soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld
 
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus

Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop Stories
Twee beseer in Pta-botsing
Twee beseer in Pta-botsing Twee mans het kritieke beserings opgedoen nadat die motor waarin hulle gery het op die R101 teen 'n vragmotor gebots het, het paramedici gesê.
Sondag, 10 April 2011, 21:20:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie in Vryheid 'lui en korrup'
Polisie in Vryheid 'lui en korrup' Die polisie in Vryheid is lui en korrup, het boere van KwaZulu-Natal aan die minister van polisie gesê tydens sy besoek aan dié dorp.
Sondag, 10 April 2011, 21:20:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisie (6) verdrink in swembad
Meisie (6) verdrink in swembad 'n Sesjarige meisie het Saterdagmiddag in raaiselagtige omstandighede in 'n swembad in Midrand verdrink, het paramedici in Gauteng gesê.
Sondag, 10 April 2011, 19:35:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Swanger vrou ernstig beseer in botsing
Swanger vrou ernstig beseer in botsing Drie mense, waarvan twee ernstig, is beseer nadat 'n motor van agter teen 'n ander motor gebots het, het paramedici in Durban gesê.
Sondag, 10 April 2011, 19:35:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Komplot om Zuma te vervang – verslag
Komplot om Zuma te vervang – verslag Zweli Mkhize het met afsku reageer op berigte dat hy en ander senior partyleiers saamspan om van pres. Jacob Zuma ontslae te raak.
Sondag, 10 April 2011, 21:15:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman skiet vrou, self
Polisieman skiet vrou, self 'n 26-jarige konstabel het sy vrou doodgeskiet en toe probeer om homself om die lewe te bring by hul huis in Kwa-Thema, het die polisie gesê.
Sondag, 10 April 2011, 18:06:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister: Skole het kraamsale geword
Minister: Skole het kraamsale geword Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het hom opnuut sterk uitgelaat oor tienerswangerskappe en het gesê skole het kraamsale geword.
Sondag, 10 April 2011, 21:16:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister se luukse leefstyl onthul
Minister se luukse leefstyl onthul Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering, word daarvan beskuldig dat hy met belastingbetalers se geld soos 'n miljoenêr lewe.
Sondag, 10 April 2011, 21:16:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie lyke gevind
Drie lyke gevind Drie lyke is op verskillende plekke in Thabong die afgelope naweek gevind, het die polisie in die Vrystaat Sondag gesê.
Sondag, 10 April 2011, 15:01:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Negejarige verdrink in openbare swembad
Negejarige verdrink in openbare swembad 'n Negejarige seun het in 'n openbare swembad in Umlazi in KwaZulu-Natal verdrink, het paramedici gesê.
Sondag, 10 April 2011, 17:10:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Paartjie het geloof van eie gehad, sê oud-vriend
Paartjie het geloof van eie gehad, sê oud-vriend Die paartjie wat in hegtenis geneem is, “het ’n geloof van hul eie” gehad waarby niemand anders betrek is nie en waarskynlik saamgeflans is uit verskeie goed.
Vrydag, 8 April 2011, 20:32:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Menslike maskers dien ‘veel groter doel’
Menslike maskers dien ‘veel groter doel’ Die menslike masker van die vermoorde mnr. Michael van Eck (24) se gesig was dalk moontlik vir ’n “veel groter doel” bestem.
Vrydag, 8 April 2011, 20:32:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ramirez-moorde dalk nageaap in verminking van Welkom-man
Ramirez-moorde dalk nageaap in verminking van Welkom-man ’n Skrikwekkende verband kan getrek word tussen van die moorde wat die Amerikaanse reeksmoordenaar Richard Ramirez en die Welkom-moord.
Vrydag, 8 April 2011, 20:32:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Mond-tot-neus’-noodhulp red worshond
‘Mond-tot-neus’-noodhulp red worshond “Bianca (die worshond) was klaar dood toe ek uit desperaatheid noodhulp op haar toegepas het,” het me. Selma van Rensburg gesê
Vrydag, 8 April 2011, 21:16:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Modeontwerper wys slag met motor-bykomstighede
Modeontwerper wys slag met motor-bykomstighede Gert-Johan Coetzee, wat al vir Kourtney Kardashian ’n rok ontwerp het, tree nou ook in ’n musiekvideo op en gaan Volvo se motorbykomstighede help ontwerp.
