soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld
 
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus

Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop Stories
Taxibestuurder in Oos-Kaap doodgeskiet
Taxibestuurder in Oos-Kaap doodgeskiet 'n Taxibestuurder (27) is Sondagaand ná 'n stryery in Mthatha in die Oos-Kaap doodgeskiet, het die polisie gesê.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:27:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man in Pta beroof, geskiet
Man in Pta beroof, geskiet 'n Man (27) is beroof en doodgeskiet in Silverton in die ooste van Pretoria, het die polisie in Gauteng Sondag gesê.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:25:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou vas vir bedrog
Vrou vas vir bedrog 'n Vrou (44) is in Verulam in hegtenis geneem op verskeie aanklagte van bedrog, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:10:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf in Pta-ongelukke
Twee sterf in Pta-ongelukke 'n Padwerker en nóg 'n persoon is in afsonderlike ongelukke Sondag in Pretoria dood, het paramedici in Gauteng gesê.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:00:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC veroordeel brandstigting by kantore
ANC veroordeel brandstigting by kantore Die ANC het die voorval veroordeel waarin sy streekskantore in Pietermartizburg afgebrand is, het 'n provinsiale woordvoerder gesê.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:34:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman in Jhb doodgeskiet
Polisieman in Jhb doodgeskiet 'n Polisiebeampte is Sondagoggend in Lenasia in die suide van Johannesburg doodgeskiet, het die polisie in Gauteng gesê.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:33:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dronkbestuur-sake oor asemtoetser uitgestel
Dronkbestuur-sake oor asemtoetser uitgestel Alle hofsake waar bewyse deur die Dräger-asemtoetser bekom is, is tydelik teruggetrek, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gesê.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:30:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dele van Jhb sonder krag
Dele van Jhb sonder krag Sommige inwoners van Johannesburg is reeds meer as 24 uur sonder elektrisiteit ná bedrading 'n substasie aan die brand geraak het.
Sondag, 12 Junie 2011, 15:30:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou (72) skiet rower dood
Vrou (72) skiet rower dood 'n Vrou (72) wat op haar eie woon, het 'n inbreker in St. Francisbaai geskiet nadat sy vasgebind en gedreig was, het die polisie gesê.
Sondag, 12 Junie 2011, 18:34:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beweerde dwelmhandelaar gou in hof
Beweerde dwelmhandelaar gou in hof 'n Man wat na bewering as dwelmhandelaar in Limpopo gewerk het sal na verwagting in die landdroshof in Bela Bela om borgtog aansoek doen.
Sondag, 12 Junie 2011, 14:00:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nasie neem afskeid van ‘moeder’
Nasie neem afskeid van ‘moeder’ Oud-pres. Nelson Mandela is diep getref deur die afsterwe van “die moeder van al ons mense”, me. Albertina Sisulu, en “te pynlik” om haar begrafnisdiens by te woon.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:00:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Majola moet wéér oor bonusse verduidelik
Majola moet wéér oor bonusse verduidelik Kort ná die omstredenheid oor die betaling van bonusse – wat aanvanklik nie verklaar is nie – ná die aanbieding van die Indiese Premierliga en Kampioene-liga in Suid-Afrika bevind mnr. Gerald Majola hom weer in dieselfde bootjie.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:00:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vavi swyg oor beweerde piesangrepubliek-verslag
Vavi swyg oor beweerde piesangrepubliek-verslag Mnr. Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, wou gister nie bevestig of ontken nie dat hy in ’n verslag gesê het Suid-Afrika stuur op ’n piesangrepubliek af.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:00:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Popcru se kongres begin wel vandag
Popcru se kongres begin wel vandag Te midde van dreigende ontwrigting deur oudlede van die polisievakbond Popcru het die vakbond gister aangekondig sy nasionale kongres begin wel vandag in Bloemfontein.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:00:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dié bestanddele kan kanker gee
Dié bestanddele kan kanker gee Agt nuwe chemiese bestanddele is in die lys van kankerverwekkende bestanddele opgeneem.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:00:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Wonderwerk’ nodig om lisensiesperdatum te haal
‘Wonderwerk’ nodig om lisensiesperdatum te haal Dit gaan ’n wonderwerk kos vir die polisie om mnr. Nathi Mthethwa, minister van polisie, se sperdatum van einde Julie te haal vir die verwerking van alle vuurwapenlisensie-aansoeke.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:00:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dié juffrou ken van krieket
Dié juffrou ken van krieket Sunette Loubser (28), ’n onderwyser aan die Hoërskool Parow, is pas as Suid-Afrika se beste vrouekrieketspeler aangewys.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:34:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Duimpie amptelik kortste lewende man
Duimpie amptelik kortste lewende man Mnr. Junrey Balawing mag dalk net-net langer as ’n koeldrankbottel wees, maar sy opgewondenheid was reusagtig toe hy gister as die wêreld se kortste lewende man gekroon is.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:00:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrystaat word smulpaapstaat
Vrystaat word smulpaapstaat Romerige ystervarkpastei afgesluk met Meerlust Rubicon. En ’n lekker sappige swartwildebees-blindevinkie as ’n nagedagte.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:00:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
WB2010: 92% sal SA aanbeveel as bestemming
WB2010: 92% sal SA aanbeveel as bestemming Nege uit tien besoekers aan Suid-Afrika tydens verlede jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi (WB2010) sê hulle sal dié land as ’n vakansiebestemming by vriende en familie aanbeveel.
