Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Polisielid voor sy huis doodgesteek
Polisielid voor sy huis doodgesteek Drie verdagtes het 'n polisielid buite sy huis in Itsoneng, naby Lichtenburg, doodgesteek, het die polisie in Noord-Wes gesê.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 20:55:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Een sterf, sewe beseer in Benoni-ongeluk
Een sterf, sewe beseer in Benoni-ongeluk 'n Man is dood en sewe ander mense is beseer toe twee motors op 'n kruising in Benoni gebots het, het paramedici op die toneel gesê.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 20:55:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie trek transitorower vas
Polisie trek transitorower vas Die polisie het gesê hulle het ‘n verdagte in verband met ‘n transito-rooftog by ‘n Spar in Linden, Johannesburg in hegtenis geneem.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 19:55:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans ernstig beseer toe bakkie omslaan
Mans ernstig beseer toe bakkie omslaan Twee mans is ernstig beseer toe die bakkie waarin hulle gery het op die R24 buite Rustenburg omgeslaan het, het amptenare gesê.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 18:57:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma vra samewerking in Libië
Zuma vra samewerking in Libië Alle groepe betrokke in die magstryd in Libië moet saamwerk stabiliteit in die land te bewerkstellig, het president Jacob Zuma gesê.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 17:57:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisielid skiet rower in Addo dood
Polisielid skiet rower in Addo dood ‘n Polisielid wat van diens af was het ‘n gewapende rower in Addo naby Port Elizabeth doodgeskiet, het die polisie gesê.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 16:54:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klip dood man wat onwettig myn
Klip dood man wat onwettig myn ‘n Man wat onwettig in Springs, oos van Johannesburg, gemyn het is dood toe ‘n klip op hom geval het, het die Gautengse polisie gesê.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 15:54:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou in Midrand met R5 milj. se dwelms betrap
Vrou in Midrand met R5 milj. se dwelms betrap 'n Vrou is in Midrand in Gauteng in hegtenis geneem nadat dwelms met 'n geskatte straatwaarde van R5 miljoen in haar besit gevind is.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 14:54:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier sterf in Bloem-ongeluk
Vier sterf in Bloem-ongeluk Vier mense is dood in 'n botsing tussen 'n minibus-taxi en 'n vragmotor in Bloemfontein in die Vrystaat, het RSG berig.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 13:55:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Student op Kaap-lughawe met tik betrap
Student op Kaap-lughawe met tik betrap Polisie het 'n student van Johannesburg by die Kaapstad internasionale lughawe vir dwelmbesit in hegtenis geneem.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 12:51:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swazi-koning soek R400 milj. kommissie
Swazi-koning soek R400 milj. kommissie Koning Mswati III dring aan dat hy R400 miljoen kommissie ontvang vir die "werk" wat hy gedoen het om SA te oorreed om geld aan Swaziland te leen.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 11:02:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grondplafonne bly vir Agri SA ’n probleem
Grondplafonne bly vir Agri SA ’n probleem Agri SA se visepresident sê hy is positief oor die jongste groenskrif oor grondhervorming, maar daar is talle sake wat nog aandag kort.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 09:00:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lyk onder bed: Man verbind met nog klagte
Lyk onder bed: Man verbind met nog klagte Die man wat in verband met die moord op Novinia Groom (18) van Pretoria gesoek word, word ook nou verbind met verskeie ander aanklagte.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 08:02:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
President, ministers kan 5% meer kry
President, ministers kan 5% meer kry Die Onafhanklike Kommissie oor die Vergoeding van Openbare Ampsdraers stel voor dat openbare ampsbekleërs se salarisse vanjaar met 5% styg.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 07:00:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister se kop geëis ná busramp
Minister se kop geëis ná busramp Die kop van Donald Grant, Wes-Kaapse minister van onderwys, is geëis te midde van die tragiese busramp in Knysna waarin 14 skoolkinders dood is.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 06:03:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Video: Meisies laat vuiste by skool klap
  ’n Selfoonvideo van twee skoolmeisies van Welkom wat mekaar onder luide aanmoediging van maats met die vuiste bydam, het soos ’n veldbrand versprei.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 06:03:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Pastoor’ Mogoeng: nuwe vrae
‘Pastoor’ Mogoeng: nuwe vrae Regter Mogoeng Mogoeng se benoeming as die land se nuwe hoofregter is opnuut in die spervuur te midde van nuwe inligting oor die kerk waaraan hy behoort.
