Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Wildsvleis te koop teen groot maat (karkas) Eland, Rooibok, Gemsbok, Kudu en vlakvark. » Vleishandel » Besigheid en Sake Indeks » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Wildsvleis te koop teen groot maat (karkas) Eland, Rooibok, Gemsbok, Kudu en vlakvark. Wildsvleis te koop teen groot maat (karkas) Eland, Rooibok, Gemsbok, Kudu en vlakvark.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Wildsvleis te koop teen groot maat (karkas) Eland, Rooibok, Gemsbok, Kudu en vlakvark.

R45.50
Foto 1: Wildsvleis te koop teen groot maat (karkas) Eland, Rooibok, Gemsbok, Kudu en vlakvark.

Wildsvleis te koop teen R45.50 PK per volledige karkas afgelewer slegs in Pretoria / Gauteng gebied. 3 Weke voor af bevestiging gereel word en 50%

karkas +- se koste sal dien as deposito en bevestiging van u keuse, NL, Eland, Rooibok, Gemsbok, Kudu of vlakvark. Vlakvark sal vervoer word met

nodige vervoer permit na adres en besonderhede van koper aangeteken op vervoer permit asook die vervoerder vir slegs persoonlike gebruik doeleindes.

Sluitingsdatum vir eerste bespreekings is 15 Junie 2013 en aflewering vind plaas op 2 & 3 Julie 2013. Kontak epos vir enige verdere inliting.

1 van 2Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Wildsvleis.

Kontak Ferdinand via e-pos
Geadverteer deur: Ferdinand.
'n soeknet lid sedert 2013-04-30.
Alle advertensies deur Ferdinand.
East Lynne - Pretoria - Gauteng

23766 besigtigings.
Geadverteer op 2013-04-30 14:12:34.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.