Sondag, 12 Junie 2011, 21:00:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Groot bonus wag op maankykers
Groot bonus wag op maankykers Maankykers kry Woensdagaand ’n groot bonus wanneer die langste maansverduistering sedert 2000 oor Suid-Afrika heen gesien kan word.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:08:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Laaste hoofstuk van Reitz-4 se sage speel hom dalk vandag in hof af
Laaste hoofstuk van Reitz-4 se  sage speel hom dalk vandag in hof af Waarskynlik die laaste hoofstuk van die Reitz-vier-sage en die sogenaamde walgvideo, wat selfs internasionaal opslae gemaak het, speel hom vandag in die Vrystaatse hooggeregshof af waar die vier oudstudente van die Universiteit van die Vrystaat teen hul v
Sondag, 12 Junie 2011, 20:08:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cheetahs mik na beste reeks nóg met sege vir laas‘Nuwes’ byeen
Cheetahs mik na beste reeks nóg met sege vir laas‘Nuwes’ byeen Gunsies, wat se gunsies? Die meeste rugbyondersteuners sal meen daar is Saterdag niks vir die Cheetahs en baie vir die Stormers in hul laaste groepwedstryd van die Super-Rugbyreeks op die spel.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:08:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Komphela word LUR in VS
Komphela word LUR in VS Mnr. Butana Komphela, omstrede ANC-LP, is nie langer die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor sport nie, maar word LUR in die Vrystaatse provinsiale regering.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:08:48© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Plaasdam breek toe golf tref
Plaasdam breek toe golf tref ’n Yslike slag het ’n bekende boere-familie buite Bloemfontein getref toe die dam op die plaas hier ná die swaar reën vandeesweek gebreek het.
Vrydag, 10 Junie 2011, 20:02:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Suid-Afrikaners verhef stem teen wetsontwerp oor inligting
Suid-Afrikaners verhef stem teen wetsontwerp oor inligting Sowat 35 000 Suid-Afrikaners het die afgelope twee dae ’n interaktiewe versoekskrifveldtog ondersteun teen die regering se wetsontwerp op die beskerming van inligting.
Vrydag, 10 Junie 2011, 20:02:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sanef teen kabinet se plan
Sanef teen kabinet se plan Die kabinet se besluit dat die regering voortaan nét in media sal adverteer waar hy “waarde vir sy geld kry”, is ’n poging om koerante “om te koop” om regeringspropaganda te verkondig.
Vrydag, 10 Junie 2011, 20:02:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boere in krisis weens aanhoudende reën
Boere in krisis weens aanhoudende reën Boere in die Vrystaat sit in ’n krisis weens lande wat onder water is en trekkers en planters wat gedurig in die modder vasval.
Vrydag, 10 Junie 2011, 20:02:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kurt en Amor saai nie meer uit
Kurt en Amor saai nie meer uit Die sanger Kurt Darren verskyn môreaand vir die laaste keer as die aanbieder van die musiekversoekprogram ­Jukebox op kykNET.
Vrydag, 10 Junie 2011, 20:02:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cheetah-kreet dalk in Monaco gehoor
Cheetah-kreet dalk in Monaco gehoor Vrystaters moenie verbaas wees as hulle tydens die prinslike troue in Monaco ’n Cheetah-kreet hoor nie. Dit is dalk net die pa van die bruid wat sy stem vir sy gunsteling-rugbyspan laat hoor!