Saterdag, 27 Augustus 2011, 05:00:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaap wil Afrikabeker-gasheer wees
Kaap wil Afrikabeker-gasheer wees As Suid-Afrika 2013 se Afrikabeker-sokkertoernooi amptelik kan afvry by Libië, gaan die stadsvaders hul bes doen om van die wedstryde hier aan te bied.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 23:25:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Mogoeng se rekord oor etiek kwel’
‘Mogoeng se rekord oor etiek kwel’ Vrae oor regter Mogoeng Mogoeng se verbintenis tot die Handves van Menseregte en sy regterlike etiek laat twyfel ontstaan oor sy geskiktheid om die nuwe hoofregter te word, het die Johannesburgse Balieraad gesê.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 23:12:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regter se weduwee steeds agter tralies
Regter se weduwee steeds agter tralies Regter se weduweeWyle waarnemende regter Patrick Maqubela se weduwee, me. Thandi Maqubela, moet nog vier nagte agter tralies deurbring voor sy Woensdag sal weet of sy op borgtog vrygelaat gaan word.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 23:12:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee gou verhoor oor Boord-moord
Twee gou verhoor oor Boord-moord Twee van die drie mans wat van die moord op me. Marianne Hopkins van Stellenbosch aangekla word, het ’n pleitooreenkoms met die staat aangegaan.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 23:12:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Slaan maar voet of ry bus na sokker
Slaan maar voet of ry bus na sokker Paaie naby die Kaapstad-stadion gaan vir ’n groot deel van die dag gesluit wees as gevolg van vanaand se sokkerwedstryd tussen Ajax Cape Town en Kaizer Chiefs in die Kaapstad-stadion.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 23:12:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dit was baie koud, maar ek het geweet ek moet aanhou’
‘Dit was baie koud,  maar ek het geweet ek moet aanhou’ “Dit het gevoel of ek in ’n klein hokkie is.” Só het Romano Heyns (16) die gevoel beskryf toe hy Woensdagoggend vasgekeer was in die bus wat by Kasat se Drif in die rivier gestort het.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 23:05:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Begrafnisreëlings vir 14 leerders bekend
Begrafnisreëlings vir 14 leerders bekend Begrafnisreëlings vir die 14 leerders wat Woensdag by Rheenendal in ’n busramp gesterf het, is gister gefinaliseer.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 23:05:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bestuurder wou nie meer bus bestuur
Bestuurder wou nie meer bus bestuur Hy het uit die goedheid van sy hart ingestem om die bus te bestuur nadat hy ’n paar keer gevra is om dit te doen. Hy wou dit eintlik nie meer doen nie.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 23:05:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister se kop geëis ná ramp
  Die kop van mnr. Donald Grant (foto), Wes-Kaapse minister van onderwys, is vandeesweek geëis te midde van die tragiese busramp waarin 14 skoolkinders dood is.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 23:05:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ongelukbrug gaan relings kry, sê Carlisle
Ongelukbrug gaan relings kry, sê Carlisle Veiligheidsrelings gaan aangebring word op die brug by Kasat se Drif op Rheenendal waar 14 leerders en ’n busbestuurder Woensdag in ’n busramp gesterf het.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 23:05:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regeringsamptenare vas vir korrupsie
Regeringsamptenare vas vir korrupsie Ses polisiebeamptes en 13 regeringsamptenare wat omkoopgeld aanvaar het om buitelanders die land toe te laat is in hegtenis geneem.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 21:17:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Families verpletter ná dood van seuns
Families verpletter ná dood van seuns Twee families is verpletter ná die verdrinking van twee “slim en pragtige” laerskoolseuns van die Ikhomotseng-woonbuurt hier.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dié robotte glad nie meer wetenskapfiksie