Vrydag, 8 April 2011, 20:57:17© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cheetahs kry R15 m. van wetgewer
Cheetahs kry R15 m. van wetgewer ’n Noodvergadering waarop die bedanking van mnr. Harold Verster as president van die VRU bekragtig word, kan vroeg volgende week plaasvind.
Vrydag, 8 April 2011, 20:27:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drywer dood, 270 beseer toe treine bots
Drywer dood, 270 beseer toe treine bots ’n Vrouetreindrywer is dood en sowat 270 mense beseer toe ’n trein gistermiddag in Pretoria teen ’n stilstaande trein gebots het.
Sondag, 10 April 2011, 02:49:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
McBride hét dronk gery, reg verydel
McBride hét dronk gery, reg verydel Robert McBride, voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, hét dronk bestuur en hét die reg probeer verydel.
Vrydag, 8 April 2011, 20:17:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Chane ‘sou weer moor’
Chane ‘sou weer moor’ Die gesigvel van die vermoorde mnr. Michael van Eck (24) is met chirurgiese noukeurigheid afgesny en in ’n yskas bewaar as ’n “trofee”.
Sondag, 10 April 2011, 02:51:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Steve en Esmaré begrawe strydbyl
Steve en Esmaré begrawe strydbyl Die sanger, akteur en skrywer Steve Hofmeyr en Esmaré Weideman het gister die strydbyl begrawe in ’n jare lange bitter openbare vete.
Vrydag, 8 April 2011, 20:30:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Orania hou sy eerste veiling
Orania hou sy eerste veiling Dis byna elfuur en die manne staan nader. Vir Orania se eerste veiling. Vat die traliewerk vas met geëelte hande. Die hoede is oor die oë getrek.
Vrydag, 8 April 2011, 21:02:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Dodelike dossier’ kom teen Dewani
‘Dodelike dossier’ kom teen Dewani ’n Dossier met kringtelevisie-beelde, selfoonrekords en verklarings van getuies gaan ingespan word in mnr. Shrien Dewani (31) se uitleweringsverhoor.
Vrydag, 8 April 2011, 20:10:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Krejcír kry borgtog van halfmiljoen rand
Krejcír kry borgtog van halfmiljoen rand Die staat gaan sy saak teen mnr. Radovan Krejcír nie maklik kan bewys nie. So het streeklanddros Philip Venter gesê toe Krejcír op borgtog van R500 000 vrygelaat is.
Vrydag, 8 April 2011, 20:10:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tientalle kry parool ondanks swaar straf
Tientalle kry parool ondanks swaar straf “Ek kan nie waarborg dat hulle die wet nie weer gaan oortree nie.” So het me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula gister in Midrand gesê.
Vrydag, 8 April 2011, 20:10:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Menings: Satanisme, bose geeste kry skuld
Menings: Satanisme, bose geeste kry skuld Die grusame moord op mnr. Michael van Eck (24), van Welkom, het mense vandeesweek geskok en regop laat sit en wonder wat in die wêreld aangaan.
Vrydag, 8 April 2011, 20:10:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sukkelende munisipaliteite dok nog meer vir salarisse op
Sukkelende munisipaliteite dok nog meer vir salarisse op Sukkelende munisipaliteite se salarisrekening sal ?ná die verkiesing landwyd in geheel met minstens R139miljoen per jaar styg om meer raadslede te betaal.
Vrydag, 8 April 2011, 20:10:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verster bedank as president
Verster bedank as president HY het sy beurt gehad. Ná ’n onlangse besoek aan die Reds en die Waratahs in Australië het mnr. Harold Verster finaal besluit dit is tyd om as president van die Vrystaatse Rugbyunie (VRU) uit te tree.
Donderdag, 7 April 2011, 21:30:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boer van Zim naby sy plaas begrawe
Boer van Zim naby sy plaas begrawe Campbell, wat deur besetters van sy plaas in die Chegutu-omgewing, suidwes van Harare, verdryf is, is eergistermiddag in Harare oorlede. Hy was 78 jaar oud.
Donderdag, 7 April 2011, 20:57:51© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Manna uit hemel’ kan Suid-Afrika erg knou
‘Manna uit hemel’ kan Suid-Afrika erg knou Nie alle energie-oorloë – soos dié in Libië of Irak – word met vegvliegtuie en Tomahawk-missiele gevoer nie.