Vrydag, 10 Junie 2011, 20:02:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Van Dyk se lot is moontlik dié week al bekend
Van Dyk se lot is moontlik dié week al bekend Die DA behoort vandeesweek reeds te besluit oor die lot van dr. Manie van Dyk, die party se woordvoerder oor openbare ondernemings, wat derduisende rande se reiskoste geëis het.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:37:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Strome van seën
Strome van seën Verheugde boere in die Gamtoosvallei is versigtig optimisties dat hul skraps waterkwotas binnekort iets van die verlede sal wees nadat die Kouga-dam begin oorloop het.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:37:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Band van emosie vir vroue nr.1
Band van emosie vir vroue nr.1 Al ooit gewonder wat die beste manier is om ’n vrou tussen die lakens tevrede te stel?
Sondag, 12 Junie 2011, 20:37:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou (72) ontsnap, skiet inbreker dood
Vrou (72) ontsnap, skiet inbreker dood Nadat sy om 03:00 in haar huis oorval en vasgebind is, kon ’n 72-jarige vrou van dié kusdorp haarself loswikkel, haar pistool kry en ’n inbreker doodskiet.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:37:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vavi stil oor ‘gesteelde’ verslag
Vavi stil oor ‘gesteelde’ verslag Mnr. Zwelinzima Vavi, hoofsek­retaris van Cosatu, wou gister nie bevestig of ontken dat hy in ’n verslag gesê het Suid-Afrika “stuur af op ’n piesangrepubliek” nie.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:37:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Plan om Wes-Kaapse kwikbronne te bestuur
Plan om Wes-Kaapse kwikbronne te bestuur Die Wes-Kaapse regering stel eersdaags ’n plan vir die bestuur van kwikbronne in die provinsie bekend.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:37:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zapiro weer in pekel by Zuma
Zapiro weer in pekel by Zuma Die spotprenttekenaar Jonathan Shapiro (Zapiro) kan dalk deur nóg ’n lastereis in die gesig gestaar word nadat ’n tweede gewaagde spotprent van pres. Jacob Zuma uit sy pen verskyn het.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:37:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Krisis met wapen-lisensies
Krisis met wapen-lisensies Dit gaan ’n wonderwerk verg as die polisie sy minister, mnr. Nathi Mthethwa, se sperdatum van einde Julie vir die verwerking van alle aansoeke om vuurwapenlisensies wil haal.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:37:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee sterf toe bus oor motor ry op N2
Twee sterf toe bus oor motor ry op N2 Twee mense is dood en tien, onder wie twee babas, is beseer in twee afsonderlike ongelukke naby mekaar op die N2.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:37:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nederlaag kelder nie Stormers se hoop op beker
Nederlaag kelder nie Stormers se hoop op beker Die Bulls het Saterdag se veldslag op Nuweland gewen, maar die Stormers staan steeds sterker in die oorlog.
Sondag, 12 Junie 2011, 20:37:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lid op patrollie doodgeskiet
Lid op patrollie doodgeskiet ’n Polisieman is gister in Lenasia, suid van Johannesburg, doodgeskiet en van sy dienspistool en selfoon beroof.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:51:35© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
7 vas by myn oor koperkabels
7 vas by myn oor koperkabels Sewe verdagtes is by die Impala-platinummyn se skag 6 in Rustenburg in hegtenis geneem nadat die polisie gesteelde koperkabels in hul besit gevind het.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:51:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Aanvalle op polisie bedreig burgers se veiligheid ook’
‘Aanvalle op polisie bedreig burgers se veiligheid ook’ Brig. Thulani Ngubane, provinsiale polisiewoordvoerder, sê twee polisielede se wapens is verlede week in twee afsonderlike voorvalle geroof.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:51:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dronkry-sake teruggetrek tot besluit kom oor toetser
Dronkry-sake teruggetrek tot besluit kom oor toetser Hofsake in die Wes-Kaap waarin die Dräger-asemtoetser gebruik is om asem-alkoholvlakke te bepaal en wat al lank op die hofrol is, is voorlopig teruggetrek.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:51:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Met net die klere aan hul lywe
