Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Godsdienstig
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Weeskind tot Koningskind » Godsdienstig » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Weeskind tot Koningskind Weeskind tot Koningskind  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Weeskind tot Koningskind

R130.00
Foto 1: Weeskind tot Koningskind

Het jy wees geraak in die wedloop van die lewe?  Bestaan jy net van dag tot dag?  Val jy saans doodmoeg op jou bed neer met dankbaarheid dat net nog ‘n dag verby is?

 

Louisa Kleyn bied in: Weeskind tot Koningskind  ‘n egte “weeskind”storie aan.  Van geboorte af het die verwerpingslas al stywer om haar getrek, ‘n baie seer en eensame pad wat sy moes loop, sy en haar gestremde suster is vir 17 jaar in ‘n kinderhuis opgeneem, met vrae en hartseer wat haar soms versmoor het, maar ‘n Anker waaraan sy bly vasklou het. Één keer in jou lewe moet jy ‘n ware lewens-verhaal soos hierdie een lees, want om ‘n “weeskind” te wees, gaan nie noodwendig oor die feit dat jy sonder ouers grootword nie, baie mense het ouers, maar is “wees” in murg en been as gevolg van die stampe en stote van die lewe.  

Stap saam met die skrywer terug op die roete van ‘n weeskind, beleef die seer en verwerping wat sy daagliks  moes trotseer...

Vorige6 van 13Volgende
Adverteer nou GRATIS in Godsdienstig

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Godsdienstig.

Kontak Louisa kleyn via e-pos
Geadverteer deur: Louisa kleyn.
'n soeknet lid sedert 2016-01-30.
Alle advertensies deur Louisa kleyn.
Soneike - Wes-Kaap

2676 besigtigings.
Geadverteer op 2016-01-30 14:35:29.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.