Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Werkers word benodig op plaas in Groot Marico » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Werkers word benodig op plaas in Groot Marico Werkers word benodig op plaas in Groot Marico  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Werkers word benodig op plaas in Groot Marico

Ons benodig werkers op n plaas in Groot Marico. Persone

wat verantwoordelik en betroubaar is  tussen die ouderdom van

18 tot 35 kan aansoek doen. Kandidate moet onder druk kan werk.

Die werk is intensief en harde werk soos om, slote te grawe, bome

te sny en grensdrade skoon te maak en in stand te hou.

Vereistes:

1. Sober Gewoontes

2. Verkieslik sonder kinders en afhanklikes, maar kan oorweeg word        as daar nie kinders is.

3. Persoon moet geeen rekord he van enige aard.

4. Moet bevele kan uitvoer , en hard kan werk.

5.

Pakket:

1 Verblyf word aangebied, water en ligte ingesluit.

2. WIFI is deel van die Pakket.

3. Salaris sal bespreek word gedurende die onderhoud&  nbsp;

  

Vorige10 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Telefoon Nommer:0710434236
Selfoon Nommer:0710434236
Geadverteer deur: Marlothii.
'n soeknet lid sedert 2019-09-30.
Alle advertensies deur Marlothii.
Groot-Marico - Noordwes

179 besigtigings.
Geadverteer op 2019-09-30 16:03:08.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.