Met net die klere aan hul lywe Wanneer jou eie huis ’n gevaarsone is, word die vanselfsprekende dikwels ’n reddingsboei wat jou weer ’n bietjie menswaardigheid gee.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:50:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
6 jaar vir dronkryer ‘te swaar’
6 jaar vir dronkryer ‘te swaar’ Só het drie appèlregters gesê in die appèl van Petrus Kriel van Vryheid, wat op ­11 Desember 2004 ’n botsing veroorsaak het waarin twee mense gesterf het.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:50:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swaardmoordenaar se verhaal boei skoliere
Swaardmoordenaar se verhaal boei skoliere Die joernalis is in talle skoolleerlinge aangewakker ná ’n Media24-skoolkoerantkursus wat eergister in die Laerskool Rachel de Beer in Pretoria-Noord aangebied is.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:50:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuwe burgemeester in hof oor sy glo intimideer
Nuwe burgemeester in hof oor sy glo intimideer Rdl. Carolina Morajane, die nuutverkose burgemeester van die ­Lekwa-munisipaliteit in Standerton, verskyn vandag in die plaaslike landdroshof op die dorp op aanklag van intimidasie.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:50:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
4 in hof wat glo spoorstawe steel
4 in hof wat glo spoorstawe steel Die polisie van Blinkpan naby Middelburg in Mpumalanga ondersoek ’n klag van diefstal nadat 22 km se treinspoorstawe van die Blinkpan-steenkoolmyn gebuit is.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:50:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verdagtes se koeël trek tussen polisielede deur
Verdagtes se koeël trek tussen polisielede deur Polisielede het met hul lewe daarvan af gekom ná ’n wilde jaagtog en skietery in die strate van Menlopark in die ooste van Pretoria.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:50:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Krisis met wapen-lisensies
Krisis met wapen-lisensies Dit gaan ’n wonderwerk verg as die polisie sy minister se sperdatum vir die verwerking van alle aansoeke om vuurwapenlisensies wil haal.
Maandag, 13 Junie 2011, 04:59:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reitz-4 appelleer vonnis
Reitz-4 appelleer vonnis Waarskynlik die laaste hoofstuk van die Reitz-vier-sage en die sogenaamde walgvideo speel hom vandag in die Vrystaatse hooggeregshof af.
Maandag, 13 Junie 2011, 04:59:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
12 sterf in brand by sorgsentrum
12 sterf in brand by sorgsentrum Altesaam twaalf mense is dood toe ‘n brand in ‘n tehuis vir bejaardes en verstandelik gestremde persone in Springs uitgebreek het.
Maandag, 13 Junie 2011, 05:37:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vloedskade kan R131m. oorskry
Vloedskade kan R131m. oorskry Aanvanklike aanduidings is dat skade van minstens R131 miljoen aan landbou-infrastruktuur in die Wes-Kaap aangerig is deur verlede week se vloede.
Maandag, 13 Junie 2011, 05:44:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Laaste hoofstuk van Reitz-4 se sage?
Laaste hoofstuk van Reitz-4 se sage? Waarskynlik die laaste hoofstuk van die Reitz-vier-sage en die sogenaamde walgvideo speel hom vandag in die Vrystaatse hooggeregshof af.
Maandag, 13 Junie 2011, 05:55:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cheetahs mik na beste reeks nóg
Cheetahs mik na beste reeks nóg Gunsies, wat se gunsies? Die meeste rugbyondersteuners sal meen daar is Saterdag niks vir die Cheetahs en baie vir die Stormers op die spel.
Maandag, 13 Junie 2011, 05:55:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Locnville se klag nog ondersoek
Locnville se klag nog ondersoek ’n Klag van aanranding wat die popduo Locn­ville verlede week teen lede van die Clare­mont-po­li­sie­kan­toor ingedien het, word ondersoek.
Sondag, 12 Junie 2011, 19:51:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vuishou in kroeg eis man se lewe
Vuishou in kroeg eis man se lewe ’n Man het voor sy drie­jarige dogtertjie in die Mount Rock Pub in Mountain View, Pretoria, doodgebloei ná hy in die kroeg geslaan is.
Maandag, 13 Junie 2011, 07:23:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Aanvalle op polisie bedreig burgers ook’
‘Aanvalle op polisie bedreig burgers ook’ 'n Polisiewoordvoerder in Noordwes, brig. Thulani Ngubane, het gesê twee polisielede se wapens is in twee afsonderlike voorvalle in dié provinsie geroof.