Dié robotte glad nie meer wetenskapfiksie Robotte en outonomiese stelsels gaan oor die volgende tien jaar toenemend deel raak van mense se daaglikse lewe.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende inbreker loop sy rieme styf
Vermeende inbreker loop sy rieme styf ’n Vermeende inbreker het sy rieme styfgeloop toe hy vermoedelik op twee verskillende aande by kantore op die dorp probeer inbreek het.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maatskappy waarin Malema aandeel het, ‘misbruik tenders’
Maatskappy waarin Malema aandeel het, ‘misbruik tenders’ Die maatskappy On-Point Engineering het glo ’n R1,2miljoen-faktuur uitgereik aan ’n maatskappy waaraan hy ’n tender toegeken het, het AfriForum gesê.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Landdros knip kabeldiewe se draad goed
Landdros knip kabeldiewe se draad goed Die staat het hier Kroonstad se vyf dae lange verlammende kragkrisis in ag geneem om langtermyntronkstraf vir drie koperkabeldiewe te kry.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kabeldiefstal ruk Transnet se sak behoorlik, hoor hof
Kabeldiefstal ruk Transnet se sak behoorlik, hoor hof Al kry Transnet hul gesteelde kabels terug, kan dit nie weer gebruik word nie en moet kabelvervanging teen groot koste gedoen word.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vlieëniers in wolke oor lughawe se ligte
Vlieëniers in wolke oor lughawe se ligte Die Welkomse lughawe se aanloopbaan-ligte werk weer en vlieëniers van reg oor die land het hul verligting hieroor uitgespreek.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Inligtingswet: ANC is onder groot druk
Inligtingswet: ANC is onder groot druk Die ANC is onder hewige druk om binne die volgende paar dae ’n openbare-belang-verweer vir joernaliste en verklikkers in te sluit as hy ’n regsgeding wil vermy.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Krag-eise: ‘Bewyse is nodig’
Krag-eise: ‘Bewyse is nodig’ Of ’n mens nou R30 of R30000 skade gely het weens vandeesweek se verlammende kragkrisis op die dorp, bly die feit staan: Skade is gely.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma en ander kry dalk 5%-verhoging
Zuma en ander kry dalk 5%-verhoging Die Onafhanklike Kommissie oor die Vergoeding van Openbare Ampsdraers stel voor dat openbare ampsbekleërs se salarisse vanjaar met 5% styg.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SAPD-lid oor 15-jarige meisie aangekeer
SAPD-lid oor 15-jarige meisie aangekeer ’n Bekende polisieman van die dorp is eergisteraand in hegtenis geneem weens die beweerde statutêre verkragting van ’n 15-jarige meisie.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Handevol handtekeninge
Handevol handtekeninge Noem die naam van enige bekende, plaaslik en internasionaal, en die kans is baie goed dat Ilka de Beer (14) dié mens se handtekening sal hê.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onnie erken dade met skoolkind
Onnie erken dade met skoolkind ’n Voormalige onderwyser van Wesselsbron het in ’n pleitooreenkoms met die staat erken dat hy ’n verhouding met ’n 17-jarige skoolmeisie gehad het.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Derby-Lewis kry nie parool
Derby-Lewis kry nie parool Mnr. Clive Derby-Lewis, wat lewenslange tronkstraf weens die moord op die politikus mnr. Chris Hani uitdien, is gister parool geweier.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oupa ry kleinkind dood
Oupa ry kleinkind dood ’n Sewentigjarige boer van Malelane het sy 15 maande oue kleindogter gister in ’n fratsongeluk doodgery.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisies laat vuiste by skool klap (video)
Meisies laat vuiste by skool klap (video) ’n Selfoonvideo van twee skoolmeisies wat mekaar onder luide aanmoediging van maats met die vuiste bydam, het soos ’n veldbrand deur die stad versprei.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kuruman wen rugbytwis in hof
Kuruman wen rugbytwis in hof Kimberley-Polisie kan homself nie meer die kampioen van Griekwas se Super-klubliga noem nie. Hiermee is Kuruman weer boaan die punteleer.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SR: Sasco vra interdik
SR: Sasco vra interdik Sasco gaan môre in die Vrystaatse hooggeregshof aansoek doen om die verkiesing van ’n nuwe studenteraad van die UV Maandag en Dinsdag te verbied.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun se mesdood ruk skool