Donderdag, 7 April 2011, 20:57:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Koninklikes k(l)oek saam
Koninklikes k(l)oek saam Prins William en sy bruid, Catherine Middleton, sal Clarence House ná hul wittebroodsreis met William se pa, prins Charles, dié se vrou, Camilla, die hertogin van Cornwall, en William se broer, prins Harry, deel.
Donderdag, 7 April 2011, 20:57:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister se eie soustrein bekyk
Minister se eie soustrein bekyk Opposisiepartye het gister geëis dat die gejakker van mnr. Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering, met belastingbetalers se geld onmiddellik ondersoek word.
Sondag, 10 April 2011, 23:47:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bewyse van bedenklike wapentransaksies ingedien
Bewyse van bedenklike wapentransaksies ingedien Suid-Afrikaanse wapenvervaardigers het wapens ter waarde van R69 miljoen aan kol. Moeammar Ghaddafi se Libië verkoop, R374 miljoen s’n aan Jemen en R8 miljoen s’n aan Sirië.
Sondag, 10 April 2011, 22:40:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hoë in stadsraad dissiplinêr verhoor
Hoë in stadsraad dissiplinêr verhoor Die stad se uitvoerende direkteur van ekonomie, maatskaplike ontwikkeling en toerisme gaan dissiplinêr verhoor word.
Sondag, 10 April 2011, 22:40:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cope glo ’n “Mickey Mouse”Juju kap Zille weer
Cope glo ’n “Mickey Mouse”Juju kap Zille weer Mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, het gister weer gesê me. Helen Zille, nasionale DA-leier, dans soos ’n aap.
Sondag, 10 April 2011, 22:48:33© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee moordwalvisse het almal gaande
Twee moordwalvisse het almal gaande ’n Verstommende gesig van twee moordwalvisse baie naby aan die strand het ’n mariene bioloog Saterdag só opgewonde gehad sy het gedink sy het die passasiers die skrik op die lyf gejaag met haar gillery.
Sondag, 10 April 2011, 22:40:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kerse brand vir Michael
Kerse brand vir Michael Presies ’n week nadat mnr. Michael van Eck (24) wreed in die Welkomse begraafplaas vermoor is, het kerse Saterdagaand oor die hele land ter nagedagtenis aan hom gebrand.
Sondag, 10 April 2011, 22:40:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou slaan glo kleinkind met hamer op sy kop
Vrou slaan glo kleinkind met hamer op sy kop ’n Vrou (40) van Tafelsig is gisteroggend vroeg in hegtenis geneem nadat sy glo haar kleinkind, ’n 11 maande oue babaseun, met ’n hamer op sy voorkop geslaan het.
Sondag, 10 April 2011, 22:40:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pendel gratis met treine en busse na Diamond-konsert
Pendel gratis met treine en busse na Diamond-konsert Pendelaars met ’n Neil Diamond-konsertkaartjie kan vandag gratis met treine en busse na en van die stad pendel.
Sondag, 10 April 2011, 22:40:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA stel vrae oor McBride se miljoene
DA stel vrae oor  McBride se miljoene Die Ekurhuleni-metroraad moet op sy volgende raadsvergadering sê hoe hy die meer as R10miljoen gaan terugkry wat belastingbetalers opgedok het vir Robert McBride se regskoste.
Sondag, 10 April 2011, 22:40:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma terug van Tripoli
Zuma terug van Tripoli Pres. Jacob Zuma en sy gevolg was gister skaars twee ure op Libiese bodem vir ’n Afrika-Unie-bemiddelingspoging, toe is hulle op pad terug Suid-Afrika toe.
Sondag, 10 April 2011, 19:12:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Talk Radio 702 maak skoonskip
Talk Radio 702 maak skoonskip John Robbie van Talk Radio 702 is Saterdag op die jaarlikse MTN-radioprysgeleentheid as die beste aanbieder van ’n ontbytprogram aangewys en 702 as die beste radiostasie in Suid-Afrika.
Sondag, 10 April 2011, 19:17:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
1 rower dood, 1 gevang ná skietery
1 rower dood, 1 gevang ná skietery ’n Vermeende rower is doodgeskiet en nog een gearresteer nadat drie mans ’n vuurwapen by ’n verkeerslig probeer wegsteek het toe ’n polisievoertuig langs hulle stilhou.