Maandag, 13 Junie 2011, 07:23:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zapiro weer in pekel by Zuma
Zapiro weer in pekel by Zuma Die spotprenttekenaar Zapiro kan deur nóg ’n lastereis in die gesig gestaar word nadat daar weer 'n spotprent van pres. Zuma uit sy pen verskyn het.
Maandag, 13 Junie 2011, 07:22:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Egpaar vermoor ná doodsdreigement
Egpaar vermoor ná doodsdreigement 'n Week gelede is 'n oudpolisieman weggewys toe hy 'n doodsdreigement wou gaan aanmeld. Nou is hy en sy vrou op hul kleinhoewe vermoor.
Maandag, 13 Junie 2011, 06:48:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma dagvaar gesondheidsdep vir R7 milj
Ma dagvaar gesondheidsdep vir R7 milj 'n Ma wat beweer haar seuntjie het breinskade in die hospitaal opgedoen weens nalatige verpleegsters dagvaar die gesondheidsdepartement vir R7 miljoen.
Maandag, 13 Junie 2011, 08:18:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skoolkind deur hiëna aangeval
Skoolkind deur hiëna  aangeval 'n Skoolseun is by die Mfolozi natuurreservaat in KwaZulu-Natal deur 'n hiëna aangeval.
Maandag, 13 Junie 2011, 08:41:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tehuis-brand: Ekurhuleni-metro spring in
Tehuis-brand: Ekurhuleni-metro spring in Die Ekurhuleni-metro sal alles in sy vermoë doen om die oorlewendes van ‘n brand in ‘n sorgsentrum in Springs te help.
Maandag, 13 Junie 2011, 09:29:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaapstad gasheer vir SA-tweekamp
Kaapstad gasheer vir SA-tweekamp Kaapstad sal gasheer speel vir die Suid-Afrikaanse tweekamp-kampioenskappe wat by die nuwe Groenpunt-park plaasvind.
Maandag, 13 Junie 2011, 09:32:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Treine op Kaapse Vlakte vertraag
Treine op Kaapse Vlakte vertraag Treinpendelaars op die Kaapse Vlakte kan Maandag (vandag) ‘n paar vertragings ondervind weens ‘n elektriese fout by Heathfield-stasie.
Maandag, 13 Junie 2011, 09:33:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baie in hegtenis na Kaapse padblokkades
Baie in hegtenis na Kaapse padblokkades 'n Totaal van 1227 verkeersboetes is die naweek deur Kaapstad Metropolisiebeamptes uitgereik tydens patrollies regoor die stad.
Maandag, 13 Junie 2011, 10:08:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dewani-verdagte het breinoperasie gehad
Dewani-verdagte het breinoperasie gehad Xolile Mngeni, een van die twee mans wat aangehou word in verband met die moord op Britse toeris Anni Dewani, het chirurgie gehad om 'n breingewas te verwyder.
Maandag, 13 Junie 2011, 10:24:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hiëna byt skoolkind aan gesig, kop
Hiëna byt skoolkind aan gesig, kop ‘n KwaZulu-Natalse tiener, Nicholas Hudson, is in sy tent by Imfolozi-wildreservaat deur ‘n hiëna aangeval en aan sy gesig en kop gebyt.
Maandag, 13 Junie 2011, 10:30:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vuishou in kroeg eis man se lewe
Vuishou in kroeg eis man se lewe ’n Man het voor sy drie­jarige dogtertjie in die Mount Rock Pub in Mountain View, Pretoria, doodgebloei ná hy in die kroeg geslaan is.
Maandag, 13 Junie 2011, 11:14:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tehuis-brand: Ekurhuleni-metro spring in
Tehuis-brand: Ekurhuleni-metro spring in Die Ekurhuleni-metro sal alles in sy vermoë doen om die oorlewendes van ‘n brand in ‘n sorgsentrum in Springs te help.
Maandag, 13 Junie 2011, 11:14:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hiëna byt skoolkind aan gesig, kop
Hiëna byt skoolkind aan gesig, kop ‘n KwaZulu-Natalse tiener, Nicholas Hudson, is in sy tent by Imfolozi-wildreservaat deur ‘n hiëna aangeval en aan sy gesig en kop gebyt.
Maandag, 13 Junie 2011, 11:15:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Krag skop Ratcliffe-saak uit
Krag skop Ratcliffe-saak uit Die saak teen Jeremy Ratcliffe, ‘n voormalige trustee van die Nelson Mandela Kinderfonds, is uitgestel weens ‘n kragonderbreking.
