Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Wil graag in landbou betrokke wees » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Wil graag in landbou betrokke wees Wil graag in landbou betrokke wees  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Wil graag in landbou betrokke wees

Egpaar soek verblyf op plaas in ruil vir min salaris indien moontlik.

Werkloos d.m.v. aflegging.

Kry inkomste om van te lewe. 

27 jaar toesighouer in meganiese instandhouding in kragopwekking industrie( eskom)

Wil graag deel wees van daaglikse aktiwiteite op plaas.

Ander vaardighede: petrol/diesel voertuie, basiese elektrisitet, sonkrag

Instandhouding op behuising .

Sober gewoontes, werk fiks, lojaal, pligsgetrou en betroubaar.

Het genoeg handgereedskap om take te verrig.

Rybewys kode 14 (ec) 

Rekenaar geletterd 

 Kan vir sekuriteit doeleindes gebruik word.

Bereid om te verhuis na ander provinsies of dorpe 

Dankie

André 

0733050883 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Josias via e-pos.
Selfoon Nommer:0733050883
Geadverteer deur: Josias
'n soeknet lid sedert 2017-04-16.
Alle advertensies deur Josias.

Ermelo - Mpumalanga

1025 besigtigings.
Geadverteer op 2017-04-18 06:26:54.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.