Sondag, 10 April 2011, 19:12:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Fietser veg om lewe ná kar hom tref
Fietser veg om lewe ná kar hom tref ’n Fietsryer wat op pad werk toe raak gery is, veg om sy lewe in ’n Pretoriase hospitaal.
Sondag, 10 April 2011, 19:12:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 van 28 passasiers op oorvol bakkie sterf
2 van 28 passasiers op oorvol bakkie sterf ’n Tienermeisie en ’n jong vrou is dood toe ’n oorlaaide bakkie vol begrafnisgangers eergister naby die Hendrik Verwoerd-tonnel buite Louis Trichardt in Limpopo in ’n ongeluk was.
Sondag, 10 April 2011, 19:12:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Egpaar vas weens onwettige wapens
Egpaar vas weens onwettige wapens ’n Egpaar van Koster is Vrydag op hul plaas in Noordwes in hegtenis geneem weens die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.
Sondag, 10 April 2011, 19:12:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man agter tralies wat sê hy is van die polisie
Man agter tralies wat sê hy is van die polisie ’n Man wat by ’n polisiekantoor aangedring het op ’n vuurwapen en ’n polisieradio omdat hy “hand aan hand saam met die minister van polisie werk”, het die naweek agter tralies deurgebring.
Sondag, 10 April 2011, 19:12:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Onnies wil dat ons drank vir hulle koop’
‘Onnies wil dat ons drank vir hulle koop’ ’n Skoolkind het op ’n onderwysberaad in Soweto gesê kinders word in skooltyd gestuur om vir onderwysers drank te koop en skoolmeisies word deur onderwysers swanger gemaak.
Sondag, 10 April 2011, 19:12:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boere, werkers kan per SMS kla, vra
Boere, werkers kan per SMS kla, vra Boere en plaaswerkers in Limpopo kan voortaan hul probleme en klagtes aanmeld by ’n SMS-blitslyn van die departement van landbou.
Sondag, 10 April 2011, 19:12:55© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wit uniforms kom vir staatshospitale se verpleegsters
Wit uniforms kom vir staatshospitale se verpleegsters Verpleegsters in alle staatshospitale gaan dalk binnekort identies geklee wees in wit uniforms – vir beter infeksiebeheer.
Sondag, 10 April 2011, 19:12:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skok uitgespreek oor vergete’ woonbuurt
Skok uitgespreek oor vergete’ woonbuurt “Onmenslik en die skokkendste voorbeeld nóg van hoe die regering sy mense in die steek gelaat het.”
Maandag, 11 April 2011, 00:18:35© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wenfoto versier pragboek se voorblad
Wenfoto versier pragboek se voorblad Die gebrul van leeus op die agtergrond het wel ’n paar gaste ietwat ontsenu, maar eerder bygedra tot ’n besonderse en swierige geleentheid.
Maandag, 11 April 2011, 00:44:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister oor spandabelrigheid gekap
Minister oor spandabelrigheid gekap Opposisiepartye het gister hul kommer uitgespreek oor derduisende rande wat mnr. Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering, aan verblyf by die superluukse One&Only-hotel bestee het.
Maandag, 11 April 2011, 00:44:53© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sewe honde in woonbuurt vergiftig
Sewe honde in woonbuurt vergiftig SOWAT sewe honde is die afgelope twee weke op ’n streep wreed in Bloemfonteinse woonbuurte vergiftig.
Maandag, 11 April 2011, 00:44:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Chane se eks vrees vir lewe
Chane se eks vrees vir lewe DIE voormalige kêrel van mej. Chane van Heerden (20), een van die vermeende moordenaars van mnr. Michael van Eck (24) van Welkom, vrees nou ook vir sy lewe nadat hy gedreig is.
Maandag, 11 April 2011, 00:44:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kerse brand ter nagedagtenis aan vermoorde
Kerse brand ter nagedagtenis aan vermoorde Kerse het Saterdagaand, presies ’n week nadat mnr. Michael van Eck (24) wreed in die Welkomse begraafplaas vermoor, sy lyk vermink en van sy ledemate verwyder is, oor die hele land ter nagedagtenis aan hom gebrand.
