Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Wild
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Wild te Koop - April 2012 beskikbaar » Lewende Hawe » Wild » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Wild te Koop - April 2012 beskikbaar Wild te Koop - April 2012 beskikbaar  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Wild te Koop - April 2012 beskikbaar

Foto 1: Wild te Koop - April 2012 beskikbaar

April 2012 wild te koop - Wild beskikbaar:

Johan Welgemoed
(083)571-2699 - MTN
(076)9376-664 - Vodacom

Johan@WildLife4Sale.co.za

 WildLife4sale.co.za

 en vir eksotiese wild op Veiling 26 Mei 2012: 3G WildLife Auction 

WildLife for sale April 2012 – Wild te koop April 2012
200  Waterbokke – Waterbuck R5,000
50  Bontebokke – Bontebuck R7,500
500  Blesbokke – Blesbuck R1,200
50  Wit Blesbokke – White Blesbuck R2,200
300  Swartwildebeeste – Blackwildebeest R1,800
80  Lechwes – Lechwe R10,000
50  Takbokke – Fallow Deer R2,500
100  RooiHartebeeste – Red Hartebeest R4,000
100  Wit Springbokke – White Springbuck R5,000
50  Wit Springbok Ramme – White Springbuck rams R5,500
200  Kalahari Springbokke – Kalahari Springbuck R1,400

 

Hierdie prys is per dier en is geldig vir 20 of meer van dieselfde spesie per vrag wat gekoop word.
- BTW moet bygevoeg word.
- Wild Vangs en Aflewering is INGESLUIT in die prys in Suid Afrika.
- Alle wild word self deur MATOPI WILD gevang en vervoer. (Aitjie van Wyk en sy spanne). (So ons het nie buite kontrakteur NIE).
- Daar is ‘n 7 dag waarborg op die diere selfs NA aflewering.

 

Indien julle enige behoeftes het, laat weet asb. Daar is ander mense ook wat nie volle 20 diere op 'n slag wil vat nie.

Groete,
Johan Welgemoed
(083)571-2699
www.WildLife4sale.co.za

www.3GwildLifeAuction.co.za

 

..

.

Adverteer nou GRATIS in Wild

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Wild.

Kontak Wildtekoop.co.za via e-pos.
Selfoon Nommer:0835712699
Geadverteer deur: Wildtekoop.co.za
'n soeknet lid sedert 2012-01-27.
Alle advertensies deur Wildtekoop.co.za.

Burgersdorp - Oos-Kaap

14644 besigtigings.
Geadverteer op 2012-03-07 18:42:50.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.