Seun se mesdood ruk skool Die departement gaan seker maak meer polisie-optredes vind by skole in die provinsie plaas nadat ’n leerling deur ’n medeleerling doodgesteek is.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:57:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lyk onder bed: Man verbind met nog klagte
Lyk onder bed: Man verbind met nog klagte Die man wat in verband met die moord op me. Novinia Groom (18) van Eersterust, Pretoria, gesoek word, word ook nou verbind met verskeie ander aanklagte.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:31:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Arm vroue ‘opgeroep’ met Bybels
Arm vroue ‘opgeroep’ met Bybels “Jy is geroep vir ’n tyd soos nóú!” Dít was die boodskap wat gister oorgedra is aan ’n groep behoeftige vroue van Wolmer in Pretoria-Noord waar elkeen ’n splinternuwe Bybel ontvang het.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:31:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bou van hotel in wildtuin word vertraag
Bou van hotel in wildtuin word vertraag Die bouwerk aan die beoogde hotel in die Malelane-kamp, in die Krugerwildtuin, is met sowat ses maande vertraag.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:31:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Grondplafonne bly vir Agri SA ’n probleem
Grondplafonne bly vir Agri SA  ’n probleem Hy is positief oor talle aspekte van die jongste groenskrif oor grondhervorming, maar daar is talle sake wat nog aandag kort, het dr. Theo de Jager, visepresident van Agri SA, gister gesê.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:31:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Karre wat hulself bestuur gou hier
Karre wat hulself bestuur gou hier Robotte en outonome stelsels gaan binne die volgende tien jaar toenemend deel raak van mense se daaglikse lewe. Goed soos robot-huishulpe en motors wat hulself bestuur, is glad nie so vergesog soos mense dalk dink nie.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:31:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
M-Net betaal vir Van Dango-operasie
M-Net betaal vir Van Dango-operasie M-Net gaan betaal vir ’n operasie om die Idols-deelnemer Freddie “Van Dango” Moss se gebreekte wangbeen te herstel.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:31:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
President, ministers en ander kan 5% meer kry
President, ministers en  ander kan 5% meer kry Die Onafhanklike Kommissie oor die Vergoeding van Openbare Ampsdraers stel voor dat openbare ampsbekleërs se salarisse vanjaar met 5% styg.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:31:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skok ná wildtuin kalf by ma skiet
Skok ná wildtuin kalf by ma skiet Natuurliefhebbers is “teleurgesteld en geskok” in senior beamptes van die Krugerwildtuin wat ’n renosterkalfie verlede maand by haar ma se gestroopte karkas doodgeskiet het.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:31:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dokters maan teen libido-konkoksies op straat
Dokters maan teen libido-konkoksies op straat Regte dokters sukkel gereeld met die nagevolge van kwakke wat toksiese konkoksies aan kinders “voorskryf” en libidoprodukte wat mans baie seermaak.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:31:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister moet hoes oor twee se arrestasie
Minister moet hoes oor twee se arrestasie Twee mans wat verkeerdelik in hegtenis geneem is ná die brand in die Krugerpark-woonstelgebou in Pretoria wat vyf mense laat sterf het, moet deur die minister van veiligheid en sekuriteit vergoed word.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:31:13© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stakings belemmer gesondheidsklinieke
Stakings belemmer gesondheidsklinieke Mobiele gesondheidsklinieke wat basiese dienste verskaf in KwaZulu-Natal word erg geraak deur die munisipale staking.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 20:00:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Korrupte polisiebeampte se saak uitgestel