Maandag, 11 April 2011, 00:44:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ryloper se eis ná ongeluk slaag
Ryloper se eis ná ongeluk slaag ’n Kaapstadse maatskappy wat ’n kantoor in Bloemfontein het, moet opdok vir die ongelukskade wat ’n ryloper van Parys kan bewys nadat sy werknemer dié man opgelaai en kort daarna in swaar reënweer ’n ongeluk gemaak het.
Maandag, 11 April 2011, 00:44:56© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kragkrisis kan weer kop uitsteek
Kragkrisis kan weer kop uitsteek Kragonderbrekings is dié winter Suid-Afrikaners se voorland omdat Eskom sal sukkel om aan die vraag te voldoen as koue weer op die land toesak.
Maandag, 11 April 2011, 00:44:57© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moordenaar(s) dalk ‘psigopate’
Moordenaar(s) dalk ‘psigopate’ Die moordenaar(s) van mnr. Michael van Eck (24) van Welkom is moontlik psigopate en kan ook ly aan die geestesversteuring sado-masochisme – mense wat seksueel bevredig word deur ander te pynig of self gepynig te word.
Maandag, 11 April 2011, 00:44:58© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf beseer toe minibus met vragmotor bots
Vyf beseer toe minibus met vragmotor bots Vyf mans wat na Pretoria op pad was ná ’n bekendstelling van ’n nuwe Toyota-voertuig in Kaapstad, is beseer toe die minibus waarin hulle gery het, teen die agterkant van ’n vragmotor gebots het.
Maandag, 11 April 2011, 00:44:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
UV-student wys haar staal as kommentator
UV-student wys haar staal as kommentator ’n Ouma, studente, ’n dosent, ’n rugbyspeler, ’n kunsmis -verkoper, is onder die vroulike Vrystaatse en Noord-Kaapse rugbygeesdriftiges wat opgedaag het vir oudisies vir ’n vroulike rugbykommentator.
Maandag, 11 April 2011, 00:45:00© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma kom in Libië aan vir bemiddelingspogings van AU
Zuma kom in Libië aan vir bemiddelingspogings van AU Pres. Jacob Zuma se Afrika-Unie-bemiddelingspoging in Libië het gistermiddag begin toe die vyf staatshoofde in Tripoli aangekom het.
Maandag, 11 April 2011, 00:45:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eskom skuld slagoffer 'n bedrag van R1730000
Eskom skuld slagoffer 'n bedrag van R1730000 Eskom is Vrydag in ’n skikkingsooreenkoms in die hooggeregshof beveel om R1730000 aan ’n 13-jarige meisie van Ritchie wat deur ’n kragdraad geskok is, te betaal.
Maandag, 11 April 2011, 00:45:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA verkoop wapens van R69m. aan Libië, onthul verslag
SA verkoop wapens van R69m. aan Libië, onthul verslag Suid-Afrikaanse wapenvervaardigers het wapens van R69miljoen aan kol. Moeammar Ghaddafi se Libië verkoop, R374miljoen s’n aan Jemen en R8miljoen s’n aan Sirië.
Maandag, 11 April 2011, 00:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister oor spandabelrigheid gekap
Minister oor spandabelrigheid gekap Opposisiepartye het hul kommer uitgespreek oor derduisende rande wat die minister van koöperatiewe regering by 'n luukse hotel bestee het.
Maandag, 11 April 2011, 05:14:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grafmoord: Verdagte se eks vrees vir lewe
Grafmoord: Verdagte se eks vrees vir lewe Die voormalige kêrel van Chane van Heerden, een van die vermeende moordenaars van 'n Welkomse man, vrees vir sy lewe nadat hy gedreig is.
Maandag, 11 April 2011, 05:14:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sewe honde in woonbuurt vergiftig
Sewe honde in woonbuurt vergiftig Sowat sewe honde is die afgelope twee weke op ’n streep wreed in die Tempe- en Heuwelsig-omgewing van Bloemfontein vergiftig.
Maandag, 11 April 2011, 08:23:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Broer, suster druk terwyl hulle doodbrand
Broer, suster druk terwyl hulle doodbrand Twee kleuters het doodgebrand nadat 'n brand by hul gesin se huis in Lydenberg, Mpumalanga, uitgebreek het, het Beeld berig.
