf drawwers wat verlede naweek in Johannesburg doodgery is, is van Welkom en word vandag hier begrawe.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Piepklein Allegra sterk aan ná voortydige geboorte
Piepklein Allegra sterk aan ná voortydige geboorte Die baba wat in Julie op 22 weke gebore is, kon vandeesweek die eerste keer klere aantrek en bekyk reeds die wêreld met “sulke groot ronde ogies”.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mense kry selfs te swaar om brood te koop, sê kenner
Mense kry selfs te swaar om brood te koop, sê kenner Mense kry só swaar dat hulle nie eens brood koop nie. Só het prof. Johan Willemse, hoof van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se departement landbou-ekonomie, gister gesê.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Droogtehulp kom dalk gou
Droogtehulp kom dalk gou Meer as sewe jaar nadat 101 kleinboere in die Colesberg-omgewing aansoek om droogtehulp gedoen het, skyn ’n flou liggie uiteindelik in die skemerte van administratiewe rompslomp.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:50:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bloemfontein se wonderkind
Bloemfontein se wonderkind Hy is ’n professionele fotograaf, hy het reeds verskeie eerbewyse ontvang en in 2012 is hy deel van ’n dokumentêre TV-span wat deur Afrika gaan toer.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:49:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man val in gat in Kby; beseer
Man val in gat in Kby; beseer 'n Swaksiende pen­sioentrekker het kopbeserings opgedoen toe hy in ’n groot gat op ’n sypaadjie langs een van die besige hoofweë geval het.
Vrydag, 28 Oktober 2011, 19:49:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.