Maandag, 13 Junie 2011, 11:27:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dewani-verdagte onder mes vir breingewas
Dewani-verdagte onder mes vir breingewas Een van die verdagtes in die Dewani-saak het vir 'n tweede keer nie in die hof verskyn nie, ná hy 'n operasie vir 'n breingewas moes ondergaan.
Maandag, 13 Junie 2011, 12:34:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
"Bloeddiamante"-saak in donker weens kragonderbreking
Die saak teen Jeremy Ratcliffe, ‘n voormalige trustee van die Nelson Mandela Kinderfonds, is vandag in die Alexandra-landdroshof uitgestel weens ‘n kragonderbreking.
Maandag, 13 Junie 2011, 12:48:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wes-Kaap: 20 motoriste gearresteer
Wes-Kaap: 20 motoriste gearresteer Twintig motoriste is die naweek in die Wes-Kaap gearresteer met ongeveer 2800 motors wat by padblokkades regdeur die provinsie voorgekeer is.
Maandag, 13 Junie 2011, 13:21:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kinders deur veghond op Kaapse Vlakte aangeval
Kinders deur veghond op Kaapse Vlakte aangeval 'n 14-Jarige seun en sy vierjarige suster is gister in 'n aanval deur 'n veghond in Mitchells' Plain beseer.
Maandag, 13 Junie 2011, 13:29:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vermiste SAer se lyk in Mosambiek gevind
Vermiste SAer se lyk in Mosambiek gevind ‘n Lyk wat verlede week in ‘n vlak graf in Massinga in Mosambiek gevind is, is glo dié van die vermiste Suid-Afrikaner Jacques Els.
Maandag, 13 Junie 2011, 14:00:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Donasies gevra ná sorgsentrum brand
Donasies gevra ná sorgsentrum brand Daar word dringend gesoek na donasies vir die oorlewendes van ‘n brand waarin 12 mense in die Struisbult-sorgsentrum in Springs dood is.
Maandag, 13 Junie 2011, 15:04:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reitz-vier: uitspraak voorbehou
Reitz-vier: uitspraak voorbehou Uitspraak is deur die Bloemfonteinse hooggeregshof voorbehou in ‘n aansoek tot appèl deur die voormalige UV-studente wat as die Reitz-vier bekendstaan.
Maandag, 13 Junie 2011, 16:09:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou op plaas buite George doodgesteek
Vrou op plaas buite George doodgesteek ‘n Vrou se lyk is in die huis wat sy op die Laer Hoogekraal-plaas in Glentana naby George gehuur het gevind, het polisie in die Suid-Kaap gesê.
Maandag, 13 Junie 2011, 17:11:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
26 kinders beseer in ongeluk
26 kinders beseer in ongeluk Ses-en-twintig kinders is beseer toe die bus waarin hulle onderweg was ‘n vragmotor, wat op sy beurt in ‘n taxi vasgery het, getref het.
Maandag, 13 Junie 2011, 18:11:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou steek haar broer dood
Vrou steek haar broer dood ‘n Man is glo deur sy suster vermoor toe hy haar en hul ma wou slaan in hul huis in Meadowlands, het die polisie in Soweto gesê.
Maandag, 13 Junie 2011, 18:56:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man steek sy vrou, ry oor haar
Man steek sy vrou, ry oor haar ‘n Man van Blanco in George wat in hegtenis geneem is nadat hy sy vrou glo gesteek en daarna oor haar gery het, het in die hof verskyn.
Maandag, 13 Junie 2011, 19:02:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Lindley-moord: 'Al ses het saamgesweer'
Lindley-moord: 'Al ses het saamgesweer' Die staatsaanklaer in die Lindley-moordverhoor het tot die slotsom gekom dat al ses verdagtes saamgesweer het om die Potgieters te vermoor.
Maandag, 13 Junie 2011, 19:59:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verpleër pleeg selfmoord by hospitaal
Verpleër pleeg selfmoord by hospitaal ‘n Verpleër het selfmoord gepleeg by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Johannesburg, het die Gautengse departement van gesondheid gesê.
Maandag, 13 Junie 2011, 20:01:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
30 vas vir gewelddadige betogings buite Nelspruit
30 vas vir gewelddadige betogings buite Nelspruit Meer as 30 mense is tydens gewelddadige betogings in Pienaar-oos buite Nelspruit in hegtenis geneem, het polisie in Mpumalanga gesê.