Korrupte polisiebeampte se saak uitgestel ‘n Korrupsie-saak teen ‘n Durban polisiebeampte wat omkoopgeld aanvaar het om sake terug te trek is tot die 16de September uitgestel.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 19:04:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisiebeampte van statutêre verkragting beskuldig
Polisiebeampte van statutêre verkragting beskuldig ‘n Polisiebeampte in Koppies in die Vrystaat word van statutêre verkragting beskuldig het die onafhanklike klagtedirektoraat (OKD) gesê.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 16:43:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas wat skolier beroof, steek
Man vas wat skolier beroof, steek ‘n Man wat na bewering ‘n 16-jarige skolier met ‘n mes aangeval en beroof het is by sy huis in Swaneville, Kagiso, in hegtenis geneem.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 16:35:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in Rustenburg-ongeluk
Man sterf in Rustenburg-ongeluk ‘n Agt-en-dertigjarige man het gesterf toe sy bakkie trompop teen ‘n vragmotor op die R26 buite Rustenburg gebots het.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 15:36:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma: AU nog nie gereed om rebelle se gesag te aanvaar
Zuma: AU nog nie gereed om rebelle se gesag te aanvaar Jacob Zuma het gesê die Afrika Unie is nog nie gereed om die Libiese rebelle as die nuwe regering in Libië te aanvaar nie.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 15:36:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stakers gooi motor met petrolbom
Stakers gooi motor met petrolbom Stakende munisipale werkers van die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het na bewering ‘n motor met ‘n petrolbom gegooi.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 14:35:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Derby-Lewis 'onbillik behandel' – VF+
Derby-Lewis 'onbillik behandel' – VF+ Die weiering van parool vir Clive Derby-Lewis is duidelik ‘n politieke besluit wat onregverdig, onbillik en diskriminerend is.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 13:30:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Brande deels veroorsaak deur weer
Brande deels veroorsaak deur weer Die laat reëntyd, ’n hoë brandlading en die intense koue is van die grootste redes waarom noordelike dele van die land afgebrand het.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 12:56:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende inbreker op huis se dak doodgeskiet
Vermeende inbreker op huis se dak doodgeskiet 'n Vermeende inbreker is op die dak van 'n huis in Alberton, Gauteng, doodgeskiet, het 'n polisiewoordvoerder gesê.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 12:55:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beloning aangebied vir gesteelde rekenaars
Beloning aangebied vir gesteelde rekenaars Die polisie in die Vrystaat het 'n beloning van R30 000 aangebied vir inligting oor die diefstal van meer as 80 rekenaars.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 11:54:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Voertuie wat kinders vervoer 'nie gemonitor'
Voertuie wat kinders vervoer 'nie gemonitor' Baie skoolkinders sterf op paaie omdat voertuie nie gemonitor word nie, het die parlementêre komitee oor onderwys en ontspanning gesê.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 11:37:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man ná stryery doodgeslaan
Man ná stryery doodgeslaan 'n Man is doodgeslaan en twee beseer ná 'n bakleiery in 'n informele nedersetting in Boksburg, het die polisie gesê.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 11:37:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Munisipale werkers betoog weer in Kaapstad
Munisipale werkers betoog weer in Kaapstad Munisipale werkers in Kaapstad gaan hul staking om beter salarisse na verwagting Vrydag by munisipale geboue voortsit.
Vrydag, 26 Augustus 2011, 10:24:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malan se verhoor begin 6 Desember
Malan se verhoor begin 6 Desember Die verhoor van die sakeman van Nelspruit wat na bewering ’n Stellenbosse filosoof aangerand het, sal op 6 Desember begin.
Donderdag, 25 Augustus 2011, 21:04:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.