Maandag, 11 April 2011, 10:10:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Broer en suster hou mekaar vas, brand dood
Broer en suster hou mekaar vas, brand dood Twee kleuters het doodgebrand nadat 'n brand by hul gesin se huis in Lydenberg, Mpumalanga, uitgebreek het, het Beeld berig.
Maandag, 11 April 2011, 10:10:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vragmotor rol ná bestuurder hartaanval kry
Vragmotor rol ná bestuurder hartaanval kry 'n Vragmotorbestuurder is dood nadat 'n petroltenker op die N2 tussen Caledon en Riviersonderend omgeslaan het, het beamptes gesê.
Maandag, 11 April 2011, 11:07:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dele van Jhb sonder elektrisiteit
Dele van Jhb sonder elektrisiteit Dele van Johannesburg is weer in donkerte gehul ná 'n kabelfout by die Observatory-substasie, het die kragverskaffer City Power gesê.
Maandag, 11 April 2011, 11:35:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
13 beseer ná drie voertuie bots
13 beseer ná drie voertuie bots Dertien mense, waaronder agt skoolkinders, is beseer nadat drie voertuie in 'n ongeluk betrokke was, het paramedici gesê.
Maandag, 11 April 2011, 12:22:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Schwartzel sien rooi oor vals Twitter-profiel
Schwartzel sien rooi oor vals Twitter-profiel Charl Schwartzel is pas gekroon as die Amerikaanse Meesters-gholfkampioen, maar ‘n vals profiel onder sy naam op die sosiale netwerk Twitter het dié gholfheld warm onder die boordjie.
Maandag, 11 April 2011, 12:25:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man kritiek ná trein hom tref
Man kritiek ná trein hom tref 'n 29-jarige man het kritieke beserings opgedoen nadat hy deur 'n trein in Georgedale, Durban, getref is, het paramedici gesê.
Maandag, 11 April 2011, 13:38:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man doodgeskiet in Jhb-rooftog
Man doodgeskiet in Jhb-rooftog Die polisie is op die spoor van twee mans wat 'n 46-jarige man tydens 'n gewapende rooftog in Waverley, Johannesburg, doodgeskiet het.
Maandag, 11 April 2011, 15:03:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou steek kêrel dood ná rusie
Vrou steek kêrel dood ná rusie 'n 35-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat sy glo haar kêrel in Sharpeville doodgesteek het, het die polisie gesê.
Maandag, 11 April 2011, 16:04:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer sterf in botsing met vragmotor
Motorfietsryer sterf in botsing met vragmotor ‘n 31-jarige motorfietsryer is dood nadat hy in ‘n vragmotor vasgery het in Atterbury-weg in Pretoria, het Paramedici bekend gemaak.
Maandag, 11 April 2011, 17:03:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema-saak: Beeldmateriaal in hof gewys
Malema-saak: Beeldmateriaal in hof gewys Beeldmateriaal is in die gelykheidshof in Johannesburg as bewyse teen Julius Malema gebruik in die haatspraaksaak teen hom.
Maandag, 11 April 2011, 18:05:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Straatrenne is dalk georganiseerd
Straatrenne is dalk georganiseerd Die Tshwane-metropolisie vermoed straatrenne in Pretoria is georganiseerd en gebeur nie spontaan nie. Dít blyk uit inligting van die gemeenskap wat die metropolisie gekry het ná die grubotsing verlede Sondagaand tydens ’n straatren in Voortrekkersweg,
Maandag, 11 April 2011, 20:43:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hulle leef nou in ons harte’
‘Hulle leef nou in  ons harte’ ‘Hulle lewe nou in ons harte. Ons kan net vir Liewe Jesus daarbo vra dat Hy hulle in Sy arms kan vashou waar ons nie nou kan nie.”
Maandag, 11 April 2011, 20:43:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Getuies in gevaar as Mdluli borg kry, hoor hof
Getuies in gevaar as Mdluli borg kry, hoor hof Lt.genl. Richard Mdluli, nasionale hoof van misdaad-intelligensie in die polisie, het sy mag misbruik, was in ’n web van leuens en bedrog betrokke en word met ’n reeks misdade verbind, het die Boksburgse landdroshof gister gehoor.
Maandag, 11 April 2011, 20:43:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Belasting in dié dorpe, voorstede styg skerp
Belasting in dié dorpe, voorstede styg skerp Inwoners in die dorpe Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Pretoriase woonbuurte soos Silver Lakes en Mooikloof moet hulle staal vir ’n astronomiese eiendomsbelasting-skok.