Maandag, 13 Junie 2011, 20:57:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans moor Malawiër ná rassistiese opmerkings
Mans moor Malawiër ná rassistiese opmerkings Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n Malawiese man buite ‘n kroeg in Broederstroom in die Noordwes doodgeslaan het.
Maandag, 13 Junie 2011, 20:57:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cheetahs ‘vuur en vlam’
Cheetahs ‘vuur en vlam’ Die Griekwa-senter Barry Geel kry Saterdag by die Cheetahs kans om sy plek in die Poubloues se beginspan vir die komende Curriebeker-reeks vas te messel.
Maandag, 13 Junie 2011, 20:55:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rosestad se vroue vuurwarm, wys peiling
Rosestad se vroue vuurwarm, wys peiling Bloemfontein se vroue is wulps, vuurwarm en wil graag tussen die lakens woeker!
Maandag, 13 Junie 2011, 20:53:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kort treetjies kos 3-jarige sy lewe
Kort treetjies kos 3-jarige sy lewe Hy was net drie jaar oud. Omdat hy met sy beentjies van skaars ’n halwe meter lank nie so vinnig kon loop soos sy 42-jarige oom nie, is hy op Welwillendheidsdag vir meters ver geslaan, gesleep en gemartel totdat hy uiteindelik dood is.
Maandag, 13 Junie 2011, 20:53:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VS-rade diep in rooi by Eskom
VS-rade diep in rooi by Eskom Vrystaatse munisipaliteite skuld Eskom glo gesamentlik meer as R305 miljoen, waarvan ’n astronomiese bedrag van R175 miljoen agterstallige skuld is.
Maandag, 13 Junie 2011, 20:53:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Ons moet baklei om sosialisme te bevorder'
‘Ons moet baklei om sosialisme te bevorder' Van Obama tot die media het gister op die nasionale kongres van die polisievakbond Popcru deurgeloop. Dr. Blade Nzimande het skerp teen die “imperialiste”, die media en die DA uitgevaar.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:10:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor SA paspoort vir Al-Kaïda-hoë
Vrae oor SA paspoort vir Al-Kaïda-hoë Die departement van binnelandse sake het reeds met ’n ondersoek begin om te bepaal hoe ’n senior Al-Kaïda-leier ’n Suid-Afrikaanse paspoort bekom het.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:26:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Al ses is skuldig, betoog advokaat
Al ses is skuldig, betoog advokaat Al ses die aangeklaagdes wat teregstaan dat hulle mnr. Attie Potgieter en sy gesin in die distrik Lindley vermoor het, het saamgesweer om dit te doen en moet ook daaraan skuldig bevind word, het adv. Jannie Botha gister in die Vrystaatse hooggeregshof bet
Maandag, 13 Junie 2011, 21:26:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reitz-vier reeds erg gestraf, lui betoog
Reitz-vier reeds erg gestraf, lui betoog Die sogenaamde Reitz-vier het reeds erge straf ondergaan en het berou oor wat hulle gedoen het. Hulle is in die Bloemfonteinse landdroshof te swaar gestraf, het adv. Kemp J. Kemp SC gister betoog.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:26:24© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Reitz-4 het vertroue van werkers misbruik, hoor hof
Reitz-4 het vertroue van werkers misbruik, hoor hof Die sogenaamde Reitz-vier het die vertroue wat die werkers in hulle gehad het misbruik en hulle verneder, het adv. Johan Kruger gister in die Vrystaatse hooggeregshof betoog waar dié vier oudstudente van die Universiteit van die Vrystaat teen hul vonnis
Maandag, 13 Junie 2011, 21:26:25© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rian bly oor aanbod pleks van afdanking
Rian bly oor aanbod pleks van afdanking Dit is vir die radio-omroeper en TV-persoonlikheid Rian van Heerden ’n “historiese moment” om ’n slag deur ’n werkgewer met ’n aanbod genader te word pleks van om afgedank te word, skerts hy.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:07:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Veghonde wys hul slag, ratsheid
Veghonde wys hul slag, ratsheid “Kom, Sussie, kom. Jy kan. Kom Sussie, spring lekker hoog.” Só het mev. Michelle Smit van Gauteng haar Amerikaanse veghond, Smits Twilight, of sommer Sussie, op die skou vir dié omstrede honderas in Welkom aangemoedig.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:26:26© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nog geen antwoord oor Matjhabeng se miljoene
Nog geen antwoord oor Matjhabeng se miljoene Meer as ’n jaar nadat die omstrede Ramathe Fivaz-verslag in opdrag van die Matjhabeng-munisipaliteit teen R6,1 miljoen opgestel is, is die inhoud van die verslag steeds nie bekend gemaak nie.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:26:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skouspel verwag met verduistering
