Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

werk gesoek » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

werk gesoek  werk gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

werk gesoek

  • Netjiese, selfonderhoudende,  selfversorgende, pligsgetroue, jong man 22, opsoek na n werk waarin hy enige soort vaardigheid kan aanleer.  Het hom laat toets die uitslag was  dat hy kan enige werk  aanleer by herhaling en kan meer leer met tyd.  Salaris nie n onmiddelike vereiste tot en met hy homself bewys het of die werk onder die kniee nie. Enige tipe werk soos hout werk , verpakking , plaas werk . Hy kan n vierwiel motorfiets bestuur. Hy is lief vir diere . Hy werk ook gemaklik saam met nie - blankes. Indien enige iemand kan help kontak asseblief , Rina Grimbeek 082 934 7727 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Puma sal kan kontak.
Geadverteer deur: Puma
Alle advertensies deur Puma.
'n soeknet lid sedert 2012-03-12.
Parys - Vrystaat

2625 besigtigings.
Geadverteer op 2012-03-12 15:42:35.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!