Maandag, 11 April 2011, 20:43:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cosatu sê Shiceka moet waai as hy geld so mors
Cosatu sê Shiceka moet waai as hy geld so mors Die kop van mnr. ­Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, moet rol indien bevind word dat hy met belastingbetalersgeld gerinkink het, het Cosatu gesê.
Maandag, 11 April 2011, 20:43:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stryd kom oor behoud van skaars voëls in myngebied
Stryd kom oor behoud van skaars voëls in myngebied Omgewingsbewustes in Mpumalanga maak gereed om te baklei vir die behoud van een van die laaste broeiplekke van Suid-Afrika se drie erg bedreigde kraanvoëlspesies.
Maandag, 11 April 2011, 20:43:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 sterf oor hul te vinnig vlieg, tuig se perk oorskry
2 sterf oor hul te vinnig vlieg, tuig se perk oorskry Die twee vlieëniers wat ’n jaar gelede tydens die Presidentswedvlug in Limpopo in ’n vliegongeluk gesterf het, het te vinnig gevlieg en sodoende die veiligheidsperk van die vliegtuig oorskry.
Maandag, 11 April 2011, 20:43:34© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuuskierigheid, nie misdaad, laat hom ingaan
Nuuskierigheid, nie misdaad, laat hom ingaan Die kleinseun van ’n voormalige Namibiese diplomaat het “geen opset gehad om ’n misdryf te pleeg” toe hy die woning van ’n voormalige advokaat van die Skerpioene binnegegaan het nie.
Maandag, 11 April 2011, 20:43:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vyf van ANC erg geslaan waar IVP vergader
Vyf van ANC erg geslaan waar IVP vergader ’n ANC-lid is in ’n bedenklike toestand in die hospitaal nadat hy en nog vier ander eergister in Johannesburg aangerand is, glo deur lede van die IVP.
Maandag, 11 April 2011, 20:43:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kom neem deel aan Paasverhaal
Kom neem deel aan Paasverhaal In Pretoria kan mense deelneem aan die hele Paasverhaal – van Jesus se intog in Jerusalem tot by die Hemelvaart.
Maandag, 11 April 2011, 20:43:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drie bejaarde vroue verkrag
Drie bejaarde vroue verkrag Die polisie in die Vrystaat het Maandag steeds gesoek na die verkragters wat drie bejaarde vroue die afgelope naweek aangeval het.
Maandag, 11 April 2011, 21:00:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Taxi-jaagduiwel vasgetrek
Taxi-jaagduiwel vasgetrek ‘n Taxi-bestuurder is in Bronkhorstspruit in hegtenis geneem nadat hy glo 155km/h gery het, het die verkeerspolisie bekend gemaak.
Maandag, 11 April 2011, 21:00:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mdluli-saak uitgestel
Mdluli-saak uitgestel Die saak teen Richard Mdluli, misdaadintelligensiehoof van die polisie, en sy medepligtiges is in die landdroshof in Boksburg uitgestel.
Maandag, 11 April 2011, 21:00:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vlieëniers het te vinnig gevlieg, sê BLO
Vlieëniers het te vinnig gevlieg, sê BLO Die twee vlieëniers wat ’n jaar gelede in die Presidentswedvlug in Limpopo in ’n vliegongeluk gesterf het, het te vinnig gevlieg en sodoende die veiligheidsperk van die vliegtuig oorskry.
Maandag, 11 April 2011, 21:41:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dorp gis oor beendere-vonds
Dorp gis oor beendere-vonds Die polisie op die dorp stel ondersoek in nadat vermoedelik renosterbeendere in die veld langs die Reivilo-pad sowat 11km buite die dorp gevind is.
Maandag, 11 April 2011, 21:29:41© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Britse sepie-ster in Bfn-hospitaal ná val
Britse sepie-ster in Bfn-hospitaal ná val ’n Britse akteur wat veral bekend is om sy rol as ’n dokter in ’n gewilde Britse sepie, is in die Bloemfontein-Medi-Clinic opgeneem nadat hy die naweek in ’n motorfiets- ongeluk in Lesotho was.
