Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Allerlei
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

WEIDING BESKIKBAAR » Lewende Hawe » Allerlei » Landbou » Soek » soeknet.co.za

WEIDING BESKIKBAAR WEIDING BESKIKBAAR  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

WEIDING BESKIKBAAR

R400.00
Foto 1: WEIDING BESKIKBAAR

WEIDING TE HUUR:

AAAWeiding te huur, 600ha, in KROONSTAD/EDENVILLE distrik. Aangrensend aan die VALSRIVIER.

  • Kamp is onderverdeel in verkillende kampe
  • Verskeie waterpunte, damme (grond & sement), asook krippe.
  • Laaibank en veekrale is op die weidings grond. 

DRIE (3) jaar huurkontrak is beskikbaar, met 5% eskulasie, na tweede jaar.

Grond is ONMIDDELIK beskikbaar.

HEIDI- 082 5643 410.

Vorige14 van 51Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei.

Telefoon Nommer:0588131593
Selfoon Nommer:0825643410
Geadverteer deur: Von krotz.
'n soeknet lid sedert 2017-03-26.
Alle advertensies deur Von krotz.
Frankfort - Vrystaat

1225 besigtigings.
Geadverteer op 2017-03-26 10:56:56.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!