Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

WoodStay Lodge Selfsorg akkommodasie » Selfsorg Eenhede » Reis en Vakansie » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 14.87Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.42Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 18.62Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.11Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.21Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1378Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 15.00Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7646Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9606Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0484Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.10Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.28Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0320Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1434Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8435Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2626Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0016Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0008Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4434Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 14.87Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.85Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4104Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0080Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0408Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1258Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.77Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 14.87Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0016Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 10.81Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 10.81Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0711Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0161Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.43Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2095Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0493Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.42Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.84Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.56Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.22Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.33Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.12Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.93Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.40Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.90Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.18Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 38.79Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.37
WoodStay Lodge     Selfsorg akkommodasie WoodStay Lodge Selfsorg akkommodasie  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

WoodStay Lodge Selfsorg akkommodasie

R400.00
Foto 1: WoodStay Lodge     Selfsorg akkommodasie
Foto 2: WoodStay Lodge     Selfsorg akkommodasie
Foto 1: WoodStay Lodge     Selfsorg akkommodasie
Foto 2: WoodStay Lodge     Selfsorg akkommodasie

Woodstay Lodge is 5km buite Newcastle in KwaZulu-Natal.  Dit is halfpad tussen Johannesburg en Durban en dus die ideale oorblyfplek vir oornagtoeriste of kontrakteurs wat sentraal geleë wil wees.  Ons kleinhoewe is 'n rustige klein perdeplaas met honde en baie voëls.  Daar is 3 selfsorg-eenhede, Uiltjie kan 2 gaste huisves in 1slaapkamer en badkamer, met tenvolle toegeruste kombuis.  Die sitkamer loop uit op 'n lekker stoep waar gebraai kan word.    Kom knip 'n Uiltjie!

KitKat is 'n familie woonstel met 2 slaapkamers en een badkamer.  Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer 2 enkel beddens.  Kom neem 'n ruskansie, neem 'n KitKat.  'n groot stoep met braai, eet en kuierplek maar dit ideaal vir families wat wil oorslaap of vir professionele mense wat 'n langer termyn  oorblyf verlang.  

Die 3de eenheid is 'n kothuis wat 3 gaste kan huisves.  Daar is 1 slaapkamer met 'n badkamer en 'n "sleeper couch" in die leefarea vir 'n 3de persoon of kind.

Alle eenhede beskik oor lugversorging en DSTV  en veilige parkering. 

 

 

 

 

 

 

 

  

Vorige13 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Tes sal kan kontak.
Geadverteer deur: Tes.
'n soeknet lid sedert 2015-08-31
Alle advertensies deur Tes.
Newcastle - Kwazulu-Natal

1512 besigtigings.
Geadverteer op 2017-04-13 22:05:25.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.