Skouspel verwag met verduistering Suid-Afrikaners, of hulle nou met die maan gepla is of nie, kan uitsien na ’n pragtige algehele maansverduistering môreaand – mits die weer saamspeel.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:26:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Parlementêre kompleks glo teen R1,4 miljard uitgebrei
Parlementêre kompleks glo teen R1,4 miljard uitgebrei Die parlement gaan skynbaar voort met planne om ’n nuwe parlementêre vergadersaal, kantoorkompleks en onthaalgebied van meer as R1,4 miljard te bou.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:26:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
30 vas vir gewelddadige betogings
30 vas vir gewelddadige betogings Meer as dertig mense is tydens gewelddadige betogings in Pienaar-oos in hegtenis geneem, het polisie in Mpumalanga gesê.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:39:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Firma wis nie burgemeester se kar lol
Firma wis nie burgemeester se kar lol Jaguar Land Rover Suid-Afrika het geen aantekening dat die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes voortdurend probleme ondervind het met ’n Range Rover Sport wat in 2009 vir die burgemeester gekoop is nie.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:38:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Elzabé se nier skrik wakker
Elzabé  se nier skrik wakker Ná weke se naels kou het die nier wat die kabaretkunstenaar Elzabé Zietsman verlede maand aan haar susterskind geskenk het, uiteindelik begin werk.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:38:38© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boeremag: Haal boeie af, sê hof
Boeremag: Haal boeie af, sê hof Die hooggeregshof in Pretoria het gister gelas dat die groepie Boeremag-beskuldigdes wat onlangs uit die hof probeer ontsnap het nié langer snags in voetboeie moet wees nie en dat hulle hul skootrekenaars terugkry.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:38:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Reitz-4 ‘het te swaar straf gekry’
Reitz-4 ‘het te swaar straf gekry’ Die landdros in die saak teen die Reitz-vier het meegevoer geraak deur die publisiteit en die vier voormalige studente is te swaar gestraf.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:38:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Opleier bly in sel ná kind se dood
Opleier bly in sel ná kind se dood ’n Man wat die afgelope 20 jaar al 146 keer van aanranding beskuldig is en nou van moord aangekla word, is gister borgtog geweier omdat hy volgens die hof “tien teen een ’n gewelddadige mens is” wat “weer ’n misdryf sal pleeg”.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:38:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Orrel van oorsee herstel vir kerk in SA
Orrel van oorsee herstel vir kerk in SA ’n Antieke orrel wat in 1897 in Engeland gebou is en langer as twee jaar in Suid-Afrika gerestoureer is, is gister by die NG Moederkerk in die stad afgelewer.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:38:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drie vermoor man glo in rasse-aanval
Drie vermoor man glo in rasse-aanval ’n Malawiër is eergisteraand in Hartbeespoort met ’n stuk hout doodgeslaan in wat die polisie vermoed ’n rasse-aanval kon wees.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:38:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Sy moord is slegste ding wat my oorkom’
‘Sy moord is slegste ding wat my oorkom’ “My sielsgenoot is weg. Dit was die slegste ding wat al ooit met my gebeur het.”
Maandag, 13 Junie 2011, 21:38:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Roodt verloor saak
Roodt verloor saak ’n Lastersaak wat Dan Roodt in 2009 teen Media24 aanhangig gemaak het, is gister deur die hooggeregshof in Johannesburg met koste van die hand gewys.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:38:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vars landmyne ondermyn SA hulp in Soedan
Vars landmyne ondermyn SA hulp in Soedan Suid-Afrikaners wat landmyne verwyder doen hul bes om in die aanloop tot die viering van Suid-Soedan se onafhanklikwording op 9 Julie paaie vol “nuwe” myne skoon te maak.
Maandag, 13 Junie 2011, 21:38:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
 

2014-11-29 01:51:14 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 2.12990 sekondes vir 54.81.53.224