Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Erwe
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes. » Koop » Erwe » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 16.72Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.70Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 21.48Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.17Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.59Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1598Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 18.30Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0543Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0437Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0340Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0791Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0171Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.47Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.61Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 6.46Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.00Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.16Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7785Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0264Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1658Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.37Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4196Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.21Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.00Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1299Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.40Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.00Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.8316Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.34Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.32Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 43.25Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.07Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0045Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.36Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2207Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2278Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0000Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4792Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.07Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 16.53Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.03Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.13Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.47Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0086Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.31Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 16.53Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0017Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0017
Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes.  Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes.

R750 000.00
Foto 1: Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes.
Foto 2: Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes.
Foto 3: Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes.
Foto 1: Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes.
Foto 2: Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes.
Foto 3: Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes.

Verdien R10 000 voorstellingsfooi – Wanneer jy iemand verwys en die koop gaan suksesvol deur vir ‘n erf in die omgewing van 
Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes. 

Die erf (540 sq/m) is geleë in ‘n sekuriteitskompleks met voorafgoedgekeurde bouplanne in veskillende style.

Fotos wys:  
Een van die boustyle wat beskikbaar is
Uitsig vanaf 'n wynland oor die sekuriteitskompleks met ‘n blik op die Helderberge.
Lowergroen veld in die somer.
Laerskool  - 2.91 Km
Hoërskool - 2.98 Km
Inkopiesentrum - 4.68 Km
Sapd - 2.57 Km
Somerset West - 9 Km
Stellenbosch Universiteit - 20 Km
Kaapstad Lughawe - 22 Km

Prys is R750 000 onderhandelbaar.  Navorsing wys pryse tot R900000 vir hierdie grootte erf. 

Belangstellendes "message" my asseblief met die besonderhede van jou verwysing. 
Ek kontak dan jou verwysing en tref reëlings om die erf te gaan besigtig. 
Die koop word deur ‘n prokureurskantoor gehanteer.  
Die prokureur betaal jou jou voorstellingsfooi op registrasie van erf.

Dit is 'n privaatverkope en ongelukkig, geen agente nie. 
Vorige9 van 32Volgende
Adverteer nou GRATIS in Erwe

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Erwe.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Tamilyn sal kan kontak.
Geadverteer deur: Tamilyn
Alle advertensies deur Tamilyn.
'n soeknet lid sedert 2015-04-21.
Faerie Glen - Pretoria - Gauteng

3461 besigtigings.
Geadverteer op 2015-04-21 21:05:45.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.