Maandag, 11 April 2011, 21:29:42© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Onbesonge seun van boer uit SA’ raap titel op
‘Onbesonge seun van boer uit SA’ raap titel op Charl Schwartzel het die 75ste Amerikaanse Meesterstoernooi op die hoogtepunt afgesluit wat dit waardig was – en verdien om vandag sy naam op almal se lippe te hê.
Maandag, 11 April 2011, 21:29:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Weermag op grens
Weermag op grens Goeie nuus is so skaars soos hoendertande. Maar een van die beste goeienuusstories die afgelope tyd, is dat die weermag terug is om die grens met Lesotho te bewaak.
Maandag, 11 April 2011, 21:29:43© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
AfriForum ‘met dood gedreig’
AfriForum ‘met dood gedreig’ Mnr. Julius Malema het AfriForum-Jeug in Maart verlede jaar gewaarsku hulle sal dieselfde oorkom as die 19 IVP-lede wat in 1994 voor Shell House afgemaai is.
Maandag, 11 April 2011, 21:30:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Aardskudding 7,1 op die Richterskaal
Aardskudding 7,1 op die Richterskaal Nóg ’n groot aardbewing het die noordooste van Japan gister getref – ’n maand ná die verwoestende aardbewing en tsoenami van 11 Maart wat die dood van nagenoeg 25000 mense veroorsaak het.
Maandag, 11 April 2011, 21:03:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dank Shiceka af sou hy skuldig wees, sê Cosatu
Dank Shiceka af sou hy skuldig wees, sê Cosatu Mnr. Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering, se rinkinkery oorsee met belastingbetalersgeld moet ondersoek word en indien skuldig, moet hy afgedank word.
Maandag, 11 April 2011, 21:30:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gagarin se ruimtereis mylpaal vir mensdom
Gagarin se ruimtereis mylpaal vir mensdom Dit was op 12 April 1961 dat die Russiese vlieënier Joeri Aleksejewietsj Gagarin die eerste mens geword het wat swaartekrag kon oorkom en ’n ruimtevaarder geword het.
Maandag, 11 April 2011, 21:30:22© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
William, Kate hou hulle skaars
William, Kate hou hulle skaars ’n Reuse-skare van gelukwensers het gister neerslae in Noord-Engeland getrotseer om prins William en me. Kate Middleton toe te juig op hul laaste openbare verskyning voor hul troudag.
Maandag, 11 April 2011, 21:30:23© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VF+ daag ANC uit oor Aurora-baas se R1 m.
VF+ daag ANC uit oor Aurora-baas se R1 m. Die VF+ het die ANC gister uitgedaag om die R1miljoen wat die Aurora-baas glo Vrydagaand aan dié party geskenk het, terug te gee.
Maandag, 11 April 2011, 21:30:52© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma dié week na Brics-beraad
Zuma dié week na Brics-beraad Pres. Jacob Zuma reis vandeesweek na China om deel te neem aan die derde Brics-beraad.
Maandag, 11 April 2011, 21:30:51© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Buchan begin vandag met nuwe fliek
Buchan begin vandag met nuwe fliek Mnr. Angus Buchan, die evangelis van Greytown op wie se lewe die fliek Faith like Potatoes geskoei is, begin vandag saam met die regisseur FC Hamman aan sy nuwe fliek werk.
Maandag, 11 April 2011, 21:30:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema in hof met 16 prokureurs
Malema in hof met 16 prokureurs Die langverwagte hofsaak waarin daar besluit word of die lirieke van die lied "skiet die boer" haatspraak is, het vandag in die gelykheidshof begin.
Maandag, 11 April 2011, 13:37:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie soek na geroofde geld in Valsrivier
Polisie soek na geroofde geld in Valsrivier Polisieduikers is ingeroep om te help soek na derduisende rande wat Sondagoggend in ’n gewaagde rooftog by ’n supermark op die dorp gebuit is en moontlik in die Valsrivier beland het.
Maandag, 11 April 2011, 21:51:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Schwartzel se pa praat oor gholf-sensasie
Schwartzel se pa praat oor gholf-sensasie “Jy droom van sulke goed en jy dink dit kan nie waar word nie. Hoe kan ’n seun wat hier grootgeword het, daai toernooi wen?”
Maandag, 11 April 2011, 21:03:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
 

2014-10-26 09:41:03 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 3.23379 sekondes vir 54.227.41.242